Suid-Kaap (March 2014) Primary Schools

Page 1

LAERSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

1

School Health Week

2

Did you know?

3

Ons wil nou nie sout in die

wonde invryf nie...

4

Investing in GOLD...

NEWS

FREE GRATIS

SOUTHERN CAPE

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

www.awsum.co.za

Kom ons vier

NUUS

MARCH 2014

PRIMARY SCHOOL

AWSUMNews

Menseregtedag

Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na `n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis.

e h t l l a t u o k c e h s C w e n l o o h c s t s e lat inside

Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpevilleslagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.


NEWS / NUUS

2 MARCH 2014

School Health Week Did you know? With School Health Week, which runs from 4 to 8 March, in the spotlight, parents are reminded to pack healthy lunch boxes for their children. “Nutrition is key to learning, as it provides learners with the energy to engage in school activities,” says Madelein Luttig, Grade 2 teacher at Riverside College, Burgundy Estate. “While families may serve healthy meals at home, school lunch boxes are often filled with junk food such as chips and chocolate. It’s important to ensure your child has access to a varied, balanced diet throughout the day.”

Healthy lunchbox tips: • Swap white sliced bread for low GI or wholewheat • Omega-3’s are great brain food – e.g. salmon, walnuts or kiwi fruit • Try food pairing, such as cherry tomatoes with cheese cubes • Pack a small tub of yogurt for calcium • Cut fruit and vegetables into fun shapes – think carrot sticks and cucumber wedges. • Last night’s leftovers are a healthy option over another sandwich • Pack water, not juice – if your child is reluctant, try diluting the juice • Oat crunchies are delicious and healthy, plus you can make them yourself! • Boiled eggs and biltong are easy to pack and are a good source of protein.

Spending 11 hours in the office could be the death of you A recent study by the University College London (UCL) found that those spending more than 11-hours at work have a 67% increased risk of having a heart attack when compared to those working an average 8-hour day. A separate study undertaken by the Finnish Institute of Occupational Health found that .these workers are also twice as likely to suffer from major depression with a 2.5 higher chance of suffering at least one adverse depressive episode after six years. Already South Africa is regarded as the 3rd most workaholic nation in the world with a 2011 study by Ipsos Global and Reuters finding that a mere 47% of the country’s working population take their necessary vacation days. Resolution Health Medical Scheme warns that with a growing body of evidence irrevocably proving the link between long working hours and potentially life-threatening health complications, it becomes clear that corporate South Africa must take an increasing amount of responsibility for the health of their employees. These employees are more likely to ignore obvious health warning signs to avoid taking a day off and are less likely to seek medical advice, believing that the problem will simply disappear in time.

Ons wil nou nie sout in die wonde invryf nie… Maar hoe lyk jou soutinname? Die week van 10-16 Maart is Nasionale Sout Week wat jou graag wil bewus maak van die gevare daarvan as jy baie sout in en oor jou kos eet. Die veldtog fokus hierdie jaar op sout vermindering – “Less salt please”.

NEWS

/

NUUS

Editor Meinette van der Walt 021 872 3880 | meinette@tiemedia.co.za Graphic Designer Rowan Engledoe 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools:

Indien jy in beheer is van julle huishouding se kosvoorbereiding, maak seker jy verminder die hoeveelheid sout wat jy gebruik en dink twee keer voordat jy vir iemand vra om die soutpot aan te gee. Source: www.gov.za www. actiononsalt.com

SOUTHERN CAPE: Primary schools: Park, Hartenbos, George Voorbereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Rheede, Oudtshoorn Noord, van der Hoven, Hartenbos, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood High Schools: Outeniqua, PW Botha, York, Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood CONSULTANTS: SOUTHERN CAPE:

Nic Papenfus | 073 190 2650 | nicpa@tiemedia.co.za Isabella van der Berg | 079 625 9125 | isabella@tiemedia.co.za Rika Papenfus | 083 320 8753 | rika@tiemedia.co.za Meet your consultants

Het jy geweet dat beroertes die derde grootste oorsaak van sterftes in Brittanje is. Sout is die hoofoorsaak van verhoogde bloeddruk wat `n beroerte tot gevolg kan hê. Deur jou sout met 1 gram `n dag te verminder kan tenminste 2600 sterftes (a.g.v beroertes) per jaar verminder. Sout kan ook probleme veroorsaak soos osteoperosis, nierversaking en selfs maagkanker.


NEWS / NUUS

MARCH 2014 3

Investing in GOLD‌ or making money from GOLD TRANSACTIONS? Demand and Supply Physical Gold has always been viewed as a secure investment opportunity. Being the 4th most traded commodity worldwide, the demand for gold has always outstripped supply. Even the trading of secondary gold is extremely popular, with international governments and banks constantly stocking up internal reserves. Although we currently do not view gold as a good investment option for individuals, the opportunity beckons to make above average, constant returns in the financing of transactions in this commodity. The South African mining industry and continuous strikes For the past 2 years the performance of mining in South Africa was overshadowed by numerous unfortunate events. Labour unrest, rising costs and policy uncertainty, to name

just a few, made for highly negative publicity with people tending to forget the important role this industry plays in SA’s economy. Circumstances such as these highlight the importance of secondary gold trading with more than 38% of the total annual gold trading not coming from the primary mining sector. Gold infused products gets refined by metalor refineries, from which RAND REFINERY, based in Germiston, South Africa is the largest in the world. Opportunity for better constant return All secondary gold transaction carries VAT (Value Added Tax) of 14%. This VAT component forms part of the selling price, which the buyer reclaims from SARS once the transaction is finalised. With buyers waiting between 6 to 8 weeks for SARS to refund the VAT, a great need to finance this component has developed. These financing

contributes to daily cash flow of the buyers insuring more trade transactions and more physical gold being purchased. For big buyers like Banks and Governments the VAT component accounts for substantial amounts, making finance essential. At NIFLAS SILHOUETTE we have put together business partnerships enabling clients to finance the VAT component of secondary gold transactions. We negotiate an all-in rate with the administrator, insuring above average, constant returns to all financiers. Create your own cash economy, diversify your portfolio and seize the opportunity to be in control of your own money. Contact 086 164 3527 or wilhelm@niflas.co.za for more info.

We want our children to Grow into Achievers but the best Education costs Money Choose the Financial Services Company where your Money can Achieve real Growth

Earn a constant 13% Return per Annum Authorised Financial Services Provider & Registered Credit Provider. Niflas Risk 800 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/ 024299 / 07, FSB 14803 | Niflas Inv 900 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024282/07, FSB 14547 Niflas Med 700 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024295/07, FSB 14548 | NIFVEST (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2010/008169/07

CONTACT DETAILS: Tel: +27 (0)86 164 3527

Fax: +27 (0)86 612 9305 E-Mail: info@niflas.co.za

The link between money and life. www.niflas.co.za

* Terms and conditions apply.


NEWS / NUUS

4 MARCH 2014

Laerskool Volschenk

Leerlingraadskamp

Volschenk se leerlingraad het die jaar op ‘n hoë noot afgeskop met ‘n leerlingraadkamp te Oudebosch Gasteplaas Riversdal. Aan entoesiasme, samewerking en leergenot het dit glad nie ontbreek nie! Leierskap-, spanbousessies en vlagetiket is afgewissel met “dares”. Die “dares” was vir seker die grootste opgewondenheid van die naweek en dit het gewissel van blinddoek-grimering tot ysbloksitplekke. Op die spyskaart was rou eier vir voorgereg en rou rissie vir nagereg. Die res van die spyskaart was darem ‘n heerlike vleisbraai met ‘n groot verskeidenheid kolwyntjies. Die leerders het sommer met die aanvang van die kamp al gewys waarom hul leierseienskappe raakgesien is en hulle op die leerlingraad van Laerskool Volschenk verkies is – ‘n taak wat ons verseker is met onderskeiding uitgevoer sal word.

Interprovinsiaal Tweekamp byeenkoms Deon Horne, ‘n gr. 5-leerder van Laerskool Volschenk, het op 1 Februarie 2014 aan die Kango Grotte Interprovinsiaal Tweekamp byeenkoms, te Oudtshoorn deelgeneem. Die provinsies wat deelgeneem het was WP, Boland, OP, Griekwas en SWD. Daar was 43 0.11-seuns wat deelgeneem het. Deon het die goue medalje in hierdie ouderdomsgroep gewen.

SWD atletiekkampioenskappe Op Saterdag, 22 Februarie, het 26 Volschenkers aan die SWD atletiekkampioenskappe op Oudtshoorn deelgeneem. Volschenk is baie trots op hierdie ses atlete wat hul SWD kleure verwerf het.

Bergfiets Maraton

Johann Thiart, leerder van Laerskool Volschenk, is op 22 Desember 2013 gekroon as SWD kampioen in Bergfiets Maratonne vir seuns onder elf. Hy het begin deelneem aan die SWD kampioenskap nadat die eerste twee maratonne 2013 alreeds afgehandel was. Johann het ‘n tweede plek en drie oowinnings behaal om as algehele wenner gekroon te word. Hy het oorwinnings behaal in The Wild Pig, Tour de Plett en Eight Bells en was 2de by Barrington Farm naby Sedgefield. Johann verwerf ook daarmee sy SWD kleure vir fietsry.

Agter: Jovan Simon (seuns o.11- 80m), Ashwin Botha (seuns o.13 – diskus), Caylin Evertse (dogters o.12 – spiesgooi). Voor: Cady Beukes (dogters o.13 – 1 500m stap), Alika Steyn (dogters o.12 – spiesgooi, diskus en gewigstoot) en Anine Oosthuizen (dogters o.11 – verspring)

Vollies geniet Valentynsdag Valentynsdag 2014 was ‘n dag waarop elke Volschenker baie spesiaal gevoel het. Leerders en personeel was hoofsaaklik in rooi, wit en swart geklee en die gewilde tema onder die leerders was Mickey en Minnie Muis. Die jonger leerders is met ‘n piekniek bederf, wat ongelukkig binne gehou moes word a.g.v. die weer. Die ouer leerders het ‘n gesellige pouse-sokkie gehou terwyl die personeel met heerlike verversings en cappuccino bederf is. Baie dankie aan die leerlingraad vir hulle oulike idees en puik organisasie.


NEWS / NUUS

Laerskool Park

MARCH 2014 5

Elize Le Roux het ‘n merietetoekenning van UNISA vir besondere prestasie vir Blokfluit en Klavier uitslae vir 2013 ontvang. Haar top tien leerders het ‘n gemiddeld van 85% behaal.

Chanté du Preez en Christiaan van der Walt het onderskeidelik 1ste en 2de plek behaal in die Hartenbos Museum se opstel kompetisie. Hier verskyn hulle saam met Prof. Theron wat die kompetisie georganiseer het.

Ons is baie trots op hierdie vyf atlete van ons. Hulle is opgeneem in die SWD Atletiekspan wat Saterdag, 8 Maart 2014 in die Paarl aan die WesKaap kamp-ioenskappe gaan deelneem. V.l.n.r Matthew Golden, Sarah Botha, Jandri Snyders, Caston Michaels en in die middle agter Michael Frost.

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI

Tel/Fax: 044 691 3456

Sarah Esterhuizen B.Pharm

Vier van ons leerders het aan die “Talent Africa” kompetiese deel geneem. Simoné Koen (links agter) het 2 x Dubbel Goud behaal - Model 12 jaar, Neda Snyman (middle agter) het 2 x Dubbel Goud behaal – Drama 11 jaar, Mary-Ann Ehlers (regs agter) het 2 x Goud behaal – Dans Hip-Hop, Jazz, Modern 12 jaar.


NEWS / NUUS

6 MARCH 2014

Weskaap-Atlete

Laerskool Hartenbos

Landsiens

Ons is baie trots op hierdie 9 atlete wat SWD gaan verteenwoordig tydens die Weskaapatletiekbyeenkoms te Paarl. ( 8 Maart 2014)

‘n Groep van 38 landsdiens lede het aan ‘n landsdiens streekspankamp te Swartvlei deelgeneem, 14-16 Februarie 2014. Skole uit die Suid-kaap het hierdie avontuurkamp bygewoon. Landsdiens is 100 jaar oud en baie aktiwiteite word hierdie jaar aangebied te feesviering. Ons moedig leerders en skole aan om deel te word van hierdie wonderlike organisasie.

Toutrek

Die Eden Toutrekkampioenskappe wat op die skool se sportvelde aangebied is, was ‘n baie groot sukses. Vir ons skool was dit ‘n eerste, maar ons kinders het soos “ou” toutrekkers getrek. Die 230kg-span, die 360kg-span en die 400kg-span het almal goud verower. Drie van hierdie spanne gaan aan die SWD-toutrekkampioenskappe by Buffelsjagsrivier deelneem.

Meesters-atletiek

Interhuis-meestersatletiekbyeenkoms is aangebied op 21 Februarie 2014. Ons ouers het hulle talente kom ten toon stel en vir groot vermaak gesorg vir die res van die skare. Almal het lekker saam gebraai na die suksesvolle byeenkoms.

Swemgala

Laerskool Hartenbos het op die 6 Feb hulle Interhuis-swemgala gehou. Van klein tot groot het aan die gala deelgeneem.

Brandon Prinsloo seun 0.10 vlinderslag.

Henro Kuhn 0.8 vryslag.

Marcha Wahker 0.8 borslag.

Simoné vd Westhuizen 0.13 borslag.


NEWS / NUUS

Laerskool Wesbank

DIE SKOOL WAAR ELKE LEERDER BELANGRIK IS!

MARCH 2014 7

Ons jaarlikse fietswedrenne was weer ‘n reuse sukses! 1 146 deelnemers! Oud en jonk!

Johan Duvenage, ons hoofborg, en sy seun het ook gery. DUVENAGE, KEYSER EN JONCK

Celin Prins wen die fiets in ‘n gelukkige trekking. Oorhandig deur Isidore Langenhoven van Rawson Eiendomme.

Elmé Botha (0.13) het 2 rekords op SWDkampioenskappe verbeter, nl. Gewigstoot (11,44m) en Diskus (29,46 m)

7 atlete is in die SWD-atletiekspan opgeneem. Agter: Elme Botha, Minette Greeff, Leah Looch, Kayla Steyn, Selma du Preez, Ricky Martin en James Jonker.

Die PG-Glass-span (gr. 7-leerders) was die beste waterpunt – Geborg deur die Spur.


NEWS / NUUS

8 MARCH 2014

Oudtshoorn Noord

Sport Ons toutrekspan oefen hard ter voorbereiding van die EDEN streeksbyeenkoms wat 1 Maart 2014 Hartenbos was.

Leerders verwerf SWD klere vir atletiek. Keenen Geswindt (0/10 hoogspring) en Quintin Retief (0/11 gewigstoot).

Meer hande maak die werk ligter en daarom verwelkom ons, ons nuwe onderwysers en klasassisstente vir 2014.

Van Rheede

Agter: Arno Kotze, Middel: Steffi Smith, Elmie Ferreira en Jaco Marx, Voor: Christine Oosthuizen, Cerise Rabie en Inge Lategan.

ODN span

Die groep atlete van Laerskool Van Reede het almal aan die Oudtshoorn streekbyeenkoms deelgeneem en baie goed gevaar: 7 – 1ste plekke ; 11 – 2de plekke ; 7 – 3de plekke behaal.

Nashua byeenkoms

Die volgende atlete het aan Laerskool Outeniqua se Nashua Atletiekbyeenkoms deelgeneem: Tinsley Stuurman: 100m Silwer, 150m brons; Tashreeq Page: Hoogspring-brons; Luke Jonker: 800m brons; Kara vermeulen: hoogspring – brons; Nika Van Heerden: 100m brons; Hayllé Human: 100m silwer, 80m brons; Kamvelihle Qusheka: 80m goud, 100m goud; Lonario Wagenaar: 75m hekkies- brons (afwesig op foto)


NEWS / NUUS

George Voorbereiding YFC’s Options Care Centre The staff and children of the George Preperatory School collected a wonderful donation of food, baby and adult toiletries for YFC’s Options Care Centre. The Headmaster, Mr. Roux, and some of the children handed over the donations to Laurie Edwall, Director of Options. Options provides counselling and support for teenagers, women and men who are facing a pregnancy or an HIV crisis. All their services are free of charge and the office is located at 122 York Street between La Capannina Restaurant and The Rose Restaurant. Drop in, call 044 8747414 or email them at optionsgrg@ telkomsa.net for information or help.

MARCH 2014 9 Skaakproewe 1 te York High

Voorbereidingskool George is trots op hierdie o/10 spelers wat puk presteer het. hulle is (v.l.n.r.): Drikus de Jager (eerste plek), Tim van Staden (tweede plek), Mathias Loubser (derde plek) en Michael Sweetbert (sesde plek).

Ons bad 'n baba.

Werner Wehmeyer het sy badwater by die preprimêre klasse kom intap.

Fietswedren

Skaakproewe 2 te Holy Cross Athletics

George Preparatory’s finest athletes took part in the A section circuit meeting on Saturday 8 February at Van Kervel School. We are very proud of each one of them. Back row: Beridene Fivaz, Erin du Plessis, Lameez Sodoms, Abigail Olivier, Drikus de Jager, Zander Nel and Dewalt Jonck. Voorbereidingskool George se o/10-skaakspelers speel steeds kookwater-skaak. Michael Sweetbert wen al 6 sy wedstryde en behaal ‘n eerste plek. Heike Steinberg is baie opgewonde oor sy vierde plek. Pete Labuschagne verdien sy tweede plek in die o/8 - afdeling.

Skaakproewe 1 te York High

Dewalt Jonck van Voorbereidingskool George het 'n goue medalje gewen by die 10km - fietswedren op Blanco.

Die graad R-groep Droom oor "As ek eendag groot is...."

With Mr. Roux is Laurie Edwall, Director of Options. F.L T R. hanley Stuurman, Algero Kaars, Kay Julies, Arnou Visagie & Zandrie Stander

Middle row: Liam Till, Liam Kennedy, Migail Barnard, Jayda van Antwerp, Spesihle Nzama, Carla Bezuidenhoud and Keenan-John Swartz. Front row: Annuske van der Merwe, El-Fézzio Lawerlot and Babulele Ntlokwana.

Na 6 tawwe rondtes glimlag VBS se skaakspelers breed. Hulle is: Michael Sweetbert (0/10 - eerste plek), Conrad Holm (o/10 - tweede plek), Drikus de Jager (o/10 - derde plek), Tim van Staden (o/10 - sesde plek), Heike Steinber (o/10 - sewende plek), Mathias Loubser (o/10 - elfde plek) en Pete Labuschagne (o/8 eerste plek)

Laerskool George-Suid

Landsdiens

Tristan Nortjé, Wayne Harper, Jandré le Roux, Dean Malherbe, Bennett Nortjé, Hanno Geldenhuys, Jean-Luc Adendorff, Anna-Mart Ferreira, Lené Conradie en Inneke was op die Landsdienskamp waar hul die 100-jaar bestaan van Landsdiens gevier het. Hul het elke oomblik op hierdie kamp terdeë geniet!

Die fynere kunsies van scuba-duik is op die Landsdienskamp aan Marna Stewart, Gr. 4, bekend gestel. Hierdie aktiwiteit was een van die vele opwindende aktiwiteite wat op Swartvlei aangebied is.

0/9 Krieket

Mnr. Anton de Reuck is baie trots op die 0/9-krieketseuns. Die mini-kriekettoernooie is vir Eduard Albertyn, Neil Erasmus, Cliffton Titus, Pieter van der Schyff, Ewald Muller, Pedrie Schutte, Bian van As, Petri King, MG Knox, Juan Barnard, Martin Fourie, Theo Ferreira en Stefan ‘n lekker uitdaging om hul vaardighede op die krieketveld te slyp.

Dit is ‘n plesier om Neil Erasmus te sien swem. By die eerste aflosgala was hy en sy 0/9-spanmaats ‘n gedugte span om mee rekening te hou.

SWD Atletiek

Annelé Landman en Larika van der Mescht geniet elke speeltyd by Laerskool George-Suid PrePrimêr!

Ons is trots op die atlete wat in die SWDspan opgeneem is! Baie sterkte aan Adriaan Bouwer, Chané Dyzel, Bennett Nortjé, Henry Tromp, Carmen Olivier, Creflo Witbooi, Nicola Putter, Lisha Collins, Neliné Naudé, Alicia Hannes, Luné van der Westhuizen, Miré Reinstorf, Jayden Crouse, Rencia de Jager, Jurie Geldenhuys en Louhan Janse van Rensburg wat aan die Wes-Kaap proewe gaan deelneem.


NEWS / NUUS

10 MARCH 2014

Laerskool Outeniqua

Laerskool Outeniqua het hul jaarlikse Nashua Atletiekbyeenkoms op 12 Februarie gehou. Daar het 9 skole deelgeneem, so ver as Oudtshoorn, Mosselbaai en Hartenbos. Megan-Lee Buckley van Laerskool Outeniqua en Simon Oosthuizen van Laerskool Hartenbos was die top atlete van die dag. By hulle staan JP Botha van Nashua (borg).

Christo Lamprecht, Ruach Roux, Abré Minnie, Susan Nortjé, Alouise Campher en Karla Grobbelaar van Laerskool Outeniqua is in die SWD tennisspan opgeneem.

Laerskool Outeniqua se Mnr en Mej Valentyn vir 2014 is Bianca Nel en Charles Jackson. Laerskool Outeniqua het ‘n suksesvolle atletiekseisoen beleef. Hulle spog met 20 atlete wat in die SWD span opgeneem is en 8 Maart aan die WesKaap Kampioenskappe gaan deelneem in Paarl.

Tydens die Swartvleikamp, het die Landsdieners die 100-jarige bestaan van Landsdiens gevier deur die Landsdienswapen op die dam te verf. Hier verf Talitha Cronjé en Susan Nortjé ywerig aan die dammuur.

Alouise Campher participated in the Boland Open Squash Tournament in Paarl this past weekend. She attained 2nd place in the U/13 girls’ division and was awarded a silver medal. Gr 6 NWT- Projek: Leerders van Laerskool Outeniqua ht heerlik gebak en brou tydens hul NW periode. Heerlike wafels, aarbei smoothies, BarOne melkskommels, Peppermintterte, en skons was van die eindprodukte.

Voor: Andrew Cato, Marcel Strydom, Caro Giliomee. 2de ry: Juan Terblanche, Francois Ackerman, Jacques Meyers, Sylken November, Oceanique Appels, Talitha Reinstorf. 3de ry: Marno April, Nolene v Rensburg, Eden Alberts, Zanelle Myburgh, Chene Oldewagen, Mila Barnard. Agter: Stefan van Wyk, Blayne Primo, Ancois Jordaan, Megan-Lee Buckley, Karla Grobbelaar.

Die Redaksielede van die UNIQUA, Laerskool Outeniqua se skoolkoerant, is slaggereed om hierdie jaar hul sê te sê.

Voor: Alouise Campher, Andrea Brits, Eden Alberts. Middel: Kayla de Lange, Inge Steyn, Mia Wessels, Zoë Giliomee, Juan du Plessis. Agter: Marieke Viviers, Annika Stenvert, Mariné Kruger (Redaktrise), Esté Louw en Kirsten Roelofse.

Janco Goosen, Tristan Venter, Jean-Louise van der Watt en Jacques Meyers hard aan die pannekoek bak.

Bloo Balloons Pre school New school 4 u Special prices for first 10 children Ages 6 mths - 6 years

Contact Salmarie - 083 232 5728

Baie geluk aan Hano du Plessis wat op 15 Februarie die 60km seuns 0/14 afdeling gewen het tydens die SWD Padfiets Kampioenskappe in Oudtshoorn. Ons is trots op jou!


NEWS / NUUS

Laerskool Blanco Laerskool Blanco is baie trots op die sukses se die afgelope 3 jaar. Verskeie terreinopgraderings het plaasgevind. Die nuutste toevoeging is die nuwe fietsbaan en gras by die parkie van die Pre-Primêre klasse. Hierdie klasse vorm die voedingsbron vir die skool en is elke jaar heel eerste vol bespreek. Die twee klasse in die PrePrimêr word beperk tot 25 kinders elk. In die graad RR klas is daar plek vir 12 kinders.

MARCH 2014 11 Atlete presteer

Individuele aandag en sorg vorm die fokus van al die klasse by Laerskool Blanco waar elke kind tot sy potensiaal gelei en ontwikkel word.

Laerskool Blanco beskik oor ‘n besondere talentvolle personeel met ‘n ongekende entoesiasme tot die onderwys en die skool. Die personeel geniet kwartaalliks ‘n unieke spanbougeleentheid buite skoolverband. Hier bak en brou elkeen by The Rose restaurant aan hul eie Ciabata brood en Basil pesto. Onderwysers kan alles doen, wonderwerke neem net ‘n bietjie langer.

Robbie Pollock, JD Heyns, Machs Halbich en Ainé Ferreira het die George-span tydens die SWD Kampioenskappe verteenwoordig. JD Heyns het ‘n eerste plek behaal in gewigstoot seuns 0/11. Hy sal nou aan die Weskaap byeenkoms deel neem om vir die S.A Kampionskappe te kwalifiseer.

Blanco’s got talent is vir die tweede jaar aangebied. Kinders kry die geleentheid om hul talente te wys voor ‘n aantal beoordelaars. Die kinders tree selfversekerd op en is gewoonlik baie opgewonde. Danté Esterhuizen (voor) is die 2014 wenner met sy unieke dansstyl waarmee hy die gehoor vermaak het.

Mondeling

Die klaskamerervaring bly die beste plek vir leer en onderrig. By Blanco word gereeld praktiese mondelinge aangebied en kinders bring verskillende items of diere skooltoe vir hul praatjie. Hier is Rhodé Ferreira besig om haar hond aan die klas voor te stel.

Glenwood House School Ready Steady Cook

GLENWOOD HOUSE COMPETES IN THE NATIONAL KIDZLIT QUIZ FOR THE SECOND YEAR IN A ROW Saturday, 15 February 2014 saw the South African final of the Kidzlit Quiz taking place at The Grove Primary School in Cape Town. For the second year in a row, Glenwood House qualified for this national competition by winning the regional round held on Friday, 14 February 2014. The team comprising Ruby McGowan, Derick Hill, Adrienne Vercueil and Zachary McGowan were very excited to compete in this prestigious competition. The South African final was attended by 10 – 13 year old readers from leading schools around the country, namely: Thomas More, Sweet Valley, Manor Gardens, St Johns, Pridwin, Herzlia, Glenwood House, Clarendon, Christ Church, and Athlone.

Neil Leonard (Grade 3) preparing for his oral.

ANDERSON’S

MARTIAL ARTS ACADEMY KICKBOXING / THAI-BOXING / SPORT KARATE / SELF DEFENCE

Please call to find a club in your area

044 851 0114 • 072 385 0581 / andersonkb@mweb.co.za

The teams were peppered with questions from the following literature categories: - Authors - Picture books - Opening lines of books - Titles of books - Beasts Finally after two hours of gruelling fastfire questions, St Johns was crowned the winners and will go on to represent South Africa in the International final being held in Cornwall, England later this year. The Glenwood House Team ended tied in 5th position with Thomas Moore Primary. We are extremely proud of the Glenwood team with their outstanding performance. Well done!


NEWS / NUUS

12 MARCH 2014 Little Elephants hou jaarlikse Pikkie Kamp.

Laerskool Knysna KPS Eco club celebrates World Wetland’s day at the Public library.

The Eco-club visited the town library to learn more about Wetlands. They watched an interesting DVD, had books read to them Ontmoet vir Cameron Sharp, een van ons skool se vurige O/13 and then were divided into two groups where snelboulers in aksie teen Laerskool George-Suid. Dit was voorwaar ‘n they had a lively debate about conserving the Camryn Morgan en Christopher van Wyk bokspring van wedstryd vol aksie wat almal terdeë geiet het. Ons sien baie uit na ons wetlands versus the effects of farming. The pure plesier! volgende kragmeting teen Mosselbaai Hub. eco-buddies had a great afternoon and learnt a lot about the wetlands. The grade 1’s of Knysna Primary received an unexpected Gr R-klas besoek die gift from SBV George, who sponsored colouring books Oogarts saam met On Friday, 21st February, pupils which forms part of the multimedia company Hornbill at KPS, word their first Knysna Productions popular school project. This year’s theme of hul juffrou, Esther Scout and Cub clothes to honour garden birds was a hit with the learners who were excited Beyleveld. Lord Baden Powell. Baden to start to colour in their birdie buddies. Powell, aka BP, was the founder of Scouting which involves millions of children all over the world.

Laerskool Knysna se jaarlikse Pretgala

Johan de Wet of SBV, Daniel Nel and Simone Ferreira.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.