1 minute read

LANDBOU RADIO

RSG Landbou word elke Vrydag om 5:00 vm. en Saterdae om 11:45 vm. uitgesaai.

Tydens ons programme maak ons kennis met innoveerders, boere-planmakers, asook diegene aan die voorpunt van landbou-tegnologie en navorsing. Maak gerus kontak en laat jou stem gehoor word. Ek nooi jou graag uit om stories van hoop en inspirasie met my te deel. Stuur gerus wenke en idees na Eloise Pretorius |

“Sien” jou binnekort op die radio!

Vir meer inligting Meer inligting oor die programreeks is beskikbaar op www.rsg.co.za en die uitsendings kan ook afgelaai word.

Potgooie Vir aflaai van potgooie, skandeer die kode of besoek www.rsg.co.za/ rsg/page_id344/

Nou ook beskikbaar op die RSG toep!

This article is from: