The "Avanti" user's logo

Avanti

Dit is ons doel by La Rochelle om goedgebalanseerde, volwasse jong dames die wêreld in te stuur. Daarom beskik ’n Larrie oor ’n gesonde stel waardes, is bereid om ’n positiewe bydrae tot haar gemeenskap te maak en is ook in staat om die eise van die moderne leefwyse met selfvertroue aan te pak.

Stacks