Cool Capital Guerilla Citizens Catalogue

Page 234

Digtersmarathons

PIETER MATHEWS. IZANNE WIID

capital letters, guillotine tydskrif & graffiti boekwinkel

30 AUGUST, 12 SEPTEMBER 2014 Protea Boekhuis, Graffiti-Boekwinkel Hatfield & Lynnwood Bridge Daar is heelwat digtersinisiatiewe in die metropool, maar weens ’n gebrek aan blootstelling gaan die meeste daarvan ongesiens verby. Die oogmerk met die twee Digtersmarathonne was om die verskillende poësiegroepe wat reeds in die stad werksaam is, aan ’n groter gehoor bekend te stel en om poësie as’t ware na Jan Alleman te neem. Die eerste geleentheid is op 30 Augustus in Protea Boekhuis in 222

CITY-INSPIRED EVENTS

Hatfield aangebied en die tweede op 12 September in die Graffiti-boekwinkel in Lynnwood Bridge. Dié geleenthede, wat deur die groep Capital Letters in samewerking met die tydskrif Guillotine en Unisa Poetry Society gereël is, het digters van alle uithoeke van Pretoria byeengebring en aan mekaar voorgestel. Die eerste Capital Poetry-marathon het in ’n informele trant verloop met ’n ieder en elk wat toegelaat is om aan die oopmikrofoonsessie deel te neem. Vir die tweede geleentheid is 16 bekende digters genooi om elkeen twee van hul eie verse voor te lees, asook ’n gedig deur ’n digter van hul keuse. ENGLISH 243


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.