MANGAUNG Advertiser Special Christmas Edition

Page 1

SPECIAL CHRISTMAS EDITION 25 DECEMBER 2022

Dear Reader ,

It’s that time of the year when families comes together and we celebrate the birth of Jesus Christ.

It’s a time of giving and sharing and for some it’s also a time to look back at a year that was.

2022 was a turbulent year for us at Veldbrand Media. Having to change the name from Rekord to Veldbrand and then again to Advertiser impacted negatively on our business operations.

However our readers and advertisers continues to support this newspaper and by the look of things 2023 promises to be a year of moving forward to a more digital competitive space.

Thank you for your support. I wish you and your family a safe, prosperous festive season and a time to rejuvenate.

| LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 02
Greetings
ADVERT | LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 03
| ADVERTS LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 04
ADVERT | LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 05

How to make your own paper gift bags at home…

Here is what you'll need:

Wrappingpaper Scissors

Scotch tape/Sellotape/Glue Holepunch Ribbon

STEP 1

paper.You takes

Cutarectangleofpaperbigenoughtocoveryouritem,approximatelytwicethesize ofthefinishedbag.Placeyourpaperonaflatsurface,nicesidedown.

Foldtherightandleftsidesdowntothemiddleuntiltheyoverlapalittle.Tapeorglue themtogether

STEP 2

Makeafoldwiththebottomof yourgiftbag. Pressitandunfold

STEP 3

Openthebottomfoldandflatteneachcornertomaketriangularshapes.Pressthe papertowellmarkthefolds

STEP 4

Foldeachsideofthebottom towardthemiddle,theymustoverlapsome,andtape theminplace

STEP 5

Placeyourpresentintothebagandcloseitmakingafoldontop.Youcanjusttapethe flaporifyoulikeanicefinish,punchtwoholesandpassaribbonthrough. Makeaknot, addagifttag,andmaybeagifttopper,anddone!Youjustfinishedyour DIYpapergiftbag.

| LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 06
ADVERT | LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 07

Tert se Krismis

Ek brand al van lankal af om hierdie storie te vertel, maar ek het uitgehou tot nou toe. Merkwaardig, al moet ek dit self sê As ek 'n storie hoor, dan moet hy vertel word, maar hierdie een moes ek mee wag Verlede jaar, besluit Tert enLiendat, aangesien hullekinders elkeen hulle eie koers gaan inslaan gedurende Kersfees, hulle nie stoksielalleen by die huis gaan sit nie Tert wou weg na waar dit stil is Geenblinkliggies en goetersnie Netdiestilte 'n Paar dae voor Kersfees het ons gaan groet en geskenke geruil Ons sou hulle eers weer na Nuwejaarsdag sien Met hulleterugkeer het ons gaanhallosêenvoorspoedigeNuwejaar enalles "Nou waar was julle toe?" wou ek nuuskierig weet "Noord-Kaap"sêTert "Ek het niegeweet jullehet familie daarnie?"vis ek verder uit."Nie gehad nie, maar nou het ons " "Nou maar hoe werk dit?" hou ek vol "Jy't ook geen einde nie Sal nou aanhou karring en karring tot jy jou storiehet,"sêTert. "Maar jy weet mos. Ek dood oor 'n storie" "Nou maar fyn Sit terug en luister" Ek is kinderlik bly oor die vooruitsig van'nstorie "Toe ek enLienhier wegis,hetons regtig nie 'n idéé gehad waarheen ons nou eintlik wil gaan nie Ons het by Jasmyn gestop virontbyttoeLiensêsywilLaeveldtoe Maar ek het gesê nee, daar is óók teveel mense Ek soek stilte "'Noumaar danmoet jywoestyntoe,'sêsy toehalfoprukkerig 'Diekansis goeddat dit net ek enjy salwees',ensy skud haar hare Assy so maak moet ekweet:syis noukrapperig' "Ek het haar aangekyk Jy is geniaal, weet jy, sê ek vir haar "'Ek weet' kom dit selfvoldaan Haar stemming het verbeter "'Nou waar sal ons dan heengaan?' wousy weet. "Nee, ek weet nie.Ons ry maar soos wat diestuurwieldraai en die pad ons vat "Naontbyt klimons weer in die wa en ek draaiRustenburgsekant toe OpLichtenburg draaions toe wegVryburgsekoers in. Daar het ons die aand geslaap By die gastehuis op Vryburg,vertel iemandvironsvandiepadalop die Botswanagrens langs, die Molopo in tot by Van Zylsrus Dis 'n tweespoorpad maar onbeskryflik mooi sê die man "Die volgende oggend naontbyt grypons die pad Later is ons van die teer af op 'n grondpad Die grondpad word toe wel later 'n tweespoorpaadjie, en die wêreld is vreeslik mooi Die mooiste kameeldorings en af en toe 'n koedoe of twee, drie, en selfs 'n troppie gemsbokke. Deur plase en seker 'n honderd hekke moes ek iewers verkeerd afgedraai het, want toe raak die paadjie amper weg "Ons plan was om op Van Zylsrustegaanslaapsoos wat dieouopVryburg vir ons beduie het, maar skielik het dit na 'n bitter skralemoontlikheid gelyk Ons was inons kanoninverdwaal Dieson was besigomtesak Dit was Oukersdagaand, en ons was in die middel van nêrens, maar vreemd genoeg, dit wasasofdaar'ngrootkalmteoor my gekomhet EkhetvirLiengekyk "'Dis lekkerhier',sêsytoe 'Onsslaanons tentjiesommer net hieropenons slaapnethierindieveldonder diesterre Hier is

nou so min mense, dis wraggies net ons twee' Sy giggelavontuurlik. "Ons klimuitdiewauit en Lienkomstaaninmy arms 'Kyk hoe mooiis die sonsondergang' sê sy Lank het ek so gestaan met haar kop teen my bors totdat die son agter die horison weggesak het. Om ons het die nag beginwakker word Ons het nogso gestaan,toe ons 'nvreemde geluid hoor So'nklingel-klingel geluid Terwyl ons nog rondkyk kom daar 'n donkiekarretjieomdiedraai "'Ek sêvir dievrou ek moet loop kyk Ek dink ek hoor iets,' sê die oompie opdiebankietoediekarretjielangs ons tot stilstand kom "Ek draai om en kyk na die oompie Rateltaai en voos gebrand deur dieson sit hy daar "'Kom, meneer-hulle kan nie hier in die vlak slaap nie Die vrou het al klaar julle kamer reggemaak.' Dis duidelik dat die oom nie nee vir 'n antwoord gaan vat nie "'Sal Oom omgeeas eksaammetOomry?Ek het nognooit op 'n donkiekarretjie gery nie,' vra Lien toe opgewonde. "'Alte seker Mevrou. Wag ek help vir Mevrou,' sê die oom en help vir Lien tot op die bankie Stadig kruie ons daar met die slingerpaadjie aantotby diehuisie Lienwaaivir myvandiebankieaf. Syis soopgewondesoos 'n skoolkind "Die huisie is skoon en netjies op 'n eenvoudige manier Dietante komop die stoep uit toe ons stilhou "'Maar welkom hier by ons, Hennerik vat die meneer-hullese goed ensit dit indiespaarkamer kom nader die ketel kook al,' sê die tante alles in een asem "Toe ons in die kombuis instap,ruik ek die geurig gekooktekos, en die brandende paraffienlamp op die wit geskropte tafel "'Kom ek wys vir Mevrouwaar die badkamer is Mevrou wil seker eers bietjie hande en gesig was voor ek koffie skink.' Weer alles in een asem "Ek help die oompie om ons bagasiekamertoetedra 'Maar hoeis dit dat die tantediekamer sovinnigreggemaak het,'wil ek by dieoompieweet.'Nee, Meneer sien, dievrou maak elke jaar so 'n week voor Kersfees al die kamer reg Maar ek sal later vir Meneer die storievertel Kom was eers hande en dan gaan drink ons koffie' "Later, toe ons aan tafel sit, merk ek dat die tante nie net vir twee gekook het nie Ditlyk asofsyonsverwaghet 'Hoeis dit dandat ditvir my lyk asoftanteons hier verwag het',vra ek nuuskierig "'Maar natuurlik het ek menseverwagdieLieweHeerstuur elkejaarvir ons mensevir Kersfees Hy het nog nie een jaar oorgeslaan vandat die kinders hier weg is stad toe nie ek het Hom so gevra en Hy het so gedoen' Punte en kommas bestaan nie vir die tantenie "'Hoedanso,tante?'wilek weet "'Nee meneer sienonsis eintlik afstammelingevandie Griekwaswatvroeërjarehier deurgetrek het en onse kinders het nooit die liefde vir die wêreld gehadsoosons dit het nieenjareterughet hulle besluit hulle is moegvir diewêreld met sy hitte en droogtes en goed en op 'n dag het hulle net besluitomwegtetrekentotnoutoehetons nog nie weer 'n woord van hulle gehoor nie dis vanjaar al vyftien jaar dat hulle weg is ' "Die tante skep asem Die oom vat oor 'Net voor die

eersteKersfees nadatdiekinders hier wegis,sê ek vir dievrou, ek sê Ma, ek kannie hierdiejaar Kersfees hou nie Die kinders is weg en dis net ons twee en my hart is seer en sal net seerder word hier oor die Groot Dae Wat gaan ons maak?' "'Sy sê toe, Hennerik, moet nou nie daaroor wakker lê nie ek het reeds vir onse HemelseVader gevraomvir ons mensetestuur virKersfees moregaanek diespaarkamer begin regmaak en jy moet kom hjelp' "'Dit was 'n week voor Kersfees Die volgende dag het die stof gestaan soos die vrou alles begin regmaak het, en ek het angstig gehoop dat dieVader vir haar gehoor het en dat sy nie teleurgestel sal wees nie' "Die tante val in Hennerik het gesê die Here het ons nie alleen gelos nie' "Die eenvoud, geloof, vertroue en die opregtheidvan die mense het my aangegryp," vertel Tert "Nadat ons geëet het, het die oompie die dankgebed gedoen en toe strammerig opgestaan.'Sit jullenet so.Ek gaannet dieBybel haal' "Toedieoomterugkom,geehy virmy die Bybelaan "'SalMeneer assebliefvirons lees Nie ek of die vrou het enige gelerendheid nie en al wanneer ons die Bybel uithaal is wanneer hier mense kom wat dan vir ons lees Verder sê ek maar die stukkiekies op wat so met die jare saaminmy kopvasgesteekhet,ofwat ek nogin die Sondagskool uit my kop moes geleer het My pa-hulle het ons nie skool toe kon stuur nie, maar ons moes elke Sondag kerk toe gaan en daarna was dit Sondagskool' "Ek maak die Bybel oop 'Wat moet ek vir oom-hulle lees?' "'Lees vir ons asseblief die geboorteverhaal Sooswat dit inLukasstaan' "'Ja, asseblief,'kom dit van dietante, 'dis baie mooier daar as in die ander boeke van die Bybel' "Terwyl ek rondblaai,kry ek die reuk van mottegif Hier en daar is 'n foto'tjie tussen die blaaie gebêre Ek begin lees. "Die kombuis het amper 'n heilige plek geword 'n Katedraal Ek lees vanMaria en die Kind Van die stal en die krip Van die herders en die wyse manne Die stil toe ek die Boek toemaak "Die oom sit met sy hande in eerbied gevou Deur diekombuisvenster het die volmaan groot en wit oor die kameeldorings gelê Saggies begin die tante Stille Nag te sing Haar oumensstem is krakerig, maar vir ons het ditdieklank van'nnagtegaalgehad Dis asofvan iewers af die engele saamgesing het Die oom het met sy dreunstem ingeval en Lien kort na hom Ek het probeer, maar dieknop in my keel waste groot Ek konnet fluister Ekhet daarlief geword vir hierdie twee eenvoudige, maar opregte mense. "'Ekwensdaarwas iets watons vir dietwee oues kon doen,' sê ek later vir Lien toeons in die bed lê "'Hulle het alles wat hulle nodig het,' sê Lien 'Wêreldsgoed beteken vir hulleniks nie As ons ietswildoen, moet ons bid en vra dat die Here hulle kinders sal laat terugkom'

Lees verder op Bladsy 10
| LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 08
LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 09 ADVERT |

Tert se Krismis Hierdie Bybel..

"Daar langs die bed het ons toe gekniel en vir die Here gevra om tog ook aan die oumense se hartseer te dink en hulle kinders te laat terugkom Met 'ntevredegemoedhet ons die kers doodgeblaas en aan die slaap geraak "Die oumensewas baie bly toe ons vra of ons 'n paar dae langerkanbly Ons koneenvoudignie genoeg van hulle gasvryheid kry nie Ons het saam met hullelangentemet die donkiekarretjie in die veld gery, en dit was veral vir Lien baie lekker Dit het my laat besef hoe leeg ons lewens regtig geword het. As ons kuiermense kry,dan vat ons hulle na eenof ander Mallof'n dingtoe,maar hier is 'n rit op 'n donkiekar in die veld 'n siele lafenis. "Oujaarsdag middag, toe ons terugkom van die veld af, sien ons die vreemde kar onder diekameeldoringstaan "'Haai kykpaons het nogmense gekry is dit nou nie vir jou wonderlik nie?' "Dis toe die figuur om die hoek van die huis kom dat die oom die teuels styf pluk Die donkies het nog nie eers behoorlik stilgestaan nie, of die oom spring af en storm vooruit "'Hennerik!

Hennerikkie my seun!' Die oom huil "'Pa!' roep die man van die hoek af 'Pa!' Toe is hulle in mekaar se arms Diepaensy seun. "Dietantekomook by 'Hennerik Hennerikkiekie, is dit regtig jy, my kind?' Die tante se vreugde ken geen perke nie Hulle omhels mekaar. "'Wag Ma, Pa, hier is nog mense ' Toe sien ons die ander mense wat om die hoek kom "'Freek!' roep die oom 'Freek, ag my seun Ek is so bly DieHereis vir ons goed En die ander? Wie is hulle?' "'Pa,Ma,ontmoetons vrouensenjulle kleinkinders.' "Toehet daar voor ons oë 'n ding gebeur wat in my geheue ingegraveer is en wat ek sal onthou tot die dag van my dood," sê Tert "Die oom sak daar op die warm kalaharisandopsy knieë neer en bid 'n dank- en lofgebed waarvan ek die gelyke nog nie gehoor het nie Soos 'n Abraham van ouds Op sy knieë met syhandenabouitgestrek "EkenLien het na mekaar gekyk Trane het in Lienseoë geblink Ons het op heilige grond gestaan Ons gebed is verhoor Die Here het vir ons gegee presiés wat onsvanHomgevra het“

vertel van voor tot agtervan Jesus Christus. Ons vier eenvan diedaeKersfeesenditis vir ons 'n vieringvan diegrootstegebeurtenisindiemens segeskiedenis.HierdieBoekhetditlankreeds voorspelenalleshetpresiesuitgespeelsoos wat dieBybel sê.Daaris baieprofesieëwatalmal reeds waargewordhet,endaaromkanonsook glodat ditwat voor ons lêookwaarsalword, presiessooswatJesusgesê het.Diebelangrikste is:"Ek kom weer."

Maar kom ons kyknet naenkeletekste. Gen1:26 "Toehet Godgesê:“Kom Ons maakdie mens as ons verteenwoordiger,ons beeld,sodat hy kanheers oordievis indiesee,dievoëls indie lug,diemakdiere,diewildediereenaldiediere wat opdieaardekruip.”Sienjydiewoord"Ons" raak? Ditduiop meervoudwatnatuurlikverwys na dieDrie-eenheid.JESUSWAS DAAR.

Joh1:1-3"In diebeginwas dieWoorddaar,endie Woordwas byGod, en dieWoordwas selfGod. Hy was reedsindiebeginbyGod.Alles het deur Hom tot standgekom:ja,nie'nenkeledingwat bestaan,hetsonderHomtotstandgekomnie."

Joh1:14"DieWoordhet mens gewordenonder ons kom woon.Ons hetsyheerlikheidgesien,die heerlikheidwatHyas dieenigsteSeunvandie Vaderhet, vol genadeenwaarheid."JESUSDIE SKEPPER

En danis daardieprofesieëoorSygeboorte. Jes 7:14"DieHeresaldaarom selfvirjulle'nteken gee:'n Jongvrou salswangerworden'nseunin diewêreldbringensysalhom Immanuelnoem."

Jes 9:5"Vir ons is 'nSeungebore,aanons is'n Seungegee;Hysalheers,enHysalgenoem word:WonderbareRaadsman,MagtigeGod, EwigeVader,Vredevors."JESUSDIE VERLOSSER

Het ditniepresiessogebeurnie?Is ditnie'n wonderlikeBoekoorJesusChristus nie?

Dankry ons hierdiebelofteindielaasteboekvan dieBybel.

Open22:7"Jesus sê toe:“Kyk, Ek kom gou! Geseëndis elkeenwatdiewoordevanhierdie profetiese boekterharteneem.”JESUSGAAN

ONS NAHOM TOE NEEM.

Ek vier graagmetgrootvrymoedigheidKersfees, wantdiegeboortevanons Verlosseris virmydie grootstegebeurtenisooit!

Terwyl ekweerdieKersverhaal lees,sienekdrie keerdiésinnetjieraak:moeniebangwees nie. JosefhoorditinMatt. 1:20.Hy moeniebangwees om voort te gaanmetsyplannenie,wantGodis in beheerenbeplan’nuitkoms vêrbowatJosefkan dinkof droom.Godseplannehet’ngroter,hoër doelallyk ditvir Josefensymensemeersoos’n verleentheiden’nskande.

Miskienis dítjouKersfeesboodskapvanGodaf hierdiejaar:moeniebang weesom jouplanne deurte voer nie.DieHereverander’nverleentheid in’n geleentheid.DieHeremaakreguitwatkrom

lyk. DieHeregebruikgewonemenseom Sy goddelikedoeltebereik.InLuk.1:30hoorMaria ook:moeniebangweesnie.Symoeniebangwees niewantdieHeiligeGees hetoorhaargekom en Godhet genadeaanhaarbewys.Symoeniebang wees nie,wantniks is virGodonmoontliknie.Al is syjonk,onsekerengeringgebruikdieHerehaar as rolspelerindiegrootstegebeurtenisooit.

Miskien is dítjouKerfeesboodskapvanGodaf hierdiejaar:moeniebangweesnie,wantGod bewys genadeaanjouenvuljoumetSykragdeur dieHeiligeGees watinjouwoon.Niks isvirHom onmoontliknie.Hylaatalles tengoedemeewerk. In Luk. 2:10hoordieherdersookhierdiewoorde: moeniebangwees nie.Hullemoeniebangwees nie,wantdiegoeienuus is dathulleVerlosser gekom het.Alles gaannounuutwees.Alles gaan nouanders wees,wantGodhetmens geword.

Miskien is dítjouKersfeesboodskapvanGodaf hierdiejaar:moeniebangweesnie,wantjou Verlosser,Immanuel,WonderbareRaadsman, MagtigeGod, EwigeVader,Vredevors hetgekom. Alles gaannouanderswees!

Ons groetvandagvir diefeesseisoen.Sooswatek hiersitvoel ekeintlikoorweldigoordiegoedheid enguns vandieHere.Ek dinkterugaan hoogtepunteenlaagtepunte,enbesefdie hoogtepunteoorweldigalles.Ons hetniehierdie jaarjuis laagtepuntegehadnieenons geealdie eeraandieHere. Ek wilsommernetsêdankie,dankie,dankie Jesus!

DankiedatUons nooitindiesteekgelaathetnie, alhet ek somsanderdingegekryas watekgevra het. DankiedatUU seënopons uitgestorthet,net soos onsgevrahet.DankiedatUsommigedinge NIE vir mygegeehetnie.Dankiedatekveledinge gekryhetwaarvooreknieeers gevrahet nie. Dankiedatons genooiis nadiefeesvieringevan Jesus segeboorte.Dankiedatons vir'n rukkiekan rus.

En dankievirjouwat hierdiejaardiepadsaam metons gestap het.Dankievirdiemooi gesindheidwaarmeedaarkommentaargeleweris endankievir mensesebydraes watons kon gebruikhet.Dankiedatjysaam metons liefis vir dieHere,endat jy saam metons 'neenheidvorm voor dieHere.Ons is eenwonderlikefamilie! Dankieookvir mensewatvirons bid.

Ons wens jou'nwonderlikeengeseënde Christusfeestoe.

Mag diegeboortevanJesus hierdiejaarook'n besonderebetekenisvirjouhê,en magjyook saam metons metnuweoënadiekripvanJesus kyk.

Ry mooi,rus baie,speelhardenleefvoluitin hierdietyd.

Groete,Willem en Wilna

(Skrywer onbekend)
| LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 10

Christmas mistakes you’re probably making

Christmas is finally here, and with it comes all the happiness [and stress] that's tobeexpected atsuch abusytime ofyear Makesureyou'renotmakingthe following Christmas mistakes to have the best holiday season you can this year BUYING PRESENTS FOR EVERYONE - The pressure to buy for family, friends and even colleagues can be overwhelming during the festive season.However,youhaveabsolutelyno obligation to buy presents for thoseyou cannotafford to Solution:Beclearfrom the outset. PANIC SHOPPING - Many of us will be panicking about what to get our loved ones that they will actually value and appreciate This can lead to last-minute dashes to overcrowded shopping malls, orlate-night trawlingof

the internet to find stores that will deliver by the Christmas deadline Solution: plan and organize NOT HAVING A CLEAR BUDGET - You probably have some ideaof how much money you canafford to spendon your Christmas season You may evenhaveasolid figurethatyou do not intend to deviate from no matter what. However, by nothaving adetailed budgetyoucan easily runoveryour set figure and incur much higher expenses thanyou wereexpecting. Solution:Take sometimeto setabudgetforeach large expense Divideitintocategoriessuch as decorations, travel, food, presents, etc, and assign each category a budget BUYING ON CREDIT - It might sound impossible, but try to leave your credit card at home this Christmas Because

buying on credit puts off today’s costs until tomorrow It’s easy to get carried away and spend more than you can afford to in pursuit of the perfect Christmas Solution: buy only what you can afford FORGETTING WHAT IT’S ALL ABOUT - It’s easy to forget that Christmas is notabout thespendingand buying,butthegivingandthetimespent with those we love. Don’t get so caught up with trying to do everything right that you forget to take a breath and enjoy the day with your loved ones Solution: take a time out with loved ones Other mistakes to avoid include:TalkingpoliticsattheChristmas dinner table, obvious re-gifting, ie sendinganold card as agift, lastly avoid giftingsomeone a dietcookbook orgym membership

| LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 11

Chicken, Tomato & Olive Bake

INGREDIENTS 90ml

INGREDIENTS

10ml oil 1 red onion 5ml Robertson's Sage 1 red apple, cubed 1 green apple, cubed 2 pork fillets, whole 100ml walnuts, chopped finely 1 pinch Robertson's Atlantic Sea Salt Robertson's Freshly Ground Black Pepper (to taste) 6 rashers bacon 1 x KNORR Sausage Gravy

METHOD

Preheat oven to 180°C.

Fry onion, apple and sage in a little oil until soft.

Stir in walnuts and set aside. Slit the fillets down the length and divide the apple mixture evenly. Wrap the bacon around each fillet and secure.

Place in the oven for 30 minutes and roast till cooked though at 180°C.

Serve with brown rice, vegetables and KNORR Sausage Gravy prepared as per packet instructions.

METHOD

Preheatovento200°C.

Placepotatoesintoaroastingpanand drizzle with30mloliveoil.

Toss wellthenroastintheovenfor 30 minutesoruntillightlygoldenandcrispy. Meanwhilewraptwopiecesofbacon aroundeachchickenbreast.

Whenpotatoesarereadyplacethe wrappedchickenbreastontopofthe

potatoes andscatterwithcherrytomatoes andolives.

In ajugcombinetheremainingoliveoil, KNORRChickenStockPot,lemonjuice andhotwater.

Pourthis overthechickenandroastfor20 minutesoruntilthechickenis cooked throughandgolden.

Serve sprinkledwithbasilleaves.

Sage, walnut and apples, paired with succulent pork fillets, is the perfect combination with which to entice and tantalise the senses..
If you feel like treating yourself to a taste of the Mediterranean, why not try this simple yet delicious chicken recipe?
hotwater
1 x KNORRChickenStockPot 45mloliveoil 1 punnetcherrytomatoes 4 chickenbreastfillets 8 slicesbacon
30mllemonjuice
80mlfreshbasilleaves 50gblackolives,pitted 800gpotatoes,peeledandquartered
| LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 12

Graduate Xolile tells us about his choice of career in IT at the Boston City Campus Welkom

Xolile, a graduate of Boston City Campus Welkom,choseacareerinIT asthatiswhere he feels his interest has always been His formal training was completed at Boston Welkom and heis now asuccessful graduate working in the IT industry his job varies as he has different IT skills, he may work as a database administrator, systems analyst, or software developer and here we see the advantage of completing an IT diploma or degree, you gain a broad range of skills and canmovelaterallyinacompanyaswellasbe availableforpromotionbecauseyouhavethe skills grounding! Xolilesays thatthethinghe enjoys leastabout his job is, “Thinking about what'sthenextbestideatoimplementinthe field that I'm in But the output really us fruitful” And what does he enjoy the most? “Creating something that'll make people’s liveseasier” Aftercheckingemailseveryday, Xolile spends most of his time coding. According to Xolile, thereare three essential qualities that his position requires: Creativity; Hard work and Consistency The

type of person who would enjoy IT as a career? “People who are always curious about learning new things and a peopleperson Not being shy of engaging in group discussions and more” And while there are many who say you do not need formal training to get far in the ICT environment, Xolileis afanof trainingsuch as theDiploma in Network Systems from Boston He also believes adegreeputs you inagreatposition with an employer Xolile advises Grade 11 and 12 learners who are about to enter the ICT industry oreducation to “be prepared to get frustrated and give in to long hours of coding and debugging”. ICT is a challenging industry, there are always new developments, and Xolile says he finds it challenging to try and learn everythingall at once “You can’tlearn too much in this field, continuing education and further studies is very important”, he says. And according to Xolile, Boston Welkom is the place to go for such education and skills, as he tells his experience atthe campuswas “impeccable”!

LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER | 13 ADVERT |
| ADVERT LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 14
LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER | | 15
| ADVERT LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 16
Merry Christmas! Advertiser LOCAL USEFUL DIGITAL WEEKLY Veldbrand MEDIA LOCAL.USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER | | 17

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.