Page 1

Faerie Glen

Faerie Glen

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me

Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me

Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

Rawson Faerie Glen Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

18 MEI 2019 FRESH EGGS NOURISH THE MIND


DIE EERSTE SPAN RUGBY WEDSTRYD WORD REGSTREEKS UITGESAAI OP KYKNET, KANAAL 144 12:30 REGSTREEKSE OORSKAKELING NA KYKNET, KANAAL 144. OPBOU BEGIN. 12:45 AFSKOP

O/15 WEDSTRYD sal 21 MEI om 15:30 op KYKNET&KIE (Kanaal 145) uitgesaai word. O/16 WEDSTRYD sal 22 MEI om 16:00 op KYKNET &KIE (Kanaal 145) uitgesaai word.

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

Page 2

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WATERKLOOF vs. DIE HOËRSKOOL MENLOPARK 2019


Hoërskool Waterkloof - Dirigente

Die Hoërskool Menlopark - Dirigente

CTM Menlyn 38 Palala Road, Ashlea Gardens, Pretoria 012 365 3070


Rawson Faerie Glen Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

HOËRSKOOL WATERKLOOF EERSTE XV

Rugby o.19A Voor: Theuns Pretoruis, Johan Swarts, Xander de Jager, Jandre van Zyl, Simeon Scholtz, Jan -Micheal Meyer, Enricus Oosthuisen. Middel: Wouter le Roux, Sean Grobler, AJ Smith, Franco Groenewald, Ian Trollip, Dima Lebelo. Agter: Lourens de Beer, Monty Loubser, Divan Roelofse, Albert Benade, Malcolm Langa, Armand Fleidel, Polla Mellamed, Josua Appelgryn, John Cory, Jean du Randt.


Rawson Faerie Glen Your Neighbourhood expert If you want to buy, sell or rent please contact me Bertie Lombard - 083 501 5511 | bertie.lombard@rawson.co.za

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK EERSTE XV

Rugby o.19A Voor: Gerrit van der Bijl, Erick Knoetze, Lohan Potgieter (k.), Francois Josling, Keanen Wessels, Gerhard Viljoen, Nolan Pienaar. Agter: Jano Joubert, Nsuku Baloyi, Ruan Oosthuizen, Theo Daly, Niel Beukes, Jurgen van Zyl, Marcelle Deysel, Ruan van der Walt, Tiaan Lange.


Hoërskool Waterkloof

Theuns Pretorius Eerste Rugbyspankaptein Posisie: Binnesenter (nr 12) Geboortedorp: Pretoria (Centurion) Hoogte: 1.79 m Gewig (kg): 85 kg Eerste rugbyspan debuut: 3 Maart 2018 teen Hoërskool Montana Bynaam: Theunsie

Beste herinneringe op die veld? Ons oorwinning teen Monnas in 2018. Stokperdjies buiten rugby: Ek hou daarvan om XBOX te speel wanneer ek tyd kry. Hoekom het jy besluit om na Hoërskool Waterkloof te kom? Hier is baie geleenthede wat die skool bied. Wat maak dit spesiaal om vir die eerstespan uit te draf? Die trots wat ek het vir die skool sit altyd ‘n glimlag op my gesig. Wat is jou gunsteling posisie? Senter (12). Wie is die grapgat in die span en hoekom? Sean Grobbelaar en Jean Du Randt – Hulle het altyd ‘n grappie om te vertel. Wie is die gimfanatikus in die span? Melcolm Langa (nr. 11). Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? My trots vir my skool en my wil om goed te presteer. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien wel, wat is haar naam? Ja, Tuané Lindeque. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Wanneer ons na die wedstryd voor die skool gaan staan en al die toeskouers van die skool sing die skoollied saam met ons. Wie was jou matriekheld toe jy in gr. 8 was? My broer – Eduard Pretorius en Stedman Gans. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal- en hokkiespeelsters? Netbal: Liezl Hokkie: Anrize Kies Een: Tackle or Clean: Tackle Dummy of side-step: Side-step Wendrie druk of wenskop: Wendrie

Page 6

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WATERKLOOF vs. DIE HOËRSKOOL MENLOPARK 2019


Die Hoërskool Menlopark

Lohan Potgieter Eersterugbyspan-kaptein Posisie: Flank en Agsteman Geboortedorp: Pretoria Lengte: 1.88 m Gewig (kg): 95 kg Debuut: Eerste rugbyspan: My 1ste span debuut was in 2018 teen Rustenburg Bynaam: Pottie

Beste herinneringe op die veld? My beste herinneringe op die veld is elke keer wanneer die wedstryd moeilik is en dit begin swaar gaan, dan trek ons as span saam en lig mekaar op. Ons speel ons harte uit vir mekaar. Dit bly die beste. Stokperdjies buiten rugby: Wanneer ek nie op die atletiekveld of die rugbyveld is nie, geniet ek dit om motorfiets te ry. Visvang en gholf is aktiwiteite wat ek ook baie geniet wanneer daar tussen die skoolaktiwiteite, die akademie en sport nog tyd beskikbaar is. Hoe het dit gegaan met die voorseisoen se voorbereiding? Hierdie jaar was die voorseisoen se voorbereiding van die beste wat ons nog gehad het. Ons het baie hard gewerk om seker te maak dat elkeen in die span fiks en reg is. Die kondisioneringsoefeninge help die span om gereed te wees vir die seisoen en verminder die kans op beserings aansienlik. Die harde werk tydens die voorseisoen sorg ook vir spangees. ‘n Span wat saam oefen en saam sweet, staan ook saam. Ons is reg om nog baie te bereik. Hoekom het jy besluit om na Die Hoërskool Menlopark te kom? Toe ek in graad 7 was, was ek ook maar onseker oor watter hoërskool die beste sou wees. Die oomblik toe ek by die Menlo-opedag aangekom het, het die gevoel en die gees van die skool my oortuig dat dit die plek was vir my. Daar is nie nog so ‘n skool nie. Die eerste dag in graad 8 het bevestig dat dit die regte keuse was. Menlo was die afgelope 5 jaar net ongelooflik en het vir my al die geleenthede vir akademie, leierskap, atletiek en rugby gebied. Menlopark is ‘n plek waar ‘n mens die geleentheid kry om te groei. Wat maak dit spesiaal om vir die eerstespan uit te draf? Eerstens om daardie wit trui te dra, is ‘n ongelooflike eer. Ons almal kyk van graad 8 af op na die manne wat in daardie truie op die veld gaan. Skielik is dit ons wat die eerstespantruie aantrek en ‘n voorbeeld moet stel vir die ander spanne. Die jonger spelers kyk op na die eerstespan en dit bly ‘n voorreg om die skool te verteenwoordig. Vir my bly dit die beste om saam met my spanmaats op die veld te draf met die wit Menlo-trui met die blou strepe. Wat is jou gunsteling posisie? My gunsteling posisie is flank. Wie is die grapmaker in die span en hoekom? Ruan Oosthuizen, hy is maar net een van daardie ouens wat dinge snaaks stel. Dit wat hy doen en sê laat ‘n mens net lag. Hy bring altyd ‘n grappie in die situasie in, veral as die atmosfeer te ernstig of gespanne raak. Wie is die gim-fanatikus in die span? Nolan Pienaar. Wat motiveer jou om Saterdae jou beste te gee? Die trots om daardie wit trui aan te trek en my skool te verteenwoordig. Om rugby te kan speel en saam my vriende op die veld uit te hardloop bly ‘n voorreg. Ons speel ons harte saam uit. As span vorm ons ‘n eenheid wat saam sweet, werk en bloei. Dit is vir ons die lewe en waarvan ons hou. Is daar een spesiale meisie wat jou wedstryde ondersteun en indien wel, wat is haar naam? Zilce Ackermann is my meisie wat omtrent met elke wedstryd langs die veld sit. Lekkerste oomblik na ‘n wedstryd? Om na ‘n goeie wen as span by die klubhuis te braai. Wie was jou matriekheld toe jy in gr. 8 was? Gerald Lowe wat in ons skool se eerstespan gespeel het. Hy was ook ‘n leier in die skool en speel tans vir ‘n universiteit in Amerika rugby. Hy doen nog steeds ongelooflik goed. Wie is die eerste rugbyspan se gunsteling netbal- en hokkiespeelsters? Daar is ‘n goeie band tussen die verskillende sportsoorte se spelers. Ons ondersteun mekaar en weet dat wanneer jy vir Menlo uitdraf jy met dieselfde trots op die veld en baan gaan. Elke eerstespanspeler gee alles. Kies Een: Tackle or Clean: Tackle Dummy of side-step: Side-step Wendrie druk of wenskop: Wendrie

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WATERKLOOF vs. DIE HOËRSKOOL MENLOPARK 2019

Page 7


1. Bronberg Vleis 2. Ocean Basket Cornwall View 3. Pick ‘n Pay Cornwall View

1

2

3

Ons Bekende Boerewors R83,00 p/kg

Lean Beef Mince R83,00 p/kg

Matured T-Bone, Rump & Sirloin

BEST OF LUCK TO ALL TEAMS! Cnr Piering & Boeing St, Rietvalleirand, Pretoria | Phone: 012 345 5999


GHOLF VRYDAG 17 MEI VANAF 12:00 WINGATE.

TYD

SEUNSHOKKIE VRYDAG 17 MEI HOËRSKOOL WATERKLOOF SPAN VELD

SEUNS- EN DOGTERSHOKKIE VRYDAG 17 MEI DIE HOËRSKOOL MENLOPARK TYD SPAN VELD

14:30

Seuns o.16B

Waterkloof-Astro

14:30

Dogters o.15B

Menlo-Astro

15:30

Seuns 3

Waterkloof-Astro

15:30

Dogters o.16B

Menlo-Astro

16:30

Seuns o.14B

Menlo-Astro

17:30

Dogters o.14B

Menlo-Astro

WATER 16:30

Seuns o.16A

Waterkloof-Astro

WATER 17:45

TYD

Seuns Eerstespan

Waterkloof-Astro

DOGTERSHOKKIE SATERDAG 18 MEI HOËRSKOOL WATERKLOOF SPAN VELD

SEUNS- EN DOGTERSHOKKIE SATERDAG 18 MEI DIE HOËRSKOOL MENLOPARK TYD SPAN VELD

07:30

Dogters o.16A

Waterkloof-Astro

08:00

Dogters o.14C

Menlo-Astro

08:40

Dogters 2

Waterkloof-Astro

09:00

Dogters o.15C

Menlo-Astro

10:00

Dogters o.16C

Menlo-Astro

Seuns 2

Menlo-Astro

WATER 09:50

Dogters 1

Waterkloof-Astro

11:00

11:10

Dogters o.14A

Waterkloof-Astro

12:00

Seuns o.16C

Menlo-Astro

13:00

Seuns o.16D

Menlo-Astro

WATER 12:20

Dogters o.15A

Waterkloof-Astro

13:20

Dogters 3

Waterkloof-Astro

TENNIS SATERDAG 18 MEI HOËRSKOOL WATERKLOOF o.15-seuns en -dogters Wedstryde begin om 08:30. Tien enkelspel- en tien gemengde dubbelspelwedstryde word gespeel.

NETBAL SATERDAG 18 MEI HOËRSKOOL WATERKLOOF

RUGBY SATERDAG 18 MEI HOËRSKOOL WATERKLOOF

RONDTE

TYD

BAAN 1

BAAN 2

BAAN 3

BAAN 4

TYD

A-VELD

TYD

B-VELD

TYD

C-VELD

1

08:15

o.17A

o.15C

o.16B

o.14D

07:45

o.14A

08:00

-

2

08:55

o.15A

o.17B

o.19D

o.16C

08:50

o.15A

09:00

Derdespan

09:00

Vyfdespan

3

09:35

o.16A

o.14B

o.19C

o.15D

09:50

Tweedespan

10:05

o.16B

10:10

o.14B

4

10:15

o.14A

o.15B

o.19B

o.16D

11:05

o.16A

11:00

o.15B

11:20

Vierdespan

5

10:55

o.19A

-

-

o.14C

12:45

Eerstespan

-

ONS OPREGTE DANK AAN DIE KLOFIE-OUERS EN -BORGE


WATERKLOOF HOKKIE A-SPANNE

Seunshokkie o.19A Voor: Marnu Buys, Wiehan Swanepoel, Siverio Aggenbach, Pieter-Hendrik Vermuelen (k.), Mnr Sean Finaughty, Janco Spelt, Francois Marais, Tristan Venter. Agter: Dian de Wet, Marco van der Westhuizen, Gerhard Lötter, Luke van Wyk, Jean-Henri Els, Marco van der Merwe, Robbie Johnson, Duan Franzsen.

Dogtershokkie o.19A Voor: Liandi van der Spek, Grete-Lee Swanepoel, Carike Smit, Mariska Harmse, Arize Smit(k.), Mieka Schutte, Jana Dreeckmeier, Tegan Stander. Agter: Nicole Matthew, Nicola Naude, Vicky Nel, Megan van der Westhuizen, Jaclyn Greyling, Gizelle Smit, Michelle Siebrits, Suzaan van Heerden, Kayla de Klerk.

Page 10

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WATERKLOOF vs. DIE HOËRSKOOL MENLOPARK 2019


MENLOPARK HOKKIE A-SPANNE

Seunshokkie o.19A Voor: Daniël du Preez, Sam Mbuyane, Eddie van der Walt, Dyan Oosthuizen, Jaco Human, Alex Mook. Agter: Wayne Coetzee (Afrigter), Matt Lombaard, MJ Scholtz, Wian Groothof, Josua van Helsdingen, Christiaan Grobbelaar, Stephan Kruger, Michael van Niekerk, Gerald du Plessis, Charl Helberg, Waldo Botha, Philip Erasmus (bestuurder).

Dogtershokkie o.19A Voor: Ulrica Blom, Danèlle vd Walt, Maricia Theunissen, Jade Penning, Lindi vd Berg, Noèlle vd Walt, Ritasha Theunissen. Agter: Inaldi Uys, Izette Hofmeyr, Dete Schutte, Emmere Steenkamp, Lindi Siboza, Hanrie Louw, Lise Prinsloo, Simone Potgieter. Afwesig: Anine Louw..

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WATERKLOOF vs. DIE HOËRSKOOL MENLOPARK 2019

Page 11


NETBAL A-SPANNE

Hoërskool Waterkloof Netbal o.19A Voor: Chundre du Toit, Zonika Arendt, Jo-Marie Bekker, Donne du Buisson, Kaylen Weiss. Agter: Demi du Plessis, Isandri Liversage, Ziske van Dyk, Kelly Vallun, Liezl Theron.

Die Hoërskool Menlopark Netbal o.19A Rozelle Hattingh, Bodene Degli Umberti, Shani Davies, Shané Breedt, Jana Matthyssen, Anika van Vuuren(k.), Milla Coetzee, Sharlé Labuschagne (o.k.), Belinda Janse van Rensburg.

Page 12

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL WATERKLOOF vs. DIE HOËRSKOOL MENLOPARK 2019

Profile for AWSUM News

Waterkloof vs Menlopark 2019  

Waterkloof vs Menlopark 2019  

Profile for tiemedia