KLEIN ADV. / SMALLS
diepos.linmedia.co.za / www.diepos.co.za M E U B E LV E R V O E R professioneel gedoen met toe trok en opgeleide personeel. Eienaar bestuur. Gratis vragversekering. Kontak Leon 083 454 8427 of bemoved@hotmail.co.za (-22/11) (t/c) (NSR) VERVOER van meubels, enige los goedere, stene, pale. Enige trek vragte landswyd. Vars produkte asook vragte terug vanaf Pretoria na Nylstroom. Kontak Fanie 083 481 9918. (t/c)
32
Vleis Meat
UPINGTON lammers. Weer beskikbaar teen R55/kg. Skakel Lynn by 014 736 5785/082 453 1404. (WB)
33
Voer Feed
ALLE wilds en veevoere beskikbaar. Asook mielies, sout lekblokke, molasek produkte, hondekos, voëlsaad ens. Aflewerings in Warmbad en omliggende gebiede. Epol voere, Industriële weg 9, Bela Bela, 072 127 1634 of 014 736 3420. (10/1/ 14)(WB) KUILVOER in massasakke te koop @ R2 100 per ton. Daar is 22 ton beskikbaar. Skakel Armand 082 853 0932. (WB) GEELMIELIES te koop Alma Silo teen R2 500 per ton. Nuwe seisoen mielies. Kontak 084 694 9147 (-18/ 10) (NSR)
34
Voertuie Vehicles
EK koop byna alle 2de handse voertuie, bakkies, ventures, kombi’s plus 3 ton trokke vir kontant. Ek is bereid om voertuie self op te tel. Skakel Unis by 082 959 9120 of 072 203 1614 (20/12) (WB) CARS wanted. HP problems. Your vehicle in arrears or can’t trade. Avoid blacklisting. Approved clients to take over. All arrears paid. Vehicles also available. Vehicle solutions. 079 214 9284. (1/11) CORSA te koop. Ongelukskade. Prys onderhandelbaar. Kontak 079 232 4489. (WB) VOERTUIE gesoek motors of bakkies in goeie toestand gesoek om te koop. Betaal kontant. Kontak Fourie 082 928 0482 (-04/10) (t/c) N Y L S T R O O M werktuigkundige: trekkers, vragmotors, TLB’s, velddienste 24/7. Kontak Rikus Behrens 072 839 0924
35
37
Werk gevra Positions wanted
DAME vra huishulp werk in Bela Bela (Warmbad). Beskikbaar die hele maand of piece jobs. Skakel 079 4049 378. (11/10)(WB) MAN is looking for a job in Waterberg Region. Experience of: carpenter, new roofs, roof tiles, ceilings, hanging of doors, painting, waterproofing and general maintenance. Call Jan 073 065 9789 (-06/12) (NSR) DAME vra werk in kombuis in Nylstroom. Kontak Johanna 060 408 1733 (-11/ 10) (NSR) WOMAN is looking for domestic or cleaning work in Nylstroom. Contact Jane 076 737 2333 (-11/10) (NSR) WOMAN is looking for domestic work in Nylstroom. Contact Sina 060 387 7401 (-11/10) (NSR) WOMAN is looking for cleaning or domestic work in Nylstroom. Contact Sara 082 085 1238 (-11/10) (NSR)
Vroue Women
WOMAN is looking for domestic job in Nylstroom. Contact Nombulelo 079 106 9169 (-11/10) (NSR)
PROFESSIONAL Nail & Beauty supplies. 014 736 5973. Suppliers of all Acrylic, UV Gel, Silk & fibre, Nail art, Waxing & tinting, Eyelash Extensions, Make-up, Body message products, Electric drill manicures & Pedicures. (1/11)
BLANKE man soek algemene plaaswerk in Waterberg omgewing. Kan ook motorwerktuigkundige werk doen, nutsman en algemene instandhouding. Kontak Fanie 084 959 1008 MAN vra verfwerk of tuinwerk in Nylstroom. Kontak Goodboy 072 600 1872 (-18/ 10) (NSR)
38
WILD GAME
TWEE Blou duiker rammetjies te koop. 1 trofee gehalte. Maak ’n aanbod. Sperdatum einde Oktober. Gerrit 076 772 5205 (25/10)(WB)
39
Kennisgewings Legals
BOEDELKENNISGEWING In die boedel van wyle LOUIS JOHANNES BOTHA (Identiteitsnommer: 340922 5043 082) getroud buite gemeenskap van goed per adres Rooibossingel No. 13, Fase 2, Bosveldsig, Modi-molle, 0510 Oorlede: 6 Augustus 2012 Boedelnommer: 2410/2013 Meesterskantoor: Polokwane Kennis geskied hiermee aan alle persone wat vorderings het teen bogemelde boedel om sodanige vorderings binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing in te lewer by die
VOORWINKEL ASSISTENT /KASSIERE
SEKURITEIT & SURVEILLANCE
WARMBAD
BELA BELA Salaris onderhandelbaar ‘n Gevestigde Apteekgroep het ‘n pos beskikbaar vir ‘n persoon in Sekuriteit & Kamera afdeling. Die geskikte persoon sal verantwoordelik wees vir die filter van kamera beeldmateriaal en rapporteer van verdagte persone; die samestelling van diefstal- en insidentverslae in die onderskeie Apteke. C-graad sekuriteit en geldige registrasie by SIRA, asook vorige ondervinding in retail omgewing is voordelig. Faks: 086 619 0849 Epos: hroffice@vhadmin.co.za
Salaris onderhandelbaar
‘n Gevestigde Apteekgroep het ‘n pos beskikbaar vir voorwinkel assistent / kassiere. Die geskikte kandidaat sal beskik oor vorige ondervinding in Apteek of ‘n verkope omgewing. Minimum kwalifikasie sluit in matriek. Goeie kommunikasievaardighede en menseverhoudinge word vereis. Epos: hroffice@vhadmin.co.za Fax: 086 619 0849
VACANCY
VACANCY Waterberg Toyota Bela Bela is looking for an experienced
STORE MANAGER
Sales Executive
OPENING IN RETAIL FOR A HARDWORKING AND DEDICATED PERSON
Minimum Requirements: Matric/Grade 12 Code 08 driver’s license 2 Years’ experience in vehicle sales A Good track record within the Motor Industry Excellent communication skills Ability to build customer relations Commitment to hitting targets Team player Strong negotiating sklills Computer literate Good references Market related salary NB: Please do not apply if you do not meet all the requirements.
REQUIREMENTS: • Min Qualification - Gr 12 • Driver's licence with own transport • Sales Integrity • Good communication skills • Bilingual with fluency in Afrikaans • Computer literate • Basic sales and administration skills • Cellular knowledge will be an advantage Determine own income. Variable remuneration between R3500-R7000
Please forward CV’s to: Charld@waterbergtoyota.co.za
Waterberg Toyota Bela Bela
MODIMOLLE
Fax short CV: 086 5310841 Closing date: 27 September 2013
KROEGPERSONEEL BENODIG & CHEF LOKALE BOSKROEG 079 232 4489
Modimolle 0510 Tel: 014 717 2525 Faks: 014 717 2489. VERLORE TITELBEWYS Hierby word kennis gegee dat kragtens die bepalings van
Woonwaens & sleepwaens Caravans & trailors
WOONWA gesoek. Kan u help al is dit ’n oue wat goed opgepas is, op pad is en nuwe blougroen registrasie sertifikaat het en gelisensieer is tot op datum. Ek het R10 000 kontant. Skakel nou 082 966 6730 of 072 182 3469.
42
ondergenoemde agent vir die Eksekuteur. ANNE-MARIE KOTZEE PROKUREURS Prokureurs vir Eksekuteur ANNE-MARIE KOTZEE PROKUREURS Thabo Mbekirylaan 105A Posbus 4254
DIE POS/THE POST
VAKATURES
MODI CARWASH 1 x Karwas Bestuurder 5 x Karwassers Skakel JP vir ‘n afspraak
081 310 7969
11 Oktober, 2013
Artikel Agt en dertig van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, ek die Registrateur van Aktes te Pretoria, voornemens is om ‘n Sertifikaat van Geregistreerde Titel uit te reik, in die plek van Akte van Transport ST 131800/2007 gepasseer deur GABRIEL
Bladsy 17
STEPHANUS MARé Identiteitsnommer: 590102 5082 086 en RENEE MARé Identiteitsnommer: 641226 0084 083 getroud binne gemeenskap van goedere met mekaar ten gunste van WILLEM HENRIK TRAUT Identiteitsnommer: 860522
VAKA TURES AKATURES
Laerskool Vaalwater
AANSOEKE WORD INGEWAG VIR DIE VOLGENDE 2 CS1-BEHEERLIGGAAMPOSTE BY LAERSKOOL VAALWATER
• Aansoeke word hiermee ingewag vir die vulling van vakante poste wat aan Laerskool Vaalwater bestaan in Afrikaans-medium. • Buitemuurse afrigting is verpligtend • U aansoek moet ook vergesel wees van: • Gesertifiseerde kopieë van alle formele akademiese en professionele kwalifikasies vanaf Matriek en opwaarts. • Gesertifiseerde kopie van SACE-sertifikaat • Gedetaileerde Curriculum Vitae (CV) • Gesertifiseerde kopie van u identiteitsdokument • Getuigskrif SLEUTELAREAS VIR DIE POSTE 1. Die onderrig van alle leerareas in Graad 4 Afrikaansmedium 2. Die onderrig van Wiskunde en/of Afrikaans, in die Intermediêre-en Seniorfase 3. NWT, PSW, LO, Kuns & Kultuur Graad 5 Afrikaansmedium Voornemende kandidate kan ‘n volledige CV rig aan: Die Hoof, Laerskool Vaalwater, Posbus 344, Vaalwater 0530 of e-pos na: laerskoolvaalwater@yahoo.com Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Oktober 2013 VERDERE NAVRAE: Skoolhoof, Me Martie Steyl 014 755 3614 of 072 449 2623 Suksesvolle kandidate sal telefonies gekontak word.
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE DAME 25 - 48 JAAR Vereistes: Graad 12 met Wiskunde as vak. Tweetalig en baie geduld om met oumense te werk. Omdat Fondsinsameling so belangrk is, is kennis van die gaarmaak van voedsel baie belangrik. Lisensie noodsaaklik vir die aflewering van voedsel. Kennis van Noodhulp is ‘n voordeel. Goeie verhouding met medewerkers is noodsaaklik. Faks u CV 08:00 – 12:00 na 014 717 1401 of E-mail: wds@klieknet.co.za
Vilbo Boerdery
HET ‘N VAKATURE VIR ‘N JONG MAN WAT GRAAG WIL BOER. Die geskikte persoon moet in besit wees van ‘n kode 10 bestuurderslisensie en verkieslik oor boerdery ervaring en praktiese vaardighede beskik. Behuising en gesubsidieerde krag. Stuur CV aan vilboboerdery@lantic.net of skakel 083 242 9097 vir meer inligting. Sluitingsdatum: 17/10/2013
Sluitingsdatum: 17 OKTOBER 2013 POS DADELIK BESKIKBAAR
VACANCY
Tacoma Spur
VAALWATER APTEEK
Warmbaths
VOORDAME BENODIG
ENERGETIC WAITRONS NEEDED
Goeie menseverhoudinge Tweetaligheid Apteekondervinding is ‘n aanbeveling
Please report at Spur on Monday, 14 October at 10:00.
Housekeeping Manager A Housekeeping manager position exist in the Bela Bela area. You will be responsible to manage the housekeeping team and all cleaning staff. The applicant will manage the cleaning of over 100 units as per agreed standards. You should have sound knowledge of cleaning chemicals You need good leadership qualities and team working abilities. A minimum requirement of 5 years’ experience in hospitality/cleaning industry is required. A market related salary and conditions of employment will be offered. Please forward your CV to charlyboymoolman712@gmail.com and we will contact you as soon as possible.
Kontak 014 755 3574/3785 vir verdere besonderhede Stuur CV na 014 755 3574. U sal gekontak word vir onderhoud.
NABOOMSPRUIT
VLOERBESTUURDER POS BESKIKBAAR: Hardewareondervinding Ouderdom vanaf 35 – 50 - Pakket onderhandelbaar - CV maksimum 3 bladsye Faks: 014 743 3641 Fax 2 email: 086 541 5604