Issuu on Google+

ELIZABETH

This could be you advertising here

This could be you advertising here

All schools in AWSUM News get free exposure. Show your support by advertising in this newspaper.

All schools in AWSUM News get free exposure. Show your support by advertising in this newspaper.

It’s time to hit the right target market!

It’s time to hit the right target market!

Book now!

Book now!

Stacey Ikin: 072 956 2382 | staceyinkin2@gmail.com

Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

To advertise in this newspaper - Contact: Karryn Pillay - (076) 526 5246 - karryn@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE Health

Lifestyle

School News

WIN with

your selfie

SUM! AWAWS UM!

AWSUM!

AWSUM

!

P2 Adjusting to High School P3 AWSUM Scoop

P3 You can own your own house

P2 Die Boelie

P3 Post and win!

P4 - P8 School News

www.awsum.co.za

1ste Verj

Stacey Ikin: 072 956 2382 | staceyinkin2@gmail.com

NEWS

FREE

HOËRSKOOL

GRATIS

PORT

NUUS

MAY 2014

HIGH SCHOOL

AWSUM News

rsdag

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie! In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014. • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike

skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!


NEWS / NUUS

Health 2 MAY 2014

Adjusting to High School

Die Boelie Deur Karla van Biljon

Niemand van ons kan die realiteit van boelies ontsnap nie. Almal van ons het al gevoel hoe dit voel om geboelie te word, hetsy deur jou broer of suster, vriende, ‘n werkgewer of ‘n verkoopsman – ons weet hoe dit voel as iemand jou knoppies druk! As ons verwag dat alles in die wêreld net gelukkig, gemaklik, vredevol, veilig en in oorstemming met ons waardes moet wees, leef ons in ‘n fantasie wêreld. Boelies help ons somtyds om hierdie fantasie te breek! Kinders wat afhanklik van ondersteuning, veiligheid, besker-ming en goedkeuring bly, trek noodwendig ‘n boelie aan om daardie fantasie van ‘n vredevolle lewe te breek. Dr. Demartini sê die volgende oor boelies: “If you’ve got a bully in your life and he’s pushing you around, it’s partly because you’re not guiding or governing your own life. You’re not empowered in that area. Once you empower that area, the bully disappears. If you don’t empower yourself, the bully just keeps coming in to toughen you up, to make you stronger so you empower that area. That bully is your hero because he is actually helping you empower yourself.” Om te verhoed dat kinders in die moontlikheid van ‘n boelie dinamieka vasgevang kan word, is dit wys om vir hulle te leer hoe om hulle eie lewens te bemagtig:

oefening kan kinders fisies bemagtig. • As ouer kan jy jou kind help om psigies hulle persepsies in balans te bring. Jy kan hulle lei om nie ‘n “slagoffer” ingesteldheid aan te neem nie, maar eerder hulle lei om te sien hoe enige iets wat met hule gebeur, hulle help om karakter te bou en ‘n sterker mens te word. • Sosiaal kan jy jou kind help om ‘n netwerk van vriende te bou waar hy/sy binne die vertrouens verhouding leer hoe om met ander te kommunikeer in terme van di twat hulle in gemeen het. • Familiaal kan jy as ouer bewus raak om nie nét jou kind te ondersteun nie, maar ook geleenthede van uitdagings vir hulle te bied sodat hulle nie afhanklik raak van goedkeuring nie. In die dans van die lewe kan ons leer om saam met die boelies te groei en onsself te ontwikkel tot ‘n selfstandige, bemagtigde volwassene! Vir meer inligting, kontak Karla van Biljon OF kom woon gerus die Familiedinamika Werkswinkel by.

Starting high school can be both exciting and nerve-racking for those involved. This transition from childhood to adolescence is characterised by a number of personal, social and academic changes. It is normal for an adolescent to feel nervous or even slightly overwhelmed during this time. Knowing what to expect and receiving appropriate social support can aid a smooth transition into this new life stage. During their adjustment to high school, adolescents need to adapt to new teaching and assessment styles, cope with a wide range of subjects, adjust to having different teachers in different classrooms, become more responsible for their own learning, manage a heavier study and homework schedule and learn a new, and often more complex, timetable. The transition from being the eldest at school to being one of the youngest learners in a new school may be a challenge. Grade 8’s friends may be going to different schools or be in different classes and learners may need to make new friends and establish, or re-establish, their position within the peer group. The large size of their new school may also be overwhelming and intimidating at times. Parents are an important source of social support for adolescents. Talking to your child about their school day not only shows that you are interested but also boosts their mental health, happiness and wellbeing. Parental interest and involvement have been shown to have a very positive effect on adolescent behaviour and achievement. Signs that your child may be having difficulty adjusting to their new school environment include a lack of involvement at school, little or no talk about new friends, refusal to talk about school, little or no interest in doing homework, low confidence or self-esteem, self-depreciating comments, a lack of desire or refusal to go to school, a decline in academic performance and social withdrawal. As a parent, you can aid your child’s adjustment by encouraging open communication and helping

them to explore new opportunities. Activities such as learning a musical instrument, trying a new sport or joining a drama or art class can help your child to feel more engaged with their new school community. Support your child in forming healthy peer relationships. Encourage them to make new friends and to stay in touch with old friends. Let them know that new friends are welcome in your home and be ready to transport your child to their houses. Friendships play an important role in helping your child to feel connected and engaged at school. Talking to other parents can be a good way of checking whether your child’s experiences and feelings are similar to those of others. Sporting and school events are a good place to meet other parents. Adjusting to change takes time, but if things don’t stabilise after the first 6 weeks, or if your child continues to experience difficulties, don’t wait for things to improve on their own. Try to get your child to talk about how they are feeling and see whether you can work out some problem-solving strategies together. You can also consult with your child’s teacher, guidance counsellor or GP in order to establish the best way to assist your child through this transition. Christine Darney Clinical Psychologist in Private Practice

MEDICAL Practitioners

Dietician

Mary-Anne Victor

Psychologist

Christine Darney

Biokineticist

Ryan Holderness

Audiologist Karien Fourie

041 395 9600 041 367 1077 083 475 0443 041 622 8804

Be AWSUM. Read AWSUM.

• ‘n Gesonde maaltydplan en ge-reelde

FOR FRESH, HEALTHY & CONVENIENT SHOPPING 24 HOURS A DAY. FRESHSTOP WESTERING, 513 CAPE ROAD,LINTON GRANGE. 041 360 1232

Hairstylists Scissorhands


NEWS / NUUS

Lifestyle

Post and win!

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to win a R1 000.00. Go to www.facebook.com/AWSUMNews

MAY 2014 3

Pssst.. Ons wil weet... van jou en jou vriende So stuur vir ons jou foto’s! !

M AWSU

Ons stel bekend: AWSUM Scoop

The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get selfing and start liking for your chance to win.

Submit as many selfies as you want! Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes means more chance at winning! If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

Speel papparazzi en stuur vir ons fotos van jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie... en dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad geplaas word. Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of neem `n selfie en stuur dit! Stuur jou nuus na awsum@tiemedia.co.za

Maak gou! Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a Facebook private message from us.

Onthou om in jou e-pos die volgende te sit: - Watter skool - Byskrifte soos bv jou vriende se name (opsioneel) - `n Boodskap (opsioneel) (Fotos word slegs geplaas indien goedgekeur deur die AWSUM redaksie)


NEWS / NUUS

DF Malherbe Hoërskool / High School 4 MAY 2014 Indoor Action Cricket

Marinus Bronkhorst was recently chosen to be captain of the U15 Indoor Action Cricket team. Here is a photo of him in ACTION!

1st Team Hockey

DF Malherbe High School’s 1st team hockey girls busy with a bit of silence before their game against Alexander Road High.

DF Malherbe leerders en personeel woon MMC Karoo naweek by. Op die naweek van die 25-27ste April het leerders en personeel van Hoërskool DF Malherbe die jaarlikse Mighty Men Conference op Middelburg in die Karoo, bygewoon. Daar was verskeie gebedsgroepe en sprekers oor die naweek, asook die gospel-sanger Retief Burger van Luidkeels. Dit was voorwaar ‘n naweek van geestelike groei en die leerders het dit baie geniet!

Rugby

DF se 2de span staan mooi in die verdedigingslyn, gereed vir duikslae.

Vis vang

DF se leerders het vele talente. Hier staan hulle saam met mnr. Anton Prinsloo, een van DF se onderwysers, by hulle vangs vir die dag. Die foto is vroeër die jaar geneem by een van die plaaslike damme.

Netbal

DF Malherbe se netbalspan veg om die bal in die lug, teen Hoërskool Cillié.

Op die foto is ‘n groep leerders en personeel van DF by ‘n kruis wat opgerig is vir die byeenkoms!

Hoërskool Framesby Krieket

Stefan Tait is aangewys as OP se o/17 krieketspeler van die jaar 2013/2014 seisoen.

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

SA Modern Vyfkampkampioenskappe Stefanie Olivier en Shani Smit van Hoërskool Framesby het by die onlangse Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein beide bronsmedaljes vir die Oos-Kaap span verower

Tennis Janré Viljoen en Wilanie van Zyl is in die SA Skole Tennisspan opgeneem wat gedurende Junie maand na Engeland en Skotland toer om teen hulle mee te ding op gras en kleibaan.


NEWS / NUUS

Grey Senior MAY 2014 5 Rugby The 2014 Grey 1st Rugby team performing their traditional war cry.

Standard Bank Rugby

1st Water Polo Team The victorious Grey 1st Water Polo team after winning the prestigious KES Water Polo Festival in Johannesburg.

Former Springbok Coach; Jake White, at the 2014 Standard Bank Grey Rugby Festival, he is with Grey Rugby’s new Director od Rugby Brent Janse Van Rensburg, of Madibaz fame, and MIC of Rugby Fenner Barnard.

Willow Academy

Believe It! info@willowacademy.co.za

• Private independent school • Friendly, family environment • Affordable private education

• We offer advanced maths • I.E.B. examinations • 100% pass rate

Visit our friendly campus, where your name will be remembered.

Cnr of Frank Landman & Cedar Road, Fairview.

OPEN DAY Tuesday 20 May 2014 09h00 – 12H00 041 3681488


NEWS / NUUS

Pearson High School 6 MAY 2014 Pearson vs Alexander Road – Saturday 10 May

Pearson hosted Alexander Road High School in their annual derby over the past weekend. The derby formed part of Pearson’s Founder Day and Reunion weekend celebrations as Pearson turned 88 years old. Pearson enjoyed a fantastic day on the field as they dominated in most of the 47 matches played.

Netball

The netball matches proved a most rewarding day for the hosts against the visiting Alexander Road High contingent with only two losses and a very successful day for our Under 18 A & B teams, emerging victorious by 26-12 and 22-4 respectively. Mention must be made of Abigail Van Rensburg and Lauren McCarthy for their efforts on defence and to Carlyle Bromfield, for outstanding shooting in very difficult conditions. Pearson won the match 24-23 Other netball results: 14A won 35-2 14B won 12-0 14C won 5-3 14D won 5-2 14E won Alex 14D 5-4 16A won 25-9 16B won 19-8 16C won 9-4 16D lost to Alex 16C 6-10 16E won Alex 16D 5-1 16F lost to Alex 16D 1-6 16G won Alex 16E 11-7 16H won Alex 16F 7-2 18E won Alex 18D 18-6 18D won 10-7 18C won 17-13 18B won 22-4 18A won 26-12

Soccer

The soccer match promised to be a thoroughly absorbing contest and it proved to be exactly that. Right from the outset, both teams set out to take control of the game and the play flowed from one side of the field to the other, with faced – paced, attacking football. Other netball results: U/19B lost 3-4 U/16A won 4-3

Boys’ Hockey

The Pearson u16 A boys have had a great set of results once again on the back of attaining a third place at the 2013 edition of the South African Summer games in Bloemfontein. On Saturday the 1st Boys’ played a fast paced game and a game played in good spirit. Both sides can be congratulated on a good display of hockey and great advertisement for schoolboy hockey. Other netball results: 1st won 6-4 2nd won 2-0 U/16A won 6-0 U/14A won 6-0

Girls’ Hockey

Pearson 1ST Girls’ match turned out to be an intense yet well balanced match. Both teams had a good game and played well to their strengths, and the match ended in a tied score of 1 all.

Rugby

The 1st XV rugby match was the final match of the day, played in front of a big crowd. The 1st team did not disappoint and put in a strong performance to beat Alex 29-15. Other netball results: U/14A won 82-0 U/15A won 60-0 U/16A won 41-12 2nd won 60-5 1st won 29-15

Other netball results: 1st drew 1-1 2nd drew 0-0 3rd won 1-0 4th won 2-1

U/16A won 2-0 U/16B won 2-0 U/16C drew 0-0 U/16D won 5-0 U/16E drew 1-1 U/14A lost 0-3 U/14B won 4-0 U/14C won 3-0 U/14D won 7-2

Tennis

The tennis teams had good victories as Kaylin Bouwer and Justin Impey lead their teams well as the Pearson nr 1 boys’ and girls’ players. Other netball results: BOYS 1ST BT ALEX 1ST GIRLS 1ST BT ALEX 1ST GIRLS 2ND BT ALEX 2ND

8-2 8-2 10-1

Victoria Park High School The Victoria Park High School Arts Festival – Coming this Weekend! In our continued effort to promote the Creative Arts at Victoria Park, we are, once more, holding our Mini-Arts Festival at the school over the weekend of 15 – 17 May 2014. At the Festival we will incorporate our annual One-Act Play Festival as well as many other creative performances such as song, dance, poetry, mime, street theatre and theatre sports, children’s theatre, hip-hop and rap, a Jazz Festival, Windband and Steelband performances, Choir and music ensembles, Ballroom Dancing Championships, an ECO Fashion Show and many more. We are also hoping to encourage those in rock bands (for our Battle of the Bands) as well as individual and group musicians to participate – both in formal recitals as well as in a relaxed manner in our marquee or hall at ‘Sundowner Time’, or even by Busking. In addition to this, Art and Photography pupils will be exhibiting their work in the form of an Exhibition in the Library. So as you can see, a feast of cultural activities is anticipated.

Join us for an exciting cultural experience at our festival of arts and crafts Thursday 15 may (plays festival) 19h00 to 22h00 Friday 16 may from 15hoo to 22h00 Saturday 17 may from 10h00 to 22h30 Select a meal from one of our delicious food stalls while you browse through our many craft stalls Attend one or more of our many performances in the form of one act plays; poetry and song; dance (classical and contemporary); windband, steelband and jazz festival; rock and blues; hip hop and rap; piano recitals; individual and ensemble singing; ballroom dancing; choirs; improvisation and theatre games; stand-up comedy; eco fashion show; battle of the bands; puppets; pony rides and many more! Visit our art and photography exhibitions and appreciate the incredible artistic talents of our pupils. We hope to see you there!! For more information please phone the school at 041-508 6400


NEWS / NUUS

Hoërskool Cillié MAY 2014 7 Skaak

Cillié hou met trots vanjaar twee CHESSA toernooie by die skool. Die eerste toernooi het die 9de en 10de Mei plaasgevind en die ander toernooi vind die 20ste en 21ste Junie plaas. Die leerders het by die ander twee toernooie wat by ander skole plaasgevind het ook deelgeneem en sê dit was ‘n belewenis om soveel mense op een slag te sien skaak speel. Roland Marais in Gr8 was by beide toernooie as speler van die wedstryd aangewys.

Landloop

Hoërskool Cillié se landloop dogters het besonder goed gevaar in die onlangse Ladies Spar 5km-wedloop. Die volgende drie dogters het deelgeneem en Cecily Erasmus het 19de geeindig, Whitney Jacobs 17de en Natassja Nell 30ste. Meer as 10 000 vrouens het deelgeneem.

Mnr en Mej Cillié

Met laasjaar se James Bond tema, sien ons vreeslik uit na die jaar se “The Great Gatsby” tema. Dit vind plaas by Hoërskool Cillié, 30 Mei om 18h00 vir 18h30. Die kaartjies wissel vanaf R15 tot R30.

2013 Wenners

Landloop Hoërskool Cillié het ‘n lewendige kultuurlewe wat aktiwiteite bied vir leerders met verskillende voorkeure en passies. Die nuutgestigte “craft”klub bied kwartaaliks kreatiewe aktiwiteite aan. Die “ballroom”-dansers oefen fluks vir hul optredes en eksamens terwyl die trompoppies, modern dansers en sanggroepies aktief oefen vir die skool se kultuur-aand. Vasvraeaktiwiteite word gereeld aangebied en die koor oefen fluks vir hul optredes en maak ons altyd trots.

Hoërskool Andrew Rabie Bloed Skenking

2014 Matrieks

Rabie se leerders het onlangs weer in groot getalle bloed geskenk. Hier sit die eerstespan rugby kaptein, Chester Whitehead, en deel sy bloed.

Die matrieks van 2014 is ‘n uitgelate groep leerders wat opgewonde is oor die kort, volgelaaide jaar wat voorlê.

Toneel Andrew Rabie het ‘n toneelstuk “Rooikappie – met ‘n twist” aangebied op 8 en 9 Mei. Dit was weereens ‘n baie gewilde en geslaagde produksie.

Jason Deysel en Nicky Henning in Rooikappie.

Baviaanskloof Toer Ons landsdiens onderneem gereeld uitstappies na interessante plekke in en om Port Elizabeth. Die groepie leerders was deel van die onlangse Baviaanskloof toer.

Pretdag Met Rabie se Pretdag aan die einde van die eerste kwartaal het die leerders geleentheid om ‘n hele dag te baljaar met onderwysers en verskeie boeresport aktiwiteite. Die gewilde waterglybaan is omtrent geniet! Hier is Juandré Louw, ‘n gr. 9-leerder, die ene konsentrasie.

Rugby Die volgende seuns het aan die Sone rugby-proewe deelgeneem: Vlnr: Elton

Jacobs, Remo Bruiners, Chester Whitehead, Wentzel Witbooi en Steven Nel.


NEWS / NUUS

Linkside High 8 MAY 2014 Karakterbou

Hoërskool Linkside fokus vanjaar op die visie van die skool en dan veral op karakterbou. Die basis van hierdie visie is gerig op Christelike waardes en die 6 karakterpilare wat daarmee saamgaan, naamlik: Respek, Verantwoordelikheid, Omgee, Betroubaarheid, Regverdigheid en Burgerskap. Bogenoemde 6 pilare vorm die hoekstene vir persoonlike interaksie tussen die personeel, leerders en ouers, veral as dit by dissipline kom. Wedersydse respek is uiters belangrik in vandag se samelewing. Elke 6 weke konsentreer die hele skool op een pilaar. Gedurende die saalperiode word die pilaar aangekondig en daarop uitgebrei. Omdat Februarie die maand van “liefde” was, was daar dus op Omgee gefokus. Hierdie pilaar is dus die “rooi” pilaar en die leerlinge het hul onderskeie klasse versier met rooi. Die sogenaamde “vry drukkies” wat met omgee gepaard gaan, was baie gewild onder die leerders. Om hierdie tema verder uit te brei is daar besluit om ‘n interklas-sportdag te hou. Elke graadgroep, asook die onderwysers het ‘n pilaar verteenwoordig. Die verskillende graadgroepe moes volgens die kleure van die onderskeie pilare aantrek.

Linkside Learner a World Champion Lee Roy Pieterse not only carried the name of his school, Linkside, high but also that of his country. This young dedicated karateka, proved that hard work and commitment pays off. After winning the South African Championship in his division in September 2012, Lee Roy was selected to represent South Africa at the 6th Gojukai Karate World Championship held in India from the 9th – 17th December 2013. Despite this phenomenal achievement Lee Roy remains a down to earth and disciplined individual who sets an example to all.

Debating Team’s Senior Debating Team

Junior Debatspan:

Eugene Badenhorst, Ilze-Mari Beyers en Cindy Roussouw.

Tjorre AWSUM

” ? r a k e d f l e s e i d r “Moeg vi “Matrieks, hier i s jou kaans!” “Bede r f jou self P a!”

Lead your customers on the road this upcumming June/July Winter Holiday

g in h s li b u p e r a e W

uide G y a d li o H te a im lt the u ay with over 100 holid destinations. NEWS

/ NUU S

Book your space and let your advert be seen by more than 125 000 householdsbin the Western and Eastern Cape

NEWS / NUUS

R E T N I W OLIDAY H UNE J

2014

E D I GU

(From Moorreesburg to East London).

OL HE SCHO R V IV E T U S O T HOW

To book: Contact AWSUM News at 021 872 3880 or send a mail to awsum@tiemedia.co.za

H O L ID A


Port Elizabeth (May) High