Witzenberg Herald Vol.25 no. 5 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 25 no. 5

R8

Friday, February 11, 2022

Since 1997

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 10 Februarie

Vrydag 11 Februarie

8° 31°

Saterdag 12 Februarie

10° 35°

14° 36°

Witzenberg Herald

Sondag 13 Februarie

13° 35°

Ceres Koekedouw dam

85,6%

1997 - 2022 (023) 312-1916

For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres C E R E S

Lesing: 2022/02/09

Telephone: (023) 316-2021

Fax: 086-211-5774

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Drie ernstig beseer

Vrou sterf na Hummer rol ‘n VROU van Ceres is Dinsdagoggend dood en 5 insittendes is beseer nadat die Hummer waarin hulle gery het, die pad verlaat en gerol het. Die ongeluk het Dinsdag 8 Februarie net na 07:30 op die R46 naby die plaas Knolvlei plaasgevind nadat die bestuurder van die Hummer met ‘n CT-registrasienommer, Justin Prins, beheer daaroor verloor het. Die voertuig het tussen die Boontjiesrivier-afrit en die Fynbos restaurant gerol en in die veld langs die Tulbagh/Wolseleypad tot stilstand gekom. Die Hummer het kort voor die ongeluk by Boontjiesrivier ‘n vragmotor verbygesteek. Kort hierna het ‘n band vermoedelik gebars en het Prins beheer oor die voertuig verloor. Prins se ma, Elsabé Prins (48), is op die toneel dood en drie ander insittendes, Natalie Hendricks, haar broer Lincoln Hendricks en Redowaan Booysen is ernstig beseer. Al drie het rugbeserings opgedoen. Natalie is na die Worcester Mediclinic geneem terwyl Justin, Lincoln en Redowaan in Ceres hospitaal opgeneem is. Natalie se 14-jarige dogter, Stephanie, is net lig beseer. Prins, wat werksaam was by CFG, was saam met familielede onderweg na haar skoonsuster se begrafnis in Wellington. Geen begrafnisreëlings was teen Woensdag bekend nie.

ELSABE Prins.

Agya ............... from R2 299 Freedom guaranteed Toyota Toyota Starlet ............ from R2 999 Toyota Rumion ........... from R3 499 with Future Drive Toyota Urban Cruiser ... from R3 699

you can drive a new car every 3 or 4 years

BESEERDES: Natalie Hendricks, Lincoln Hendricks, Justin Prins en Redowaan Booysen.

Valid only Thursday 10 February - Saturday 19 February 2022

9990

18590 Red Heart Rum 750ml

Smirnoff Storm Pine or BerryTwist 6 x 440ml PER PACK

Toyota Corolla Quest ... from R4 599 Toyota Corolla Cross .... from R4 999 Toyota Rav4 ............... from R7 999

Installments are per month. *T’s & C’s apply.

21290 Bells Whiskey 750ml

14490 Olof Bergh Brandy 750ml

☎ (023) 312-1094 RETIEF STREET, CERES ONLY AVAILABLE AT CERES LIQUORMARK

Voortrekkerstraat 112, CERES Skakel (023) 312-1057 Steyn, Arno, Giepie of Andre

NORMAL BUSINESS HOURS: MONDAY - FRIDAY 09:00 - 17:00 SATURDAY 09:00 - 13:00

23990 Castle Lite Beer NRB 24 x 340ml

29990

Windhoek Draught NRB* or Cans PER TRAY 24 x 440ml

• All prices include VAT • Offers valid while stocks last • Selected items may not be available at certain stores • No traders • We reserve the right to limit quantities • E & OE. Not for sale to persons under the age of 18. Drink responlibly.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Witzenberg Herald Vol.25 no. 5 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu