AWSUM Southern Cape March 2023

Page 1

Haval Mossel Bay 087 803 0241 | Corner of Louis Fourie &, Industrie Rd, Voorbaai, Mossel Bay SUID-KAAP THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA OUDTSHOORN 083 627 4426 contistaal@gmail.com Curtains • Blinds • Upholstry • Softs • Wallpaper PRIZEGIVING ACHIEVERS REKORDS SPAT AKADEMIESE PRESTEERDERS INTERSKOLE ATLETIEK TENNIS FRESH EGGS NOURISH THE MIND

and at Coastal Auto Part Services we make sure of

that

With branches in George and Pretoria, we take the hassle out of acquiring mechanical and vehicle body parts as well as earthmoving equipment for absolutely everyone – from insurance companies to the man on the street.

AUTO BODY REPAIR SPECIALISTS

AWSUM gesels met Retief Goosen oor sy skooljare

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skool onthou?

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het nog steeds deugeloop as ek stout was.

Aan watter sport het jy op skool deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binne senter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel?

Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

As jy nie `n gholfspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen?

Gholf was alles vir my. As dit nie gewerk het nie, sou ek seker nie `n ander sport beoefen het nie. Tydens `n onderhoud met die Polokwane Review vertel Retief: “Ons het altyd vir ure gholfballe agter in die tuin geslaan en my ma het ons uitgetrap, want ons het haar gras uitgeslaan” onthou Retief. “Ek het my liefde vir gholf by my pa geleer en dan natuurlik by Francois my broer ook. Ek het vir hom gecaddy,” skerts Retief.

Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly?

“Dissipline en harde werk! My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan. Hy het vir jou die geleentheid gegee, maar jy moes ‘n sukses daarvan maak. My pa se werketiek is iets wat oorgespoel het na my gholf. Met talent en harde werk, kan jy net suksesvol wees en ek is dankbaar daarvoor,” vertel Retief vir die Polokwane Review.

In dieselfde berig, berig die Polokwane Review dat oom Theo Goosen, Retief se pa, op 21 Desember 2022 op die ouderdom van 89 oorlede is. Tot die dag van sy dood het Oom Theo gholfraad met Retief gedeel en hy onthou hoe sy pa ‘n paar keer in Amerika en Engeland gaan gholf kyk het. “Sy tydsberekening was nie altyd so goed met die raad nie, en as ek nie goed gespeel het nie, het hy sommer sy vliegtuigkaartjie vervroeg en teruggevlieg.”

Retief Goosen is as 16 - jarige deur weerlig op die golfbaan raakgeslaan toe hy en sy neef Henri `n rondte gholf op `n Woensdagmiddag gespeel het. Toe dit op die vyfde gat begin reën, het hulle gaan skuil onder `n afdak, maar toe die reën opklaar, het hulle verder gaan speel. Dis toe wat hy deur die weerlig geslaan is en 20 minute later in die hosipitaal wakker geword het. Nadat sy neef gaan hulp soek het by die klubhuis het hy `n dokter gekry wat toevallig gholf gespeel het en Retief vertel dié dokter het sy lewe daardie dag gered. Na 3 weke wat hy nie skoene kon aantrek nie as gevolg van sy brandwonde, was hy terug op die gholfbaan en toe het sy golf vlamgevat, want mens besef jy kon dood gewees het.

Destyds het Retief die volgende wenk aan `n jong opkomende gholfer gegee: Hou jou fokus en neem die spel net hou vir hou, Vergeet van die toernooi en vergeet waar jy op die punteleêr lê.

`n Jong Retief

Retief (The Goose) Goosen. Foto: Instagram Retief Goosen saam met Gary Player (Foto: Instagram) 044 110 0282 | info@capservice.co.za Cnr PW Botha Blvrd &, Ossie Urban Rd, Tamsui Industria, George, 6529 044 878 2861 | www.automagic.co.za Cnr of P W Botha Blv. & Ossie Urban Str. Tamsui, George
Sourcing car parts and accessories shouldn’t have to be a pain in your bonnet
CAPE TOWN BRANCH OPENING SOON! Ts and Cs apply. BUCO GEORGE: 4 Bridge Road, George Industria TEL: 044 802 4600 795EACH MAKITA IMPACT DRILL 1281221  500W  13mm 1250EACH MAKITA JIGSAW 1271310 450W 895EACH MAKITA ANGLE GRINDER 1301415 15mm 3339EACH TOTAI GAS GEYSER 1208568  12L 329EACH WALLCRETE SKIM 1360220  15kg  Interior 19EACH SOUDAL PAINTABLE SEALANT 1043603  White  260ml 2449EACH ECO TANK 1355057 2750L  Beige/Grey VALID UNTIL 15 APRIL 2023

Visit us in-store: Langeberg Mall | 044 023 0073 langeberg@torgaoptical.co.za

This article was written by a human, and not by ChatGPT

Unleashing the Power of ChatGPT

in

ChatGPT is a new artificial intelligence (AI) tool that came out November 2022 that provides quick, well-formulated answers to a variety of questions and is going to revolutionize the way we do things and the way we communicate. This powerful tool answers questions in a conversational style. You type your question, and it types back…within seconds, no matter the question. Since its launch, the bot has amassed more than a million subscribers and more than 100 million monthly active users.

Did you know CatchGPT can give you product recommendations? Prompt it with something like “I’m looking for a new pair of running shoes. Do you have any product recommendations?” and it will give you a list of some of the best options out there. It’ll even tell you about the differences between them, so you can make an informed decision.

ChatGPT can help you in the kitchen with recipe suggestions

Prompt it with something like “I have some leftover chicken and a can of black beans. Can you suggest a recipe and instructions to make?” and it will give you a list of ingredients and instructions.

ChatGPT can act as your own personal career coach. Prompt it with something like “act as an interviewer and ask me about my strengths” and it will start asking you questions as if you were being interviewed in real life.

ChatGPT can help you improve your confidence in social situations. Prompt it with something like “I’m looking for a conversation starter. Do you have any suggestions?” and it’ll give you some examples to get a conversation going.

options and it’s not just limited to books. You can also use it to discover new movies, music and more - a great way to find new enjoyable entertainment options.

With Chat GPT rising in popularity, what’s a parent to do?

There is no stopping the impact AI technology will have going forward, and Chat GPT is likely just the start of this era in education. Have an open conversation with your children and guide them through this transition so that they are aware of the risks and benefits of the technology. Explore the platform with them and work with their curiosity. Encourage your kids to use Chat GPT alongside an adults to get ideas about things they’re interested in, like music. Families can explore the tool together and try prompts that are fun, inspiring or helpful.

The topic of AI tools and how they impact education is incredibly important and we have to ask what are some of the possible impacts of AI tools like Chat GPT on teachers and students?

How do I prevent cheating and plagiarism when tools like this exist?

How do I talk to my learners about Chat GPT?

What are the pro’s and con’s?

Can we stop it being used by learners?

Should we even try and stop it?

If not, how will it likely change teaching methods and approaches?

Can it actually be harnessed for good?

Some pro’s include:

ChatGPT is like having a personal tutor right at your fingertips. It can help with homework and explain difficult concepts in a way that’s easy to understand. For example let’s say you’re struggling to understand the concept of momentum, just ask ChatGPT to explain it to you like you’re five years old and it’ll give you a simple explanation that even a child could understand and if you have any follow-up questions it can help with those too this is such a great way to get a little extra help and support with schoolwork and it makes learning more interactive and engaging.

With bullying in schools, ChatGPT can also be an amazing resource for anyone’s troubling with anxiety stress or any other mental health issues for example you could type in “feeling really anxious and overwhelmed” and it will give you some tips for managing anxiety if you’re in need of some guidance or just want talk to someone chat GPT could be a convenient way to get support anonymously.

Plaas Eiendomme waarborg professionele dienste of jy residensiële, kommersiële of landbou-eiendom koop, verkoop, of wil voordeel trek uit die vele ander eiendomsdienste wat ons verskaf.

It’s important for us to keep our readers well informed about the use of ChatGPT, as most people don’t really know how to use it to its full potential, that’s why we want to share some of the best ChatGPT use cases, prompts and examples with you.
Scan this code to download A Teacher’s Prompt Guide to ChatGPT aligned with “What Works Best” Construction | Building | New Builds | Renovations | Roofing Painting | Airless Spraying | Ceilings | Plaster | Brickwork M: uni-build@mweb.co.za A: Howick, South Africa T: 081 013 9745 (Ian) T: 083 637 7707 (Ron) New Builds, Renovations, Alterations & Additions Since 1998 n Tradisie van vertroue. | A tradition of trust. Sable Office Park, Hv Louis Fourie en Rooken Smith, Voorbaai, Mosselbaai T: 060 905 7171 www.plaaseiendomme.co.za
INCLUDES: Free Scratch Protection | 2 Beautiful Frames | Comfortable Multifocal Lenses | Polarisation on 1 Pair | Industry Best Guarantees It’s TORGA OPTICAL 2 PAIRS MULTIFOCALS SAVE R5100 6499 ONLY R T’S & C’S APPLY.
BOOK ONLINE torga.co.za/book
MULTIFOCAL PROMO

Trompoppies

Klubhuis

Kultuurtoekennings

Prysuitdeling

Sport

Jy is uitgenooi! Your are invited! OPEAAND | OPEN EVENING WOENSDAG, 22 MAART WEDNESDAY, 22 MARCH 18:00 - 20:00 WWW.STRUISIES.CO.ZA TEL: 044 279 1623 LAERSKOOL WESBANK
HOËRSKOOL OUDTSHOORN
Voor: Heike Swart, Engela de Wet. Agter: Elizabeth de Waal, Ansu Kroukamp, Zerwich Westraad, Franco van Rensburg, Fourie Delport, Lucan Scholtz. Voor: Ané Viljoen, Erich Falch, Suzaan van der Westhuizen, Ruan Hattingh. Agter: Rowen Fouché, Mikayla Beets, Lika Schoeman, Arjen Erasmus, Néhan Botha, Equin Josephs. Ons spog met ‘n splinternuwe klubhuis op ons skoolterrein. Voor: Jeswinique Davids, Sihesihle Screech, Shawnna Campher. Agter: Kiara Kivetts, Erin Trimm, Yanga Jansen. Voor: Elizna Swart, Landé MacCleod, Lilitha Yekani, Asiphe Simama, Marsha Wagenaar, Joané van der Westhuizen. Agter: Conlan Maasdorp, Ninke Griffioen, Andrea Boonzaaier, Ambé Festus, Thabiso Pheko, Edward Dalton. Bethean-Joy Bruiners, Fran-Mari Visagie, Oliver Marajh, Nerogan Wales, Fabian de Kock, Liyema Gxenya. Sport Voor: Jasmin Williams, Latitha Mphuthing, Abongile May, Audan Olivier, Sarah-Jane Lewis, Divan Rademeyer. Agter: Craig Blaauw, Logan Jantjies, Geo Bruintjies, Delaud Baartman, Sachin Wagenaar, Nolin Plaatjies, Jeandré Jaftha. Baie geluk aan die leeders wat die volgende prestasies behaal het.

LANGENHOVEN GIMNASIUM

Gimmies het 34 atlete gehad wat gekwalifiseer het vir die ASWD byeenkoms. Tydens die byeenkoms het ons 22 medaljes verower:

Voor: Marlie Ellis, Nina Cloete, Zanri Engelbrecht , Elizma Huyser, Dunay Jonck , Chanelle Bester, William van Tonder. 2de Ry: Christelle Visagie, Alaina Sowden, Esti Huggett, Mia van der Westhuizen, Emma van der Westhuysen. 3de Ry: Zander Graham, Rouxlé van der Westhuizen, Jeanie du Plessis, Annamé du Plessis, Amber Saaiman. Agter: Wernig Oberholzer, Mari Pretorius, Wessel Nortier, Arné J van Rensburg, Sinclair Lottering.

VRL Graad 8

Dian Potgieter, Enyah Cremer en Kara Janse van Rensburg is verkies tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2023. Baie geluk aan julle en jul ouers.

Noodhulp Vlak 1-kursus Kleure-atletiek

Voor: Jean Joubert, Ané Bester, Nina Cloete, Andrea van der Linde, Clarice Colin, Chanelle Bester, Emma van der Westhuysen Agter: MJ Verwey, Walter van der Mescht, William van Tonder, Tyron-Lee Andries, Elizma Huyser, Mari Pretorius, Hanro Basson, Marli Hunlun, Alida Geldenhuys, Dunay Jonck, Esti Huggett, Jana Fouchee.

044 272 7391 | queenflorist@polka.co.za

Onverwacht Cres, Oudtshoorn, 6620

Makka Swart Konstruksie (Pty) Ltd t/a

MAKKA SWART KONSTRUKSIE

Voor: Miranda Strydom, Andrea de Klerk, Tamzynne Gosling, Lené Lass,Graham Hughes. 2de Ry: Chanell Willemse, Mia Nel, Anke Matthee, Janka Byleveld. 3de Ry: René Viljoen, Mikayla Dicker, Michelle Minnie, Jané Kriek. Agter: Jani van Tonder, Alethea Taylor, Edwin Schoombee, DeAnne Potgieter, Rolindi Graaff BlaBlaBla

Tennis

York has had a bumper Tennis season so far and more than made up for the barren Covid times. We have had an enthusiastic squad of 14 players coached by Great Tennis. We have seen a huge improvement in our standard of play and are very ‘Grateful’ for the input of

Our Interhouse was played using a Mixed and doubles format which proved to be highly competitive and led to a nail-biting finish where Lancaster emerged as the winner of this year’s Interhouse Tennis tournament.

These Yorkie will play for a spot in the Eden team over the next 3 tournaments.

We are extremely proud to announce that the following Yorkies made the team.

LAERSKOOL GEORGE-SUID

Skaak

Voor: Bella du Plessis, Luke Visser, Kayla Rabe, Mieke de Waal, Janko Joubert, Hayley Walters. Agter: Fourie Kotzee, Arno Kleinhans, Hayley Joseph, Kihandré Liebenberg, Reese Reyneke, Christiaan Oosthuizen, Katelyn Lourens. Afwesig: Jaydri Kamfer en Tatyana Viljoen.

u.19

• Sharna Prince

• Lisakhonya Fana

• Lyle Katsen

• Tyler Lewis

• Migael Saal

Eden atletiek

Voor: Bella du Plessis, Luke Visser, Kayla Rabe, Mieke de Waal, Janko Joubert, Hayley Walters. Agter: Fourie Kotzee, Arno Kleinhans, Hayley Joseph, Kihandré Liebenberg, Reese Reyneke, Christiaan Oosthuizen, Katelyn Lourens. Afwesig: Jaydri Kamfer en Tatyana Viljoen.

Johannes Brink, Juffrou Irene du Plessis en Llewelyn Viljoen.

• Seun o.7 en o.8: Bernard Lamprecht

• Dogter o.7 en o.8: Lené Barnard

• Senior Victor Lodorum: Llewellyn Viljoen

• Junior VL: Daniël van Wyngaard (deel)

• Junior VLL:Markus Dippenaar (deel)

• Victrix Lodorum: Arabelle Grutter

• Junior Victrix: Jané Joubertn (deel)

• Junior Victrix: Mariané Labuschagne (deel)

YORK
SCHOOL
HIGH

GLENWOOD HOUSE SCHOOL

Cricket won by 7 wickets

Waterfront Chukka Festival - Water Polo

Glenwood House School’s 1st team Water Polo boys and girls played in the Oakhill U19 Waterfront Chukka Festival in Knysna, and both ended up at the top of their logs for the tournament.

Chess

Congratulations to Fox Brewis, Sienna Brewis, Keyla Douglas, Caitlin Douglas, Joshua Hawkins and Nicolaas le Roux for making the George Chess Team.

• 800m – 2nd (2:02.10)

• 1500m – 3rd (4:25.10)

We are so proud of our students who made it into the George Athletics Team.

Glenwood House School athletes competed in the George Regional Athletics meeting and secured 19 medals – 10 Gold, 8 Silver and 1 Bronze.

066 325 5111 georgephotocentre@gmail.com 4th st Mall, Akasia st, George
large format photo printing & canvases
SCHOOL PHOTOS - SKOOL FOTOS & CRÈCHE PHOTOS
Nicolas Vrey Megan Hyde Alexander Nortje and Duné Front to Back: Mirka Bekker, Tatum Hobson, Carla Buitendag, Kristen Dick and Gianna Glynos. Duné Haasbroek, Liana Saayman, Luca Rafferty and Brooklyn McDonald. Janlo Van Wyk, Alec van de Merwe and Alexander Nortje. Tyler Smith, Connor Ogden and Wanru Haasbroek. David Steyn (PhotographerMarie Zwiegelaar) Megan Hyde (Photographer - Lawrence Boatwright) Nicolas Vrey (Photographer - Lawrence Boatwright) George Regional Athletics meeting Eden Athletics Team Eden Trails

Voor: Milan de Villiers, Kiara Theron, Jaime Swanepoel. Agter: Scarlet Gerber, Cayden Andrews, Karlien Oelofse, Megan Botha. Inlas: Keanu Keffers.

Outies Eerste Krieketspan

Ons is baie trots op ons o.13A-krieketspan wat ‘n noemenswaardige

We are very proud of our o.13A cricket team who have had a notable

Outies rol tot in die Eden-Span

Baie geluk aan die volgende leerders wat hul Eden-kleure in rolbal verwerf het.

Ross Taljaard, Fagan Hofsta, Stephen Hunter, JP Immelman, Joa Victor, Hendrik Hofmeyr, Luke Liebenberg. Agter: Kayden Andrews (nie meer in die span), Ben de Waal, J.H. du Plessis (Afrigter), Dandré Karstens, Albert Myburgh. Inlas: Konrad Gouws.

Voor: Lia Schmidt, Ane Marais, Christebell Ras, Megan Julyan, Bella Coetzer, Kylie Cronje, Mienke Koen, Amahle Schaap. 2de ry: Isabel Nagel, Duane Johnson, Miahlize Kumener, Isabella Claassen, Janie Kasselman, Zani Swanepoel. 3de ry: Alana Lubbe, Liike Bekker, Elani Strydom, Rushmiya Juries, Nelbi Slabbert, Jaime Swanepoel, Amé Strydom. Agter: Kopano Mvimbi, Isobel Janse van Rensburg, Abby Lachabo, Zikho Hanase, Siba Ngcumbe, Mine Pretorius, Milan de Villiers.

Jané

Outie SWD-Skaak

en Donné Dempsey.

Karlien Oelofse, Kaila

Dit is egter nie skaakmat vir die Outies nie. We applaud your strategic thinking, commitment and discipline. Hierdie Outies het hulself in die SWD-skaakspan in geskuif.

Voor: Amike Fischer, Calinka Fischer, Garlan Gouws, Heinrich Punt, Lukas Arpin. Agter: Carlanda Fischer, Kyle Stamrood, Carlos van Niekerk, Loftie Fourie en FC Oberholzer.

ART, CRAFT & HOBBY Supplies; School Project Supplies: info@thelittleartshop.co.za | www.thelittleartshop.co.za MOSSEL BAY | 044 695 0584 | 6 Rooken Smith Str. Voorbaai Crowns and bridges Restoration Root canal treatment Teeth Whitening Paediatric dentistry (Kids) A Brighter Dental Experience T: (044) 871-5130 | E: info@dentalnow.co.za | 42 Victoria Street, George Central LAERSKOOL OUTENIQUA
Pretorius, Steyn,

Kwaggas skitter by Stellenberg Top 10

Hierdie jaar het 59 van ons Kwagga-atlete aan die Stellenberg Top 10 byeenkoms deelgeneem. Die uitslae het Kwaggaland baie trots gemaak!

• 16 eerste plekke

• 17 tweede plekke

• 15 derde plekke

• 9 van on leerders het bo 800 punte behaal

Walter van Rensburg ontvang die prys as beste o.15 seun en beste algehele prestasie (seuns). Lenka Viljoen ontvang die prys as beste o.14 dogter askook die beste algehele prestasie (dogters).

Krieket Liga wenners

Kaptein van Protea-span

Hanno Swart, ‘n graad 8 leerder by Hoërskool Outeniqua, is as die kaptein van die o. 13 Protea-span aangewys wat in September in Dubai aan die Wêreldbeker Indoor Cricket toernooi gaan deelneem.

Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua se krieketspanne wat skoonskip gemaak het in die SWD Streek liga. Die 4 spanne wat aan die liga deelgeneem het is die o. 15A & B spanne, asook die o. 19A & B

Hoërskool Outeniqua se o.15A krieketspan het geseëvier as die WENNERS van die SWD Krieket o. 15 Super Liga. Hulle eindig ook die seisoen onoorwonne af!

o.15A

Kobus Boshoff, Christiaan van den Berg.

2023 Taiwan International Science Fair

Jaco Jacobs, ‘n graad 12-leerder aan die Hoërskool Outeniqua in George, verower ‘n tweede toekenning (Suid-Afrikaanse ekwivalent van ‘n silwermedalje) by die 2023 Taiwan International Science Fair (TISF) wat van 6 tot 10 Februarie 2023 by die National Taiwan Science Education Centre in Taipei plaasgevind het.

Die navorsingsprojek deur Jaco, “Geoutomatiseerde inflasie- en drukregulering vir ontspannings- en professionele fietsryers”, het bevind dat vir mededingende fietsryers, sowel as amateurs, bande wat afgeblaas of te veel opgepomp is, nog altyd problematies was en nog belangriker, ‘n veiligheidsgevaar. Die leerder se vierde prototipe

3D-gedrukte ontwerp pas outomaties die banddruk aan terwyl hy beweeg. Deur hierdie prototipe te gebruik, kan fietsryers ook die banddruk aanpas soos die terrein van die baan wat hulle gebruik, verander. Hierdie is ‘n ongelooflike prestasie en ons is seker Jaco gaan nog groot dinge bereik in die toekoms.

044 873 6558 | info@skinlogic.biz | www.skinlogic.co.za 27 Arbour Road Heatherlands, George, South Africa. We specialise in non-surgical aesthetic medicine, as well as skin and body treatments. All treatments are medically endorsed and based on proven scientific principles. info@justcolours.co.za. | 044 873 3541 | 044 873 2899 | Shop 9, York Street Boulevard (York Str Checkers Centre) | www.justcolours.co.za HOËRSKOOL OUTENIQUA
Walter van Rensburg en Lenka Viljoen Voor: Ruan Botha, Jac du Plessis, Daniel du Preez, Adrian Cronjé, Christo van Wyk, Hanno Swart. Agter: Matthew Coleman, Reece Muller, Bernard du Toit, Bernard Schulze, Wernich Cassel, Nathan Best, Daniel du Plessis. o.19A Voor: Dean Botes, Keaton Best, Keagan Cronjé. Middel: Christiaan van den Berg, Nicolaas Duvenage, Zander Nel, Wehan Meyer, Charl Marais. Agter: Joof Enslin, Ewald Muller, Migal Groenewald, Trent Huisamen, Danie Venter, Kobus Boshoff. Hanno Swart o.15B Zander Viljoen, Rikus Human, Michael Meintjies, Lafras Hector, Dian Breedt, Darren Muller, Hanko Scholtz, Stef Victor, Jonty Jackson, Dinand Brits, Dorian de Wee.
LAERSKOOL
VORENTOE PRIMARY SCHOOL
Die volgende twee atlete het Eden-kleure ontvang vir atletiek by die Eden Kampioenskappe in Oudtshoorn.
wat
uitgemaak het van die
Jarko Stadler, wat sy Eden-kleure ontvang het vir Rolbal Seuns wat deelgeneem het aan die Eden Eden Atletiekkampioenskappe Rolbal Eden-kleure
Ons atlete
deel
Mosselbaai-span,
o.13-Krieketspan Atletiek Eden-kleure Ons is trots om ons o.13-Krieketspan vir 2023 aan te kondig. Dit is nuut en dis opwindend en die beste van als is, JY is uitgenooi! Kom ons ondersteun plaaslik, eet plaaslik, koop plaaslik en geniet plaaslik! LoveLocal #LoveGeorge #LoveMosselbaai Volg ons op Facebook: LoveLocal - Mosselbaai Volg ons op Facebook: LoveLocal - George Minay Botha en Chanté Marais
Jacquin Juries, Duan Du Plessis, Zahr Jones en Ruben Portheine.
076 386 8774 | 044 695 1304 | admin@premierpanelbeaters.co.za 27 Industry Road, Voorbaai, Mossel Bay 24 HOURS TOWING SERVICE EBEN VAN NIEKERK 082 885 7013 AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A Maak seker jy lees die nuutste skole nuus in jou omgewing op die AWSUM nuuswebwerf! www.awsumnews.co.za LAERSKOOL HARTENBOS
Laerskool Hartenbos atlete by Eden Atletiekbyeenkoms. Dolfynkontrei Skaakspelers tydens die Mosselbaai Skaaktoernooi. Groenbal tennis teen Dolfynkontrei Skaakspelers World Indoor Archery Championship Prestige atletiek Eden Atletiekbyeenkoms

It’s TORGA OPTICAL

MULTIFOCAL PROMO

Visit us in-store: Langeberg Mall | 044 023 0073 langeberg@torgaoptical.co.za

2 PAIRS MULTIFOCALS

SAVE R5100

INCLUDES:

Ons is voorwaar trots op ons leerders wat opgeneem is in die Eden-atletiekspan. Hierdie atlete gaan op 10 en 11 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe te Paarl deelneem.

Nashua Atletiekbyeenkoms

Tydens die Nashua Atletiekbyeenkoms te George het die volgende atlete pragtige prestasies behaal.

Voor: Miané Schutte, Sias Poggenpoel, Mila Smit, Edward Swanepoel, Mia Rossouw, Jaywin Scholtz, Jané Britz en Cruden Briesies. Agter: Milan Kotzé, Lara Brown, Juann Muller, Luan Augustyn, Xian Nortjé, Tristan Meyer, Sadie Quinton, Chanelle Lombard en Leah Brown.

Netbal

Baie geluk aan die volgende dogters wat as toerspan gekies is om die 10de en 11de Maart aan die Langenhoven Toernooi 2023 te Riversdal by te woon, sowel as die Kobus Wiese rugby- en netbaltoernooi op 31 Maart tot 5 April te Paarl.

Voor: Leah Brown - 2de plek, 800m. Chanelle Lombard – 3de plek, gewigstoot. Lara Brown -– 1ste plek, 800m (rekord verbeter). 3de plek, 150m. Mia Rossouw – 1ste plek, 800m. 2de plek, 80m en Jané Britz– 1ste plek, 70m hekkies. Agter: Sias Poggenpoel - 1ste plek, 800m. Tristan Meyer – 1ste plek, 800m (rekord verbeter), 150m, 2de plek, 100m. Luan Augustyn – 2de plek, 800m (rekord verbeter) en hoogspring. Jaywin Scholtz -1ste plek (beste seunsatleet aangewys), 80m en 100m. 2de plek, 70m hekkies en Cruden Briesies – 1ste plek, 70m hekkies, 80m en 100m.

Baie geluk aan die volgende seuns wat as toerspan gekies is om aan die Oakdale Rugbytoernooi te Riversdal by te woon, sowel as die Kobus Wiese rugby- en netbaltoernooi op 31 Maart tot 5 April te Paarl.

swem tydens die Wes-Kaap B-kampioenskappe behaal. Mooi so, Ewald!

Roshelle van Niekerk

Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelgeneem het.

Voor: Livia Gericke, Alexa Alberts, Annabell Schoevers, Chanelle Lombard en Yvonne Kempon. Agter: Marie du Plessis (afrigter), Monique Bonner, Cara Bosman, Karli-Louise Weston, Ruchka Grobler, Mieke Vos en Andrea Dynes (afrigter).

Voor: Estian Cronjé, JJ Carter, Alec Muller, Dylan Stander, Kanu Potgieter en Ethan Kuyper. V.l.n.r. (middel): Jandré Badenhorst, Stian Theunissen, Louw Bouwer, Walter Steyn, Juann Muller, CB Strydom, Wikus Smit, Richardo van Eck en Estiaan Terblanche. V.l.n.r. (agter): Ronwen Aggent (afrigter), Drehan Coetzee, Zayden Swanich, Zack Westraadt, Franko Gouws, Xian Nortjé, Luan Augustyn, Tristan Meyer, Edward Swanepoel en Hennie Otto (afrigter).

HOËRSKOOL PUNT

Loop Atletiekbyeenkoms

Hoërskool Punt het by vanjaar se Loop Atletiekbyeenkoms, in Oudtshoorn, die sangbeker gewen. Langenhoven Gimnasium, Hoërskool Oudtshoorn, Outeniqua en Punt het deelgeneem. Elfreyden Hermanus was een van ons sterre in hoogspring en spog met ‘n nuwe rekord in die verspring seuns o.19.

Roshelle van Niekerk

Ons het 5 spelers wat opgeneem is in die Wes-Kaap se E-Sport span. Jimmy Swanepoel, Shaun Benade, TG Potgieter, Zandré Potgieter en Michael Roberts.

Ewald Swanepoel
Eerste dogterskrieketspan Eerste seunskrieketspan E-Sport
Free Scratch Protection | 2 Beautiful Frames | Comfortable Multifocal Lenses | Polarisation on 1 Pair | Industry Best Guarantees
6499
C’S APPLY.
ONLY R T’S &
BOOK ONLINE torga.co.za/book

Primary School Athletics

High School Interschools

Chess tournament

Original products We always sell authentic Sales Contact us for assistance. : 044 050 3254 | E:info@vihobby.store Diaz Office Park Block B Unit 21, 18 Beach Blvd West Mossel Bay 6506 EduGrowth is an afterschool e-learning support experience available in both Afrikaans and English for Grade 1-7 www.edugrowth.co.za Call: 011 568 2245 Whatsapp: 063 949 9523 Our key features: • Interactive Learning Platform • Assessments • Parent Dashboard & Learner Management Portal • Video Presentations • Bilingual options available VIKING IN YOU! Dine-in • Outdoor seating • In-store pickup 044 691 2570 | avfisheries@gmail.com | www.anchorvikingfish.co.za 23 Bland Street, Mossel Bay, 6500 CURRO MOSSEL BAY Baie geluk aan die volgene leerders met hul top prestasies! • Top presteerder seuns o/14 - Johan Schoeman. • Top presteerder meisies o/17 - Dana Lombard. • Senior Victrix Ludorum - Chanelle Barnard. Algeheel 4de plek, average points vs learner numbers - CURRO Mosselbaai- 3de plek.
Our athletes took part in the Eden Championships today in Oudtshoorn Evelyn Melnik-Greyling u.11: waiting results for High Jump and Long Jump Gerhan Pretorius u.13 80mHurdles and 200mHurdles: 1st Place
The following High school learners took part in the chess tournament the past weekend at Sao Bras High school.
Hongxi Weng, Josh Josephs, Waldo Smit, Meya Cordewener, Blake Lebati, Jaden Valentine, Lyle Duval, Jaden Pizzini, Lianke Van Den Heever, Kayla Van Rensburg, Jodie Diamond. Johan Schoeman Dana Lombard Chanelle Barnard Chioma Offor
Evelyn
Melnik-Greyling Gerhan Pretorius Mia Burger

Verkies tot Hessequa-span vir skaak

Die volgende leerders is opgeneem in die Hessequa-span vir skaak en kwalifiseer om aan Edenproewe op 11 Maart te gaan deelneem te George.

Eden SWD Atletiek

Die volgende leerders het Eden Kleure ontvang vir Atletiek, hulle neem deel die 11de Maart aan die Wes-Kaap kampioenskappe te Paarl.

HOËRSKOOL LANGENHOVEN

Dasse hou Opedag

Die skool se Opedag het op Donderdag, 23 Februarie 2023, plaasgevind. ‘n Groep van ongeveer 350 laerskoolleerders en ouers van Riversdal en al die omliggende dorpe het Langenhoven kom besoek. Daar het ‘n groep Dasse elke gas verwelkom en die dag was gevul

Tennis sluit af

Die tennisseuns het die seisoen goed afgesluit deur teen HS Punt se tweedespan kragte te meet en gemaklik met vyf wedstryde teen een te wen.

Ons is trots!

Die skool is tydens die Eden Sentrale Karoo Opvoedkundige Distrik, se Nasionale Senior Sertifikaat Toekenningseremonie op Donderdag, 17 Februarie 2023, met verskeie toekennings vereer.

Die skool ontvang ‘n sertifikaat vir ‘n 100% slaagsyfer.

• Rosa van Zyl is eerste in Engels Eerste Addisionale Taal in die streek. Sy ontvang ook ‘n toekenning vir algehele derde plek in die Eden Sentrale Karoostreek.

• Petra Crafford is eerste in Ingenieursgrafika en Ontwerp in die streek.

• Madré Davids en Marché Hunter is eerste in Toerisme in die streek.

• Aiden Geringer ontvang die Direkteurstoekenning.

Ons is baie trots op die klas van 2022!

LAERSKOOL VOLSCHENK
Madré Davids Marché
Aiden
Rosa van Zyl
Hunter Petra Crafford
Geringer
Esteban D’Emiljo, Arlo Viljoen, Dawid van der Bank en Johan Janse van Rensburg. Voor: Ané Lamprecht, Amy Johnson, Angel Johnson, Amber Johnson, Liza-Ann Fourie, Jean le Roux. Agter: Minka Groenewald, Khanyo Mzayifani, Isabella Lamprecht. Voor: Minke Nieuwenhuys, Licka Jordaan. Agter: Ludwig Odendaal, Lize Retief, Mia Nieuwenhuys, Yvonne Van Den Berg.

Oakdalers maak harte en sakke oop

Die Hoër Landbouskool Oakdale word jaarliks deur die Wes-Kaap Down Sindroomvereniging besoek ten einde fondse vir hierdie vereniging in te samel. Afgesien van die fondsinsamelingsprojek dien dit ook as bewusmakingsgeleentheid waar leerders bekend gestel word aan leerders met Down Sindroom. Vanjaar het die Oakdalers onderling in die koshuis ‘n bedrag van R 2 000-00 ingesamel wat op Donderdag 2 Maart aan die organisasie oorhandig is. Die groep is ook deur fietsryers vergesel wat fondse insamel deur vanaf Kaapstad tot in George te ry.

Een van Oakdale se oudskoliere, Gert van Wyk (1985: matriek) is een van die mans wat jaarliks sy fiets trap om sy betrokkenheid by hierdie projek te toon. Gert was in 1986 in ‘n motorongeluk en is sedertdien verlam, maar dien jaarliks met sy deelname aan die projek en besoek aan die skool as enorme motivering vir elke Oakdaler.

Oakdale – Koevert oorhandiging

Hier oorhandig Marco Steyn (adjunk-hoofseun) en Zandré Conradie (hoofseun) ‘n donasie ter waarde van R 2 000-00 aan Tineke Ganz-Malan van Down Sindroom Wes-Kaap. By hulle is Jody Adams.

Kranige fietsryers wat deel vorm van die fondsinsamelingsprojek deur aan die fietstoer deel te neem. Voor is Gert van Wyk, oudskolier wat jaarliks deelneem

HOËRSKOOL LANGENHOVEN

Dasse word paraat

‘n Groep van 39 leerders en een personeellid het op Donderdag, 23 Februarie ‘n Vlak 1-noodhulpkursus afgelê. Dit het uit ‘n praktiese en teorie-afdeling bestaan. Vyf personeellede het in Februarie baie ure spandeer om ‘n Vlak 3-kursus te voltooi waarna hulle ook ‘n praktiese- sowel as ‘n teorie-eksamen moes aflê. Elke mediese noodgeval in Dasseland is van nou af onder beheer!

CAW Gearbox & Diff Tel: (044) 873 3908 trucks@cawgearbox.co.za • 24 Ring Rd Gearbox & Differential Parts and Repairs on ALL TRUCKS! HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

Share this edition with someone digitally

WhatsApp your name to 073 187 9539 and we will send you the PDF

AWSUM NEWS

The biggest school news platform in S.A

LAERSKOOL BERTIE BARNARD

Eden-Atletiek span

Baie geluk aan Zack Olivier, Luan Faber & Schalk Burger wat gekies is om die Eden-span te verteenwoordig. Hulle neem 11 Maart 2023 deel aan die Wes-kaap atletiek Kampioenskappe in die Paarl

o.13 Meisies-Krieketspan

Ons is trots om ons o.13 Meisies-Krieketspan aantekondig.

Eden-MTB XCO

Op Sondag, 19 Februarie, het Migael van Zyl aan die Eden-MTB XCO deelgeneem. Migael het ‘n 1ste plek behaal in die seuns 09 - 10 jaar katogorie. Welgedaan Migael, ons is baie trots op jou. Berties bo!

Kleuresport

Perdry

Baie geluk aan die van Wyk sussies. Ons is baie trots op julle met julle uistlae wat julle verwerf het:

• Klare verwerf ‘n 3de plek in die Junior Junior-afdeling

• Katrien verwerk ‘n 3de plek in die Junior-afdeling.

Skouspring

Baie geluk die leerders met julle uitstekende uitslae. Ons is baie trots op julle:

Leah Janse van Rensburg het op Merlin deelgeneem.

Briana het deelgeneem aan die jaar se jeugskouwat op 16 Februarie in Riversdal plaasgevind het. Sy het ‘n eerste plek behaal met jeugskou. Sy het ook aan die SA Riding Horse-kompetisie deelgeneem wat tussen 16 - 18 Februarie plaasgevind het en die volgende uitslae verwerf.

1ste plek vir beste draf-klas

2de plek vir beste loop-klas

2de plek vir driegang-klas

3de plek vir beste galopklas

3de plek vir beste ruiter

Zack Olivier, Luan Faber, Schalk Burger Migael van Zyl Baie geluk aan die volgende atlete wat ons junior en senior Victor en Victrix Ludorum trofees verwerf het. Alex Fouche Cara Krumm Luane Janse van Rensburg Riversdal Jeugskou Heidelberg Jeugskou Berties se nuwe bussie! Dankie Toyota Briana Grobler Mieka Grassini, Leah Janse van Rensburg en Savannah Grassini Katrien van Wyk Klara van Wyk

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.