WH Herald Witzenberg
Volume 23 no. 40
R7.00
Friday, October 16, 2020
CERES ☎ (023) 312-2144
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 15 Oktober
Vrydag 16 Oktober
Saterdag 17 Oktober
Sondag 18 Oktober
12° 28°
17° 25°
13° 21°
14° 28°
A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider
Ceres Koekedouw dam
100%
MASTHEAD Financial Planning
Witzenberg Herald vier vanjaar hul 23ste bestaansjaar
Lesing: 2020/10/14
Telephone: (023) 316-2021/3
Neels Boshoff (Financial Planner) ☎ (023) 004-1338 or Cell: 082-335-8331 E-mail: nboshoff@mastheadfp.co.za www.mastheadfp.co.za
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Lasbrief
Valke kry perlemoen na klopjag op plaas TWEE mans is op ‘n plaas buite Wolseley met byna R1 miljoen se perlemoen betrap. Die Valke se ondersoekeenheid vir georganiseerde misdaad het verlede Donderdag saam met misdaadintelligensie, ‘n spesiale taakspan en beamptes van landbou, bosbou en visserye ‘n klopjag op die Knolvlei plaas uitgevoer. Hulle het toegeslaan en twee buitelanders, Hisra Mohammad (34) en Nestcy Milion (28), gearresteer nadat daar meer as R970 000 se perlemoen by ‘n huurwoning gevind is. Na die deursoeking het hulle op droogtoerusting, instrumente en chemikalieë beslag gelê wat gebruik word vir die verwerking van perlemoen. Daar was ook vars sowel as verwerkte perlemoen op die perseel. Daar is ook beslag gelê op ‘n ongelisensieerde vuurwapen. Hof verskyn Die twee mans het reeds vlugtig in die Wolseley landdroshof verskyn nadat hulle die wet op lewende mariene hulpbronne oortree het. Hulle staan tereg op aanklagte van onwettige perlemoenverwerking en die onwettige besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Mohammad en Milion bly in aanhouding en moet weer op 16 Oktober in die hof verskyn.
AS alles volgens plan verloop sal die nuwe aanbouings by Hoërskool Tulbagh teen Mei 2021 voltooi wees. Die projek beloop nagenoeg R40 miljoen rand beloop, het in November 2019 begin. COVID-19 se impak het die voltooiing vertraag. Die nuwe aanbouings sluit 10 nuwe klaskamers, twee toilette vir seuns en meisies asook een toilet vir gestremde persone, in. Die skoolsaal word vergroot - dit sal langer en breër gemaak word met twee toilette en ‘n kleedkamer. ‘n Boorgat van 160 meter diep is geboor en hierdie water sal uitsluitlik gebruik word vir spoelwater in die toilette asook vir die urinaal toiletbakke. Boorgatwater gaan ook aangewend word om plante en blomme nat te lei. Nuwe dakplaate, ‘n nuwe omheining, ‘n snoepwinkel en ‘n voedingskemagebou is by die projek ingesluit. Hier is Ralton Fisher, Stephanus Snyders (senior terreinagent), Amy Booysen, Natasha Mitchell, Henriette Apollis, David Fredericks, Brent Hanslo (terreinagent) en Nathan Fredericks met die nuwe skoolsaal in die agtergrond. FOTO: Peter Luitjies
Meisie (17) verdrink in Voëlvleidam ‘n JONG meisie (17) van Tulbagh het twee weke gelede tragies in Voëlvleidam verdrink. Zia Jacklyn Fortune, ‘n graad 11 leerder van Tulbagh Hoërskool, het Saterdag 26 September omstreeks 18:00 verdrink. Volgens die polisie het sy en ‘n 8-jarige seuntjie met hul hond langs die dam gaan stap. Hulle woon daar naby. Lees volledige berig op bladsy 3
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 15 - 18 OCTOBER 2020 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL.
BRAAI DAY
Tenderised bulk steak
Beef Oxtail
Ladismith Freshpak Rooibos Cheese 800g tagless teabags 80’s
8999
(023) 316-2226 CERES SUPERSPAR
69 Beef Fillet
99
38
8499
p/kg
1599 each
Clover Full Cream Sweetened 385g Condensed Milk
2699 each
19
each
Freshline 6’s white or brown wraps
2499 each
each
99 p/kg
21
Nola Mayonnaise 750g Spar Peaches halves or slices 410g
16999 Caramel Treat Original or Mint 360g
2599
Dairymaid Country Fresh Ice Cream 2L
each
Nescafé Ricoffy 250g
3299
each
p/kg
99
Spar-Letta 2L assorted
p/kg
Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS Mon - Fri 09:00 - 17:00
Freshline potatoes 2kg
9’s Spar Toilet Tissue mini rolls 300 sheets 1-ply
99 each
2 FOR
3000
2
21 19
Spar Pineapple Rings, Pieces or Crush 440g
40 Piece California Platter
Snowflake Self Raising Flour 1kg
2299 each
1299 each
27000
COMBO 3: 6 x Avo Maki, 4 x Prawn Fashion sandwich, 3 x Salmon Roses, 4 x Spicy California tuna, 4 x Salmon California
13500 4499 each