Die Pos 2 Maart 2018

Page 15

KLEIN ADV. / SMALLS

www.diepos.co.za RE/MAX BUSHVELD eiendomme te koop Naboomspruit: 1) 3 Slaapkamers, 2 ensuite badkamers. Sitkamer, groot kombuis, waskamer, 2 stoorkamers. 2 Onderdak parkerings. Borrelbad R720 000. 2) Besigheidsperseel met netjiese 2 slaapkamer huis. Hoofstraat, ideale ligging. 750m² Gebou op 1 985m² erf R3 760 000. Robert 082 308 7874 / Deme 078 753 3752. WILTINNET EIENDOMME. 014 717 1142/083 296 8286 / 082 499 4561. Vaalwater/ Alma/ Marnitz 1.) CJN 414 – 300 ha wildsplaas, baie goeie 4 slaapkamer huis, 2 boorgate toegerus met sonpaneel. Verskeie wild. R7 490 000. 2.) CJN 430 – 206 ha – Bees en besproeiings plaas, baie water, 60 ha besproeiingsreg, R9 690 000. 3.) CJN 412 – 170 ha, 4 chalets met lodge- onklaar. Eet area, swembad en kombuis. R5 180 000. 4.) CJN 379 – 129 ha beesplaas, Vaalwater, ou plaashuis, 2 boorgate nie toegerus. R2 150 000. 5.) CJN 433 – 1516 ha wild-teelplaas. Geleë in die Waterberg Biosfeer. R20 500 000. 6.) 276 ha Marnitz – wildsplaas met lopende besigheid, baie potensiaal, ideaal vir beroepsjag, bewese inkomste van oorspoel kliente, R4 490 000. (NSR) WILTINNET EIENDOMME. 014 717 1142/ 083 296 8286 / 082 499 4561 Nylstroom/Warmbad/Vaalwater. 1.) CJN 428 - 90 ha natuurplaasstroom, 4 slaapkamer huis, 60% plat en 40% berg – R3 200 000. 2.) BN826 – Natuur plaas. ± 440 ha - Baie waterstroom fontein- 3 huise, wildwerend R6 440 000. 3.) CJN 368 - 227 ha Alma- 3 slaapkamer plaashuis, met afdak, 2de huis, wildwering. 3 Toegeruste boorgate. Berg en plat – mooi uitsigte R3 980 000. 4.) CJN 242 - ±46 ha, wildwerend omhein, 2 slaapkamer, grasdakhuis, chalet, perdestalle. 1 x Toegeruste boorgat. Baie mooi natuurplasie – R3 290 000. 5.) CJN 431- 80 ha – 2 Slaap-kamer huis. Fontein, vlei en seisoenale stroom. R3 500 000. 6.) BN 810 – 323 Ha eksotiese wild teelplaas. Baie goeie huis – R9 980 000. 7.) BN 839 – huis binne in eko estate – geen heffings – R698 000. 8.) BN 781 – 80 ha, goeie besproeiing, skaapweiding plaas R5 500 000. 9.) CJN 450 168 Naweeknatuur, 4 slaapkamer huis boorgat en seisoenale fontein R3 800 000. 10.) BN 830 Vaalwater, 115 ha, wild naweekaftree, 4 slaapkamer, 3 badkamer, seisoenale stroom, rolstoel vriendelik. R3 790 000,

goeie koop. 11.) CJN 437 - 21 ha bosveld plasie, hoof huis met 3 chalets, netjiese afwerkings, R1 700 000. 12.) CJN 449 – 100 ha – netjiese wildsplaas naby dorp, 3 teelkampte, 6 boorgate, netjiese huis, R6.5 miljoen. 13.) CJN 337 – Nylstroom, 21 ha met 2 slaapkamer huis, rondawel en 2 chalets, wildwerend, verskeie wild, plat en berg. R2 150 000. WILTINNET EIENDOMME. 014 717 1142/083 296 8286 / 082 499 4561. Te koop: Nylstroom / Crecy / Radium / Roedtan. 1.) CJN 365- 170 ha, Roedtan, 30 ha onder swaaibalk, 70 ha droë lande, 4 slaapkamer huis, 55 000 liter boorgate - getoets. R4 200 000 2.) CJN 421 – 21 ha, gerieflike huis, swembad, baie mooi uitsig, boorgat. R2 690 000. 3.) Besighede/ huise te koop, Modimolle, Wiltinnet Eiendomme, 017 717 1142/ 082 499 4561. 4) MSN 44 – 2 slaapkamer, 2 badkamer, sit-eetkamer en kombuis, mooi uitsig – R2 590 000. 5) MSN 45 - 3 Slaapkamer, 1 badkamer huis in goeie deel van Nylstroom – R870 000. 6) MSN 47 – 3 Slaapkamer, 2 badkamers, groot afdakke en woonstel, erf 150m² - R1 250 000. 7) MSN 48 – Bosveldsig – 2 slaap-kamer, 2 badkamer – R980 000. (NSR) NYLSTROOM Bosveldsig aftreeoord, groot 248m² huis met 3 slaapkamers en buitengewone skaars onbelemmerde uitsig oor die Bosveld. Toegeboude motorhuis vir 2 voertuie en groot karavaan. Volop sekuriteit, tuinbesproeiing, geen heffing betaalbaar. Koop die skaars winskoop van R900 000 direk van eienaar. Onmiddellik beskikbaar. Tel: 083 565 5996 PROPRITE EIENDOMME te koop Naboomspruit. 1) Moderne meenthuis, 3 slaapkamers met motorhuis, mooi tuin en gemeenskaplike swembad. R650 000. 2) Winskoop benodig ’n bietjie liefde en opknap. 3 Slaapkamerhuis op groot erf. R540 000. 3) Pragtige 2 slaapkamerwoonstel, toe stoep voor en heerlike kuierarea agter. Veilig. R495 000. 4) Spoggerige deeltitel. 3 Slaapkamers, 3 onthaalareas, dubbel- motorhuis. R850 000. 5) Die Oog winskoop: Netjiese 2 slaapkamer eenheid met onderdak parkering. R785 000. 6) 3 Slaapkamerhuis met woonstel. Boorgat. Constantia Oord. Lieflike 2 slaapkamer eenheid met groot loft kamer en lapa. R595 000. Kontak Marié 082 858 4709.

PROPRITE EIENDOMME Kantoor : 7e Straat 116, Naboomspruit. www.proprite. co.za

11

Gesoek Wanted

JUWELE. Ek koop enige ou goud en silwer juwele, al is dit gebreek. Skakel Corné van Rensburg by 082 492 9525 vir kwotasie. (t/c)(WB) SLEEPWA vir 3 ton vrag, dubbelas wiele met remstelsel, bak: 2.5m lank en 1.6m wyd. 082 928 5854 014 715 2846.

13

Herstel Repairs

GRASDAKKE en wildsheinings, herstel van swembaddens. Alles vir die beste pryse. Kontak Steven op 083 653 0596 of Jan op 076 757 2415. ROOFING, ceiling, built-in cupboards, wood decking, door fitting, tiling and painting. Call Jan 073 065 9789. STEVEN does painting, tiling, building, plumbing, plastering, paving, ceilings, renovation of pool sand thatching. Contact 063 871 7735. (16/3)(NSR)

16

Meubels Furniture

OORTOLLIGE meublement – ons koop dit vir kontant. Bergsig Meubels 50 Thabo Mbeki, Nylstroom. 014-717 3096 / 084 500 0852.

20

Pluimveë/Voëls Poultry/Birds

TARENTALE te koop: R200 volwasse, 4-6mde R150, 23mde R100, “lavender”, “chocolate”, wit, grys, bont. Jeanine 072 241 1212. (NSR)

22

Te Huur For Hire

TRAILER te huur teen baie billike prys. Sterk en gepas vir meeste doele, 2.6 x 1.6 x 1.1m. Kontak 079 841 3890 of 072 922 7630. (29/3) 22 TON Excavator te huur, R375 p/h, droog. kontak 082 859 5650. (NSR)(2/3)

BOSVELD TRAILER RENT vir goedere, meubels, beeste, dubbel en enkelaste. Volle versekering. 083 652 9617. (18/5)

23

Te Koop For sale

SEILE te koop gebruikte versterkte PVC. Bela-Bela, Limpopo. Kontak 074 150 9964. (2/3)(WB) 24 x BRAAIKUIKENHOKLIGTE en-verwarmers, kompleet vir R55 per lig. Windpompratkas vir R7 000 of naaste aanbod, skakel Wikus 072 594 0010. (NSR) CAT 428D TLB te koop. Kontak (WhatsApp) 082 859 5650 vir meer besonderhede. (NSR)(2/3) KOMPLEET vuurvegter. 1000 liter (bakkie/sleepwa model) R4 500. Kappie met drarak vir 2015 Isuzu KB 300 E.K. R4 000. Skakel 083 259 9509.

26

Troeteldiere Pets

ROTTWEILER hondjies met Duitse en Italiaanse bloedlyne asook verskeie kampioene in voorgeslag. Dikunaria rottweilers. Johannesburg. Kontak 083 660 5602.

27

Tuin & Huis Garden & Home

PROFESSIONELE matskoonmaakdienste. Baie kort droog-word tydperk. Doen nou ook noukeurige reiniging van teëls. Doen diens in: Warmbad, Nylstroom, Naboomspruit en omgewing. 082 539 7168. (NSR)(30/3) NIENA Se Blinders: Vir ‘n gratis kwotasie in die gerief van u eie huis kontak Niena by 060 767 0961 of Maya by 060 752 8232. (NSR)(16/3)

28

TV & Video

VIR al u DSTV, antenna en klankstelsel probleme! Multi Choice geakkrediteerde installeerders. Ons installeer, verkoop en herstel in die hele lesersgebied. Skakel Christo 014 717 1551/014 717 1211/ 082 494 3132. (9/3)(NSR)

31

Vervoer Transport

PAPPAS TRANSPORT in Nylstroom vir al jou vervoerwerk tot en met 8 ton. Ons ry na enige plek in die land. Kontak my en ons werk ‘n tarief uit vir jou. Dawie 078 504 5683. (30/3)(NSR) VERHUISINGS professioneel gedoen met toe vragmotor en opgeleide personeel. Eienaar bestuur. Gratis vragversekering. Na en van Gauteng, Noordwes, Vrystaat en Mpumalanga. Leon 083 454 8427. bemovedremovals @gmail.com. (NSR) SPESIALISEER in meubelvervoer. 18 Jaar ondervinding. ‘Budget’/Mini trekke met toe trok of bakkie waentjie. Plaaslik vanaf R1 200. Pretoria vanaf R2 500. Kontak Koos 082 640 4817 (NSR) KLEIN advertensies word NIE telefonies aanvaar NIE. Gee dit asseblief betyds by enigeen van ons kantore in.

DIE POS/THE POST KLEIN advertensies is vooruit-betaalbaar. Die SLUITINGSTYD is Dinsdag-middag om eenuur.

32

Vleis Meat

HEERLIKE Upington vleis. Beste pryse. Lam, skaap en ½ of heel vark. Skakel Lynn by 082 453 1404 vir pryse. (WB)

33

Voer Feed

OULANDSGRASBALE, 1.5m, 330kg, R460 per baal. Kontak 082 369 4047. (NSR)

35

Vroue Women

PARFUUM te koop – Makkie’s Fragrances. Goeie gehalte. Wye reeks om van te kies, 50ml bottels nou ook beskikbaar. Kontak 076 047 2665.

2 Maart 2018

EK doen netjiese herstelwerk aan enige kledingstuk asook masjienborduurwerk. Alles teen billike pryse. Kontak Bettie by 076 909 9167. (NSR)

37

Werk gevra Positions wanted

JOHANNA KOKA soek werk vir Dinsdae in Warmbad. Kontak haar by 079 634 0377. Verwysing beskikbaar. JANE soek huishulpwerk, bel haar by 081 086 5068. (NSR)(2/3) CHRISTINA soek huishulpwerk, bel haar by 072 114 0120. (NSR)(2/3) ANNA soek huishulpwerk, bel haar by 079 949 2181. (NSR)(2/3)

38

WILD GAME

NJALAS te koop. Vir navrae skakel 082 396 9673.

39

Bladsy 15

Woonwaens & sleepwaens Caravans & trailors

SPRITE SUPER SPORT karavaan, slaap 4 mense, volledig met tent, dubbeldeur yskas, dakseil, vloerbedekking, opwas. Skakel 074 259 7676 Bela-Bela.

42

Kennisgewings Legals

BOEDELKENNISGEWING In die boedel van wyle JACOBUS ADRIAAN VERMAAK Identiteitsnommer: 530711 5036 083 getroud binne gemeenskap van goed met MARIA MAGDALENA VERMAAK Identiteitsnommer: 550620 0019 082 Datum van afsterwe: 25 Februarie 2017 Meester se verwysingsnommer: 2244/ 2017

VAKA TURES AKATURES VACANCY

ADMIN TEMP

VACANCY

ADMIN/SALES We have an admin/ sales vacancy at our Bela Bela branch.

We have an admin temp vacancy for a 2 - 4 month period at our Modimolle branch. Persons with experience in general admin and accounting skills are invited to apply.

Persons with experience in general admin, accounting and sales are invited to apply.

Closing date: 6 March 2018 Please mail your CV to: headoffice@limpopogroup.co.za

Closing date: 6 March 2018 Please mail your CV to: headoffice@limpopogroup.co.za

LEES Die Pos gereeld en bly op hoogte van nuus.

EIENDOMME TE KOOP - MODIMOLLE

NUUTGEBOUDE WOONHUIS Modern met 3 slaapkamers en 2 badkamers Dubbel motorhuis asook waskamer. Groot onthaal area sluit in, ingeboude braai, skuifdeur na buite. Veilig omhein. Loop afstand vanaf Laerskool Nylstroom

Kontak Francois 082 495 3299

WERKSWINKELBESTUURDER 'n Dinamiese boerdery in die waterberge is opsoek na 'n werkswinkelbestuurder nie ouer as 50 jaar nie. - 'n Rooi seel met diesel en petrolondervinding - Goeie kennis van elektriese motors, pompe en elektrisiteit is 'n sterk aanbeveling. - Moet baie netjies en administratief sterk wees. - Moet bereid wees om in Naboom te kom woon - SLEGS NIE-ROKERS MOET AANSOEK DOEN.

Stuur CV na: hanna@pcwireless.co.za

Waterbergskool vir CVO VAKATURE:

Hoërskool onderwysposte vir: FISIESE WETENSKAP LEWENSWETENSKAP LANBOUBESTUURSPRAKTYK Ondervinding, SARO sertifikaat en verwysings van kardinale belang. Vakant vanaf Maart 2018 hoof@waterbergskool.co.za of bring na skool. Aansoeke sluit 5/3/2018

Eiendomme / Properties

EIENDOMME TE KOOP / TE HUUR EIENDOMME GESOEK Skakel: 014 717 5201 /2 (kantoor) Irene van Straaten (Agent) 082 301 5008

MEENTHUIS TE HUUR

In sekuriteitskompleks in Nylstroom 3 x Slaapkamers 2 x Badkamers Dubbelmotorhuis Swembad Veilige woongebied naby skole

Kontak Michiel by 014 717 3737

WILTINNET EIENDOMME/PROPERTIES Vir al u Eiendom behoeftes! GESOEK HUISE,PLASE EN PLOTTE VIR ERNSTIGE KOPERS 014 717 1142 / 082 4955 688 info@wiltinnet.co.za

www.wiltinnet.co.za

www.gamefarmsinafrica.co.za

ADVERTEER - DIT WERK!

Lewende Hawe Assistentbestuurder BUFLAND BOERDERY benodig die dienste van ’n Lewende Hawe Assistentbestuurder in die Lewende Hawe afdeling op ’n goed ontwikkelde plaas 22km buite Naboomspruit/ Mookgophong in die Limpopo Provinsie. Posbeskrywing Ondersteun Lewende Hawe bestuurder (wat Bonsmara Stoet, Teelkudde, Voerkraal, Groeitoetssentrum en Skape insluit) in alle aspekte van Voerkraal en Kudde bestuur. Vereistes: 1. Tersiêre landbou kwalifikasie in vee- en/of weidingkunde en/of landbou ekonomie 2. Kennis en ondervinding van Beesvoerkraal- en Teelkudde bestuur 3. Moet bereid wees om soms lang ure en naweke te werk 4. Goeie menseverhoudinge met die vermoë om in ’n span en individueel te werk 5. Moet Afrikaans en Engels magtig wees 6. Eerlik, betroubaar, nougeset, verantwoordelik en hardwerkend 7. Ouderdom 23-45 jaar. Ons bied: ’n Bogemiddelde vergoedingspakket, wat saamgestel word uit ’n salaris met winsdeling, met groei potensiaal. E-pos u CV voor 9 Maart 2018 aan: Die Menslike Hulpbronne Bestuurder by hr@bufland.co.za Navrae by 082 458 7787 of 082 575 5766 Indien u nie voor 16 Maart 2018 deur ons gekontak is nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.