Witzenberg Herald Vol. 23 no. 20 (Online weergawe)

Page 1

WH Herald

PROFESSIONAL CCTV AND ALARM SYSTEMS IN WITZENBERG

Witzenberg

Volume 23 no. 20

R7.00

087 095 361 7 WWW.JPTEK.CO.ZA INFO@JPTEK.CO.ZA

Friday, May 29, 2020

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 28 Mei

Vrydag 29 Mei

Saterdag 30 Mei

8° 16°

11° 14°

Gold Medal Carpet Care

Sondag 31 Mei

11° 32°

10° 24°

Ceres Koekedouw dam

45,9%

Vir ‘n gratis kwotasie, skakel:

Telephone: (023) 316-2021

Mari Blom 084-212-3020

Witzenberg Herald vier vanjaar hul 23ste bestaansjaar

Lesing: 2020/05/27

Fax: (023) 316-2023

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

Lasbrief oorgehou

SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voertuigsitplekke Maak leë huise en kantore skoon tydens of na verhuisings.

www.witzenbergherald.co.za

Eerste sneeu vir 2020

‘n LASBRIEF word oorgehou vir ‘n roofverdagte tot hy weer in die streekhof moet verskyn. Moeketsi Khehle (42) van Nduli moet weer op 2 Julie in die Ceres streekhof verskyn. Hy is sover die enigste verdagte wat vasgetrek is weens die roof van ‘n Puma vulstasie op P.A. Hamlet in 2018. Khele is einde Augustus 2018 op R30 000 borg vrygelaat, skaars ses weke nadat hy deur die polisie vasgetrek is vir ‘n besigheidsroof by die Puma-vulstasie. Hy het na bewering die bakkie bestuur waarin die rowers gevlug het. Agtergrond Drie mans het Donderdag 26 Julie 2018 omstreeks 18:45 die eienaar van Bokveld Motors en die Puma vulstasie op P.A. Hamlet, Deon de Jongh (46), van meer as R60 000 beroof terwyl hy besig was om geld uit ‘n Capitec OTM te haal om in sy kluis te gaan bêre. In sekuriteitskamera beeldmateriaal kan gesien word hoe die drie verdagtes, twee gewapen met ‘n handwapen en ‘n lang mes, kort na mekaar die besigheid binnestap en hom aanval. Die mes waarmee De Jongh aangeval is asook pepersproei en twee selfone is in die bakkie gekry kort nadat Khehle vasgetrek is. Geen verdere arrestasies is nog gemaak nie. Indien die gemeenskap oor inligting beskik, kan hulle die ondersoekbeampte, s/kst. Willemse skakel by (023) 313-3133 of 079-893-9861.

VANJAAR se eerste sneeu neerslae het Maandagaand en Dinsdagoggend op berge rondom Ceres geval. Didi en Heike de Kock van Matroosberg reservaat het die kans aangeryp om die oggend in die sneeu te gaan baljaar. By hulle is hul Australiese Beeshond, Bruno Blu.

Moordsaak na streekhof ‘n SAMARITAAN wie besig was om ‘n histeriese vrou te help en toe vermoor is in 2018, se moordsaak gaan later in die Ceres streekhof aangehoor word. Die moord het op 22 Desember 2018 plaasgevind toe die slagoffer, Josef Solomon Krotz, besig was om ‘n vrou te help wat na bewering vroeër aangerand is. Drie jong vroue van Perdefontein was onderweg na Bella Vista toe een van die vroue (23), ‘n draai in die veld loop waarna twee onbekende mans uit die bosse spring. Hulle het haar begin aangerand waarna die ander twee vroue weggehardloop het. Een van die vroue, Daphadene Petersen (22), het toe ‘n mes gaan haal.Terwyl sy weg was het die twee verdagtes weggehardloop. Met haar aankoms by haar beseerde vriendin het sy ‘n man opgemerk waarna sy dié in die nek gesteek het. Hy het later naby die damwal op Perdefontein gesterf waar die polisie sy liggaam in ‘n plas bloed gekry het. Streekhof Petersen is later op waarskuwing vrygelaat. Sy moet weer op 11 Junie in die streekhof verskyn.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 28 - 31 MAY 2020 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR TOPS BUSINESS HOURS: SUPERSPAR BUSINESS HOURS: CLOSED DURING (023) 316-2226 Mon - Sun 07:00 - 18:00 LOCK DOWN Oxtail

Pork bulk pack

Beef Stew

Chicken Spatchcock

Weskus heel vars Snoek

10000

3699 p/kg

4999 p/kg

7999

IQF Chicken mixed T&T Bacon & Beef Texan steak portions with brine mixture 2kg Kaaswors 420g

3899 each

4kg Potato bag 3kg Butternut 2kg Onions 1kg Sweet Potato

COMBO

10000

79

p/kg

5699 each

Naartjies

19

Tomato bag 1kg

1699 each

99 each

each

each

Spar Pilchards in Tomato or Chilli sauce 400g

p/kg

99

Nestle Cremora 750g

2699 2999

each

each

6999

Spar large Eggs 18’s

17

Douwe Egbert’s Coffee range 200g

2999 each

99

2 FOR

3000

Cape Nutty Pudding Malva Pudding 1kg Savemor frozen Chocolate Pudding mixed Vegetables Spar Long Life Milk, Full Cream, Spar Butcher’s Best Bacon 200g ass Low Fat or Fat Free 6 x 1L each

2 FOR

50

00

6899

p/pack

8999 each

2L Spar Sunflower Cooking Oil

3699 each


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Witzenberg Herald Vol. 23 no. 20 (Online weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu