SKOLENUUS/SCHOOL NEWS
diepos.linmedia.co.za
B
DIE POS/THE POST
Giancarlo Del Frate, JP Mouton, Dylan Zeelie, Cecil Botha en Walter Wesselman van die Waterbergskool vir CVO op Modimolle was deel van die provinsiale o.15-rugbyspan wat van 23-25 Junie tydens ’n landwye rugbytoernooi op Lichtenburg as die wenspan gekroon is. Foto: Herman Steyn
Hier is die beste akademiese presteerders (hoërskool) in die halfjaareksamen van die Waterbergskool vir CVO. Voor is Colin Boshoff, Walter Wesselman, Leila Janse van Vuuren en Xandrie Viviers. In die middel is Juanita Jacobs, Giancarlo Del Frate, MC Janse van Rensburg, Phillip Humphries en Anzeries van der Merwe. Agter is Michael Adendorff, Riaan Lindeque, Hardus Fourie en Dirk Kriel. Foto: Herman Steyn
C
Hier is die beste akademiese presteerders (laerskool) in die halfjaareksamen van die Waterbergskool vir CVO. Voor is Wietse Botes, Teresha Humphries, Stefan Roets en Vanya Viviers. In die middel is Adriaan Roets, Nicolette Malan, Mari Botes, Liechané Del Frate en Bernadette Fourie. Agter is Ansofie van der Merwe, Willie van Rooyen en MelLene Humphries. Foto: Herman Steyn
D Promosie
A
Colin Boshoff, ’n leerder van die Waterbergskool vir CVO op Modimolle, is die algehele wenner van die wêreldkennis olimpiade vir gr.8’s van die Limpopostreek. Foto: Herman Steyn
E
Rikus Pretorius, hoofseun van Hoërskool Nylstroom, is op Vrydag, 29 Julie, as algehele senior wenner van die Bosveldinterhoërredenaars aangewys. Hy neem op Vrydag, 12 Augustus, aan die ATKVredenaars se finale ronde by Buffelspoort deel.
Santam het onlangs hul jaarlikse prysuitdeling vir Makelaars in Limpopo gehad. Forum Makelaars (Bela-Bela) het weer vanjaar die gesogte Landboutoekenning ontvang. Morkel Booyse en sy personeel dra die toekenning op aan hul lojale kliënte. OP die foto is Heila van Staden, Morkel Booyse, Lerato Matthews (Santam) en Lizaan du Plessis.
12 Augustus, 2016
Bladsy 21