SOUTHERN CAPE
LAERSKOOL
NEWS
SEPTEMBER 2013
Tel: 021 872 3880
3 Local is lekker
NUUS
GRATIS
FREE
PRIMARY SCHOOL
awsum@tiemedia.co.za
4 Laerskool Hartenbos
7 George
www.awsum.co.za
Voorbereiding
9 Laerskool Blanco
Fax: 086 574 4798
12 Laerskool Buffeljags
Wat maak jy die vakansie? Hierdie avontuur is vir die hele familie, ouma inkluis. Dit is gebaseer in die pragtige inheemse woude van die Tsitsikamma op die ooste kant van die Tuin Roete. Vir klein kinders en bangbroeke is daar die opsie om in tandem te doen met ân gids aan jou sy. Te oordeel aan die breĂ« glimlagte kan jy sien dit is vet pret en dat die kinders vreesloos is en eerder verkies om solo te gaan. Terwyl almal se harnasse in geknip word, is daar baie tyd om rond te kyk en die natuurskoon te bewonder. Die bos bewe letterlik van die voĂ«ltjies, ape en ander diere. Of jy nou die stilte waardeer of soos Tarzan ân oerkreet uitlaat, jy doen dit op jou manier. Die dag begin met ân veiligheidspraaitjie en ân 4x4 rit om. Daar is 10 âfoefie slidesâ wat jou zip van een boomtop platform na die volgende. Hulle begin redelik stadig en matig en dan neem die spoed toe. Die kinders en grootmense geniet die reuse boomhuise, wat baie hoĂ«r is as enige boomhuis wat jy as kind gehad het. Geen bome is beseer tydens die installasies nie, nie ân enkele spyker is in ân boom gekap nie. Hoe is daai vir eko vriendelikheid? (Fotos van Tsitsikamma Canopy Tours)