Suid-Kaap (April) Laerskool

Page 1

LAERSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE In the house

Around the house

Health

School News

OPPI Spyskaart

Lifestyle

P2 AWSUM Scoop

P10 Holiday Guide Info

Post and win!

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to win a R1 000.00. Go to www.facebook.com/AWSUMNews

AWSUM!

your selfie

P4 - P11 School Info

AWSUM News

AWSUM!

with

P3 Become a successful investor

www.awsum.co.za

SUM! AWAW SUM!

WIN

P2 OPPI Spyskaart

NEWS

FREE GRATIS

SOUTHERN CAPE

NUUS

APRIL 2014

PRIMARY SCHOOL

P3 Opedag

P12 Movies, Sudoku, Top 10 Songs

The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get selfing and start liking for your chance to win.

Submit as many selfies as you want! Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes means more chance at winning! If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a Facebook private message from us.


NEWS / NUUS

Lifestyle 2 APRIL 2014

Pssst.. Ons wil weet... van jou en jou vriende So stuur vir ons jou foto’s!

Your March/April deals!

Ons stel bekend: AWSUM Scoop Speel papparazzi en stuur vir ons fotos van jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie... en dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad geplaas word. Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of neem `n selfie en stuur dit! Stuur jou nuus na awsum@tiemedia.co.za

Of sms jou foto na 43366 Onthou om in jou e-pos die volgende te sit: - Watter skool - Byskrifte soos bv jou vriende se name (opsioneel) - `n Boodskap (opsioneel) (Fotos word slegs geplaas indien goedgekeur deur die AWSUM redaksie)

See what specials to grab in your area! Cut this out and keep it safe

George

!

M AWSU

OPPI SPYSKAART

KFC | 044-874 7741 George Courtenay Street Open from 6 am every morning for breakfast Colonel Burger Meal Special for only R29.90 Come and visit us we are open 7 days a week KFC So Good!

Upstairs at Harrys | 044-873 2599 112 York Street George Wednesdays is Burger Mania Day: Buy any 2 burgers and get the 2nd one at ½ price. Editor

Meinette van der Walt 021 872 3880 | meinette@tiemedia.co.za

NEWS

/

NUUS

Graphic Designer

Rowan Engledoe 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools: SOUTHERN CAPE:

Primary schools: Park, Hartenbos, George Voor-bereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Rheede, Oudtshoorn Noord, van der Hoven, Hartenbos, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York, Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood.

CONSULTANTS: SOUTHERN CAPE:

Nic Papenfus | 073 190 2650 | nicpa@tiemedia.co.za Isabella van der Berg | 079 625 9125 | isabella@tiemedia.co.za Rika Papenfus | 083 320 8753 | rika@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

Financial APRIL 2014 3

Become a successful investor Money can’t buy happiness, but good investments may bring you damn close… Take away retirement and investment anxiety by speaking to the right people. 7 INVESTMENT TIPS 1. Invest for income and let the capital take care of itself. The value of a business is based on the income or earnings it can generate. Only through increasing its income can the value of a business increase, a maxim well known by those running their own businesses. Over the long term this principle also holds for investments. 2. Recognise that capital values fluctuate in the short term. The price at which listed investments trade on the stock exchange are effected by a

variety of factors which are entirely beyond our control, such as interest rates and inflation. The short term volatility should not cause concern provided that the investments are able to continue producing the income according to expectations. 3. Invest in companies with reliable dividend track record. There are certain companies that will continue to produce both reliable and growing income regardless of global slowdowns, exchange rate volatility and fluctuating interest rates. 4. Start saving early. The earlier you start saving

for retirement the more time your investments will stand to benefit from the compounded effect of reinvesting income and accumulating more capital.

ability of your investments and will therefore impact how much income you can draw at retirement or how much income you are reinvesting preretirement.

5. Know what you are investing in. When investing in a unit trust try and look through the unit trust and understand in which asset classes and in what businesses your money is actually being invested.

7. Don’t worry about the future. Dismiss forecasts and rather concentrate on what is actually happening to the business you are invested in.

6. Find out how much the investment cost. Investment fees reduce the income producing

For more tips and expert advice, contact your NIFLAS financial advisor on 086 164 3527.

We want our children to Grow into Achievers but the best Education costs Money Choose the Financial Services Company where your Money can Achieve real Growth

Earn a constant 13% Return per Annum Authorised Financial Services Provider & Registered Credit Provider. Niflas Risk 800 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/ 024299 / 07, FSB 14803 | Niflas Inv 900 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024282/07, FSB 14547 Niflas Med 700 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024295/07, FSB 14548 | NIFVEST (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2010/008169/07

CONTACT DETAILS: Tel: +27 (0)86 164 3527

Fax: +27 (0)86 612 9305 E-Mail: info@niflas.co.za

The link between money and life. www.niflas.co.za

* Terms and conditions apply.

HOËRSKOOL LANGENHOVEN OPEDAG

Kom vergewis u wat Hoërskool Langenhoven vir u kind kan bied! Alle voornemende leerders en hulle ouers is baie welkom!

Vr ydag - 9 Mei 2014: 10:30-12:00

directly to Delivered ts through n re pa e th the school!

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

“Die SKOOL waar elkeen iemand is.”

Tel: 028 713 1065 | Faks: 028 713 1914 / E-pos: hoof.langenhoven@gmail.com Webtuiste: www.langenhovenhs.co.za


NEWS / NUUS

Laerskool Volschenk 4 APRIL 2014

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Volschenk o.11’s besoek Rietbron Vanaf 20 tot 23 Maart het die 0.11-rugbyspan aan die Rietbron-Pretdag gaan deelneem. Die spelers en ouers het sowat 25km buite Rietbron in ‘n tentkamp gebly. Daar is Vrydag 15-man rugby gespeel en die Vollies het in die finaal 0-5 teen Nico Brummer verloor nadat hulle Gill Kollege van Somerset-Oos in die semifinaal 35-0 geklop het. Na die finaal is Luke Hayward as die waardevolste speler aangewys. Hy het agt drieë in vyf wedstryde gedruk. Saterdag het die manne drie sewe-aan-‘n-kant-wedstryde gespeel. Die hoogtepunt van die toer was natuurlik die yskoue water van die waterval in Meiringspoort. Vir die seuns was dit ‘n onvergeetlike naweek. Hulle is baie dankbaar oor elke ouer se betrokkenheid by die span.

Kaskarkaskenades

Laerskool Volschenk se kaskarkaskenades en Boeresport wat op 27 Maart plaasgevind het, was ‘n reuse sukses. Daar is baie beplanning en harde werk deur die OOV gedoen en leerders het vooraf geesdriftig donasies verkry. Elke klas het volgens ‘n tema wat hulle self gekies het, aangetrek en almal het die dag baie geniet.

Skaak

Volschenk is trots op hierdie sewe leerders wat gekies is om die Hessequaspan by die SWD-skaakproewe te verteenwoordig.

Voor: George Gerber. Middel: Emilio Silva, Ricus van der Vyver en Joubert Gerber. Agter: Hanco Ellis, F.C. Gerber en Bernard Small.

Riebeek Kasteel – ‘n Wintersportervaring om te

Volschenk redenaars

Jy wat lippe het praat, maar hierdie redenaars kán praat! Hierdie leerders het op 11 April Laerskool Volschenk verteenwoordig by die eerste ronde van die ATKV-redenaarskompetisie op George.

Graad sewes se take

Die gr.7-leerders van Laerskool Volschenk moes in Tegnologie ‘n werkende model van reddingskake wat hidroulies werk, ontwerp en bou.

Op Sondag, 30 Maart, het ‘n groep van 30 leerders van Laerskool Volschenk na Riebeek Kasteel vertrek. Hierdie sporttoernooi is vanjaar vir die veertiende keer bygewoon. Die netbaldogters het afrigting ontvang by Burtha de Kock en Corné Marais. Hulle is tans die S.A. 0/23 afrigters. Die afrigting was van ‘n baie hoë standaard. Wedstryde is gespeel teen skole met dubbel, selfs driedubbel die leerdertal van Laerskool Volschenk, nl. Welgemoed, Arboretum, De Hoop, Hermanus en Stephanus Roos. Goeie welslae is behaal. Die 0/13-rugbyspan het heelwat wedstryde teen o.a. De Hoop, Truida Kestell, Riebeek Kasteel, Vredenburg, Stellenbosch en Arboretum gespeel. Arboretum is die skool waar Marius Jonker, bekende skeidsregter, afrig. Die seuns het ook die voorreg gehad om Marius Jonker in aksie te sien. Die leerders is vermaak met ‘n slang- en voëlvertoning en die laaste aand is afgesluit met ‘n spanbraai. Nuwe vrienskappe is gesmee en die leerders het dit baie geniet. Die afrigtingskliniek was ‘n goeie slypskool vir die wintersportseisoen. Afrigters kon die geleentheid benut om hul spankeuses te finaliseer. ‘n Groot dank aan elke borg wat die Volschenkleerders uitgerus het vir die toernooi, asook vir die seisoen. Die leerders het op en van die veld en baan uiters netjies, eenvorming en gedissiplineerd vertoon en Laerskool Volschenk baie trots gemaak!

Voor: Ilke Muir en Cara Serfontein (gr. 3). Middel: Paula-Mari Streicher en André Goedhals (gr. 4), Bianca Lombaard (gr. 6) en Christel Jooste (gr. 5). Agter: Marlé van Wyk (gr. 7), Mariechen Goedhals en Annika Streicher (gr. 6).

Agter: Heinrich Dyer, F.C. Gerber en Herman Giliomee. Voor: Jandré Nothnagel, Stefan Marais en Morné Fuls.

Veldskool

‘n Onvergeetlike ervaring!! Dit is die veldskool wat deur tien van Volschenk se leerders van 28 - 30 Maart bygewoon is. Die doel van die kamp was om kinders se belangstelling en liefde vir die natuur te kweek, hulle te leer hoe om die natuur te benut en te geniet en ook hoe om in die veld te kan oorleef. Speel-speel het hierdie groep seuns nie net ‘n opwindende naweek in die veld ervaar nie, maar ook geleer hoe elkeen kan bydra tot die redding van ons wonderlike planeet.

Die groep O/13-Volschenkseuns wat die toernooi bygewoon het.

Die netbaldogters word volgens die mees effektiewe afrigtingsmetodes deur Burtha de Kock touwys gemaak. Wat ‘n voorreg!


NEWS / NUUS

Laerskool Park APRIL 2014 5 Gr 4 Top 10 - 1ste Kwartaal

Gr 5 Top 10 – 1ste Kwartaal

Laerskool Park Gholfdag Ons jaarlikse gholfdag is gehou op Woensdag, 16 April by die Mosselbaai Gholfklub. Die wenners van die 4BBB Stableford kompetisie was Roelof Engelbrecht en Gustav Steinhöbel. Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het en bygedra het tot die sukses van die gholfdag.

A.v.l.n.r.: Stefan Roelofse; Christiaan Schabort; Edrei Gerber; Sebastian Elstadt; Pienie Pienaar. V.v.l.n.r: Tanya Smit (1ste); Wena Pienaar (2de); Bertus Kruger (3de); Zoë Minnaar; Anika Otto.

Gr 6 Top 10 – 1ste Kwartaal

A.v.l.n.r: Wouter Dercksen; Donay Meyer; Anri Knapp; Lereen Mostert; Sarah Botha. V.l.n.r.: Elle Engelbrecht (1ste); Mianel Potgieter (2de); Anja Van Staden (3de); Jaco Pienaar; Marijke Voigt.

Gr 7 Top 10 – 1ste Kwartaal

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI

Tel/Fax: 044 691 3456

A.v.l.n.r.: Simoné Koen; Serett Kruger; WJ Meyer; Daniëlle Kruger; Emese Kiss. V.v.l.n.r.: Wilidia Crous; Vasti Visagie; Estian Kritzinger; Estian Kritzinger (3de); Megan Leonard (2de); Lené Van Der Gryp (1ste). Michaela Strydom was afwesig ten tye van die foto.

A.v.l.n.r.: Kristen Sonnekus; Nicole Van Rooyen; Michael Frost; Shane Kruger. V.v.l.n.r.: Hansie Barnard; Carla Grobbelaar; Christiaan Van Der Walt (3de); Terena Botha (2de); Chanté Van Der Spuy (1ste). Ineke Herholdt was afwesig ten tye van die foto.

Sarah Esterhuizen B.Pharm

Laerskool Hartenbos Atlete gaan SA’s toe!

Baie geluk aan Simeon Oosthuizen en Klariska Broxham wat gekies is vir die Wes-Kaap Atletiekspan wat ons skool se naam hoog gehou het tydens die SA Atletiekkampioenskappe wat die afgelope tyd plaasgevind het. Ons is baie trots op julle.

Hoofdogter en Hoofseun

Baie geluk aan Danielle Marais en Janru van den Berg wat gekies is as Laerskool Hartenbos se waarnemende hoofleiers. Ons wens julle sterkte toe met die groot taak op hande.

Tennis

Broodknippie Projek

Baie geluk aan Karen Theron, Juanique van Vuuren en Morne Scheepers wat opgeneem is in die SWD Laerskole tennisspan.

Laerskool Hartenbos ondersteun die “Broodknippie projek” wat deur die CE Mobility, Groplast en Polistireen Packaging Raad begin is om 247.5kg broodknippies in te samel en sodoende n rolstoel teen bedrae van R1485 aan n gestremde persoon te skenk.

ATKV Redenaars

0/10 Toutrekspan

Ons skool se leerlinge het deelgeneem aan die ATKV Redenaars op 11 April 2014. Baie geluk aan Danielle Marais wat deur is na die semi-finale rondte.

Rugby en Netbalspan

Laerskool Hartenbos se 0/13A rugbyen netbalspanne het teen 2 toerspanne gespeel, onderskeidelik teen Laerskool Linden en Laerskool Somerset-Wes. Goeie rugby en netbal is gesien en ons is baie trots op ons spanne wat ons skool se naam so hoog hou, nie net met hulle goeie spel nie, maar ook met hulle goeie sportmansgees.

Laerskool Hartenbos se 230kg 0/10 seuns toutrekspan het aan die SA Kampioenskappe op George op 21 Maart 2014 deelgeneem en spog met n bronsmedalje. Baie geluk manne. Baie dankie aan hulle afrigters, mnre Werner Kok en Jan Labuscagne.

and save a life!


NEWS / NUUS

Laerskool Outeniqua 6 APRIL 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 ISA Branderplank

Shaun Joubert, 2013 ISA Branderplank Wêreldkampioen, saam met twee van Laerskool Outeniqua se provinsiale branderplankryers, Carmen Pollock en Wian Jonck. Tydens die eerste saalbyeenkoms van die kwartaal, het Shaun ‘n praatjie gelewer en ‘n pragtige foto aan sy eertydse skool oorhandig.

Golf

Sylken November from Outeniqua Primary played in a Nomad golf competition in Cape Town. She played a 101 on the first day with 34 points. The last day she played 97 with 37 points. She won her division. She’s looking forward to the next Southern Cape Team tournament in Johannesburg in June.

O/10A Rugbyspan

Outeniqua Laer se 0/10A rugbyspan spog vanjaar met hul nuwe broekies en opwarmingshemde. Hier staan die span saam met hul borge.

“Double Mini Trampoline”

Laerskool Outeniqua is baie trots op Karli Olivier wat Suid-Afrika in die “Double Mini Trampoline” gaan verteenwoordig by die Indo Pacific Kampioenskappe wat gedurende Junie by Sun City gehou word.

Agter v.l.n.r. Mnr Ruhan Meyer van RM Maintenance, Me Zelda van der Merwe en Me Karen van Zyl van Inferno Hairstudio.

O/12 A-Netbaldogters

O/13 A-Netbalspan

Die 0/13 A-Netbalspan van Laerskool Outeniqua het aan die SPUR/Blanco Aandtoernooi deelgeneem en is as span van die Toernooi aangewys.

Hierdie 0/12A netbaldogters van Laerskool Outeniqua is in die Georgenetbalspan opgeneem.

Dansfees

Ian Grobler en Karien Jordaan van Laerskool Outeniqua het op 22 Maart aan die Wes-Kaap Dansfees in Kaapstad deelgeneem. Hulle verwerf ‘n algehele tweede plek in “Ballroom” en ‘n derde plek in “Latin American”. Baie geluk!

Streekskampioenskappe

Larize Goosen van Laerskool Outeniqua verwerf die volgende medaljes tydens die vlak 1 Streekskampioenskappe in Oos-London. Goue medalje - 100m vryslag; Goue medalje – 100m vlinderslag; Silwer medalje – 50m vryslag; Brons medalje – 50m vlinderslag.

V.l.n.r. Athembele Lolwana, Oyama Mtabati, Ancois Jordaan, Heimne Esau en Karla Grobbelaar.

Atletiekkampioenskappe

V.l.n.r. Alouise Campher, Zoë Giliomee, Gabrielle Julies, Nolene van Rensburg, Chevonney Jantjies, Megan-Lee Buckley en Chené Olivier.

O/11A en O/13A Rugby

Laerskool Outeniqua se 0/11A en 0/13A rugbyspanne het ‘n onvergeetlike toer onderneem na Bloemfontein waar hulle kragte gemeet het met Universitas, Grey en Willem Postma.

OUTENIQUA TROTS! Marno April en Stefan van Wyk het tydens die SA Atletiekkampioenskappe puik presteer. Marno behaal goud in verspring (5,91m), goud (aflos) en brons in 100m seuns 0/13. Stefan ontvang ‘n silwer medalje in gewigstoot met ‘n afstand van 13,75m.

Mediaprefekte

Outeniqua Laerskool se mediaprefekte is daagliks op hulle pos om te sorg dat die biblioteek op geoliede wiele funksioneer.

Tennis

Christo Lamprecht, Laerskool Outeniqua se nr 1 tennisspeler, is na afloop van die Nasionale Laerskole Tennistoernooi opgeneem in die SA Laerskole Seunspan wat Suid-Afrika in Maleisië gaan verteenwoordig.

and save a life!

Bloo Balloons Pre school Voldag: R800 p.m. Halfdag: R500 p.m. Nasorg: R400 p.m. Want kinders is ons passie!

Contact Salmarie - 083 232 5728 | 082 712 3750

GOLD VAULT We Buy & Pawn

Gold, Silver, Diamonds, Fine Watches & Old Coins!

We sell silver bars: 1kg, 500g, 250g & 100g

Hans Otto - 083 262 0338 hans-otto@yahoo.co.za Hibernia Street 18 • www.gold-vault.co.za


NEWS / NUUS

George Voorbereiding APRIL 2014 7 Skoolsielkundige

Ouma

Basaar

Gimnastiekkompetisie

Doktor Pam Kerr, ‘n plaaslike skoolsielkundige, het die onderwysers van Voorbereidingskool George oor emosionele intelligensie toegespreek. Die praktiese raad het vir ‘n baie interessante spanbousessie gesorg.

Marchalin Meyer, ‘n ou hand in Graad1, kon nie glo dat daar sowaar nog iets nuuts is om te leer nie. Marchalin het onlangs die ouma geword van ‘n pragtige kleinseun.

Twee leerders besig met ‘n kussinggeveg tydens die basaar. (Nie een van die maniere om van jou frustrasies ontslae te raak nie, of hoe, Pam Kerr?)

Sane Nortje het tweede in EuroTramp gekom tydens ‘n InterklubGimnastiekkompetisie op Mosselbaai. Mag sy nog tot groot hoogtes spring!

Gedeelde Plannetjies

Eerste spanbousessie

Lache Rademeyer, ‘n Graad 3-onderwyseres van Voorbereidingskool, glimlag breed oor al die plannetjies wat Pam Kerr gedeel het. Lache is al jare by die skool, maar is van April 2014 in ‘n departementele pos aangestel.

Chizelle Botes, ons beginneronderwyseres, by haar eerste spanbousessie.

Star Badges

Star Badges word weekliks aan Graad 3-leerders uitgedeel wat goeie samewerking binne klasverband gegee het. ‘n Mens hoef nie akademies sterk te wees om ‘n wenner te wees nie. Mense wat volhard, is mos reeds wenners van formaat!

Glenwood House School Biathlon report

Glenwood House is very proud of the achievements made by their biathletes at the recent SA championships. Trisha Pollicutte (centre) was awarded the silver medal for her fantastic performance. She narrowly missed out on first place (2221 points), scoring 2214 points during the competition. Jenna Borrett (left) achieved an 8th position with 2183 points. George Marais (right) achieved a 7th position.

U11 rugby – Eden Super Series

The Glenwood House U11 rugby team participated in the U11 Eden Rugby Super Series hosted by George South Primary school from 29 March to 1 April 2014. The team played well to achieve satisfactory results against large schools and prominent rugby clubs. They lost against Brakenfell, Durbanville and George South. The team showed great character and resilience to lift their level of play and win their last two games against Primrose and Bastion. A special word of thanks to Transking, who sponsored the team with new rugby jerseys and rugby shorts. The team learned valuable lessons and is looking forward to the season ahead.

U13 Kingswood Hockey report

Our U13 hockey teams travelled to Kingswood College in Grahamstown to participate in their pre-season hockey festival. This festival is a valuable playing opportunity for our players to connect as a team both on and off the field. The intensity of the matches played tested our players abilities. The girls team found the going tough and managed to win a few. The boys team played great team hockey and only lost 1 match.

Glenwood House Student participates in Young Biologist Programme

Glenwood House student, Jacomé Pretorius, was one of 50 students selected to participate in the Young Biologist Course at the Two Oceans Aquarium in Cape Town in the April holidays. The Grade 10 Life Science student was selected from a pool of over 140 outstanding applications from over 40 schools in the Western Cape. Jacomé attended a workshop at the aquarium from the 31st March to 3rd April. The daily activities included lessons in marine biology as well as a daily assessment of the previous day’s work. After her voluntary work Jacomé will qualify for the Two Oceans Aquarium Environmental Education Centre Young Biologist Certificate. This qualification will allow Jacomé to volunteer at the Aquarium teaching visitors about the marine conservation.

ANDERSON’S

MARTIAL ARTS ACADEMY KICKBOXING / THAI-BOXING / SPORT KARATE / SELF DEFENCE

Please call to find a club in your area

044 851 0114 • 072 385 0581 / andersonkb@mweb.co.za


NEWS / NUUS

Laerskool George-Suid 8 APRIL 2014

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Skaakkampioenskappe

Nicola Putter het aan die SA Junior Geslote Skaakkampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem. Slegs die 18 beste dogters en 30 seuns uit elke ouderdomsgroep in SA het op uitnodiging aan hierdie kampioenskappe deelgeneem. Nicola het 2de geëindig vir dogters onder 10 en het ‘n silwer medalje ontvang. Nicola het 9 punte uit 11 rondtes verdien en moes uitspeel vir eerste en tweede plek teen ‘n opponent met gelyke punte. ‘n Eerste afspeelrondte het weer gelykop geëindig en ‘n tweede verkorte afspeel-rondte waar sy die knie moes buig, het haar finaal tweede geplaas. Met hierdie prestasie het sy Junior Springbokkleure verwerf. In Oktober gaan sy aan die Wêreld Junior Skaak-kampioenskappe in Durban deelneem.

Toppresteerders

Dit is met trots dat ons erkenning gee aan die top 10 leerders van elke graad wat in die eerste kwartaal alreeds uitstekende akademiese prestasies gelewer het. Hartlik geluk aan die toppresteerders van elke graad wat deurgaans hard werk om welslae te behaal: Nicola Putter: Gr. 4, Cari Bergh: Gr. 5, Lize-Mari Colyn: Gr. 6 en Chantélle Saayman: Gr. 7.

Interne Sportdag

Die interne sportdag was vir die Gr. 7F-klas van mnr. Francois Meyer ‘n groot hoogtepunt! Hul was baie entoesiasties oor die klaskompetisies waaraan hul op die sportveld kon meeding.

Gr. R-Klas

Rachel Phillips geniet elke oomblik in die Gr. R-klas! Sy is gaande oor die aktiwiteite waaraan hul daagliks blootgestel word. Voornemende Gr. R-leerders vir 2015 is welkom om die Gr. R-opedag op 17 Mei, 10:00 tot 11:00, by te woon! Toelatingsvorms sal na afloop van die opedag by die skool beskikbaar wees.

Dit is net ‘n plesier om Lané Coertze op die netbalbaan dop te hou! Vir die 0/11A-span lewer sy briljante spel en haar spanmaats kan altyd op haar staatmaak om net haar bes te lewer!

Tydens ‘n 0/11-toernooi het Ruben Lombard, binnesenter van die 0/11A-span, kookwater-rugby gespeel! Hy toon baie potensiaal en gebruik elke oomblik op die rugbyveld om sy vaardighede te ontwikkel.

e in gs – Ei nd W C A B et al 14 20 M ei

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

and save a life!

u W C A vo rm O nt ho u om in te di en gs lin ta be en ei 20 15 . M e vo or ei nd e in di en in g El ek tro ni es Ap ril 20 14 1 f ka n va na ge sk ie d.


NEWS / NUUS

APRIL 2014 9

Be AWSUM. Read AWSUM.

Raven Montessori "Fulfilling your true potential" Ages 5 to 12 years Contact Thelma thelmasenekal@vodamail.co.za or 078 000 1707

Laerskool Van Rheede Kunstefees

10 van Laerskool Van Reede se leerders het die vorreg gehad om deel te wees van die produksie Land van Skedels tydens die afgelope Kunstefees op Oudtshoorn.

Land van Skedels

Die veelbekroonde aktrise en dramaturg, Nicola Hanekom was die skrywer en regisseur van Land van Skedels. Dit is ‘n ruimtelike drama wat fokus op die lyding van vroue in die konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog. Vir die stuk is die “konsentrasiekamp” in die veld buite Oudtshoorn geskep. Die leerders het saam met die bekende sopraan, Zanne Stapelberg gesing en opgetree. Dit was vir hulle ‘n onvergeetlike ondervinding om saam met bekende akteurs deel van so ‘n produksie te wees.

Netball Trials

Hulle is (vlnr) Enicia Coerecius, Helen Fourie, Dwaine Jansen, Lydia Paige, Chantelle Roets, Tristan Swiggelaar, Amber Hartley, Luke Jonker, Qhama Mthambeka en Faith Hartley.

Vrolike Luim

Nika van Heerden (u/12), Sibongile May, Amber Hartley and Enicia Coerecius (all u/13) have been selected for the Oudtshoorn Regional netball team.

Die groepie in vrolike luim op die stel van ‘n Land van Skedels.

Gr.1 UNISA

Ben Alberts (Grade 4) completed his Gr 1 UNISA music exam last year and achieved an average of 95% for piano and theory. This achievement has placed him in the top three students in South Africa and his name will be placed on the UNISA roll of honour.

Surval Mountain Bike

Kerrighan Arries (u13) participated in the Surval Mountain Bike Challenge on Saturday 29 March and took 2nd place in the u/13 boys’ race. On Sunday 6 April he took part in the Eastern Province Track Championships in the u/14 age group and achieved 1st place in the 200m Time Trial and 3rd place in the 1500m Scratch event. What is remarkable is that he was the youngest competitor at the championships and has no cycling track here in Oudtshoorn on which to practice!


NEWS / NUUS

10 APRIL 2014

Winter Holiday Guide The AWSUM Newspaper is publishing a Winter Holiday Guide that will be distributed directly into 125 000 households from Cape Town up to East London in the Eastern Cape. Three weeks of Winter School Holidays lie ahead. Help families to plan their trips in advance. The guide will include accommodation, activities, holiday resorts, game farms, markets and so much more.

Why is this issue different and exceptional in terms of exposure? The AWSUM newspaper is distributed on a monthly basis to the parents of the schools via the learners. We give schools free space to promote their activities. In return the learners have to take our newspaper home. Therefore this AWSUM WINTER HOLIDAY GUIDE won’t be sold or be lying around in shops hoping to be taken. It will be distributed with our newspaper directly into the household .We only distribute to economically viable schools who can afford to still take holidays in these hard times. Your advert will thus be seen, so you get the exposure that you pay for.

Two distribution areas are available for advertising. You can advertise in one or in both. Boland, Helderberg & Northern Surburbs:

Southern Cape, East London and PE

• • •

• • •

Boland & West Coast (19 000 households) Helderberg & Overberg (16 000 households) Northern Suburbs Cape Town (30 000 households)

Southern Cape (18 000 households) Eastern Cape PE (24 000 households) Eastern Cape East London & Wild Coast (18 000 households)

RATES: HOLIDAY GUIDE RATES Width x Height

One region

Both regions

Full Page (259 x 379 mm) Half Page (259 x 170mm) 1/4 Page Portrait (129 x 170mm) 1/4 Page Landscape (259 x 85mm) 1/8 Page (127 x 85mm)

R 9750

R 17 850

R 4875

R 9750

R 2475

R 4875

R 2475 R 1275

R 4875 R 2550

1/16 Page (61 x 85mm)

R 675

R 1350

MATERIAL DEADLINE: 7 May 2014

The guide will be distributed as an insert in the May edition of AWSUM to the schools.

BOOK NOW! To view previous editions, please visit www.issuu.com/tiemedia | 021 872 3880 | awsum@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

Laerskool Knysna APRIL 2014 11 Easter Drama

KPS presented an Easter drama: “Thank you for the Cross”Angelic voices, heartfelt music, dance and a message all in one!

African Masks

Gr. RR

Gr RR word bederf by Kidio sentrum.

Beautiful African Masks made of Recycled material by our Gr 7’s.

Charlesford plaas

Gr R’s besoek die Charlesford plaas. Vir hoeveel kleuters is dit beskore om op ‘n wa, getrek deur ‘n trekker, te ry!

Gr. 2 verwelkom Herfs

Gr 2 verwelkom Herfs met ‘n gejuig van blare, wat hulle vir hul kunsles versamel het.

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


NEWS / NUUS

Entertainment

Entertainment

12 APRIL 2014 Movies Showing

SUDOKU

Watch the following movies at a cinema near you! Agent 2000: Die Laksman

2 4

Parental Guidance 10-12 (Violence)

Captain America: The Winter Soldier (3D) No persons under 13 (Violence) Divergent

No persons under 13 (Violence)

Hours

No persons under 10 (Violence)

Mr. Peabody & Sherman

Parental Guidance (Violence)

Need for Speed (3D)

Parental Guidance 10-12

Noah (3D)

No persons under 13 (Violence)

Pad na Jou Hart

Parental Guidance 7-9 (Violence)

Philomena

No persons under 13 (Language)

The LEGO Movie (3D)

Parental Guidance (Violence)

Vrou Soek Boer

Parental Guidance (Language)

Top 10 Songs - March 2014

4

3 5

6

8 3

App of the month

The song charts below represent the 10 most popular songs for April 2014 based on the top downloaded and streamed songs from online music retailers. Happy All Of Me Dark Horse Rather Be Clean Let It Go The Man #SELFIE Talk Dirty Magic Turn Down For What

9

5 1 4 2

Pharrell Williams John Legend Katy Perry Ft. Juicy J Bandit Ft. Jess Glynne Idina Menzel Aloe Blacc The Chainsmokers Jason Derulo Ft. 2 Chainz Coldplay DJ Snake & Lil Jon

Swype Now before you take to the comment section to tell us that Swype shouldn’t be on the best apps of the month list because it’s been around for ages, please hear us out. Swype has been included in flagship phone after flagship phone for years. Getting the Swype beta is pretty easy and takes only an email to sign up. Despite being on most smartphones these days, you have to remember something. This month marked the first month where Swype was available in the Google Play Store. The classic swipe to text keyboard is available on the Google Play Store for merely $.99. This is a great price for perhaps one of the most iconic keyboards every to grace Android. Not a keyboard comes out nowadays that isn’t immediately compared to it and SwiftKey. If you’ve been waiting a long time to pick this up, it’s waiting for you at the Google Play Store. Just click the button below to go get it.

Source: top10songs.com

Source: http://www.androidauthority.com

8

5

7

6

1

9

9 8 4

5

6 2 5


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.