Witzenberg Herald Vol.24 no.20 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald

COOL TECH COOLTECH

Witzenberg

Volume 24 no. 20

R7.50

Friday, May 28, 2021

Michael Smit 082-265-6828 cooltech@lando.co.za

Since 1997

REFRIGERATION • AIR CONDITIONING

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 27 Mei

Vrydag 28 Mei

2° 19°

2° 16°

Saterdag 29 Mei

Artisan bakery sourdough breads

Sondag 30 Mei

1° 18°

060-911-9535 (OORKANT WITZENBERG MUNISIPALITEIT)

3° 22°

Ceres Koekedouw dam

60%

Lesing: 2021/05/26

Telephone: (023) 316-2021/3

Fax: 086-211-5774

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Gibson is Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar ALEXANDER Gibson (32) van Ceres in die Witzenbergvallei is verlede Woensdagaand 19 Mei tydens ‘n glansgeleentheid in die Paarl as die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar aangewys. Gibson sal die Wes-Kaap later vanjaar by die nasionale Agri S.A. Toyota S.A. Jongboer van die Jaar kompetisie verteenwoordig. FOTOS en artikel op bladsy 6 en 7

Wes-Kaap SAPD maak geen vordering met moordsaak DIE Wes-Kaap polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad het die afgelope twee maande geen vordering gemaak in die ondersoek na die moord op Reneé Jain (51) nie. Geen verdagte is nog geïdentifiseer nie. Net talle vrae wat onbeantwoord bly en bespiegelings. ‘n SAPD provinsiale mediawoordvoerder het Woensdag 26 Mei gesê die ondersoek na die moord op 26 Maart op die De Vierde Liefde privaat natuurreservaat buite Wolseley gaan steeds voort. Daar is egter geen nuwe inligting beskikbaar nie. Dit is steeds onduidelik waarom speurders van WesKaap polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad die ondersoek oorgeneem het kort nadat Jain in ’n oënskynlike huisrooftog vermoor is. Dit is ‘n moordsaak wat plaaslik beter ondersoek kon word. Die moord op dr. Botha van Tulbagh in Junie 2020, is deur plaaslike speurders ondersoek en opgelos. Vermoor Reneé Jain van Kaapstad was alleen by hul vakansiehuis tussen Wolseley en Bainskloof.

Sy is vermoedelik die Vrydagaand na 23:00 dood nadat drie mans haar in die huis oorval het. Met die polisie se aankoms by die huis was die voordeur toe maar nie gesluit nie. Hulle het bloed op die vloer opgemerk nadat hulle die deur oopgemaak het. Bloedspatsels het hulle na Reneé se lewelose liggaam gelei wat met ‘n elektriese koord aan ‘n bed se voetstuk vasgemaak was. Speurders probeer nog vasstel hoekom die veiligheidskameras by die Jain-woning na bewering nie gewerk het nie, hoe die drie aanvallers by die privaat reservaat ingekom het - wat byna 7 kilometer van die naaste teerpad geleë is - met ‘n heining om en ‘n elektroniese toegangshek, dat daar skynbaar geen gedwonge toegang was nie, dat die meeste van die gesteelde items in die gesteelde voertuig gelos is en dat mev. Jain vermoor is terwyl haar bure net in ‘n huisrooftog vasgebind is. Na die inbraak by die bejaarde bure, het die verdagtes in die Nederlandse egpaar se Nissan gevlug met tabletrekenaars, klere, selfone en horlosies. Die voertuig is later verlate in Van der Stelstraat op Tulbagh gevind.

Vrou wen motor in Spar-kompetisie CERES Superspar het weer ‘n wenner opgelewer in die nasionale Spar Wen ‘n motor kompetisie. Klante van Spar kry die kans in ‘n ses weke kompetisie om een van 50 Hyundai Grand i10S motors te wen. Al wat hulle moet doen is om enige wen-’n-kar produk te koop en hulle Spar Rewards kaart in enige winkel te gebruik. Die kompetisie sluit op 6 Junie. * Christelle Jacobs van P.A. Hamlet was die gelukkige wenner. Hier ontvang sy haar sleutel van Wynand van Jaarsveld (mede-eienaar van Ceres Superspar). VLNR: Poonam Natha (Ceres Superspar), Christelle Jacobs, Nicholas Shabangu (Spar Wes-Kaap) en Wynand van Jaarsveld.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 27 - 30 MAY 2021 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. BUY ANY 4 FOR

(023) 316-2226 CERES SUPERSPAR Ma - So 07:00 - 19:00 TOPS Ma - Vr 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Coca-Cola Original Soft Drink 1,5L

Spar Macaroni or Spaghetti

PER MULTI BUY Bulk Lean Beef Mince

Bulk T-Bone & Club Steak

8999 p/kg

99 COMBO

12000

7kg Aartappels 2kg Uie Sweetcorn 4's 2kg Gem Squash 750g Wortels Avo’s

Pork sausage

6999 4 FOR

25

00

p/kg

Bulk Pork Neck Steak

79 Garlic Rolls or Buns 6’s

p/kg

99 99 p/kg

1399 each

Chicken Breyani, Tomato Onion Salsa and Butternut

SERVING SUGGESTION

2 FOR

64 99 69 99

48 00 50 00

17 00 14 00 WEEKEND MEAL

PER MULTI BUY

5

2

3

25

Spar UHT Long Life Milk 6x1L Spar 2-ply Toilet Tissue 18’s

2 FOR

50

00

15000

All Gold Tomato Sauce 750ml

PER MULTI BUY

Sunlight 3kg Handwash

30

Glazed Ring Donuts

p/meal

Pineapples

3 FOR

25

00

5

74 99 69 99

750ml

Olof Bergh

Old Brown Sherry

29

99

8

29 99 21 99

750ml

5

4 FOR

44 99 49 99

00

00

12999

Simba Potato Chips Ass. 120g

Nescafé Ricoffy 750g (Excl. Decaf)

BUY ANY 3 FOR

9

21 00 30 00

13499 750ml

VAT 69 Whiskey

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.