Witzenberg Herald Vol.25 no. 14 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 25 no. 14

R8

Friday, April 15, 2022

CERES (023) 312-2144

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 14 April

Vrydag 15 April

Saterdag 16 April

4° 20°

7° 21°

Sondag 17 April

3° 23°

7° 28°

Ceres Koekedouw dam

70%

Twee beseer in ongeluk Lesing: 2022/04/13

Telephone: (023) 316-2021

Fax: 086-211-5774

Editor: 082-468-2649

3

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

REINT Grobler, mede-eienaar van Winterberg Mountain Inn en Oestafel Bistro is ernstig beseer toe hy meer as 10 keer met ‘n skerp voorwerp in die rug, bors, maag, bene en hand gesteek is.

Vrygelaat op waarskuwing

WINTERBERG Mountain Inn en Oestafel Bistro is tussen Ceres en Wolseley geleë.

LOVEMORE Doriyo (18).

Grobler oorleef wrede aanval REINT Grobler, mede-eienaar van Winterberg Mountain Inn en Oestafel Bistro tussen Ceres en Wolseley, is Maandag 11 April in die vroeë oggendure ernstig beseer toe hy meer as 10 keer met ‘n skerp voorwerp in die rug, bors, maag, bene en hand gesteek is. Grobler het net voor middernag gehoor iemand skakel ‘n voertuig aan in hul parkeerarea. Hy is na buite waar hy ‘n jong man agter die stuurwiel van ‘n Chev Utility bakkie aangetref het. Volgens sy vrou, Karien, het Reint die ver-

dagte daarna gevra om uit die bakkie te klim. Hy het egter vir Reint met ‘n skerp voorwerp aangeval en meer as 10 keer gesteek. Grobler het probeer terugbaklei. Eers toe hy om hulp begin skreeu, het die verdagte weggehardloop. Gelukkig het Reint sy foon by hom gehad en kon hy vir Karien en sy seun, Simon, bel. Hulle het hulle na die parkeerterrein gehaas en Reint in ‘n plas bloed aangetref. Karien het daarna onmiddellik vir Mary Kriel, ‘n verpleegsuster wat daar naby woon, gebel asook vir Steven Matthews (voorsitter van Wolseley Plaaswag). Beide asook ander lede

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 14 - 17 APRIL 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS + OMISSIONS EXCL. SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Thur 09:00 - 17:00

CERES SUPERSP AR (023) 316-2226 SUPERSPAR Sirloin or Rump steak matured

129

99 p/kg

DC Ham & Tongue loaf

4999 p/kg

Voortrekker Boerewors bulk

84

Spar Seafood mix 400g

99 p/kg

each

4000

99 each

per 300g meal

8499 750ml

Diemersdal Sauvignon Blanc

Hot Cross Buns

1999 each

Spar Carbonated Soft Drink 99 2L ass.

9

Freshline Onions 2kg

22

3999

Pickled fish SERVING SUGGESTION

each

2 FOR

4000

1L Spar Vanilla Custard

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.

van die plaaswag het onmiddellik gereageer. Plaaswaglede het ‘n soektog na die verdagte begin. Hulle is later na die buurplaas Whitebridge waar hulle die verdagte aangetref het waar hy by plaaswerkerhuisies in een van die werkers se bakkie lê en slaap het. Hy is na die Wolseley polisiestasie geneem waar hy aangekla is van poging tot moord en motordiefstal. Kriel het intussen vir Reint op die toneel gestabiliseer en later saam met hom na die Ceres provinsiale hospitaal gejaag. Hy is 5 ure later na Worcester Mediclinic oorgeplaas waar hy onmiddellik teater toe

gehaas en geopereer is. Reaksie Volgens Karien Grobler is hulle net dankbaar die aanvaller is gou gevang. Uit op waarskuwing Tot almal se skok is die verdagte, die 18jarige Lovemore Doriyo, wat onwettig in die land is, Dinsdagoggend deur landdros Naik op waarskuwing vrygelaat nadat sy die saak vir verdere ondersoek uitgestel het. Die verdagte moes by ‘n vriend gaan bly op ‘n naburige plaas maar niemand weet waar hy hom nou bevind. Doriyo moet weer op 15 Mei in die landdroshof verskyn.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.