Page 1

Volg ons op Facebook AWSUMSwartland & Weskus

Vredendal

18 AUG 2018

Geyser Installasies, Solar Geysers, Hittepompe,Verstopte Dreinpype, Opsporing Van Lekkasie, Loodgieter COC & Onderhoud. 39, Vredendal, 8160 E-pos: ctsolar100@gmail.com Faks: 086 658 6160

Clanwilliam


Boodskap van HOËRSKOOL VREDENDAL Hoërskool Vredendal wil Augsburg Landbou Gimnasium, Laerskool Vredendal, Hoërskool Namakwaland, alle oudskoliere, ouers en belangstellendes verwelkom by die vyfde interskole tussen Augsburg Landbou Gimnasium en Hoërskool Vredendal. Die eerste interskole was in 2014 en wat die interskole besonders maak, is die struktuur waarvolgens dit plaasvind. Waar baie skole se uitslae net deur die eerste rugbyspan bepaal word, word ons interskole deur al die sporte en spanne bepaal. Regdeur die jaar kompeteer die skole teen mekaar en word die uitslae na punte verwerk om sodoende die wenner aan die einde van die Interskole-dag te bepaal. Die twee skole weeg baie sterk teen mekaar op en die interskole-dag is jaarliks ‘n besonderse geleentheid wat gekenmerk word deur die goeie sportmangees wat daar heers. Vanjaar beloof om weereens ‘n besonderse geleentheid te wees. Aan al die spanne wat vandag speel, die afrigters en skeidsregters, wil ons alle sterkte toewens. Almal wil graag wen, maar u moet onthou dat dit uiteindelik ‘n opvoedkundige aangeleentheid is wat oor die sport en die aangename samesyn gaan. Nogmaals welkom aan elkeen, ons hoop u geniet die dag hier by ons. JJM Swanepoel SKOOLHOOF VAN HOËRSKOOL VREDENDAL

VREDENDAL EN CLANWILLIAM

WENS ALLE VOORSPOED AAN BEIDE SPANNE! Vredendal Build It Tel: 027 213 2260 Bladsy 2

Clanwilliam Build It Tel: 027 482 1066

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM


See the difference

Passionate about providing eye care. Visit our practice for a wide range of frames and expert advice. Contact us for more information +27 213 5193/2 vredendal@biermangroup.co.za 30 Voortrekker Road, Vredendal www.biermangroup.co.za

GEOKTROOIEERDE REKENMEESTERS (SA) CHARTERED ACCOUNTANTS (SA)

Wat ons doen • Oudit Dienste • Rekeningkundige Dienste • Loonadministrasie • Boedels en Trusts • Belasting Nakoming

• Sekretariële Dienste • SEB-dienste • Belasting op Toegevoegde Waarde Dienste • Gespesialiseerde Oudit

Graag wens ons Hoërskool Vredendal en Augsburg Landbou Gimnasium sterkte toe met die Interskole 2018. A: Matzikamastraat 16 | P.O. Box 135 | Vredendal 8160 T: 072 213 2046 | F: 027 213 3513 | E: info@claassenstone.co.za

www.claassenstone.co.za

Hoërskool Vredendal

Augsburg Landbougimnasium

Dirigente

Dirigente

Yolanda Vermaak, Danielle Marote, Jané Dippenaar, Kirwin Loubser, Anje Coetzee, Anthony Philander.

Voor: Sharné Hein, Chloe van Rooyen, Celene Saaiman, Dannilene Jacobs. Agter: Marissa Basson, Johan Smit, Liam Smit.

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

Mag die beste span wen!

Alles begin met 'n besoek aan die mens-mense. Vredendal Agrimark: Kerkstraat 10, Vredendal, 8160| Tel: 027 213 3030 Vredendal Expressmark: Kerkstraat 10, Vredendal, 8160 | Tel: 027 213 3030 Clanwilliam Agrimark: Ou Kaapse Weg 14, Clanwilliam, 8135| Tel: 027 482 2144 www.myagrimark.co.za

DEEL VAN DIE

GROEP:

We are mens-mense, we CARE. AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM

Bladsy 3


Cobus Thiart

Sel: 083 2300 691

Geyser Installasies, Solar Geysers, Hittepompe,Verstopte Dreinpype, Opsporing Van Lekkasie, Loodgieter COC & Onderhoud.

HOËRSKOOL VREDENDAL EERSTE XV

7. WC Tubb (K) Flank

1. Daniel Thiart Loskopstut

2. Daniel du Toit Haker

3. Ettien Dreyer Vaskopstut

4. Pierre Nel Slot

5. Thysie Schreuder Slot

6. Petri Jordaan Flank

8. Ayle le Roux Agtsteman

9. Tehan Cloete Skrumskakel

10. Devan Flink Losskakel

11. Theo Cloete Linkervleuel

12. Willdino Syster Binnesenter

13. Thian du Randt Buitesenter

14. Rihan Rupping Regtervleuel

15. Lester Daniels Heelagter

Reserwes Schalk Kotzé, Navan Osbourne, Ethan Galant, Pierre de Villiers, Theunis Nel, Gehardt te Bearts.

Bladsy 4

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM


INTERSKOLE ALG VS VREDENDAL

STERKTE AAN AL DIE SPANNE!!! Tel: 027 482 1439 | www.strassbergers.co.za |

Strassbergers Leather Shoes

AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM EERSTE XV

1. Duan van der Westhuizen Loskopstut

2. Willem Boonzaaier Haker

3. Cobus Niewoudt Vaskopstut

4. Roan van der Merwe Slot

6. Frikkie Louw (K) Flank

5. Jacques Heinlein Slot

7. Leschwin Mouton Flank

8. JP Lombard Agtsteman

9. Rudiaan Cloete Skrumskakel

10. Aubrey van Rooyen Losskakel

11. Bevan Cloete Linkervleuel

12. Darren Jacobs Binnesenter

13. Dean van der Merwe Buitesenter

14. Harris Cloete Regtervleuel

15. Curtley Dirkse Heelagter

Reserwes Hughwin Fredericks, Jannie Smit, Tristian Willemse, Reinhard Podges, Willem Lambrechts.

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM

Bladsy 5


HOËRSKOOL VREDENDAL vier ons 80ste bestaansjaar Alhoewel daar lank reeds onderrig op primêre vlak plaasgevind het, is die eerste opgetekende pogings wat aan die gang gesit is vir sekondêre onderrig, die wat dateer uit 1929. Hierdie proses sou lank sloer en eers in 1938 sou Vredendal sy eerste sekondêre skool kry: 37 standerd 7-leerders en twee onderwysers met as skoolhoof mnr FC Rust. Laasgenoemde sou hierdie pos vir 25 jaar beklee. Die skool het gou te groot geword vir die kerksaal van die NG Kerk, maar dit sou eers op 8 Mei 1941 wees dat die trek na die eerste ware skool (‘n gedeelte van die huidige laerskool) kon plaasvind. Oor die jare sou konstante groei sorg vir baie uitbreidings aan die geboue, maar toe die primêre afdeling in 1951 by die Hoërskool Vredendal ingelyf word, het dit gou duidelik geword dat die bestaande geboue nie voldoende is nie. Vertoë is aan die Departement gerig en in Januarie 1969 skuif die hoërskool na sy huidige standplaas-erf nommer 199, Grensstraat, Vredendal. Hoërskool Vredendal het homself gou gevestig as skool van uitnemendheid op nie net akademiese gebied nie, maar ook op sport- en kulturele gebied. Jaarliks lewer Dallers uitstekende prestasies en is dit algemeen bekend dat Hoërskool Vredendal ook deur instansies soos die Universiteit Stellenbosch gereken word as instelling met besonderse hoë akademiese standaarde. Die skool spog ook gereeld met leerders wat provinsiale sowel as nasionale kleure verwerf. Die skool poog om op konstante basis aan die behoeftes van die leerders te voorsien en word probeer om, ten spyte van die hoë kostes, die geriewe op ‘n hoë standaard te hou en uit te brei waar moontlik. So het die skool oor die jare ‘n moderne mediasentrum, ‘n goedtoegeruste houtwerklokaal, ‘n nuwe laboratotium, moderne rekenaarlokaal en baie onlangs ‘n nuwe sportsentrum tot die bestaande strukture toegevoeg. Die nuutste toevoeging waarmee die skool kan spog, is die moderne danslokaal wat in 2010 in gebruik geneem is. Belangriker egter as enige struktuur, is die feit dat Suid-Afrika en ander dele van die wêreld vol is van leerders wat hierdie skool hulle Alma Mater noem. Leerders wat op besonderse wyse reeds diep spore in elke faset van die samelewing getrap het. Leerders vir wie die leuse: Elke dag jou plig, ‘n lewensrealiteit is. Mag julle altyd met besonderse deernis terugkyk na Hoërskool Vredendal.

BEST OF LUCK TO BOTH TEAMS!

Zimmatic Pivots

PVC

Solar Panels

Dam Linings

Details: Vredendal, Western Cape, South Africa | Kooperasie Street | P.O. Box 903, Vredendal, 8160 | 027 213 1600

Bladsy 6

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM


1 1. Retshof Vleis 2. Perfect Water 3. Body Fuel Express 4. KFC

Retshof Vleis is u plaaslike slaghuis wat kwaliteit vleis teen die regte prys verkoop! 4 1 3

BOEREWORS @ R 79.95 P.KG BILTONG @ R 229.95 P.KG Geldig vanaf Maandag 13 Augustus tot Saterdag 18 Augustus of terwyl voorraad hou.

VOORSPOED AAN AL DIE SPANNE MET DIE INTERSKOLE! SIRKELWEG | VREDENDAL

2

Tel: 027 213 1150 (Dorp) | 027 213 1434 (Industrial) Email: retshof@kingsley.co.za

TM

NEW KFC ALL STAR LUNCH BOX

59

.90

NEW ZINGER WINGS LUNCH BOX

49.90

Also available in the Variety and Chicken Lunch Box for only R49.90


HOËRSKOOL VREDENDAL RUGBY

Rugby 0.19B Voor: Eben Steenkamp, Schalk Kotzé, Navan Osbourne, Viann Pienaar (K), Gerdo Louw, Leighton Booysen, De-Angelo Visagie, Natanael Steenkamp, Ethan Galant. Middel: Stefan van Zyl, Eduardo van Rhyn, Marinus Spamer, Rossouw Kellermann, Theunis Nel, Michiel Coetzee, Gilbert Willems, Shane-lee Fredericks, Wehan Botes. Agter: Ashrick van Niekerk, Johan Koegelenberg, Pierre de Villiers, Joseph McGregor, Lorenco Abdullah, Phillip van Zyl, Alden Rooi.

Rugby 0.16A

Rugby 0.15A

Voor: Louw Steenkamp, Bladen Dirkse, AJ Britz, Nevan Fransman, Colin de Witt, Carl Adriaan, Tiaan Engelbrecht. Middel: Cobus Kotzé, Richerd Fryer, Ethan Isaacs, Janco de Beer, Du Toit Engelbrecht, Joubert Kearney, Corné de Beer, Johan Nel, Polla Geldenhuys (o/k), Jean de Villiers. Agter: Henry Arp, Chaundré Louw, Christiaan de Wet, Dian Steenkamp, Gustav Fouché, Heinrich von Wielligh (K), Marthinus Evert.

Voor: Helgaard Lesch, Lambrecht Cornelissen, Ewan van Nieuwholtz, DW Roux, Rhynardt de Klerk. Middel: JD Coetzee, Derrick v/d Westhuizen, Dawid de Wet, Vincent Cloete, Javier Smith, Dehan Visser, Wihan Geldenhuys (o/k), Dermonté Marero , Gonovon Boks, Philip Verwey. Agter: Petri Coetzee, Jean van Zyl, Jan-Albert van Wyk, Simeon de Jager (K), William McGregor, Albertus Kearney.

Children are our future!

We are their biggest cheerleaders. Visit our practice for a wide range of frames suitable for children of all ages. Contact us for more information +27 213 1266/88 optika@biermangroup.co.za Maskam Mall, Anna Louw Street, Vredendal www.biermangroup.co.za

www.vredendaleiendomme.co.za Tienie van Zyl: 082 568 5394 Kantoor /Fax: 027 213 1449

tienie@vredendaleiendomme.co.za Lucille: agent@vredendaleiendomme.co.za Matzikamastraat 19 | Vredendal | 8160 Bladsy 8

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM


AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM RUGBY

Rugby 0.16A Voor: Noal Veloen, Irvin Beukes , Vernon-Lee Manus, Glyn Pieterse (Afrigter), Matthew Fourie, Tonie Swart, Johan Schreuder. Middel: Theunis van der Westhuizen, Duart Theron, Shaun Bester, Fabian April, Barend van der Westhuizen. Agter: Deacon Zimri, Mathaniel Tieties, Peter-John Rossouw, Jean van Rensburg, Henco Vermeulen, Gregan Bezuidenhout, Brandon Lugte.

Rugby 0.15A

Rugby 0.14A

Voor: Anwill Ryk, Alex Louw, Toan Nortjé, Julian Sharp (Afrigter), Jemarqwin Carolus, Marvin Phigeland, Anwarh Cloete. Middel: John-Winn Goliath, JP Kotze, Roberto Cloete. Agter: John Fourie, Devenio Swarts, Reuben Venter, Handré Theron, Tonie Swart, John Krieger, Jean Swart.

Voor: Ashwill Jacobs, Aldo la Grange, JP Kotze, Julian Sharp (Afrigter), Jean Swart, Jaco Niewoudt, Grachiël Jonkers. Middel: John-Winn Goliath, Rodney Jansen, Yudin Marcus. Agter: Fourie Burger, Daniel Hugo, Sergio Kotze, Gideon Theron, Wian Bergh, Evan Nel.

SEDERKEM APTEEK & KLINIEK SORG VIR DIE HELE GESIN, VAN BABA TOT PENSIONARIS. Ons kliniek met twee gekwalifiseerde verpleegkundiges bied onder andere die volgende dienste: Departement van Gesondheid Gesinsbeplanning Immunisasies vir kinders 0 tot 12 jaar CANSA pakkette – PSA toetse, PAP smere, bors ondersoeke, wond sorg Uitryk na plase – siftingstoetse Mediese fondse se “health assessments”

! n e w n a p s e t s e mag die b KONTAK MARIUS NEL

Telefoon: 022 125 0443 | Sel: 082 491 2992 | E-pos: dekelderclan@yahoo.com Adres: Graafwaterweg, Clanwilliam, 8135 AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM

Bladsy 9


HOKKIE

Hoërskool Vredendal

Hoërskool Namakwaland

Hokkie 0.19A Voor: Jackie Else, Nikita van Wyk, Itha Steyn, Mia van Zyl (K). Agter: Beah Oberholster, Enid Venter, A Nieman, Nelleke Hoon, L Steenkamp, Chris-Lee de Lange (o/k), Marilou Kruger, Narene Esterhuyse, Magdel Nel.

Hoërskool Namakwaland - 0.19A Hokkie Voor: Sune Louw. Jolize Koeglenberg. Charissa Mostert. Mikayka Jordaan. Agter: Nadine Jannetjie (Goalie). Rolene du Toit. Janè Nelson. Mulanke Jooste. Megan Louw. Johandri du Toit (o/k) Marli van Wyk (K), Wanda van Zyl.

Hokkie 0.19B Wannique Christopher, Aylah Martin, Megan de Beer, Miga Strauss, Palesa Louw, Joalise Esterhuizen, Elismé Esterhuyse, Talita Nieuwoudt ,Lizaan Louw, Wilna Toua, Berne Boshoff, Leandré Opperman, Belicia Vos.

Hokkie 0.16A

Hoërskool Namakwaland Gemengde Hokkiespan

Voor: Loelita Vercuil, anke Coetzee, Marli Nieuwoudt, Anja Nieuwoudt, Larissa Jansen van Vuuren, Lee-Ann Stevens, Jolene Louw. Agter: Nikita van Wyk, Melindi de Kock, Hannerie Bester, Hilda Visagie, Monique Steenekamp, Anke Fourie. Afwesig: Kara Evert.

Boumark is dié hardeware/DIY winkel as dit kom by die boubedryf, en ons verskaf produkte soos bougereedskap, handgereedskap, verf, kraggereedskap, loodgietergereedskap en -materiaal, beligting, braai- en buitelugprodukte.

STERKTE AAN BEIDE SPANNE! Kantoor Tel: 027 213 2671 | Sel: 083 275 9263 | Epos: madreh@boumark.com Voorstrekkerstraat 4 | Vredendal | Wes-Kaap 8160

Bladsy 10

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM


Interskole spanfoto’s! Onderhoude! AWSUM!

Kry dit alles op awsumnews.co.za Volg ons vir die nuutste skolenuus! AWSUMSwartland & Weskus


HOËRSKOOL VREDENDAL NETBAL

Netbal 0.19A

Netbal 0.19B

Voor: Chanté Klaasse, Shevonne Hoffman (K). Agter: Marelise van Wyk, Carolien Conradie, Patroné Joseph, Coach Visagie, Carina van Driel, Leandri Verwey (o/k).

Danuschka Joseph, Carlin Hollenbach, Jaduveen Gorden, Katelynn Lott, Jani Smith, Kadey Phillips, Direlca Cloete.

Netbal 0.16A

Netbal 0.14A

Anisha van Wyk, Ané Louw, Carla Hoffman, Anja Nel, Elrické de Lange, Zeree Kershoff (K), Emma Rupping, Carli Coetzee (o/k).

Voor: Genevia Pospichal. Agter: Jana Vollgraaff, Anri Coetzee (K), Nicole Africa, Yani Cloete, Aimee van Niekerk, Leigh van Zyl, Robyn Cloete. Reserwes: Aimee van Niekerk en Anchen Fouché.

VISIT VISITSUPA SUPAQUICK QUICK VREDENDAL VREDENDAL

FOR FOR SPECIALS SPECIALS ONON TYRES, TYRES, BATTERIES, BATTERIES, BRAKES, BRAKES, SHOCKS, SHOCKS, EXHAUSTS EXHAUSTS && ALIGNMENT. ALIGNMENT.

CALL CALL CENTRE: CENTRE: 086 001 0866911 001 691

SUPASUPA QUICK QUICK VREDENDAL VREDENDAL 6 Voortrekker 6 Voortrekker StreetStreet

OPERATING OPERATING TIMES: TIMES:

027 213 027 2765 213 2765 082 512 082 7066 512 7066

08h00 08h00 - 17h00 - 17h00 08h00 08h00 - 12h00 - 12h00 Mondays Mondays to Fridays to Fridays Saturdays Saturdays

www.supaquick.com www.supaquick.com

FLEET FLEET ACCREDITED ACCREDIT

PROUDPROUD SUPPLIER SUPPLIER OF OF

edendal 29912 Vredendal Ad_Ver 4_FA.indd Ad_Ver 4_FA.indd 1 1

Bladsy 12

2018/07/27 2018/07/27 11:20

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM


AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM NETBAL

Netbal 0.19A

Netbal 0.19B

Voor: Michelle van Rhyn (Afrigter), Carli Kruger, Jacques Kotze (Hoof), Celene Saaiman, Ilse Visser (Afrigter). Agter: Mariana Oberholzer, Hannalize van der Colff, Melissa van Heerden, Johanli Viviers, Janine Wiese.

Voor: Michelle van Rhyn (Afrigter), Nina Mouton, Ilse Visser (Afrigter). Agter: Lara Visser, Hilde Laing, Jana van Zyl, Mariska Groenewald, Jani Bester, Sharné Hein.

Netbal 0.16A

Netbal 0.14A

Voor: Leané van Heerden, Carine van Zyl (Afrigter), Anke van Zyl. Agter: Marion Jane Bottom, Julese van der Colff, Nina Visser, Anceline Mouton, Tavia Swartbooi.

Voor: Mieke Kruger, Gerhard van der Wath (Afrigter), Anneli Mouton. Agter: Anneli du Plessis, Margot Mouton, Mia Huisamen, Suzaan Slabbert (Afrigter), Danielle Vierbergen, Roné Huisamen. Reserwe: Madri Louw.

ROOIBOS BPK IS ‘N TROTSE BORG EN ONDERSTEUNER VAN DIE AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM SPORTSPANNE

RB18.25

Rooibos Beperk is die Voorkeurverskaffer van Rooibos Wêreldwyd

www.rooibosltd.co.za | www.shop.rooibosltd.co.za | Tel: 027 482 2155 | Tel: 027 482 8100 AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM

Bladsy 13


6

1. A few games into the year, how has the season been so far? We have had a difficult season thus far if compared to the previous 2 years. There are not many rugby playing boys this year and the depth is a problem as we have only one U/19 team. However, I congratulate all the boys in trying their utmost while never giving up. 2. What does this fixture mean for your team or school in terms of your 2018 season? It’s very important for the team and the community of Clanwilliam as a whole and most certainly for all the Old Boys coming from all over the country as well as abroad. To see old faces and talk to one another about old times, to me this is what Interschools is all about, “The Gees” and memories of the Old Boys in catching up for old times’ sake. 3. What challenges are you currently facing? With only one U/19 team with ± 20 boys who are playing rugby, we are in a crisis situation. We must decide whether we want to be known for best agricultural school in S.A. in terms of things like Youth Shows and the practical and technical side of Agricultural in schools OR/ AND trying to attract more children from Namibia and the Northern Cape for rugby. Unfortunately, we live in a country that is “Rugby Mad and/or Crazy”. If your team or school is good enough to play a FNB Classic Clash or are invited to the Wildeklawer rugby week which is on TV (Supersport), your school will get major exposure and will attract more younger players. 4. Who do you consider as your biggest opponents? Vredendal, because of our Interschools clash. 5. Please name a few players that have been standout players for your school? My captain, Frikkie Louw (7), J P Lombard (8), Cobus Nieuwoudt (1), Duan van der Westhuizen (3). 6. What are your objectives, for the season lying ahead? To win Interschools and play attractive rugby.

Bladsy 14

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM


6

1. Hoe was julle seisoen hierdie jaar? Ons het tot nou toe gemengde welsae gehad. Heelwat van die wedstryde is in die doodsnikke verloor. 2. Wat beteken hierdie wedstryd vir jou span en vir die skool? Dit is die belangrikste wedstryd van die seisoen en ook ‘n hoogtepunt. 3. Het julle huidiglik enige uitdagings? Dat die span se fiksheid na die lang eksamen en vakansie nie heeltemal op standaard is nie. 4. Wie sien jul tans as jul grootste opponente? Augsburg Landbou Gimnasium. 5. Enige spelers waarvoor ons moet uitkyk die naweek? • Agsteman, Ayle le Roux • Vleuel, Theo Cloete • Voorry, Erasmus van Zyl 6. Wat lê nog voor vir julle die jaar? Ons moet ten alle koste Interskole wen.

BAIE STERKTE AAN AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM MET INTERSKOLE 2018

TREKKERS EN MEER BIED DIE VOLGENDE DIENSTE AAN: • Verkope van–Deutz Fahr Trekkers, Bpi–, Feeler en Southtrade Imple-mente • Bou van–Implemente

Skakel ons gerus: Tobie Nortje 082 927 5093 AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM

Bladsy 15


MMR Medies

Gratis Mediese Kwotasies +27 (0) 27 213 3043

BEMARKERS

MARLIZE ROUX CFP® PRINSIPAAL

ADMINISTRATIEWE PERSONEEL

LAETITIA MARTINS

ANTOINETTE ARP

AFDELINGSHOOF MEDIESE FONDS MAKELAAR

Matzikamastraat 32, Vredendal, 8160 | mmr@makelaars.co.za

Goedgekeurde Finansiële Diensteverskaffers | FSP Lisensieno : 12017

NETBAL

RUGBY A - VELD

NETBAL BAAN B

NETBAL BAAN A

B - VELD

TYD

SPAN

TYD

SPAN

08:30

o/7A en o/8A

08:30

o/9A

09:00

o/15A

09:00

o/11A

10:05

o/13A

11:45

o/15B

o/13A

11:00

HSV o/19B vs Calvinia o/19A

10:45

o/12A

12:05

o/16A

12:10

o/16C

13:10

Opkoms van dirigente, sang, ens.

13:40

Voorstelling van 1ste Spanne

13:50

o/19A

TYD

SPAN

TYD

SPAN

09:00

o/16B

09:00

HSV o/19C

09:40

o/19B

09:40

o/11A

10:20

o/16A

10:10

11:00

Voorstelling van die 0/19A Netbalspanne

11:10

o/19A

12:10

o/14A

TENNIS BAAN A

TENNIS BAAN B

TYD

SPAN

TYD

SPAN

09:00

o/10A

09:00

o/14B

09:30

o/9A

09:40

o/19D

10:00

o/7A

10:20

o/16D

10:30

o/8A

11:10

12:10

HSV o/19E vs Augsburg o/19D

12:10

B - VELD

HSV o/16E vs Augsburg o/16D

Vooruitbeplanning Begrafnisse Grafstene

TYD

SPAN

9:45

o/16

10:20

o/19A

11:05

o/19B

/

Finansiële Dienste

Verassings Nasorg Gedenkdienste

Begrafnisversekering Groepversekering Begrafnispakette

ONDERNEMERS

GERT FLINK 073 128 5118

PETRUS BOOIS 082 874 3739

VREDENDAL (Begrafnisdienste) Dorpstraat 5, Vredendal, 8160 +27 (0) 27 213 2632 | info@mbdsa.com

BEMARKERS

LEN DU TOIT 082 523 6584

LOUW VAN ZYL BESTUURDER 084 401 7007

CALVINIA (Begrafnisdienste) Hoopstraat 31, Calvinia, 8190 + 27 (0) 27 341 1971 | info@mbdsa.com

JOLENE DE BEER 084 209 0665

FRANSISKUS OWIES 060 439 8551

TOUWSRIVIER (Slegs versekering) H/v Logan & Voortrekkerstraat, Touwsrivier, 6880 + 27 (0) 23 358 1616 | info@mbdsa.com

Goedgekeurde Finansiële Diensteverskaffers | FSP Lisensieno : 30309 | Lid van NBOV | Alle ure nommer 02721 32 6 32

Bladsy 16

Sterkte aan alle spanne!

HOKKIE

Begrafnisdienste

GIELIE DE KOCK 082 874 3738

JOHNNECIA ENGELBRECHT

ANNAMARIE RUITER

BEATRICE BESTER

PETRO GOOSEN

MEDIESE FONDS MAKELAAR

AWSUM CLASHES: HOËRSKOOL VREDENDAL vs AUGSBURG LANDBOUGIMNASIUM

CORNELUS KRIEL 082 874 3740

HANNES BLANKENBERG 060 379 3473

VREDENDAL (Finansiële Dienste) Kerkstraat 3, Vredendal, 8160 +27 (0) 27 213 1631 | info@mbdsa.com

Vredendal vs Augsburg Landbougimnasium 2018  
Vredendal vs Augsburg Landbougimnasium 2018