AWSUM Pretoria March 2023

Page 1

PRETORIA THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA PRIZEGIVING ACHIEVERS SWEM REKORDS SPAT TENNIS Download past exam papers, per grade, per subject on www.awsumnews.co.za FRESH EGGS NOURISH THE MIND The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

AWSUM gesels met Retief Goosen oor sy skooljare

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skool onthou?

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het nog steeds deugeloop as ek stout was.

Aan watter sport het jy op skool deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binne senter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel?

Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

As jy nie `n gholfspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen?

Gholf was alles vir my. As dit nie gewerk het nie, sou ek seker nie `n ander sport beoefen het nie. Tydens `n onderhoud met die Polokwane Review vertel Retief: “Ons het altyd vir ure gholfballe agter in die tuin geslaan en my ma het ons uitgetrap, want ons het haar gras uitgeslaan” onthou Retief. “Ek het my liefde vir gholf by my pa geleer en dan natuurlik by Francois my broer ook. Ek het vir hom gecaddy,” skerts Retief.

Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly?

“Dissipline en harde werk! My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan. Hy het vir jou die geleentheid gegee, maar jy moes ‘n sukses daarvan maak. My pa se werketiek is iets wat oorgespoel het na my gholf. Met talent en harde werk, kan jy net suksesvol wees en ek is dankbaar daarvoor,” vertel Retief vir die Polokwane Review.

In dieselfde berig, berig die Polokwane Review dat oom Theo Goosen, Retief se pa, op 21 Desember 2022 op die ouderdom van 89 oorlede is. Tot die dag van sy dood het Oom Theo gholfraad met Retief gedeel en hy onthou hoe sy pa ‘n paar keer in Amerika en Engeland gaan gholf kyk het. “Sy tydsberekening was nie altyd so goed met die raad nie, en as ek nie goed gespeel het nie, het hy sommer sy vliegtuigkaartjie vervroeg en teruggevlieg.”

Retief Goosen is as 16 - jarige deur weerlig op die golfbaan raakgeslaan toe hy en sy neef Henri `n rondte gholf op `n Woensdagmiddag gespeel het. Toe dit op die vyfde gat begin reën, het hulle gaan skuil onder `n afdak, maar toe die reën opklaar, het hulle verder gaan speel. Dis toe wat hy deur die weerlig geslaan is en 20 minute later in die hosipitaal wakker geword het. Nadat sy neef gaan hulp soek het by die klubhuis het hy `n dokter gekry wat toevallig gholf gespeel het en Retief vertel dié dokter het sy lewe daardie dag gered. Na 3 weke wat hy nie skoene kon aantrek nie as gevolg van sy brandwonde, was hy terug op die gholfbaan en toe het sy golf vlamgevat, want mens besef jy kon dood gewees het.

Destyds het Retief die volgende wenk aan `n jong opkomende gholfer gegee: Hou jou fokus en neem die spel net hou vir hou, Vergeet van die toernooi en vergeet waar jy op die punteleêr lê.

OFFICE The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Tammy Venter Distribution Charl Paulse Meinette van Zyl Sales Ilse Groenewald Olivia Scheurmans Kim Burgess Chanel Roux Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Volg ons op Facebook! @Pretoria-Oos Skole Nuus @PTA Noord & Moot Skole Nuus AWSUM NEWS Die grootste skole nuus platform in S.A ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON Whatsapp jou naam na 073 187 9539
Retief (The Goose) Goosen. Foto: Instagram `n Jong Retief Retief Goosen saam met Gary Player (Foto: Instagram)

LAERSKOOL TYGERPOORT

Atletiek: Gauteng-kampioenskappe

Northern Blue Hokkie-oefengroepe

Ons is baie trots op die volgende atlete wat deurgedring het na die Gauteng-kampioenskappe: Die volgende leerders is gekies vir die Northern Blue hokkie-oefengroepe: o.12 :

• Madelie de Beer,

• Niah Durand

• Xander Roux

• Elijah Young

• Ryan Stassen

• Nielen Hartman

• Hendrik Botes

o.13:

• Lishe du Plessis

• Albert Blignaut

• Keegan Pretorius

Madisson Loxton, Esti Buys, Luan Bezuidenhout, Lienke Riekert, Eurika Hendriks, Wilco Engelbrecht, Jaclinda Jordaan, Elijah Young, Brendan Els, Emile Blanché, Joshua Viljoen, Milé de Swardt, Steph Beyers, Carel Botha, Milané Moolman, Markus Hamman, Hanco Riekert, Nielen Hartman, Nika Joubert, Yovelle Coetzee, Nelize Lubbe, Alex van der Westhuizen, Zian Bornman, Daniël Möller, JW Erasmus, Christiaan Jacobs, Nina Kloppers, Henré Lombaard, Danielle Venter en Cameron Pheiffer.

Opedag Kaskar

Dit was so lekker om al die voornemende Tygies by ons Opedag te verwelkom!

Tygies het die jaar afgeskop met kaskar. Elke graad moes volgens ons jaar-tema: UNIEK uitbeeld wat hulle dink is uniek. Die optog was iets uit ‘n sprokiesboek met seelewe, lekkergoedland, Rio, legkaarte en selfs Crocs! Al het reën die kaskarrondtes gekortwiek, was dit steeds ‘n fees!

Atletiek Skaak

Laerskool Lynnwood se atlete blink uit in die Vrystaat Provinsie.

LAERSKOOL MENLOPARK

Laerskool Menlopark se atlete het uitstekend by die Distrik byeenkoms op 24 Februarie presteer.

Tennis

Yasmin Lombard het uitstekend presteer het met tennis. Sy het 6de geeindig het by tydens die Gauteng-Noord Geslote Kampioenskappe.

Laerskool Lynnwood se skaakleerders het Desember 2022 aan die SAJCC Skaak Kampioenskappe deelgeneem by die Wild Coast Sun in Oos-Kaap gedurende die tydperk van 3 - 12 Desember 2022.

Tennis

dien raak tydens die liga wat plaasvind in die eerste kwartaal.

Super 12 Redenaars

Die span verower ‘n vyfde plek en Liané van Wyk eindig tweede in haar afdeling. Ons redenaars was beslis soos die tema sê: “fyn getrein”

LAERSKOOL LYNNWOOD
Lynnies Gauteng Atlete Voor: Luka de Wet, Micheal Heyns, Kyle Lubbe, Luan Munnik, Isabella Ebersohn, Jana Whitehead. Agter: Louis Last, Roelien du Plessis, Ruan Minnaar, Sunelle Burger, Skye Byles. Lynnies Atlete Seunspan Tobie Loots, Lucas Cronjé, Renzo Kruger, Oliver Pretorius. Voor: Johannes Niehaus, Philip Erwee, Ruben Redelinghuys, Vivier Niehaus, Louis Botha. Agter: Elizabeth Erwee, Ayden Redelinghuys, Samuel Niehaus. Dogterspan Nina Cronjé, Natalie du Plooy, Mieke Nel, Suna-Marie Barnard. Lynnies se tennisspanne Yasmin Lombard Nika Pienaar (Verspring), Jessie Botha (60m), Skye-Leigh Brits (Gewigstoot), Armand Bothma (Gewigstoot), Simon Slabbert (Gewigstoot.)

AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL

Franse Spelling Bee NWU Super Interhoer

Afrikaanse Hoër Meisieskool is algehele wenners van die NWU Super Interhoër. Die finale punte is as volg:

• Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria: 441

• Noordheuwel: 358

• Hoërskool Waterkloof: 354.5

• Helpmekaar Kollege: 353

• Zwartkop: 350.5

Die ander deelnemende skole was: Hoërskool Kemptonpark, Garsfontein en Prestige College.

STUDENT DEAL Ages13-23

includes eye test, frame and latest blue blocking lenses

Hoërskool Garsfontein maak naam by internasionale krieketwedstryd

Hoërskool Garsfontein was een van slegs twee skole wat die geleentheid gegun is om die skool tydens die wedstryd tussen die Proteas en die WesIndiese Eilande op Supersport Park, te gaan bemark.

Atletiek

Elmar Dorey, Direkteur: Krieket, noem dat die blootstelling wat die skool gekry het, ongelooflik is. Nie net was dit ‘n internasionale wedstryd nie, maar dit is ook regstreeks op televisie uitgesaai. Hoërskool Garsfontein is dus op plaaslike en internasionale gebied bemark.

Skaak

Groot Vyf-tennistoernooi

Ons leerders het aan die Groot Vyf-tennistoernooi, 16-19 Februarie te Nelspruit deelgeneem. Die seuns het vierde geëindig nadat hulle naelskraap teen Hoërskool Boland met een wedstryd verloor het. Die dogters het vyfde geëindig en het baie goed gespeel.

LAERSKOOL WITPOORT

Die rugby seisoen het op ‘n hoogtepunt begin! Laerskool Witpoort speel op, Donderdag 2 Maart, teen Curro Roodeplaat op hul veld en die tellings lyk soos volg:

• o.9 wen 55-0,

• o.11 wen 34-0,

• o.13 wen 27-22.

Perdry

Anluné van Rooyen het die afgelope naweek, 25 en 26 Februarie deelgeneem aan perdry by Kyalami Equestrian park. Sy behaal ‘n eerste plek in “SA Boerperd Show riding” vir leerders o.11 asook “SA Boerperd Working Riding”. Na afloop van haar deelname in die bg. klasse, kwalifiseer sy om deel te neem in die “Supreme championship showing” ook vir leerders o.11. Sy behaal ‘n derde plek in “dressage”. Baie geluk Anluné!

Anluné van Rooyen

Voor: Arno Scholtz (afrigter), Anzel Paul, Jancke Greyling, Leora Jacobsen, Me. Michelle Lubbe. Agter: Emmeri Coetzee, Ané Coetzee, Lize-Marie Rheeder, Cara-Lee Dillman.

Dinsdag 7 Maart, het ons o.9-span 29-0 gewen teen Maragon op ons tuisveld. Die ander wedstryde het ongelukkig uitgereën. aie geluk met ‘n skitterende begin van die seisoen!

Ons Witpoort-atlete het hul weereens uitstekend van hul taak gekwyt tydens die distrik atletiekbyeenkoms wat op, Vrydag 17 Februarie, te Bronkhorstspruit plaasgevind het. Algeheel het ons 4 eerste plekke, 7 tweede plekke, 7 derde plekke en 12 vierde plekke behaal. Uit 30 van die 38 items waanaan ons atlete deelgeneem het, het hulle onder die eerste vier atlete geëndig!

Ons spog dan met die volgende atlete wat deurgedring het om op 10/11 Maart na Gauteng te gaan:

• Cian Botha: 80m en 100m,

• Evaleigh du Bruyn: 150m en 150m,

• Lana Grobler: VS,

• Pedri Meyer: GS,

• Marla van Rhyn: GS, D,

• Jeanette Buloze: GS,

• Luka Munnik: SG,

• Elani Roets: SG.

Tiaan du Plessis, Echardt Struwig, Logan Weetman, Ruwald Horn, Reuben v Zyl en Ettienne du Toit. Cyle Nason Cyle Nason het Tshwane Skaak by die SA Junior Kampioenskappe verteenwoordig. Megan Maree Megan Maree is aangewys as Jnr Victrix Ludorum by die NWU Pukke Super Interhoër. Wat hierdie prestasie nog meer spesiaal maak, is dat dit ‘n eerste in Hoërskool Garsfontein se geskiedenis is. Voor: Lana Grobler, Cian Botha en Pedri Meyer. Agter: Elani Roets, Evaleigh de Bruyn, Marla van Rhyn, Jeanette Buloze, Luka Munnik. o.9 Rugby Heyeneke Grabie Distrik Atletiek
Rugby

CURRO HAZELDEAN

Afrikaans Huistaal Spellathon wenners English Home Language Spellathon winners

Graad 4:

• William Becker

• Mia Rossouw

• Luke Nysschens

Graad 5:

• Zivan vd Heever

• Henco Steyn

• Leia Mentz

Graad 6:

• Isabella Coetzee

• Gemma Engelbrecht

• Leya Lombard

Graad 7:

• Amelia Steyn

• Elle Mentz

• Mia Booysen

Grade 4:

• Connor Seafield

• Maia Muli

• Aiden Dodd

Grade 5:

• Thabiso Lekoana

• Ethan Matsikiti

• Tadiwa Jani

Grade 6:

• Sylvia Kotze

• Joshua Lloyd

• Isla Subramoney

Grade 7:

• Vun’we Maluleke

• Blake O’Neill

• Abigail Appanna

Golf Girls

Congratulations to our Curro Hazeldean Alumni and Silver Lakes member, Kelly Hope, for winning the North West Women’s Open Championship at Magalies Country Club! We are extremely proud of you!

Graad 6

more pictures online

Curro Hazeldean Music Academy

Congratulations to all our music stars who worked hard and showed their grit in last year’s external music exams!

Kyra Naicker, Mia Kuyper, Philip Malan and Phaello Khalema. You have all contributed to our excellent results!

Teacher Melissa received a merit award from UNISA for excellence in teaching as our top ten entries for theory had an average of 93%!!

Grade 7

B-League Inter High Swimming Champions

more pictures online

It’s official! We are the B-League Inter high Swimming Champions Congratulations to all our swimmers.

Dainfern Golf

We are proud of Daniel, Juan and Keaan that represented Curro Hazeldean High school at the Dainfern golf championships. Danial Bennett was the national winner.

STUDENT DEAL Ages13-23

includes eye test, frame and latest blue blocking lenses

Kelly Hope

MARAGON MOOIKLOOF

2023 Grade Council

We introduce to you the 2023 Grade Council! These students were elected by their classes to represent their interests!

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL

Affie-Atlete wen NWU-PUK Interhoër (Seuns)

Die atlete het die kroon op ‘n wonderlike seisoen gespan met ‘n eerste plek by die NWU-PUK Interhoër wat op die Pilditch-stadion aangebied is. Alhoewel die res van die seuns hul akademiese verpligtinge by die skool moes nakom eerder as om hul stemme op die graswalle dik te maak, het die atlete Affie-Guts gewys en uiteindelik met die louere weggestap.

Finale uitslae (seuns):

1. Affies, 461

2. Helpmekaar Kollege, 380

3. Hoërskool Waterkloof, 344.5

4. Hoërskool Noordheuwel, 326.5

5. Hoërskool Zwartkop, 297

6. Hoërskool Garsfontein, 254.5

7. Hoërskool Kemptonpark, 245.5

8. Prestige College, 228

‘n Spesiale woordjie van erkenning aan Emile Els (o.14), in eerste foto, wat vir sy prestasie in die 800 m en 1 500 m as die Junior Victor Ludorum aangewys word.

Baie geluk aan elke atleet wat hierdie seisoen deelgeneem het.

Aiden Groenewald, Alessandro Vannucchi, Amy Lee Groen, Annieke le Roux, Catherine Kate Rossouw, Chelsey Mancini, Chenai Minentle Madondo, Chimwemwe Monhle Banda, Dakota Woodrow, Danaella Lize van der Merwe, Divine Kamuanya Tshibaka, Favour Vanqa, Gemima Fatuma Mutidja, Gomolemo Bontle Monageng, Jessica Morris, Joel Nssele Mwa Mimbulu, Kaelyn Wheeler, Karabo Tsie, Karmen Snyders, Khayalethu Lesego Nene, Kiaan Naidoo, Kuba Mulaudzi, Lebogang Banda, Lethokuhle Ability Zwane, Lindokuhle Lwandile Moyo, Lintle Malebina Tseppe, Luhlumo Kalimashe, Lukhanyo Faku Siyabulela Ntolosi, Lunathi Maseko, Lungile Phomelelo Sekhasimbe, Makungu Muhluri Mthombeni, Morgan Ann Engelbrecht, Natasha van Heerden, Ntando Hlulani Sibuyi, Oatisitse Manganye, Oratile Manyaka, Ozuko Nxusani, Phindulo Maggie Maholo, Renard Vermaak, Rethabile Bonang Makube, Tehillah Pako Marvey, Thabisile Mkhosana, Thatisi Senaamadi.

Swimming

Congratulations to all the swimmers who participated in yesterday’s C-League Gala. We are proud of you!

Redenaars - Afrikaanse Afdeling

Nie minder as 43 Affies het aan die Afrikaanse afdeling van Van Huyssteens se individuele- en spankompetisie deelgeneem. Dit is die grootste aantal Affies wat tot dusver aan hierdie kompetisie

Athletics

Well done to all our athletic stars.

Ons eerste, tweede en derde gholfspanne.

Emile Els Tyler Adams Annieke le Roux Reabetswe Pilane Henk Fourie Thoriso Motena

Menlo-krieket wen die Finsbury trofee

Die Hoërskool Menlopark se krieketspelers lig die Finsbury-trofee van 2023. Die Finsbury-reeks vier vanjaar sy vier en twintigste bestaansjaar. Ses en dertig spanne, almal noord van die Vaal, is genooi om hulle slag in die kompetisie wat uit ses uitklop-rondes bestaan, te wys. Teen verle-de Saterdag het slegs twee spanne bly staan: Waterkloof en Menlopark. Menlo het die loot gewen en die op-ponente ingestuur om veldwerk te doen. Die Klofies se boulers het hulle vroeg-vroeg in die vernuftige kolfwerk van Ewald Meyer en later in die gedugte kombinasie van Steve Stolk en

Marco Strydom vasgeloop. Dié twee het die hakskene ingeslaan vir ‘n vennootskap van 78 lopies om die derde paaltjie. Marco is egter deur die boulbeurte ingehaal en kon net-net nie daarin slaag om honderd lopies op die telbord te plaas nie. Ewald Meyer, Steve Stolk en Gerhard-Nico van Zyl het daarna elkeen twee paaltjies laat kantel om die besoekers tot 176 lopies te beperk. Dit is dan hierdie jaar die voorreg van die Menlo-krieketmanne om die trofee te lig na ‘n seisoen van harde wedstryde en goeie kompetisie.

Megan Nieman o. 14 90 m-hekkies, Liné de Villiers o. 14 300 m-hekkies, Alicia Khunou o. 17 Diskus, Werner Bezuidenhout o. 17 110 m-hekkies, Anika de Klerk o. 19 Verspring, Chris Swanepoel o. 15 Diskus, Chaliz Welgemoed o. 19 Spiesgooi, Colene Scheepers o. 17 100 m, 200 m & 400 m, Danie Botma o. 14 400 m en o.14-aflos (dogters).

Uitslae; Dogters: 1. Hoërskool Menlopark, 2. AHMP, 3. Hoërskool Waterkloof, 4. Hoërskool Zwartkop.

Seuns: 1. AHS, 2. Hoërskool Menlopark, 3. Hoërskool Waterkloof, 4. Hoërskool Zwartkop. Algeheel: 1. Hoërskool Menlopark

deurgaans aandag getrek. Voorts was dit nie

Die Hoërskool Menlopark met die o. 19 aflosatlete

HOËRSKOOL DIE WILGERS

Wilgie Hardloop

Hekkies Kaf

Ju-Andru Prinsloo (graad 9) is ingesluit in die Tshwane-Suid atletiekspan wat volgende naweek by Ruimsig aan die Gauteng Kampioenskappe gaan deelneem. Hy kompeteer in die seuns 0/15 300m hekkies. Welgedaan, Ju-Andru!

2022-Meriete Toppresteerders

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK
Werner Bezuidenhout Colleen Scheepers in die o.17 aflos Marco Strydom Die kaptein en man van die wedstryd
doen dit weer
2. Hoërskool Waterkloof 3. Hoërskool Zwartkop 4. Hoërskool Montana 5. Hoërskool Garsfontein 6. Midstream College 7. AHS 8. AHMP 9. Prestige Colleg
Menlo-atlete
Luché Oosthuizen Ju-Andru Prinsloo Ju-Andru in aksie Dani Heyman Senior Kultuurdogter van die jaar Moya Erasmus Junior Kultuurdogter van die jaar Angelique van den Bergh Junior Sportdogter van die jaar Jeanré van der Walt en Tian Joubert Sportseuns van die jaar Adriaan Jacobs Junior Sportseun van die jaar

LORETO SCHOOL QUEENSWOOD

Swimming Gala

Our school has three houses-Ball House, Mary Ward and Jolivet. They competed against each other at the beginning of the year.

LAERSKOOL PRETORIA-OOS

Gauteng Provinsiale Atletiekbyeenkoms

Ons is baie trots op die Osies wat deurgedring het na die Gauteng Provinsiale Atletiekbyeenkoms.

• Safran Fourie – Seuns o.13 Diskus,

• Daniélla Fourie – Dogters o.13 Diskus en Gewigstoot,

• Isabelle Struwig – Dogters o.11 Gewigstoot,

• Elizabeth van Zyl – Dogters o.10 Verspring.

Hulle ‘Aanhou wen’ gesindheid weerspiëel in hulle puik sportsmanskap.

EDUPLEX

High School Culture

At Eduplex we believe in developing balanced learners and, as such, culture is an integral part of the school calendar. We have already held auditions for the Band and the A Capella group this term. Consisting of between 30 and 40 learners each, these groups perform at many school functions and concerts.

The learners who form part of the Flashmob Club have also completed their auditions and performed their first item for the school on Valentine’s Day. This group comprises of about 30 dancers who get together once or twice a week to choreograph dances and rehearse.

Our internal orators’ competition was a great success, and learners could enter in both Afrikaans and English, in Home Language or Additional Language categories.

The Debate team have also been arguing up a storm and refining their debating skills. On Fridays, the EHFM team play music for the school and discuss various topics that are of interest to the learners. They incorporate different interviews, discussions, and music in their programmes to ensure that the week closes on a positive note.

Tennis

Swimming

Eduplex has made history in 2023 by hosting our very first swimming gala.

Orators

We kicked the year off with a very successful Swimming Interhouse Gala. Our goal is to begin swimming competitively against other schools, and our very first inter-

A quick change from the pool to the track, and we were training for the 2023

We performed exceptionally well placing 6th overall, competing againt large schools such as FH Odendaal, Willowridge, Rietondale and Maragon. We received the following medals: 13 gold; 11 silver and 14 bronze.

Caitlyn Vermaak receives the Senior Victrix Ludorum Trophy and Matthew van der Merwe receives the Senior Victor Ludorum Trophy. This is an outstanding

The hard work continues with plans for a top 5 finish at the 2024 Interhigh. The Eduplex girls’ tennis team is doing very well. They won their first three league matches by winning 154 games and only losing 47.

Primary School Athletics

Eduplex has completed a successfull athletics season

Swimmer in action at the Gala
EH
FM
Victrix Ludorum Victor Ludorum
LAERSKOOL WONDERBOOM DIE HOËRSKOOL WONDERBOOM Mnr en Mej Valentyn 2023 Mnr
Ruan J.v.Rensburg,
en Mej Valentyn 2023 Wenners
Alex Koekemoer, Guillaume Luus, Donovan van Heerden, Dawie Breet, Marne Botha, Steven McCabe, Dyllan Hamman, Xavier Prinsloo, Divan Schmahl, Tyron Jansen van Noordwyk, Christiaan Morris, Ryan van Greunen, Thapelo Simangwe, Eduan Kritzinger, Johan Coetzee, Zander van der Merwe, Julian Erasmus, Emile Bezuidenhout, Sibusiso Monane, Dewald le Roux, Jason Smit, Simon Mphai, Edward Curry. Danielle Smit, Alicia Fourie, Elmarie Uys, Masego Seleka, Kaylie van Wyngaard, Kay-Lee Fouche, Tessa Steenkamp, Carike Jansen, Hannah Bradfield.
Hokkiedogters -
Netbal - Dragonflies Rugby - Tiere R50GetUpTo 000 DealAssistance* Auto Pedigree Gezina: 460 Johan Heyns Dr, Gezina / (012) 329-4244 / gezina@autopedigree.co.za Visit www.autopedigree.co.za / Call 0860 11 11 13 / SMS 33091 / The Choice is Yours... Structure Your Own Deal A DEPOSIT | CASH BACK | INITIAL INSTALMENTS SETTLEMENT | COMBINATION OF OPTIONS Royalty Soapie Awards Baie
Mia Lundt, Janika van der Walt, Duné Liebenberg, Natasha Beer, Zandi Pretorius, Donna Lewis, Carmen Laubscher, Isané Bezuidenhout, Berlise Pelcher, Marjulene Nel, Jenay Koeleman, Ronica Swart, Helen De Esclana, Kayleigh King, Corli de Vries, Caitlyn Joubert, Megan Hattingh.
Dolfyne
geluk aan
Roxanne
Bornman
(Binnelanders)
en
Kody Langeveldt (7de Laan) wat genomineer is vir die Royalty soapie awards!

HTS JOHN VORSTER

Interhoër

Ons jaarlikse atletiekinterhoër was vol pret en plesier en ons atlete het baie goed gevaar. Baie geluk met elkeen se prestasie en ook julle passie vir die sport. Ons is trots op elke leerder wat deelgeneem het. Dankie ook aan ons ondersteuners wat die dag saam met ons deurgebring het.

Ons deelname sou ook nie so suksesvol gewees het sonder die uitstekende organisasie van mnre Marko van der Merwe en Erich Broodrijk nie. Dankie ook aan elke afrigter en organiseerder wat lang ure saam met ons leerders deurgebring het tydens oefeninge

Uitslae:

• 20 podium plekke.

• 8 x 1ste plekke

Liam du Toit (Gr 8): Eerste plek in o.14,50m-borsslag.

Simon Lourens (Gr 10): Derde plek in o.16,50m-borsslag.

Quintin Knoetze (Gr 8): Tweede plek in o.14,50m-borsslag

LAERSKOOL DANIE MALAN

Akademiese Prestasies: DUX Leerders 2022

hope geskenke vir al die diere by Wollies en hou ‘n heerlik piekniek saam juffrou Hettie!

geesvang voor die Sub-Cluster atletiek! Na ons lekker smul mag die gr.4-7 leerders verder pret hê met ‘n smeerfees!

34 atlete in 47 items is deel van Tshwane-Wes Distrikspan en neem deel by die Provinsiale byeenkoms 10 & 11 Maart.

Leanka Opperman, Prince Mahlabgoane, Mia van Heerden, Chidera Ezeigbo, AJ van Biljon, Luca Basson, Mikayla Vorster, Megan du Plessis, Carmen Zengel, Lienka van Niekerk, Diwan Vermaak, Eugene Snijders, Izak Vos, Luan Bezuidenhout, Colten Schoeman, Jaivan Richter, Charl Kortman, Demi Els, Megan du Preez, Jadon Robertson, Nihan Grobler, Heinrich van den Heever, Luvani Nkwinika, Kagiso Letsoalo, Leila de Klerk, Angelique Field, Miane du Plessis, Wiandri Viviers, Ore Sefiri, Tino Chikari, Christiaan Brits, Heino Schuster, Divan Botha, SP Els.

Juffrou Hettie
Atletiek
HTS John Vorster se swemspan het op 15 Februarie tweede plek

Primary School Leaders 2023

Our newly elected primary school leaders for 2023.

LAERSKOOL BOEREFORT

Suksesvolle atletiekseisoen vir Laerskool Boerefort

Laerskool Boerefort se atlete het besonders goed presteer tydens die 2023 atletiekseisoen en 7 atlete het deurgedring na die Distriksbyeenkoms. Twee atlete het gekwalifiseer om deel te neem aan die Gauteng Provinsiale Atletiek Kampioenskappe. Laerskool Boerefort spog graag met ‘n foto van een van dié twee atlete, Marnus Grobler, tydens die Gauteng-Noord kleure oorhandigingsgeleentheid. Hy en nog ‘n atleet, Jannie Smit, het op 27 Februarie Gauteng-Noord Distrikskleure verwerf. Laerskool Boerefort se kleiner leerdergetalle laat hulle nie terugstaan met pretasie op die sportveld nie en laat hulle meedingende groter skole in die stof byt.

Distriksbyeenkoms

Hierdie atlete het deelgeneem aan die Atletiek Distriksbyeenkoms op 16 Februarie. Hulle behaal die volgende besondere prestasies:

• Matthys Herbst - 3de plek 150m Hekkies en 4de 75m Hekkies

• Jannie Smit - 2de plek met Spiesgooi

• Khean Myburgh - 4de plek Hoogspring

• Mias Visser - 4de plek 200m Hekkies

Dandré van Rooyen, Khean Myburgh, Marnus Grobler, Mias Visser, Jolene Cronje, Matthys Herbst en Jannie Smit. Marnus Grobler Girls: Nothando Chikana, Danae’ January, Gabrielle Booysen, Luniko Magugu, Zoey Sampson, Laiqa Pienaar, Jody Mokgethwa, Thabiso Mahlanya, Isango Kgodungwe, Tshegofatso Segwana, Thedam Baloyi, Amalachi Uwabunkeonye, Amukelani Maluleka, Rorisang Lepadima, Nokukhanya Skosana, Anza Mulovhedzi, Lesedi Mongaula, Hlonolofatso Motumi. Amogelang Kgaile, Khathutshelo Tshitaka, Reabetswe Makung, Omphile Hlongoane, Motheo Makgato, Lesego Mkhabela, Memento Ndhlovu, Victor Tibamwenda, Tebelo Mabelebele, Isheanesu Mponda, Phenyo Kopa, Kgomotso Onudrah, Kgotso Aphane, Kesikilwe Manamela, Nyiko Nembe, Lubanzi Khambule, Oratile Pila, Ethan Otto.
• • •

Read the latest school news online!

www.awsumnews.co.za

All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family!

HOËRSKOOL OVERKRUIN

Atletiekinterhoër

Baie geluk aan elke atleet en afrigter met uitsonderlike prestasies tydens die interhoër van gister. Hoërskool Overkruin eindig algeheel 4de met verskeie atlete en items wat toekennings ontvang. Ons is saam met julle bly en baie trots op julle!

Dankie ook aan elke toeskouer en beampte vir julle ondersteuning! ‘n Spesiale woord van dank gaan aan mnr. Rian Geyer wat as atletiekorganiseerder homself puik van sy taak gekwyt het.

Hoërskool Overkruin ontvang die volgende toekennings:

• Beste senior seunsatleet (veld): Dimpho Mashigo (Verspring: 780 ASA-punte)

• Junior Victor Ludorum: Afhu Mulaudzi (1 521 ASA-punte)

• Hekkies (Seuns): Eerste plek

• Hekkies (Algeheel): Derde plek

• Spronge (Seuns): Eerste plek

• Spronge (Algeheel): Tweede plek

• Aflos (Seuns): Derde plek

• Seuns (Algeheel): Derde plek

• Dogters (Algeheel): Vyfde plek

Die volgende atlete behaal 780 of meer ASApunte:

• Trisha Naicker, D o. 16 Gewigstoot, 10,89m: 784 punte

• Charlene Slabbert, D o. 15 Gewigstoot, 10,55m: 782 punte

• Natalie Verhoef, D o. 16 400m Hekkies, 01:11.5: 782 punte

• Kgomotso Makhubela, S o. 17 110m Hekkies, 15,32: 781 punte

• Dimpho Mashigo, S o. 16 Verspring, 6,40m: 780 punte Hoërskool Overkruin wens ook die volgende

atlete geluk:

• Ovie-dogtersatleet van die dag: Trisha

Naicker, D o. 16 Gewigstoot, 10,89m: 784 punte

• Ovie-seunsatleet van die dag: Kgomotso Makhubela, S o. 17 110m Hekkies, 15,32: 781 punte

GautengNorth Chess

Cierra Bent, a grade 11 Ovie, participated in the South African Junior Chess Championship (SAJCC) from 312 Dec 2022. She represented Tshwane Chess and received her Gautng-North provincial colours.

Congratulations Cierra! You make us proud!

Netbal Tshwane-proewe

Basic and Custom-Built water filtration units. Bacterial, Viral, mineral & sediment filled filtration solutions. Replacement parts, cartridges, resins, membranes, pipes & fittings. Pond liners, Pumps, Pond Filtration & Accessories.

012 940 4845/6 | 072 489 3087

richard@ptalinings.co.za | www.ptalinings.co.za

504 Frederika Street, Shop No.3, Gezina, Pretoria.

in A-Bond Interhoër Bieuli van Tonder 88% Dunwan Brits 89%
94%
HOËRSKOOL MONTANA 4de
Gogontle Letswene
Michelle Joubert 79,5% Basetsana Mahika 78,5% o.17 Dogters Senate Mopeli (afwesig op foto), Zoey du Plessis, Suné Jordaan en Oratile Moloko. o.18 Dogters Kayla Swart, Marisenda Nuyts, Awande Shange, Tayla van Zyl, Eunise Boshoff, Megan-Lee Cilliers. o.16 Dogters Naledi Rasemane, Tebogo Hlumisa, Mia Botha en Kaïra van der Merwe. Cierra Bent
AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A

HOËRSKOOL OOS-MOOT

Redenaars

Ons interne Junior en Senior Redenaars-kompetisies het gewys dat die toekoms van ons redenaars rooskleurig lyk met al die talent onder hierdie groep juniors en seniors! Geluk aan elke deelnemer, julle was puik en ons is trots op elkeen van julle. Mag julle elkeen ‘n fantastiese seisoen van redenaars beleef!

Juniors

Algehele wenners:

• 1ste plek: Juwan van Staden

• 2de plek: Miné van Rensburg

• 3de plek: Gigi-Blu Taute

Voorbereide toesprake

• 1ste plek: Juwan van Staden

• 2de plek: Shane Swanepoel

• 3de plek: Gigi-Blu Taute

Onvoorbereide toesprake

• 1 ste plek: Miné van Rensburg

• 2de plek: Juwan van Staden

• 3de plek: Gigi-Blu Taute

Seniors

Algehele wenners:

• 1ste plek: Amber Haines

• 2de plek: Zané du Toit

• 3de plek: Mirca-Lee Oosthuysen en Amelie Kruger

Voorbereide toesprake:

• 1ste plek: Amber Haines

• 2de plek: Zané du Toit

• 3de plek: Amelie Kruger

Onvoorbereide toesprake:

• 1ste plek: Amber Haines

• 2de plek: Zané du Toit

Public Speaking

Báie geluk aan al die deelnemers wat hul goed van hul taak gekwyt het. Die uitslae is as volg:

Junior afdeling:

• 1ste plek: Anke Styger

• 2de plek: Juwan van Staden

• 3de plek: Ryan Liebenberg

Senior afdeling:

• 1ste plek: Soné Boyens

• 2de plek: Amber Haines

• 3de plek: Elroné Venter

Sub-Distrikbyeenkoms

Baie geluk aan die volgende drie atlete:

• Mornè Beukes o.13 aangewys as beste seuns veldatleet.

• Anzel Potgieter o.13 aangewys as beste meisies veldatleet.

• William Bergman het die 100m vir seuns o.12 verbeter.

LAERSKOOL VOORPOS
Die juniors mag maar praat. Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het. Hiermee ons wenners en naaswenners: Graad 1 1. Monja van Niekerk 2. André de Villiers Graad 2 1. Benjamin van Zyl 2. Marinelle Feuth Graad 3 1. Kaylin Badenhorst Ons o.9 rugbyspan

Clusterspan

LAERSKOOL MAGALIESKRUIN

Atletiek 2023

Baie geluk aan al ons atlete wat so goed presteer het in die atletiek.

Milan Greeff (Victrix Ludorum en Beste dogters baanatleet), Luanie vd Merwe (Beste dogters veldatleet), Pieter Lamprecht (Beste seuns veldatleet), Logan van der Schyff (Victor Ludorum) en Kyle Snyman (Beste seuns baanatleet).

Hoërskool Montana Laerskole Rugbydag

Baie geluk aan ons rugby seuns wat so goed presteer het.

Voor: Hendre Hitge, Miga Viljoen, Lian Bootha, Rigardt Wilson, 2de Ry: Stanley Halloway, hercu Breedt, JC Uys, Keagan Seymore, Henru Oberholzer

3de Ry: Jawan Kruger, Kyle Snyman, Marno Steinberg, Andrew Hall, Victor van der Westhuizen

Agter: Dirk Wessels (afrigter), MJ van der Westhuizen (Afrigter)

Voor: Zack van Wyk, Ivan van Dyk, Wian Botes, Heinrich Boshoff, Lourens van der Berg, Emile Harris, Taylor Fourie. Middel: Evan de Beer, Armand Groenewald, Andel Anderson, Armand Nel, Connor Botha, Keagan Engelbrecht, Christiaan van der Merwe, Demar Slabbert, Juandre Arloo Agter: Estian Kruger, Dirk Wessels (Afrigter), Luan Potgieter, MJ van der Westhuizen (Afrigter)

Voor: Keanu Homan, Regardt Oosthuizen, Noah Killian, Ewald Potgieter, Anton de Lange, Durandt Bye, Tommie van Deventer, Nicolaas van Wyk, Coby de Waal

Agter: Zandre du Plooy, Henco Smit,Quewan Boylan, Simeon Page, LJ Bester, Henco Bouwer, Jason Minnie, Luan Erasmus Afrigters: Henrique de Sousa, Bradley Fourie

Clusterbyeenkoms 7 Feb 2023.

Leandri Pretorius Victrix Ludorum (Cluster) Eduan Meyer Victor Ludorum (Cluster)
SOLAR INTELLIGENCE Future Ready Solutions 012 476 0350 info@polymathsolar.com www.polymathsolar.com Solar PolymatH o.9B Wenners o.11B Wenners o.11A Wenners

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.