Witzenberg Herald Vol.23 no.17 (Online weergawe)

Page 1

WH Herald

Our doors are closed, but our kitchen is OPEN

Witzenberg

Volume 23 no. 17

R7.00

For your safety, we have had to close our doors until the end of the national lockdown.

Trading hours 11:00 - 19:00

Download our App and

Friday, May 8, 2020

We will deliver to you with our no-contact delivery service. Stay safe!

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 7 Mei

11° 29°

Vrydag 8 Mei

11° 28°

Saterdag 9 Mei

FREE DELIVERY* For orders of R79 + more, within a 3km radius from Ceres

Sondag 10 Mei

13° 30°

13° 31°

Ceres Koekedouw dam

49,6%

☎ (023) 312-1916 Lesing: 2020/05/06

Telephone: (023) 316-2021

Witzenberg Herald vier vanjaar hul 23ste bestaansjaar

Fax: (023) 316-2023

Editor: 082-468-2649

☎ (023) 316-2463

(Open on 06/05/2020) (Open on 08/05/2020)

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Gerugte onwaar DIE afgelope week was daar weer gerugte en stories oor mense wat sou weggeloop het uit die Dennebos wat veronderstel is om onder 14-dae kwarantyn te wees. Dit is onwaar. Die munisipaliteit het Maandag bevestig dat daar geen so ‘n geval is of was nie. Daar is tans 19 persone in kwarantyn in die Dennebos. Indien iemand ’n kwarantyn- of isolasiefasiliteit sou verlaat voordat hulle as gesond verklaar is, sal dit by die SAPD aangemeld word.

Niemand beseer na ambulans rol

Mense stroom steeds dorp toe COVID-19 se inperkingsvlak is vanaf 1 Mei na vlak 4 verlaag. Al is daar min veranderings in die twee vlakke, kon besighede soos klerewinkels weer oopmaak om winter- en babaklere te verkoop. Ceres se middedorp was baie bedrywig met almal wat in die dorp is om inkopies te doen. Dit was veral die klerewinkels wat oorval is en waar mense in lang rye buite die winkels gestaan het. Daar was ook lang rye by Mr Price, die apteke in die hoofstraat asook by die slaghuise. Die lang rye by supermarkwinkels is nou al ‘n algemene gesig na 40 dae se inperking.

‘n AMBULANSBESTUURDER, ‘n passasier en ‘n pasiënt is gelukkig om te leef nadat ‘n ambulans waarin hulle gery het, Saterdagoggend omgeslaan en gerol het. Die ongeluk het op 2 Mei omstreeks 05:20 naby Esperanto in die Koue Bokkeveld plaasgevind. Uit ‘n voorlopige ondersoek blyk dit dat die ambulans van Rosendal-plaas met ‘n beseerde manspasiënt onderweg was ten tye van ongeluk. ‘n Wilde dier het nabewering oor die pad gehardloop waarna die bestuurder, Helgarth Erasmus, uitgeswaai en beheer oor die ambulans verloor het. Die ambulans het die pad verlaat, een keer gerol en weer op sy wiele te lande gekom. Nie Erasmus, Samentha Christians of die pasiënt, Marothi Lekgangane, is in die ongeluk beseer nie. Die P.A. Hamlet SAPD ondersoek ‘n klag van roekelose bestuur.

Kom kry jou “Count on Card” in die winkel

087 095 3617 sales@jptek.co.za www.jptek.africa

Non-Contact Infrared Thermometer

SUNFOIL OIL 750ML BABYSOFT 2-PLY WHITE 4’S 99

26

SELECT RICE 2KG

21

2499

each

99

1699 each

each

SNOWFLAKE CAKE WHEAT FLOUR 2.5KG

each

BLACK CAT PEANUT BUTTER ASSORTED 400G TRINCO POUCH 100’S

1899 each

R1 650 incl. VAT per unit

LEAD TIME 2 - 3 WEEKS

INTEGRATED TECHNOLOGY SOLUTIONS

KOO SWEET CORN CREAM STYLE 99 415G

Promosie geldig 6 - 10 Mei 2020 OK MINIMARK CERES 44 VOS STREET (023) 316-1571

12

each

2799 each

BUSINESS HOURS: Monday - Sunday 07:00 - 18:00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.