WH H e r a l d
Michellspas word vir veiligheid gesluit
Die bergpas is Maandagaand gesluit na ‘n voorlopige padinspeksie toe ‘n kraak in die padoppervlak naby die tweede uitkykpunt opgemerk is en ‘n stuk grond van nagenoeg 20 meter onder die sperreling meegegee het weens die baie ondergrondse water. Dinsdagoggend is ingenieurs en rolspelers van die Wes-Kaap departement van infrastruktuur uit na Michellspas om ‘n volledige padinspeksie te doen. Daar is toe besluit om weens veiligheidsredes die bergpas tot Donderdagmiddag te sluit.
Artikel en foto op bladsy 4
Vloedwater druis by huise verby
Vloedwater druis by huise verby
Water styg tot bo vloedmerk
OORSTROMINGS het verlede naweek vloedskade van tussen R750 miljoen en R1 miljard in die Wes-Kaap aangerig na ‘n reeks kouefronte dié provinsie getref het.
Behalwe vir boorde en landerye wat oorstroom is na riviere hul walle oorstroom het, is skade aan besproeiingstelsels, watertoevoerpype, elektrisiteitsverbindings en huise aangerig.
Die Witzenbergstreek het ook kwaai deurgeloop met paaie wat beskadig is, oorstromings op plase en mense wat van hulle huis se dakke gered moes word asook talle inwoners wat van die buite wêreld afgesny was.
Behalwe vir die vloedskade, het talle modderstortings ook teen die berghange in Michellspas, naby Witbrug en op ‘n plaas in die Boontjiesrivier-omgewing, plaasgevind en erge skade aangerig.
LEES berigte op bl. 3 en 4.
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Witzenberg Volume 26 no. 24 R 8.50 Friday, 23 June 2023 CERES KOEKEDOUW DAM 100% TULBAGH DAM 64% WAVERENSKROON TULBAGH 12% Lesings geneem: 2023/06/21 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 22 Junie 7° 21° Vrydag 23 Junie Saterdag 24 Junie Sondag 25 Junie 8° 22° 7° 19° 7° 18° The trusted name in commercial and residential Waterproofing. 087 094 8092 087 094 087 094 8092 087 094 www.rubberroofs.co.za
is gesluit!
MICHELLSPAS
FOTO: Trevor Felix
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226 SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00 ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 22 - 25 JUNE 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. SaveMor Lemon Creams or Marie Biscuits 150g Tea Time Cakes asst 1kg SaveMor frozen mixed vegetables Lemoene Bokomo Weet-Bix 900g A-grade Beef shin Apple crumble Klipdrift Export Brandy + Spar Cola 2L Tender & Tasty Prego steak Spar 2L Sunflower Oil Bulk egte plaaswors Sourdough bread Tastic parboiled rice 2kg Bulk Pork neck steaks Russian Bear Vodka (excl. energy fusion) 750ml 13999 750ml 7999 p/kg Spar Red & Smoked Viennas 500g 4999 Baby Soft toilet rolls 18’s 2-ply 350 sheeets 15900 COMBO Carling Black Label 24 x 340ml PLUS Carling Black Label 6 x 330ml 7999 p/kg 12499 p/kg 9499 p/kg 4999 each 28000 COMBO 12900 2 for 12000 3299 each 2299 each 3699 1800 3 FOR 4999 each 2199 each Spar Bakery Ciabatta white and seeded 2299 each 1999 each
‘n FONDSINSAMELING vir Jaython Sauls van Ceres, ‘n leerder van Pionierskool vir sig-gestremde kinders, is die week begin. Die Witzenberg gemeenskap se hulp en bydrae sal help om byna R50 000 in te samel wat Jaython se skoolfonds en koshuisgelde vir die jaar kan dek. Sy ouers, Francois de Wee en Louisa Sauls, sal enige hulp met die skoolgeld waardeer. Francois is ‘n hardwerkende en getroue werknemer van Ceres Paving en Erik Bakkes.
* Indien inwoners en besighede ‘n donasie tot sy skoolgelde wil maak, kan Pionierskool ‘n artikel 18 A kwitansie uitreik vir belastingdoeleindes. Inbetalings kan gemaak word: ABSA Worcester tjekrekening, takkode 632005, rekening 440-620-272 met verwysing J.Sauls S07 inbetaal.
NOU is dit blitsvinnig om jou weeklikse uitgawe van die Witzenberg Herald te kry.
As jy nie by ‘n kafee of supermark kan uitkom nie, kan jy enige tyd die Witzenberg Herald digitale QR-kode skandeer en betaal. Vinnig, veilig en gerieflik.
Jy betaal via Payfast, een van die land se veiligste betalingsplatvorms. Sodra jy betaal het, word ‘n skakel na jou epos of selfoon gestuur. Jy kan die koerant lees in PDF-formaat of op ISSUU. Lesers kan ook per maand inteken op die koerant @ R39 per maand.
School uniforms donated to 18 local schools
OVER 300 community learners across 18 primary and high schools within the Witzenberg area have received a donation of much-needed school uniforms.
Funded by Perdekraal East Wind Farm, this project seeks to empower learners by fostering a sense of unity and equality within the schools, enabling them to focus on their academic pursuits without any added burden.
“The generous donation of school uniforms from Perdekraal East Wind Farm to our school has been truly appreciated. Our learners come from a very poor community in the Ceres Karoo area and this donation has lifted a heavy burden from the parents, and we can see the joy and pride on our learners’ faces,” said John Franse, principal of Matjiesrivier NGK Primary, one of the beneficiary schools. Working in collaboration with school principals, the wind farm identified the learners in need of school uniforms, ensuring that the support reaches those who will benefit the most.
As part of the project, each learner received a full school uniform including shoes.
“We recognise that education plays a crucial role in empowering individuals and communities. As such, supporting schools is one of our focus areas, encompassing academic, sports and social initiatives,” said Gwynne-Lee Borcherds Economic Development Manager for Perdekraal East Wind Farm.
“As most of the parents in our beneficiary areas rely on social grants, we identified the need to support these learners, ensuring that they feel included.”
The wind farm’s commitment to supporting the education sector through initiatives like this has made a significant difference not only for the learners and schools but also for the parents in the community. By empowering learners with proper school uniforms, Perdekraal East Wind Farm aims to enhance their educational experience and provide opportunities for a brighter future.
Sop en brood ingesluit Bring eie drankies en glase
NG Kerk PAH
Navrae: NG Kerk P.A.H Kerkkantoor (023) 313-3694 of Alma Goosen 083-443-0881
PELGRIMSTOG NA
PELGRIMSTOG NA
Maart 2024
DOEN ASB. NAVRAAG INSAKE
DIE DEPOSITO BETALING
Onder leiding van PPK Ceres
Navrae: Past. Jacobs by 084-657-4673 of e-pos: isaacjacobs50@yahoo.com
2 l WITZENBERG HERALD l 23 JUNE 2023
23 Augustus 18:30 vir 19:00
Inwoners se bydrae kan jong seun help
THE learners of Wanganella Primary School with their new school uniforms.
As jy nie by kafee kan uitkom nie, gebruik net die QR kode
Oorstromings
Water styg bo vloedmerk
OORSTROMINGS het verlede naweek vloedskade van tussen R750 miljoen en R1 miljard in die Wes-Kaap aangerig na ‘n reeks kouefronte dié provinsie getref het.
Behalwe vir boorde en landerye wat oorstroom is na riviere hul walle oorstroom het, is skade aan besproeiingstelsels, watertoevoerpype, elektrisiteitsverbindings en huise aangerig.
Die Witzenbergstreek het ook kwaai deurgeloop met paaie wat beskadig is, oorstromings op plase en mense wat van hulle huisdakke gered moes word asook talle inwoners wat van die buite wêreld afgesny was.
Behalwe vir die vloedskade, het talle modderstortings ook teen die berghange in Michellspas, naby Witbrug en op ‘n plaas in die Boontjiesrivier-omgewing, plaasgevind en erge skade aangerig.
Michellspas was verlede week vir ‘n paar uur gesluit om die modder en klippe van die padoppervlakte te verwyder.
Die R43 tussen Wolseley en Witbrug was Donderdag 15 Junie gesluit na ‘n modderstorting wat naby vakansiehuise verby gespoel het. ‘n Modderstorting op ‘n plaas in die Boontjieskraal-omgewing, het Donderdagoggend omstreeks 07:00 rakelings ‘n werkershuis gemis voordat die water- en moddermassas perdekampe en twee bakkies meegesleur het. Gelukkig is niemand beseer in enige van die modderstortings nie.
Damvlakke styg Damvlakke het ook die afgelope twee weke dramaties gestyg.
Ceres Koekedouwdam was op 8 Junie 49.2% vol en ‘n week later op 15 Junie het die dam na 69% gestyg. Sondag 18 Junie was Koekedouwdam 100% vol en het die dam vir die eerste keer sedert dit gebou is, in Junie begin oorloop. Dit is meer as ‘n 50% styging in twee weke. Tulbagh dorpsdam is 64% vol en die nuwe Waverenskroondam het 12% water in.
Vir Juniemaand is daar reeds 392 mm in die Warm Bokkeveld. Ceres gholfbaan en Sandgat woonbuurt se reënvalsyfers sal aansienlik hoër wees as die gemiddeld vir Ceresdorp.
By Romansrivier buite Wolseley is 300 mm gemeet, Bo-Swaarmoed het byna 163 mm ontvang en die Koue Bokkeveld (Sterkwateromgewing) het 200 mm ontvang.
Volgens die Wes-Kaap rampbestuursentrum word geen erge storms in die komende week verwag nie. Herstelwerk en noodleniging kan ook gedoen word.
Reddingsaksie
Die Dwarsrivier tussen Ceres en Wolseley was vir eerste keer in dekades bo die 100jaar vloedlyn.
Plaashuise van Goosen boerdery (Ou Stasie) is oorspoel en moes die inwoners op dakke klim om uit die pad van die vloedwater te kom.
Vrywilligers van Wildernis-soek-en-redding (WSAR) het saam met EMS nooddienste en die polisie se duikeenheid gehelp om 53 inwoners, waaronder babas en kinders, van huise se dakke op Ou Stasie te red.
Die vrywilligers het ook ses honde gered en na veiligheid gebring.
Op die plaas Monte Carlo in die Eselfonteinomgewing, het EMS-lede twee inwoners gered wat vasgekeer was. Hulle moes van ‘n ompad agter Ceres se rioolsuiweringsaanleg gebruik maak om die mense te gaan red.
Meer as 105 mense moes na veiligheid gebring word by die Eiland (Ceres), Fase 4 en 5 buite P.A. Hamlet, Mostertshoek en die Boord buite Wolseley.
Bergpas gesluit
In ‘n nadraai van die naweek se wydverspreide reën en skade, is daar Maandagaand besluit om Michellspas te sluit na ‘n padinspeksie ‘n kraak in die padoppervlak naby die tweede uitkykpunt opgemerk het en die grond van nagenoeg 20 meter onder die sperreling meegegee het weens die baie ondergrondse water en water wat van die berghang oor die pad gespoel het.
Weens veiligheidsredes is dié bergpas tot Donderdag 22 Junie gesluit sodat die WesKaap departement van infrastruktuur die nodige reëlings vir ‘n veilige 24-uur stop en ry punt met slegs een baan wat oop is vir verkeer, in plek kan stel.
Jandré Bekker, woordvoerder vir die WesKaap departement van infrastruktuur, het die bergpas se sluiting bevestig.
“Die departement besef dat die sluiting tot ongerief lei maar die veiligheid van padgebruikers bly ons primêre oorweging”.
Opruimingswerk
Munisipale werkers is al vir dae besig met opruimingswerk, herstel van kragtoevoer en die verwydering van opdrifsels by die twee laagwaterbruggies op Ceres.
Wolseley inwoners moet sedert einde verlede week met min water klaarkom nadat die sif van die hoofwatertoevoerpyp wat bergwater na die Wolseley reservoir moet lei, weens die storm verstop geraak het. Geen water kan vanaf Tierhokskloof invloei nie.
Duikers het probeer, maar weens die sterk vloei van water, was dit te gevaarlik om skoon te maak en klippe en sand te verwyder. Duikers sou weer Woensdag 21 Junie probeer om dit skoon te maak.
Sport en begrafnisse
Alle sportgebeure in die Witzenbergstreek is verlede naweek afgelas.
Geen begrafnisdiens kon weens die swaar reën plaasvind nie en is alle begrafnisse na dié naweek uitgestel.
Die twee rugbyligas vat ‘n twee weke blaaskans en sal volgende naweek weer hul tweede rondte ligaverpligtinge hervat.
Internetonderbreking en sosiale media
Verlede Vrydag was Ceres sonder enige internetverbinding en selfoonopvangs na skade aan die selfoontoring aangerig is.
Geen kaartfasiliteite het gewerk nie en geen transaksies kon by enige besigheid of vulstasie gedoen word. Dit is teen Saterdag herstel.
Huishoudings en besighede met veselverbindings van ondermeer Telkom en Vodacom, was Woensdag 21 Junie steeds sonder enige toegang tot die diens.
Ceres se veselverbinding kom via Citrusdal en met die verspoelling van die toegangspad buite Citrusdal lê veselpype in die water. Die sentrale het ook oorspoel.
Telkom het by navraag gesê hulle sou Woensdag 21 Junie, indien hulle toegang tot Citrusdal kan kry, tegnici uitstuur om ‘n skadebepaling te doen. Niemand kan enige aanduiding gee wanneer dié veselverbindings herstel sal word nie.
Gebruikers word wel gevra om dit aan te meld om afslag te kry vir die tydperk wat hulle sonder die diens was.
Inwoners kan op hoogte bly deur die Witzenberg munisipaliteit se amptelike Facebookblad of die Witzenberg Herald of WRFM se Facebookblaaie te besoek vir amptelike kennisgewings. Inwoners kan ook die 24-uur noodbeheerkamer skakel by (023) 3162328
Die Dwarsrivier tussen Ceres en Wolseley was vir eerste keer in dekades bo die 100-jaar vloedlyn. Plaashuise van Goosen boerdery (Ou Stasie) is oorspoel en moes die inwoners op dakke klim om uit die pad van die vloedwater te kom.
23 JUNE 2023 l WITZENBERG HERALD l 3
Pas gesluit vir verkeer
MICHELLSPAS is gesluit!
Die bergpas is Maandagaand gesluit na ‘n voorlopige padinspeksie toe ‘n kraak in die padoppervlak naby die tweede uitkykpunt opgemerk is en ‘n stuk grond van nagenoeg 20 meter onder die sperreling meegegee het weens die baie ondergrondse water.
Dinsdagoggend is ingenieurs en rolspelers van die Wes-Kaap departement van infrastruktuur uit na Michellspas om ‘n volledige padinspeksie te doen. Daar is toe besluit om weens veiligheidsredes die bergpas tot Donderdagmiddag te sluit sodat die nodige reëlings vir ‘n veilige 24-uur stop en ry punt met slegs een baan wat oop is vir verkeer, in plek te kan stel.
Die pas sal net oop wees vir noodvoertuie en noodpersoneel (noodgevalle). Theronsbergpas, ‘n ompad van nagenoeg 80 km, is die enigste ander uitgangsroete vir Ceres motoriste wat Worcester of Kaapstad toe moet ry. Jandré Bekker, woordvoerder vir die Wes-
Ceres Tuiste
Ceres Tuiste, ‘n aftree-oord in Ceres, beskik oor die volgende vakature:
ASSISTENT
VERPLEEGSTER
Vereistes: • Registrasie by die SARV • Afrikaans magtig [lees, skryf en praat] • Deernis met ouer persone‘n geskiedenis van werk met ouer persone • Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede • Verkieslik woonagtig in Ceres omgewing
Sluitingsdatum vir aansoeke:
11 Julie 2023
Diensaanvaarding:
1 Augustus 2023 of so spoedig
moontlik daarna
CV met ‘n afskrif van u ID, SARV registrasie, opleidingser tifikate asook ten minste twee opspoorbare ver wysings kan afgegee word by:
Die Bestuurder: Ceres Tuiste
Munnikstraat 33, Ceres, 6835
Of per e-pos gestuur word aan: bestuurder@cerestuiste.co.za
Navrae: ☎ (023) 312-1315/95
Kaap departement van infrastruktuur, het Dinsdag die pas se sluiting bevestig. “Die departement besef dat die sluiting tot ongerief lei maar die veiligheid van padgebruikers bly ons primêre oorweging”.
Skade
Die afgelope paar dae het baie reën oor die Bolandstreek uitgesak.
Vir Juniemaand is daar reeds 392 mm in die Warm Bokkeveld gemeet. Ceres gholfbaan en Sandgat woonbuurt se reënvalsyfers sal aansienlik hoër wees as die gemiddeld vir Ceres-dorp.
Behalwe vir vloedskade aan vrugteboorde, het talle modderstortings ook teen berghange in Michellspas, naby Witbrug en op ‘n plaas in die Boontjiesrivier-omgewing, plaasgevind en erge skade aangerig.
Michellspas was ook vroeër verlede week vir ‘n paar uur gesluit om modder en klippe van die padoppervlakte te verwyder.
‘n Modderstorting op ‘n plaas in die Boontjieskraal-omgewing, het Donderdagoggend omstreeks 07:00 rakelings ‘n werkershuis gemis voordat die water- en moddermassas perdekampe en twee bakkies meegesleur het. Gelukkig is niemand beseer nie.
WERKSWINKELASSISTENT
Sleutelprestasie-areas sluit in:
•Hulpverlening ten opsigte van onderhoud
•Herstelwerk en instandhouding van bepaalde plaastoerusting en -voertuie
Die ideale kandidaat het:
•Ten minste 2 jaar ondervinding in ‘n werkswinkel omgewing
oBasiese kennis in die gebruik van werkswinkel gereedskap
o‘n Tegniese ingesteldheid en ‘n gesonde werksetiek
oIn spanverband kan werk
•Geldige rybewys sal voordelig wees
•Moet Afrikaans en Engels vaardig ook wees
•Moet tenminste Gr. 10 voltooi het
•Moet woonatig wees in Ceres, Bella Vista, Nduli en omgewing
Sluitingsdatum vir aansoeke: 14 Julie 2023
Stuur asb. u aansoek aan: ontwikkeling@cillie.co.za
Alle aansoeke moet insluit: Bewys van rybewys indien van toepassing, asook 2 kontakbare verwysings.
WORKSHOP ASSISTANT
Key per formance areas:
•Providing assistance with maintenance
•Repair and maintenance on farming equipment and vehicles
Criteria :
•At least 2 years’ experience in a workshop environment
oBasic knowledge of tools and workshop equipment
oTechnical minded and work ethics
oAble to work in a team environment
•A valid driver’s licence would be a preference.
•Must also be fluent in Afrikaans and English
•Minimum of Grade 10
•Must reside in Ceres, Nduli and Bella Vista
Closing date for applications: 14 July 2023
Please send your application to: ontwikkeling@cillie.co.za
All applications must include: Proof of a valid drivers licence where applicable as well as at least two contactable references.
Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang het nie, moet u asb aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was Should you not receive feedback two weeks after the closing date, please consider your application unsuccessful.
Laastedrif Agri (Edms.) Bpk. ondersteun die reëls en voorskrifte van Gelyke Indiensname.
Vir meer inligting rakende die besigheid en betrekkinge, besoek gerus ons Facebook blad, asook webtuiste by www.laastedrif.co. za
4 l WITZENBERG HERALD l 23 JUNE 2023
EEN van die bakkies wat op Boontjiesrivier deur modder en water meegesleur is.
VRYWILLIGERS van Wildernis-soek-en-redding (WSAR) het saam met EMS nooddienste en die polisie se duikeenheid gehelp om 53 inwoners waaronder babas en kinders van huise se dakke op Ou Stasie te red. Die vrywilligers het ook ses honde gered en na veiligheid gebring.
VRYWILLIGERS van Wildernis-soek-en-redding (WSAR) het saam met EMS nooddienste en die polisie se duikeenheid 'n rubberboot gebruik om mense na veiligheid te bring.
‘n Modderstorting op ‘n plaas in die Boontjieskraal-omgewing, het Donderdagoggend omstreeks 07:00 rakelings ‘n werkershuis gemis voordat die water- en moddermassas perdekampe en die bakkie meegesleur het. Deel van die berghang het in Michellspas meegegee en op die treinspoor geval.
CHRISTMAS IN WINTER FESTIVAL 24 & 25 JUNE 2023
Christmas once again comes early this year as Tulbagh dons its winter cape in the month of June and welcomes the rest of the country to join them for a weekend extravaganza of wonderful winter warmers. Start off the day with a stopover at the Tulbagh Tul-nag beer garden at the entrance to Historic Church Street.
Marvel at the array of Christmas trimmings and glittering lights, browse through the arts, crafts, photographic exhibitions, art galleries and quaint shops. Enjoy cheese, chocolate and craft beer as well olive tastings. Jumping castle, face painting, pony rides, tractor trips are just some of the activities that will keep the little ones entertained. A scenic tractor trip up the historic Oudekloof Pass has interesting stops along the way. Enjoy a scenic outride on horseback and experience the beauty and tranquillity of nature or go on a Zipslide adventure further down the Valley. A trip to the Tulbagh valley would be incomplete without a visit to our stunning wine estates. Join the winemakers and their staff for wine tastings, cellar tours and a variety of activities which will be on offer.
Join us for a cup of eggnog or a glass of glühwein to warm the cockles, enjoy roaring log fires, glittering Christmas trees, winter warmer lunches and traditional Christmas fare and dinners at our world-class restaurants and coffee shops. Visit the NG Church Christmas Market on the lawns of the old parsonage and enjoy tasty treats, music, a kiddies corner and much festive cheer on the Saturday. If you need to catch up on that all important sports score, don’t fear, our Sports Bars are quite near, don’t forget to stock up on the craft beer!
Come rain, shine or snow, the secluded valley of Tulbagh promises you a festive celebration of Christmas in Winter!
Entrance fee:
•R180 (With wine glass for wine tasting)
•R120 (Without glass)
•R50 (13 - 17 Years old)
•Free (Under 13 years old)
The ticket includes the following: • Valid for both days, Saturday and Sunday; Includes visit to 5 museums • Entertainment at various venues; A wine glass for wine tasting at participating wine farms (R180 ticket); A Christmas hat; A programme • A competition card (to win a lucky draw prize from Aquila Private Game Reserve for 4 people to the value of R35 480)
For further information contact: Tulbagh Tourism
Tel: (023) 230-1348 / 1375 E-mail: info@tulbaghtourism.co.za
Website: www.tulbaghtourism.co.za
BesigheidsureBesigheidsure BesigheidsureBesigheidsure Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00
Saterdag: 09:00 - 12:30
Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is opsoek na elektriese toebehore (toasters, waaiers, braaipanne), klere, skoene of enigiets was spasie opneem
23 JUNE 2023 l WITZENBERG HERALD l 5
Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)
FOTOS: Trevor Felix, Ralf Harle en Facebook.
classifieds
Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Landswye Meubelvervoer
Another Father’s day went by, another birthday without you here. Missing you on a regular is an absolute understatement ‘Pappa
Richard Phillips
1959/02/24 - 2023/06/10
Boland Roll on Lawn
Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn.
Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel).
Rek M44 w.t.o
GRATIS MAHHALA GRATUITO SIMAHLA LIVRE VERNIET
Begrafnisdiens: Sat. 24 Junie 2023
Huis: 09:00, Bergsigstr. 4,
Ceres Kerk: 10:00, Stadsaal, Ceres
Graf: Bella Vista
Psalm 23 “Na waters waar rus is lei Hy my heen.”
Richard Phillips
1959/02/24 - 2023/06/10
Twee blindings in goeie toestand
Een is 950mm en ander een is 1 450mm breed. Beide vir R850. Skakel Francois 082-468-2649 w.t.o.
Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
en Bradston.
Sophia Smit
1938/07/26 - 2023/06/14
Roudiens: Do. 22/06/2023 om
18:30, Magnoliastr. 85, BV
Begrafnisdiens: So. 25 Junie 2023
Huis: 10:00, Magnoliastr. 85, Bella Vista
Kerk: 11:00, AGS Kerk, BV Graf Bella Vista
Die beste diens, altyd.
John Kannemeyer
☎
☎
☎ ☎ (023) 316-1814
☎
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en “automation”. Skakel Derick by vir enige verdere navrae 082-804-4550. rek S15 w.t.o.
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
Joy vereer vir haar bydrae in landbou
JOY van Biljon, een van die stigterslede van die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum, oftewel KBOS, het verlede week Hortgro se 1662 Bedryfstoekenning ontvang vir haar bydrae in landbou.
Joy het ’n visie gehad om landbou deur opleiding te verander. Na 20 jaar as KBOS bestuurshoof het sy in 2020 uitgetree en die leisels aan Carmen Roberts oorhandig.
Haar nalatenskap het KBOS ‘n baken van inisiatief en hoop in die landboubedryf gemaak wat deur ander streke en bedrywe met afguns beny word.
Joy van Biljon het oor ‘n leeftyd van diens ‘n deurslaggewende rol gespeel om opleiding in die kommersiële sektor so te posisioneer dat dit beide ekonomiese sin maak én diegene wat opgelei word vir ‘n loopbaan in landbou, te bemagtig.
Joy het ook ’n belangrike rol gespeel om die sagtevrugtebedryf en spesifiek om vir Hortgro te adviseer en by te staan, om die opleidingsen ontwikkelingsafdeling staande te maak.
Haar kundigheid, blootstelling en ervaring oor wat op dié terrein nodig is bly van onskatbare waarde. Sy weet wat werk en wat nie werk nie. Haar ervaring help om opleidingsinisiatiewe te rig en te belyn met werkgewers en bedryfsbehoeftes. Hierdeur word individue met die regte vaardighede toegerus en bemagtig om permanente aanstellings te bekom.
Joy dien dan ook tans op die Hortgo Opleidings- en OntwikkelingsAdvieskomitee waar sy onvermoeid voortgaan om bedryfsprogramme te dryf en met bedryfsbehoeftes te belyn, ten einde die volgende generasie toetreders tot die bedryf te help oplei en met die nodige vaardighede toe te rus.
* Die toekenning is een van Hortgro se spesiale toekennings en verwys na die eerste twee Wittewijn appels wat op 17 April 1662 in die Kompanjiestuin, Kaapstad, gepluk is.
Whatsapp die woord HERALD, gevolg deur ‘n kort beskrywing van die item wat jy wil verkoop en jou naam na 066-316-3003
Reëls:
•Slegs items met ‘n prys onder R1 000
•Slegs EEN item per Whatsapp
•Onvolledige Whatsapps wat nie die woord HERALD en ‘n telefoonnommer bevat nie, sal nie geplaas word nie
•Gratis advertensies word NIE
RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter
TALLE projekte word in die Witzenbergstreek tydens Kinderbeskermingsmaand aangebied. Kromlin primêr is een van die skole wat na leerders uitgereik het en programme aangebied het om Kinderbeskermingsmaand te vier te vier. Die skool is dankbaar vir die SAPD, GPF en buurtwag vir hulle bydraes.
6 l WITZENBERG HERALD l 23 JUNE 2023
Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. MOLLIEMOLLIE MOLLIEMOLLIE (Female) 16 Months old GUINEVERE GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za All adoptions are subject to a home check. Adop-tion fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Inclu-ding a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolse-ley must be prearran-ged. Please contact us, preferably via telepho-ne, to make an appointment. *Conditions apply ANAKINANAKIN ANAKINANAKIN ANAKIN (Male) Born 14/02/2023 WIGGLESWIGGLES WIGGLESWIGGLES WIGGLES (Male) 13 Weeks old SMOKEYSMOKEY (Male) Born 14/02/2023
SHADOWSHADOW SHADOWSHADOW SHADOW (Male) Born 14/02/2023 WW WAFFLEAFFLE AFFLEAFFLE AFFLE (Male) Born 14/02/2023 SIMBASIMBA (Male) Born 15/03/2023
of
e-pos aanvaar nie
per telefoon
per
Het jy ongebruikte artikels wat net plek in jou huis opneem? Ons help graag om dit te verkoop!
“By die stort van elke traan sal ons by u staan” ☎ (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John ceresbegrafnisdienste@gmail.com Ceres Nico BEGRAFNISDIENSTE Neiohla Camlynne Manus 2015/02/12 - 2023/06/12 Roudiens: Do. 22/06/2023 om 18:30, AME Kerk, Ceres Begrafnisdiens: Sat. 24 Junie 2023 Huis 13:00, Jupiterstraat 96, Ceres Kerk 14:00, AME Kerk, Ceres Graf: Bella Vista Op 10 Junie is jou lig op aarde gedoof. Ten spyte van die hoekoms en waaroms gun ons Pa die Ewige Rus. Ons sit met mooi herinneringe in ons harte, wat ons altyd sal koester. Ons sal jou nooit vergeet nie. Rus sag, Pa. Van Emma, Valdi & Kyle
Beer’. Heroes never die and your legend never will. Our loss was Heavens’ gain. We will forever love and miss you Pa. From your wife, children and grandchildren Happy Heavenly Birthday John Albert Peres (Oom Plom) 1953/06/21 - 2020/12/13 CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating • Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274
AND FRAMES 083-227-6476
AND INSTALL TAYLOR
AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ ☎☎ ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND TOOL HIRE
STEFAN STEYN SUPPLY
BLINDS
aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300
Verskaffing,
JOY van Biljon, een van die stigterslede van die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum, oftewel KBOS, het verlede week Hortgro se 1662 Bedryfstoekenning ontvang vir haar bydrae in landbou. Hier ontvang sy die toekenning van Anton Rabe (Hortgro uitvoerende direkteur).
nuusbrokkies
DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind plaas in Maart 2024. Beperkte aantal plekke is nog beskikbaar. Navrae in verband met depositos kan gerig word aan past. Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n epos aan: isaacjacobs50@yahoo.com
HEN se Nes Dagsorg open Maandag 3 Julie op Ceres. Nasorg en vervoer sal ook beskikbaar wees. Enige navrae kan gerig word aan Merl Fredericks by 066-312-4987
PLEASE support our Ceres Donation Drive. We would like to show our support to members of the community that were hit hard by the recent flooding. The Togryers museum has a task team that will ensure fair distribution of donations. Please let us stand together and help one another. For more information contact 076-689-2885.
DIT is weer tyd vir die Vriende van die Togryers museum se algemene jaarvergadering. Vanjaar het ons ‘n uitstekende spreker. Woon die AJV by op 19 Julie om 18:00 en kom luister na prof. Nigel Penn, emeritus professor aan die Universiteit van Kaapstad wat gaan gesels oor Encouters with the unknown 1769 -1860. Indien jy belangstel om die aand by te woon, skakel ons by (023) 312-2045. Koste vir nie-lede beloop R30 p.p.
DIE Fred Gaum Hostelites van 1979-1989 nooi alle oudleerders van Fred Gaum Hoërskool (nou Ceres Sekondêr) vanaf 19742022 uit na ‘n gala-geleentheid ter ere van wyle dr. Wesley Baartzes. Die geleentheid gaan gepaard met die bekendstelling van die dr. Wesley Baartzes Foundation. Alle oudleerders word uitgenooi om die historiese en glansryke geleentheid op 5 Augustus van 17:00-23:00 by te woon. Koste beloop R300 p.p. Vir kaartjies skakel Wilma Cupido by 073880-0321. Net 250 kaartjies is beskikbaar.
Inwoners gegroet
LOUIS le Roux (65), bekende inwoner en sakeman van Wolseley, is op Sondag 11 Junie na ‘n kort siekbed oorlede. Hy en sy broer Jan, het hulle in 1986 by hul pa se onderneming, Elro Meubels aangesluit toe hulle die onderneming by hom gekoop het. Louis was ‘n direkteur van dié onderneming tot die sluiting 84 jaar later, in 2020. Die onderneming is in Julie 1936 deur oom Louis begin. ‘n Gedenkdiens word op Sondag 25 Junie om 11:00 vanuit die NG Wolseley gemeente gehou.
Kromlin deel van projek
TALLE projekte word in die Witzenbergstreek tydens Kinderbeskermingsmaand aangebied. Kromlin primêr is een van die skole wat na leerders uitgereik het en programme aangebied het om Kinderbeskermingsmaand te vier te vier. Die skool is dankbaar vir die SAPD, GPF en buurtwag vir hulle bydraes.
Oudraadslid oorlede
JOHN Torr (89), oudraadslid en bekende inwoner van Ceres, is verlede Woensdag 14 Junie oorlede. John is op Victoria Wes gebore en het ook daar grootgeword. Hy het sy skoolloopbaan by Bishops voltooi voordat hy landbou gaan studeer het. Vir 15 jaar het hy op Victoria Wes geboer voordat hy en sy vrou, Nell, na Ceres verhuis het. Hier het hy sewe plase van Murray en Stewart konstruksie in Ceres en Koue Bokkeveld bestuur. In 1978 koop hy Loch Lynne in die Koue Bokkeveld en woon daar tot 1985. Later jare koop hy De Rust en woon daar vir ongeveer 15 jaar voordat hy in 2000 besluit om landbou vaarwel te roep. Na sy aftrede was hy vir baie jare lank ‘n raadslid van die Witzenberg munisipaliteit. Nell Torr is ongeveer 18 maande gelede oorlede.
RICHARD Phillips (64), sedert 1981 ‘n inwoner van Ceres, is op 10 Junie in die Tygerberg hospitaal oorlede na ‘n beroerte aanval op 4 Junie. Richard het op Knysna grootgeword en was die tweede jongste van 10 kinders. Na skool het hy by Telkom gaan werk voordat hy in 1981 na Ceres verhuis het. Die afgelope 10 jaar was ‘n sekuriteitswag wat werksaam was by Witzenberg munisipaliteit. Hy word oorleef deur sy vrou, Emma, en twee kinders.
* Die begrafnisdiens vind nou op Saterdag 24 Junie plaas nadat alle begrafnisse in die streek verlede naweek weens swaar reën uitgestel is. ‘n Diens vind om 09:00 by die huis in Bergsigstraat plaas en om 10:00 in die Ceres stadsaal. Teraardebestelling vind in Bella Vista begraafplaas plaas.
LEERDERS van Laerskool Gericke is onlangs as Monitors vir 2023 verkies. Die Monitors, onder leiding van De Wet du Toit en Maria-Lize Visser, sal hoofsaaklik fokus op pastorale versorging en spesiale projekte binne die skool. Die skool sien uit na die verskil wat die kinders in Laerskool Gericke gaan maak. VOOR: Bianah Maugueret, Cara Wagener, Layla Claassen, Kaylim Koopman, Lara van der Merwe en Taylor Olivier. AGTER: Marné Neethling, Mieke Hartmann, Tim Joubert, Colin Campbell, William Cumpsty,
23 JUNE 2023 l WITZENBERG HERALD l 7 SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES We offer: ·Consulting Services·Maintenance ·Access Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking ·Alarm Systems·Gate motors ·IP Based CCTV Systems ·Fibre Optic Installations ·Analytic Based Alert Notification Systems ·Analogue Based CCTV Systems ·Integrated Security Systems BACKUP POWER SOLUTIONS call us for: inverters batteries solar panels www.jptek.africa 023 1000 515 info@jptek.co.za
Zilanne Bothma en Nina Geldenhuys.
HERALD l 23 JUNE 2023
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
Witzenberg Herald
Sport
Wedvlug verskuif
Duiwe trotseer slegte weer
WEENS die ongure weer verlede naweek, kon wedvlugduiwe eers Sondag 18 Junie gelos word. Die wedvlug is van Saterdag na Sondag na Leeu Gamka verskuif.
CPHS
Jaaroud
1. Cyril en Anne Davids - 1295.531mpm
2. Cyril en Anne Davids - 1179.177mpm
3. Mauritius Lofts -899.847mpm
4. Cyril en Anne Davids - 857.066mpm
5. Mauritius Lofts -808.718mpm
Ope
1. Team Koopman - 1318.886mpm
2. Cyril en Anne Davids - 1301.411mpm
3. Team Koopman - 1278.322mpm
4. Cyril en Anne Davids - 1271.076mpm
5. Team Koopman - 1250.564mpm
BHPS
Jaaroud
1. E. Arries - 1254.526mpm
2. E. Arries - 1253.810mpm
3. D. Muller - 1107.054mpm
4. M. Pieterse - 1076.350mpm
5. R.A. van Wyk -1068.735mpm
Ope
1. M. Pieterse - 1279.608mpm
2. E. Arries - 1172.040mpm
3. E. Arries - 1143.074mpm
4. M. Pieterse - 1141.621mpm
5. M. Pieterse - 1141.621mpm
Hamlet duiweklub
Jaaroud
1. Denzil Witbooi - 1268.805mpm
2. Denzil Witbooi - 1099.631mpm
3. Jurie Ruiters - 1063.910mpm
4. Denzel Witbooi - 930.862mpm
5. Jurie Ruiters - 907.801mpm
Sport word afgelas
Junior wêreldkampioen
ERIC Moreland van Ceres is aangewys as die junior wêreld liggaamsbou kampioen vir 2023. Eric het saam met die Suid-Afrikaanse span aan die INBA PNBA Wêreld kampioenskappe in Manchester, Engeland deelgeneem.
Ope
1. NJ Kitshoff jr.- 1197.209mpm
2. NJ Kitshoff jr.- 1190.467mpm
3. NJ Kitshoff jr.- 1184.907mpm
4. NJ Kitshoff jr.- 1148.732mpm
5. NJ Kitshoff jr.- 1131.892mpm
MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE INGEVOLGE ARTIKEL
15(2) VAN DIE WITZENBERG GRONDGEBRUIKBEPLANNINGVERORDENING
WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS IN TERMS OF SECTION 15(2) OF THE WITZENBERG LAND USE PLANNING BY-LAW
Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres, 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres, 6835 or 50 Voortrekker Street, to reach him before the indicated closure date of the case.
Eiendom / Property
Erwe / Erven 40 & 1098
Prince Alfred Hamlet
Ligging / Location
H/v Voortrekker- en Meulstrate / C/
o Voortrekker & Mill Streets
Prince
Alfred’s Hamlet
Aansoeker / Applicant
Kaapstorm
Eiendomme 25 CC
Lino
Cassiano
(076 411 2462)
Aard / Nature
Konsolidasie van die twee erwe en die hersonering van Erf 40 vanaf Enkelwoonsone I na Besigheid I / Consolidation of the two erven and the rezoning of Erf 40 from Single Residential I to Business I
Sluitingsdatum / Closure date 24/07/2023
DIE naweek het geen sport in die Witzenbergstreek plaasgevind nie. Die rede hiervoor kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die swaar en deurdringende reën wat die naweek uitgesak het. Die senior klubrugbyreeks het ‘n twee week blaaskans geneem en begin weer volgende naweek met tweede rondte wedstryde.
Duiweklubs het aan hul tweede wedvlug van die seisoen deelgeneem. Die wedvlug is ‘n dag later gevlieg.
Leerders haal
Boland spanne
8 l WITZENBERG
JOHAN Roux jr. van Charlie Hofmeyr Hoërskool is opgeneem in die o/18 Boland muurbalspan. Die IPT toernooi vind van 24-28 Junie plaas.
TWEE netbalspelers van Charlie Hofmeyr Hoërskool, Lané Giliomee en Miché Mars, is opgeneem in die Wes-Kaap netbalspan. Lané is ook aangewys as die kaptein. Luan Giliomee (regs) is opgeneem in die o/18 Cravenweekspan.