Die Pos 20 Julie 2012

Page 32

Bladsy 32

DIE POS/THE POST

20 Julie, 2012

Laerskool Nylstroom spog met ses nuwe studenteonderwyseresse wat die nuwe kwartaal by hulle ingeval het. Hulle is mee. Cornelia Coetser, Ansuné Steenekamp, Gerda van der Walt, Rolandi Brenkman, Cheryl Grobler en Marcel Lourens. Die studente verrig die praktiese dele van hul studies by die skool.

diepos.linmedia.co.za

The top ten Grd 7 learners at Nylstroom Primary School are (in front) Lebo Kutumela (75%), Johannah Majapholo (74%), Simoné Lekala (72%), Keorapetse Selemela (72%) and Oratile Rangwnashe (69%). At the back are Ms S.L. Prinsloo, Ammaarah Bera (90%), Fortunate Baloyi (88%), Mokete Segwapa (79%), Dikelede Chauke (79%), Barbara Makomene (76%) and Ms Selma Joubert, Grd 7 teacher.

The leaders of Nylstroom Primary for 2012 are (in front): Ammaarah Bera, Pepsy Nawa, Johannah Majapholo, Zelda Munzhedzi, Makoma Motadi, Musa Masina, Basetsana Mothoa, Barbara Makomene, Seemole Nkoana, Oratile Rangwanashe and Ms Selma Joubert. In the middle are Ms. S.L. Prinsloo, Fortunate Baloyi, Lebo Kutumela, Simoné Lekala, Matlakala Sebake, Aziza Benjamin and Keorapetse Selemela. At the back are Shoaib Akhtar, Mokete Segwapa, Thami Selamolela, Dikelede Chauke and Suleiman Karrim. TaalPOS In Afrikaans ken ons nie “opkomende” in die betekenis van “komende” nie. Ons praat dus nie van “opkomende wedstryde” nie. Wat op die kalender nader kom is “komende”. Opkomende het ’n letterlike en ’n figuurlike betekenis. Letterlik: “Kyk die mooi opkomende son.” Figuurlik: “Opkomende jong boere behoort hulp van die regering te kry.” — Henk Kruger, Bosveldsig, Modimolle TaalPOS Naarstig beteken ywerig. Die enigste verbuiging van hierdie woord is “naarstige”. Daar is dus nie woorde soos “naarstiglik” of “naarstigtelik” nie. — Henk Kruger, Bosveldsig, Modimolle TaalPOS In Afrikaans gebruik ons die woord hardloop net om die letterlike aksie mee te beskryf. Ander betekenisse is daar nie. ’n Program kan dus nie “hardloop” nie en tyd kan ook nie “uithardloop” nie. — Henk Kruger, Bosveldsig, Modimolle TaalPOS Iets gebeur OP ’n dorp soos BelaBela (Warmbad), Modimolle (Nylstroom), Vaalwater of Mookgophong, maar IN ’n stad soos Polokwane (Pietersburg) of Pretoria.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.