Suid-Kaap (Junie) Laerskool

Page 1

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

- George Voorbereiding - Outeniqua Hoër - Oudtshoorn Hoër - Laerskool Wesbank

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

AWSUM Trends is a booklet in the AWSUM Newspaper focussing on MOTORS | PROPERTY | SHOPPING BASKET | PRODUCTS & SERVICES.

GRATIS

Southern Northern Contact Stacey at 072 956 2382 or send a mail Cape Suburbs to staceyinkin2@gmail.com

MAY 2014

EAST LONDON

All tictititilti titi AWSUM Ntititi tititi ftititi tixtititiutititi Stititi ytiuti tiutititititi by tidvtititititititi titi titititi titititititititititi titititi tititi titi tititi tititi tititititi titititititi tititititititi Btititi titititi

Stacey Ikin: 072 956 2382 | staceyinkin2@gmail.com

atistim@tiemetiia.co.tia | 02ti 872 3880 tititi.atistim.co.tia

East021 872 3880 Tel: London

awsum@tiemedia.co.za

To advertise in this newspaper - Contact:

www.awsum.co.za

1ste Verj

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

HOËRSKOOL Ttititi ctiuld bti ytiu tidvtititititititi titititi

/ NUUS NEWS

NEWS

Port Elizabeth

advertising in AWSUM Trends

NUUS

HIGH SCHOOL Boland Helderberg Get exposure in your area by

AWSUM News

rsdag

P2 Health

E H O L ID A Y G U ID WINTE R

Stacey Ikin - (072) 956 2382 - staceyikin2@gmail.com

WHAT TO FIND INSIDE Health

Lifestyle

om T 10 rede s waar dit lekke r is om ! School ’n tiene r te wees

WIN FAV OUR ITE 5

News

T

with

kids Best car game s for

your selfie

d ... T Otta this worl SUM! AWAWSUM!

AWSUM!

AWSUM

!

P3 OPPI Spyskaart

P2 Die Boelie

P2 6 Ways to Keep Your Kids...

P3 Use crates for book shelves

P3 AWSUM Scoop

P4 - P8 School NEWS

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie! In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry.

Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014.

skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great!

2014

• Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!

doen T 12 dinge om te lf is voor jy twaa

own T DIY- Make your bag. over -the- shou lder

P3 Finance

T FOMO calendar T Colour in and win

WHAT TO DO THESE SCHOOL HOLIDAYS • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike

P4 Winter Recipe

FREE WINTER Holiday Guide inside

P5 On the GO!

WHO WE ARE

To advertise in this newspaper - Contact: Nic Papenfus - (073) 190 2650 - nicpa@tiemedia.co.za Rika Papenfus - (083) 320 8753 - rika@tiemedia.co.za Isabella van der Berg - (079) 625 9125 - isabella@tiemedia.co.za

Editor

Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | tenille@tiemedia.co.za

Graphic Designers

Rowan Engledoe - 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby - 021 872 3880 | jade@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: SOUTHERN CAPE: Primary schools: Park, Hartenbos, George Voor-bereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Rheede, Oudtshoorn Noord, van der Hoven, Hartenbos, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York, Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood.

PRINTED BY - Paarl Coldset

NEWS

FREE GRATIS

LAERSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

Tel: 021 872 3880 FREE

SOUTHERN CAPE

www.awsum.co.za

NUUS

JUNE 2014

PRIMARY SCHOOL

AWSUM News

Vol magies, warm lyfies en ’n GRÓÓT PLAN

Idees vir ’n Warm Winterhart-projek

D

ie winter is hier! Die koue klop aan die venster, dit is tyd vir lekker pannekoek en sop, en die Kaapse reëns betrap ons gereeld sonder ’n sambreel. Maar … wat van hulle wat nie ’n sambreel het nie – ook nie ’n huis met vensters of ’n ietsie warm om te eet nie? Vir talle minderbevoorregtes hier in ons streek is die winter vreesaanjaend. Ons hart bloei wanneer ons ’n man, vrou of kind op straat sien wat in wind en weer staan en bedel. Die meeste van ons wil graag iets vir hulle doen … maar ons weet dat om geld te gee nié ’n goeie idee is nie. Hier is wel ’n klompie goeie idees; dit is prakties en dit kan maklik saam met jou gesin, jou vriende of jou klasmaats aangepak word. Só kan julle ’n verskil maak: MAAK MAGIES VOL! Maak blikkieskos bymekaar, en rys, bone, pap, langlewe-melk en ander nie-bederfbare produkte, en begin ’n kosbank. Daar is altyd gesinne wat daardie kos bitter nodig het, én organisasies wat na sulke gesinne probeer omsien. Julle kan hier ’n groot verskil maak – en só ander se magies so vol soos julle s’n kry! ÓÚGOED IS WARMGOED Die koue en nat weer kry ons almal onder – maar het jy al daaraan gedink dat daar mense is wat in hierdie nat winter nie skoene het om aan te trek nie? Gaan kyk ’n bietjie in jou kas – en loer sommer in jou broer of suster of ma of pa s’n – en tel ’n bietjie

die pare skoene en tekkies wat nooit meer gebruik word nie. En die jeans wat nooit meer gedra word nie (omdat dit te styf sit!). En wat van die opgevoude kombers wat al twee jaar lank ongebruik daar lê? Dit is tyd dat daai goed ’n nuwe huis kry! En onthou sommer ook daardie serp wat nie meer cool is nie. Daar sál iemand wees wat dit sal LOVE! Onthou die Engelse spreekwoord: “One man’s junk is another man’s treasure!” MAAK KLEINGELD GROOT! Kies ’n organisasie wat jy wil ondersteun – en doen dit dan! Kyk, ’n mens het mos altyd ’n klomp kleingeld in jou beursie (dalk gooi julle dit in ’n bottel wat iewers in die huis staan). Moedig jou bure, ouers en die res van die familie aan om van daardie swáár sente – én die ewe swaar blink geld – ontslae te raak.

Stuur vir ons fo to’s van júlle Warm Winterha rtprojek!

Stel dan ’n doelwit: Hoeveel geld WIL jy insamel? En: Wanneer wil jy die projek voltooi? Vertel al wat leef en beef daarvan op Facebook en whatsapp. Kry nou sommer jou hele skool hierby betrokke. Gaan teken dan ’n prent of die skoolwapen met bordkryt op ’n parkeerterrein of sommer op die netbalbaan (hoe groter die prent, hoe meer plek vir die geld!). Op ’n spesifieke dag – of by ’n spesiale geleentheid wat jy met die onderwysers gereël het – bring almal dan hulle kleingeld en pak dit binne-in die getekende prent. Jy sal jou verstom oor hoe groot kleingeld word! Daar is ’n KLOMP maniere om in hierdie winter ’n verskil te maak. Hierbo is maar drie idees.


NEWS / NUUS

Health 2 JUNE 2014

Waar is jou ore my kind? Die meeste ouers en onderwysers het al die frustrasie ervaar van kinders wat skynbaar net nie hoor as daar met hulle gepraat word nie. Hoe weet ons of so kind net nie luister nie en of daar dalk regtig ‘n gehoorprobleem is? ‘n Agterstand in spraak- en taalontwikkeling is een van die hoofaanwysers van gehoorverlies. Die volgende aanwysers kan ook daarop dui dat ‘n kind moontlik ‘n gehoorprobleem het: • Nie bewus daarvan as iemand praat wat buite sigveld is nie • Gebruik ‘wat’ en ‘huh’ gereeld • Hou gesigte van sprekers stip dop • Sit baie naby aan die TV, veral as die TV op ‘n gemaklike volume vir die res van die gesin is

• Hoor nie goed oor die telefoon nie en wissel gedurig tussen ore terwyl hul oor die foon praat • Reageer nie op intense, harde geluide nie

• ‘n Sensories-neurale- of senuweedoofheid wat permanent van aard is en behandel word deur middel van gehoorapparate en /of FM-sisteme.

Oorsake van gehoorverlies by jong kinders: • Herhaaldelike middeloorontsteking • Familiegeskiedenis van gehoorverlies • Siektes soos meningitis, enkefalitis, pampoentjies en geelsug • Sekere medikasie wat gebruik word in die behandeling van ernstige siektes (bv streptomycin vir tuberkulosebehandeling) • Kopbeserings

Vroeë identifikasie van gehoorverlies is van UITERSTE belang vir die toepaslike ontwikkeling van spraak- en taalvaardighede en akademiese vordering. ‘n Kind is NOOIT te jonk vir ‘n gehoortoets nie. Dit is selfs moontlik om die middel- en binneoorfunksionering van pasgebore babas te bepaal.

Daar is 2 tipes gehoorverlies: • ‘n Konduktiewe of geleidingsverlies wat tydelik van aard is en gewoonlik deur medikasie of chirugie behandel word, soos in die geval van ‘n kind met middeloorinfeksie wat pypies ontvang

Indien jy bekommerd is oor jou kind se gehoor, maak so gou moontlik ‘n afspraak by jou naaste oudioloog of oor-, neus- en keelarts (ONK spesialis) vir ‘n volledige gehoorevaluasie. Vir ‘n spraak- en taalevaluasie besoek ‘n spraak/taalterapeut.

Raven Montessori

IMAGE DIVISION

PERMANENT MAKE UP

"Fulfilling your true potential"

BEFORE

Ages 5 to 12 years Contact Thelma thelmasenekal@vodamail.co.za or 078 000 1707

Vir verdere inligting kontak: 044 871 3860 of besoek www.georgehearing.co.za

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

AFTER

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI

Tel/Fax: 044 691 3456

Also available: Lamelle Skincare, Derma-roller, Lash extensions, Facials,Waxing, Skin Peels, Gel Tel nr: 044-8741303 11 Aandblom Ave, Bergsig, George www.image-division.co.za

Sarah Esterhuizen B.Pharm

ANDERSON’S

MARTIAL ARTS ACADEMY KICKBOXING / THAI-BOXING / SPORT KARATE / SELF DEFENCE

Please call to find a club in your area

044 851 0114 • 072 385 0581 / andersonkb@mweb.co.za

Be

NEWS / NUUS


NEWS / NUUS

Financial JUNE 2014 3

D I E M E E S B E L A N G R I K S T E S TA P I N J O U L E W E . Boedelbeplanning word dikwels assosieer met negatiewe gedagtes van “afsterwe” en “die dood”. So asof ons met die beplanning hiervan onsself mag ‘jinx’ of die spreekwoordelike ‘slapende hond wakker maak’. Volgens my is die opstel van ‘n lewende boedelregister seker die belangrikste stap in enige persoon se finansiële

beplannings proses. Nie net skep dit besondere gemoedsrus tydens u lewe nie, maar verseker ook dat u hardverdiende welvaart teen Jan Taks en gierige Eksekuteurs beskerm word. By NIFLAS TRUST dink ons buite die kis oor die opstel van testamente en boedelregisters. Ons proaktiewe benadering ten opsigte van boedelbeplanning en die kostes daarby

GOLD VAULT We Buy & Pawn

Gold, Silver, Diamonds, Fine Watches & Old Coins!

We sell silver bars: 1kg, 500g, 250g & 100g

Hans Otto - 083 262 0338 hans-otto@yahoo.co.za Hibernia Street 18 • www.gold-vault.co.za

betrokke dra by tot ons eenvoudige motto: Laat ons besigheid doen terwyl u leef, eerder as om geld te maak by u dood. Met die opstel van die Niflas Lewende Boedelregister, is ontwrigting en onvoorsiende finansiële uitgawes iets van die verlede en waarborg ons erfgename flinke afhandeling van enige bestorwe boedel (groot of klein). Skep

Be AWSUM. Read AWSUM.

die geleentheid om reeds tydens u lewe ‘expert’ advies te ontvang oor hoe om u bates op die bes moontlike wyse te onteien en sorg dat u boedel teen ‘n fraksie van normale fooi beredder word. Kontak ons gerus indien u wil hê ons moet u by die hand vat met die skep en beskerming van persoonlike en besigheids welvaart. Groete Elana (Tel: 086 164 3527 E-pos: elana@niflas.co.za)


NEWS / NUUS

AWSUM Kombuis 4 JUNE 2014

Let’s Cook! Lamb, Brinjal and Butter Bean Curry SERVES 4 TO 6

CURRY 2 long, large, firm brinjals, cubed 3 Tbs vegetable oil 3 Tbs unsalted butter 3 large onions, thinly sliced 5 cm piece fresh ginger, grated 15 ml coriander seeds, toasted and ground 15 ml cumin seeds, toasted and ground 5 cardamom pods, toasted and ground 5 ml turmeric 10 ml chilli powder 1 fresh green chilli, slit 1.5 kg lean cubed lamb or lamb knuckle 2 large ripe tomatoes, chopped 10 cloves garlic, crushed salt, to taste about 1 ½ cups boiling water ¾ tsp ground cinnamon 2 cups cooked butter beans 10 curry leaves (optional) 3 Tbs chopped fresh coriander

OPPI SPYSKAART Cut this out and keep it safe See what specials to grab in your area!

RAITA 2 cups thick Greek yogurt, 1 medium English cucumber, washed, 1 tsp roasted ground cumin, 1 Tbs chopped fresh mint 1 Tbs chopped fresh coriander, 2 tsp fresh lemon juice & salt to taste. WHAT TO DO: To make the curry, salt the Brinjal cubes and let them sweat for 20 minutes. Rinse under cold water and pat dry. Heat two tablespoons of oil in a large frying pan and brown the brinjals lightly - don’t cook them completely. Set aside till needed. Heat the butter and one tablespoon of oil in a large saucepan, add the onions and let them cook gently till they reduce down to two-thirds of their original size. Add a few drops of water if need be to stop them from

burning. Now stir in the ginger, ground coriander, cumin, cardamom, turmeric and chilli powder, and cook stirring for a few minutes to release the fragrance of the spices, adding a few spoonful’s of warm water at a time to stop them from burning. Stir in the fresh chilli and lamb, and cook with spices for 5 minutes. Don’t let it stick. Add the tomatoes and garlic, season with salt and cover with a lid, simmering for 20 minutes. Lift the lid and add the boiling water, just enough to cover the lamb, and stir in the cinnamon. Simmer till the lamb is tender; about 50 to 60 minutes. While the curry is simmering away, make the Raita. Place the yogurt in a bowl. Peel half of the cucumber and chop very finely. Dice the other half (with

the skin on) and stir all the cucumber into the yoghurt with the cumin, mint, coriander and lemon juice. Season with salt and add a little more cumin if you like. Set aside in the fridge until needed. Just before you are ready to serve, add the beans, brinjals and curry leaves to the lamb, and cook till warmed through. Stir in the fresh coriander and serve with roti. or steamed rice, and the cucumber and mint Raita. © Jenny Morris extracted from the Book Taste The World with Jenny Morris.


NEWS / NUUS

On the GO!!! JUNE 2014 5

Holiday Road-Trip Survival Tips

• Map your route in advance and be prepared for busy roads. • If possible, consider leaving earlier or later to avoid heavy traffic. • Keep anything of value in the trunk or covered storage area. • roadside assistance contact information on hand, in case an incident occurs on the road. • In case of an emergency, keep a cell phone and charger with you at all times. • With a little prep, you can leave the road-trip stress at home and enjoy your holiday!

Are you and your family planning to do a road-trip these holidays? Whether you’re heading to Grandma’s or a favorite vacation spot, we have a few simple tips to help make your drive a smooth one. • Ensure your vehicle is properly maintained. • When packing, instead of folding clothing items, roll them into tube shapes, then stack them. Your clothes will fit far more neatly, they’ll rarely wrinkle, you can fit far more in, and even kids can help pack with this method.

Spesiale

Winter Aanbod

Bed & Ontbyt R595.00 p/p wat deel

Oudtshoorn

(Kinders onder 12 halfprys)

1 Mei - 31 Augustus GEEN TOEGANGSFOOI Luukse Tente A la Carte Restaurant Bossafari’s Olifantaktiwiteite Meerkat Safari’s Konferensies Funksies Troues

Tel: +27 (0)44 272 0000 | E-Pos: info@buffelsdrift.com | www.buffelsdrift.com

’n Unieke ervaring in die hartjie van die Klein Karoo.

DAFCO DAMP & COAT

R209 900.00

2013 CHEV SPARK

R94 900.00

R189 900.00

2011 CORSA 1.7 TDI

R139 900.00

R89 900.00

2011 VOLVO S60 2007 VOLVO XC90

R 425 900.00

R209 900.00 R144 900.00

2014 CHEV TRAILBLAZER 2007 OPEL ZAFIRA

2010 FORD FOCUS 2012 CHEV UTILITY

C: 083 304 4723 E: paul@dafco.co.za W: www.dafco.co.za A: 4 Victoria Street George


NEWS / NUUS

Products & Services 6 JUNE 2014 Medical / Health ● Vakkeuse ● Beroepkeuse ● Leerprobleme ● Studiemetodes ● Huweliksberading ● Verhoudingsprobleme ● Mediese fonds tariewe

In and around the house

5% Discount on presentation of this advertisement Joubert Plaza 1, Shop 10, 100 Meade Street, George, 6530

PHILIPPIANS 4:13

OUR FAMILY SERVING YOURS

FUNERAL PLOICIES FROM R30 P/M BURIALS CREMATIONS MEMORIAL STONES EXHUMATIONS REPATRIATIONS

71 Nelson Mandela Blvd. George South Tel: 044 873 2663

Travel & Leisure

Produce

Education

Educational Products

Bloo Balloons Pre school New school 4 u Special prices for first 10 children Ages 6 mths - 6 years

For all your travel requirements

Contact Salmarie - 083 232 5728

House & Home

Cars / Automotive

Industrial

Photography

Cars / Automotive


FREE

advertising in AWSUM Trends AWSUM Trends is a booklet in the AWSUM Newspaper focussing on MOTORS | PROPERTY | SHOPPING BASKET | PRODUCTS & SERVICES.

GRATIS

Southern Northern Contact Stacey at 072 956 2382 or send a mail Cape Suburbs to staceyinkin2@gmail.com

EAST LONDON

HOËRSKOOL Ttititi ctiuld bti ytiu tidvtititititititi titititi

UUS N / NEWS

All tictititilti titi AWSUM Ntititi tititi ftititi tixtititiutititi Stititi ytiuti tiutititititi by tidvtititititititi titi titititi titititititititititi titititi tititi titi tititi tititi tititititi titititititi tititititititi Btititi titititi

Stacey Ikin: 072 956 2382 | staceyinkin2@gmail.com

atistim@tiemetiia.co.tia | 02ti 872 3880 tititi.atistim.co.tia

East021 872 3880 Tel:

London

awsum@tiemedia.co.za

To advertise in this newspaper - Contact:

www.awsum.co.za

1ste Verj

NEWS

Port Elizabeth

Boland Helderberg Get exposure in your area by

MAY 2014

NUUS

HIGH SCHOOL

AWSUM News

rsdag

E D I U G Y A D I L HO WINTE R

Stacey Ikin - (072) 956 2382 - staceyikin2@gmail.com

WHAT TO FIND INSIDE Health

Lifestyle

T F A V Oa rUgRa mI Te sEf o5r k id s Best c School News

WIN

ld .. . T O t t a t h is w o r

with

your selfie

SUM! AWAWS UM!

AWSUM!

AWSUM

!

P2 6 Ways to Keep Your Kids... P3 OPPI Spyskaart

P3 AWSUM Scoop

P2 Die Boelie

P3 Use crates for book shelves P4 - P8 School NEWS

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie! In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry.

Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM:

• Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014.

skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great!

2014

• Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!

h on T What to watc een t h e b ig s c r

T FOMO calendar T Colour in and win

WHAT TO DO THESE SCHOOL HOLIDAYS • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike


WINTER HOLIDAY GUIDE 2 JUNE 2014

FOMO CALENDA R

Just in case there are those of you who suffer from FOMO – We’ve compiled a list of things to do, which guarantees that you won’t be missing out on ANYTHING fun these holidays PORT ELIZABETH Speedway Go-Kart Track A minimum height of 1,5m for drivers and 1m for passengers is enforced. t: 041 583 1470 Trading Hours: 15h00 - 23h00 Fri 10h00 - 23h00 Sat – Sun Kids’ Corner Kids’ Corner is a fully supervised crèche with qualified, professional child minders for children aged six months to 13 years old. t: 041 507 7877 Trading Hours: 12h00 - 22h00 Mon – Thu 12h00 - 23h00 Fri 10h00 - 23h00 Sat 10h00 - 22h00 Sun Children’s Rides Keep the children happy and entertained with a Victorian style carousel, a jet ride, modern day

shooting star, pirate boats and more. t: 041 583 1470 Trading Hours: 15h00 - 23h00 Fri 10h00 - 23h00 Sat – Sun The Lighthouses Ten Pin Bowling The Lighthouses offer 16 lanes of ten pin bowling, 14 pool tables, and a bar and lounge area with big television screens showing MTV and sports. t: 041 583 1100 Trading Hours: Mon – Sun 09h00 – Late 365 days a year Adventure Golf Enjoy nine holes of adventure golf in tranquil surroundings with caves and water features. This is guaranteed fun for the whole family. t: 041 583 1470 Trading Hours: 15h00 - Late Fri

10h00 - Late Sat – Sun Magic Company The Magic Company is home to an amusement arcade with the latest computer and simulation games and experiences. Also part of the Magic Company is go karts, mini golf, bumper boats and a 3D/4D motion theatre. t: 041 583 1470 Trading Hours: 10h00 - 22h00 Sun – Thu 10h00 - 00h00 Fri – Sat

JAY BAY Concerts at the Jolly Dolphin 11 July - Van Coke Kartel, aKING & DJ Naaldekoker Presale R100 / Door R120 12 July – P.H.fat & Jack Parow Presale R100 / Door R100 16 July – The Parlotones Presale R180 / Door R200 18 July – The Lucas

Reunion & Jeremy Loops Presale R100 / Door R120 19 - July - 7th Son & Taxi Violence Presale R80 / Door R100 events@jollydolphin.co.za Contact Number: 042 293 2624 Website Address: www.jollydolphin.co.za Booking Enquiries: http://online.computicket. com/web/

CAPE TOWN WILLOWBRIDGE BARNYARD THEATRE 7 July - Neil Diamond & Friends 23 Jul - 31 Aug Best Days of Our Lives Rocking 5 decades of school reunion parties Tel: 021 914 8375 willowbridge@ barnyardtheatres.co.za

Sporting Chance (24 June – 28 June & 8 July – 12 July) Between R150p/p and R580p/p. 021 683 7299 / admin@ sportingchance.co.za Sportingchance.co.za All Star Theatre in Brackenfell Tickets cost R90p/p 021 836 5143 allstar@live.co.za Allstarlive.co.za Peter Pan Musical Show at Canal Walk (22 June – 14 July) Tickets for the show are available via Computicket. com as well as at the ticket booth at the entrance and cost R70p/p. Artjamming fun at the V&A Waterfront Dates: Friday 27 June to Sunday 13 July Times: Hourly sessions

from 11am to 6pm Venue: Centre Court, Victoria Wharf Shopping Centre Cost: R60.00 per child, per canvas School Holiday Fun at Ratanga Junction (5 – 14 July) Rider tickets (those over 1.3 metres) cost R162p/p, mini adventurer tickets (under 1.3 metres) cost R80p/p and non-rider tickets are only R55p/p (all prices exclude access to the slingshot, additional tickets must be purchased and cost R55p/p). 021 550 8504 info@ratanga.co.za www.ratanga.co.za SKOUSPEL KAAPSTAD 2014 - CAPE TOWN Venue: Grand Arena, Grand West - Cape Town, Western Cape Date: Sat 19 Jul 2014 1:00 pm


WINTER HOLIDAY GUIDE JUNE 2014 3

OUTTA3-2-1-BLAST THIS OFF! WORLD Best Car Games for Kids Banish backseat boredom without spending a cent! What do parents dread most about family road trips? It’s not the cost of filling up the gas tank. It’s also not traffic or toll roads or Sunday drivers. It’s the thought of their own little cherubs stuck together in tight quarters for hours. Luckily, there are lots of ways to keep kids happily entertained and enjoying each other’s company. And the best part? You can achieve it without spending a cent. HERE ARE OUR PICKS FOR THE BEST CAR GAMES FOR KIDS: I Spy. “I spy with my little eye, something red.” This easy-to-learn game is perfect for preschoolers, and can keep them entertained for unbelievably long periods of time. The directions are simple: One person spies something and recites the line, ending in a clue. Everyone else takes turns trying to guess the mystery item.

1

2

License Plate Game. When we were kids, everyone seemed to play the license plate game on family road trips. Armed with a pad of paper, we would write down the name of each province or district as we spotted it. The goal, of course, was to nab all provinces. If we were lucky, we’d spot a Namibian or a number plate from Botswana and Swaziland, too.

3

I’m Going on a Picnic. This alphabet-based memory game is great for kids 5 and up.

You don’t need a game board or any materials. The game can be played with as few as two players, but it’s more fun when the whole family joins in. The first player says “I’m going on a picnic and I’m bringing...” followed by something that begins with A, such as apples. The second player repeats what the first person said, but adds something that begins with B. So she might say “I’m going on a picnic and I’m bringing apples and bananas.” And so on with C, D, and the rest of the alphabet. If someone forgets an item, she is out. To be fair, feel free to be lenient and give hints to younger players. The last player to be able to recite all the items on the list wins.

4

20 Questions. This easy-peasy game is great for younger kids, thanks to its straightforward rules. Player One thinks of a person, place or thing. Everyone else takes turns asking questions that can be answered with a simple yes or no. After each answer, the questioner gets one guess. Play continues until a player guesses correctly.

5

Spot the Car. For families with ’tween and teen car hounds, this scavenger hunt is a fun alternate to the license plate game. Instead of looking for different provinces or towns, you’re looking for different car models.

GOUDKOP BUSH CAMP

Goudkop Bush camp lies in the heart of the Sandveld area on the West Coast of South Africa. The farm is situated on the edge of the Verlorenvlei Valley, nestled between the mountains of Piketberg and the coastal town of Elandsbay. The Bush camp is nestled against a hillside and hosts 4 rooms and 4 chalets all with a panoramic views over the valley and surrounding mountains. The 8 campsites are lush with green grass and conveniently located near the main camp and facilities.

• 8 Sleeping units & 8 Camping sites • Inside & Outside braai areas • Entertainment area with Dstv and Fireplace • Licensed bar • Swimming pool , Jacuzzi & Sauna • Fully equipped kitchen • Game drives, Walking trails & Bird watching • Ideal for large functions, be it birthdays, anniversaries or conference meetings.

www.goudkop.co.za Phone: 022 962 1669 I Mobile: 072 207 4492 Email: info@goudkop.co.za

www.parlamerproperties.co.za Office: 021 872 7673

Johanna Truter 082 928 84 88

Wind your way through planets and stars to get from earth to Mars. Remember to avoid those black holes!


Winter holiday guide 4 JUNE 2014

When all else fails, go to the movies

WHAT TO WATCH ...

22 JUMP STREET Release date 20 June

HOW TO TRAIN YOUR DRAGON 2 Release date 20 June

TRANSFORMERS: AGE OF EXTINCTION Release date 27 June

Monkey business How do dinosaurs pay their bills? With a Tyrannosaurus check.

What country makes you shiver? Chile.

What do you call a dinosaur that smashes everything in its path? Tyrannosaurus wrecks.

What did one elevator say to the other? I think I'm coming down with something!

What do you call a dinosaur that wears a cowboy hat and boots? Tyrannosaurus Tex.

What did one magnet say to the other? I find you very attractive.

How do you make a hot dog stand? Steal its chair. How do you make an egg laugh? Tell it a yolk. How does a pig go to hospital? In a hambulance. If a long dress is evening wear, what is a suit of armor? Silverware. What bird can lift the most? A crane. What bone will a dog never eat? A trombone.

THE HOUSE OF MAGIC Release date 4 July

DAWN OF THE PLANET OF THE APES Release date 11 July

EARTH TO ECHO Release date 11 July

What can you hold without ever touching it? A conversation. What clothes does a house wear? Address.

What did the mother broom say to the baby broom? It's time to go to sweep. What did the necktie say to the hat? You go on ahead. I'll hang around for a while. What did the rug say to the floor? Don't move, I've got you covered. What do you call a calf after it's six months old? Seven months old. Why does the Easter Bunny have a shiny nose? His powder puff is on the wrong end. Why was Cinderella thrown off the basketball team? She ran away from the ball. Why were the teacher's eyes crossed? She couldn't control her pupils.

DIE AVONTURE VAN PAULUS EN DIE ANDER APOSTELS

R85,00

Die avonture van Paulus bestaan uit ‘n CD met 15 stories en ‘n inkleurboek met prente van elke storie. Die boeke is spesiaal ontwerp vir kinders tussen 4-6 jaar oud.

DIE WONDERWERKE VAN JESUS EN ANDER LEKKERLEES STORIES VIR KLEIN OORTJIES

R85,00

Die wonderwerke van Jesus bestaan uit ‘n CD met 15 stories en ‘n inkleurboek met prente van elke storie. Die boeke is spesiaal ontwerp vir kinders tussen 3-7 jaar oud. Vir meer inligting en produkte, besoek ons e-winkel by www.bybelmedia.co.za Deeloproepe: 0860 26 33 42 of 0860 BMEDIA Direkte bestellings: bestel@bmedia.co.za Geen posgeld betaalbaar nie.

KLEUR IN EN WEN!

10 AWSUM lesers kan elk ‘n geskenkpak ter waarde van R200 met die komplimente van Bybel-Media wen. Knip jou ingekleurde-prentjie uit, vul jou besonderhede in en stuur dit aan: AWSUM Koerant, 10 Verster Straat, Paarl, 7646.

Naam: Ouderdom: Adres:

Van: Skool: Tel:


NEWS / NUUS

Laerskool Park JUNE 2014 7 Laerskool Park bied aan Toyota Sewestoernooi

Op 25 en 26 Julie 2014 bied Laerskool Park weer hul jaarlikse Sewestoernooi aan. 28 skole neem hieraan deel. Ons nooi u almal om te kom deel in ‘n heerlike sporten saamkuier dag.

Sierduifskou

Saterdag, 7 Junie het die SWD Sierduifklub hul jaarlikse streekskou hier by ons aangebied. Wessel van Dyk, ons vaktotum, is ‘n ywerige duiweboer. Sy duiwe het verskeie eerste plekke behaal. Onderandere is die duif op die foto aangewys as die beste jong duif.

Top Junior Hengelaar

Floris is ‘n Gr.4-leerder en is as die Top Junior Hengelaar van Stilbaai vir 2014 aangewys.

Laerskool Volschenk Rugby Na afloop van die SWD-Laerskole 0/13 tweede rondte rugbyproewe, gehou op Saterdag 10 Mei 2014, te George, is Stefan Marais en Ashwin Botha in die SWD-0/13-Rugbyspan opgeneem. Hierdie rugbymanne het vanaf 30 tot 31 Mei 2014 aan die Driehoekige Rugbytoernooi, te Worcester deelgeneem waar hulle teen spanne van WP en Boland te staan gekom het. Ashwin is in die SWDO/13-Cravenweekspan opgeneem en Stefan in die SWD-Sasolburg XV-tal. Volschenk is baie trots hulle.

Hessequa MTB Challenge Op Saterdag, 10 Mei, het ‘n paar Vollies hul stempel afgedruk by die Hessequa MTB Challenge wat deur Riversdal SUPERSPAR geborg is. Groot name soos Kevin Evans, Gert Heyns en Yolandi de Villiers het ook deelgeneem. Dit was ook ‘n SWD-Kampioenskap. Die volgende Vollies het baie goed presteer: Luke Hayward – 1ste seuns 0/13, 17km

fiets, Johann Thiart – 1ste seuns 0/11, 17km fiets, Juff. Susan Grove – 6de in die 48km fiets. Die 0/13A-Rugbyspan het aan die 8km trail run deelgeneem. Hulle het die atmosfeer van die byeenkoms baie geniet en sodoende kon hulle lekker spangees bou. Elkeen van hierdie seuns (Stutte inkluis) het dit voltooi en ‘n medalje ontvang.

Jeugskou

Janco Uys, ’n gr. 3- leerder van Laerskool Volschenk, is tydens die Jeugskou wat onlangs in Clanwilliam gehou is, as die Junior Junior-kampioen skouman in die Suiwelafdeling aangewys . So verwerf hy volwaardig sy WP- kleure. Hy gaan die Wes-Kaap in September by die SA-Kampioenskappe, wat in Vryburg gehou gaan word, verteenwoordig .

Koor

Laerskool Volschenk se junior- en seniorkore het onlangs aan die Oakdale Koorfees deelgeneem en pragtig gesing.

Netbal Op Saterdag, 10 Mei, het die 0/12- en 0/13-netbaldogters aan die interstreekproewe van Hessequa en Mosselbaai deelgeneem. Pragspel is gelewer en na afloop van die proewe is sewe Volschenkdogters in die streekspan opgeneem. Na afloop van die finale proewe, wat in Oudtshoorn plaasgevind het, is die volgende dogters in die 0/13-SWD-netbalspan opgeneem : Jamy Riddles, Hayley Alman, Adunaike Herling, Iné Lourens en Marlé van Wyk. Laerskool Volschenk is baie trots op hulle.


NEWS / NUUS

Laerskool Hartenbos 8 JUNE 2014 Netbal

Hande en hande vol van liefde en omgee

Baie geluk aan Carla Briel, Lize-May Niemann en Carley Kiewiet wat opgeneem is in die 0/12 SWD netbalspan.

Al ons 880 leerlinge samel elke dag broodknippies in vir ons “Broodknippieprojek”. Ons stuur gereeld broodknippies weg en net vir die foto was daar ongeveer n MILJOEN “Broodknippies” bymekaar gemaak. 1 Rolstoel ter waarde van R1485 word aan n gestremde persoon geskenk vir elke 247.5kg broodknippies wat ons skool insamel. Dis so wonderlik om die liefde en omgee te ervaar wat ons leerlinge in die spesiale projek insit.

Hoofleiers

Ons wens ons nuwe waarnemende hoofdogter, Charlene Johnson en hoofseun, Sarel Botha baie sterkte toe met hulle groot taak op hande.

Rugby Baie geluk ook aan Cobus Kleynhans en Hendre Niemann wat opgeneem is in die 0/12 SWD rugbyspan.

Poliesie K9 Eenheid Ons Gr. RR leerlinge het elke oomblik van die Honde-eenheid se besoek geniet en die gedeelte waar hulle die oulike honde kon vryf en selfs n drukkie gee was defnitief n hoogtepunt!

Suid-Kaap Kinderkoor Ons is baie trots op ons 4 leerlinge wat tydens die Suid-Kaap Kinderkoor se optrede so goed gevaar het en met n “Goud” huistoe gekom het.

Hokkie

Baie geluk aan Megan Young, Elrize Moolman en Charlene Johnson wat vir die SWD 0/13 netbalspan gekies is en (heel regs) Christi Snyman wat vir die 0/13 SWD Hokkiespan gekies is, ons skool is baie trots op julle!

Laerskool Blanco NIFLAS besoek Stephan Hattingh van NIFLAS het ‘n besoek by die graad 7’s se EBW klas kom aflê. Hy het die leerders aangemoedig om persoonlike begrotings op te stel. Hy het ook begrippe soos netto-waarde, laste, inkomstes en uitgawes prakties met voorbeelde uit die praktyk, verduidelik. Hierdie leerders is nou slaggereed vir die Junie-eksamen.

Weeklikse Beplanning Die Grondslagfase-onderwysers is besig met hul weeklikse beplanning in een van die klasse.

vlnr Alicestine Human, Natasha van der Merwe, Stephan Hattingh, Rikus van Zyl, Ulrike Anker en Joe Plotz.

Perdry Kompetisie Hierdie twee ywerige leerders neem gereeld namens Laerskool Blanco deel aan perdrykompetisies. Hulle het tydens die afgelope seisoen alreeds aan 4 kwalifiserende skoue deelgeneem. Die nuwe SWD-span sal op 9 Junie 2014 aangekondig word.

Nuus lesers Brandon Smuts is deel van die Graad 5-klas by Laerskool Blanco wat onlangs die nuus om 7 in die klas moes lees. Dit was duidelik dat daar heelwat verskuilde talente en ‘n klomp Riaan Cruywagen’s by die skool is.


NEWS / NUUS

George Voorbereiding JUNE 2014 9 Skaak Die volgende leerders van Voorbereidingskool George is verkies tot die SWDSkaakspan (o/10) wat aan die Nasionale Kampioenskappe in Kimberley gaan deelneem. Hulle is v.l.n.r. Conrad Holm, Michael Sweetbert, Drikus de Jager, Tim van Staden, Mathias Loubser en Heike Steinberg.

Tandarts

Die Pre-Primêre leerders van VBS het onlangs die spreekkamer van die plaaslike tandarts, Dr Johannes Viljoen, besoek. Hier het hulle die tandmuis in lewende lywe ontmoet.

Mondeling

Nuwe Gazebo

Beate Gaupe, Emma Lutsch en Pieter Coetzer wys hul pragtige maskers wat hulle gemaak het om hul mondeling toe te lig.

Nooit sal VBS se leerders kan wegsmelt in ‘n vaal massa nie. Die splinternuwe blou en geel gazebo sal daarvoor sorg.

Gimnastiek Hierdie drie manne speel kookwaterskaak. Na drie SWD-geleenthede is hulle as die beste0/10 spelers aangewys. Drikus de Jager (brons), Conrad Holm (silwer) en Michael Sweetbert (goud) glimlag breed vir die kamera.

By die onlangse Kaaplandse gimnastiekproewe het Sané Nortjé twee bronsmedaljes vir trampoline verower, Emma Lutsch ‘n bronsmedalje vir Vlak 1-gimnastiek en Lila Theunissen ‘n goue medalje vir Vlak 3-gimnastiek.

Baie geluk! Laerskool George-Suid Redenaars Ons wens Ewald Müller, Thomas Smook en Christel Smook baie sterkte toe vir die finaal van die ATKV-kompetisie! Hierdie leerders beskik oor die vermoë om met gesag voor ‘n gehoor op te tree.

Rugby Ons is baie trots op die rugbyspelers wat vir die SWD-span gekies is. Creflo Witbooi, Janico van Rensburg en JayJay Snyman is vir die SWD-vyftiental gekies en Bennett Nortjé vir die Cravenweekspan.

Skaak

Oupa en Ouma Dag Die Pre-Gr. R en Gr. R-kleuters het almal verras met die selfvertroue waarmee hul by die Oupa- en oumadag opgetree het. Hul het ‘n modeparade en karnaval vir hul dierbare oupas en oumas aangebied en elke oomblik daarvan geniet. Dit was ‘n voorreg om al die oupas en oumas by ons skool te ontvang en terselfdertyd ‘n bietjie te kon bederf.

Netbal

Viool

Hierdie twee dogters is kranige netbalspelers en is vir die Wes-Kaapspan gekies. Alicia is in die 0/13-span opgeneem en Carmen Olivier in die 0/12span. Baie sterkte vir die provinsiale toernooi wat hierdie vakansie plaasvind.

Neil Erasmus en Wian Prins, Gr. 3leerders, vorder verbasend goed met hul viool-lesse waarmee hul hierdie jaar begin het. Viool is ‘n groot uitdaging met ‘n besondere tegniek. Met die bekwame leiding van mnr. Calvin Steyn, geniet hul elke oomblik in die musiekklas.

Nicola Putter is deur SKAAK-SA aangewys om Suid-Afrika by die Commonwealth Skaakkampioenskappe te verteenwoordig. Hierdie kampioenskappe sal gedurende die Julie-vakansie in Glasgow, Skotland, plaasvind! Dit is ‘n wonderlike prestasie en ‘n fantastiese geleentheid wat op Nicola wag!

Graad R Opedag Hierdie pragtige, voornemende Gr. Rdogtertjie het die Gr. R-opedag terdeë geniet. Sy was gefassineer deur alles wat tydens die Opedag aangebied is en is entoesiastie om haar skoolloopbaan by Laerskool George-Suid Pre-Primêr te begin.


NEWS / NUUS

Laerskool Outeniqua 10 JUNE 2014 Projek Die graad 6 klasse van Outeniqua Laerskool het met vindingryke idees na vore gekom om water te suiwer, tydens hul Natuurwetenskap en Tegnologie projek.

Inge Steyn en Olivia Boardman het ook moeite gedoen met hulle NWT projek wat oor wataersuiwering gehandel het.

Hierdie groepie Landsdieners van Laerskool Outeniqua het tydens die streekkamp op Schoemanspoort die landsdienswapen prakties uitgebeeld.

Gimnastiek

Die volgende 0/13 rugbyspelers van Laerskool Outeniqua is ingesluit in die SWD A-span wat gedurende die Junie/ Julie vakansie aan die Cravenweek in Durban gaan deelneem.

By die onlangse Kaaplandse gimnastiekproewe het Sané Nortjé twee bronsmedaljes vir trampoline verower, Emma Lutsch ‘n bronsmedalje vir Vlak 1-gimnastiek en Lila Theunissen ‘n goue medalje vir Vlak 3-gimnastiek.

v.l.n.r. Stefan van Wyk, Christo Lamprecht, Anton Potgieter, Marno April en Xander Botha.

v.l.n.r. Luan Stander en Ruan Bath.

Projek

Rugby

Graad 4 Laerskool Outenqua se Gr 4’s het hullie passies geken vir ‘n dansreeks wat hulle moes skep vir Lewensvaardighede.

Ascension Day The learners of Outeniqua Primary celebrated Ascension Day with a special assembly.

Mr Rudi Steyn, who brought the messaage, Mrs Ronette Steyn, Christo Lamprecht (head boy), Esti Louw (head girl), Sisipho Ngcumbe (SU Prefect) and Kerwin Albertus (Saxophone soloist).

Glenwood House School Sea Rescue

Recycling

Torsten Henschell from Wilderness Sea Rescue and his son Mark, came to teach the” Little Glens” of Glenwood about the important role that the Sea Rescue Institute play in our Community.

Little Glens making a difference and supporting the new recycling company Interwaste.

SPCA “Little Glens” of Glenwood School lending a helping hand to the George SPCA by collecting dog and cat food. Back: John-Martin Levey, Alan Lester, Mpendulo Shezi, Daniel Whitehead, Owomtha Bokoyi, Tristan Boshoff, Jack Goussard, Marno van Staaden, Liam McDonald. Sitting: Tyla-Rae Glynn, Alexis Soekoe, Samantha Skorpen, Zintle Bangani, Imange Nxitywe

Netball

Back: Jack Goussard, Christopher Burgess, Katie van Niekerk, Alan Lester, Owomtha Bokoyi, Tyla-Rae Glynn, Marno van Staden. Front: Liam McDonald, Zintle Bangani, Khanya Danster, Daniel Whitehead, Tristan Boshoff, Imange Nxitywe, Rose Denn, Alexis Soekoe

The U/7 teams participated in the Tjokkerdag held at Blanco on the 24 May 2014. Although the wind factor was extreme, our girls took to the courts with enthusiasm. The first team managed to win two out of the three matches they played. Unfortunately, the U/7 team from Plettenberg Bay did not arrive for their match against our second team. Nevertheless, the girls made good use of the time and worked in a quick practice session. Thereafter, they enjoyed playing two matches narrowly losing both.

Kiana Venter, Shiloh de Witt, Lynique Venter, Jamie Smit, Keira Moolman, Renée Terblanche and Marniek Kruger with Taryn Offen standing in front.


NEWS / NUUS

Oudtshoorn Noord JUNE 2014 11 Kuns

Dehan de Kock, Gr. 4 leerder, is baie trots op sy selfportret!

Olyfies eie Olyfolie

Die olyfies van Laerskool Oudtshoorn-Noord is baie trots op hul eie olyfolie wat vanuit die olyfboord kom.

Biolink

Me Denise le Grange van Biolink help vir Reddersn om sy konsentrasie vermoë te verbeter, soda thy vir langer tye aaneen kan konsentreer.

Laerskool Wesbank

DIE SKOOL WAAR ELKE LEERDER BELANGRIK IS! Rugby

Netbal

Dogters O.13 Netbalspelers wat in SWD- en Wes-Kaapspan opgeneem is Anlizé Vermeulen, Elmé Botha, Laureka Wallace.

Dogter O.12 Netbalspelers wat in SWD- en WesKaapspan opgeneem is Nadia Coetzee, Yvette Schreck, Christelle Retief, Louisa Swart, Cornel Kruger, Anelda Coetzee.

Seuns O.13 Rugbyspelers wat in SWD- en Cravenweekspan opgeneem is.Auburn Bezuidenhout, *Kolbé Uys, Jeandré Vermeulen, Thomas Jordan.

Hokkie

Seuns en meisies O.13 wat in SWD-hokkiespanne opgeneem is: Lea Loock (B-span), Monré du Plessis (A-span), Anandie Kruger (A-span)

Seuns O.12 Rugbyspelers wat in SWD-span opgeneem is. Fransie van Rooyen, Marnitz Mellet, Schalk Vermeulen Afwesig: Kian Claassen

Be AWSUM. Read AWSUM.

Tweekamp en Biathle

Selma du Preez blink uit in Tweekamp en Biathle. Silwer medalje Dogters 0.11 Tweekamp SA Kampioenskappe. Goue medalje SWD-kampioenskappe in Biathle


NEWS / NUUS

Laerskool Van Reede 12 JUNE 2014 Drummies

Mathemagicians

Reading Awards

Van Reede Primary is very proud of their Junior and Senior Majorette teams. Thirteen of our girls have received SWD Junior Colours for 2014.

10 Mathemagicians! Beaming from ear to ear are 10 Grade 4-7 Mathemagicians who have received awards for achieving 100% in their Maths tests

Ben Alberts, Kai Barry, Ronan Klaasen, Dylan Cupido and Dylan Dreyer are Grade 4 learners who have achieved Excellence in Reading certificates for the number of books they have read this year.

Front: Jemimah Muggels , Ruby-Ann van Heerden, Al-Jay Muller, Ilke Stoffels, Laura Albert, Caitlyn Bruintjies Back : Chantelle Roets, Annique Gertze, Christal Baartman, Kelly May, Arina Luyt, Joy Delport, Sibongile May

Front: Skye Blacquiere, Antonio Bruiners, Mark Jonker, Kai Barry, Joy Human. Back: Richter van Heerden, Amber Hartley, Vanya Dreyer, TristanLee Stalmeester, Carin-Joy Blaauw.

Redenaars

Hockey

Op Dinsdag, 27 Mei het hierdie ses Graad 7 leerders deelgeneem aan Hoërskool Oudtshoorn se redenaarskompetisie vir graad sewes. Dit was hulle eerste ervaring aan so ‘n kompetisie en hulle het uitstekend gevaar.

Congratulations to the 6 Van Reede Hockey players selected to represent SWD u/13 Hockey.

These three Van Reede Drummies have also been awarded South African Colours for 2014. Well done. Joy Delport, Caitlyn Bruintjies and Sibongile May.

Rugby

Vier van ons seuns is opgeneem in die o/12 SWD rugbyspan. Luke Jonker en Stirling Booysen (B-span), Lonario Wagenaar (A-span) en Lleyton Avontuur (B-span)

Ons is trots op Tinsley Stuurman wat as o/12 speler opgeneem is in die o/13 A Cravenweek Rugbyspan.

and save a life! Voor: Ihante Coetzee, Kerrighan Aries, Dominic Erasmus Agter: Anna-Mari van den Heever (2de plek Afrikaans) , Helen Britz (eerste plek Engels) en Irma Lötter.

Laerskool Knysna

Become the best that you can be E’Pap Organisation Every year Mrs Shelley Godsell ( founder of the e’Pap organisation in Knysna) and Mrs Marlise Basson are invited to come and enlighten the Grade sixes on the valuable work being done by volunteers in Knysna and neighbouring areas, in providing 4 500 children with a bowl of e’Pap porridge every morning. The Grade 6’s are always inspired to collect small change during the year to help provide as many meals as they can for the following year. A lovely dvd showing how appreciative the children are to start their day with a full tummy is

shown to the learners and will hopefully encourage them to reflect on how fortunate they are. We trust that some of these learners will themselves become involved in volunteer work in the future. Knysna Primary also again handed over a cheque to Mrs Godsell from funds earned from the My School Card. Our thanks to the Moms who regularly swipe their cards at participating stores. The talk was rounded off by the learners queuing up to taste the nutritious, strawberry flavoured e’Pap porridge.

Konsert

Godsdiens

Dit is Little Elephants se voorreg om eer te bring aan grootouers met ‘n konsertjie en om soos hulle aan te trek.

Tydens een van die Gr6’e se PSW (Persoonlike en Sosiale Welstand) -lesse, het ons oor die gebruike van verskillende gelowe geleer. Die klem val hier om alle mense met respek te behandel.

Slumber Party

Slumber party at Little Elephants

Hokkie

So lyk ‘n hokkiespan wat in een toernooi 40 doele aanteken sonder om een doel af te staan.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.