Witzenberg Herald Vol.24 no.46 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald

COOL TECH COOLTECH

Witzenberg

Volume 24 no. 46

R7.50

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 25 November

Vrydag 26 November

11° 26°

11° 30°

Saterdag 27 November

Sondag 28 November

10° 23°

13° 24°

Ceres Koekedouw dam

Friday, November 26, 2021

Since 1997

REFRIGERATION • AIR CONDITIONING

Turn off the lights when you leave a room.

Please

use only what you need

99,4%

Michael Smit 082-265-6828 cooltech@lando.co.za

060-911-9535, Voortrekkerstr., Ceres (Oorkant Witzenberg Munisipaliteit)

5 vir R70

Lesing: 2021/11/24

Telephone: (023) 316-2021

Fax: 086-211-5774

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Nuwe ampsdraers verkies NUWE ampsdraers vir die Witzenbergstreek is Maandag na ‘n marathon-raadsvergadering van 8 ure verkies. Politieke partye in die Witzenbergstreek het nog tot tydens dié raadsvergadering probeer om werkbare samewerkingsooreenkomste te sluit en poste vir die burgemeester, onderburgemeester en speaker te finaliseer. Alhoewel dit ‘n lang en uitgerekte proses was waarvan die uitslag deurentyd op ‘n mespunt gebalanseer was, het alle partye en hul ondersteuners die demokratiese proses gevolg, gerespekteer en die uitslag aanvaar. Die vergadering is ondermeer deur SALGA verteenwoordigers, OVK verteenwoordigers, verskillende politieke partyleiers, inwoners en partyondersteuners asook al die munisipale direkteure en bestuurders bygewoon. Kort na 10:00 het die spesiale raadsvergadering, wat verlede week uitgestel is, begin met skriflesing en gebed. Die boodskap was dat verkose leiers hul taak sal aandurf met geloof en hul mense met durf sal lei. Raadslede moes hierna ‘n ampseed aflê waarin hulle, hulle sal onderwerp aan landswette. Daarna is die 23 raadslede deur landdros Flip Hendriks ingehuldig. Kort voor 12:00 is die nuwe speaker, Johnnerey Mouton van die ANC, verkies nadat die ANC-koalisie (ANC, WA, PA en Icosa) naelskraap met 11 stemme teen 10 gewen het nadat die twee raadslede van Good, rdl.Katriena Robyn en rdl. Felecity Klazen, buite stemming gebly het en die EFF se raadslid, Isak Swartz, saam met die ANC gestem het. Na die inhuldigingtoespraak van rdl. Mouton, was daar talle versoeke van verskillende politieke partye om koukusbreuke te vat, ‘n uur en ‘n half ete-breuk te neem en met uitsteltaktiek die raadsvergadering uit te rek tot omstreeks 16:30. Baie drama agter die skerms Daar was agter die skerms baie drama en verwikkelinge met poste vir die burgemees-

ter en onderburgemeester wat gefinaliseer moes word en Good-raadslede wat toestemming moes kry om in koalisie met die DA te gaan. Die grootste beroering het gekom nadat raadslid Swartz (EFF), die EFF se nasionale besluit geïgnoreer het en saam met die ANC vir die nuwe speaker gestem het. Tydens een koukusbreuk het die provinsiale EFF struktuur met hul raadslid in gesprek getree waarna die EFF later die dag in die burgemeester en onderburgemeester se verkiesing saam met die DA-koalisie (DA, VF Plus, WP en Good) gestem het. Die gallery was deurentyd vol met inwoners en partyondersteuners wat die verkiesingsproses gevolg het. Na die soveelste koukusbreuk het ondersteuners begin moeg en ongeduldig raak met die uitgerekte proses en met verskeie liedjies gedreunsing en hande geklap. Verkiesing voortgesit Na die lang ete-breuk het al die raadslede

wen en 3 PR-setels verower (12 181 stemme - 30.46%). In vyf wyke was die verskil minder as 150 stemme. In die Witzenberg munisipalegebied was 47 098 inwoners vir die 2021 verkiesing geregistreer waarvan 37 085 gaan stem het. Die twee grootste partye (ANC en die DA) het 26 831 van die stemme gekry of 72.35%. Good het goed vertoon en 2 setels (2506 stemme - 6.25%) verower.

terugekeer en kon daar met die vergadering voortgegaan word. Daar was eers ‘n kort oponthoud oor die OVK wat volgens die ANC-koalisie nie teenwoordig was nie. Daar is vasgestel dat hulle wel teenwoordig is en die verkiesing van die burgemeester en onderburgemeester kon toe voortgaan. Raadslid Hennie Smit (DA) is met 13 teen10 stemme as uitvoerende burgemeester verkies. Rdl. Katriena Robyn (Good) is met 13 teen10 stemme as onderburgemeester verkies. Agtergrond Geen politieke party het op 1 November die Witzenberg munisipaliteit met ‘n volslae meerderheid gewen nie. Soos die afgelope 15 jaar die geval was (vier verkiesings sedert 2006), moes die DA of die ANC koalisies met kleiner partye aangaan om die Witzenberg munisipaliteit te beheer. Die DA het 8 van die 12 wyke gewen (14 650 stemme - 36.64%) en die ANC het 4 wyke ge-

Ses partye het elkeen 1 setel proporsioneel verwerf. Die ses partye is: Patriotic Alliance (PA) met 2174 stemme, Witzenberg Aksie met 1495 stemme, Icosa met 1180 stemme, EFF met 1156 stemme, VF Plus met 972 stemme en die Witzenberg Party met 777 stemme. Die nuwe raadslede se ouderdomme wissel tussen 67 jaar en 34 jaar. Byna die helfte dien vir die eerste keer op die raad.

DIE nuwe burgemeester, onderburgemeester en speaker van die Witzenberg munisipaliteit is Maandag 22 November verkies. VLNR: Rdl. Johnnerey Mouton (speaker - ANC), rdl. Hennie Smit (uitvoerende burgemeester - DA) en rdl. Katriena Robyn (onderburgemeester - Good). FOTO regs: Die gallery was Maandag van 10:00 tot 18:00 vol inwoners en partyondersteuners wat die verkiesingsproses gevolg het.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 25 - 28 NOVEMBER 2021 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00

TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

4kg Omo Auto Washing powder

Bakers Choice Assorted 1kg

5

6999

94 99 89 99

each

Country Fair Chicken 16-piece braai pack

39

Pork Belly Ribs

SERVING SUGGESTION

Chicken Gatsby

99

29

99

p/kg

79

99

Bulk stewing Beef

8499 p/kg

195

p/kg

Ceres Spar Boerewors

84

99 p/kg

Mango’s

COMBO

35

00

Apple Delight & Banana Loaf

7499

Spar 800g Argentinian Prawns 800g

each

Spar Choice butter brick 500g

99 p/kg

PER MUL TIBUY MULTIBUY

199

Ricomondo Spar Ice Cream 2L ass. 99 each Pizza Salami PER MUL TIBUY MULTIBUY slices Piemans ready baked Steak & Kidney Pies 175g (Steak & Kidney ONLY)

3 FOR

30

each

800g Bakers Snacktime

00

Buy 1 Get 1 FREE

2 FOR

20

00

10

90 80 00

00

2 FOR

5500 Spar Bacon 200g ass.

PER MUL TIBUY MULTIBUY

750ml

Red Heart Rum 750ml

Spar UHT Milk 6x1L Full Cream, Fat Free or Low Fat

3

72 99 69 99

5

95 00 90 00

17999

10 E-Coupons per customer on each item below

All Gold Tomato Sauce 700ml

PER MUL TIBUY MULTIBUY Bokomo Weetbix 1.35kg

15

64 99 49 99

10

50 00 40 00

Castle light 500ml x 24 cans per case

10

289 99 239 99

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.