Page 1

SOUTHERN CAPE

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Diaz HOTEL & RESORT MOSSEL BAY

NEWS

DIAZ HOTEL & RESORT:

WATERPARK:

Contact Details: (044) 692 8400 www.diazbeach.co.za www.facebook.com/diazhotel

SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.

Contact 083 679 3555 www.diazwaterpark.co.za www.facebook.com/ diazwaterpark

DECEMBER 2016

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

BELCOMEC TRAINING (PTY) LTD Training & Trade Test Centre

TEL: 044 874 0018 • FAX: 044 873 4207 CELL: 082 571 0695 (FRIK) • 082 570 7892 (RONEL) EMAIL: admin@belcomectraining.co.za

Competitions

LIKE US ON

Recipes

School News

WE INVEST IN YOUR FUTURE! 7 FABRIEK STREET, GEORGE INDUSTRIA, GEORGE, 6529

* SPRAY PAINTING + AUTOMATIVE BODY REPAIRER – CBMT & TRADE TEST * AUTOMOTIVE REPAIR & MAINTENANCE – CBMT, LEARNERSHIP & TRADE TEST * CONSTRUCTION, ELECTRICAL, PLUMBING & BRICKLAYING – CBMT, LEARNERSHIP & TRADE TEST

AWSUM Achiever of the Year

Wayde van Niekerk Exclusive Interview Inside

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge


Vakansieseisoen het aangebreek!! Editorial team

Die somervakansie is uiteindelik hier!! Ons sluit die jaar gepas af met die presteerders van al die skole wat reeds hulle toekennings vir die jaar gedoen het voor hierdie finale uitgawe vir druk gegaan het.

Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Fashion editor Pepe Sofianos | 083 300 2068 pepesofianos@gmail.com Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za

Advertising Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE:

Primary Schools: Outeniqua, Volschenk, Park, Hartenbos, George Voorbereiding, George-Suid, Knysna, Laurus, Van Reede, Wesbank, Blanco. High Schools: Oakdale Landbouskool, Langenhoven, Langenhoven Gim, Oudtshoorn, Outeniqua, Curro, Albertinia, Curro, York, Glenwood House, Outeniqua, Punt, PW Botha College, Knysna.

Ons is baie bevoorreg om Wayde van Niekerk as die AWSUM Achiever of the Year te hê. Laat Wayde se storie julle inspireer om die beste te wees wat julle kan. Wees veilig op die paaie as julle reis, en geniet ‘n super, AWSUM somervakansie! Marika & jul toegewyde AWSUM-span

WIN a Book Hamper from CUM Books!!

WIN a HomingPIN!!! Travelling and tired of missing luggage or forgetting other items? Fret no more – we have five HomingPINs to give away to our readers!! 24 hours a day, 365 days a year, HomingPIN helps find your items whether they are left at the shops, restaurant, airport or a hotel, or whether you are travelling by plane, train or taxi.

We have three book hampers to give away to our young readers, our teenage readers and our adult readers!! Email us at info@tiemedia with BOOKS in the subject line and your name and contact details.

MORE Braai, the Beloved Country WINNERS

Hendrie Vermeulen, Jaco Loots and Ryan Cloete – your BOOKS are on their way!

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646.

If you want one, email us at info@tiemedia with HomingPIN in the subject line and your name and contact details.

AWSUM Celebrity Interview

FOTO’s Christian Kotze | SASPA

Wayde van Niekerk South Afrika se super-atleet, die sensasionele Wayde van Niekerk, het die rekordboeke herskryf toe hy die mans 400m wêreldrekord met ‘n tyd 43.03s by die 2016 Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen het. Hy het ook atletiekgeskiedenis gemaak in Maart vanjaar toe hy die eerste persoon was om die 100m in 10s, die 200m in 20s en die 400m in 44s te hardloop. AWSUM News het met hom gesels oor die Olimpiese Spele, die mense in sy lewe, en toekomsplanne. V: Jou Twitter is @WaydeDreamer. Vertel ons hoekom jy hierdie naam gekies het. A: Wanneer ek enige uitdaging moet aanpak of hindernis moet oorkom as individu of atleet, en wanneer ek oor gebed praat, voel dit of ek my drome en wense en wat ek in die lewe wil hê sien. V: Almal was mal oor die oomblik toe Usain Bolt sy onderhoud na sy derde 100m medalje onderbreek het om jou met jou wen en rekord geluk te wens. Hoe is jou verhouding met hom? A: Dit is ‘n goeie professionele verhouding. Dit was werklik ‘n voorreg dat hy na my toe gekom het na my wedloop en vir my gesê het: “I told you I believed in you, that you could do it.” Dit was ‘n baie spesiale oomblik en iets wat my geweldig gemotiveer het vir my eie toekoms. V: Jy is bekend as deel van ‘n noue familie en het tien familielede Rio toe laat gaan om jou wedloop te kyk. Hoe was daardie ondervinding vir jou? A: Hierdie reis van my en my sukses is nie ‘n individuele een nie. Dit is ‘n reis van familie, spanwerk en eenheid. Dit sou baie selfsugtig wees om nie die mense wat saam met my gelukkig is wanneer ek sukses behaal en saam met my huil wanneer dinge sleg gaan, deel daarvan te maak nie. Dit het my baie tydens die Spele gemotiveer om nie net my land nie, maar ook my familie en ouers te verteenwoordig. V: Jy studeer bemarking aan die Universiteit van die Vrystaat. Het jy enige toekomsplanne in hierdie stadium, behalwe natuurlik om Olimpiese kampioen en wêreldrekordatleet te bly vir verskeie jare? A: Ek studeer definitief nie teen dieselfde pas as die gemiddelde student nie, maar ek probeer heeltyd om myself aanhoudend te verbeter in elke aspek van alles, as ‘n ‘handelsmerk’ en individu. Dit is vir my baie belangrik om aan te hou studeer en myself ‘n voorsprong te gee in wat ek doen.

Page 2

AWSUM Achievers’ Edition 2016

V: Jou afrigter is besonder uniek – ‘n 74-jaar-oue ouma, Ans Botha. Hoe het dit gebeur dat sy jou afrigter geraak het? A: Sy was die afrigter van die Vrystaatspan van die Universiteit van die Vrystaat, so toe ek begin studeer het, was dit die beste opsie. Sy het ‘n kwaliteitgroep atlete gehad wat die top, top SA atlete was, so dit was eintlik vanselfsprekend. Sy is ‘n groot inspirasie, wat nou die piek van haar afrigtingsloopbaan bereik op hierdie ouderdom – dit is ‘n inspirasie vir enigeen wat ‘n droom het wat hulle nog nie behaal het nie! V: Jy is vroeggebore op 29 weke, en het net 1 kg geweeg. Jou ma sê jy is haastig gebore! Wanneer het jy geweet dat jy ‘n atleet wou word? A: Die ‘vroeggebore’ ding is iets wat baie na aan my ma se hart le! Ek wou regtig net eendag ‘n sportster wees, om die groen-engoud te dra. Ek het vierde gekom by die Junior Wereldkampioenskappe in 2010 ... ek was so na aan die bronsmedalje ... dit was die motivering en inspirasie vir my atletiekloopbaan. V: Wat doen jy om te ontspan? A: Ek is ‘n baie eenvoudige mens. Wanneer ek ontspan, is ek gewoonlik saam met vriende en familie. Ek hou ook van games speel. V: Wat is jou boodskap vir Suid-Afrika se skoolkinders om hulle drome en ambisies waar te maak? A: Dis eenvoudig. Ek glo in die Here, so bid eerste waar jou ookal gaan of wat jy ookal doen. Dan is jy uitgesorteer.


Diaz HOTEL & RESORT MOSSEL BAY

DIAZ HOTEL & RESORT:

WATERPARK:

The fun starts here! Supertubes and all other rides now fully operational. Perfect venue for birthday parties. Dormitory accommodation available for school groups.

Largest and only hotel in Mossel Bay situated on a sandy beach.

MEAL SPECIALS:

Midweek buffet dinners every Tuesday, Wednesday & Thursday @ R75 pp (kids 6-12 years pays R35) Sunday Lunch Buffet @ R85 pp (kids 6-12 years pays R45) Coffee & Cake of the Day @ R35 pp BOOKING ESSENTIAL!

Contact Details: (044) 692 8400 | www.diazbeach.co.za / www.facebook.com/diazhotel

Contact Dirk on 083 679 3555 to book your next fun-filled event www.diazwaterpark.co.za www.facebook.com/diazwaterpark Open 7 days a week from 09:00 till late

Advertise here! CONTACT Pieter Brand 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM,

MOSSELBAAI

George: 21 CJ Langenhoven Str 044 874 2070 Gert, Gerri, Francois Knysna: 1 Grey Str 044 382 0076 Sonica

Tel/Fax: 044 691 3456 Ure: Ma - Vry 08h00 - 18h00 Sat 08h00 - 14h00 E: mosselbaai@propharm.co.za

Oudtshoorn: 127a St John Str 044 279 1454 Zannette

Sarah Esterhuizen

Bennie & Wesley

TEL: 044 874 1665 CELL: 071 351 1515 CELL: 071 401 6795 admin@motorcyclemadness.co.za

- B.Pharm

Study Hard. Do Good and the good life will follow.

106 Mitcheal Street, George

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 3


LAERSKOOL OUTENIQUA

(t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com

SENIOR PRYSUITDELING VOOR: Juanette Spangenberg (Atletiek Senior Victrix Ludorum), Caro Giliomee (Christiaan de Kock Trofee vir Beste Akademiese Prestasie Graad 6), Marinette Putter (Atletiek: Senior Victrix Ludorum, Tennis: Beste Vordering). AGTER: Maya van Eck (Hokkie: Uitstaande Prestasie), Talitha Reinstorf (Atletiek: Senior Victrix Ludorum), Monya Lindeque (Hokkie: Beste 0/12 Dogter).

Marcus Kleynhans: wenner van die SAS Outeniqua-trofee vir 2016. Hierdie spesiale trofee word toegeken aan ‘n leerder wat op alle gebiede presteer en ‘n spesiale Outeniqualeerder is.

VOOR: Tim van Staden (Atletiek: Junior Victor Ludorum, Skaak: Beste 0/12-speler), Ian de Jager (Muurbal: Beste Seun, Rugby: Junior Vordering, Hokkie: Beste Junior Seun), Wihann Cloete (Tennis: Beste Vordering). AGTER: Joshua Smuts (Atletiek: Junior Victor Ludorum), Laurenze Laminie (Rugby: Junior Vordering), Zander Nel (Krieket: Junior Veelsydigste Speler), Schalk Meintjes (René Brisleytrofee vir Kunsprestasie), Drikus de Jager (Tennis: Junior Seun), Zandry Myburgh (Hokkie: Beste Junior Vordering).

Michelle Zietsman: Alexa Barnard-skild vir volharding.

Abigail Olivier (Swem: Junior Victrix Ludorum, Beste Hokkiespan) Megan Terblanche (Netbal: 0/11 Vordering), Carla Krüger (Hokkie: Beste Junior Dogter), Tiané Goosen (Hokkie: Beste Vordering Junior Dogter).

TOPPRESTEERDERS

Graad 4: Lila Theunissen (2de), Zoë Fourie (3de), Chelsy Rickard (1ste).

Graad 5: Carla Krüger (1ste), Drikus de Jager (3de), Abigail Olivier (2de).

Graad 6: Caro Giliomee (Christiaan de Kock-skild vir 1ste plek in Graad 6), Juanette Spangenberg (2de), Tahlia Blom (3de).

Graad 7: Lize-Ann Minnie (3de), Marcus Buxmann (Dux-trofee vir Toppresteerder in Graad 7), Wikus Jordaan (3de), Francois Ackerman (2de).

Page 4

AWSUM Achievers’ Edition 2016


KNYSNA PRIMARY SCHOOL

(t) 044 382 1422 (e) fswart@knysnaprimary.co.za

Righardt Stander is Sportman van die Jaar.

Dux-leerder Jaden Wigg. Akademiese Trofees: VOOR: Jumari Behrens, Toiné van Heerden, Leanné la Grange, Francois de Kock. AGTER: Danyelle Kolbe, Gian Voigt, Ava Aucamp, Justien Kieswetter, Jed Parker.

LAERSKOOL VOLSCHENK (t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za Erkenningsaand

Monique Uys (Dux), Jana van den Berg (Ambassadeur) en Ilke Muir (Voortrekkertrofee vir uitsonderlike kultuurprestasie).

VOOR: Anine Oosthuizen en Hayleigh September (deel Sportvrou van die Jaar) en Emilio Silva (Sportman van die Jaar). AGTER: Janco Uys en Benjamin Herbert (deel Sportman van die Jaar vir Buitesporte) en Monique Gemürr en Allison Eksteen (deel Sportvrou van die Jaar vir Buitesporte).

LAERSKOOL WESBANK (t) 044 279 1731 (e) ahanekom@wesbank.wcape.school.za AMESA Wiskunde Olimpiade

Tennis Dogters-tennisspan van Laerskool Wesbank wat die A & B-liga van die Eden Streek gewen het.

Dogters A VOOR: Liébe Oosthuizen, Zanne Nel. AGTER: Hermien de Wet, Kayla Steyn.

Dogters B VOOR: Monique Fourie, Carli Stemmet. AGTER: Liebe Viljoen, Emma Pelham.

Wesbank se leerders het uitstekend gevaar in die jaarlikse AMESA Wiskunde Olimpiade. Leerders het goud, silwer en brons sertifikate ontvang.

SILWER VOOR: Jannike Janse van Rensburg, Gert-White Grobbelaar, MJ Verwey, Kobus Geyser, Suné Wyers, Ciska Nortier. EERSTE RY: Jeanie du Plessis, Marlien van der Merwe, Ankhe Müller, Jana-Mari Emmerich, Liezel Immink, Jean van Zyl, Marike Steyl. TWEEDE RY: Nicili Emmerich, Courtney Wicomb, Liebe Viljoen, Anke Kruger, Roy Viljoen, Gerrit le Roux. AGTER: Chanté Saayman, Welmarie Delport, Anuk Maloney, Monique Saayman, Lienke le Roux, Karla van Rooy.

GOUD Herman Augustyn

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 5


LAERSKOOL BLANCO

(t) 044 870 7380 (e) reception@fairmont.co.za

Melody Reyneke

JD Heyns

Stef Schoeman

Melody Reyneke het die Dux-leerlingtoekenning ontvang by die prysuitdeling. Sy het Aronskelk Platinum ontvang en ook die eerste graadposisie in Graad 7 behaal. Sy het vakprestasies vir Afrikaans, Wiskunde, Sosiale Wetenskappe en Tegnologie gekry. Sy het ook uitstekend gedoen in die Eisteddfod, waar sy ‘n A++ en A+ vir Drama gekry het.

Stef Schoeman het in Sarasota (VSA) deelgeneem aan die Wêreldkampioenskappe vir Biathle en Triathle. Hy het 14de gekom by Triathle (skiet, swem en hardloop). Hy het ook baie goed gedoen in die Biathle.

LAERSKOOL GEORGE-SUID

JD Heyns het vanjaar Wes-Kaap atletiek verteenwoordig by die SA’s. Hy het 8ste plek vir gewigstoot en 5de plek vir skyfwerp gehaal. Hy is ook aangewys as die beste 0/13 rugbyvoorspeler.

(t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za

Kultuur-, Sport- en Akademiese presteerders LGS het erkenning aan al die Kultuur-, Sport- en Akademiese presteerders gegee tydens die jaarlikse Prestige-aand wat plaasgevind het op Donderdag, 10 November. Leerders wat wisseltrofeë ontvang het tydens die Prestige-aand.

LAERSKOOL HARTENBOS

Simeon Oosthuizen

Juanique van Vuuren

Sportseun van 2016

Page 6

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Sportdogter van 2016

(t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com

Uitblinkers van 2016 Baie trots op al ons leerlinge met hulle wonderlike prestasies.


SOUTHERN CAPE

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

DEALS DECEMBER 2016

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

GREAT BRAK

Tel: 044 620 3711 Shopping Hours 24/7 | ICE/YS | Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag

Klein Karoo Toyota OUDTSHOORN sales | service | parts 13-15 High Street, Oudtshoorn

D i e Tu i s t e v a n d i e H i l u x T: ( 0 4 4 ) 2 0 3 5 4 0 0 | w w w. k l e i n k a r o o t o y o t a . c o . z a

We wish everyone a Merry Christmas & a Happy New Year!

LEAD THE WAY


DEALS

ALL

NEW

EVEREST2.2

Motorcycles and scooters new and used Address: 23 York Street, 6529, George

Popular Attractions

Apart from the golden beaches, vineyards, sun-drenched orchards, pin-drop-silent forests, sweeping lakes and birds eye-view passes, the Garden Route also offers a series of unforgettable experiences at:

OUDTSHOORN FORD

45 Voortrekker Road, Oudtshoorn, 6625

Tel: 044 272 6168/9

Oudtshoorn

• Cango Caves: Geologically important feature composed of a series of caverns and chambers naturally hewn out of limestone • Cango Wildlife Ranch: Internationally renowned preservation centre offering unique natural encounters • Cango Ostrich Show Farm:Ride an ostrich or take a conducted tour surrounded by thousands of ostriches. Visit the Restaurant and shop for exotic ostrich products • Highgate Ostrich Show Farm: World's first and finest and most original Ostrich Show Farm offering Guided Tours, Ostrich Racing Daily, a Restaurant and Curio Shop

Mossel Bay

Mossel Bay Diaz Museum: The Bartolomeu Dias museum complex explores the history of early SA people and European settlers Oyster Catcher Trail: Internationally renowned, professionally guided, luxury and fully catered slack packing trail where your every comfort is looked after.

Knysna

Featherbed Nature Reserve: Pristine Natural Heritage Site and 150ha private Nature Reserve Knysna Elephant Park: An exciting opportunity to get close to these gentle giants in a controlled, free range environment

Wilderness

Wilderness National Park: Nestled in the heart of the Lake District on the banks of the Touws river

Plettenberg Bay

• Tsitsikamma National Park: Ecologically protected ancient indigenous forests, home to a diverse species of bird-life and marine ecosystems • Birds of Eden: One of the largest free-flight sanctuaries / aviaries in the worlds with more than 3 500 species • Monkeyland: 12 Acre sanctuary houses about 400 free-ranging primates, including bellowing gibbons, spider monkeys, and lemurs • Plettenberg Bay Game Reserve: Biggest private game reserve in the Southern Cape, with more than 2200 ha spread out across the hills above the scenic coastline

DR LEON VAN WYK LUPEDRIAN no. 2, KAAP DE GOEDE HOOP Ln. 29 HARTENBOS

Hartenbos Apteek Tel: 044 695 1510 / Fax: 044 695 0603 / Epos: hartenbosapteek@gmail.com H/V Kaap de Goedehoop & Majubalaan Hartenbos (Oorkant Laerskool Hartenbos) BESIGHEIDSURE / BUSINESS HOURS: Ma-Vry 8h30 - 19h00 / Sat 8h30-13h00 en 18h00-19h00 / Son: 18h00-19h00 Vakansiedae 10h00-12h00 en 18h00-19h30 VERLENGDE URE TYDENS APRIL EN DESEMBER VAKANSIE

Hartenbos Apteek Dieet


Die pret begin hier

Die pret begin hier – is jy gereed?

Die ATKV Hartenbos strandoord is een van Suid-Afrika se top vakansie bestemmings. Hartenbos Seefront is ‘n ontwikkeling binne Hartenbos, en ons is trots om erken te word as een van die gewildste vakansie plekke vir oud en jonk. Gaste kan eindelose vermaak en pret, bostaande ontspannings- en winkelfasiliteite, en beeldskone natuurskoon verwag wanneer hulle met ongekende gasvryheid verwelkom word – alles wat jy nodig het vir ‘n onvergeetlike vakansie.

Met ‘n wye verskeidenheid aktiwiteite en vermaaklikhede beskikbaar, waarborg ons eindelose pret en vermaak vir die hele familie!

As jy ‘n liefhebber is van sorgvrye dae op die strand, is Hartenbos net die regte plek vir jou. Geleë langs die beeldskone en wêreld-bekende Tuinroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth, is Hartenbos Seefront die eerste van sewe ATKV oorde wat in 1936 gestig is. Vandag streef ons nogsteeds dieselfde doel en visie na – om vriende en familie bymekaar te bring en vir hulle die geleentheid te bied om onvergeetlike oomblike saam te geniet. Die pragtige strand is letterlik ‘n klipgooi weg van al ons ander vermaak en fasiliteite, wat beteken dat jy ten alle tye die vars seebriessie en pragtige sonsondergange sal kan geniet. Die Afrikaanse Taal en Kultuur Vereeniging (ATKV) is in 1930 in Kaapstad gestig as ‘n organisasie wat vir mense die geleentheid wou bied om in die erfenis en tradisie van die Afrikaanse taal en kultuur te deel.. Die ATKV is ook die tuiste van sewe verruklike vakansie oorde in van die mooiste dele van ons land - insluitend Hartenbos. Hartenbos Seefront vorm deel van die ATKV Hartenbos Oord, en met ‘n trotse tradisie van 80 jaar bied ATKV Hartenbos en Hartenbos Seefront vakansie ervaring soos nog nooit!

Ervaar avontuur soos nog nooit vantevore Van kleuters tot tieners - ons avontuurpark sal almal laat glimlag! Van ‘n beskermende speelarea vir die kleintjies, tot avontuur gholf en ‘n waterpoel met water aktiwiteite vir die ouer kinders. Ons avontuurpark waarborg oneindige pret en opwinding vir die hele familie. Verdere ontwikkelinge vir nuwe afdelings van die avontuurpark word beplan vir die nabye toekoms. Waterwurm Ons waterpark is ‘n droom vir waterliefhebbers en die perfekte plek om van die warm somer son te ontsnap. As jy waaghalsig voel, is die waterwurm net die regte ding vir jou! Vakansiegangers kan kies tussen drie verskillende water glybane – een vir elke vlak van adrenalien en ouderdom. Selfs diegene wat nie so mal is oor hoogtes en adrenalien nie, kan voete nat maak met een van ons minder styl glybane. Ons beplan om selfs ‘n wyer verskeidenheid van glybane in die toekoms te bied - so hou ‘n ogie op ons webtuiste vir meer inligting. ‘n Ongelooflike klimraamervaring! Hierdie speelarea is perfek vir babas, kleuters en tieners om in te baljaar en beloof ure se genot! Met alle soorte en vorms van klim, swaai, gly, hang en

meer, is hierdie area spesiaal ontwerp om kinderontwikkeling aan te moedig en terselftertyd hope pret te hê. ‘n Gholf Avontuur Tyd vir speel, putt en die wenhou slaan! Ons avontuur gholfbaan bied ‘n genotvolle uitstappie vir die hele familie. Met splinternuwe en opwindende baanontwerpe is hierdie die perfekte manier om vriende of famillie uit te daag. Besoekers kan kies tussen twee opwindende nege-putjie bane. Geniet die somer sproei heeldag lank Vermenigvuldig die pret wat jou kinders het as hulle in die swembad baljaar met tien, en jy sal ‘n idee kry van hoe baie hulle hierdie opwindende waterspeelarea sal geniet. Daar is tientalle foefies en watergewere, hoola hoops om deur te spring en hope pret om te ervaar!

KAART EN UITLEG Directions:

Aanwysings: Van Port Elizabeth en George lughawe Neem die N2 na Kaapstad, net na die Klein Brakrivier sal jy die ATKVinligtingsbord aan die linkerkant van die pad sien. Neem die afdraai na links en ry tot by die T-aansluiting. Draai links by die stop en ry onderdeur die brug tot by die volgende T-aansluiting. Draai links by hierdie stop na ATKV-Hartenbos en neem die afdraai links by die volgende T-aansluiting. Gaan oor die brug tot by die verkeerslig by die Engen vulstasie. Draai links by die verkeerslig en ry met Paardekraal Straat af in die rigting van die see. Hou aan totdat jy by die 4-rigtingstop by die treinspoor kom. Gaan oor die stop en die ATKV Hartenbos Seefront ontwikkeling sal dan reg voor jou wees.

Laat die sonstrale op jou lyf baljaar As ‘n area met grasgroen grasperke, strand stoele, storte en yskoue drankies langs die strand soos jou perfekte vakansie klink – sal jy beslis baie tyd by ons sissende sonarea spandeer! Verhitte Swembad Nie lief vir koue water nie? Moenie bekommerd wees nie! Ons swembad se temperatuur is tussen 30-35°C, wat dit perfek maak vir daardie effense koelerige lente en herfs dae – of selfs ‘n winter wegbreek. Geniet die see uitsig terwyl jy gebruik maak van die heerlike swembad geriewe en spandeer die dag saam met familie en vriende.

Van Kaapstad Neem die N2 na Port Elizabeth. By die Voorbaai-afdraai in Mosselbaai sal jy die ATKV-inligtingsbord aan die linkerkant van die pad sien. Neem die afdraai na links en ry tot by die T-aansluiting. By die stop draai jy links. Ry dan tot by die eerste verkeerslig (Langeberg Mall). Draai links by die verkeerslig en ry verby die Shell Truck Port aan jou linkerkant. Gaan oor twee verkeersligte en draai regs by die derde verkeerslig by die Engen vulstasie. Ry met Paardekraal Straat af in die rigting van die see. Hou aan totdat jy by die 4-rigtingstop by die treinspoor kom. Gaan oor die stop en die ATKV Hartenbos Seefront ontwikkeling sal dan reg voor jou wees.


SOUTHERN CAPE

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Nova Each Office Independently Owned and Operated

PROPERTY

Shop 7, 13 Parsons Ave, Voorbaai, Mossel Bay (Next to Tiger Wheel & Tyre)

044 - 695 1115

DECEMBER 2016

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880

Will Trollip

Hartenbos, Dana Bay 083 306 5734

Angelique Wissekerke Island View, Diaz 060 529 1718

Blackie Swart

Grootbrak, Kleinbrak, Reebok, Tergniet 076 011 2684

Stephan Kok Mossel Bay Central 081 271 0600

LIKE US ON

Shannon Heckler

Monte Christo, De Bakke, Heiderand 083 254 0708

EXCLUSIVE MANDATE: Mordern and spacious home in Menkenkop R1 850 000. 4 Bedroom | 2 Bathroom + Granny Flat.

CONTACT: STEPHAN 081 271 0600


LAERSKOOL PARK

(t) 044 691 1020/1 (e) parklaerskool@gmail.com

Erkenningsaand

MIA VOSLOO

JANDRI SNYDERS

Senior: Veelsydigste Gr 7-leerder

KADIN ALBERTYN

MARIJKE VOIGHT Trofeewenners: • Beste vordering rugby – Jaco Pienaar • Beste atleet, dogter – Jandri Snyders • Beste atleet, seun – Matthew Golden • Beste hokkiespeler, dogter – Christelee Delport • Beste hokkiespeler, seun – Jurgen Faber • Beste krieketspeler (Bouler) – Christiaan Welgemoed • Beste krieketspeler (Kolwer) – Matthew Golden • Beste netbalspeler (Danique du Toit-trofee) – Jandri Snyders

Junior: Beste Dogtersatleet

• Beste 0/13 netbalspeler (Bets Odendaal-trofee) – Lerene Mostert • Beste rugbyspeler – Abri Otto • Beste swemmer, dogter – Jandri Snyders • Beste swemmer, seun – Marnus Grobbler • Beste tennisspeler, dogter – Carla Danhauzer • Beste tennisspeler, seuns – Wouter Dercksen • Algemene Kennis-trofee – Wouter Dercksen • Redenaars – TJ Vorster • Veelsydigste kultuurleerder – Mia Vosloo

GLENWOOD HOUSE SCHOOL

Anne Marais Computer Applications Trophy. Business Studies Trophy. Full colours swimming and netball. Senior Sportswoman of the Year. Victrix Ludorum. Half colours Performing Arts. Full colours for service. Honore et Labore White Blazer.

Senior: Sportseun

SHAKIRA SEPTEMBER

Junior: Beste Algemene Kennis

Dux-leerder

MATTHEW GOLDEN

Senior: Sportvrou

JOHN-DANIEL MINNIE

Junior: Beste Seunsatleet

Vakpryse Graad 7, Hoogste Gemiddeld:

• Afrikaans – Mianel Potgieter • Engels en Natuurwetenskappe – Anja van Staden • Wiskunde – Wouter Dercksen • Kuns en Kultuur, Sosiale Wetenskappe en Tegnologie – Marike Voigt • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Jaco Pienaar • Lewensoriëntering – Doné Meyer

(t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za

Chante vd Westhuizen Music Trophy. Performing Arts student of the year for 3rd year running. Full colours for Service and Performing Arts. White Blazer.

Jamie Stolk Computer Applications Technology. Business Studies Trophy. Full colours for hockey and service. Awarded for prowess in Physical Science. Dennis Symes Spirit Award. Headmaster’s Award. White Blazer.

Jacomé Pretorius

Jean du Plessis

2016 Leadership Trophy. Subject trophies for Afrikaans (96%), Life Orientation (99%), Visual Arts (91%), and Life Sciences (94%). Full colours for Service and Enviro Club. Woodwise Environmental Award. Full colours in netball.

Full colours for cricket and hockey. Player of the Year in both sports. Senior Sportsman of the Year (third year in a row).

Tristan Schoeman Tristan Schoeman snatched the top honours away from a number of contenders and was crowned the Glenwood House College 2016 Dux scholar with an average of 90% in Grade 12. Tristan also received special prestigious awards for his academic prowess: the Kottwitz Mathematics Trophy (90%) and awards for Accounting (92%) and Physical Science (97%). Tristan also scooped a medal for his 84% in Advanced Programme Mathematics.

Dané Botha Top achiever in Grade 10. Full Academic Colours. Recognition for diligence.

Joshua Lochner Top achiever in Grade 10. Full Academic Colours. Honore et Labore White Blazer in Grade 10. Full colours for Performing Arts.

Marianne Holm

Anke Young

Kaylin Jansen

Full Academic Colours. Top achiever in Grade 9. Recognition for diligence.

Full Academic Colours for being the top achiever in Grade 8 with a 86% overall average.

Herbie Staples History Trophy. Full colours in hockey and service. Kerr Trophy for Excellence. White Blazer.

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 7


CURRO MOSSEL BAY (t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za

Danica Barnard

Jeandré Brits

Junior Miss SA finalist and represents our school in doing good for the community through her charity work. She is a shining example of the kind of excellence we strive for.

Top all-rounder in academics and sports of 2016. He finishes Matric this year and will study at the University of Stellenbosch next year.

Megan Robertson

Wiehahn Kampher

Michaela Kirsten

Germaré Dippenaar

Lara van Rooyen

Mossel Bay Sports Woman of the Year Senior Sportswoman of the Year at Curro Mossel Bay. She also excells in academics.

Top academic achiever in Grade 9. He is also a fantastic all rounder and one can see him perform on stage in violin and piano.

Curro Mossel Bay Junior Sportswoman of the Year of 2016. She excells in athletics and makes us very proud!

One of our top cultural achievers of 2016. We are proud of her talents in drama as well as music.

Top academic achiever in Grade 10 group for 2016. She has a bright future ahead of her!

LANGENHOVEN GIMNASIUM (t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za Louis Visser

Charne Byleveld

Sportman van die Jaar

Sportvrou van die Jaar

AWSUM

TOP ACHIEVERS

KNYSNA HIGH SCHOOL

(t) 044 382 2137 (e) admin@knysnahigh.co.za

Corne van Tonder

Lisa Bruwer en Eleesh Gandhi

Julia Milachowski en Frederick Dippenaar

Dux-student

Veelsydigste Junior leerders

Veelsydigste Senior leerders

Page 8

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Jared du Plessis

Julia Milachowski en Dylan Franz

Skoolhooftoekenning vir diens aan die skool

Sportvrou van die Jaar en Sportman van die Jaar


hOËRSKOOL OUTENIQUA PRYSUITDELING 2016

Anél Oosthuizen en Elroy Galant, beide trotse oud-Kwaggas, deelnemende atlete aan vanjaar se Olimpiese Spele en ere-gaste by die 2016 Prysuitdeling, saam met Meike Strydom (in die middel)

SPORTTOEKENNING: JP DUVENhAGE Rugby: Senior speler van die jaar Smart Office Connexion EC: Canon SWD-prys & Coenie Nel-beker Krieketspan van die jaar (Kaptein): 1ste Span Outeniqua-beker Volgehoue sportprestasie oor 5 jaar Tours for South Africa-prys & Woudé Muller-trofee

KULTUURTOEKENNING: CORNéL ENGELbREChT Veelsydigste bydrae: Kultuurgebied – Senior N.A.D.-prys & Outeniqua-skild beste Uitvoerende Kunstenaar – Senior Tours for South Africa-prys & Outeniqua-skild

SPORTTOEKENNING: ADRI UYS

LEIERSKAPTOEKENNING: ILSE-MARIé hOLTzhAUSEN hardwerkendste lid van die VRL Electro Enterprises-prys & Mariné de Milander-trofee

PRESTIGE PRYS: MEIKE STRYDOM Uitsonderlike prestasie: Top Gear Sport Geskenkbewys & Wim Kok Gedenktrofee

FOTOS: Hendrik Smit

Ilse-Marié

PRESTIGE PRYS: CORNéL ENGELbREChT Kwagga karakter van die jaar Boeke 24/7 & Piet Scholtz Gedenktrofee beste Kultuurprestasie in graad 12 Computer Centre-prys & Gert van Tonder-trofee Onder-hoofseun Tol de Swardt-prys

SPORTTOEKENNING: MEIKE STRYDOM Atletiek: Senior Victrix Ludorum Pro Fisio-prys Atletiek: beste senior dogter Electro Enterprises-prys & Outeniqua-skild Senior sportvrou van die jaar Computer Centre-prys & Outeniqua-skild

Hoërskool Outeniqua wil graag van die geleentheid gebruik maak deur aan alle donateurs opregte dank te betoon vir al die pryse en toekennings wat aan leerders oorhandig is. Prysgeld ten bedrae van sowat R110 000,00 is by die glansgeleentheid oorhandig.

VLNR: Cornél Engelbrecht, Holtzhausen en Jané Neethling.

PRESTIGE PRYS: ILSE-MARIé hOLTzhAUSEN Voortreflike Dienslewering, Toewyding en Lojaliteit Electro Enterprises-prys & SAS Outeniqua-skild

SPORTTOEKENNING: ChRISTO LAMPREChT Gholf: beste seun Hereford/Liberty-prys & Outeniqua-skild Tennis: beste junior seun Lombard Kotzé-prys & Outeniqua-skild Senior sportman van die jaar Pro Fisio-prys & Outeniqua-skild

HOËRSKOOL LANGENHOVEN

PRESTIGE PRYS: JANé NEEThLING Voortreflike leierskap in graad 12 N.A.D.-prys & Chris Heunis-trofee hoofdogter Computer Centre-prys beste Akademiese prestasie in graad 12 (toegeken ogv al die eksamens gr10-12) Hereford/Liberty-prys & Villet Broers-trofee

Netbal: Senior speelster van die jaar Smart Office Connexion EC: Canon SWD-prys & Outeniqua-skild Netbalspan van die jaar: (Kaptein) o/18A Steven van Rooyen-beker PRESTIGE PRYS: ADRI UYS beste Sportprestasie in graad 12 Sport Centre-prys & Fransie Muller-trofee Voortreflike Ambassadeurskap Dannic Trust-prys en -trofee Onderhoof-dogter Tol de Swardt-prys GO203463_LO

(t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za

TOP DRIE PRESTEERDERS IN ELKE GRAAD Graad 8

1. Nadia Enslin: Gemiddelde akademiese prestasie van 96.2% 2. Suria Denkema: Gemiddelde akademiese prestasie van 93.6% 3. Hendrik-Louis Fourie: Gemiddelde akademiese prestasie van 91.4%

1

2

3

Graad 10

1. Anru van Schalkwyk: Gemiddelde akademiese prestasie van 88.0% (volkleure) 2. Radandt Malherbe: Gemiddelde akademiese prestasie van 87.9% (volkleure) 3. Andrie Swart: Gemiddelde akademiese prestasie van 87.5% (volkleure)

1

2

3

Graad 12

Graad 9

1. Mianca Oosthuizen: Gemiddelde akademiese prestasie van 93.4% 2. Mari van Tonder: Gemiddelde akademiese prestasie van 92.9% 3. Willandri Handekom: Gemiddelde akademiese prestasie van 92.4%

1

2

3

1

2

3

Magdel van Zyl

Graad 11

1. Dorette Bester: Gemiddelde akademiese prestasie van 94.6% (volkleure) 2. Lize-Mari Marais: Gemiddelde akademiese prestasie van 93.1% (volkleure) 3. Salomien Oosthuizen: Gemiddelde akademiese prestasie van 90.5% (volkleure)

1

1. Lané Labuschagne: Gemiddelde akademiese prestasie van 87.9% (volkleure) 2. Daniel van Schalkwyk: Gemiddelde akademiese prestasie van 87.1% (volkleure) 3. Kristia van Wyk: Gemiddelde akademiese prestasie van 86.7% (volkleure)

2

3

Ambassadeurstoekening Vaktoekennings: Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering en Lewenswetenskap

Sportman en Sportvrou van die Jaar Ruben Dlepu en Magdel van Zyl

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 9


HOËRSKOOL PUNT

(t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za

PRYSWENNERS EN LEIERS VIR 2017 1. CARA POTGIETER Voortrekker-erepenning vir Veelsydigheid op Kultuurgebied 2. LOUIS HOUGH-SWANEPOEL Trofee vir Prestasie op Akademiese- en Sportgebied

1

2

3

4

5

6

3. JOSUA HERMANUS Trofeë vir Sportman en Mees Veelsydige Sportman van die Jaar 4. LEMAR MEYER Trofee vir Mees Veelsydige Leerder van die Jaar 5. JANITA VERWEY Ex Altis in Altiora-toekenning vir die leerder wat die skool se leuse regdeur haar skoolloopbaan uitgeleef het. 6. KARDIA JANKOWITZ Ria Kriek-toekenning vir die leerder wat haar talente tot voordeel van die skool aangewend het.

Top Akademiese Presteerders per graad en Dux-leerder 2016: Megan Leonard (Graad 8), Nina Steyn (Graad 9), Catharina Jacobs (Johan de Vries-trofee vir Dux 2016), Loumari Muller (Graad 11), Mareli Schoeman (Graad 10). Page 10

AWSUM Achievers’ Edition 2016


PW BOTHA KOLLEGE

(t) 044 874 4166 (e) info@pwbothakollege.co.za

Adriaan Pieters

• Eerste Graadposisie in Graad 12 • Beste Akademiese prestasie Graad 10, Graad 11 en Graad 12 • Volkleure Junior Stadsraad • Volkleure Kultuur – Redaksie • Volkleure Leierskap – URL • Erekleure Leierskap – URL Voorsitter • Beste Tegniese Leerder IGO en Tegniese vak • Beste Prestasie in Wiskunde • Beste Prestasie in IGO • Beste Prestasie in Siviele Tegnologie • Beste Prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal • Beste prestasie in Afrikaans Huistaal

HOËRSKOOL OUDTSHOORN Sportpresteerders

Sunè Janse van Rensburg

Adrian-Lee du Preez

• Volkleure vir Leierskap • Volkleure vir Redaktrise • Goeie prestasie in Verbruikerstudie • Beste prestasie in Geografie

• Beste o/19 Voorspeler • Beste o/19 Rugbyspeler • Beste Rugbyspeler in die skool • Rugbyspeler van die Jaar • Volkleure vir Leierskap • Volkleure SWD Rugby o/18

Marinda Broersma • Tweede Graadposisie in Graad 12 • Beste prestasie in RTT • Beste prestasie in Verbruikerstudie

(t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za

Akademiese presteerders

Kultuurpresteerders

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 11


OAKDALE LANDBOUSKOOL

(t) 028 713 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za

Oakdale erken prestasies Oakdale het tydens die jaarlikse erkenningsgeleentheid aan 228 leerders erkenning gegee vir akademiese prestasie, asook aan 123 leerders wat gedurende die jaar provinsiale- en nasionale kleure in sport ontvang het. Agri Expo het ‘n bedrag van R25 000 voorsien wat verdeel is onder 31 leerders vir uitsonderlike en verdienstelike prestasies. Die Senior en Junior Dux-leerders vir 2016 was

Stander Terblanche in Graad 12 en Hanro van Rooyen in Graad 10. Die oorhandiging van nasionale kleure aan elf leerders was ‘n hoogtepunt op Oakdale se sportkalender. Die Oakdalers se ouers is die geleentheid gebied om hul Protea/ Springbokkleurbaadjie aan hul seuns te oorhandig. Awie Botes, hoofseun 2016, het die

Oakdale Agri Expo-toekennings

Oakdale Spesiale Toekennings

VOOR: Mnr. Pieter van Wyk (Agri Expo-verteenwoordiger). Graad 8: Henu Pretorius (tweede klasposisie), Daniël van Niekerk (derde klasposisie), Wian Beetge (verdienstelikheid), Zander Raubenheimer (verdienstelikheid) en Estian Kritzinger (beste prestasie: Landbouwetenskap en eerste klasposisie). TWEEDE RY: Graad 9: Vernon Paulo (verdienstelikheid), Jandré Nothnagel (verdienstelikheid), Henk Smit (eerste klasposisie), Christiaan van der Walt (derde klasposisie) en Stefan Marais (beste prestasie: Landbouwetenskap en tweede klasposisie). DERDE RY: Graad 10: Hanro van Rooyen (beste prestasie: Landboubestuurspraktyk en Landbouwetenskap, asook Junior Dux-leerder), Conré Groenewald (verdienstelikheid), Willem Wessels (tweede klasposisie), Janu de Swardt (beste prestasie: Landboutegnologie), Armand du Toit (verdienstelikheid) en Derick Jooste (derde klasposisie). VIERDE RY: Graad 11: Coenie Blignaut (derde klasposisie), Gido van Eeden (verdienstelikheid en beste prestasie: Landboubestuurspraktyk), De Wet Denkema (beste prestasie: Landbouwetenskap en tweede klasposisie), Koos Botha (beste prestasie: Landboutegnologie en eerste klasposisie) en Willie Viljoen (verdienstelikheid). AGTER: Graad 12: Benedict Cronjé (verdienstelikheid), De Wet Lourens (beste prestasie: Landboubestuurspraktyk), Nicolaas Basson (verdienstelikheid), Awie Botes (tweede klasposisie) en Stander Terblanche (Senior Dux-leerder). Afwesig: Johann van der Watt (beste prestasie: Landboutegnologie), Zak Liebenberg (derde klasposisie) en Willem du Toit (verdienstelikheid).

Dux-leerders

Ambassadeursbeker ontvang en Zinedine Booysen is aangewys as die Sportman van die Jaar. Een van die hoogtepunte van die aand was die oorhandiging van ‘n studiebeurs aan Nicolaas Basson deur die Universiteit van Stellenbosch toegeken vir ‘n voornemende 2017-student wat in die Landbouwetenskappe aan hierdie universiteit gaan studeer.

De Wet Lourens (OABS-Development toekenning vir beste prestasie in Landboubestuurspraktyk graad 12), Nicolaas Basson (studiebeurs van die Universiteit Stellenbosch en netheid), Zinedine Booysen (Sportman van die Jaar), Awie Botes (Dr. Galant Ambassadeurstrofee), Erik Brand (Jantjie Horn trofee vir spontaneïteit, hulpvaardigheid en vriendelikheid en die Willem Wiese toekenning vir leerderbetrokkenheid oor ‘n breë front) en mnr. André Latsky (skoolhoof). AFWESIG: Russell Pratt (Mutualbeker vir integriteit).

Oakdale Sporterkennings Oakdale se Nasionale verteenwoordigers VOOR: Tiaan Conradie, Pierre Blignaut, Etienne Steyn (jnr. toutrekker), Streicher Möller, TL Steyn, Zinedine Booysen (sportman van die jaar), MC du Plessis (snr. toutrekker), Nicolaas Basson, Johan Swart, Thinus Linde en Christian Clasquin. AFWESIG: Willem Wessels (snr. tennis). Toptoekennings MIDDEL: Bernard Maritz (geestelike leierskap) en Matthew Stephens (graad 8-rugbyspeler). AGTER: Rikus van Zyl (jnr. muurbalspeler), Janco Klinck (jnr. rugbyspeler), Hendrik Victor (jnr. krieketspeler), Michael Cronjé (veelsydigste atleet), Gerrit Swanepoel (hoofdirigent), Henk Pienaar (gholfspeler), Jaco Smit (vordering in sport), Russell Pratt (snr. Victor Ludorum, beste atletiekprestasie en veelsydigheid in sport), Jay-Cee Nel (snr. krieketspeler) Míchael Basson (buitesport), WP van Heerden (snr. rugbyspeler), Henk Smit (jnr. tennis), Hanno Strauss (snr. muurbalspeler), Blayne Primo (jnr. Victor Ludorum), MJ Marais (skaakspeler) en Duther Theron (jnr. tennis).

Hanno van Rooyen (Junior Dux-leerder), mnr. André Latsky (skoolhoof) en Stander Terblanche (Senior Dux-leerder).

Oakdale Sportman

Mnr. André Latsky (skoolhoof) en Zinedine Booysen (Sportman van die Jaar).

BOXED

MOSSEL BAY TOYOTA Page 12

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Stuart Atkinson Dewald Vermaak Hannes Herbst

082 857 6966 079 896 3111 071 371 4568

Willie May

082 516 7929

Southern Cape(December 2016) Primary - High Schools  
Read more
Read more
Similar to
Popular now
Just for you