Die Pos 30 November 2012

Page 34

Bladsy 34

DIE POS/THE POST

diepos.linmedia.co.za

30 November, 2012

A

Hou maar die koerante dop vir dié slimkoppe van Hoërskool Nylstroom se matriekuitslae. Hulle is Ruan Nel, Melissa Bothma, Sonét Rietchard (afwesig), Maimoona Rvat, Pricillah Molele, Linzette Calitz, Reneilwe Sethlare, Pieter du Plessis, Carina Snyman en Chantelle Kruger (Dux-leerder). Foto: Herman Steyn

C

Só lyk Hoërskool Nylstroom se top akademiese presteerders in gr. 10. Hulle is Talifhani Phidza (afwesig), Elzet Bester, Desiré Ledwaba, Suné du Plessis, Marissa de Villiers, Marlise Lamprecht, Rainier Lombaard, Kamogelo Seloane, Lizné Turvey en Karin Jonker (Dux-leerder). Foto: Herman Steyn

B

Die Nylies se gr. 11-slimkoppe vanjaar was Zandré van Rooyen (afwesig), Celeste Mothapo, Marise Diamond, Heinré Vermaak, Marcia van der Merwe, Louis Jordaan, Bontlé Sebele, Liezie Calitz, Adrian Snyman en Gerhard Steenekamp (Dux-leerder). Foto: Herman Steyn

D

Die slimkoppe in gr. 9 by Hoërskool Nylstroom is Selma Versveld, Dineo Sebele, Ilda Nezar (afwesig), Liné Louw, Bernadine van Wyk, Jeanne-Marié van Zyl, Solly Lebelo, Hermann Calitz, Chené de Bruyn en Marti-Mari van der Merwe (Dux-leerder). Foto: Herman Steyn


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Die Pos 30 November 2012 by Die Pos koerant/newspaper - Issuu