eNONGQAI vol 5 no 1

Page 22

Die sjef, Pat, geniet ook sy menu saam met Irene.

Daan van der Watt geniet ook die ete en ouma Tina Jacobs skep vir haar waatlemoen. [Sit nou net en dink aan Ou Daan se kostelike storie: “Kry die honde!” U sal maar moet wag vir ons Feesbundel om die kostelike verhaaltjie te lees – HBH.]

JP Swanepoel en David Botha met Pat Breedt.

22


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.