27 MARCH 2018
NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za
PAGE 5
Nuwe baadjie vir Romans Pizza Pick n Pay in die Victorian Sentum in Heidelberg. Met die uitbreiding het Esna slegs van plaaslike ambagslui gebruik gemaak omdat Heidelberg oor soveel kundige mense beskik. Esna vertel dat die nuwe perseel meer kompak is en dat sy die spasie ten volle kan benut. Daar is meer voete en die inloop fasiliteit gaan voorsiening maak vir “call en collect.” Meer betaalpunte is beskikbaar en die 9 personeellede met die oopplan kombuis en beter higiëne gaan verseker dat almal saamwerk in ‘n eenheid. Die ruim parkering is gerieflik en die besigheidsure is 7 dae ‘n week van 9:00 tot 21:00. Die amptelike opening het die naweek plaasgevind en die gemeenskap kan met groot opgewondheid uitsien na skitterende flinke diens. Buiten skoolverband is Esna baie lief vir sport en het sy reeds 8 comrades voltooi, Sy toer en reis graag en vir ontspanning bring sy tyd voor die naaldwerkmasjien deur. Sy nooi alle bestaande en nuwe kliente om die nuwe winkel te besoek.Esna bedank die volgende sakemanne vir hul flinke en bekwame bydrae tot die opening van Romans se nuwe perseel: Sargu Developments Gunter Steyn. Heidelberg Plumbing - Stoffel Cronje. P-air- Pierre van Rensburg. Pure Style - Stefan Botes.
Romans Pizza in Heidelberg word met ‘n ysterhand deur die bekwame eienaar Esna Roux bestuur, wat tans 5 jaar op die dorp woonagtig is. Esna het gematrikuleer aan die Hoërskool Reitz in die Vrystaat, onderwys gestudeer aan Tuks, vir 5 jaar Londen besoek en daarna skool gehou vir 16 jaar. Vandag doen sy slegs aflos werk by skole soos die aanvraag daar is. Die Romans Pizza franchise het sy gesien as ‘n groot uitdaging, ‘n nuwe bedryf wat sy met entoesiasme aangepak het. Sy maak geen geheim daarvan dat sy ‘n passie het vir die onderwys en selfs in haar besigheid voorsien sy kinders van pizza, wat bekend staan as “on the go pizza”, wat sy na die gemeenskap neem. Die Tuk-Tuk wat bestuur word deur Thabo Twala is wel bekend in die strate van Heidelberg en iets eie aan Romans Pizza wat die onderneming uniek maak, anders as die res. Die Tuk-Tuk lyk soortgelyk soos ‘n roomyskarretjie wat daagliks deur die dorp beweeg met vars pizza teen slegs R20 elke dag. Esna voorsien ook die skole se snoepies daagliks van vars pizza, wat ‘n groot wenner onder die kinders is. Tans is sy besig met die uitbreiding en voortuitgang van die onderneming en verhuis Romans Pizza na winkel nr 16, langs
Esna Roux, eienaar van Romans Pizza, heel regs hier saam met haar bekwame personeel.
Guru Tech - Rudi Buys en Steyn elektries - Dewald Steyn.
Thabo Twala met Romans Pizza se TukTuk, bekend vir “pizza on the go!”
A CLASS HIND 1/4
R
59
99 p/kg
4kg FROZEN CHICKEN DRUMSTICKS
R
12999 p/bag
2.5kg Par Cooked Marinated Grillworld Spareribs
R
139
BEEF ROAST
A CLASS FORE 1/4
99 p/bag
R
5999 p/kg
99
69
69
p/kg
R
7999 p/kg
p/kg
JUMBO CHEESY BRAAI WORS
R
5999
BULK CHEDDAR CHEESE
BACK or STREAKY BACON
R
R
99 p/kg
5kg HAKE FILLETS 2/4
R
28999
p/box
SPECIALS WED. 28.03.2018 TUES. 03.04.2018 PRICES INCLUSIVE OF V.A.T