Suid-Kaap (March 2014) High Sckools

Page 1

HOËRSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

1

School Health Week

2

Did you know?

3

Ons wil nou nie sout in die

wonde invryf nie...

4

Investing in GOLD...

NEWS

FREE GRATIS

SOUTHERN CAPE

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

www.awsum.co.za

Kom ons vier

NUUS

MARCH 2014

HIGH SCHOOL

AWSUMNews

Menseregtedag

Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na `n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis.

e h t l l a t u o k c e h s C w e n l o o h c s t s e lat inside

Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpevilleslagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.


NEWS / NUUS

2 MARCH 2014

School Health Week Did you know? With School Health Week, which runs from 4 to 8 March, in the spotlight, parents are reminded to pack healthy lunch boxes for their children. “Nutrition is key to learning, as it provides learners with the energy to engage in school activities,” says Madelein Luttig, Grade 2 teacher at Riverside College, Burgundy Estate. “While families may serve healthy meals at home, school lunch boxes are often filled with junk food such as chips and chocolate. It’s important to ensure your child has access to a varied, balanced diet throughout the day.”

Healthy lunchbox tips: • Swap white sliced bread for low GI or wholewheat • Omega-3’s are great brain food – e.g. salmon, walnuts or kiwi fruit • Try food pairing, such as cherry tomatoes with cheese cubes • Pack a small tub of yogurt for calcium • Cut fruit and vegetables into fun shapes – think carrot sticks and cucumber wedges. • Last night’s leftovers are a healthy option over another sandwich • Pack water, not juice – if your child is reluctant, try diluting the juice • Oat crunchies are delicious and healthy, plus you can make them yourself! • Boiled eggs and biltong are easy to pack and are a good source of protein.

Spending 11 hours in the office could be the death of you A recent study by the University College London (UCL) found that those spending more than 11-hours at work have a 67% increased risk of having a heart attack when compared to those working an average 8-hour day. A separate study undertaken by the Finnish Institute of Occupational Health found that .these workers are also twice as likely to suffer from major depression with a 2.5 higher chance of suffering at least one adverse depressive episode after six years. Already South Africa is regarded as the 3rd most workaholic nation in the world with a 2011 study by Ipsos Global and Reuters finding that a mere 47% of the country’s working population take their necessary vacation days. Resolution Health Medical Scheme warns that with a growing body of evidence irrevocably proving the link between long working hours and potentially life-threatening health complications, it becomes clear that corporate South Africa must take an increasing amount of responsibility for the health of their employees. These employees are more likely to ignore obvious health warning signs to avoid taking a day off and are less likely to seek medical advice, believing that the problem will simply disappear in time.

Ons wil nou nie sout in die wonde invryf nie… Maar hoe lyk jou soutinname? Die week van 10-16 Maart is Nasionale Sout Week wat jou graag wil bewus maak van die gevare daarvan as jy baie sout in en oor jou kos eet. Die veldtog fokus hierdie jaar op sout vermindering – “Less salt please”.

NEWS

/

NUUS

Editor Meinette van der Walt 021 872 3880 | meinette@tiemedia.co.za Graphic Designer Rowan Engledoe 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools:

Indien jy in beheer is van julle huishouding se kosvoorbereiding, maak seker jy verminder die hoeveelheid sout wat jy gebruik en dink twee keer voordat jy vir iemand vra om die soutpot aan te gee. Source: www.gov.za www. actiononsalt.com

SOUTHERN CAPE: Primary schools: Park, Hartenbos, George Voorbereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Rheede, Oudtshoorn Noord, van der Hoven, Hartenbos, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood High Schools: Outeniqua, PW Botha, York, Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood CONSULTANTS: SOUTHERN CAPE:

Nic Papenfus | 073 190 2650 | nicpa@tiemedia.co.za Isabella van der Berg | 079 625 9125 | isabella@tiemedia.co.za Rika Papenfus | 083 320 8753 | rika@tiemedia.co.za Meet your consultants

Het jy geweet dat beroertes die derde grootste oorsaak van sterftes in Brittanje is. Sout is die hoofoorsaak van verhoogde bloeddruk wat `n beroerte tot gevolg kan hê. Deur jou sout met 1 gram `n dag te verminder kan tenminste 2600 sterftes (a.g.v beroertes) per jaar verminder. Sout kan ook probleme veroorsaak soos osteoperosis, nierversaking en selfs maagkanker.

Treatment Centre for:

Alcohol & Chemical Dependency Transforming people’s lives - Helping people end addiction Minnesota Lane Blanco - Tel no: 044 870 8585


NEWS / NUUS

MARCH 2014 3

Investing in GOLD‌ or making money from GOLD TRANSACTIONS? Demand and Supply Physical Gold has always been viewed as a secure investment opportunity. Being the 4th most traded commodity worldwide, the demand for gold has always outstripped supply. Even the trading of secondary gold is extremely popular, with international governments and banks constantly stocking up internal reserves. Although we currently do not view gold as a good investment option for individuals, the opportunity beckons to make above average, constant returns in the financing of transactions in this commodity. The South African mining industry and continuous strikes For the past 2 years the performance of mining in South Africa was overshadowed by numerous unfortunate events. Labour unrest, rising costs and policy uncertainty, to name

just a few, made for highly negative publicity with people tending to forget the important role this industry plays in SA’s economy. Circumstances such as these highlight the importance of secondary gold trading with more than 38% of the total annual gold trading not coming from the primary mining sector. Gold infused products gets refined by metalor refineries, from which RAND REFINERY, based in Germiston, South Africa is the largest in the world. Opportunity for better constant return All secondary gold transaction carries VAT (Value Added Tax) of 14%. This VAT component forms part of the selling price, which the buyer reclaims from SARS once the transaction is finalised. With buyers waiting between 6 to 8 weeks for SARS to refund the VAT, a great need to finance this component has developed. These financing

contributes to daily cash flow of the buyers insuring more trade transactions and more physical gold being purchased. For big buyers like Banks and Governments the VAT component accounts for substantial amounts, making finance essential. At NIFLAS SILHOUETTE we have put together business partnerships enabling clients to finance the VAT component of secondary gold transactions. We negotiate an all-in rate with the administrator, insuring above average, constant returns to all financiers. Create your own cash economy, diversify your portfolio and seize the opportunity to be in control of your own money. Contact 086 164 3527 or wilhelm@niflas.co.za for more info.

We want our children to Grow into Achievers but the best Education costs Money Choose the Financial Services Company where your Money can Achieve real Growth

Earn a constant 13% Return per Annum Authorised Financial Services Provider & Registered Credit Provider. Niflas Risk 800 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/ 024299 / 07, FSB 14803 | Niflas Inv 900 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024282/07, FSB 14547 Niflas Med 700 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024295/07, FSB 14548 | NIFVEST (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2010/008169/07

CONTACT DETAILS: Tel: +27 (0)86 164 3527

Fax: +27 (0)86 612 9305 E-Mail: info@niflas.co.za

The link between money and life. www.niflas.co.za

* Terms and conditions apply.


NEWS / NUUS

Hoër Landbouskool Oakdale

4 MARCH 2014

Oakdalers maak harte en sakke oop Vanjaar het die Oakdalers onderling in die koshuis ‘n bedrag van R1 667.00 ingesamel wat op Donderdag 27 Februarie aan Down Sindroom Wes-Kaap oorhandig is. Tjek oorhandiging

Down Sindroom (Forum)

Jeugweek pleisters vir siel en gees Hoër Landbouskool Oakdale het 2014 op gepaste wyse afgeskop met ‘n suksevolle Jeugweek wat deur ds. Riekert Botha aangebied is. Riekert, soos hy aan die seuns bekend was, het elkeen uitgedaag tot die vestiging en bou van gesonde verhoudings. Die onderskeie temas van Maandag- tot Donderdagaand was: God se standaard tot sukses; Wat is my waarde? Seerkry en Beleef jy God? Hierdie week is vrywillig deur bykans 350 seuns bygewoon. Hierdie gesogte jeugweek het opnuut die fondasie vir alle Oakdalers gelê om groot doelwitte gedurende 2014 te bereik. RIEKERT BOTHA SE INDRUK VAN OAKDALE: Hoër Landbouskool Oakdale is veel meer as ‘n skool.

Riekert Botha saam met die VCSV-bestuur van Hoër Landbouskool Oakdale. Agter: Mnr. André Latsky (skoolhoof). 3de ry: v.l.n.r.: Zak Liebenberg, Theunis Raubenheimer – ondervoorsitter, Barend Marais, Adriaan Liebenberg – voorsitter, Pieter Uys en AJ van Wyk. 2de ry: v.l.n.r.: Nicolaas Basson, Ds. Riekert Botha, AW Botes, Coenraad Strydom en James Cowley. Voor: v.l.n.r.: Jacobus Burger, Stander Terblanche, mnr. Kobus van Wyk (Jeugweekorganiseerder), Attie Engelbrecht.

Landboukursusse by Oakdale

Pro 20-Kampioene

Oakdale se eerste krieketspan het Donderdag, 20 Februarie ‘n Die graad 10- en 11-leerders het vanaf 25 tot 28 Februarie kursusse in verskeie afdelings van die deurbraak gemaak nadat hulle twee jaar telkens naelskraap in die landbou gevolg. Opvolgkursusse sal in September vanjaar plaasvind. finaal van die SWD Pro 20-skolekampioenskappe verloor het. Hierdie jaar het hulle egter vir Langenhoven Gimnasium in die finaal op die Rekreasieveld in Oudtshoorn geklop met 5 paaltjies staande.

Gekroon as SWD kampioene na sege teen Outeniqua Die Hoër Landbou-skool Oakdale se eerste tennisspan het die Hoërkool Outeniqua in ‘n taai en aksiebelaaide stryd geklop. Die Oakdale-manne het weereens deursettingsvermoë gewys. Die span is ook met hierdie oorwinning gekroon as SWD Eersteliga Tenniskampioene. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar wat die Oakdalers met die titel wegstap!

Gholfspeler In SWD-Span opgeneem

Poon du Plessis, is in die Suid-Kaap o.15 gholfspan opgeneem.

Mej Oakdale by Valentynsbal gekroon Die Hoër Landbouskool Oakdale se jaarlikse Valentynsbal is ‘n hoogtepunt op die leerders se kalender. Tydens hierdie geleentheid is Liné Fernhout van Hoërskool Robertson as Mej. Oakdale 2014 aangewys. Die eerste- en tweede prinsesse was Sabrina Horn en JoAné van Dyk wat van Hoërskool Outeniqua kom.

V.l.n.r.: Sabrina Horn van George (eerste prinses), Liné Fernhout van Robertson (Mej. Oakdale) Jo-Ané van Dyk van George (tweede prinses).


NEWS / NUUS

Hoërskool Punt Atletiek

MARCH 2014 5

Krieket - Verslag

Dit was ‘n lang en lekker besige krieketseisoen vir die manne van Hoërskool PUNT. Die afgelope seisoen was ons bevoorreg genoeg om 4 spanne in afsonderlike SWD liga’s verteenwoordig te gehad het om sodoende om visie te bevorder van meer krieket vir ons seuns. Ek wil graag elke seun, ondersteuner, ouer en onderwyser bedank vir die tyd wat elke bygedra het tot die vele suksesse van en op die veld. Ons Eerste XI het weereens puik vertoon in die SWD Pro20 kompetisie en deur gedring tot in die semi-finale waar hulle naelskraap verloor het teen Glenwood House van George. Die tweede krieket span vaar ook baie goed in die SWD promosie liga met goeie oorwinnings die afgelope paar naweke teen onder andere Hoërskool Uniondale. Die 0/15A span het ongelukkig hulle laaste twee wedstryde verloor met 1 paaltjie in die laaste beurt, maar ons sien uit na groot sukses in die nabye toekoms met name soos ST Schoeman en Alex Nel wat baie goed vaar met die kolf. Drickus Visagie het weereens PUNT se vlam laat hoog brand Desember tydens die nasionale 0/17 week waar hy deel was van die SWD 0/17A span vir ‘n tweede opeenvolgende jaar. Ons sien in 2014 uit om nog meer name in die onderskeie spanne te sien met sterk talent in Graad 9, 10 en 11. Jo-Ann Cloete het ook die manne ‘n ding of twee gewys en was vir ‘n tweede opeenvolgende jaar deel van die SWD 0/19A dames span. Ek nooi graag een en elk uit om ons te kom ondersteun in ons laaste paar wedstryde van die seisoen. BEPALINGS: • 22 Februarie 2014 - Punt 0/19A vs York High (tuis) • 22 Februarie 2014 - Punt 0/15A vs York High (weg) • 22 Februarie 2014 - Punt 0/19B vs PW Botha (tuis) • 22 Februarie 2014 - Punt 0/15B vs PW Botha (weg) • 1 Maart 2014 - Punt 0/15B vs Knysna (tuis)

Ons matriekuitslae vir 2013

• 100 % SLAAGSYFER / PASS RATE (193 leerders / learners) • 85,5% MATRIEKVRYSTELLING / MATRIC EXEMPTION (165 leerders / learners) • A-simbole / symbols 256 • B-simbole / symbols 303 • C-simbole / symbols 369 • Een leerder met 8A’s, ses leerders met 7A’s, 3 leerders met 6A’s, 7 leerders met 5A’s

Lys van A kandidate / List of A candidates

1. LINDA CRONJÉ

2. JOHAN MÜLLER

3. ILKE DU PLESSIS

Vaar vlot...

Jané van Zyl Die oggend van Vrydag, 21 Februarie 2014, het Hoërskool Punt se leerders almal ‘n sug van verligting geslaak toe hulle by die venster uitkyk. Die afgelope week se gure weer het plekgemaak vir ‘n perfekte somersdag. ‘n Strand dag. ‘n Vlotvaart dag. Vanaf half sewe is vlotte by Santos-strand afgelaai en het Mosselbaai ongewone verkeersknope ervaar. Om half agt het Meneer Bester, die skoolhoof, die dag geopen. Daarna het die aktiwiteite in alle erns afgeskop. Die graad agts het begin met die vlotvaart. Daar word spanne gemaak met ‘n minimum van vyf lede uit dieselfde klas, wat dan ‘n vlot moet bou van motorbinnebande, onder andere, en so vinnig as moontlik om twee bakens moet vaar. Maar die vlotte is

6 A’s - 90,3%

7 A’s - 89,4%

ook vir hulle voorkoms geëvalueer. So die span moes besluit: gaan hulle vir spoed of voorkoms? Of dalk albei? Maar op die ou end gaan almal vir die pret. Daar is selfs ‘n prys vir die Titanic van die dag. Daar was ‘n sandkasteel-bou kompetisie vir ontluikende kunstenaars wat hulle talente wou vertoon. Daar het ongelooflike pragstukke opgedoem uit die sand. Terselfdertyd was daar sport vir die meer aktiewes. Meisies het ingeskryf vir die toutrek om te sien wie die sterkste is. Die seuns het almal vermaak met touch-rugby. Gemengde spanne kon inskryf vir volleyball. Die seniors het van half elf af Teen twee-uur was die dag op Nog ‘n perfekte dag van son, sand wat menige Punt-leerders geheue sal bewaar.

gevaar. ‘n end. see en in hulle

7 A’s - 88,7%

Die ander top presteerders / The other top achievers 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12.

Emile de Bruyn 88,6% gemiddeld Werner Theron 88,1% gemiddeld Chris Crafford 88,0% gemiddeld Suené Nel 87,4% gemiddeld Aniéka Muller 86,7% gemiddeld Braam Herbst 85,9% gemiddeld Sarelle Marais 85,6% gemiddeld Louis Malan 85,1% gemiddeld Neo Tshabalala 84,3% gemiddeld

7A’s 8A’s 7A’s 7A’s 7A’s 6A’s 6A’s 4A’s 4A’s

13. 14. 15. 16. 17. 18. 19. 20.

Nicole Meinie 82,7% gemiddeld Sean Downing 82,0% gemiddeld Wessel Steyn 81,4% gemiddeld Maseeha Essack 81,1% gemiddeld Juan Robbertse 81,0% gemiddeld Megan Janse v. Rensburg 80,6% gemiddeld Chanté Heiberg 80,1% gemiddeld Karina Nicolaisen 80,0% gemiddeld

5A’s 5A’s 4A’s 4A’s 4A’s 5A’s 4A’s 5A’s

Van ons leerders het ook uitstekend presteer deur die Top-10 in die Wes-Kaap te haal in die volgende vakke: • Rekeningkunde - Linda Cronje - 2de plek met 100% Ilke du Plessis - 5de plek met 99% Johan Muller - 8ste plek met 99% •

Afrikaans Huistaal - Linda Cronje - 3de plek met 96%

Ekonomie - Emile de Bruyn - 10de plek met 99%

Ons is baie trots op al die leerders, hul ouers en onderwysers wat saamgewerk het om hierdie besondere uitslae moontlik te maak!!

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI

Tel/Fax: 044 691 3456

Sarah Esterhuizen B.Pharm


NEWS / NUUS

6 MARCH 2014

Hoërskool PW Botha

PW Botha Mnr en Mej Kiewiet Maak die vere die voël?

Valentines ball

PW Botha Top Gear Krieketspanne eindig seisoen op ‘n hoogtepunt.

P.W. Botha atletiek by die wenstreep

Terwyl die kraaie op Saterdag 15 Februarie in die hitte gegaap het, het P.W. Botha leerders behoorlik gekook by die George-streekbyeenkoms by Olympia skool. Vyftien van ons leerders het deelgeneem aan hierdie byeenkoms waarvan ons twaalf leerders het wat kwalifiseer om aan die SWD kampioenskappe in Oudtshoorn deel te neem op 1 Maart 2014. Die leerders het puik uitslae behaal met ‘n paar eerste en tweede plekke. Ons wens hierdie atlete sterkte toe.

PW Botha Kollege het sy laaste groepfase wedstryde vir die beperkte boulbeurt formaat op ‘n hoogtepunt afgesluit, toe beide die o/15 en die eerstespan met hul eweknie van Hoërskool Punt afgereken het. In die eerstespan wedstryd wat op Dinsdag 25 Februarie by Punt plaasgevind het, is PW Botha ingestuur om eerste te kolf teen Punt se o/19 B span. PW Botha het 70 vir 9 aangeteken in hul toegelate 20 beurte. Bradley de Villiers was die beste kolwer met ‘n telling van 14 lopies. Punt het kom kolf en is vir 32 uitgehaal, danksy skitterende boulwerk deur Ruan Smith, 5 paaltjies vir 17 lopies in 4 beurte, asook Jade Stoffels 2 paaltjies vir 3 lopies in 2 beurte en Bradley de Villiers 2 vir 5 in 3 beurte. PW Botha wen met 38 lopies en eindig die 2013/2014 seisoen met 6 wenne, 2 verlore en 1 gelykop uitslag.


NEWS / NUUS

York High School

MARCH 2014 7

A Summer of Outdoor Pursuits at York High School

As the second half of summer speeds away, we can reflect back on glorious, fun-filled and sunkissed days in which we enjoyed the great outdoors. As part of our vision at York we not only teach outside what can best be taught outside, but we have a dynamic Outdoor Pursuits program, touching the majority of our students.

Spring 2013 – Grade 10 camp at De Hoek

120 of our Grade 10’s spent 5 days in September at De Hoek, nestled in the foothills of the Swartberg mountains. We played, we slipped, we slid, we learnt, we sweated, we climbed, we absailed, we sang, we cooked, we cried, we laughed, we solved, we hiked, we painted. We got lost, we found our way, we made friends, we got sun burnt, we missed home and above all WE HAD A BLAST.

Orange River – December 2013

During the first six days of our December holiday 44 Yorkies (students and staff) braved the long road to Upington for our annual Orange River Rafting Trip. Day 1 started at school and finished on the farm of Andre Murray’s parents just outside Beaufort West. We were received with open arms, ice cold cooldrinks and grids loaded with karoo lamb chops. Day 2 saw us leave at first light for Upington. We passed towns and “dorpies” like Victoria West, Britstown and Prieska in a heaty haze and arrived in the sauna called Upington for lunch. After lunch and a quick stop at the mighty Augrabies waterfall we set of for base camp on the banks of the Orange at the farm “Raap-en-Skraap”. A hearty meal, followed by our first night under stars. Days 3, 4 & 5 were filled with fun and fuelled by adrenalin (and good food) as we ran rapids like “Castle Rock”, “Rocky Delight”, “Big Daddy”, “Slot Machine” and “Surf Joy”. Pristine camping sites and loads of good humour concluded our days. Day 6 saw the long trip home – dirty and tired, but absolutely content with life !!!

Matric Challenge 2014

The 39th annual “Matric Challenge” took place during the first weekend of the new term. 126 Matrics participated in this team building event hosted around the Garden Route Dam and the NMMU Saasveld Campus. In a ”Challenge” based loosely on “The Amazing Race” teams had to complete certain activities and solve a series of problems to obtain enough equipment and clues to finally build a “transmitter” in order to be “rescued”. The competition between the groups and the four Houses (Stuart, Winsor, Lancaster & Tudor) was clearly visible. After hours of sweating, strategizing and communicating, the “transmitters” eventually emerged on the NMMU rugby fields just before midnight. Scores of parents were there to witness the fruits of hours of labour and sweat. Each Matric that completed the “Challenge” was awarded and is proudly wearing their “Challenge” lapel badges. A great effort by our seniors !!

Grade 9 Outdoor Pursuits program – 2014

All our Grade 9’s are currently involved in an extensive program focusing on outdoor activities. Term 1 saw us complete our water based activities on the Kaaimans River and surrounding areas. Water safety and the proper use of equipment, as well as, techniques were mastered at elementary levels. In the pipeline is a hiking/kloofing trip, sport climbing and a possible Grade 9 camp at the end of the year to conclude the year and to engage all the skills mastered during the year. We fully endorse Carlos Castaneda as he said: “ We either make ourselves happy or miserable. The amount of work is the same” and Mark Victor Hansen as he said: “When you have a clear purpose, you won’t have time for negativity”


NEWS / NUUS

8 MARCH 2014 Cecile woon gebedskonferensie in Israel by Cecile de Wet, ‘n graad 11 leerder van Langenhoven het ‘n gebedskonferensie (Intercessors for Israel) in Israel bygewoon. Dit was die agste keer dat sy Israel besoek en sy beskryf dit as ‘n baie geseënde besoek. Hulle missie was om ‘n verskil in ander mense se lewens teweeg te bring. Van links verskyn Cecile, haar ma Jeanette en haar suster Jeanie.

Hoërskool Langenhoven

Dasse se bergfietsryspan

Bergfietsry is ‘n opwindende sportsoort wat aan die einde van 2013 by Langenhoven begin is. Die groepie Dasse is almal deel van die skool se fietsryspan. Hulle volgende kompetisierit vind op 21 Maart te George plaas.

Dasse hou markdag Agter van links: Rico Grobbelaar, Rubin Grobbelaar, Pieter-Dirk Fourie, Lian Combrinck en Leendert Cronje. Voor van links: Radandt Malherbe, Hymne van den Bergh en Francois Cloete.

Dasse presteer op skou

Die groepie Dasse het almal uitstekend tydens die afgelope Riversdal Landbouskou presteer en goeie uitslae behaal. Daar kan veral melding gemaak word van Joy-Mare Wessels wat ‘n eersteplek in 3-gang Ruiterkuns 0/18 behaal het waarvoor sy ‘n trofee ontvang het, asook ‘n eersteplek in 3-gang Plesierperd-ruiterkuns.

Die graad 11-leerders het hulle jaarlikse markdag gehou en op baie skeppende, oorspronklike en ‘lekker’ maniere besigheid gedoen. Van links is Jacolette du Plessis, Hanri Janse van Rensburg en Erika Oosthuizen.

Links voor: Zuné Saayman, Lianca Uys, Danielle de Beer, Leané Pottas en Joy-Mare Wessels. Middel: Lefébre Rademan, Carley Barnard, Liza Gerber, Zelda Piater en Juka du Preez. Agter: Anja Uys, Ruan Aucamp en Wessel Cronje.

Verbruikerstudie leerders op WKOD Top 10 Anja Schutte en Elizabeth Britz, altwee leerders wat in 2013 aan Hoërskool Langenhoven matrikuleer het, is op die WKOD se merietelys vir Verbruikerstudie. Anja Schutte (links) is vierde en Elizabeth Britz (regs) negende. Langenhoven is baie trots op hierdie uitstaande prestasie. Hulle is die enigste leerders in die streek wat die merietelys in Verbruikerstudies gehaal het. Anja studeer B.Com aan die Universiteit van Stellenbosch en Elizabeth B.Sc in Biologiese Wetenskappe aan die Universiteit van Pretoria.

Langenhoven se vroue-personeel woon damesoggend by Hier verskyn van Hoërskool Langenhoven se vrouepersoneel wat die dames oggend saam met Amoré Bekker (middel agter) bygewoon het.

Dasse neem aan SWD-Kampioenskappe deel

Hierdie Das-atlete het almal eerste en tweede plekke tydens die afgelope Hessequa-atletiekbyeenkoms behaal. Groot verwagtinge word van hulle gekoester wanneer hulle aan die SWD kampioenskappe te Oudtshoorn deelneem.


NEWS / NUUS

HoĂŤrskool Oudtshoorn

MARCH 2014 9

Master Chef Struisies - een van ons funksies wat graad 11 aanbied vir fondsinsameling.

OHSCAS - Oudtshoorn High Celebrity Award Show - een van ons groot glansfunksies wat graad 11 aanbied vir fondsinsameling.

Gr12 Toerismeklas uitstappie.

Valentynsdag

VCSV - Christelike vereninging by skool.

SWD atlete wat 1 Maart eerste plekke verwerf het by SWD byeenkoms op Oudtshoorn

KKNK: 29 Maart – 5 April


NEWS / NUUS

HoĂŤrskool Outeniqua

10 MARCH 2014

Kwagga Valentynsbal

Hoogtepunt van sosiale kalender

Laat waai! Laat waai! Laat waai! Laat waai!

Die bloed vloei in Kwaggaland.

Waterpret by kaskar!

Komaan Vettel! Komaan Vettel! Komaan Vettel!

Kwaggas bloei vir goeie doel!

Waterpret by kaskar!

Kaskar babes!

Hare waai by kaskar vir KANSA.


NEWS / NUUS

MARCH 2014 11

Glenwood House School

The Glenwood Hostel house situated at 27 Modderkloof Close, Kraaibosch Manor.

The Glenwoodians making the hostel the place to be: Georgia, Sean-Patrick, Annabelle and Elizma.

ANDERSON’S

MARTIAL ARTS ACADEMY KICKBOXING / THAI-BOXING / SPORT KARATE / SELF DEFENCE

Please call to find a club in your area

044 851 0114 • 072 385 0581 / andersonkb@mweb.co.za

Its not just fun and games at the hostel – the learners are working hard to prep for the next day.


NEWS / NUUS

12 MARCH 2014

Valentynsbal

HoĂŤrskool Knysna


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.