WH Her ald Witzenberg
Volume 24 no. 3
R7.50
Friday, January 29, 2021
Gold Medal Carpet Care
Vir gratis kwotasie, skakel:
Mari Blom 084-212-3020
Since 1997
SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voertuigsitplekke Maak leë huise en kantore skoon tydens of na verhuisings.
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 28 Januarie
Vrydag 29 Januarie
Saterdag 30 Januarie
14° 28°
11° 29°
Sondag 31 Januarie
14° 30°
16° 28°
Ceres
Ceres Koekedouw dam
87%
• Seed loafs • Ciabatta • Baguette • Sourdough • Rye • Pizza Bases • Panini • Specialty brode en vele meer ☎ 060-911-9535, Voortrekkerstraat, Ceres (Oorkant Witzenberg Munisipaliteit)
Lesing: 2021/01/27
Telephone: (023) 316-2021/3
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
COVID-19 sterftes neem vir die tweede week in ‘n ry af
Skietery taxi-verwant
DIE polisie se forensiese-eenheid was Dinsdag saam met speurders op die toneel, tussen Gouda en Tulbagh.
Man doodgeskiet
DIE Wes-Kaap taxi-eenheid en die Tulbagh polisie ondersoek ‘n skietvoorval in Nuwekloofpas. Die ondersoek kom nadat ‘n taxi-eienaar van P.A. Hamlet, Lekholo Moru (33), Dinsdag 26 Januarie helder oordag in Nuwekloofpas buite Tulbagh in sy voertuig doodgeskiet is. Die polisie se forensiese-eenheid was saam met speurders op die toneel, tussen Gouda en Tulbagh. Volgens inligting was ‘n ooggetuie omstreeks 09:30 in die pas en het hy skote gehoor en ‘n voertuig sien wegjaag. Hy het ondersoek gaan instel en ‘n man met kopwonde agter ‘n VW Golf se stuurwiel gesien. Die man het daarna ‘n polisievoertuig voorgekeer en van die voorval verwittig. Met nadere ondersoek is gevind die oorledene is drie keer in die kop geskiet. Geen arrestasies is nog gemaak nie. Duur al jare Die afgelope vier jaar is verskeie taxi-eienaars of taxi-
www.witzenbergherald.co.za
bestuurders op Ceres en Tulbagh doodgeskiet. Sedert middel Julie 2020 is daar al 8 taxi-eienaars of taxi-bestuurders in die streek doodgeskiet. Een taxi- en buseienaar is ernstig gewond en het ‘n aanval op hom oorleef. Die laaste skietvoorval voor Dinsdag se sluipmoord, was die Ceres taxi-baas, Archie Tyhobeka (38), wat Saterdag 5 Desember in Nduli doodgeskiet is. Sy ouer broer, Andile Tyhobeka (40), is in Augustus 2016 by ‘n braai in Nduli doodgeskiet. Thandisile Swana (34) is kort na die voorval gearresteer en vir die moord aangekla. Inligting Indien inwoners oor enige inligting beskik of weet waar die aanvaller/s hulle bevind, kan hulle die polisie skakel 0860-010-111. Die Tulbagh SAPD kan ook geskakel word by (023) 230-8100. Die ondersoekbeampte is s/sers. Manuel.
COVID-19 verwante sterftes in die Witzenbergstreek het vir die tweede week in ‘n ry afgeneem. Die afgelope week is daar slegs 11 persone oorlede teenoor die 20 en 37 van die vorige weke. Positiewe gevalle het ook afgeneem na 114. Teen Maandag 25 Januarie was daar sedert die uitbreek van die pandemie al 4738 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld. Hiervan het 4415 al volkome herstel. Sterftesyfer daal Twee honderd en nege (209) mense het sedert 1 Maart in die Witzenbergstreek gesterf. Ceres het steeds die hoogste getal sterftes met 42 gevolg deur Wolseley met 32 en Bella Vista met 30. Ander dorpe of areas se sterftes is: Breërivier (5), Warm Bokkeveld plase (5), Nduli (24), Op-die-Berg (3), P.A. Hamlet (26), Agter Witzenberg plase (9), Tulbagh (20) en Koue Bokkeveld plase (13). Die sterftes in die Wes-Kaap staan nou op 9980 (tot 26 Januarie) met 263 398 positiewe gevalle en 234 011 wat al herstel het. Die nasionale herstelkoers is nou 88%. Mobiele eenheid Die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit het onlangs bekend gemaak dat die bussie vir COVID-19 mobiele toetse, nou al twee weke op Ceres gebruik word. Die mobiele eenheid is ook ‘n tyd lank in die Tuinroete gebruik. Die eenheid doen antigeen-toetse om te bepaal of die proteïen wat deel is van die SARS-CoV-2 virus, teenwoordig is. As die proteïen teenwoordig is, het die persoon CV-19. Die antigeen-toetse is baie akkuraat - net 6% van negatiewe toetse wys later ‘n positiewe CV-19 uitslag. Die toetsuitslag is binne ‘n halfuur beskikbaar. Die mobiele diens help om die druk op die hospitaal te verlig. Tye is vanaf 08:00 tot 16:00. Dennebos weer oop Dennebos is weer oop as kwarantynfasiliteit en daar is meer as 110 aktiewe gevalle in die Witzenbergstreek. Brandpunte sluit Agter-Witzenberg, die Koue Bokkeveld, Wolseley plase, Bella Vista en Ceres in. Grondeienaars word versoek om behulpsaam te wees om mense te isoleer.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 28 - 31 JANUARY 2021 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL.
10 50 0 0 40 0 0
PER MULTI BUY
All Gold Tomato Sauce 700ml
41 39
(023) 316-2226 CERES SUPERSPAR Mon - Sun 07:00 - 19:00 Matured Rump Steak
10999
10999 15999
p/kg
Whole or ½ Lamb
p/kg
p/kg
Pork Neck chops, Carrot salad & bun
1499
69
1,8L Ola Rich & Creamy ass. Ice Cream
35
each
99 p/kg
37
SERVING SUGGESTION
Beef Fillet whole
Mushroom Bulk Pork Rib & Loin punnet 250g Chops
99
7kg Potato, 1kg Gem each Squash, Sweetcorn 4’s, 1 x Cabbage, 750g Carrots, 1kg Green beans, Rainbow Peppers 3’s
16
120
00
p/meal
100% Rye Loaf
3399 each
Brookes Oros Squash 2L ass.
69
p/pack
2,5kg Spar Cake Wheat Flour Stork Country Fat Spread Tub 1kg
20
139 119
349 each
99
2L Spar Sunflower cooking oil
each
Spar UHT Milk Full Cream, Low Fat or Fat Free 6 x 1L
COMBO
00
99
2
Spar Goodliving Exercise College Book 72 pages
5kg Spar IQF mixed Chicken portions
4
21 17
3kg Sunlight Handwashing Bokomo Weetbix 450g Powder ass.
33 29 PER MULTI BUY 2L Clover Tropika Juice ass.
5
54 49
4
3
22 19
8 55 0 0 47 0 0