Die horison 13

Page 6

Madiba AKNEE EN PUISIES As jy met aknee gepla is kan jy ‗n rooibosteesakkie baie sterk laat trek en jou gesig soggens en saans daarmee was of gebruik sommer ‗n watte en smeer die tee aan jou gesig. Spons gesig gereeld met verdurende suurlemoensap. Maak gesig skoon met Witdulsies , dit droog aknee uit. Vryf knoffel oor die aknee ‗n paar keer in die dag. Dit help om die aknee sowel as die aknee kolle te genees. Knoffel het antiseptiese eienskappe, so vorm dit ‗n doeltreffende natuurlike behandeling . Sit ‗n bietjie appelasyn of rou uie op vir oornag. Meng 1 pakkie kremetart en 2 pakkies engelse sout en gooi dit in 1groot bottel water. Skud goed sodat dit kan oplos. Drink elke oggend 1 eetlepel vol op die nugtermaag . Neem zink aanvulling dit genees van binne

af.

sepie baie goed vir aknee! Smeer rug en boude soggens en saans met watte gedoop in Colloidal Silver.gereelde gebruik heirvan Heuning en Kaneel : die antibakteriese eien jy sal vinig die verskil agterkom. Wenk : enskappe van heuning en kaneel help om Neem sommer so ‗n groot sluk uit die botaknee baie vinig te verminder en littekens te tel! verwyder. Maak ‗n masker deur een eetlepel rou heuning en een teelepel kaneel poeier te SWARTKOPPIES meng. Smeer dit Raak ontslae van swartkoppies! Jy benodig vrylik op die aknee ‗n stukkie watte of skoonmaakkussingkie , op jou gesig. Smeer tafelsout, koeksoda en enige soort gesig gel dit op die puisie net wasseep. Meng een eetlepel elk sout en voor jy gaan slaap koeksoda met gel gesigseep en wend aan en was dit die volklam gesigvel. Los die mengsel aan vir 5 gende oggend met louwarm water af. Help minute en spoel dan af. Maak gesig skoon ook vir aknee litteken verwydering. Meng met Witdulsies op ‗n stukkie watte. Koekie Blomswael , kleurlose Jodium( Decolorized groen sunlight seep. Smeer dit aan jou lodine ) en aquas cream tot ‗n pasta. Dit vat hande was dan gesig et merke van puisies ook weg. seep hande, spoel af met skoon water.moet gesig PUISIES OP BOUDE EN RUG nooit met waslap was nie. Maak ‗n mengsel van Peroxide en koeksoda, Neem koeksoda en vryf hou so rukkie aan (2-3 minute) en spoel af. dt liggies in, spoel gesig af Sit die mengsel weekliks aan. Meng Bloms- met louwarm water en wael , kleurlose Jodium( Decolorized loddan met koue water of suurlemoen water ine ) en aquas cream tot ‗n pasta. Dit vat om poriee te krimp. Colloidal Silver! Sit dit merke van puisies ook weg. Colloidal Silver op ‗n watte en smeer oor gesig. Kan ook Liquid (health shop & apteke) asook die daarvan drink een teelepel vir 4 dae om die AKNEE EN PUISIE LITTEKENS & MERKE

respekteer, sal dit nie op die pad waag as sy bestuurvermoë moontlik deur alkohol aangetas is nie. Sekere dwelms of medisyne, kan ook ‘n uitwerking op die bestuurder se reaksies hê. ✔Let op jou vaardighede Dit is dus goed om te kyk na twee dinge wat enige bestuurder kan doen om ongelukke te vermy.Bestuur verdedigend! Wees oplettend, wees op die uitkyk na gevare op die pad voor en agter jou en probeer om voorbereid te wees op wat ander bestuurders sal doen—selfs as hulle iets onverstandigs doen. Aangesien ‘n groot persentasie van botsings plaasvind omdat een motor te na aan ‘n ander ry, sal ‘n verstandige bestuurder ‘n veilige afstand handhaaf tussen sy motor en ander motors.

HOEWEL miljoene mense dit vandag as noodsaaklik beskou om ‘n motor te bestuur, eis dit ‘n hoë tol. Sal dit dan nie die moeite werd wees om te leer hoe om veilig te bestuur nie? Kom ons kyk na ‘n paar praktiese stappe wat ons kan doen. ✔Let op jouself Voordat ‘n bestuurder dus agter die stuurwiel inklim, kan hy hom gerus afvra: ‗Is ek in die regte toestand en stemmig om te bestuur?‘ Moegheid kan ‘n persoon se verstand verdof en sy reaksietyd vertraag. Die Filippynse Kantoor vir Landvervoer noem woede, angs, en opgewondenheid as emosies wat ‘n uitwerking op bestuurgewoontes kan hê en tot onverstandige besluite en selfs gewelddadige padwoede kan lei.

Vermy afleidings terwyl jy bestuur. Moenie meer as een ding op ‘n slag doen nie—om onder andere oor die selfoon te praat of toestelle te gebruik, sal jou aandag aflei. ✔Let op jou voertuig Die bestuurder moet veiligheidsbewus wees, en sy motor moet in ‘n goeie toestand wees. Remme asook alle ander werkende dele, moet in ‘n puik toestand wees. Bandemoet genoeg loopvlak hê om die moontlikheid te verminder dat die motor op ‘n droë of nat oppervlak sal gly. Voldoende banddruk sal die

‘n Mens se fisiese toestand moet ook in ag geneem word, aangesien sekere siektes of beserings jou vermoë om veilig te bestuur, kan belemmer. ‘n Bestuurder wat ander se lewens

4

9

7

2

5 9

3 3

8 1

1

9

meerder en rem aan te slaan, vermors brandstof.

▪ Moenie die motor laat luier nie: Oor die algemeen hoef motors deesdae nie meer opgewarm te word voordat dit gery word nie. As ‘n motor meer as ‘n halfminuut gaan stilstaan, moet die enjin afgeskakel word.

▪ Hou die banddruk reg: Bande wat hard genoeg opgepomp is, rol makliker en verminder brandstofverbruik dus aansienlik.

▪ Ry stadiger: Om baie vinnig te ry, kan onveilig wees en ekstra brandstof gebruik.

hari Vul jou besonderhede in en e-mail of faks na diehorison@gmail.com Of kom lewer dit af by ons kantore, Kantoor nommer 6 bokant Vispa meubels. Ons sal u dan kontak. NAAM:…………………………………………………..

5 5

▪ Bestuur egalig: Om dikwels spoed te ver-

Faksnommer; 054 331 1993

5 2

BESTUUR EKONOMIES

Voltooi die Sudoku en staan „n kans om die gelukkige wenner te wees van “Twee Enkel” fliek kaartjies geborg deur Ster Kala-

3 2

motor se hanteer- en remvermoë verbeter. Vandag het die meeste voertuie sitplekgordels. Pas die manier waarop jy bestuur, by die toestande aan. Nat paaie, en veral dié met ys of sneeu, het ‘n uitwerking op stilhouafstande en stuurvermoë. As ‘n mens in die aand bestuur, moet kopligte in ‘n goeie toestand gehou word en moet jy gewoonlik stadiger bestuur. Aangesien die lewe ‘n gawe van God af is, is dit net reg dat ons doen wat ons kan om ons lewe te beskerm, insluitende om te leer om veilig te bestuur.

7 9

ID :………………………………………………………. KONTAKNOMMER: ……………………………………………………………

Deur Gert Jakobs Father of all Lover of the small Fougth to won African son! A gift addressed to everyone Corrected the wrong , Released the captives , So everybody can dance to the freedom song . Oh, rest dear Soldier You did well A diamond as rare Cannot be sell Rest, dear Soldier Your work is done Father of freedomleader of the world Humble icon Africon son

MAG NIE EET NIE

‗n Seuntjie ry saam

met sy ma in die kar. Hy krap in sy neus en trek 'n stuk snot uit. Sy ma kyk en vra: "En nou? Wat gaan jy met dit doen?" Seuntjie: "Nee ek weet nie - ons mag mos nie in die kar eet nie." DIE DONASIE

Man kom huilend by 'n dominee . Dominee: Hoekom so hartseer broer? Man: My hond is dood. Sal Dominee hom begrawe a s s e b l i e f ? Dominee: Nee broer, ons begrawe nie diere nie. Probeer die AGS oorkant die straat. Man: Goed, dink u hulle sal 'n donasie van R50 000 aanv a a r ? Dominee: My magtig broer, kom sit, pleks jy sê dis 'n NG hondjie! PASGEBORE JIES

KAT-

Dogtertjie met pasgebore katjies sit op sypaadjie. Jacob Zuma kom verby en vra watse katjies is dit. Sy se dit is ANC katjies. Volgende dag is hy terug met 'n hele TV span en vra haar weer watse katjies is dit. Sy se dit is DA katjies. Hy se maar gister was dit dan ANC katjies! Sy se maar vandag het hulle ogies oopgegaan.. BEKKIGE SEUNTJIE

'n Vrou het baie las met haar bekkige vierjarige seuntjie in die kerk. Hy lewer luidkeels kommentaar op alles en, ten spyte van kwaai kyke, ernstige vermanings en waarskuwings, kom hy net nie tot bedari n g n i e . Uiteindelik raak haar geduld op en sy gryp hom en stap met hom oor haar skouer in die paadjie af, deur toe. Toe sy so driftig by die deur uitstap, kyk hy oor haar skouer terug vir die gemeente en sê met 'n klokhelder stemmetjie: "Bid vir my!


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.