Carike,Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Kinderland

Page 3

Hallo Maatjies

Ons het al so baie saam in Kinderland gekuier – en nou kan jy vir Ghoempie en Ghoeghoe oral met jou saamneem! Geniet hulle avonture saam met hulle: Vier Frikkie se verjaardag saam met hom, gaan saam met Ghoeghoe tandarts toe, en luister mooi wanneer ouma Ghoemp vir hulle leer hoe om vir hulle boeke te sorg. Vra vir Mamma of Pappa om die stories vir jou te lees, of luister na die stories op die CD. Sing sommer ook lekker saam met jou gunsteling-liedjies uit Kinderland. Lekker kuier saam met ons in Kinderland! Liefde Carike, Ghoempie en Ghoeghoe


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Carike,Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Kinderland by Christian Media Publishing - Issuu