Witzenberg Herald Vol.24 no.1 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 24 no. 1

R7.50

Friday, January 15, 2021

Since 1997

CERES ☎ (023) 312-2144

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 14 Januarie

Vrydag 15 Januarie

15° 24°

20° 36°

Saterdag 16 Januarie

Sondag 17 Januarie

14° 21°

15° 29°

A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider

Ceres Koekedouw dam

90,4%

MASTHEAD Financial Planning

Die Witzenberg Herald wil langs die weg met elke familie simpatiseer wat ‘n geliefde verloor het.

Lesing: 2021/01/13

Telephone: (023) 316-2021/3

Neels Boshoff (Financial Planner) ☎ (023) 004-1338 or 082-335-8331 E-mail: nboshoff@mastheadfp.co.za www.mastheadfp.co.za

Fax: 086-211-5774

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Gevalle neem toe

Sterftesyfer styg drasties COVID-19 het die Witzenbergstreek bitter hard getref! Die sterftesyfers het ook skerp gestyg. In die laaste maand het 98 mense gesterf teenoor die 80 van die voorafgaande 10 maande (sedert 1 Maart). Dié sterftesyfer behoort die onverskillige inwoners in die streek te laat besef dat hulle maskers moet dra om die veiligheid van ander om hulle te verseker en te respekteer. Die druk op plaaslike gesondheidspersoneel en -fasiliteite neem toe en hospitale is oorvol. Ceres Netcare se trauma-afdeling is al vanaf 18 Desember gesluit weens ‘n personeel tekort. Om die druk te verlig op hospitale, het die regering einde Desember 2020 vlak 3 inperkings ingestel en strenger regulasies (o.a. drankverbod) afgekondig. Die aandklokreël is ook vanaf 21:00 ingestel. Dié maatreëls het baie gehelp om die druk op hospitale te verlig Vanaf 1-4 Januarie is daar 79 gevalle by Ceres provinsiale hospitaal aangemeld - die sesde hoogste in die Wes-Kaap. In dieselfde tydperk (1-4 Januarie en vlak 3 inperkings) meld EMS dat aanrandings met byna 60% afgeneem het teenoor die van 2019. Motorongelukke en traumagevalle het ook met byna 50% afgeneem. Statistieke Teen Dinsdag 12 Januarie is daar sedert die uitbreek van die pandemie al 4279 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld. Hiervan het 3607 volkome herstel. Daar is tans 494 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek. Die sterftes in die Wes-Kaap staan nou op 8319 (tot 11 Januarie), daar is 240 233 positiewe gevalle aangemeld en 187 611 het herstel. Sterftes neem drasties toe Honderd agt en sewentig (178) mense het sedert 1 Maart in die Witzenbergstreek gesterf. Hiervan het 98 mense in die laaste maand gesterf teenoor die 80 van die voorafgaande 10 maande. Net in die laaste week het daar 37 persone in die Witzenbergstreek gesterf. Ceres het nou die hoogste getal sterftes met 39 gevolg deur Bella Vista met 28 en Wolseley met 25. Ander dorpe of areas se sterftes is: Breërivier (4), Warm Bokkeveld plase (3), Nduli (20), Op-die-Berg (2), P.A. Hamlet (22), Agter Witzenberg plase (6), Tulbagh (17) en Koue Bokkeveld plase (12). Nog berigte op bladsy 3.

Netcare 911 helikopter kom haal pasiënt DIE Netcare 911 helikopter het Saterdag 2 Januarie by Ceres provinsiale hospitaal geland om ‘n pasiënt na ‘n hoërsorg fasiliteit oor te plaas. Een van die belangrikste oorwegings wanneer noodlugvervoer gebruik word, is om seker te maak dat die pasiënt stabiel is. Sover vasgestel kan word is Ceres Netcare se trauma-afdeling sedert 18 Desember gesluit weens ‘n personeeltekort. Die helikopter het toe by Ceres provinsiale hospitaal geland. hier is hospitaalpersoneellede besig om die manlike pasiënt in die helikopter te laai.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 14 - 17 JANUARY 2021 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. Cinnabun

9

each

Rump or Sirloin steak

7999

Country Fair IQF Chicken 1,5kg

11499

4299

p/kg

each

2 FOR

2400

Spanspek Spatchcock Chicken

3699 p/kg

19

4599

99

Small Potato bag 7kg

Spar Butcher’s Best Red or Smoked Vienna’s

each

each

29

99 each

p/meal

500g Fatti’s & Moni’s Macaroni or Spaghetti

Spar Ice Cream ass. 2L

p/kg

2999

each

Banana loose

1599 p/kg

2

26 24

2699 each

SERVING SUGGESTION

2599

(023) 316-2226 CERES SUPERSPAR Mon - Sun 07:00 - 19:00 Cere Superspar Boerewors

Hake Fillet, Chips and Salad

3 Cheese + Olive Focacia

99

Spar Frozen Mixed Vegetables 250g

2 FOR

16

00

Spar Mini Toilet Paper 2-ply 9’s

Dettol Soap 175g

2 FOR

2000 2 FOR

Jacobs Kronung 200g Instant Coffee Jar or 230g Refill pack

8699 each

2

31 29

PER MULTI BUY Spar Brick Margarine 500g

2000 Spar 2L CSD Cool drink


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.