Suid-Kaap (April) Hoërskool

Page 1

HOËRSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE In the house

Around the house

Health

School News

OPPI Spyskaart

Lifestyle

AWSUM News

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to win a R1 000.00. Go to www.facebook.com/AWSUMNews

SUM! AWAW SUM!

AWSUM!

AWSUM!

WIN

The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get selfing and start liking for your chance to win.

your selfie

Submit as many selfies as you want! Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes means more chance at winning!

P2 AWSUM Scoop

P3 Pam Golding

www.awsum.co.za

Post and win!

with

P2 OPPI Spyskaart

NEWS

FREE GRATIS

SOUTHERN CAPE

NUUS

APRIL 2014

HIGH SCHOOL

P3 Become a successful investor

P3 Lead your customers

P4 - P11 School Info

P12 Movies, Sudoku, Top 10 Songs

Check out the AWSUM competition on page 2!

If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a Facebook private message from us.


NEWS / NUUS

Lifestyle 2 APRIL 2014

Pssst.. Ons wil weet... van jou en jou vriende So stuur vir ons jou foto’s! !

M AWSU

Ons stel bekend: AWSUM Scoop Speel papparazzi en stuur vir ons fotos van jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie... en dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad geplaas word. Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of neem `n selfie en stuur dit!

Your March/April deals!

OPPI SPYSKAART See what specials to grab in your area! Cut this out and keep it safe

George KFC | 044-874 7741 George Courtenay Street

Open from 6 am every morning for breakfast Colonel Burger Meal Special for only R29.90 Come and visit us we are open 7 days a week KFC So Good! Upstairs at Harrys | 044-873 2599 112 York Street George Wednesdays is Burger Mania Day: Buy any 2 burgers and get the 2nd one at ½ price.

o directly t Delivered ts through the paren chool! the s

Stuur jou nuus na awsum@tiemedia.co.za

Of sms jou foto na 43366 Onthou om in jou e-pos die volgende te sit: - Watter skool - Byskrifte soos bv jou vriende se name (opsioneel) - `n Boodskap (opsioneel) (Fotos word slegs geplaas indien goedgekeur deur die AWSUM redaksie)

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

Treatment Centre for:

Alcohol & Chemical Dependency Transforming people’s lives - Helping people end addiction Minnesota Lane Blanco - Tel no: 044 870 8585


NEWS / NUUS

Financial APRIL 2014 3

Become a successful investor

Money can’t buy happiness, but good investments may bring you damn close… Take away retirement and investment anxiety by speaking to the right people.

7 INVESTMENT TIPS 1. Invest for income and let the capital take care of itself. The value of a business is based on the income or earnings it can generate. Only through increasing its income can the value of a business increase, a maxim well known by those running their own businesses. Over the long term this principle also holds for investments. 2. Recognise that capital values fluctuate in the short term. The price at which listed investments trade on the stock exchange are effected by a

variety of factors which are entirely beyond our control, such as interest rates and inflation. The short term volatility should not cause concern provided that the investments are able to continue producing the income according to expectations. 3. Invest in companies with reliable dividend track record. There are certain companies that will continue to produce both reliable and growing income regardless of global slowdowns, exchange rate volatility and fluctuating interest rates. 4. Start saving early. The earlier you start saving

for retirement the more time your investments will stand to benefit from the compounded effect of reinvesting income and accumulating more capital.

ability of your investments and will therefore impact how much income you can draw at retirement or how much income you are reinvesting preretirement.

5. Know what you are investing in. When investing in a unit trust try and look through the unit trust and understand in which asset classes and in what businesses your money is actually being invested.

7. Don’t worry about the future. Dismiss forecasts and rather concentrate on what is actually happening to the business you are invested in.

6. Find out how much the investment cost. Investment fees reduce the income producing

For more tips and expert advice, contact your NIFLAS financial advisor on 086 164 3527.

We want our children to Grow into Achievers but the best Education costs Money Choose the Financial Services Company where your Money can Achieve real Growth

Earn a constant 13% Return per Annum Authorised Financial Services Provider & Registered Credit Provider. Niflas Risk 800 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/ 024299 / 07, FSB 14803 | Niflas Inv 900 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024282/07, FSB 14547 Niflas Med 700 Holdings (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2001/024295/07, FSB 14548 | NIFVEST (Pty) Ltd, Reg. Nr.: 2010/008169/07

CONTACT DETAILS: Tel: +27 (0)86 164 3527

Fax: +27 (0)86 612 9305 E-Mail: info@niflas.co.za

The link between money and life. www.niflas.co.za

Lead your customers on the road this upcumming June/July Winter Holiday

g We are publishin Guide

y the ultimate Holida ay with over 100 holid destinations. NEWS

/ NUU S

Book your space and let your advert be seen by more than 125 000 householdsbin the Western and Eastern Cape

* Terms and conditions apply.

NEWS / NUUS

R E T N I W OLIDAY H UNE J

2014

E D I U G

(From Moorreesburg to East London).

S HOW TO

OOL THE SCH U R V IV E

To book: Contact AWSUM News at 021 872 3880 or send a mail to awsum@tiemedia.co.za

H O L ID A


NEWS / NUUS

Hoër Landbouskool Oakdale 4 APRIL 2014

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Oakdaler bring medalje huistoe Jason Clark het tydens die SA Skole Kampioenskappe te Polokwane ‘n brons medalje verower in die hamergooi S.19. Baie geluk met die puik prestasie.

Jong jagter van Oakdale beïndruk

‘n Graad 12-leerder, Johan Kemp, was kaptein van die Suid-Kaap Jagters se junior span wat aan die Chasa intervereniging kompetisie in Bloemfontein deelgeneem het. Johan het met sy entoesiasme en leierskap ‘n groot aandeel gehad in die feit dat die span al die ander junior spanne wat van regoor Suid-Afrika gekom het, uitgestof het! Oakdale is baie trots op hierdie belowende jong jagter.

Jong Bulle trap reeds diep spore Hoër Landbouskool Oakdale het die in die eerste rugby ligawedstryde met sestien spanne teen Paarl Gimnasium gespeel. Dit was reeds vroeg in die week duidelik dat die spanne in snikhete warmte sou speel en hul fiksheid tot die uiterste beproef sou word. Die Oakdale o.14-spanne het beïndruk toe al vier spanne - o.14A, B, C en D - hul onderskeie wedstryde gewen het. Dit was veral in die tweede helfte dat die Oakdale se o.14A-span aanskoulike rugby gespeel het. Oakdale kan in die res van die seisoen belowende rugby van die jong Bulle verwag. Die o.16A-span van Oakdale, wat sedert hul vakansietoernooi met kookwaterrugby vorendag gekom het, het vir Paarl Gimnasium met 20-7 geklop nadat hulle rustyd met 6-7 agter was. Hierdie wedstryd was uit die Oakdale perspektief een van die aanskoulikste wedstryde van die dag. Die o.19A-span van Oakdale, wat reeds vanjaar met Daniël Pienaar, HS Voortrekker, HS Kemptonpark en HS Sentraal (Bloemfontein) afgereken het, moes die knie buig voor die span van Paarl Gimnasium. Agter: v.l.n.r: Karel Kleynhans, Emile Neethling, Pieter Ferreira, Joaquin Taute, Jaco Coetzee, Trevino Gordon, Le Roux Pepler, Janco Klinck (o.k.), Keano Hendriks en Anwin Taute. 3de ry: v.l.n.r.: Clyde Lewis, Pieter Maritz en Simon le Roux. 2de ry: v.l.n.r.: Hannes Gous, Derick Jooste, Magnus Muller (k.), JJ van der Vyver, en Jaco Wessels. Voor: v.l.n.r: Dihan Rademan, Justin Joubert en Hanu Heunis.

Oakdaler word met Springboktoekenning in landsdiens vereer Ryk Eksteen, ‘n graad 12-leerder het onlangs die gesogte Springboktoekenning van Landsdiens Suid-Afrika ontvang. Ryk behoort reeds nege jaar aan die Landsdiensorganisasie en is die eerste Oakdaler wat hierdie toekenning ontvang. Hy ontvang hierdie toekenning op grond van sy uitnemende leierskap en betrokkenheid by die landsdiensorganisasie. Vanjaar vier Landsdiens hulle 100ste bestaansjaar en hierdie toekenning word slegs aan leerders in uitsonderlike gevalle toegeken. Ryk het die vier liefdes wat van ‘n Landsdienslid verwag word, naamlik, liefde vir die Skepper, liefde vir arbeid, liefde vir die

Toyota ondersteun Landbou-onderrig by Oakdale Riversdal Toyota het op Saterdag 29 Maart die nuwe Toyota Corolla 1.6 Esteem tydens ‘n spoggeleentheid in die vertoonlokaal bekendgestel. Dit was ook tydens hierdie geleentheid dat mnr. Henk Lourens, eienaar van Riversdal Toyota, die sleutel van die nuwe Toyota Corolla 1.6 Esteem aan die skoolhoof van die Hoër Landbouskool Oakdale, mnr. André Latsky, oorhandig het. Riversdal Toyota is een van die skool se hoofborge en stel hierdie motor soos ooreengekom aan die skool beskikbaar. Oakdale het ook onlangs ‘n nuwe Toyota Etios van Riversdal Toyota aangekoop. Die skool beskik ook oor Toyota-bussies en Toyota-bakkies wat oor die afgelope paar jaar by Riversdal Toyota aangekoop is. Oakdale getuig van puik diens en ondersteuning deur hierdie handelaar en is baie trots op hulle verbintenis met Riversdal Toyota. Hoër Landbouskool Oakdale bedank Riversdal Toyota vir hul betrokkenheid by die skool asook hulle ruim borgskap.

bodem en liefde vir die medemens. Dit het hy nie net op kampe uitgeleef nie, maar ook elke dag teenoor sy medeleerders. Die Oakdalers is werklik trots op Ryk.

Oakdale spanne lê basis vir opwindende seisoen Die 35ste Oakdale Mutual & Federal Agri Rugbyweek op Riversdal was weer eens ‘n groot sukses – en het vanjaar 30 spanne gehuisves. In die hoofwedstryd van die toernooi het Oakdale die sterk span van Hoërskool Sentraal van Bloemfontein met 12-3 geklop. In die tweede helfte, met nog 8 minute se speeltyd oor, is die wedstryd vir ‘n kwartier onderbreek weens geweldige swaar weer en ‘n uitsonderlike harde reënbui. Toe die son weer deurbreek, het dit figuurlik ook vir Oakdale só gemaak en kon hulle na die hervatting van die kragmeting as oorwinnaars van die veld stap. Vroeër in die week het hulle ook teen Hoërskool Voortrekker van Bethlehem en Hoërskool Kemptonpark geseëvier. In die afdeling vir o.14A-spanne was Oakdale ook onoorwonne, met oorwinnings oor Bellville, Bredasdorp en Hermanus. Oakdale se o.15Aspan het aan Hoër Jongenskool Paarl-toernooi in die Paarl gaan deelneem. Hulle moes die knie buig teen SACS maar klop die Hoërskool Strand oortuigend. Die o.16A-span het aan Paarl Gimnasium-toernooi deelgeneem en keer onoorwonne terug na hul oorwinnings teen die span van Hoërskool Garsfontein, Hoërskool Menlopark en Potchefstroom Gimnasium.

V.l.n.r.: Mnr. Wouter Stemmet (Nasionale Voorsitter: Landsdiens) Ryk Eksteen en mnr. Hansie Griessel (Streekvoorsitter: Landsdiens).

Belowende jong tennisspeler

Jewlin Jonkers, ‘n graad 8-leerder, het die afgelope vakansie tydens die Interpro Tennistoernooi in Pretoria puik tennis gespeel. Hy het al ses sy enkelspelwedstryde gewen en sy tellings teen die verskillende streke is soos volg: Mpumalanga: 6-3 en 6-2, OP: 6-4 en 6-2, Grens: 6-2 en 6-0, Gauteng-Oos: 6-3 en 6-3, KZN: 6-4 en 6-4 en NoordKaap: 6-2 en 6-2.

JP Coetzee

Stephan Streicher

Maurice White

Mnre. Henk Lourens (Riversdal Toyota: eienaar) en André Latsky (Oakdale: skoolhoof).

Kurt Eybers


NEWS / NUUS

Hoërskool Langenhoven APRIL 2014 5

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Hoërskool Langenhoven hou Dassefees

Die Dasse het op 27 Maart ‘n kroningsgeleentheid gehou. Die skool se mooistes is tydens hierdie glansaand aan die gehoor voorgestel. Die tema was “’n Wêreldreis met Das Airways”. Na Afloop van al die glans, swier en spog is die wenners aangewys. Hierdie uithanggeleentheid het die kroon gespan op ‘n baie suksesvolle Dassefees-week! Die grade het met dieselfde geleentheid hulle sangtalente ten toon gestel. Elke graad moes ‘n sêr-item op die planke bring. Die uiteindelike wenners was die graad 11-groep.

Dasse by Tony Stoopstoernooi

Die eerste rugbyspan van Hoërskool Langenhoven het vanaf 29 Maart - 2 April aan die Tony Stoops-toernooi in Kaapstad deelgeneem. Die Dasse het ‘n baie goeie toernooi gehad. Hulle klop Alexander Road met 19-6 en Newton oortuigend met 25-0. Hulle was egter baie ongelukkig om teen Labori met 1511 te verloor.

Janneke aangewys as Beste Verdediger

Janneke Schnetler is een van Hoërskool Langenhoven se eerstespan netbalspelers. Sy is as die beste verdediger op die Top-netbaltoernooi te George aangewys dus, dié beste verdediger uit al 18 topskole.

Dasse kan enige iets doen!

Op die foto verskyn die graad 11-wengroep met hulle puik item.

Op hierdie foto staan Hoërskool Langenhoven se mooistes. Die pragtige Carmen van der Walt is as Mej. Langenhoven gekroon en Lewies Janse van Rensburg is die aantreklike Mnr. Langenhoven.

Hier verskyn die finaliste.

Eerste Netbalspan blink uit op Top Netbal-toernooi hou Dassefees Die eerste netbalspan van Hoërskool Langenhoven het vanaf 2 – 7 April aan ‘n Topskoletoernooi te George bygewoon. Agtien skole van oor die hele land het aan hierdie toernooi deelgeneem en die Dasse het nié teleurgestel nie. Die Dasse het op die eerste dag teen Hoërskool Kalahari (25-5), Hoërskool Pietersburg (16-15), Hoërskool DF Malan (16-14) en Hugenote van Springs (21-19) gewen. Hulle moes ongelukkig die knie teen Hoërskool Outeniqua met 15-11 buig. Op die tweede dag het die Dasse met Hoërskool Diamantveld (18-14), Hoërskool Eldoraigne (17-8) en Hoërskool Bellville (16-10) afgereken. Hulle eindig na twee dae bo-aan Poel A. Op Saterdag, 5 April, het die Dasse teen Hoërskool Oudtshoorn te staan gekom en wen oortuigend met 25-6. Hulle dring deur na die semi-finaal. Hulle het teen Outeniqua te staan gekom, maar moes ongelukkig verloor met 11-13. Hulle moes toe op Maandag, 7 April, teen Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein om die derde plek uitspeel. Hulle verloor naelskraap 9-11 om vierde uit 18 spanne te eindig. Die Dasse se eerste netbalspan het tydens die toernooi spanne van veel groter skole in die stof laat byt. Hulle vertoning is dus voorwaar ‘n prestasies om op trots te wees!

Dasse behaal ongeëwenaarde uitslae in Hessequa -streek

Die Dasse se akademiese uitmuntendheid is onlangs weer onderstreep. Die skool is ‘n Dinaledi-fokusskool vir Wiskunde en Wetenskap, een van slegs vier sulke skole in die Suid-Kaap. Die skool het ‘n toekenning van R18 000 van die WKOD ontvang omdat die skool se Wiskundeuitslae verder verbeter het. Die skool het ook R10 000 ontvang vir die verhoging in die persentasie leerders wat Wiskunde met meer as 50% geslaag het. Die Wes-Kaap Onderwysdepartement het boonop ‘n bedrag van R23 940 aan die skool geskenk. Dit is ‘n beloning vir die verhoging in die persentasie matriekleerders wat na afloop van die 2013 Nasionale Senior Sertifikaateksamen toegang tot B-graadstudies verwerf het. Dus slaag al Langenhoven se matriekleerders nie net die afgelope 17 jaar nie, maar die gehalte van die uitslae verbeter beslis ook!

Die Nasionale Motorsport-kampioenskap vir 4x4-voertuie is op 12 April 2014 te Wesvaal in die Noord-Wes Provinsie gehou. Ernst du Preez (bestuurder) en Juka du Preez (mede-bestuurder) het algeheel ‘n 2de plek in die strawwe Nasionale Motorsport Uitdaag-reeks by die Wesvaalse byeenkoms verwerf. Juka is ‘n graad 9-dogter en baie hoë verwagtinge word vir haar gekoester.

Op die foto verskyn Juka du Preez en haar pa, Ernst du Preez, met hulle trofee.

Juka en haar pa in aksie.

Dasse verpletter Montana

Die Dasse het op 12 April 2014 hokkie, rugby en netbal teen Hoërskool Montana op Worcester gespeel. Die Dasse het van meet af die pas aangegee en die tellings lyk as volg. Die hokkie het ses wedstryde gespeel; hulle speel twee gelykop, wen drie en verloor een. Die eerstespan se telling was 1-1, die O/16A-stryd het geen doele opgelewer nie, en die tweedespan wen 2-0. Die O/16B’s en O/16C’s het beide met 1-0 gewen. Die O/14’s het hulle heel eerste hokkiewedstryd gespeel en is met 0-8 afgeransel. Die netbal het sewe van die agt wedstryde wat hulle gespeel het oortuigend gewen. Die O/14B’s het 16-5 gewen, die O/14A’s met 21-2, die O/15A’s het teen hulle O/16B’s met 24-12 geseëvier, die O/18D’s met 166, die O/18C’s met 41-2), die O/18B’s met

18-10 en die eerstespan wen met 29-18. Die O/16A’s was ongelukkig om met 1719 te verloor. Die Dasse se rugbyspanne het geskiedenis gemaak. Dit was die eerste keer dat al die Dasse se spanne die manne van Montana getroef het – en dit boonop op die manne van Worcester se tuisveld. Die eerstespan wen 8-3, O/19B-span 36-3 en die O/15’s met 41-7. Dit was ‘n suksesvolle afskopnaweek vir die wintersportsoorte. Op die foto verskyn die eerste hokkiespan.


NEWS / NUUS

Albertinia Hoërskool 6 APRIL 2014 Akademiese uitblinkers

Die volgende akademiese uitblinkers van Hoërskool Albertinia is tydens ’n saalbyeenkoms op 27 Maart 2014 vir hulle besondere akademiese prestasies vereer: Graad 12 – Nicolene Marcus; Graad

11 – Tiaan van der Bergh, Marlon Joseph, Roman Saayman; Graad 10 – Erin Els, Cornel Faro, Azahlia Goliath; Graad 9 – Ian Oosthuizen, Bernard Geldenhuys, Keaton Jantjies; Graad 6 – Hannes du Pisanie; Graad 5 – Johanna Hartnick, Tereske Janse van Rensburg, Alne Swanepoel; Graad 4 – Kayla Els, Patel Schenk, Marco D’emiljo; Graad 3 – Jo-melia Taute, Michelle Hugo, Laythum Dillman; Graad 2 – Nelmarie La Grange, Ricus Breyl, Jason D’emiljo; Graad 1 – Scarlett Muller, Eva Schenk, Cloe Els. Hierdie

leerders het baie hard gewerk gedurende die eerste kwartaal en hulle resultate getuig daarvan. Die onderwysers is baie trots op hierdie groep leerders en wens hulle geluk met hulle mooi punte.

Albertinia se sterre

By Hoërskool Albertinia word daar elke maand ’n leerder uit elke klas as Ster-vandie-maand aangewys. Hierdie leerders is kinders waarop hul ouers werklik trots kan wees. Hulle onderskryf nie net die gedragskode van die skool nie, maar leef dit ook prakties uit. Hulle is altyd betyds, hoflik, netjies, bedagsaam ... en so gaan die lysie aan. Maart se sterre is: Graad R – Thromitia Carelse; Graad 1 – Jaylee Flores; Graad 2 – Enzalin Petersen; Graad 3 – Jo-melia Taute; Graad 4 – Nicolene Meyer; Graad 5 – Cady Groenewald; Graad 6 – Wilbur Swartz; Graad 7 – Egnecia Petersen; Graad 8 – Imelia Verrooi; Graad 9 A – Amy Michiel; Graad 9B – Tyrese Riddles; Graad 9C – Eva Arnolds; Graad 10A – Brumhilda Valtyn; Graad 10B – Bianca Loek; Graad 11 – Elzane James; Graad 12 – Sherone Saayman.

Uitstekende geletterdheid- en gesyferdheidsvermoeëns is van groot belang vir Hoërskool Albertinia

Daar word baie moeite gedoen by Hoërskool Albertinia om die geletterdheid en gesyferdheid van die leerders te verbeter. Een van die vele pogings is om elke Vrydagoggend ’n Wiskunde- en Afrikaans toets te skryf. Leerders wat gedurende die eerste kwartaal uitstekend in hierdie toetse gedoen het, is: Graad

4 – Kayla Els; Graad 5 – Johanna Hartnick; Graad 6 – Edwin Pieterse; Graad 7 – Janelle Terblanche; Graad 8 – Shanega Saayman; Graad 9A – Keaton Jantjies; Graad 9B – Daphne Prins; Graad 9C – Eva Arnols; Graad 10A – Erin Els; Graad 10B – Taylor Daniëls; Graad 11 – Marlon Joseph, Roman Saayman; Graad 12- Brendan Prins.

Nuwe onnies

Daar het drie nuwe leerkragte gedurende die eerste kwartaal by Hoërskool Albertinia aangesluit. Al drie is ervare opvoeders met ’n passie vir die onderwys. Die skoolgemeenskap van Albertinia vertrou dat hierdie opvoeders baie gelukkig sal wees by die skool en spoedig deel sal voel van die skool.

Me Reneé Kiewit.

Mnr. Nico van Dyk.

1ste Ry: Jo-melia Taute ( Gr. 3), Johanna Hartnick ( Gr. 5 ), Nelmari la Grange ( Gr. 2 ), Kayla Els ( Gr. 4 ), Scarlett Muller ( Gr. 1 ). 2de Ry: Mnr. D. J. Karelse, Ian Oosthuizen ( Gr. 9 ), Erin Els ( Gr. 10 ), Tiaan van der Bergh ( Gr. 11 ), Hannes du Pisanie ( Gr. 6 ).

1ste Ry: Jaylee Flores ( Gr. 1 ), Nicole Meyer ( Gr. 4 ), Jo-melia Taute ( Gr. 3 ), Enzalin Petersen ( Gr. 2 ) 2de Ry: Mnr. D. J. Karelse, Bianca Loek ( Gr. 10B ), Cady Groenewald ( Gr. 5 ), Brumhilda Valtyn ( Gr. 10 A ), Elzane James ( Gr. 11 ), Tyrese Riddles ( Gr. 9 B ), Egnecia Petersen, ( Gr. 7 ), Sherone Saayman ( Gr. 12 ).

1ste Ry: Kayla Els, Shanega Saayman, Edwin Pieterse, Marlon Joseph, Daphne Prins, Johanna Hartnick. 2de Ry: Mnr. D. J. Karelse, Janelle Terblanche, Brendan Prins, Taylor Daniëls, Erin Els, Keaton Jantjies, Roman Saayman.

Mnr. Du Preez.

Hoërskool Punt Hoërskool Punt vier Menseregtedag

Hoërskool Punt het behoorlik Menseregtedag hierdie jaar gevier. Elke graad het ’n reg gekies om te bevorder. Die graad 9’s het die reg tot onderwys gekies en skryfbehoeftes aan St Lukes in Brandwag geskenk. Die graad 10’s het die reg tot ’n skoon omgewing bevorder en Hartenbos strand skoongemaak. Die graad 11’s het die reg tot voedsel gekies en nie-bederfbare kos aan Sipucule crechè en pre-primêre geskenk. Die graad 12-groep het die reg tot versorging bevorder en sepies aan CEF gegee.

Atletiek

Sherno Pick en Andrée Roux het aan die einde van laas kwartaal as deel van die Wes-Kaap Atletiekspan deelgeneem aan die SA Skole Kampioenskappe in Polokwane. Andrée het hier puik gedoen in die 300m Hekkies vir Dogters O/15 deur ‘n Goue medalje te wen. Shane Horn, Zandré Weyers, Cirstie Nortjé, Elandré Kapp, Andrée Roux, Sherno Pick en Juanic Alberts het aan die einde van die vakansie as deel van die SWD Atletiekspan deelgeneem aan die SA Jeugkampioenskappe. Die SWD span het puik gevaar by die byeenkoms deur 9 medaljes te wen. 2 van hierdie medaljes is deur Punt se atlete gewen. Baie geluk aan Elandré Kapp wat ‘n silwer medalje gewen het in die Dogters O/17 5000m Stap en Zandré Weyers wat ‘n Brons medalje gewen het in die Diskusgooi vir Dogters O/17.

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI

Tel/Fax: 044 691 3456

Sarah Esterhuizen B.Pharm


NEWS / NUUS

Glenwood House School APRIL 2014 7 Rugby

Making a splash for Earth Hour 2014

Glenwood House 1st XV Rugby team at the Arthur Johnson Sportsweek in held in Mosselbay from 29 March - 2 April 2014.

Glenwood House Environment Society hosted a Pool Party and Rock Concert in celebration of Earth Hour 2014. The concert was held at the Glenwood House swimming pool on Thursday the 27th of March, in collaboration with Landmark Foundation’s Leopard and Predator Project. Students from the college were invited to swim, eat candy floss and chocolate brownies and listen to some excellent rock music. Earth Hour is a worldwide movement for the planet organized by the World Wide Fund for Nature (WWF). The event is held worldwide annually encouraging individuals, communities, households and businesses to turn off their non-essential lights for one hour, from 8:30 to 9:30 p.m. on the last Saturday in March, as a symbol for their commitment to the planet. The Glenwood House Environment Society’s campaign called on our students to make an individual promise to the planet by asking the question, “How do you Honour the Earth?” Suggestions from students included tree planting, cycling to school, turning off lights, lowering our carbon footprint and supporting large scale conservation measures. Students lit candles as we turned off the flood lights around the pool and listened to a variety of reggae, rock and acoustic music by the school band, Cameron and Phillip, Christine Arde, Eugene van Pletzen, Sharon Rose, Ashley, Jonty and Bruce. All proceeds from the Earth Hour Concert went to support Glenwood House Environment Society projects including our wetland project, leopard Project associated Landmark Foundation and recycling projects. Huge thanks are due to the outstanding musicians, the teachers from Glenwood College for supervision and the crew from Landmark Foundation for their help in planning and executing this popular event. This event is set to become one of Glenwood’s environmental traditions.

Gary Wagner on the attack.

Herman Reinach jumping for ball in the line-out.

Phillip Sales on attack.

ANDERSON’S

MARTIAL ARTS ACADEMY KICKBOXING / THAI-BOXING / SPORT KARATE / SELF DEFENCE

Please call to find a club in your area

044 851 0114 • 072 385 0581 / andersonkb@mweb.co.za

Hoërskool PW Botha Na 40 jaar en 4 maande

Na 40 jaar en 4 maande in die onderwys en 26 jaar as ‘n skoolhoof van P.W. Botha Kollege, tree Mnr en Mev Tones Fourie aan die einde van April af. Gedurende hulle verblyf in George was hulle koshuisouers van Wag-ʼn-Bietjie koshuis. Die groot aantal leerders sal hulle as ware ‘’ouers’’ onthou. Tannie Poekie se humorsin en lekker kos sal baie jare in hierdie leerders se geheue vertroetel word. Hulle was ook altyd by alle fondsinsamelingsprojekte van die skool betrokke. Mnr Fourie het diep spore in skolekrieket getrap. Vir baie jare het hy aan die hoof gestaan van die jaarlikse krieketfees wat by die skool aangebied is. Hy het ‘n Lewenslange Prestasie Bydrae van SWD Krieket ontvang.

Mnr. Fourie het ‘n BA-graad by die Universiteit van Stellenbosch behaal en toe sy Hoër Onderwys Diploma verwerf. Hy het sy M.Ed (cum laude) in 1989 behaal. Mnr. Fourie was nog altyd passievoel oor tegniese onderwys en het baie moeite gedoen om werkswinkels te opgradeer en die beste toerusting moontlik vir die skool te verkry. Daar is selfs nou onderrig vir tegniese leerlinge in Ingenieursgrafika en Ontwerp op rekenaars. Mnr en Me Fourie het soveel van hul vakansies opgeoffer vir die skool, dat ‘n mens hulle niks anders as n lewenslange vakansie by hulle strandhuis in Struisbaai kan toewens nie. Lekker rus!!

Boodskappe van kinders Hoop mnr het die afgelope 26jaar hier by ons geniet en mag daar nog baie goeie goed op mnr se pad val – Andre Brits 12a It is an honour for me to say I come from P.W. Botha College, and even more of an honour to call you my principal of five years. I trust that you have enjoyed your time here as principal. All of the best in the years to come.- Lorenzo Esau 12E Die rol wat Mnr Fourie in my kort skoolloopbaan gespeel het, was net die beste. Mnr was so ‘n opregte en geseënde skoolhoof. Ek waardeer u regtig. – Wilhelm Williams (12 B) Dear Mr Fourie I personally want to thank you for being the best principal I ever had, you’ve shown me what it takes to be a great leader. I hope that you will continue to inspire many other people who need inspiration. All I know is P.W Botha College will never be the same without you. Thank you – Lee Naidoo (12 E) Beste Mnr Fourie Baie dankie vir al mnr se harde werk die afgelope vyf jaar van my hoërskool loopbaan.Dit was ‘n groot eer om in P.W. Botha Kollege te kon gewees het. – Micaela’ Pieters 12F P.W Botha College is not only losing a principal but a father figure as well.Despite all our differences and the grief I have given you in the past,I have the greatest respect for you.Wishing you all the best for your future adventures.I am proud to call you my principal. – Edith Geswindt 12E Liewe Mnr Fourie Ek wil net baie dankie sê vir wat mnr vir ons skool gedoen het en wat mnr in die sondagskool ook vir ons geleer het. Ek sal dit op my hart dra en dit naby hou. Ek hoop mnr geniet mnr se aftree jare en mag mnr ons almal mis en af en toe in loer. – Charmaine Strydom 12E


NEWS / NUUS

Hoërskool Outeniqua 8 APRIL 2014 Tavcor York George

JULLE VRIENDELIKE VERSKAFFER VAN:

Trotse borg van Hoërskool Outeniqua Tel: 044 874 4193 Kleur jou Wêreld ...

Kwagga Trust Bestuursopleiding Program

Outeniqua Boys

Die Kwagga eerste seunshokkiespan het tydens die vakansie aan die Williams Hunt & Reeds Hokkietoernooi in Kaapstad deelgeneem en baie goed gevaar. Goeie oorwinnings is behaal oor Paarl Gimnasium (3-1), D.F Malan (2-1), HS Fairbairn (30) en HS Stellenberg (1-1). Foto vlnr : Sipiwe Faas, Neil Dippenaar, Ben Buys (afrigter), Jeandré Joubert (kaptein), Darren Kamfer (o/kaptein), Ruan Janse van Vuuren en Cornél Engelbrecht. Agter lnr : Christian Compion, WF Roux, Henk de Waal, Stephen Claassen, Franco Meyer, Monré Heunis en Abré Pio.

Nasionale Landsdienstoekenning

Jacques de Bruyn het onlangs sy Springboktoekenning vir Landsdiens ontvang. Baie geluk Jacques !

Die Kwagga Trust Bestuursopleidingsprogram

‘n Gevorderde leerlinglisensiekursus en bestuursopleiding sal voortaan op Outeniqua se skoolterrein plaasvind ‘n Volkswagen Polo Vivo geborg deur TAVCOR YORK sal hiervoor gebruik word.

Nashua Kwagga Junior Rugbyweek

‘n Baie suksesvolle Junior Rugbyweek het die vakansie plaasgevind - hier beur ‘n gefokusde Braam van Huyssteen voort na die doellyn!

KWAGGA NASHUA JUNIOR RUGBYTOERNOOI Gedurende die Maart skoolvakansie het Hoërskool Outeniqua die gebruiklike jaarlikse Nashua Junior rugbytoernooi vir o/14 en o/15spanne vir die twintigste maal aangebied. Hierdie toernooi is ongetwyfeld die top junior toernooi in Suid-Afrika. Baie dankie aan die borge: Coca Cola, Living Ball, NWU Pukke, Top Gear Sport, Van Resburgs, Views Boutique Hotel & Spa, Watsons en Xocet.

Pom-Pom Meisies

‘n Eerste vir Outeniqua Hoërskool! Gedurende verlede jaar se interskole het die idee posgevat vir pom-pom meisies. Hierdie jaar is ‘n nuwe pom-pom span gekies en die meisies is vuur en vlam! Met uitrustings geborg deur Dynamic Insurance Brokers van George word daar hard geoefen om die danspassies met sukses uit te voer. Ons kan nie wag vir ons volgende optrede nie - Janke Truter

Skryfbehoeftes (Skool en kantoor), Boeke, Kunsmateriaal, Tydskrifte en Groetekaartjies

Yorkstraat 97, George. Tel 044-8730718 - E-Pos pnageorge@gmail.com - www.pna.co.za

Sport in kort Atletiek : SA Junior Jeugbyeenkoms (23 Atlete deelgeneem) Barry Botha - Goud in spiesgooi Seuns o/15 Jo-Ané van Dyk - Goud in spiesgooi Dogters o/17 Mieke Strydom - Goud in gewigstoot Dogters o/15 - nuwe SA rekord! Welgedaan Mieke ! Tweekamp : Baie geluk aan May du Plessis wat tydens die afgelope vakansie ‘n brons medalje by die SA Tweekamp Kampioenskappe verower het! Rugby : Die eerste rugbyspan het die vakansie aan die NWU Rugbyweek deelgeneem. Die span het pragtige rugby gespeel en het twee van die drie wedstyde gewen. Jaggeweer Skietkompetisie : Sieg Minnie en sy span het na afloop van vanjaar se Chasa Junior Jaggeweer Skietkompetisie die tweede

plek behaal - hy is ook die kaptein van die span. Netbal : Ons O/18A - Netbalspan het tydens die Top-toernooi deurgedring na die finaal en naelskraap teen D.F Malan die onderspit gedelf. Adri Uys het die toekenning vir die beste speler van die toernooi ontvang. Seunshokkie: Die Kwaggas se eerste seunshokkiespan lewer ‘n pragvertoning en klop Hoërskool Punt met 7-0 in hul onlangse liga-wedstryd. Muurbal: Outeniqua Hoërskool se eerste en tweede muurbalspanne het onlangs geskiedenis gemaak toe hulle HLS Oakdale met 4 - 0 in die eerste wedstryde van die seisoen geklop het. Baie geluk aan die Kwaggas met ‘n puik prestasie!


NEWS / NUUS

York High School APRIL 2014 9 The annual York Easter Hockey Festival

The annual York Easter Hockey Festival was hosted by York High School during the March school holidays from the 28th of March to the 31st of March 2014. 24 Schools from across the country made the journey down to George to participate in the preseason U/18 co-ed hockey festival. Once again the facilities were outstanding with hockey being played on four superb grass fields and Myra Gregory Astro. The York teams once again performed terrifically and the hockey was of a high standard. This was the 38th York Easter festival and it is a remarkable achievement for the school and the sport. We look forward to next year’s festival in March 2015.

Rob Reed 044 874 0303

METAL LAND

21 Foundry Street Industrial Area George metalland@vodamail.co.za

Your ONE STOP Steel Shop

100

GOLD VAULT

95

Gold, Silver, Diamonds, Fine Watches & Old Coins!

25

We sell silver bars: 1kg, 500g, 250g & 100g

5

75

We Buy & Pawn

Hans Otto - 083 262 0338 hans-otto@yahoo.co.za Hibernia Street 18 • www.gold-vault.co.za

0


NEWS / NUUS

Langenhoven Gimnasium 10 APRIL 2014

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 1Ste seuns-hokkiespan

O/19 A Netbal

Die uitstekende 1ste seuns-hokkiespan van die skool het ‘n baie suksesvolle toer gehad. Hulle wen 4 wedstryde, speel 2 gelykop en verloor 1. Gerrit van Wyk is aangewys as die doelwagter van die toernooi!

Arthur Johnson Sportweek 2014.

Voor: Johan Strydom, Gerrit van Wyk (o.k) Andreas Shultz (afrigter), Charl Kemp(k), Nantes du Plessis. Agter: Christo Claassen, Niel Els, Viviers Strauss, Stephan Rüschenbaum, KJ Ewert, Wilmar van Stade, Christie van Wyk, Heinré Olivier.

Agter van links: Danielle Jacobs, Riana van Druten, Dené von Molendorff, Elsjé Potgieter, Marzé Smith, Alma Wannenburg. Voor van links: Nicolette Basson, Malandi Serfontein(o/k), Laré Smith (Afrigter), Elmari Botes(k), Magdalie Wiese.

Gim 1ste Rugby-span

Langenhoven Gimnasium het Saterdag in die eerste liga-wedstryde teen Nico Malan gespeel. Gimmie se eerstespan wen 26 -14. Hier is die span in hulle splinternuwe truie vir 2014. Die span word geborg deur Civilcorp, Du Plessis Motors, Phillip Goets Makelaars, Oasis Water en Wes Wassery.

0/15 A Rugby-span

Gimmies se 0/15 A span het April teen die volgende skole gespeel: Gim vs Thembalethu - wen 17-5, Gim vs Hopetown - wen 29-14, Gim vs Noordkaap - verloor 31-7. Die span se borg vir 2014 is Milan Marble & Granite en Garden Route Optimum Wealth.

Voor: Albert Bestbier, Pieter Visagie, Braam vd Westhuizen, Christoff vd Bergh. Middel: Tian Hollowitz, Fayhan Addams, Vyk Wagner, Peto, Nathan. Agter: Riekert du Toit, Sebastian le Roux, Mclover Nortier, Tian Barkhuizen, Breyton Arries, Willray Jantjies, Roche Botha, Wietske vd Westhuizen, Rayno Nolte.

0/16A Rugby-span

Gimmies se 0/16A Rugbyspan het die April vakansie aan die SCST Rugby toernooi deelgeneem. Gim vs Zwartkops - verloor 24-17, Gim vs Wagpos - wen 10-7, Gim vs Noordkaap - wen 13-0. Die span word geborg deur Oudtshoorn Groentemark.

Voor: Ruben Vermeulen, Justin Bekker, Winrey Stoffels, Wikus Heunis, Robin Lolo, Leander Boshof, Werner Heunis (k), Michael Wood, Louis Nel, Brendon Sinden, Jean Heunis (o/k). Middel: Nevada Jacobs, Curtley de Laan, Hershelle le Roux, Piet Keller, Shelwyn Dyssel. AgterFrancois Potgieter(spanbestuurder), Ruan Steyn, Christo Greyling, Ockert Potgieter, Jackie Botes, Jaco Glinister, Henlo Wentzel, Jaco Spies (afrigter), Pottie Potgieter (afrigter).

0/14 Rugby-span

Langenhoven Gimnasium se 0/14 rugbyspan het aan die Arthur Johnson toernooi in Mosselbaai deelgeneem. Hulle het uitstekend presteer. Gim vs Paarl Gim - wen 19-12, Gim vs HS Hugenote - wen 24-12, Gim vs Milnerton - wen 37-0. Die span word geborg deur Highgate Ostrich Show Farm in Oudtshoorn.

Voor: N.M le Roux, C.Kritzenger, G.Pretorius (afrigter), G.Esau (o/ kaptein), R Crous (kaptein), M. Draai (afrigter), FJ. Pretorius, W. Jafta. Middel: A Thompson, . Willemse, W Pienaar, H Beun, A de Klerk, B. Venter. Agter: HP Meyer, J Muller, PL Strauss, K Nell, R Janse v Rensburg, P Keller, JH Meyer, S Stander.

KKNK: 29 Maart – 5 April GW Lund, Franco Kennedy , Aswin Lucas (Colridge), Pietie Botes, John Barnard, Jeandre Rolleson, PW v Heerden, Curwin Le Roux (Van Rheede), PJ Sauls, Zander Swarts, Jeandre Beneke, Prinshane Carolus, Bradford Hendricks, Randall Koopman (Sacred Heart), Jean Bruiners, Echardt Smit, Corne Stander, Arno Vd Bergh, Aidan Kiewiet, Werner Ferreira, Wian Dawson, Callen May (Colridge).

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


NEWS / NUUS

Hoërskool Oudtshoorn APRIL 2014 11 SWD Biathlon

Golf

Gholf te Kingswood Gholf Estate George op 15 April 2014. Ons leerders geniet hulle gholf.

KKNK

Tydens die pasafgelope KKNK was almal dit eens dat Hoërskool Oudtshoorn se Georgie Restaurant en Kamppeerterrein van meneer Herman Marais, die beste waarde vir geld gebied het. Ons leerders het hard gewerk om alles seepglad te laat verloop en ons sekretaresse, tannie Annelize le Roux, se koffiewinkel was ‘n groot sukses.

The following Struisies represented SWD at the SA Championships held in Potchefstroom during the vacation: u/15: Jaimee Wales 54th, u/15: Hainto Vermeulen 37th. u/17: Cayla le Kay 24th, Jamey le Kay 25th, Amré McCallum 42nd, Melanie van Biljon 21st, Meggan Barnard 22nd.

Opleiding - “E-beam”

Onderwysers word opgelei op die nuutste tegnologie nl. Die “E-beam” stelsel wat soos ‘n interaktiewe witbord funksioneer en die tegnologie in die klaskamer tot op die hoogste vlak neem. Struisies beskik ook oor klein skootrekenaars wat tydens die Wiskunde en Fisiese Wetenskappe klasse aan elke leerder gegee kan word om op te werk. Tegnologies is ons ver gevorderd en bied verskeie vakke aan deur gebruik te maak van die heel nuutste tegnologie vir ons kinders.

Atletiek

Deoné Bouwer behaal n uitstekende vierde plek tydens die SA Junior Kampioenskappe.

Hoërskool Knysna Matriekleerders wen kunskompetisie

1Ste krieketspan

1Ste hokkiespan

Tennis

Julia Milachowski kom 2de in SA tennisassosiasie toernooi in enkels en wen die dubbels in die toernooi.

SA swemkampioenskappe Henk Terblanche neem deel aan SA swemkampioenskappe in Durban.

Nuwe gr 8 Raad van leerders

1Ste rugbyspan

SA Junior kampioenskappe

Dylan Stander en Ethan van Eeden neem deel, vir SWD atletiekspan, aan SA Junior kampioenskappe in Stellenbosch.

Mountainbike

Megan Arlow kom 2de in die “SPUR schools mountainbike challenge”.

500 likes op die facebook - Mnr Lourens, die skoolhoof

1Ste Netbalspan


NEWS / NUUS

Entertainment

Entertainment

12 APRIL 2014 Movies Showing

SUDOKU

Watch the following movies at a cinema near you! Agent 2000: Die Laksman

2 4

Parental Guidance 10-12 (Violence)

Captain America: The Winter Soldier (3D) No persons under 13 (Violence) Divergent

No persons under 13 (Violence)

Hours

No persons under 10 (Violence)

Mr. Peabody & Sherman

Parental Guidance (Violence)

Need for Speed (3D)

Parental Guidance 10-12

Noah (3D)

No persons under 13 (Violence)

Pad na Jou Hart

Parental Guidance 7-9 (Violence)

Philomena

No persons under 13 (Language)

The LEGO Movie (3D)

Parental Guidance (Violence)

Vrou Soek Boer

Parental Guidance (Language)

Top 10 Songs - March 2014

4

3 5

6

8 3

App of the month

The song charts below represent the 10 most popular songs for April 2014 based on the top downloaded and streamed songs from online music retailers. Happy All Of Me Dark Horse Rather Be Clean Let It Go The Man #SELFIE Talk Dirty Magic Turn Down For What

9

5 1 4 2

Pharrell Williams John Legend Katy Perry Ft. Juicy J Bandit Ft. Jess Glynne Idina Menzel Aloe Blacc The Chainsmokers Jason Derulo Ft. 2 Chainz Coldplay DJ Snake & Lil Jon

Swype Now before you take to the comment section to tell us that Swype shouldn’t be on the best apps of the month list because it’s been around for ages, please hear us out. Swype has been included in flagship phone after flagship phone for years. Getting the Swype beta is pretty easy and takes only an email to sign up. Despite being on most smartphones these days, you have to remember something. This month marked the first month where Swype was available in the Google Play Store. The classic swipe to text keyboard is available on the Google Play Store for merely $.99. This is a great price for perhaps one of the most iconic keyboards every to grace Android. Not a keyboard comes out nowadays that isn’t immediately compared to it and SwiftKey. If you’ve been waiting a long time to pick this up, it’s waiting for you at the Google Play Store. Just click the button below to go get it.

Source: top10songs.com

Source: http://www.androidauthority.com

8

5

7

6

1

9

9 8 4

5

6 2 5


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.