Witzenberg Herald Vol.25 no. 13 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 25 no. 13

R8

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 7 April

Vrydag 8 April

1° 20°

Saterdag 9 April

2° 22°

Sondag 10 April

4° 24°

8° 29°

Ceres Koekedouw dam

71%

Friday, April 8, 2022

Ramptoestand opgehef DINSDAGOGGEND 5 April, na meer as 740 dae van verskillende vlakke van inperkings, is die nasionale ramptoestand gelig. Vlak Zero het nou begin. Nou kan inwoners na meer as twee jaar begin uitsien na normaliteit. President Ramaphosa het Maandag dié opheffing aangekondig met ‘n paar oorblywende regulasies wat in die volgende 30 dae sal wegval.

3

Lesing: 2022/04/06

Telephone: (023) 316-2021

Fax: 086-211-5774

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Jones sterf in ongeluk buite Tulbagh

Drie vasgetrek kort na besigheidsroof DRIE mans is Saterdagoggend, kort nadat hulle ‘n besigheid op Tulbagh beroof het, deur die polisie vasgetrek. Een van die mans is later deur die polisie gewond. Volgens ‘n polisiewoordvoerder het die voorval op 2 April omstreeks 08:15 plaasgevind toe Lin Chunboa, eienaar van die Welcome Superette in Waverenstraat, die winkel vir sy personeel oopgesluit het. Drie mans gewapen met vuurwapens en ‘n mes het ‘n paar minute later by die winkel ingestap en geld van die eienaar geëis. Chunboa is saam met sy personeel na die agterkant van die winkel geneem waarna die verdagtes met R25 000 en selfone van die personeel gevlug het. Hulle vlugtog is egter in die wiele gery toe die polisie op die toneel aankom. Een van die mans het op die polisie geskiet voordat hy in die been gewond is. Twee van die mans het probeer vlug in ‘n Toyota Corolla maar is later in Van der Stelstraat in hegtenis geneem.

(023) 312-1916 CERES For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres

Hofverskyning Die drie verdagtes, Luvuyo Mqenyana (24), Sikhumbuzo Dube (34) en Sithenkosi Tuka, het Dinsdag 5 April vlugtig in die Tulbagh landdroshof verskyn. Die saak is na Dinsdag 12 April vir ‘n borgaansoek uitgestel. Die polisie het beslag gelê op ‘n 9mm pistool, ammunisie, ‘n gaspistool, twee Samsung fone, ‘n OPPO foon en ‘n Iphone asook op die Toyota Corolla. Vier gevang Op Maandag 4 April omstreeks 17:00 het Tulbagh polisielede van D-skof inligting ontvang van vier persone wat vroeër die dag winkels op Moorreesburg beroof het. Hulle het die R44 buite die dorp gepatrolleer toe hulle ‘n blou Ford Fiesta met vier insittendes opgemerk het. Tydens die deursoeking van die voertuig is gesteelde klere van PEP, Ackermans en Exact ter waarde van nagenoeg R3 000 tot R5 000 gevind. Die verdagtes sal later die week in die Tulbagh landdroshof verskyn.

‘n JONG man (26) van Tulbagh is Saterdag 2 April om 22:10 dood nadat hy beheer oor sy ma se Jaguar motor verloor en die voertuig gerol het. Mashilo Leon Jones het gesterf nadat hy uit die voertuig geslinger is. Die ongeluk het naby Montpellier wynplaas plaasgevind terwyl Jones op pad was na Saronsberg. ‘n Band van die voertuig het vermoedelik gebars. *Geen verdere inligting was teen druktyd beskikbaar nie.

Green Drop Awards WITZENBERG Municipality last week received the Best Performing Municipality Green Drop Award. They received no less than four prestigious awards at the Green Drop Awards ceremony that was held in Tulbagh including being awarded the Green Drop Best Performing Municipality with 96%. Witzenberg also received certificates for amongst other its Wastewater systems in Tulbagh, Ceres and Op die Berg. Seen here are the Minister for Water and Sanitation, Senzo Mchunu, Joseph Barnard (Director Technical Services), Nathan Jacobs, cllr. Hennie Smit (Mayor), cllr. Johnerey Mouton (Speaker) and Monwabisi Mpeluza (Director Corporate Services). * Read next week more about this prestigious Green Drop Awards.

FROM R3 999 Urban Cruiser 1.5 Xi Urban Cruiser 1.5 XS AT Urban Cruiser 1.5 XR MT Urban Cruiser 1.5 XR AT Installments are per month. *T’s & C’s apply.

Guaranteed Future Value you can drive a new car every 3 or 4 years

Stokvis / Hake Stokvis heel Stokvis ringe Stokvis fillets Stokvis 5kg bokse (nie Baby Hake)

FISH FOR EASTER!!

☎ (023) 312-2125 CERES Voortrekkerstraat 91

Heel Geelstert R140 - R170 elk

Heel Snoek R100 - R150 elk Voortrekkerstraat 112, CERES Skakel (023) 312-1057 Steyn, Arno, Giepie of Andre

Snoek stukkies Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Terwyl voorraad hou! Geen kleinhandelaars! Capitec OTM in winkel. SASSA-kaarte welkom.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.