WH Her ald Witzenberg
Volume 26 no. 40
R 8.50
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 12 Oktober
Vrydag 13 Oktober
Saterdag 14 Oktober
Sondag 15 Oktober
8° 20°
8° 23°
9° 25°
8° 27°
CERES KOEKEDOUW DAM
100% TULBAGH DAM
100% WAVERENSKROON TULBAGH
56%
Lesings geneem: 2023/10/11
Friday, 13 October 2023
Kry jou koerant hier INWONERS wat inkopies doen vanaf Isuzu tot by die kwekery of in daardie area woon, kan die Witzenberg Herald weekliks by twee afsetpunte koop. Die koerante is by Ceres Pick n Pay of Supa Snacks (ou Midasgebou) te koop. Die koerant is ook digitaal beskikbaar. Teken vandag in op die Witzenberg Herald vir slegs R39 per maand of R8.50 per week. Besoek gerus witzenbergherald. com
(023) 312-1916 CERES For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Mikroligte vliegtuig stort neer buite Ceres ‘n VASTEVLERK mikroligte vliegtuig met een insittende het verlede Donderdag 5 Oktober buite Ceres neergestort. Polisielede, EMS en Witzenberg Brand en Redding is omstreeks 17:30, kort na die vliegongeluk, na die toneel op die plaas Winterbach. Lees berig op bladsy 3 plus fotos. FOTO: Francois Snyman
PARTS SPRING BRAKE SPECIAL
BRAKE PADS AT VERY LOW PRICES Toyota Fortuner GD6
Hilux D4D raised body
Front brake pads ............. R1 300 Rear brake pads ............. R1 050
Front disc pads ............... R1 300 Rear brake shoes ............... R960
Hilux GD6 raised body
Hilux D4D workhorse
Front brake pads ............. R1 300 Rear brake shoes ............ R1 300
Fortuner D4D
Front brake pads ............. R1 300 Rear brake shoes ............ R1 250 Voortrekkerstraat 112 CERES (023) 312-1057
Front disc pads .................. R950 Rear brake shoes ............ R1 450
2 l WITZENBERG HERALD l 13 OCTOBER 2023
nuusbrokkies THE Department of Social Development (Paarl), is requesting Maria Magdalena du Toit to urgently contact Patricia Titus at (021) 871-1682 between 07:30 and 16:00 or after hours at 071-852-1702. DIE jaarlikse Eselfontein bergfietswedren en trailrun vind weer die naweek van 13-15 Oktober 2023 plaas. DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind plaas vanaf 7-14 Maart 2024. Navrae in verband met depositos kan gerig word aan past. Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n e-pos aan: isaacjacobs50@ yahoo. com
PPK Ceres gaan die Paaskonferensie van 29-31 Maart 2024 op Jeffreysbaai bywoon. Belangstellendes wat wil saamgaan, kan past. Jacobs skakel by 084-657-4673 vir verdere navrae. YOUNG Good Hope RVK se algemene jaar-vergadering vind plaas op Maandag 30 Oktober om 19:00 op die Bella Vista sportgronde. Die klub hou ‘n afskeidsfunksie op Saterdag 25 November in die Bella Vista gemeenskapsaal. Kaartjies by klublede beskikbaar. DIE AJV van Ceres gholfklub vind plaas op 25 Oktober om 19:00.
BLOKMAN
VYF leerders van Laerskool F.D. Conradie het van 1-4 Oktober die WP-jeugskouspan by die nasionale kampioenskappe op Clanwilliam verteenwoordig. VLNR: Heinz Rautenbach (goud vir boerbok junior groepskou), Mia de Bod (goud vir melkbok junior groepskou), Leané Erasmus (silwer vir boerbok junior-junior), Theana Louw (silwer vir Angora juniorjunior) en André Smit (brons vir boerbok junior-junior). Die skool is trots op dié leerders.
Ons is opsoek na ‘n opgeleide blokman.
Vereistes: • Minimum 5 jaar ondervinding in ‘n slaghuis as blokman • Bewerking van vark, bees, skaap, hoender, ens. • Volledige kennis van die breek van karkasse asook sny van snitte • Uitvoer van klantversoeke ens. • Voorraadbeheer • Markverwante salaris • Sober gewoontes • Goeie menseverhoudinge • Naweke werk is van kardinale belang • Moet onder druk kan funksioneer • Moet ten volle tweetalig wees Salaris onderhandelbaar E-pos u CV na: britosceres@stores.britos.co.za Of gee af by: Britos Ceres Navrae: (023) 312-1637 Aansoeke sluit: 1 Desember 2023
AKEELAH Zimri, ‘n leerder van Ceres Sekondêr, was lid van die Wes-Kaap gimnastiekspan wat van 29 September tot 2 Oktober en van 2-5 Oktober aan die MAG en GSA gimnastiekkampioenskappe in Pretoria deelgeneem het. Akeelah was deel van 58 gimnaste in vlak 4 afdeling. Sy het algeheel 17de geëindig. * Die Zimri-familie bedank die borge en inwoners wat hulle ondersteun het.
DUTOIT AGRI, with its core operations based in Ceres in the Western Cape, is involved in the production, packaging and marketing of fruit and vegetables on large scale. Due to the dynamic nature of the business and the growth strategy, we require an additional Information Technology Support Engineer.
IT SUPPORT ENGINEER (Ceres)
Reporting to the IT Support Manager, the incumbent will be responsible for: • Supporting, troubleshooting, and resolving technical and infrastructure issues for 20 local sites in the Western Cape and 20 remote sites in the Eastern Cape • Installing, configuring and supporting various desktop applications (Microsoft and Farm Management amongst others) • Office 365 account setup and administration in a cloud and hybrid environment • Proactive maintenance of the office environment with regard to setups, cabling, UPS and general neatness • Monitoring and supporting networks • Regular maintenance and upgrades of computer equipment on sites • Asset verification, management and tracking • Assist with user training, where necessary • Managed Wi-Fi Access Point configuration and management • Ensure that policies in respect of assets are adhered to, such as providing information to the Finance Department, asset labelling etc. • Dealing with third-party service providers for technical support and troubleshooting callouts • Enforcing IT physical and logical security. Candidates must meet the following requirements: • Matric • N+ and MCSE (minimum requirement) • Minimum 5+ years’ experience as an IT Technician/ Support Engineer • Experience in working with printers, network cabling, basic networking, UPS, Active Directory system, Office 365, Windows 10/11, Android and IOS, Microsoft Server • Exposure to cloud technologies such as O365 and Azure would be beneficial • Ability to manage incidents and prioritise accordingly • Good time management skills, with an ability to multitask • Must thrive working to deadlines in a pressurised environment • Strong administrative skills • Basic project management skills • Valid driver’s licence and reliable vehicle. In addition to a great working environment, we offer a competitive remuneration package that includes membership of a retirement scheme and medical aid fund. Please send your full CV to recruitment@dutoit.com by no later than 27 October 2023.
VIER stappers van Tulbagh, Anwyn Offer, Hannie Penderis, Rita Fortuin en Hanlé Zeeman, het onlangs 64 kilometer afgelê tydens ‘n staptog in die Witzenberge buite Tulbagh
JUNIOR LOGISTIEKE KOORDINEERDER VERANTWOORDELIKHEDE: • Bestuur van palletvoorraad • Volledige en akkurate versending van palette na uitvoer- en plaaslike mark volgens uitlaai instruksies • Bestuur van koelkamerspasie en temperature • Bestuur van personeel • Skakeling met pakhuise en bemarkers VEREISTES: • Detail georiënteerd • Basiese tegniese vaardighede en belangstelling • Moet onafhanklik kan werk, opdragte kan uitvoer en pro-aktief wees • Moet bereid wees om oortyd en naweke te werk • Uitstekende kommunikasievaardighede • Moet akkuraat en effektief onder druk kan werk • Moet goed in ‘n span funksioneer • Kode 8 lisensie
Ceres Koelkamers, geleë in Schoonvlei Industriële area, is opsoek na die dienste van ‘n energieke, dinamiese persoon.
Aansoeke sluit: sluit 13 Oktober 2023 Begindatum Begindatum:1 November 2023
NEEM KENNIS: SLEGS KORTLYS KANDIDATE SAL GEKONTAK WORD. Alle werwingsprosedures word inlyn met die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting, nr 4 van 2013, gedoen CV’s, dekbriewe en salarisverwagtinge kan gestuur word na: elana@cereskoelkamers.co.za en trish@thehrdepartment.co.za
13 OCTOBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 3
Moordenaars verskyn weer in 2024
Vlieënier sterf tragies ‘n VASTEVLERK mikroligte vliegtuig met een insittende, het verlede Donderdag 5 Oktober buite Ceres neergestort. Die vlieënier is opslag dood. Polisielede, EMS en Witzenberg Brand en Redding is omstreeks 17:30, kort na die vliegongeluk, na die toneel op die plaas Winterbach. Die plaas is aan die oorkant van die BoSwaarmoedpad wat die plaas en Ceres vliegveld skei. Volgens die AVCOM webforum was Phillip Bristow (63) van Somerset-Wes, ‘n ervare vlieënier en lid van Stellenbosch vliegklub. Hy was met dié Titan Tornado mikroligte vliegtuig op pad na Bloemfontein toe hy Donderdag op Ceres geland het. Betroubaar word verneem dat Bristow by Ceres vliegveld saam met ‘n ander vlieënier wat vroeër die dag saam met hom daar
geland het, aan die mikroligte vliegtuig se enjin gewerk het. Die ander vlieënier het na 15:00 opgestyg en alleen verder gevlieg terwyl Bristow agtergebly het om sy tuig te herstel. Wat presies fout was, is onbekend maar 'n ooggetuie en ‘n inwoner van Wolseley beweer die enjin het snaakse geluide gemaak toe dit oor hulle gevlieg het. Omstreeks 17:00 het Bristow weer opgestyg. ‘n Paar minute later het die enjin uitgesny en het hy probeer terugdraai na die vliegveld. Die enjin het skielik gestaak (stall) waarna dit buite beheer grond toe geval het. Ondersoek Die oorsaak van die ongeluk sal later bekend gemaak word sodra die polisie se geregtelike doodsondersoek en Burgerlugvaart (SACAA) se ondersoek voltooi is. Burgerlugvaart het verlede Vrydag die on-
gelukstoneel besoek en reik na 30 dae ‘n voorlopige verslag uit. Gedenkdiens ‘n Gedenkdiens word op Saterdag 14 Oktober om 11:00 in die Orca Aero Solutions vliegloods vir Phil Bristow by die Stellenbosch vliegklub gehou. Bristow word oorleef deur sy vrou en twee kinders. Geen begrafnisreëlings is bekend nie. Vorige ongelukke Die afgelope 26 jaar is hierdie slegs die derde vliegongeluk in die Witzenbergstreek. Die ander twee gevalle was ‘n mikroligte vliegtuig wat meer as 20 jaar gelede in die Koue Bokkeveld neergestort het en ‘n Bell 206B JetRanger II helikopter wat op 19 Januarie 2021 kragdrade op ‘n plaas buite Wolseley getref het. Twee persone het in dié ongelukke gesterf.
BO: Die vastevlerk Titan Tornado mikroligte vliegtuig voor die ongeluk. FOTO: Omer Mees ‘n VASTEVLERK mikroligte vliegtuig met een insittende het verlede Donderdag 5 Oktober buite Ceres neergestort. Polisielede, EMS en Witzenberg Brand en Redding is omstreeks 17:30, kort na die vliegongeluk, na die toneel op die plaas Winterbach.
REGS: Phillip Bristow (63).
ONGELUKFOTOS: Francois Snyman
KENNISGEWING VAN OPENBARE VERGADERING WATERVERBRUIKERSVERENIGING
DRIE mans wat verdink word van die moord op ‘n bejaarde vrou in die Ceres-Karoo bly in aanhouding tot hul verskyning in Januarie 2024. Willem Olivier (48) het Dinsdag 3 Oktober weer saam met Kelvin Vlok (21) en die 18-jarige Curswin Jiemies in die Ceres landdroshof verskyn. Die saak is tot 30 Janurie 2024 vir verhoor uitgestel. Moord Die drie mans, een ‘n gewese plaaswerker op die plaas Papekuil, is na ‘n uitgebreide soektog deur die polisie vasgetrek na die moord op Christina Johanna Walters (74). Die moord is Vrydag 3 Maart tussen 18:00 en 24:00 gepleeg. Walters se liggaam is ongeveer 30 meter van die plaashuis, met ‘n skietwond in die kop aangetref. Haar arms en hande was met ‘n belt en draad voor om haar lyf vasgemaak. ‘n Bebloede baksteen, waarmee sy ver-moedelik geslaan en aangerand is, is ook op die toneel gekry. ‘n Ou haelgeweer het langs haar lyk gelê. ‘n Malawiër wat op die plaas woon en werk, het gesien hoe drie verdagtes vroeër op die plaas aankom. Na 18:00 het hy skote gehoor en bang geraak en gaan wegkruip. ‘n Ruk later hy weggehardloop en na ‘n plaashuis ongeveer 20 kilometer daarvandaan geloop en omstreeks 24:00 hulp ontbied. Arresteer Olivier is Saterdag 4 Maart ongeveer 3 kilometer verder op die buurplaas Klein Papekuil, waar hy saam met sy vrou woon, gearresteer. Twee familielede, Vlok en Jiemies, wat by Olivier op die plaas gekuier het ten tye van die moord, is Sondag 5 Maart by hul ouma op die plaas Nwardouw naby die Tankwa padstal gearresteer. Huule het hulself aan die polisie oorgegee. Die plaas is meer as 40 km van die moordtoneel. Die mans het na die moord met onder andere ‘n .38 rewolwer en 9mm pistool en ‘n .303-jaggeweer gevlug asook kruideniersware en drank gesteel. Die wapens is op 8 Maart gevind.
NOTICE OF PUBLIC MEETING
NOTICE OF A PUBLIC PARTICIPATION PROCESS
WATER USER ASSOCIATIONS
DEA&DP Directorate Environmental Governance Ref: Compliance Notice - 14/1/1/E2/5/2/3/0650/21 & Section 24G Consultation - 14/2/4/1/B1/7/0010/23
Warmbokkeveld Waterverbruikersvereniging Vrydag, 27 Oktober 2023 om 09:00 Koekedouw Waterverbruikersvereniging Dinsdag, 14 November 2023 om 09:00
Warmbokkeveld Water User Association Friday, 27 October 2023 at 09:00 Koekedouw Water User Association Tuesday, 14 November 2023 at 09:00
Kennis geskied hiermee dat ‘n openbare vergadering van alle moontlike belanghebbendes gehou sal word te Koekedouw Beheersentrum R303, Ceres vir die volgende doeleindes: 1. Die verduideliking v.d. bepalings van artikel 98 van die Nasionale Waterwet 1998 ( Wet 36 van 1998) met betrekking tot die omskepping van bestaande Besproeiingsrade in Watergebruikersverenigings. 2. Opklaring van enige moontlike onduidelikheid in verband met die voorgestelde grondwet. 3. Die aanhoor vana) Voorstelle vir die aanpassing v.d. voorgestelde grondwet; en b) Aansprake op deelname in die aktiwiteite van die voorgestelde Vereniging. ‘n Afskrif van die voorgestelde grondwet is ter insae by Koekedouw Beheersentrum, R303, Ceres tussen 07:30 en 12:30. Enige onduidelikheid omtrent die voorgestelde grondwet vergadering kan vooraf uitgeklaar word deur (023) 315-5569 te skakel.
Notice is hereby given that a public meeting of all possible interested parties will be held at Koekedouw Beheersentrum R303, Ceres for the following purposes: 1. An explanation of provisions of Section 98 of the National Water Act 1998 (Act 36 of 1998) with regards to the transformation of existing Irrigation Boards into Water User Associations. 2. Clarification of any possible uncertainty in connection with the proposed constitution. 3. The hearing of: a) Proposals for the amendment of the proposed constitution; and b) Claims for participation in the activities of the proposed Association. A copy of the proposed constitution is available for scrutiny at Koekedouw Control Centre, R303, Ceres between 07:30 and 12:30. Any uncertainty in connection with the proposed constitution meeting may be cleared in advance by phoning (023) 315-5569.
UNAUTHORIZED VEGETATION REMOVAL
Notice is hereby given of a Public Participation Process in terms of the National Environmental Management Act, 1998 (Act No. 107 of 1998; “NEMA”), as amended, and the Environmental Impact Assessment Regulations, as amended, that came into effect on the 07 April 2017. As this activity took place prior to the Applicant obtaining Environmental Authorisation, in terms of the below listed activities, this application is being undertaken to obtain ex post facto approval in terms of Section 24G of NEMA. A S24G process will therefore be followed, and an application will be submitted to the Department of Environmental Affairs & Development Planning (DEA&DP). Activities were commenced with post 2010 and thus unlawful in terms of the NEMA EIA Regulations dated 18 June 2010 which were the lawful regulations at the time: Government Notice No. R546 (Listing Notice 3): Activities 13 & 14 are applicable. Additional activities were commenced with post 2017 and thus unlawful in terms of the NEMA EIA Regulations dated 8 December 2014 which were the lawful regulations at the time: Government Notice No. R327 (Listing Notice 1): Activity 27 is applicable. The activities would still be considered unlawful today as the following listed activities are similarly listed in terms of the EIA Regulations, 2017: Government Notice No. R327 (Listing Notice 1): Activity 27 & Government Notice No. R325 (Listing Notice 2): Activity 15 Location: RE of the Farm 424, Erfdeel, Ceres Activity: The removal of indigenous vegetation Name of Proponent/Applicant: Erfdeel Eiendomstrust Consultant for more information: PHS CONSULTING P.O. Box 1752, Hermanus, 7200 Tel: (028) 312-1734 l Fax: 086-508-3249 e-mail: paul@phsconsulting.co.za or olivia@phsconsulting.co.za Date of contraventions: Between 2011 and 2022 Interested and/or affected parties are welcome to register and lodge comments, queries or issues to PHS CONSULTING on or before 11 November 2023 via the above-mentioned contact details. In addition, the 24G Application and supporting documentation will be available for perusal/ comment on our company website: www.phsconsulting.co.za for 30 days. Registration / comment period: Thursday 12 October 2023 up to and inclusive of Saturday 11 November 2023 The Protection of Personal Information Act (POPIA) requires that we protect your information provided for project purposes. Note we will use your personal information confidentially and professionally and remove your detail after a project is completed.
4 l WITZENBERG HERALD l 13 OCTOBER 2023
Gemeenskap dra fluks by sodat Janine operasie kan kry
MORE than 30 Scholar Transport vehicles - including minibuses, midibuses, and 7-seaters, have gone through the Vehicle Testing Centre in the first two days of the campaign. The checks included brakes, tyres, windscreen, windscreen wipers, electrical, exhaust, licence disc, CV joints, suspension and the warning device. The school holiday is the ideal time to check the roadworthiness of these vehicles. The vehicle testing forms part of the Mobility Department’s continued outreach to the industry to ensure children get to and from school safely. The Department is working hard to make mobility safer.
JANINE Pretorius (36) van Ceres en bestuurder van Deja Brew koffiewinkel by die dorp se ingang, het dringend die Witzenberg gemeenskap se hulp nodig. Die afgelope paar weke het Janine ewe skielik probleme met haar sig begin ervaar en met balans begin sukkel. Sy het vir ‘n roetine oogtoets gegaan waar daar vasgestel is dat dit ‘n breingewas is wat die sigprobleme veroorsaak. Sy is tans in baie pyn in ‘n Kaapstad provinsiale hospitaal. Sy kry behandeling vir die pyn en om die breinswelling te stop. Die wagtyd is meer as vier weke. Alle fondse wat ingesamel word met die BackaBuddy veldtog sal vir haar mediese uitgawes van R200 000 aangewend word. Die afgelope week en ‘n half is al byna R25 000 ingesamel en meer as 91 100 mense het tot dusver die plasing op die Witzenberg Herald se FB-blad gelees en dit al meer as 745 keer gedeel. Navrae Enige navrae kan aan haar broer, Pierre Pretorius (bestuurder by Hamlet Spar) gerig word - (023) 313-3534. Copy die link om geld te skenk. https:// www.backabuddy.co.za/ janine-pretorius5718992496472792765 of besoek witzenberg herald.com
LEERDERS van Laerskool Waveren het onlangs die geleentheid gekry om deel te neem aan ‘n kunskompetisie. Die vyf leerders het goed gevaar in die kompetisie. AGTER: Janelé Stoffels (onderwys-assistent) en Heleen Maass (onderwyser). VOOR: L’Marshio Adams (eerste plek graad 5 B), Desnay Links (graad 4 C), Ciara Cupido (eerste plek graad 5 A), Brooklyn September (derde plek graad 4 C) en Bre-Chante Adams (graad 5 C).
Crispy Farming beskik oor die onderstaande uitmuntende loopbaangeleenthede vir persone met ‘n positiewe, energieke en geesdriftige lewensbenadering om by die Crispy span aan te sluit.
ALGEMENE KLERK
Vereistes: • Rekenaarvaardighede (volle MS Office) is verpligtend • Syfer- en rekenkundige vaardighede • Baie sterk administratief met fokus op bereiking van sperdatums • Sterk kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels • Onderhandelingsvaardighede • Verstaan die prossese binne elke afdeling • Uitstekende beplanningsvaardighede • Energiek met innoverende geaardheid • Die vermoë om gefokus onder druk te funksioneer • Bereidwillig om oortyd en naweke te werk indien nodig • Moet akkuraatheid kontroleer en logies kan dink • Eerlikheid, netheid en betroubaarheid is hoofsaaklik prioriteit. Verantwoordelikhede: • Hantering en afhandeling van werkskaarte • Hantering van dokumentasie en administrasie van bestellings vir afdelings • Hanteer krediete teen rekeninge • Kontroleer werkskaarte van werkswinkel om te verseker dat uitstaande bestellings afgehandel is en alle onderdele teen korrekte kliënte uitgeboek is • Hantering en opvolg van fakture • Rekordhouding van alle voertuie se lesings vir maandeind doeleindes • Rekordhouding van alle brandstof- en olie verbruike • Bestel van voorraad • Algemene administratiewe pligte van afdeling • Koördinering van werkswinkel beplanning met bestuur.
NUTSMAN
Die ideale kandidaat sal oor die volgende beskik: • Goeie kommunikasievaardighede • Uitstekende beplanningsvaardighede • Bereidwillig om oortyd en naweke te werk indien nodig • Kan onafhanklik maar ook in spanverband funksioneer • Bereidwilligheid om te leer en pligsgetrou • Eerlikheid, netheid en betroubaarheid is hoofsaaklik prioriteit • Selfgemotiveerd wees, selfstandig funksioneer. Vereistes: • Ten minste 2 jaar ervaring in ‘n soortgelyke posisie • Sterk tegniese aanleg as Nutsman • Kennis van onderhoud • Herstelwerk van geboue en toerusting • Ondervinding van loodgieter-, verf-, bou-, skryn- en teëlwerk • Algemene plaastake soos vereis deur bestuur.
WERKSWINKELASSISTENT / SWEISER
Die ideale kandidaat sal oor die volgende beskik: • Goeie kommunikasievaardighede • Uitstekende beplanningsvaardighede • Bereidwillig om oortyd en naweke te werk indien nodig • Kan onafhanklik maar ook in spanverband funksioneer • Bereidwilligheid om te leer en pligsgetrou • Eerlikheid, netheid en betroubaarheid is hoofsaaklik prioriteit. Vereistes: • Ten minste 2 jaar ervaring in ‘n soortgelyke posisie • Algemene instandhouding op trekkers, voertuie, implimente en geboue • Herstel en instandhouding van besproeiing- en waterinfrastruktuur • Voorkomende en algehele onderhoud • Meganies aangedrewe en assisteer met uitmekaar haal van trekkers ens. • Goeie sweisondervinding sal ‘n voordeel wees • Uitvoer van algemene werk soos benodig. Alle aansoeke, tesame met volledige CV, kan skriftelik gerig word en by Vreeland kantoor ingedien word of per e-pos na: vrlontvangs@dutoit.com Merk asb. duidelik die pos waarvoor u aansoek doen Sluitingsdatum vir aansoeke: 27 Oktober 2023 Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik
LUKE Versfeld, inwoner van Ceres en ‘n graad 6 leerling van Rijk Tulbagh, het Saterdag, 8 Oktober, die Wes-Kaap provinsie verteenwoordig by die Nasionale finaal van die Universiteit Stellenbosch Sanlam Woordfees Woorde Open Wêrelde Spelfees. Met die 4 leerlinge in elke graad van elke provinsie in Afrikaans, Engels sowel as Xhosa wat meegeding het vir die titel van nasionale spelkampioen, was die akademiese standaard van uitstekende gehalte. Luke is trots om met die nasionale titel as Afrikaanse graad 6 spelkampioen vir 2023, weg te stap.
CERES FRUIT GROWERS (PTY) LTD. EXCITING CAREER OPPORTUNITIES CERES, WESTERN CAPE Ceres Fruit Growers (Pty) Ltd., one of the leading fruit packing and storage companies in SA, requires an energetic and professional person for the following positions at its Ceres plant:
SUPERVISOR: SORTING and SUPERVISOR: PACKING Candidates who meet the minimum requirements listed below are welcome to apply for the above mentioned permanent positions within our Production department, namely: Qualifications: • Grade 12 • Successful completion of NQF 3 - Fruit Packing and Grading Processes and or NQF 4 Generic Management Learnership. Experience: • 2 - 3 Years supervisory experience within same and or similar working environment • Proven working knowledge in fruit handling with reference to sorting and the adherence and application of applicable quality standards. Skills and competencies: • Basic computer literacy • Excellent communication skills (read, write, speak) Bilingual • Communicate (multi-levels: top down, bottom up, interdepartmental, diagonally) • Good self-discipline, with the ability to supervise and manage discipline within a diverse team • Motivator, with the ability to maintain positive team spirit amongst subordinates • Good under-standing of production deliverables and performance standards • Good practical understanding of HACCP / BRC and procedures • Able to perform under pressure • Attention to detail and good problem solving capabilities. Responsibilities: • Supervisory duties and ensure optimal utilisation of team members • Ensure that quality standards are maintained and implement corrective actions where needed • Ensure that all client packing standards are met as per packing program • Adhere to all Occupational Health and Safety and Food Safety Standards • Maintain daily administrative tasks. Personal attributes: • Reliable and loyal team player • Punctual • Assertive • Deadline orientated, with a proactive approach to work • Willingness to work overtime. Please send your application stating your current remuneration package and three contactable references to: Manager: Human Resources Ceres Fruit Growers (Pty) Limited Private Bag X67, Ceres, 6835 or by e-mail to hr@cfg.co.za CLEARLY INDICATE FOR WHICH POSITION YOU ARE APPLYING. Closing date for applications: Friday, 20 October 2023. IF YOU HAVE NOT BEEN CONTACTED WITHIN THREE WEEKS OF THE CLOSING DATE, PLEASE ACCEPT THAT YOUR APPLICATION WAS UNSUCCESSFUL. In line with our Employment Equity policy and requirements, preference will be given to suitably qualified persons from the designated groups.
13 OCTOBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 5
6 l WITZENBERG HERALD l 13 OCTOBER 2023
classifieds
BLACK MAGIC powerful stone
Drywer
CENTRAL CERES MOTORS
Service Center & Panelbeating
• Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing
Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274
Jonas Rooi
1943/11/12 - 2023/10/06 Begrafnisdiens: Sat. 14 Okt. 2023 Huis: 09:00, Lushof Plaas, PA Hamlet Kerk: 10:00, Algemene Pinkster Kerk, Bella Vista Graf: Bella Vista
Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”
Skakel
082-859-2300
1985/07/15 - 2023/10/08
Begrafnisdiens: So. 15 Okt. 2023 Huisdiens: 10:00, Valley Funerals, Bankstraat, Bella Vista Graf: Bella Vista
081-742-6706 n/u: 082-5753-181
Barend Sauls
• Om geld te kry • Gee sukses in liefde, seksuele kragte • In besigheid • Beskerm jou teen bose magte, heksery • Bevordering by die werk • Politieke magte oor ander • Wen geld, Lotto, casino, sportweddenskappe • Verslaan jou vyande • Wen hofsake en egskeidings • Maklik om te gebruik met geen voorwaardes nie
Hierdie steen is die antwoord vir al jou probleme.
FATUMAH 079-120-7165
AND FRAMES
We are not just any cleaning service, but the best in the business. Our reliable crew will timeously arrive with our own cleaning supplies. With careful oversight, we will correctly complete all the work to your liking. Want your cleaning done to a higher level? Contact us on:
082-311-0470
to make your booking or find us on: Instagram@SoClean and Facebook Soclean, so good.
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
• Slegs Mercedes Benz, MAN 16spoed handrat kan bestuur en nie outomaties nie (Geen outomatiese aansoeke sal aanvaar word nie) • Kode 14
met PDP • ±5 jaar ondervinding.
Moet sober gewoontes hê en netjies wees.
Skakel:
Jeanne Visser 084-585-2068
SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.
Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o
Whatsapp die woord
HERALD
gevolg deur ‘n kort beskrywing van die item wat jy wil verkoop en jou naam na 066-316-3003 Reëls: • Slegs items onder R1 000 • Slegs EEN item per Whatsapp • Gratis adver tensies word NIE per telefoon of per e-pos aanvaar nie
Bondels koerante te koop R30 per bondel
vir die maak van papier mâché, geskenkpapier vir Kersfees, trek, vensters was of jou babahondjies
PLANT AND TOOL HIRE
STEFAN STEYN 083-227-6476
081-742-6706 n/u: 082-5753-181
Piet Sym
Swart genesende steen het die krag om geluk te bring:
GRATIS
JH VISSER TRANSPORT
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.
(023) 316-2021
Christiaan 079-177-2490
Besigheidsure:
☎ /Fax: (023) 312-1414
Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00 Saterdag: 09:00 - 12:30
c/o Vos- & Faure Street 83
DRINGEND OP SOEK NA 2 - 3 Slaapkamerhuis te Nuweberg, Koue Bokkeveld om te huur of te koop. Skakel Kobus 083-659-1735
Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is opsoek na elektriese toebehore (toasters, waaiers, braaipanne), klere, skoene of enigiets was spasie opneem THE Working on Fire - Kishugu Joint Venture in the Western Cape is gearing up for the upcoming Summer Fire Season with intensive refresher Yellow Card training camps. These training camps are essential in ensuring that firefighters are well-prepared and competent to handle the challenges of fighting wildfires.
Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres
(ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)
1946/09/26 - 2023/10/03 Begrafnisdiens: So. 15 Okt. 2023 Huis: 08:00, Karoostr. 622, Bella Vista Kerk: 09:00, AGS Kerk, Bella Vista Graf: Bella Vista
081-742-6706 n/u: 082-5753-181
Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter
Contact Hazel 072-609-1165
adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za
All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* + cats R700*. Incl. a chip. Sterilization is part adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be pre-arranged. Please contact us, via tel., to make an appointment. *Conditions apply
Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small.
BELLA (Female) Born 15/04/2023
ESTER (Female) Born 02/02/2023
LEXI (Female) Born 20/02/2023
SHADOW (Male) Born 14/02/2023
SMOKEY (Male) Born 14/02/2023
DAISY (Female) Born 03/01/2022
ICE (Male) Born 06/08/2023
13 OCTOBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 7
Prokureur op pad na Frankryk om Bokke te help ATTIE Heyns, ‘n prokureur en direkteur van Kellerman Joubert Heyns Prokureurs op Ceres, het Donderdag 12 Oktober, na Frankryk vertrek om hom by die Springbok rugbyspan aan te sluit en die span by te staan as regsverteenwoordiger vir dissiplinêre aangeleenthede in die kwarteindrondte (en verder in die kompetisie) van die Wêreldbeker rugbytoernooi. Attie verteenwoordig al vir jare spelers wat uitgewys word vir vuilspel op provinsiale en internasionale vlak en het homself bewys as een van die land se mees prominente en kundige verteenwoordigers op hierdie gebied. Hy het sedert Meimaand nou saam met die Springbokke se afrigtingspan gewerk ter voorbereiding vir die Wêreldbeker en was vir die duur van die internasionale seisoen op bystand in geval van ‘n rooi kaart of ‘n verwysing vir vuilspel waarby ‘n Springbokspeler betrek word. Die Springbokke is die enigste span in die Wêreldbekertoernooi wat nog geen geel of rooi kaart gedurende die groepsfase van die kompetisie ontvang het nie. “Die Springbokke se goeie dissiplinêre rekord is nie toevallig nie. Dit is die resultaat van baie harde werk deur die Springbokke se bestuur en afrigtingspan”, het Attie vroeër die week gesê. “Ek sien baie uit na die geleentheid om in persoon by die
SENSHI Dojo, ‘n karateklub op Ceres, het van 6-7 Oktober aan die Shorin Ryu Shorinkan nasionale kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Karatekas het uitstekend gevaar onder leiding van sensei Wayne Vermeulen. VLNR: Morgan Paxton (kata-brons, kumite-silwer en kubudo short weapon - brons), sensei Wayne Vermeulen (kata-brons, kumite-brons, kubudo long weapon - brons en kubudo short weapon - vierde plek) en Mia Laubscher (kata-goud, kumitegoud, kubudo long weapon -silwer en kubudo short weapon- silwer).
Laaste wedvlug die naweek WEDVLUGDUIWE se langpadwedvlug vanaf Bloemfontein, is die afgelope naweek weer na Sondag 8 Oktober verskuif weens slegte weer wat vir die Saterdag voorspel was. Die twee ope Ceresvallei federasievlugte is onderskeidelik deur Koos Persens en Mike Lofts van CPS duiweklub gewen. Die Ceresvallei federasie langpadkampioenskap is deur Meyer en Van Wyk ingepalm. Nathan Jacobs was tweede en JB Geldenhuys was derde. Die duiweseisoen sluit Saterdag 14 Oktober af met die laaste middelafstand-wedvlug vanaf Britstown waarna die middelpad-kampioenskap asook die algehele kampioen vir 2023 aangewys sal word. CHPS Ope 1 1. Cyril en Ann Davids 1345.284 mpm 2. Mauritius Lofts 1318.763 mpm 3. Team Koopman 1317.239 mpm 4. Team Koopman 1317.239 mpm 5. Cyril en Ann Davids 1298.596 mpm Ope 2 1. Cyril en Ann Davids 1358.299 mpm 2. Cyril en Ann Davids 1352.652 mpm 3. Team Koopman 1309.670 mpm 4. Cyril en Ann Davids 1295.382 mpm 5. Cyril en Ann Davids 1290.038 mpm
Notice of Public Participation Process for the Basic Assessment Procedure. Notice of a public participation process is hereby given in terms of the Environmental Impact Assessment (EIA) Regulations promulgated in terms of the National Environmental Management Act (NEMA), G.N.R. 984 of December 2014. Activity: The Installation of Underground Fuel Storage Tanks, and Associated Commercial Activities as Part of New Filling Station Development, Including Widening of Road at Entrance on R46.
Springbokke aan te sluit. Tydens die groepsfases van die toernooi sou ek by wyse van ‘n virtuele platform deelneem aan enige verhore wat sou plaasvind, maar vanaf die kwarteindrondte, en verder, het die bestuurspan besluit dat my teenwoordigheid in persoon nodig sal wees vir enige dissiplinêre verhoor wat mag opduik”, het hy verduidelik.
ATTIE Heyns en die Springbokkaptein, Siya Kolisi.
PUBLIEKE DEELNAME BY OPSTEL VAN RAAD SE HERSIENE ONTWIKKELINGSPLAN EN BEGROTING 2024/2025 Kennis geskied hiermee dat ingevolge die Raad se Strategiese Proses Plan, daar nou met ‘n rondte publieke deelname vergaderinge begin sal word ten einde die publiek se insette ten opsigte van die Hersiene 2024/ 2025 GOP en Begroting te bekom. Openbare vergadeinge sal in die verkeie dorpe vanaf 10 tot 19 Oktober 2023 plaasvind. Afsonderlike vergaderinge met die verskeie forums en sektore word ook belê. Lede van die publiek word hiermee hartlik uitgenooi en sterk aangemoedig om met die Raad en Amptenare te vergader sodat daar saam oor ons toekoms besin kan word. Die vergaderings vind soos volg plaas: DAG EN DATUM
TYD
DORP
WYKE
PLEK
Dinsdag 10 Oktober
18:00
Nduli
1 & 12
Nduli Gemeenskapsaal
Woensdag, 11 Oktober
18:00
Tulbagh
7 & 11
Witzenville Gemeenskapsaal
Donderdag, 12 Oktober
18:00
Wolseley
2&7
Montana Gemeenskapsaal
Maandag, 16 Oktober
18:00
P.A. Hamlet
4 & 10
Kliprug Gemeenskapsaal
Dinsdag, 17 Oktober
18:00
Bella Vista
4&6
Bella Vista Gemeenskapsaal
Woensdag, 18 Oktober
18:00
Op-die-Berg
8&9
Nuykintaba Gemeenskapsaal
Donderdag, 19 Oktober
18:00
Ceres
3&5
Ceres Stadsaal
PUBLIC PARTICIPATION IN DRAFTING OF COUNCIL’S REVIEWED DEVELOPMENT PLAN AND BUDGET 2024/2025 Notice is hereby given that in terms of Council’s Strategic Process Plan, there will now be embarked upon a round of public participation meetings in order to assemble the inputs from the community in respect of the Review 2024/2025 IDP and Budget. Public meetings will be hosted in the different towns from 10 to 19 October 2023. Separate meetings with different forums and sectors will also be held. Members of the public are cordially invited and strongly encouraged to meet with Council and Officialdom in order to plan collectively for our future. The meetings will take place as follows:
GPT Reference: LVLTP/23/8708
DAY AND DATE
TIME
TOWN
WARDS VENUE
Location: R46 Road, remainder of portion 9 of The Farm Goedgevonden NR 348, Wolseley.
Tuesday, 10 October
18:00
Nduli
1 & 12
Nduli Community Hall
Wednesday, 11 October
18:00
Tulbagh
7 & 11
Witzenville Community Hall
Thursday, 12 October
18:00
Wolseley
2&7
Montana Community Hall
Monday,16 October
18:00
P.A. Hamlet
4 & 10
Kliprug Community Hall
Tuesday, 17 October
18:00
Bella Vista
4&6
Bella Vista Community Hall
Wednesday, 18 October
18:00
Op-die-Berg
8&9
Nyukintaba Community Hall
Thursday, 19 October
18:00
Ceres
3&5
Ceres Town Hall
In order to ensure that you are identified as an interested and affected party (I&AP) please submit your name, contact information, interest in the matter and above reference numbers to the contact person given below within 30 days of publication of this notice. Please be advised that once registered you will be required to take part in the process by reviewing documents, attending site meetings if they take place and giving comments timeously. Consultant: Geo Pollution Technologies - Gauteng (Pty) Ltd Tel: (021) 200-5558 Cell: 073-908-5402 E-mail: ryan@gptglobal.com
DAVID NASSON MUNISIPALE BESTUURDER MUNICIPAL MANAGER VERW/REF NR: 02/02/1
8 l WITZENBERG HERALD l 13 OCTOBER 2023
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voor trekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen adver tensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
Sport Witzenberg Herald
CERES rugbyklub het Saterdag 7 Oktober hul plek in die 2024 Grootuitdaag kompetisie bespreek toe hulle Newtons Villagers van Wellington met 40-33 in bykomende speeltyd verslaan het. Dit was ‘n klipharde wedstryd en Ceres het op kritieke oomblikke, foute gemaak. Ceres was rustyd gemaklik met 33-19 voor, voordat hulle die voet van die pedaal afgehaal het. Newtons het hul kanse benut en binne 10 minute twee verdoelde drieë aangeteken om die telling 33-33 elk te maak. In ekstra tyd het Ceres beheer van die wedstryd geneem en ‘n sewepunter aangeteken om die wedstryd te wen. William van Wyk was een van die uitblinkers. * Newtons Villagers speel die naweek teen Temperance van Gouda en die verloorder sal hom volgende jaar in die Streekuitdaag kompetisie bevind. Foto:JRM Photography.
Bennie wen kompetisie SATERDAG het Ceres gholfklub die maandelikse houespel kompetisie aangebied. Bennie van Rensburg was die wenner met 72 houe. Johan Smit was tweede met 73 houe. Mossie Botha was derde met 76 houe gevolg deur Rodney Engelbrecht en Willie van Heerden, met 77 houe. Spelers word weer herinner om hul telkaarte volledig in te vul, te teken en hul two clubs op die telbord en telkaart invul. Putjiespelkompetisie Die spanne in die dubbel putjiespel kampioenskappe se plaatkompetisie het nog tyd tot 16 Oktober om sake uit te spook vir ‘n plek in die finaal. Die finaal word tussen Martin van Jaarsveld en Tjoepie du Plessis en Trevor Abrahams en Charl du Plessis beslis. Enkel putjiespel inskrywings is ook oop. Spelers kan inskryf vir die 2023 enkel putjiespel kompetisie. Sluitingsdatum is 16 Oktober. Koste beloop R220 per speler. Inskrywings kan by die klub (023) 312-3068 of via 084-5876-332 gedoen word. Kompetisies vir Oktober Saterdag 14 Oktober word ‘n Bisque Bogey kompetisie aangebied en op 21 Oktober bied Dutoit Groep hul jaarlikse gholfdag aan. Die kompetisie formaat is enkel stableford. DIE jaarlikse Hunter’s Cup rolbaltoernooi tussen Tulbagh en Ceres is op 30 September Belangrike inligting op Ceres se bane beslis. Ceres was die wenner. Hier is die spelers afgeneem saam met Die AJV vind plaas op 25 Oktober om 19:00. Mike Hunter wat die trofee oorhandig het.
Ceres wen Hunters Cup
Min tyd oor om in te skryf vir wedlope DIE jaarlikse Michellspas wedlope vind vanjaar op Saterdag 28 Oktober plaas. Die 21 km wedloop bereik ‘n besonderse mylpaal - die halfmarathon word vir die 30ste keer aangebied. Behalwe die halfmarathon, is daar ook ‘n 10 kilometer wedloop en 5 kilometer pretdraf vir deelnemers. ‘n Uitnodiging word ook aan plase, pakstore asook ander instansies gerig om spanne van vier atlete vir die 10 kilometer wedloop in te skryf. Hierdie sal as ‘n afsonderlike spankompetisie-inskrywing hanteer word, waar die eerste vier atlete van ‘n span wat die wedloop voltooi, as die wenspan aangewys sal word. Hulle sal ook ‘n geldprys ontvang. Die sperdatum vir inskrywings is 20 Oktober. Die eerste 10 leerders van ‘n skool wat die 5km wedloop voltooi, word as die wenskool aangewys. Vir navrae skakel Nico Jansen by 0788825-299.
JEUG FIETSRY Jeug fietsry in die Witzenbergstreek het onlangs ‘n reuse hupstoot gekry toe Ceres betrek is by die DSV fietsry akademie, die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit en Rapsport en Lange Sport se inisiatief om fietsry vir leerders tussen 13 en 18 jaar meer toeganklik te maak.
CERES CYCLES + VALLEY FUNERALS is opsoek na geskikte kandidate wat in fietsry belangstel en dit as sport wil beoefen. Hulle het fietse en valhelms beskikbaar - kom meld net aan om in aanmerking te kom vir die 2024 DSV akademie-lede.
Vir deelname skakel:
CERES CYCLES: Rashid van Rhyn (023) 312-3578 078-551-9918 VALLEY FUNERALS: Mitch Jantjies 082-575-3181.
MALCOLM LANGE