KLEIN ADV. / SMALLS
diepos.linmedia.co.za / www.diepos.co.za EK koop 2de hanse sleepwaentjies (met dokumente) vir kontant. Enige maak of tipe tot 1.5 ton. Dries 083 320 2823 KRAGOPWEKKER 30 tot 50 KVA benodig. Kontak 082 3777 385. (NSR)
13
Herstel Repairs
NAALDWERK- en omkapmasjiene. Kontak ons vir diens en herstel. Koop jou nuwe Elna masjien deur ons. Skakel Ronnie 079 509 3214 of Heibrie 071 889 6392. (27/3) G & A ELEKTRIES Nylstroom: Enige elektriese herstel, diens en installering van 220V tot 3300V. Soek en herstel van kabelfoute. 24/7 diens. Gawie 082 361 5583 gaelektries1@gmail.com D I E S E L P O M P E . “Injektors”. Tuinplaas Diesel. Nou in Nylstroom. Kontak Nico 082 936 3757. Dirk van den Berg laan 24.(NSR)
15
Lewende Hawe Live Stock
TWEE geregistreerde NguniBulle te koop. R10 000 en R12 500. Te kosbaar om op I veiling te verkoop om geslag te word. Pragtige NguniVerse, dragtig, loop by hulle bul, beskikbaar @ R6 000 stuk vir die uitsoek. Kontak Wikus 072 594 0010. CAMEROON Rammetjies (4 maande) te koop. R800. Modimolle. 072 377 5188.
KONTANT KOPER vir al jou beeste, skape en bokke asook voertuie. Skakel Raief 083 492 1170. (6/3) (WB)
16
Meubels Furniture
SKRYFBEHOEFTEKAS staal R1350, skottelgoedmasjien R950, Univa undercounter stoof R1 800, lessenaar met laaitjies R650, 1-deur hangkas of besemkas R450, eikehout koffietafel R750. Elize 084 560 7908 / Chris 084 500 0852. (-20/02) OORTOLLIGE meublement – Ons koop dit vir kontant of verkoop dit @ u prys vir kommissie Classic Beds, 50 Thabo Mbeki Dr. Langs Voortrekker Slaghuis Nylstroom, 014 717 3096 /084 500 0852.
18
Opleiding Training
R E M E D I A L TEACHING. Does your child have a problem with reading, spelling, dyslexia and mathematics? Contact Mrs Laubscher 079 035 2975, Warmbad. (WB) EKSTRA Engels en Wiskunde klasse in Nylstroom. Smiddae na skool teen R70 per uur. Nici 074 300 5460.
20
Pluimveë/Voëls Poultry/Birds
NYLSTROOM
ADMINISTRATIEWE DAME • Netjiese voorkoms • Stiptelik • Hardwerkend • Betroubaar • Opleiding word verskaf • Excel ondervinding is ‘n vereiste
GOEIE BYVOORDELE WORD AANGEBIED
Faks CV na 086 655 8642
OPSOEK na ganse om te koop of ruil vir makoue. Sal afhaal, Naboom tot Pretoria, Vaalwater tot Settlers/ Tuinplaas. Skakel Stan 083 463 0830.(20/2)(WB) 17 KAPOKHOENDERS te koop plus kuikens. Lavender veerpote @R30 per hoender. Skakel 082 853 0932. (WB)
21
Rekenaars Computers
NYLSTROOM computer te koop. Pentuim (R) Dualcore (R) 1 GIG RAM 120 GIG HDD Windows XP MS Office 2010 flat screen R1 400. Kontak 014 717 5419/082 264 2454. (-27/03) (NSR)
22
Te Huur For Hire
BOSVELD TRAILER RENT vir goedere, meubels, beeste, dubbel en enkelaste. Volle versekering. 083 652 9617. (03/07) (WB) SPRINGKASTELE te huur. Jumping castles for hire. Amelia 082 567 9963. (3/4)(WB) STOORRUIMTE te huur by Waterberg Self Stoor, Nylstroom 100m van Pick ‘n Pay. Toegeboude staalstruktuur met individuele sekuriteit. Verskillende groottes met pryse vanaf R380.00 per maand beskikbaar. Geskik vir meubels, woonwaens, dokumente, fabrieks- en winkelvoorraad, ens. Skakel gerus vir Monika 082 808 4030.
SELFSTOOR eenhede, baie netjies, te huur in Nylstroom, industriële gebied. Geskik vir meubels, voertuie en karavane. Kontak ons gerus. Henk van der Merwe 082 599 6957 Hennie van der Merwe 082 888 0792. (REK215) (NSR) SLEEPWAENS te huur: 2m x 4m dubbel as, 1,6m x 3,5m enkel as. Dubbel as 1,8m x 5m. Motor sleepwa. Nylstroom. Kontak 082 878 4952. (NSR)
23
Te Koop For sale
SEILE te koop, versterkte P.V.C. 3m x 6m @ R250 en 4.5m x 18m @ R1 200. Sel 074 150 9964. (27/2) (WB) WOONWATOERUSTING, grondnet, grensnette, stoele, dakseil, tafel, penne, pype, leer meerdoelig R550. Skakel 082 961 3071. (WB) GALVANISED trollies op wiele, ideaal vir koelkamers en 1 000L water tenks in frames te koop. 15 L rugsak gifspuit, twostroke aangedrewe, ideaal vir tamaties. Twee handkluise vir handwapens te koop. 12 Ton voer tenk en 10 ton voer tenk om self te verwyder. 3 Laag lêbatterye vir 1 080 henne. Kontak 072 417 4418. SPLITPOLES for sale (treated/plain)/Skaal planke te koop (behandel of rou). Kontak 079 344 4747 willasframing@gmail.com
TE KOOP Danvoss vertoon vrieskas 4x glas deure, hoogte 760mm x diepte 900mm x breedte 2 500mm. Asook hoenderhokke 12mx3m. Skakel Luciano 082 602 7679. (27/02)(NSR) HOHNER Student IVM.32 Base. Trek- Klavier. R3 000. Kontak A. Lombard 082 696 2868. (-20/02)(NSR) BETONMENGER, vier kruiwa kapasiteit, enkelfase elektries in baie goeie kondisie, R10 000. In Modimolle. Skakel 082 372 5772. (-27/02)(NSR) VISVANG kajak, twee man sitplek, Macski Explorer met lewensgordels R4 000, in Modimolle. Skakel 082 372 5772. (-27/02)(NSR)
DIE POS/THE POST
27
Tuin & Huis Garden & Home
26
TUIN-UITLEG, groot of klein. Warmbad omgewing. Skakel 082 429 1311. (13/3) LM KITSGRAS mooi groen en skoon. Daar is ook ander gemengde LM en Kikuyu vir bokke. 083 258 4273/014 740 0030. (WB)
KITSGRAS. Goeie gehalte kikuyu geplant in rooigrond. Kontak 079 909 1145. (t/c) (WB) KIKUYU GRAS in Warmbad beskikbaar, R16 m². Skakel Marius 082 466 2412. VILBO TERREINDIENSTE vir instandhouding van terreine en sny van groot grasareas. Kontak 083 242 9097 vir gratis kwotasies. Skole, kerke, lodges, vakansie, aftree oorde, ens. baie welkom. Ons werk ook oor Desembermaande. Warmbad/ Nylstroom area. (20/2) (WB)
SLEEPERHOUT plasma tv kas/stand en borde /linne kas te koop asook ander los goedere. Skakel 083 347 6567. (-27/02)(NSR)
20 Februarie, 2015
LUUKSE 3 slaapkamer huis in Uvongo. Volledig toegerus, binne kompleks, toesluit motorhuis. Eie swembad. Pragtige see uitsig. Buiteseisoen @ R900, binneseisoen @ R1300, peak seisoen @ R1 900. Besprekings 082 850 7975. (-06/03)(NSR)
31
KWALITEIT kitsgras LM & Kikuyu. Skakel 082 052 2885. MAKKEPLAN PEST CONTROL fondasie behandeling, termiete, insekte, lyndrade, rotte en onkruid beheer. Skakel Duppie 082 878 5733 makke planpestcontroll@gmail.com
29
Vakansie Holiday
Bladsy 17
Vervoer Transport
VERVOER verhuising in en rondom Nylstroom. Ons trek tot jou tuin klippe saam. Skakel vir die beste tariewe. Gratis kwotasie. Vervoer met bakkie en 6 meter sleepwa vanaf R300/ R1 250. Vinnige en goeie diens is ons leuse. Kontak 074 244 3136/ 074 075 3060. (-27/03) (NSR)
VAKA TURES AKATURES
Troeteldiere Pets
AFRICAN GREY te koop met hok R1 500. Skakel 082 853 0932. STAAK telery. Opregte Worshonde te koop. Pare of enkel. Dapple of gewoon. Skakel 083 788 1922. SWART Labrador kruising, reun, 11 maande oud. Opsoek na goeie huis, bereid wees om eerste inenting te betaal. Kontak die Kranskop Diere Kliniek 014 717 5996.
Junior Electrical and Mechanical Technician Site: Kranskop Toll Plaza N1 North (Modimolle) Suitable candidates must have the following minimum qualifications, experience and skills. • Grade 12 Certificate • National Diploma or Certificate in Electrical Engineering. would be an advantage • Experience in maintenance environment • Knowledge of statutory health and safety • Computer Literacy • Good communication and interpersonal skills • Valid Driver’s License • Experience in the maintenance of Toll Collection Equipment would be an advantage. • Certificate of fitness The company will provide remuneration and benefits appropriate to the position. Email alison.melvin@murrob.com Applications close 27 February 2015. If no reply received by 13 March 2015 consider your application as unsuccessful.
VACANCY: ACCOUNTS CLERK Applications are required from suitably qualified candidates for the above-mentioned positions.
1. Main duties include • Responsible for: Magasyn (Bulk Store) o Ordering of stock when and if needed o Liaise with departments regarding stock levels, new stock and prices o Processing of all invoices on Cuisine stock system o Month end stock take and balancing of magasyn on system • Processing of Deposit Account • Processing of Guest Questionnaires and resort stats • Assist with the Creditor invoices and statements. • Relief the Cash up Officer. • Assist with the Budget. • Assist with month end stock take at trade departments. • Daily Recon of Deposit bank account if necessary. • Assist at the day visitor’s gate when busy.
2. Required skills, knowledge and personal attributes • • • • • • • • • •
Must have a grade 12. Experience in financial environment will add as an advantage. A recognised qualification in Finance will be to you advantage. Be able to work under pressure and make responsible decisions. Ability to deal with a variety of people in a customer orientated, friendly way. To be able to work on your own but also be part of a team. Light motor vehicle license. Must be a very good organiser and be able to prioritise work. Knowledge of MS word & excel. Must be prepared to work flexible hours.
3. Salary & Benefits • A market related salary and company benefits (including housing) form part of the package. Note:
If you do not get any feedback from the company within two weeks after the closing date, deem your application as being unsuccessful.
The closing date for the application will be on Monday, 2 March 2015, interested applicants should forward their C.V’s to Tumi Molefe: Human Resources Department: E-mail: warmbathshr@foreversa.co.za or fax to (014) 736 8560, Tel: (014) 736 8500.
Motor Werktuigkundige Vakleerling Waterberg Toyota Modimolle bied 'n Vakleerlings Program aan (CBMT 4 LEVELS) vir Matrikulante om werkloosheid te voorkom. Die program behels 'n Tegniese Kwalifikasie in Motor Werktuigkundige gebied. MINIMUM VEREISTES • Matriek/Graad 12 sertifikaat met Wiskunde en Wetenskap AANBEVELE VAARDIGHEDE, KWALITEITE EN KENNIS • Numeriese vermoë • Goeie kommunikasie vermoë • Moet onder druk kan funksioneer • Moet in 'n span kan saamwerk • Moet bereid wees om te leer • Moet volle samewerking kan gee Alle CV's moet asb na die volgende epos adres gestuur word voor 27 Februarie 2015 nicolene@waterbergtoyota.co.za
Waterberg Toyota VAKATURE Spif Chicken, geleë in Naboomspruit het die volgende vakante betrekking en bied aan die suksesvolle kandidaat die geleentheid om by hierdie dinamiese maatskappy aan te sluit.
PLAAS SEKRETARESSE Benodig op die braaikuiken plaas geleë tussen Roedtan en Mookgophong. Hierdie persoon sal verantwoordelik wees vir al die administratiewe funksies in die plaas kantoor en sal direk verantwoord aan die Produksie Bestuurder: Plase. Geskikte kandidate moet:• beskik oor 'n goeie kennis van Microsoft Word en Excel; • tenvolle tweetalig wees in Afrikaans / Engels; • beskik oor eie vervoer. ‘n Mark-verwante vergoedingspakket sal met die sukses-volle aansoeker onderhandel word. Alle aansoeke vergesel van 'n volledige CV moet per faks gestuur word vir die aandag van Die Mensehulpbronne Bestuurder na (014) 743 2883 of per e-pos na hr@spif.co.za. Sluitingsdatum vir aansoeke is 6 Maart 2015. Indien u teen 20 Maart nog nie gekontak is nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.
BOONZAAIER & DU PLESSIS PROKUREURS MODIMOLLE (NYLSTROOM)
benodig die dienste van ‘n
LITIGASIETIKSTER met eie vervoer om so gou as moontlik diens te aanvaar. Vereistes: - Rekenaarvaardig - Tweetalig (Afrikaans & Engels) - Ondervinding in Litigasie en Invorderings - Goeie menseverhouding Faks CV na 086 614 1476 / E-pos na jolandi@bdlaw.co.za
VOORWINKEL ASSISTENT / KASSIERE WARMBAD Salaris onderhandelbaar ‘n Gevestigde Apteekgroep het ‘n pos beskikbaar vir voorwinkel assistent / kassiere. Die geskikte kandidaat sal beskik oor vorige ondervinding in Apteek of ‘n verkope omgewing. Minimum kwalifikasie sluit in matriek. Goeie kommunikasie vaardighede en menseverhoudinge word vereis.
Epos: hroffice@vhadmin.co.za Fax: 086 619 0849