Die Pos 14 Maart 2014

Page 23

SPORT

diepos.linmedia.co.za

DIE POS/THE POST

14 Maart, 2014

Bladsy 23

Promosie

C

D aerskool Nylstroom se eerste rugbyspan het op Maandagoggend, 3 Maart, splinternuwe baadjies, truie en sakke vir die nuwe rugbyseisoen ontvang. Op die foto voor is Jeandré van Niekerk, Jean-Pierre Smith, Armand Conradie, Reinhardt Olivier en Ruan Holtzhausen. In die middel is Franco Venter, Hannes Terblanché, Ruan Nel, Jarrond Rossouw, Matthew van Wyngaardt en Joost van Rooyen. Agter staan Jano Le Roux, Christian Smith, Willem Smit, Lucian Snyman, Jaco Scheepers, Jannes van Wyk, Tiaan van Heerden, Jacques Bestbier en Hanno van Biljon. Heel agter is Roelf Vorster (afrigter), Hempies du Preez (skoolhoof), Piet Potgieter (borg) en Ockie de Jager (afrigter).

D

Leerders van die Waterbergskool vir CVO op Modimolle het einde Februarie die tweejaarlikse BCVO-Bybelkenniseksamen afgelê. Hierdie groep het almal bo 70% behaal. Voor staan Bernadette Fourie, Adriaan Roets en Colin Boshoff. In die middel is Hané Grobler, DJ Bester, Willie van Rooyen, Michael Adendorff en LJ Humphries. Agter is Dirk Kriel, Leila Janse van Vuuren, Marioné van Rooyen, Riaan Lindeque en Linda Booyse. Elsabé Kriel was afwesig met die neem van die foto.

QUERIES (advertisements) Queries about the standards and principles of advertising may be sent to: The Secretary, Advertising Standards Authority of South Africa, P.O. Box 41555, Craighall, 2000. The telephone number is: (011) 781 2006.

Sonstraal Skool vir Buitengewone Onderwys Magazynstraat 8, Modimolle Tel/Faks 014 717 4331

Heerlike Beskuit *Diabeet *Growwe lekkerte * “Oats Crunchies” *Ouma Boersma-sade *Klapperkarringmelk *All Bran *Semelklapperroom *Muesli *Karringmelk *Anyskarringmelk

Afsetpunte Modimolle *Sonstraal Skool * Total Steers * Biltongvallei *Eden Bloemiste * Brakanjan Speelskool *Bakoond Tuisnywerheid *Nylrivier Motors Warmbad * Klein Kariba * Peet se Padstal Naboomspruit *OK Grocer * CG Waterplan

Bel en Bestel! of Loop en Koop!

Susan Lang, die Nylies se eerste netbalspan-afrigter is self ’n netbalspeler van formaat. Sy het ná skool vir die SuidAfrikaanse span aksie-netbal gespeel. Sy het pas weer Suid-Afrikaanse kleure vir die o.30-gemengde span verwerf en gaan in September vanjaar haar slag in die wêreldbeker wys teen spanne van Australië, Engeland en Nieu-Seeland. Sy is ook ’n internasionale skeidsregter. Foto: Herman Steyn

Sonette van Rooyen en John McClintock het by die Waterbergskool vir CVO se personeel aangesluit. Van Rooyen gee vir die gr.2’tjies skool en McClintock vir gr.4-7.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Die Pos 14 Maart 2014 by Die Pos koerant/newspaper - Issuu