Enongqai vol 5 no 2

Page 11

Selfs ook seker vir mense wat jy nie ken nie, want jy kan onmoontlik soveel geld op 'n dag op jouself spandeer?**** Die speletjie is eintlik waar, die naam is REALITEIT. Elkeen van ons besit so 'n bankrekening, ons sien dit net nie. Die rekening se naam is TYD. Elke oggend as jy wakker word is daar reeds 86 400 sekondes in jou rekening gedeponeer, 'n Gawe van die Lewe. As jy gaan slaap word alles wat jy nie gebruik het nie teruggevat. Dis verlore, vir altyd! Gister is verby. Die rekening kan gesluit word enige oomblik en sonder waarskuwing! So wat gaan jy doen met jou 86 400 sekondes? Is dit nie dalk meer werd as dieselfde bedrag in Rand nie? Geniet elke sekonde van jou lewe, want: Pasop!, Tyd snel baie vinniger verby as wat ons dink. Dank Jesus vir elke oomblik wat jy het, want dit is net genade!!!****

SAC CL Conradie GENERAL CRIME INVESTIGATIONS: CRIME STOP PERSONALIA VANAF 05 JANUARIE TOT 26 JAN 2014: JOHAN JACOBS • Afsterwe Dit is met innige leedwese dat ons die We deeply regret to announce the afsterwe van die volgende oudlede deaths of the following former van die Mag of die van ons vriende members of the moet aankondig: force or those of our fiends: Woensdag 15 Jan: Andrew van Zyl voorheen van Kaapstad Bedrogtak het ons vandag ontval. • Siekboek Ons wens die ondergenoemdes alle beterskap toe:

11


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.