2 minute read

A MESSAGE FROM YOUR FRIENDLY (DANK) NEIGHBOUR HOOD

guys went together to Worcester, and they had weekend together there, which I believe they wrote some stuff together there.”

The group have released the upbeat, easy flowing single ‘on my mind’ ahead of the release of their sophomore effort, an album set to release on the 2nd of June.

Advertisement

In comparison to their first album ‘Anthropology’, member Nicholas de Jager aka ‘Stratosfear’ says, “I feel like it’s a lot more polished… especially from the producer’s side. And also, I think there’s a lot of like a jazz influence in this new album.”

On the jazz influence, already palpable on certain tracks on ‘Anthropology’, producer Ryno, aka 'Courtside’, mentions his sampling process.

“I sample quite a bit and a lot of it’s like, more jazzy type stuff… A lot of it comes from that Nujabes, J Dilla, Q-Tip, those manne. Yhea, sample some old jazz and make a lo-fi beat.”

The group also expresses a desire to provide a live, full band gig aspect to the Cape Town HipHop/Rap experience, something often overlooked by artists and fans of the genre alike. “We do sample a lot of stuff, but playing a show is always what we do keep in mind. We do always try and keep in mind what it's gonna look like live, Rapper ‘Young JD the Easy Tiger’ weighs in, saying “It helps an audience connect more. I feel like a lot of rappers these days will just put a beat up in the background, and not even mute their vocals”. To gather some more momentum for the upcoming album, the group gave us a sneak peak at their next single ‘The Fumes’, set to release on 5 May. Compared to the easy ‘on my mind’, ‘The Fumes’ sees the Neighbourhood get hard, heavy, abrasive and apocalyptic. Rap flow like liquid fire and a relentless track to back it up make for a fantastic listen. Tackling a perhaps too real theme of social media addiction in the digital dystopia, the group are clearly bringing their A game for this new project.

Die Vereniging vir Afrikaansstudente (VER[r]AS) het op Dinsdag, 11 April die nuutste Penseel-bundel bekendgestel. Die studentepublikasie is in 1969/70 deur Danie Botha en Fanie Olivier gestig, en bied sedertdien geleentheid vir Maties om hulself kreatief digterlik uit te druk. Sommige literêre bekendes wat al in Penseel verskyn het, is, onder andere, André le Roux, Marlene van Niekerk en Etienne van Heerden. Die 2022-Penseel se treffende voorblad (deur Ron Sauerman ontwerp), weerspieël in hierdie geval beslis die inhoud van die bundel. ’n Leser wat woordkuns so kleurvol en dinamies soos die omslag verwag, sal nie teleurgesteld wees nie - kleurvol en dinamies nie net in terme van ryk, denkwaardige beeldspraak nie, maar ook in die bundel se tematiese verskeidenheid en skakerings van skryfstyle. Die bekendstellingsgeleentheid in die Hofmeyr-saal was ’n gesellige samekoms met smaaklike versnapperings en aangrypende voorlesings. Die redaktrise van die 2022-bundel, Anouk Cronjé, sê dit was ’n goeie geleentheid “om die digters self te leer ken... en te sien uit watter oord kom hierdie skryfwerk”. Sy voeg by dat die gedigte

“nuwe lewe” kry wanneer dit voorgelees word.

Suné Mostert, TweedejaarBA (Taal en Kultuur)-student, vertel: “Die aand van die bekendstelling was vir my baie spesiaal, aangesien ek een van my gedigte kon voorlees, en die ander digters se gedigte kon hoor en weer na die tyd lees. Ek het raakgesien gevoel. Ek het nuwe like-minded mense ontmoet wat in skrywersvriendskappe blom, waaroor ek opgewonde is. Penseel-bekendstelling: wyn en digkuns; 10/10!”

Cronjé verduidelik dat die keuringsproses behels het dat ’n advertensie vir inskrywings uitgestuur is. Inskrywings is dan anoniem aan die keurderspaneel (dr. Amanda Marais, dr. Alfred Schaffer en mnr. Marius Swart) gestuur en volgens ’n puntestelsel gekeur. Die puntestelsel het ’n afsnypunt gehad. Almal bo die afsnypunt is by die publikasie ingesluit. Omdat die bundel geen spesifieke tema het nie, was daar veel ruimte vir allerlei onderwerpe.

Die redaksie, Anouk Cronjé, Rentia Meyer (onderredaktrise), Maya Joubert, Cameron-Jo Benjamin en Duné van Jaarsveld, het met die leiding van prof. Andries Visagie ’n pragbundel voortgebring en vir opkomende skrywers die geleentheid gegee om die publikasiewêreld te verken.

This article is from: