Die Pos 27 Oktober 2017

Page 17

KLEIN ADV. / SMALLS

diepos.linmedia.co.za / www.diepos.co.za PROPRITE EIENDOMME te koop Naboomspruit. 1) Die Oog Aftreelandgoed: 2 Slaapkamerhuis, motorhuis en lapa. R990 000. 2) Gholfpark: Uiters netjiese 2 Slaapkamerhuis met onderdakparkering, jacuzzi. R585 000. 3) Gholfpark: Ruim 2 slaapkamerhuis, dubbel motorhuis en afdakke. R610 000. 4) Gholfpark: Netjiese 2 slaapkamerhuis en met ekstra werkspasie / onthaalarea. R645 000 o/h. 5) Puik waarde! 3 Slaapkamerhuis, woonstel, lapa, swembad, sterk boorgat. Aanbiedinge vanaf R910 000. 6) Ruim en netjies. 4 Slaapkamer familiehuis. Moderne kombuis, boorgat. R795 000. 7) 4 Slaapkamerhuis met buitegeboue. Vra aandag. R595 000. 8) 2 Slaapkamerwoonstel, ideaal vir aftrede. Palisade heining om lae onderhoud tuin. Dubbel parkering. R432 000. 9) Constantia. Ideale aftreegeleenthede. Verskeie eenhede vanaf R595 000. 10) Uitstekende belegging! Eiendom met 3 x tweeslaapkamer eenhede wat verhuur word. R915 000. Kontak Marié 082 858 4709. WILTINNET EIENDOMME. 014 717 1142/ 083 296 8286 / 082 499 4561 Nylstroom/Warmbad/Vaalwater. Huis te huur in Nylstroom, 3 slaapkamer, 1 badkamer – R5 500pm. 1.) CJN 428 - 90 ha natuurplaas-stroom, 4 slaapkamer huis, 60% plat en 40% berg – R3 200 000. 2.) BN826 – Natuur plaas. ± 440 ha - Baie waterstroom fontein3 huise, wildwerend R6 440 000. 3.) CJN 368 - 227 ha Alma- 3 slaapkamer plaashuis, met afdak, 2de huis, wildwering. 3 Toegeruste boorgate. Berg en plat – mooi uitsigte R3 980 000. 4.) CJN 242 - ±46 ha, wildwerend omhein, 2 slaapkamer, grasdakhuis, chalet, perdestalle. 1 x Toegeruste boorgat. Baie mooi natuurplasie – R3 290 000. 5.) CJN 431- 80 ha – 2 Slaapkamer huis. Fontein, vlei en seisoenale stroom. R3 500 000. 6.) BN 810 – 323 Ha eksotiese wild teelplaas. Baie goeie huis – R9 980 000. 7.) CJN 228 - ± 333 ha, 1 kant wildwering, 2 boorgate, 2 huise 2 slaapkamers elk. Gemengde waterberg bosveld. R4 300 000. 8.) BN781- 80 ha goeie besproeiing, skaap- weiding plaas R9 500 000. 9.) CJN 450 168 Naweek-natuur. 4 Slaapkamer huis boorgat en seisoenale fontein R3 800 000. 10.) BN 830 Vaalwater, 115 ha, wild naweek-aftree, 4 slaapkamer, 3 badkamer, seisoenale stroom, rolstoel vriendelik. R3 790 000, goeie koop. 11.) CJN 437 - 21 ha bosveld

plasie, hoof huis met 3 chalets, netjiese afwerkings, R1 700 000. 12.) CJN 439 – Vaalwater. 170 Ha-wildsplaas. R4 390 000 (NSR) WILTINNET EIENDOMME. 014 717 1142/083 296 8286 / 082 499 4561. Vaalwater/ Alma 1.) CJN 414 – 300 ha wildsplaas, baie goeie 4 slaapkamer huis, 2 boorgate toegerus met sonpaneel. Verskeie wild. R7 490 000. 2.) CJN 366 – 127 ha netjies huis, gronddam, baie water, berg met plat. R6 450 000. 3.) CJN 430-206 ha- bees en besproeiingsplaas. Baie water, 60 ha besproeiingsreg. R9 690 000. 4.) CJN 412 – 170 ha, 4 chalets met lodgeonklaar. Eet area, swembad en kombuis. R5 180 000. 5.) CJN 379 – 129 ha beesplaas, Vaalwater, ou plaashuis, 2 boorgate nie toegerus. R2 150 000. 6.) CJN 384 – ideale wild teelplaas. Ellisras / Vaalwater460 ha wild / naweek. Kwaliteit huis. W/werend – R8 590 000. 7.) CJN 407 – 167 Ha besproeiings – naweek en wildsplaas. R5 380 000. 8.) CJN 433 – 1516 ha wild-teelplaas. Geleë in die Waterberg Biosfeer. R20 500 000. (NSR) WILTINNET EIENDOMME. 014 717 1142/083 296 8286 / 082 499 4561. Te koop: Nylstroom / Crecy / Radium / Roedtan. 1.) CJN 432 – Binneplaas. 92 ha wildbees plaas. Goeie teelplaas. R3 400 000-00 2.) CJN 337 Nylstroom – 21 ha met 2 slaapkamer huis, plus rondawel en 2 chalets. Wildwerend. Verskeie wild. Plat en berg. R2 150 000. 3.) CJN 365- 170 ha, Roedtan, 30 ha onder swaaibalk, 70 ha droë lande, 4 slaapkamer huis, 55 000 liter boorgate - getoets. R4 200 000. 4.) CJN 421 – 21 ha, gerieflike huis, swembad, baie mooi uitsig, boorgat. R2 690 000. (NSR) WILTINNET EIENDOMME. 014 717 1142 / 082 499 4561. Modimolle – besighede / huise te koop, Swartwater/ Marnitz. 1.) 276 Ha Marnitz – wilds plaas met lopende besigheid, baie potensiaal, ideaal vir beroepsjag. Bewese inkomste van oorspoel kliente. R4 490 000. 2.) 4334 HaSwart-water- een blok of afsonderlike titel aktes. Wild/ bees plaas R29 900 000. 3. 8. 5 Ha naby Tolwe, 2 sterk boorgate, huis kort aandag. Ideale naweek-aftree R1 680 000. (NSR) HUIS te koop - Nylstroom. Pragtige ruim 3 slaapkamer huis, geleë in goeie buurt naby hoërskool. Prys R900 000. Kontak eienaar 064 750 9441. (10/11)(NSR)

N Y L S T R O O M BOSVELDSIG Sekuriteits Kompleks. Privaat verkope, winskoop, beskikbaar onmiddellik, voltitel, 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis elektronies, lugreëlaar grasdak lapa, stoor, groot karavaan afdak, R1 190 000 onderhandelbaar. Skakel 082 497 6187/014 717 5177. (27/10)(NSR)

10

AFRIKAANS ekstra klasse. Hoër- en Laerskool student welkom. Bela-Bela. Skakel 082 855 8600. (10/11) SKAAK afrigting: alle ouderdomme teen R95 vir 45 minute. Dis ‘n avontuur, planne maak, kreatief wees, opwindend. Kontak 064 908 2110. Skaakstelle te koop vir R150 elk. (NSR)(27/10)

Finansies Finance

BEGROTING opstel: Sukkel jy om maandeliks uit te kom? Ek sal jou leer hoe om ‘n begroting op te stel sodat jy nie met die druk van finansiële sorge hoef te leef nie. Kontak Barrie op 064 908 2110. (NSR)(27/10)

11

18

Gesoek Wanted

22

LANDRASVARKE. Een beer en een sog Landras varke gesoek. Jan 082 753 3161.

13

Herstel Repairs

DIESELPOMPE. “Injektors”. Tuinplaas Diesel. In Nylstroom. Kontak Nico 082 936 3757. Dirk van den Berg laan 24. (1/12)(NSR)

16

Meubels Furniture

HOUT eetkamerstel R2 200. Skakel Elise 074 114 5908. OORTOLLIGE meublement – ons koop dit vir kontant. Bergsig Meubels, 50 Thabo Mbeki , Nylstroom. 014-717 3096 /084 500 0852. ONS maak u motorhuise se oortollige items skoon, koop meubels aan en verkoop gehalte meubels en talle gereedskap. Kontak 079 216 8317. (24/11)(NSR)

Te Huur For Hire

BOSVELD TRAILER RENT vir goedere, meubels, beeste, dubbel en enkelaste. Volle versekering. 083 652 9617. (22/12) SELFSTOOR eenhede, baie netjies, te huur in Nylstroom, industriëlegebied. Geskik vir meubels, voertuie en karavane. Kontak ons gerus. Henk van der Merwe 082 599 6957 Hennie van der Merwe 082 888 0792. (27/10)(REK215)

JUWELE. Ek koop enige ou goud en silwer juwele, al is dit gebreek. Skakel Corné van Rensburg by 082 492 9525 vir kwotasie. HET jy oortollige voëls, papegaaie, hoenders, makoue, ganse of eende. Ook varke, bokke of skape. Skakel Pieter 082 328 2135 / 078 360 1695 of Magriet 082 655 9502.

Opleiding Training

SLEEPWAENS te huur: 2m x 4m beessleepwa, 1,6m x 3,5m enkel as. Dubbel as 1,8m x 5m. Motor sleepwa. Nylstroom. Kontak 082 878 4952. (1/12)(NSR

23

Te Koop For sale

SEILE te koop gebruikte versterkte PVC. Bela-Bela, Limpopo. Kontak 074 150 9964. (3/11)(WB) KWALITEIT hondekos, Bon non 40kg @ R285, 25kg @ R192, 10 kg @ R88. Tip Top 25kg @ R269. Gratis aflewering op Donderdae in BelaBela dorpsgebied. Skakel 014 736 3420 / 072 127 1634. Industria weg nr 9, Bela-Bela. Absolute Feeds. (1/12)

BOERBOELE geteel deur Trebla Boerboele uit eie skou kampioene vir lojale beskerming en gesinshonde. Gekeur en geregistreer deur SA Stamboek en SABBS. Sterk geboude brindle reuns beskikbaar, 9 weke oud. Nylstroom distrik, skakel 082 787 1729. KLEIN advertensies word NIE telefonies aanvaar NIE. Gee dit asseblief betyds by enigeen van ons kantore in.

DIE POS/THE POST

27

Tuin & Huis Garden & Home

PROFESSIONELE matskoonmaakdienste. Baie kort droog-word tydperk. Doen nou ook noukeurige reiniging van teëls. Doen diens in: Warmbad, Nylstroom, Naboomspruit en omgewing. 082 539 7168. (NSR)(27/10)

HOËRSKOOL HANS STRIJDOM ONDERWYSPOS: Beheerliggaampos Aansoeke word ingewag vir Onderwyser: Vak: Meganiese Tegnologie Gr. 10 – 12 (Pas- en draaiwerk) Vereiste: Toepaslike onderwyskwalifikasie Dokumentasie benodig: E-pos aan: admin@hansies.co.za Gewaarmerkte afskrifte van: • ID Dokument • Kwalifikasies • Matrieksertifikaat • Volledige CV • SACE Registrasie Sluitingsdatum vir aansoeke: Maandag, 13 November 2017 Aanvangsdatum: 1 Januarie 2018 Navrae: G Klopper (Hoof) 014 743 2151 of 084 514 2269

Kontak Francois 082 495 3299 ADVERTENSIES OP MODIMOLLE

BOSVELDSIG

Sekuriteit-oord

NYLSTROOM

NUUT GEBOU

Petro Greeff Tel: (014) 717-1774/6 Sel: 082 421 4429 Faks: (014) 717-2191 e-pos:

diepospetrogreeff@gmail.com

2 Slaapkamer 2 badkamer 1 motorhuis R1050 000 Huiseienaars 18 jaar en ouer welkom.

Nelie: 014 717 3654

VERVOER enige iets wat pas op 4 ton trok en of 2 ton sleepwa landwyd. Van lewende hawe tot meubels. Kontak 076 120 4967. (WB) 8 TON trok te huur. Kontak Johnny van der Walt 082 811 7430. (17/11)(NSR)

HOËRSKOOL HANS STRIJDOM FAKTOTUM-POS: Beheerliggaampos

Aansoeke word ingewag vir Faktotum: Vereiste: Toepaslike kwalifikasie Dokumentasie benodig: E-pos aan: admin@hansies.co.za Gewaarmerkte afskrifte van: • ID Dokument

• Kwalifikasies

• Volledige CV Sluitingsdatum vir aansoeke: Maandag, 13 November 2017 Aanvangsdatum: 1 Januarie 2018 Navrae: G Klopper (Hoof) 014 743 2151 of 084 514 2269

op Modimolle

SES ry Bloubuffelgras sand planter, volledig met sand bed rollers, R15 000. Kontak 014 161 0750 of 081 504 7127 (NSR)(3/11)

GEWALIFISEERDE HAARSTILIS

LEES Die Pos gereeld en bly op hoogte van nuus.

26

benodig 'n

Kontak die salon vir 'n onderhoud. 014 717 3610

Troeteldiere Pets

Stuur gerus vir ons e-pos om te adverteer

VAKANTE VAKATURE

Dubbel motorhuis asook waskamer. Groot onthaal area sluit in, ingeboude braai, skuifdeur na buite. Veilig omhein. Loop afstand vanaf Laerskool Nylstroom

Vervoer Transport

EEN M.F hamermeule met elektriese motor R10 000. Soilmaster hamermeule teen R12 000. Kontak Frits 083 771 8914.(NSR)(27/10)

(ENGEN - N1 SNELWEG)

Modern met 3 slaapkamers en 2 badkamers

VIR al u DSTV, antenna en klankstelsel probleme! Multi Choice geakkrediteerde installeerders. Ons installeer, verkoop en herstel in die hele lesersgebied. Christo 014 717 1551 / 014 717 1211/082 494 3132.

31

Creative Hair haarsalon

KRANSK OP 1 ST OP KRANSKOP STOP

NUUTGEBOUDE WOONHUIS

TV & Video

Bladsy 17

VAKA TURES AKATURES

EIENDOMME

TE KOOP - MODIMOLLE

28

27 Oktober, 2017

WILTINNET EIENDOMME/PROPERTIES Vir al u Eiendom behoeftes! GESOEK HUISE,PLASE EN PLOTTE VIR ERNSTIGE KOPERS 0147171142 / 082 4955 688 info@wiltinnet.co.za

www.wiltinnet.co.za

www.gamefarmsinafrica.co.za

MULDER

EIENDOMME /PROPERTIES

BESTE KOOP!

Koro Creek R2,5 Miljoen

• 5 Slaapkamers • 3 Badkamers • Swembad • Boorgat • Toesluit motorhuis + Afdak Sarna Groenewald 079 074 3614 ALEENMANDAAT NOG VELE ANDER EIENDOMME BESKIKBAAR

ADMINISTRATIEWE POS Oggend pos - Vereistes: • Algemene kantoor ondervinding. • Rekenaarvaardig - Excel en Word • Ten volle tweetalig wees. • Naweke en Vakansie dae werk. • Oor eie Vervoer beskik. • Uiters betroubaar wees. • Onmiddellik beskikbaar wees vir aanstelling. • Finansiële ondervinding sal in die kandidaat se guns tel. Mans en dames persone wat voldoen aan bogenoemde vereistes kan hul CV's stuur na:

kranskopn@peg.co.za

Aansoeke sluit: 30/10/2017

If you snooze, you lose! START ADVERTISING

Klein Treetjies Kleuterskool VAKANTE POS: ONDERWYSERES 3 / 4-JARIGE KLEUTERS 31 MAGAZYNSTRAAT, MODIMOLLE MINIMUM VEREISTES: • Toepaslike tersiêre kwalifikasies ‘n sterk aanbeveling • Toepaslike werkservaring • Goeie menseverhoudinge • Persoon moet goeie gesondheid geniet • Persoon moet verantwoordelik, eerlik, betroubaar en geduldig wees • Persoon moet kan dissipline handhaaf SALARIS: Onderhandelbaar DIENSAANVAARDING: 08 Januarie 2018 SLUITINGSDATUM: 10 November 2017

E-pos u CV na: kleintreetjies@klieknet.co.za Faks na 014 717 2344 of bring na die skool. Indien u niks van ons hoor binne 5 dae na sluitingsdatum nie, was u aansoek onsuksesvol.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.