Bladsy 18
DIE POS/THE POST 18 September, 2015
SKOLENUUS/SCHOOL NEWS Hierdie leerders van die Waterberg CVO-skool op Modimolle is baie bedrywig! Bernadette Fourie, ’n lid van die JKAklub op Modimolle, het aan die Suid-Afrikaanse karatekampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Sy het brons vir kumute en brons vir kata verower. Lize-Marie Venter en Kobus Engelbrecht behoort aan die Waterbergboogskietklub. Hulle het aan die klub se interne kompetisie op Bela-Bela deelgeneem. Lize-Marie het goud verower en Kobus het brons gekry. Foto: Herman Steyn
C
diepos.linmedia.co.za / www.diepos.co.za
B
Die Waterbergskool vir CVO se leerders het aan die o.13- en mini-krieketdag deelgeneem tydens die landswye BCVOkrieketdag op Middelburg. Voor is Ruben Rossouw, Henco Meyer, Stefan Roets, Marnes Wesselman, Ruvan du Plessis en Henru Botha. Agter is Walter Wesselman, Willie van Rooyen, D.J. Bester en Cecil Botha. Foto: Herman Steyn
PSA – GROEPKOMITEE, STAATDIENSPENSIOENTREKKERS (G.E.P.F), WATERBERG Nooi ALLE Staatsdienspensioentrekkers uit na ‘n
A
LEDEVERGADERING
in die Groot Saal van Kokanje op Dinsdag, 22 SEPTEMBER 2015 om 15:00
Dié leerders van die Waterbergskool vir CVO het aan die Kultuurfees op Lephalale deelgeneem en uitstekend presteer. Voor is Domenique Janse van Vuuren en agter is Cecil Botha, Leila Janse van Vuuren en Henru Botha. Foto: Herman Steyn
Kom luister na die jongste nuus oor pensioene, mediese hulp asook ander sake van belang vir u Die PSA is die enigste beduidende spreekbuis waaroor u beskik en wat hom in u belang beywer vir ‘n beter, regverdige bedeling
014 715 2427
KENNISGEWINGS
MOENIE WONDER NIE.. ...daar is net een uitweg!
ADVERTEER!!
ANNUAL GENERAL MEETING FOR MOGOL WATER USERS ASSOCIATION
BEWARE!!!
Vaalwater sub area to be held on 21 September 2015 at 14:00 at Rivier-oord Vaalwater.
Please be advised that Margaret Rashalane is no longer an employee of ROYAL Funerals & Tombstones or have any connection with our business. She is busy collecting money alledgedly from unsuspecting members and clients. Please be advised any form of payment should be made at our offices. If you have already made any payments to her, please contact our offices at No. 2 Station house, Potgieter street, Bela Bela or contact our head-office on 012 706 0034 / 082 255 5209
ALL WATER USERS WELCOME e-mail: vlw.wua@gmail.com Contact Charles Newton 082 960 6682
Hartlike Uitnodiging Na:
ALGEMENE JAARVERGADERING
KLUB HELPMEKAAR
GEMEENSKAPSORGANISASIE Wet 71/1997 - No. 036-157-NPO OP WOENSDAG 30 SEPTEMBER 2015
PARTY MENSE DROOM, ANDER ADVERTEER!
Plek: Klub Helpmekaar se Dienssentrum Adres: 65 Van Riebeeckstraat (Oorkant Big “L” Meule) Tyd: 13h00 vir 13h30 tot 16h00 Agendapunte: Carol Kruger: Huis: 087 808 3379 of Sel 0832805190 Epos: info@shakila.co.za VERVERSINGS SAL BEDIEN WORD
BEDANKINGS