Skip to main content

Bomani Meerkat Die veer van vriendskap en ander avonture

Page 33

Moet nooit selfsugtig wees en alles vir jouself hou nie. Leer om met ander te deel. Moenie nalaat om goed te doen en mededeelsaam te wees nie, want dĂ­t is die offers wat vir God aanneemlik is. He b r e ĂŤ r s 13 : 16

gebed

Jesus, help my om nooit selfsugtig te wees nie, want om jou dinge met ander mense te deel, maak jou gelukkig. Amen prentjie - aktiwiteit

Wat sien jy alles in die prentjie op bladsy 22 & 23 raak? Wat leer jy op bladsy 30 & 31 by Bomani? Waarom is dit belangrik dat jy ook doen wat Bomani doen?

31


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Bomani Meerkat Die veer van vriendskap en ander avonture by Christian Media Publishing - Issuu