Southern Cape Tribute Class 2020

Page 1

SUID-KAAP

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

SEPTEMBER 2020

www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705

FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Dagsê Suid-Kaap. Snappi is op pad!


Die jaar wat jy nooit sal vergeet nie Onderwysers met gesigskerms en leerlinge wat ver van mekaar af staan, is nou iets waaraan die meeste leerders gewoond geraak het. 2020 is `n jaar wat jy in jou lewe nooit sal vergeet nie. Om in matriek in Suid-Afrika te wees, is iets groots. Dit is is dus belangrik om dit te ervaar en dit ten volle te geniet. Met hierdie uitgawe wil ons iets aan die Klas van 2020 gee om jou te herinner aan hierdie uitsonderlike jaar. Ons gee graag erkenning aan daardie leerlinge wat die skole aan ons voorgehou het. Ons dink aan elkeen van julle as `n ware kampioen wat hierdie moeilike jaar op `n besondere wyse gehanteer het - nog soveel te meer as jy voluit geoefen het en gepoog het om vir jou skool se eerstespan te speel. Ons sou graag aan elke kind in die skool in hierdie koerant wou erkenning gee, omdat julle in ons oë almal kampioene is. Ongelukkig is dit net nie moontlik nie, vanweë die beperkte ruimte wat ons het. Die Covid-jaar sal die 2020-klas vir baie jare aan mekaar bind. Ons dink ook aan die o.13’s wat ook `n groot jaar in Graad 7 sou beleef het. Die Klas van 2020 sal onthou word as die klas wat groot uitdagings moes trotseer om hul skoolloopbaan te kon voltooi. AWSUM het by `n paar matrieks en Gr 7’s gaan uitvind hoe hulle voel oor die sportjaar wat verlore is. Lees hierdie onderhoude aanlyn op www.awsumnews.co.za

Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za

Designers Aniena Venter Ruveix Venter Rowan Engledoe

To advertise

Advertising Coordinator Carina Pio

Pieter Brand 076 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za

Schools Coordinator Melinda Huysamen

Michelle van Zyl 083 414 6948 | michelle@tiemedia.co.za

Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za

Al die foto’s kan aanlyn gekry word by awsumnews.co.za

Distribution Christelle van Wyk Charl Paulse

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.


Wat sê die Klas van 2020? Ek is baie hartseer dat ons sport af is en glo ons sou baie goeie resultate getoon het hierdie jaar. AJ Claasen, Laerskool Hartenbos

Obviously did none of us expect this to happen. I’m devastated because this is my year I’ve been most looking forward to play rugby and all the sacrifices that comes along with that. Chadley Josias, Hoërskool Outeniqua

Dis baie teleurstellend dat dit hierdie jaar moes gebeur, ek het uitgesien om díe jaar so groot as moontlik impak op die rugbyveld te maak. Dis hartseer dat die matrieks van 2020 slegs een wedstyd die jaar gespeel het. Ek is seker hulle het na baie uitgesien...Veral die wedstyd teen Langenhoven Gimnasium. Lourens van Vuuren, Hoërskool Langenhoven

“This is not the end.” Ons gaan weer as `n span saamspeel. Bly net positief en bly fokus op die goeie dinge i.p.v die slegte. Lianca Venter, Laerskool Hartenbos

There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi

Ons het baie uitgesien na die jaar. 2020 was nou dalk nie die beste sportjaar nie, maar moenie dat dit jou onderkry of jou drome vernietig nie. Die Coronavirus is soos baie goeie verdedigers in ‘n hokkiewedstryd, jy moet net verby hulle kan kom en dan is dit net jy en jou eind-doel. Daniel Janse van Rensburg Hoërskool Langenhoven

SCAN

& WIN!

Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without begin charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.

getsnappi.com

R5000* FOR YOUR SCHOOL & R1000* FOR YOU T’s & C’s Apply • Competition closes 9 October • *Voucher Value


LAERSKOOL VORENTOE O.13A Rugby

O.13A Netbal

GREAT BRAK

Tel: 044 620 3711

Eerste ry: Aden Adoons, Christo Barnard, CJ Nel, Danté Lategan. Tweede ry: Divan Greeff, Elijah Schoeman, Enziorique Stuurman, Farrel Claasen. Derde ry: Keano Fortuin, Kyle Du Bruyn, Lohan Barnard, Luke Jansen. Vierde ry: Muller Lourens, Nathwin Pockpass, Pierrie Visagie, Simeon Bosman, Sine Mdlankomo.

Eerste ry: Adél Van der Walt, Ange-Lee Minnies, Christi-Lee Matthews. Tweede ry: Danielle Treurnicht, Elizma Roodt, Francis De Waal. Derde ry: Jenique Minnies, Jody Treurnicht, Shani Meyer.

Ongelooflike besparings GREATGREAT BRAKBRAK

Shopping Hours 24/7 | ICE/YS | Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag 044 620 3711 Tel: 044Tel: 620 3711

Shopping Hours 24/7 | ICE/YS | Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag

Shopping Hours 24/7 | ICE/YS | Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag


LAERSKOOL HARTENBOS

O.13A Netbal O.13A Rugby Eerste ry: Ryno Steyn, Mark Grant, Ricus van Rooyen, HP Coetzee, Juan-Emile Smit. Tweede ry: Shaun Benade, Lohan Gerber, Adrian Smith, Christian le Roux, Pedri Kommer, Leehano Kannemeyer. Derde ry: Charl Odendaal, Bjorn Jonker, Heinrich Gericke, Corne Jansen, Kane-Daniel du Plessis, Zenivin Karelse.

HARTENBOS CARAVANS & OUTDOOR AND REPAIRS ate m i Ult

rience e p x E ping m a C

Second Hand Caravans For Sale Repairs and Service Camping Gear / Tent Repairs

Fanie: 082 701 8295 or Riana: 082 051 6130 | Ferasmus61@gmail.com

Eerste ry: Lianca Venter, Dane Lubbe. Tweede ry: Mieke Coetzee, Corissa du Plessis. Derde ry: Liané Pretorius, Megan Greeff. Vierde ry: Quré Roets, Zarah Herselman.


LAERSKOOL PARK O.13A Rugby

O.13A Netbal

O.13A Krieket

Eerste ry: AJ Muller, CJ Steenkamp, Edrich Schoeman, Emile van Rensburg, Evan Fourie. Tweede ry: Fanie Keyser, Franko van der Westhuizen, Hanru Kuun, Henru Nell, John-Daniël Minnie. Derde ry: Lourens Viljoen, Luan J van Rensburg, Luka Otto, Mark-Hein Fourie, Mika Smit. Vierde ry: Morné Coetzer, Rynhardt Aucamp, Steven Terblanche, Walter Van Rensburg, Zian Windt.

Eerste ry: Nadia Wentzel, Cammy Cordom. Tweede ry: Katya Glockzin, Melissa Kuun. Derde ry: Nicole Fourie, Phoebe J van Rensburg. Vierde ry: Shakira September, Zehani Lodewyk.

Eerste ry: AJ Muller, Evan Fourie, Fanie Keyser. Tweede ry: Jaydee Jansen, LJ Kruger, Loghan Valentyn. Derde ry: Luan J van Rensburg, Luka Otto, Morné Coetzer. Vierde: Randy Steenberg, Rynhardt Aucamp, Zander Maritz.

Lees die onderhoude met die Klas van 2020 op awsumnews.co.za 044 695 3090 theunsv@twt.to 18 Parsons Avenue, Voorbaai, Mossel Bay WHEELS, TYRES & BATTERIES


HOËRSKOOL PUNT Gr. 12-leerders in onderskeie o/19A-oefengroepe

O.19A Rugby

O.19A Seunshokkie

Voor: Callie Schutte, Josua Bernardo, Litha Timoti. Middel: Evan Hartnick, Sthembiso Dhlamini, Heindrich Kamineth, De la Rey Steyn. Agter: Anslin Hermanus, Henco Senekal, Nico Weber, Danie van Langelaar.

Brenden Schutte, Louis Esselen, Albert Theron, Serett Kruger, Mikael Berrington.

O.19A Netbal

O.19A Dogtershokkie

Courtney Williams, Carmel Treurtnichy, Tacha-Mari Joubert, Charnique Prins.

Kayla Duthie, Minette van Zyl, Lené van der Gryp, Corita Louw en Ané Venter.

There is a newcomer in town! Grow your food business with Snappi Lure more hungry customers to your restaurant or takeout, without begin charged 30% commission on orders. We bring the customer to you, wherever they are, in a snap! Our fees are straight forward. We only ask a monthly fee - you only pay per month, no commission per order.

getsnappi.com


LAERSKOOL OUTENIQUA 2020 Hoofleiers Hoofseun Jandrian Goosen, Hoofdogter Mia Buxmann, Onderhoofseun Handré Gerber, Onderhoofdogter Daniella Barbosa.

Atletiek Wes-Kaap Die volgennde twee atlete het SWD by die Wes-Kaap Kampioenskappe in Paarl verteenwoordig. Rowan Mafutu, Ryan Pienaar. Baie geluk aan Rowan Mafutu wat 2 medaljes verower het en in die Wesk-Kaap span opgeneem is. Rowan Mafutu 0/13 100m Goud 200m Goud (Nuwe Rekord)

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA

Biathlon Eden Junior Span Gerbrandt van der Merwe is opgeneem in die eden Junior Driekampspan.

Wiskunde & Swem Stephan Meintjes het gedurende die grendelperiode aan ‘n landswye Netwerk-24 aanlyn Wiskundekompetisie deelgeneem. Stephan presteer skitterend en was een van die Wes-Kaap finaliste wat aan die Nasionale Finaal op 25 Julie deelneem het. Baie geluk! Stephan blink ook uit in die swembad en is ons Senior Victor Ludorum vir 2020.


HOËRSKOOL OUTENIQUA

O.19A Rugby

Atletiek

Voor: Philip Fouche, Jujade Coeries, Casten Michaels, Tinsley Stuurman, Keanu Lindoor. Middel: Leon Volschenck (Kaptein), Francois Breytenbach, Chadley Josias, Divan Coetzee, Johan Leonard. Agter: Dilan Lamprecht, Mynard Gous, Oliver Kurtz, Johan Jordans, Lawrence Victor.

Miré Reinstorf, Niel Erasmus.

O.19A Netbal

O.19A Dogtershokkie

Voor: Anna de Villiers, Elzé Burger, Ancois Jordaan en Anuk Maloney. Agter: Shazé Cilliers, Kaley Muller, Lané Coertzer, Lise Norman en Kayla Burger.

Janinie Wasserman, Elanie Leeuwner, Sonica Roux, Caitlin Potgieter, Deonell Grobler, Jana Colyn, Jana Rossouw (kaptein), Chene Adam, Amy Wessels, Louisa Campher, Michelle Human, Marchell Barnard, Mila Barnard, Carina Leeuwner.


LAERSKOOL GEORGE-SUID O.13A Rugby

Aerron Gelderblom

Aiden de Beer

Chris Nel

Gerwin Kam

Hanno Liebenberg

Jandre Nell

Joshua Smith

Keenan Myners o/k

Kyle Burger

Lihan Swanepoel

Malan Walters

Marnus Janse van Rensburg

Rayan Goliath

Reshaan Damons kaptein

Ruan Strauss

Ruben Snyman

Ruben von Solms

Wehan Meyer

O.13A Netbal Zian du Plessis

Zivan Grobbelaar

Ean Eygelaar afrigter

Voor: Jessica Gouws, Bianca Vermaak, Minke van Zyl en Mone Burger. Agter: Katelyn Rossouw, Juane Nagel, Joy Mert, Elri Tredoux, Anjoe Cronje en Ellen Strydom.


GLENWOOD HOUSE SCHOOL Oakhill Chukka Festival Our U13 water polo teams participated in the very popular Oakhill Chukka festival. Teams from all over the country played in this which made the learning experience of this very technical game even more memorable to our young players. Even before their match the players were required to enter the water in spectacular.

Ladder Relay Team The Glenwood House ladder relay team took second place at the prestigious Nashua Outeniqua meeting. They are Julia Painter, Lomé Gouws, Faith James and Ziphora Nota.

Front: Gemma Broncho, Clara Adrian and Isabelle Smuts. Back: Ms Cooper, Lomé Gouws, Amber de Jager, Catelan Botha, Su- Marie de Villiers, Meia Beukes, Mika Vermeulen and Mieke Pietersen.

Front: Matthew Tindall and Ian Vermaak. Back: Ruben Gouws, Zac Nel, William Whitehead, Marc Franklin, Caleb Woolf, Matthew Hall, Billy Tindall, Seb Lottering, Matthew Seabrook, Roman Docherty en Leonardo Eggers.

60 Geloofsgesprekke tydens die grendeltydperk in boekformaat Ons almal is aangeraak deur Covid-19, oud of jonk en `n warboel emosies is ervaar. Hierdie boek is ideaal vir skoliere, onderwysers, ma’s en pa’s.

Gebruik die kode AWSUM en kry R30 afslag

KOOP NOU AANLYN TEEN R150 60 Geloofsgesprekke tydens Covid-19 inperking Gaan na www.jyismyne.com

Dr Kobus van der Walt, afgetrede predikant het tydens die grendeltydperk verskeie geloofsgesprekke aangespreek en dit is nou beskikbaar in boekformaat. Die boek bestaan uit 60 gesprekke wat handel oor verskillende temas wat veral tydens die grendeltyd na vore gekom het. Die leser sal die temas herken as ooreenstemmend met emosionele en geestelike ervarings wat met verskillende stadiums van die grendeltyd gepaardgaan.

`n Troos vir elkeen van ons in hierdie uitdagende tyd van tuisbly, veral vir jou wat alleen moet sterkstaan. Daar is mense onder ons wat regtig swaarkry - met of sonder inperking se ontwrigting. Die gesprekke draai gereeld na sulke mense, hetsy dit swaarkry weens eensaamheid, siekte, finansiële redes of wat dit ookal is”.

Jy is Myne kan gebruik word vir persoonlike geloofsverryking, vir pastorale begeleiding, as inleiding vir ‘n gesprek met kleingroepVerskeie menslike emosies soos onrus, twy- en Bybelstudiebyeenkomste en vir ‘n huisfel, onbegrip, kleingeloof, moedeloosheid, besoekgesprek, ook vir ouderlinge – veral nou waar die saamkom van lidmate nie bekommernis, ens. word onder die loep geneem. Met groot begrip en sensitiwiteit so maklik is nie. Die boek is ook `n ideale word elkeen van hierdie emosies as mens- geskenk. like verskynsels erken. Koop die boek gerus teen R150 aanlyn by www.jyismyne.com of stuur `n epos na Annamie Odendaal, boekresensent skryf jyismyne@tiemedia.co.za om een te besdie volgende: “Dié dagstukke praat met elkeen midde-in hierdie vreemde onseker- tel. Gebruik die kode AWSUM en kry R30 afslag. heid en wys rustig waar die ware en vaste sekerheid lê - om te lewe in die arms en hart van God.


CURRO MOSSEL BAY

Rugby 7’s

Golf

Vian Cupido, Curlin Campher, Adriaan Janse van Vuuren, Ross van Heerden, Nieldemar Le Roux, Liyema Mbelekane, Tiaan Lorenzen, Liam Geza, Liam Petersen, Ryan Janke.

OD Brits, Caitlin Louw, Linel Engelbrecht, Corne Pieters.

CURRO CUP Top 10 Atletiekbyeenkoms

O/13 Krieketspan

Voor: Musa Ngonongono, Kim Petersen, Dylan vd Walt. Agter: Lizaan Brand, Ryann Manser, Waldo Smit, Lillie Smit.

Voor: Dithebo Mokowna, Duan Pieters, Musa Ngonongono, Micheal Kritzas, Sam Gouws, Agter: Conner Peterson, Buthle Ngcenge, Waldo Smit, Ryann Mansor, Noah Bothman, Josh Josephs.

Jou inkopies maklik gemaak


LAERSKOOL WESBANK

O.13A Rugby

O.14A Seunshokkie

Voor: Malaln Nortier, Christiaan Stover, Keano Coericius, Marius Griebenow, EG Marais. Middel: Mnr. Chris Opperman (Afrigter), Theunis Venter, Liam Hooper, Janes van der Merwe, Simon Greeff, Mnr. Ferdie Colyn (Afrigter). Agter: Albert Schoeman, William Smith-Shedden, Wian Espach, Xander Pienaar, CJ Schoeman, Christo Willeman.

Voor: Bobby-Luke Colborne, Jean Conradie. Middel: Ruhann Goets, Andreas Engelbrecht, Sarel van den Heever, Marius Griebenow, Juf. Sulindi du Plessis (Afrigter). Agter: Juf. Mariska Pedersen (Afrigter), Edward Dalton, Athan Koukakis, Ludwig Meyer, Roux Delport, Christiaan Stover.

O.13A Netbal

O.14A Dogtershokkie

Voor: Nika Potgieter, Lida Engelbrecht, Anika Graham, Caitlin Hendriks. Agter: Annamé du Plessis, Mia van der Westhuyzen, Juf. Rozelle Otto (Afrigter), Luka Stander, Carmé Botha.

Voor: Nika Potgieter. Middel: Lida Engelbrecht, Anri van Rooyen, Liane Jansen van Vuuren, Mia Theunissen. Agter: Juf. Danelle du Toit (Afrigter), Nina Strydom, Annamé du Plessis, Mari Terblanche, Mia van der Westhuyzen, Juf. Chitani Swart (Afrigter).


HOËRSKOOL OUDTSHOORN

O.19A Krieket

O.19A Seunshokkie

Voor: Sachin Wagenaar, Jeandre van der Horst, Kaleb Olislager en Serio Lottering. Agter: Kamvalethu Thintelo, Waldo Smith, Celin Prins, Blaine Willemse, Ke-Owen Meyer, Sammy-Lee Furness, Matthew Sauls, Makka Swart (afrigter).

Voor: John Dalton ( Afrigter ) Sibahle Nogabe, Sima Selani, William Davids. Agter: Dylan Dreyer, Nonu Maqushu, Luke Jonker (Kaptein) Theboho Fuma, Adriaan de Beer, lleython Smith, VuyelaLachumo (Hulp Afrigter) Jared Jordaan, Zeeck Rondganger (O/ Kaptein) Xabiso Majali, Jared Coetzee, Robert Swart, Troy Meiring. Afwesig: Christiaan Bouwer, Magnus Engelbrecht, Migael Meyer.

O.19A Netbal

O.19A Dogtershokkie

Voor: Marian Swart (afrigter) Kayla Steyn, Louisa Swart (kaptein) Anique Gertze (onderkaptein) Mikayla van Deventer, Brandon Gouws (spanbestuurder). Agter: Igma Stander. Anke Stander, Annelize van der Westhuizen. Afwesig: Thimna Matyhila.

Voor: Marilet Human, Tegwen Muller, Joane van der Westhuizen, ANdiswa Ncgobo. Agter: Simon Dilley, Kara Hancke, Enge Swart, Lin-Mari Raal, Chrizanne Human (kaptein), Ancke Kruger, Cornel Kruger, Mekeyla Greyling, Chloe Human, Haylle Human.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


LANGENHOVEN GIMNASIUM O.19A Rugby

O.19A Netbal

O.19A Hokkieseuns

O.19A Hokkiedogters

Eerste ry: Andrew Herring, Anro van Wyk, Ayden Fielies, Berto Nel. Tweede ry: Charl Marais, Corné Beneke, Eaj Carew, Fransie van Rooyen. Derde ry: Greyton Delport, Jano van Deventer, Johannes Olivier, Kian Claassen. Vierde ry: Lean Botha, Lochner Jantjies, Mynhardt Cronjé, Peter Smith, Reinhardt Bergh. Vyfde ry: Rihard van den Berg, Rowan Rondganger, Shadon Belelie, Shuvern Slinger, Stirling Booysen.

Eerste ry: Amay Stemmet, Ané du Plooy. Tweede ry: Anelda Coetzee, Anine Siebrits. Derde ry: Leandi van Zyl, Lydia le Roux, Marsharie Fortuin. Vierde ry: Megan Taljaard, Runé Venancio, Welmari Delport.

Eerste ry: Benjé Steyn, Ben-Pierre du Plessis, Carson Solomons. Tweede ry: Christiaan Barnard, Corné Jonck, Diwan Immink. Derde ry: Gert Beukes, Herman la Grange, Julian Jacobs. Vierde ry: Louis Jonck, MJ de Kock, Reuben Homann. Vyfde ry: Sean Pieterse, Stian Steyn, Ulrich Claassen.

Eerste ry: Aldri Smit, Ané Mortlock. Tweede ry: Delene Brink, Hannelize Olivier, Inge Groenewald. Derde ry: Janneke v Rensburg, Karla Smit, Liebe Oosthuizen. Vierde ry: Liebe Viljoen, Mia Muller, Monique Saayman. Vyfde ry: Nelmarie Lamprecht, Tanya Smit, Zelmarie Botha.

FROM OUR HUNDREDS OF ONLINE STORES, DIRECTLY TO YOUR COUCH Shop everything you can think of in the online AWSUM Mall Gifts, spoils, clothing, groceries, electronics and much more…

OUDTSHOORN 200 Langenhoven Street, Oudtshoorn Tel: 044 272 5895 | www.rawson.co.za


LAERSKOOL VOLSCHENK

O.13A Rugby

O.13A Netbal

1ste ry: Evan Hardnick, Kobus du Plessis, Teeno du Preez. 2de ry: Cullen Herwels, Francois Myburgh, Jaylin Bacons, Manual Gomes. 3de ry: Jaunro Viljoen, Curtleigh Willemse, Wian La Cock. 4de ry: Artho Saayman, JT Jackson, Sasha Geldenhuys, CT Vosloo. 5de ry: Mnr. Louis Lategan (Skoolhoof), Bernard Erasmus, Frederik van Dyk, Aaron Flanigan, Jannes Snyman, mnr. Alwyn Riekert (Afrigter).

1ste ry: Shanique Saayman, Sue-Cashia Pyck. 2de ry: Zoë Saayman, Franziska Uys, Emey van den Berg. 3de ry: Kay-Leigh Saayman, Dizley Daniels. 4de ry: Elri du Plooy, Jean-Mari Janse van Rensburg, mnr. Louis Lategan (Skoolhoof), Shanice Jansen.

Leerlingraad 1ste ry: Heidi Muir, Chimei Lötter. 2de ry: JT Jackson, CT Vosloo, Artho Saayman, Sasha Geldenhuys. 3de ry: Emey van den Berg, Leonel Scholtz, Franziska Uys. 4de ry: Luan Serfontein, Karla Engelbrecht, Bernard Erasmus, Sanel Engelbrecht, JJ Pfaff, Renè Small, Jannes Snyman.

THERE IS A NEWCOMER IN TOWN! GROW YOUR FOOD BUSINESS WITH SNAPPI Looking to lure more hungry customers to your restaurant or takeout? We bring the customer to you, wherever they are, in a snap!

FIRST 3 MONTHS FREE!

Tired of 30% commission charges on orders? We ask only a monthly fee. Our fees are straight forward - you only pay per month, no commission per order. Choose the package that suits your business: R500 pm

R1 000 pm

R1 250 pm

Customer clicks and collects at your restaurant

Customer clicks and collects at your restaurant

Customer clicks and collects at your restaurant

Delivery to the client’s door

Delivery to the client’s door

All orders, menu’s/inventory managed through the Snappi Seller app.

Dine-in (Customer sits at table and orders food in the restaurant)

Our customers are: • Families • Busy moms • Working professionals who need to order food to their offices • Travellers at guest houses wanting to order in GET THE FIRST THREE MONTHS SUBSCRIPTION ABSOLUTELY FREE! To find out more simply email us at lets@getsnappi.com or go to www.getsnappi.com


HOËRSKOOL LANGENHOVEN O.19A Rugby

O.19A Netbal

O.19A Seunshokkie

O.19A Dogtershokkie

Eerste ry: Gideon Mostert, Hendrik-Louis Fourie, Suhayle Herling, Pieter Els. Tweede ry: Gerhard Keulder, Lourens van Vuuren, Dihan van Niekerk. Derde ry: Anré Farre, Charlwin Daries, Ashley September, Jameon Hendricks. Vierde ry: Earlston Hofman, Rivaldo Rossouw, Lazlo-John Paulsen. Vyfde ry: Jameson Meyers, Cinwill van Rooyen, Jadian Roberts, Courtan Meyer.

Eerste ry: Allison Eksteen, Angenique Abrahams, Christel Jooste. Tweede ry: Jana van den Berg, Leané Human, Lizanne Rall, Margaux Pienaar. Derde ry: Mienke Doubell, Nicolene Beukes, Tinka Fox.

Eerste ry: Quinot Steyn, Luan Taljaard, Pierre Fouché. Tweede ry: Miquel D’Emiljo, Marlo Scholtz, Esteban D’Emiljo. Derde ry: Johan Strydom, Tommy Awies, Christiaan Schabort. Vierde ry: Daniel Janse van Rensburg, Hanru Brits, Liam Dercksen.

Eerste ry: Annika Streicher, Bianca Lombaard, Chané Fourie. Tweede ry: Elizabeth Otto, Elmori Fuls, Johané Gerber. Derde ry: Lené Radyn, Magdel Barnard, René Strydom. Vierde ry: Sarise Oosthuizen, Suria Denkema, Zanri Jenkinson.

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


LAERSKOOL BERTIE BARNARD O.13A Rugby

O.13A Netbal

Atletiek

O.13A Krieket

Eerste ry: Daniël Du Preez, Daon Muller, Elmar Van Der Berg. Tweede ry: Elrick Robertson, EW Maritz, Faizel Lakay. Derde ry: Hendré Oosthuizen, Hilton Isaacs, Ian Saayman. Vierde ry: Jean Fouché, Jowin Kortje, Kai Pratt, Kevin Koeries. Vyfde ry: Tewie Lategan, Tian Kemp, Walt Haarhof, Wynand Van Der Watt.

Eerste ry: Amber Vorster, Carla Scholtz. Tweede ry: Danell Roberts, Gaby Nel, Isabella Vorster. Derde ry: Kaylean Flippies, Mignon Deutchen, Regan van Reenen. Vierde ry: Robyn Rischmuller, Roxanne de Klerk, Zoë Louwrens.

Eerste ry: Amber Vorster, EW Maritz, Hendré Oosthuizen, Isabella Vorster. Tweede ry: Johan JV Rensburg, Kai Pratt, Larize Britz, Lizé Huskinson. Derde ry: Luané JV Rensburg, Minki Brink, Niel Meyer, Regan van Reenen. Vierde ry: Tewie Lategan, Willem-Daniel Matthee, Wynand VD Watt, Zach Olivier.

Eerste ry: Daniël Du Preez, Daon Muller, Elmar Van Der Berg. Tweede ry: Faizel Lakay, Ian Saayman, Jean Fouché. Derde ry: Jowin Kortje, Kai Pratt, Kevin Koeries. Vierde ry: Markus Nortier, Regan Van Reenen, Tewie Lategan.


HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

Eerste krieketspan

560 kg Toutrekspan Voor: Robert-John Montgomery, Rayno Grundlingh, Johan Geyser, De Wit Botma en Benjamin Herbert. Agter: Philip Crafford, Pieter Janse van Rensburg, Dewald le Grange, Charl du Plessis, Reynhardt Botha en mnr. Piet Lourens (afrigter). Die 560 kg toutrekspan het ‘n goue medalje verower by die SA Toutrekkampioenskappe wat hulle laat kwalifiseer as die nasionale span vir deelname aan die Wêreld Toutrekkampioenskappe in Spanje, wat ongelukkig afgelas is weens Covid-19.

Voor: Christie van Greunen, Armand Bosch, Taine Till, Pieter Marais en André Snyman (tellinghouer). Agter: Alwich van der Linde, Ryk Smit, Hanno Joubert, Jesse Adams, Duan Roberts, Kaylim Cordier, Matthew Golden, mnr. André Bester en mnr. Jacques Budricks.

KOM BESOEK ONS VANDAG VIR DIE BESTE DIESEL PRYSE! Petrol, Olie, LPGas, Industriële gas, Paraffin, Welding, Geysers en ander hardeware ook beskikbaar.

Top 20 Atletiekspan Voor: Righardt Stander, Markus Viljoen, Marcel Strydom, Morné Scheepers, Jared Erasmus en Louis Fourie. Agter: Jorik Meyer, Petri Steyn, JL van Rensburg, Roann Joubert, Dirco Louw, Corné Rahl, Hennie du Plessis, Philip Kleynhans, Niel Engelbrecht en James Jonker.

Riversdal Skougronde 028 – 713 2897


HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

O.19A XV-tal Bo: Johan Balt, Kaylim Cordier, Monré de Ridder, Paul De Villiers, Morné Els, Niel Engelbrecht, Janus Ferreira, Neil Francis. Middel: Matthew Golden, Janco Goosen, Dian Heunis, Philip Kleynhans, Erhard Lambrecht, Neil Le Roux, Jan-Hendrik Louw, Marnitz Mellet. Onder: Corné Rahl, Tino Singe, Matthew Stephens, Petri Steyn, Riaan Swart, Alwich Van Der Linde.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.