Southern Cape - 1st Quarter School Highlights 2021

Page 1

SOUTHERN CAPE

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE Filling station

Petrol

Diesel

079 208 1401 winkel@putstop.co.za

Gas

Convenience store

PUTSTOP

On the R305 between the N2 and stillbaai

APRIL 2021 www.awsumnews.co.za | Tel: 021 000 1705

LIKE & FOLLOW awsum_schoolnews

FRESH EGGS NOURISH THE MIND


READ YOUR SCHOOLS NEWS ON www.awsumnews.co.za

THE LARGEST SCHOOLS NEWS PLATFORM IN SOUTH-AFRICA

Q & A met ER

LYDIA LE ROUX HOOFDOGT

NASIUM

VAN LANGENHOVEN GIM Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Dat ek die kans het om ‘n positiewe impak op elke leerder van Langenhoven Gimnasium te maak en dat ek elke negatiewe invloed van Covid-19 in ‘n positiewe 2021 ervaring kan verander. Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? My swakpunt is definitief dat ek min geduld het. My sterkpunte is behulpsaamheid en vriendelikheid. Ek glo ook dat geen probleem te groot is nie, alle probleme het oplossings. Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Nee, Langehoven Gimnasium is alreeds ‘n skool van uitnemendheid! Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die hele skool is ‘n eenheid, ons is een vir almal en almal vir een. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Onthou, ‘n ketting is net so sterk soos die swakste skakel. Dinge sal nie altyd maklik wees nie en dit is juis in daardie tye van storms, wat ons mekaar gaan nodig hê en ons geloof in God moet anker.

Wie is jou rolmodel? Racheltjie de Beer, familie is vir my baie belangrik en ek streef daarna om soos Racheltjie, altyd my familie bo my eie belange en veiligheid te stel. As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Ant Man, hy het die vermoë om te krimp tot die grote van ‘n insek en beskerm die mensdom teen misdaad en geweld. Hy is die bewys dat “grote” nie ‘n faktor is in ons daaglikse beskerming nie. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Ian Somerhalder.

Q & A met FSEUN

GUSTAV BARKHUIZEN HOO

NASIUM

VAN LANGENHOVEN GIM Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien daarna uit om `n rolmodel vir my mede leerders te wees. Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Ek dink een van my sterkpunte is dat ek respek vir ander mense het en een van my swakpunte is dat ek partykeer `n bietjie ongeduldig kan wees.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Captain America, want hy is `n leier wat altyd volhard in dit wat hy doen. Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … Julle sal my saam my pa en broer of langs of op my motorfiets kry. Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Scarlett Johansson.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Nee, ek wil met voortbou op die fondasies wat al klaar gelê is deur die vorige leiers. Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet die gevoel van samewerking en omgee onder die leerders en onderwysers. Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Dit is belangrik om inspirasie van verskeie plekke te kry, want wanneer dit van `n enkele plek gekry word, raak dit vrot en verouderd. Wie is jou rolmodel? Ek het verskeie rolmodelle, my ma en pa is net twee van baie.

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


PRETPARKAANBOD Baie geluk aan al die top presteerders en voorspoed aan die klas van 2021 met die res van die akademiese jaar wat voorlê. Bring hierdie koepon saam en ontvang 10 gratis glye met jou volgende besoek aan die Pretpark. Geldig vanaf 1 April 2021 tot 04 Julie 2021.

Volg ons op Facebook

www.hartenbos.co.za

044 601 7200

LANGENHOVEN GIMNASIUM OUDTSHOORN SWD-Atlete

Chanelle Bester

Matriekuitslae 2020

Esti Huggett

Charlissa Schultz 89% – 7 A-simbole

Tiana van Rensburg 88.9% – 7 A-simbole

Yahnica Maritz 84.4% – 6 A-simbole

Jarika Kritzinger 84% – 6 A-simbole

Natasha Fourie 84% – 5 A-simbole

Corné Jonck 83% – 5 A-simbole

X Jonell Botha

Tyron-Lee Andries

Christia Botes 81.9% – 5 A-simbole

Refiloe Moshata 81.7% – 4 A-simbole

Anelda Coetzee 81% – 4 A-simbole

Ané du Plooy 79.9% – 5 A-simbole

Katie Badenhorst 79.1% – 4 A-simbole

Minette Greeff 77.7% – 3 A-simbole

Amay Stemmet 76.1% – 4 A-simbole

PRINT, SCAN, E-MAIL, FAX NEW GENERATION SERVICES

Cafe es als. WHY WHY SETTLE SETTLE FOR FOR ANYTHING ANYTHING LESS LESS THAN THAN THE THE BEST BEST

m m

re, re,

OUDTSHOORN 200 Langenhoven Street, Oudtshoorn Tel: 044 272 5895 | www.rawson.co.za

• Corporate Branding • Secretarial Services • Internet Cafe • Courier Services • Post Boxes • Certification of Copies • Key Cuts • Batteries & Locks • Stationary • Peripherals.

044 004 0253

htbprint@gmail.com

086 667 8376

Shop 22, Seafront Centre, Hartenbos, Mossel Bay


JEFFREY BRINKHUYS

Tel: 044 875 0593 | Cell: 073 162 3307 | alfafires22@gmail.com

Cnr Sandkraal & Brons street, George Industria

HOËRSKOOL OUTENIQUA

Rhodé Ferreira 96.3% 9 onderskeidings DUX leerder

Sonica Roux 96.3% 9 onderskeidings Nasionale Prestasie Derde in SA vir kwintiel 5 skole, 100% vir Fisiese Wetenskappe, DUX leerder

Liza-Mari Colyn 93.9% 7 onderskeidings


LAERSKOOL GEORGE-SUID Big 5 SA Gholftoernooi Ons is baie trots op Jordan Groenewald wat op die Big 5 SA Gholftoernooi presteer het. • WEN die US Kids Big 5 SA Ope Toernooi vir ouderdomsgroep 10 Jaar met 'n telling van 9. • Hulle het uit elke ouderdomsgroep die top 2 spelers gekies wat 3 rondtes "matchplay"teen mekaar gespeel het en Jordan het algeheel 2de gekom.

LGS Swemmer presteer op Nationale Vlak

SA driekamp

Laerskool George-Suid is trots op Llewelyn Viljoen wat aan die SSA Level 2 Champs in Belville deelgeneem het. Llewelyn het ‘n 3de plek in 50m borsslag, 2de plek in 100m borsslag, 2de plek in 100m borsslag, 200m vryslag en 1ste plek in 200m borsslag behaal.

• Jordan het nou "Priority Status Level 11", die hoogste vlak vir US Kids gekry en is gekies vir die “US Kids World Championships” by Pinehurst in Amerika van 29-31 Julie 2021. Hy is ook gekies om deel te neem by die Venice Ope in Italië van 19-21 Augustus 2021.

Jordan Groenewald

Wes-Kaap Cross Country Bergfietskampioene Een van Laerskool George Suid se graad 6 leerders, Lincoln Zietsman (links), het 2e gekom by die Wes-Kaap Cross Country Bergfietskampioene in Stellenbosch. Ons is baie trots op ons leerders wat ook buite skoolverband presteer.

Karli Lotter SA driekamp silwer medalje

Limpopo Champs Swem

Llewelyn Viljoen

Veneske Steenkamp 6 Goue medaljes

Lincoln Zietsman SA Bergfiets Goue medalje

www.patiowarehouse.co.za

Centurion - 012 657 9400 | Randburg - 011 801 0820 | Canal Walk - 021 526 7240 Somerset West - 021 840 4160 | Umhlanga - 031 566 8550 | George - 044 010 0102


GLENWOOD HOUSE SCHOOL Eden Championship Swimming Gala

Matthew Tindall 5 Gold & 4 silver medals Junior Victor Ludorum

Seb Lottering 4 Gold medals

Kayleigh Hahn 2 Gold & 3 bronze medals

Kyle Hahn 4 Silver medals

Max Nel 6 Gold medals

Tennis: Eden Teams

Imange Mayekiso

Mia Gould

Georgia Killian

Daniel de Kock

Emma Loubser 5 Bronze medals

Squash - Eden Squad

Konrad Gouws

Paul Ruthven

Daniel le Roux

Cameron le Roux

George E george@biermangroup.co.za T 044 1100091/2 Shop 16. York Street Boulevard Centre, York Street, George, 6529

OUTENIQUA PRIMARY / LAERSKOOL SA Driekamp Kampioenskappe Laerskool Outeniqua is baie trots op Daniel van Zyl wat ‘n 6de plek behaal het tydens die Suid-Afrikaanse Driekamp kampioenskappe wat in Bloemfontein plaasgevind het.

Bierman Horak Optometrist www.biermangroup.co.za

Laser Run Albert Myburgh het 6de plek behaal in die 0/13-afdeling by die SA Laser-Run Kampioenskap wat in Somerset-Wes gehou was. Ons is trots op hom! Die kompetisie was baie sterk en hul het sekondes uitmekaar klaar gemaak.

WORD CLASS EYE CARE Eden Tennisproewe Albert Myburgh

Southern Cape Sable Baie geluk aan Bernhardt Schulze, Daniël du Plessis en Quintus Lutsch wat deel is van die 0/13-Southern Cape Sable span wat ‘n brons medalje, tydens die Intercity binnenshuise hokkietoernooi in die Kaap, verower het. Michael Fick en Jac du Plessis was deel van die 0/12-span wat deelgeneem het.

Baie geluk aan die leerders van Laerskool Outeniqua wat aan die Eden tennisproewe deelgeneem het en tot op hede posisies 1 tot 10 in hul ouderdomsgroepe beklee. Hulle gaan nog deur die loop van die jaar aan wedstryde deelneem om sodoende hul posisies te verbeter.

Andre Karstens

Janu Botha

Christian Swanepoel

Jack du Plessis

Zikho Hanase

Ruben Bezuidenhout

Wian Bezuidenhout

Daniël du Plessis

Mikela v.d. Spuy

Jean Swanepoel

Liela Opperman

Quintus Lutsch

Bernhardt Schulze, Daniël du Plessis en Quintus Lutsch

Daniel van Zyl

Michael Fick en Jac du Plessis


YORK HIGH SCHOOL RCL

York High Sailing Team

Chess It was the Eden Closed Tournament at Wildereness Hotel. They invited a few players to take part. Sharna finished 2nd in the ladies Section. She was ranked 4th!!!

Eden Sailing Regatta this last Weekend. Luke de Villiers achieved a 2nd placing and Markus Devarios a 3rd. The York team dominated at George Lakes Yacht Club.

BRIDAL & EVENING

FABRIC PAINT

QUILTING COTTON

SUMMER RANGE

CORAL FLEECE

WINTER RANGE


Head leaders from all over the country told AWSUM who their favourite superhero is. Read all the interviews online at www.awsumnews.co.za

HOËRSKOOL OUDTSHOORN Head Boy & Head Girl 2021

NSS Eksamen

Swem

EDEN Tennis

Ninke Griffioen het op 27 en 28 Maart 2021 aan die SA vlak 2 swemkampioenskappe in Bellville, Kaapstad deelgeneem.

Congratulations to Patricia Esterer who participated at EDEN Tennis Highschool Trials which were held on the 5th and 6th of March in George! Patricia played her Trials in the U 17 girls Team, and ended in the 3rd place.

Sy het goue medaljes behaal in: • 100 m Vryslag • 200 m Vryslag • 100 m Rugslag • Silwer - 50m Rugslag

Adriaan Maartens Head Boy

Lienke le Roux Head Girl

Robert Swart 89,85% - 8A’s

Ninke Griffioen

CONTENT OF THE GUIDE: • • • • • • •

Institutions per fields of study Institutions per type of study Gap year options Au pair options Accommodation options Career content News relating to life after school

www.directory.awsumnews.co.za

SA’S NO1 HIGHER EDUCATION

GUIDE

PROUDLY BY AWSUM

Patricia Esterer


TERBLANCHE TRANSPORT • Sand & stone suppliers • Ready mix concrete • Plant hire • Earthworks Mossel Bay – 044 695 0120 | mosselbaai@ttransport.co.za George – 044 878 0666 | george@ttransport.co.za

LAERSKOOL HARTENBOS Akademiese Toppresteerders 2020

Quré Roets Graad 7

Caylene Taylor Graad 7

Zarah Herselman Graad 7

Anichxa de la Porte Graad 6

Dian Barkhuizen Graad 6

Christian le Roux Graad 6

Kayla van Zyl Graad 5

Mia Holloway Graad 5

Danitia du Plessis Graad 5

Tameré Stewart Graad 4

Sunita van Deventer Graad 4

Mari Gerber Graad 4


LAERSKOOL PARK Hoofleiers 2021

CURRO MOSSEL BAY Atletiek Camilla Vosloo het 2de plek op die 400m gehaal, en sy het onder 18 gehardloop. Dit was ‘n Ligabyeenkoms en komende naweek neem sy deel aan die SWDbyeenkoms. Ons is trots op jou Camilla!

Our learners make their mark again!

Camilla Vosloo

SA Jr Athletics Championship Lyelle Tladi represented The ASWD at the South African Jr athletics championship. He competed against runners such as the U18 African record holder Lythe Pillay, although he didn’t make it past the heats he managed to run a Season best of 51.26

Voor: Suzaan le Roux (Hoofdogter), Rossouw Gericke (Hoofseun). Agter: Miëtte Steenkamp (Onderhoofdogter), Walter van Rensburg (Onderhoofseun).

044 695 3090 theunsv@twt.to 18 Parsons Avenue, Voorbaai, Mossel Bay WHEELS, TYRES & BATTERIES

Lyelle Tladi & Lythe Pillay

Zandri van Greunen and Ethan-John Carstens, both Grade 11 learners at Curro Mossel Bay. On 30 March during their autumn school holiday, attended a social innovation workshop lead by Professor Erwin Schwella. The learners, both members of the Curro Mossel Bay Student Council and newly elected Junior Town Council Members, attended the workshop as part of leadership development at the school. They were accompanied by Mrs Linda Willemse, educator at Curro Mossel Bay. The #recreate Mossel Bay workshop focused on complex issues and problem solving. The World Café Methodology was among the tools used as part of the collaborative discussions between participants which included business leaders, architects, artists and more. Schwella is an Emeritus Professor of Public Leadership (University Stellenbosch), an Academic Specialist at Next Step Academy and Dean School of Social Innovation Hugenote College.

Zandri van Greunen

Ethan-John Carstens


GIVING OUR CUSTOMERS

THE BEST AND FRESHEST PRODUCTS AT AFFORDABLE PRICES!

044 050 3633 14 INDUSRIE WEG VOORBAAI, MOSSELBAAI

HOËRSKOOL PUNT 2021 Twizza ASA Track & Field Category Championships

Voor: Anika Fourie (Dogters o.16 - 100m), Anika Beukes (Dogters o.18 - 100m, 200m). Agter: Deacon Cooper (Seuns o.16 - Hamergooi), Mieke Coetzee (Dogters o.16 - Hamergooi, Diskus en Gewigstoot), Henro Kuhn (Seuns o.16 - 1500m Hindernis).

Voor: Jandri Snyders (Dogters o.18 - 400m en 800m), Joalize Steyn (Dogters o.16 - 100m, 200m en 400m). Agter: Lee Wildemans (Seuns o.18 - 200m), Adeline Roos (Dogters o.18 - Hamergooi).

Suppliers of Personal Protective Equipment

Mossel Bay showroom: 69 Voorbaai Crescent, Mossel Bay | 044 695 0357 George Showroom: 120 Merriman Street, George | 044 873 0039 | www.pienaarbros.com


Tel: 044 620 3711 GREAT BRAK

Shopping Hours 24/7 | ICE/YS | Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag Tel: 044 620 3711

Shopping Hours 24/7 | ICE/YS | Airtime/Lugtyd | Prepaid Electricity / Koopkrag

LAERSKOOL VORENTOE PRIMARY SCHOOL Prefekte 2021

Tennis Petra Schoerie is huidiglik die nommer een tennisspeler is vir dogters o/12 in die Eden-streek.

Voor: Chloe Abrahams, Rozanne Van der Walt, Danté Lategan, Kyle Du Bruyn (onderhoofseun). Agter: Kiara Botha, Lishé Gerber, Mia Botha, Ané Oosthuizen (onderhoofdogter), Simeon Bosman (hoofseun), Anze Gildenhuys (hoofdogter), Muller Lourens, Hansie Beukes, Divan Greeff, Elijah Schoeman.

Petra Schoerie


LAERSKOOL BERTIE BARNARD TSA Eden Mini-Toernooi Joshua Helmand het einde Januarie 2021 Eden proewe gewen in die O/12 afdeling. Begin Maart het Joshua in die TSA Eden mini-toernooi deelgeneem en die silwer afdeling gewen.

44 RITBAR STREET, STILL BAY Tel: 028 754 2804 | Office: 071 497 2685 | chris@masshire.co.za www.masshire.co.za

Joshua Helmand Silwer afdeling wenner


LAERSKOOL VOLSCHENK Leerderraad 2021

Voor: Faf Krüger (onderhoofleier), Hope Malgas (hoofleier), Sebastiaan Visser (hoofleier), Jodie Erasmus (onderhoofleier). Middel: Mnr. Johan Steyn, Anandia du Plessis, Iilandri van Wyk, Megan Odendaal, Conrad Rall, Marguerite Dyason, Jana Geldenhuys, Juf. Jacobu Lötter. Agter: Tyler Loock, Mihan Odendaal, Mnr. Louis Lategan (skoolhoof), Elvern Appollis, Luan Bosman.

Graad 1. klok-tradisie Elke graad 1- leerder kry op hul eerste skooldag die geleentheid om die klok te lui. Hy/sy kry eers weer op hulle laaste graad 7 - skooldag die geleentheid.

Graad 1 – Vollies se eerste netbaloefening Die nuwe graad 1 – klas het in massas opgedaag vir hulle heel eerste oefening.

WKOD Kompetisie

Gemeenskapsprojek 2021

Baie geluk aan Mibono Cekeshe, ‘n graad 4-leerder, wat aan die kompetisie wat deur die WKOD geloods is ’n 3de plek los geskryf het. Dit is ’n provinsiale kompetisie en Vollie-personeel en leerders is baie trots op hom.

Vollie-leerderraad is baie opgewonde oor hulle gemeenskapsprojek van 2021.


INDUSTRIAL/HOUSEHOLD CLEANING SOLUTIONS & PACKAGING MATERIALS

51 Durban Straat Riversdal

Tel: 028 713 1104 Cell: 079 6602451 Email: admin@brandchem.co.za

HOËRSKOOL LANGENHOVEN Akademiese Toppresteerders 2020

Nadia Enslin 94,6% (9 onderskeidings)

Annika Streicher 82,4% (5 onderskeidings)

Suria Denkema 92,4 (8 onderskeidings)

Miquel D’Emiljo 82% (4 onderskeidings)

Hendrik-Louis Fourie 89.7% (7 onderskeidings)

Caylin Evertse 81.2% (5 onderskeidings)

Mienke Geldenhuys 89.4% (8 onderskeidings)

Kaitlin Momsen 80.9% (4 onderskeidings)

& SOLAR SYSTEMS QUEWIN : 083 760 1551 | quewin@kenwinelec.co.za Electrical Engineer (Pr Eng) BILLY : 083 271 0208 | billy@kenwinelec.co.za Master Installation Electrician We provide all your electrical needs, from generators, different sizes of solar systems, loadshedding solutions, as well as wiring and rewiring of businesses and houses.

Suné Barnard 87.7% (7 onderskeidings)

Beanca van Tonder 81% (4 onderskeidings)

Mariechen Goedhals 80.1% (5 onderskeidings)

Tinka Fox 86% (7 onderskeidings)

Candy-Leigh Jacobs 80% (3 onderskeidings)


HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE TOP 12 A-Kandidate

Elf Oakdale-atlete by SA’s 0/16: • Christoff Crous het goud verwerf in die 0/16 5000m stap. • Duraan Jv Rensburg het 6de in sy uitdunne gekom met 300m hekkies. • Wayne Ganniwa 6de in 1500m. • Erick Steyn 16de in Diskus. • Ruben Nel 10de in 400m.

Armandt Baard 94% 8 Onderskeidings

Henu Pretorius 92,1% 8 Onderskeidings

Zander Raubenheimer 87,5% 7 Onderskeidings

Nic Meyer 85,8% 6 Onderskeidings

Wian Beetge 84,8% 6 Onderskeidings

Daniel van Niekerk 83,5% 6 Onderskeidings

Niel Engelbrecht 83,3% 4 Onderskeidings

Dirk Louw 82,3% 4 Onderskeidings

Rohan van Rooyen 81% 5 Onderskeidings

André Snyman 80,7% 6 Onderskeidings

Johan Bester 80,2% 2 Onderskeidings

Robert-John Montgomery 80% - 2 Ondersk.

0/18: • Righart Stander 5de in Diskus. • Pienie Pienaar 6de in 10 000m stap. • Markus Viljoen 10de in 1500m. 0/20: • Hennie du Plessis 7de in Spiesgooi. • AJ van Vuuren 14de in 110m Hekkies. • Machs Halbigh 6de in Verspring.

Voor: Wayne Ganniwa en Ruben Nel. Middel: Pienie Pienaar, Christoff Crous, Erick Steyn en Duraan Janse van Rensburg. Agter: Machs Halbich, Hennie du Plessis, Righart Stander, AJ van Vuuren en Markus Viljoen.

1 Hoof Street, Riversdal

SERVICES & MAINTENANCE SERVICES OFFERED: Minor / Major Services on ALL makes Aircon Regas Replacing and Balancing of Tyres Diagnostic fault finding Resetting of digital errors Mechanical repairs Our team of highly trained mechanics are ready to assist with mechanical and auto electrical maintenance and repairs on all makes and models but specialises in German vehicles.

Cell: 071 635 3198 | Office Tel: 028 713 2451 | Email: workshop@advancedautomotive.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.