Northern Suburbs (February) High Schools

Page 1

FEBRUARY 2014 NORTHERN SUBURBS

- Laerskool Welgemoed - DF Malan Hoë - Hoërskool Tygerberg

- Hoërskool Tygerberg - DF Malan - Laerskool Welgemoed Lae

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Fomo Calender When is enough TV enough Die gevoel is goed vir jou Take care of your heart Is jy verslaaf aan Facebook? Wys jou liefde met ‘n omelet

NEWS

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

www.awsum.co.za

NUUS

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

Tel: 021 872 3880

P2 P2 P3 P4 P5 P6

HOËRSKOOL

AWSUMNews

Droom jy oor liefde?

Elke dogter droom oor jou groot troudag of jy in graad 3 is en of jy in matriek is. Dalk is of was jy reeds getroud. Elkeen wat droom kan die volgende oefening doen: 1. Maak jou hande oop, vingers teenoor mekaar en buig/vou die middelvingers inwaarts. Probeer jou duim, wat jou ouers verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Jy kry dit reg, nê! Dit is omdat jou ouers nie bestem is om jou hele lewenspad saam met jou te stap nie.

e h t l l a t u o k c e h s C w e n l o o h c s t s e lat inside

2. Maak nou jou duime weer toe/bymekaar en probeer jou wysvingers, wat jou broers en susters verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Jy sal dit ook kan regkry, want jou broers en susters sal eendag gesinne/families van hul eie hê en so ook hul aparte lewens lei van joune.

3. Sit jou wysvingers weer terug bymekaar en probeer nou jou pinkies wat jou kinders verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Hulle òòk sal oopgaan want jou kinders gaan ook eendag kinders van hul eie hê, hul eie gesinne en families hê, apart van joune. 4. Laastens, plaas jou pinkies weer terug bymekaar en probeer nou jou ringvingers, wat jou eggenoot (jou man of vrou) verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Jy kan nie! Al probeer jy hoe hard, sonder om jou ander vingers oop te maak!

Hoekom? Want Man en Vrou is bestem om hul lewenspaaie saam te loop, 7x7 sakke sout saam op te eet, deur dik en dun mekaar onvoorwaardelik lief te hê en dis hoekom ons ons trouringe aan ons ringvingers dra!

Hoop elke leser het `n AWSUM Valentynsdag gehad.

DURBANVILLE

GEREED VIR ENIGE NOODGEVAL ONS 24-UUR NOODSENTRUM, ONDERSTEUN DEUR MEDIESE DESKUNDIGES, VERSEKER DAT JY DIE NODIGE SORG KRY WANNEER JY DIT BENODIG. Noodsentrum: T 021 980 2126 Hospitaal: T 021 980 2100 Adres: Wellingtonweg 45, Durbanville 7550

SUID-AFRIKA • SWITSERLAND • VAE • NAMIBIË www.mediclinic.co.za

ADV11863MBCK

GRATIS

FREE

HIGH SCHOOL


NEWS / NUUS

Life Style

2 FEBRUARY 2014

Skapie sê.... met sulke blêrlaglike goeie pryse hoef jy nie ander weiveld te soek nie... s nou Dis mo gras!!! groen geldig Pryse 014 aart 2 3-8 M

Waltzies Boerewors

Skaapland A-Graad Fillet

Skaapland Biltong Steak

R54.99/kg

SKAAPLAND BUTCHERY

R199.99/kg

R99.99/kg

21 Pasita Street, Pasita Park, Bellville Tel (021) 914 9740 | www.skaapland.co.za

FOMO AR D N E L A C

missing (Fear of

When is enough TV enough?

out)

Do you suffer from FOMO? No need to stress. Here is what’s happening in your area: For the more social people... Harvest time! Join in the celebration of the uocoming harvest time: Friday 24 February Robertson Hands-On festival Saturday 4 February Blessing of the Harvest at Moréson Wednesday 8 February Hannepoot Picking at De Krans Saturday 25 February Harvest Festival Grande Provence Harvest Saturday 25 February Ashton Kelder Hands-On Festival

Although television, interactive video games and the Internet can be excellent sources of education and entertainment for children, too much screen time can lead to bad health and behaviourial problems. In fact research by Public Health England has found that children who spend more than four hours a day in front of the television and computer screen have lower self-esteem and greater emotional problems. “To ensure your child stays healthy and happy, take the time to understand the risks associated with watching too much TV and monitor how long they spend watching shows and playing video games this holiday,” school counsellor and teacher at Cape Town based Riverside College, Dave Swart says. “Too much screen time means less physical activity and face-to-face interaction with friends and family, these are both key towards creating a stress-free childhood.”

Markets in your area: Durbanville Craft Market Willowbridge Slow Market (Tygervalley) The Bay Harbour Market The Old Philippi Cement Factory Market Woodmill nigh Market Route 44 Market Wild Clover Market @ Wild Clover Constantia Waldorf Organic Market Stellenbosch Slow Market

DATE

Durbanville Willowbridge Lifestyle Centre Hout Bay 1 Cwango Crescent, CPT Stellenbosch Audacia Farm, Stellenbosch Stellenbosch Constantia Waldorf School Oude Libertas Rd, Stellenbosch

Vir die manne!

ROUND 2 (BYE: Rebels)

MATCH

KICK-OFF

Friday, 21 February

Crusaders V Chiefs

08:35

Friday, 21 February

Cheetahs V Bulls

19:10

Saturday, 22 February Saturday, 22 February Saturday, 22 February

Highlanders V Blues Brumbies V Reds Sharks V Hurricanes

08:35 10:40 17:05

Saturday, 22 February

Lions V Stormers

19:10

Sunday, 23 February

Waratahs V Force

07:05

Negative effects Children who watch more than the recommended two hours of television per day can suffer from obesity, irregular sleep, impaired academic performance and behavioural problems such as aggression. Excessive exposure to video games is linked with attention problems. “While it might be nice to get your kids out of your hair for a while, find healthier activities for them – the TV should be a treat, not the accepted norm,” advises Swart. Limit Impose rules about the amount of time a week your children are allowed to spend on electronic devices such as iPads, tablets, smartphones and gaming equipment – “perhaps take the devices away if they do not appear to be respecting the rules,” says Dave. With regards to TV time, it is a good idea to limit this to weekends only; “As discipline and routine goes out the window, create a viewing timetable

during the school holidays - this way everyone gets to watch a couple of hours of their favourite programme a week and it’s within limits.” Monitor Make sure to research the TV shows, movies and video games your child watches and plays. “If it appears too violent, includes excessive swearing, sexual content or explicit references, explain why it is not appropriate for them to view it,” says Swart. “Age restrictions are there for a reason.” Tips: • Never place a TV or computer in your child’s room – this can result in irregular sleeping patterns and poor academic performance; • Discourage the association of food with TV time; • Ban excessive screen time; • Encourage healthy activities such as dancing, football, puzzles and group activities to help build social skills; • Set a good example – when you are home limit how much TV you watch, don’t stay glued to your phone or spend too long online; • Preview programmes and read the reviews, paying special attention to the age rating. NEWS / NUUS

Editor Meinette van der Walt 021 872 3880 | meinette@tiemedia.co.za Graphic Designer Rowan Engledoe 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS:

Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen

CONSULTANTS: Liza Schreuder | 076 614 2317 | liza@tiemedia.co.za Christo Brits | 084 616 0876 | christo@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 3

DIE GEVOEL

Middeloor-ontsteking by kinders

is goed vir jou As jy daardie vlinders in jou maag het, het jy meer energie en is jy sommer net Ius vir die lewe. Boonop is eet die laaste ding waaraan jy dink. Klink dit bekend?

Met Valentynsdag wat Vrydag oor die wêreld heen gevier is, val die klem onwillekeurig op die liefde. Volgens Prof Jacques Snyman, kliniese raadgewer van Resolution Health is daar sewe redes hoekom dit so belangrik is om liefde in jou lewe te hê: • Liefde kan jou langer laat Ieef: Mense het nog altyd op mekaar staatgemaak vir oorlewing. As sosiale wesens het ons almal biologiese dryfvere wat ons natuurlik laat smag na ‘n verbintenis met ander. As ‘n mens nie daardie verbintenisse vorm nie, kan dit tot stres en ander faktore aanleiding gee wat jou lewe kan verkort. • Liefde kan siektes help beveg: Studies het bevind dat verliefdheid siektes soos asma, artritis, hooikoors, sinus en selfs hoofpyn kan verlig. Dit beskerm die Iiggaam teen verskeie siektes, insluitend kardiovaskulere siektes soos beroerte, hoë bloeddruk en iskemiese hartsiektes - drie van die dodeliksste siektes,” sê Snyman. • Liefde gee jou immuunstelsel `n hupstoot: `n Onlangse studie het gewys dat ‘n vyf minute periode waartydens iemand opreg vir jou omgee of meegevoel met jou het,

Dr. Adriaan Pentz (Oor-, neus- en keelspesialis)

die heIe immuunstelsel bevorder .As Jy nie liefde In jou lewe het nie, is alles egter nie verlore nie. Die studie het gewys dat selfs flieks oor die liefde en om met troeteldiere te speel dieselfde effek kan hê. • Liefde help jou om longer te lyk. Bale studies het al gevind dat mense wat in gelukkige verhoudlngs is, flisies jonger Iyk as diegene wat nie is nie. • Liefde kan jou maer hou: Dit is baie algemeen vir mense om gewig te verloor as hulle met iemand begin uitgaan. “As jy verlief is, vervaardig jou liggaam meer adrenalien wat ‘n natuurlike eetlusdemper is,” reken Snyman. • Liefde verbeter jou geestelike welstand: Mense wat verlief is, het gewoonlik meer energie, wat hulle gretig maak om nuwe avonture en stokperdjies aan te pak. • Liefde verhoog selfvertroue: Mense in gesonde verhoudings is geneig om meer selfvertroue in alle areas van hul lewe te hê. Dis bewys dat die huwelik depressie in mans en vroue verlaag.

Dalk het jy oë hierdie Valentynsdag vir al die verliefde paartjies gerol, hou in gedagte watter voordele die liefde kan inhou.

Middeloor-ontsteking by kinders is baie algemeen. Teen die ouderdom van 5 jaar het amper elke kind reeds een episode van oor-ontsteking gehad.

Meeste van hierdie infeksies klaar vanself op (viraal) of kan met die gebruik van antibiotikan (bakterieël) oorkom word. Soms raak hierdie infeksies egter chronies en mag vog in die middeloor opbou, wat dan kan lei tot ander probleme soos gehoorverlies, spraakprobleme of gedragsafwykings.

‘n gepaardgaande gehoorverlies en ander simptome soos swak spraakontwikkeling, swak slaap en herhalende oorinfeksies is, mag jou dokter voorstel dat ventilasie buise (pypies, buisies, “grommets”) geplaas word. ‘n Gehoortoets mag ook gedoen word om die mate van gehoorinkorting te bepaal.

Middeloor-probleme by kinders is algemeen as gevolg van ’n swak ontwikkelde buis van Eustachius. Hierdie is die buis wat die agterkant van die neus en middeloor verbind en sy funksie is om die middeloor te ventileer. In kinders bereik die buis van Eustachius eers teen gemiddeld 8 jarige ouderdom volwasse grootte.

Ventilasiebuise is klein buisies wat deur die trommelvlies geplaas word en wat lug in die middeloor inlaat. Hierdie buise word met behulp van ‘n kort narkose in kinders geplaas. Die prosedure is oor die algemeen pynloos. Korttermyn buise bly vir 6 maande tot ‘n jaar in die oordrom en val dan vanself uit. Ventilasiebuise mag die risiko van verdere oorinfeksies verminder en verbeter gewoonlik gehoor-, spraak-, en slaap probleme.

Wanneer ’n kind ’n lugweginfeksie ontwikkel mag bakterieë en viruses die middeloor bereik deur die buis van Eustachius. Hierdie lei dan tot middeloorontsteking. Indien hierdie buis vernou is kan lug nie die middeloor bereik nie en vind daar ‘n akkumulasie van vog in die middeloor plaas (ook bekend as gom-ore). Hierdie lei dan tot gehoor verlies. Hierdie vog klaar dikwels vanself op en in slegs die helfte van gevalle raak die probleem chronies. Groot adenoiedes dra dikwels by tot middeloor probleme. Behandeling mag bestaan uit wag-en-kyk vir ‘n periode van tyd. Soms mag kortisoon behandeling voorgestel word of kortisoon neussproei. Indien hierdie vog egter nie opklaar nie en daar

Wil jy jou besigheid lys op `n skool van jou keuse se 2014/2015 yskasmagneet telefoongids? Skole om uit te kies sluit in Hoërskool Tygerberg, DF Malan en Laerskool Welgemoed. Skakel 021 872 3880 of stuur `n e-pos na sales@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

4 FEBRUARY 2014

Shave or Spray for cancer

Take care of your heart Hey you, don’t skip this article because you think you’re out of the danger zone or too young.

CANSA Shavathon is one of South Africa’s best-loved events in support of a very worthy cause, namely showing solidarity with those affected by cancer.

Read this… After all, heart disease only happens to your elderly neighbour or to your fried food-loving uncle, right? Or do you know the real truth – that heart disease can affect people of any age, even those who eat right? Preventing heart disease (and all cardiovascular diseases) means making smart choices now that will pay off the rest of your life.

Losing one’s hair is a common side-effect of cancer therapy – so shaving your head has become a symbolic gesture of support for cancer survivors. Join in the 11th Shavathon celebrations on Saturday, 1st of March. Too scared to shave? Colouring your hair or paying a Bail Out Fee have become options for those who prefer not to shave, or who can’t shave on the day.

Lack of exercise, a poor diet and other bad habits can take their toll over the Adults can shave or spray their head for years. Anyone at any age can benefit from a donation of R50 (or more) and children, simple steps to keep their heart healthy under 12 years old, for R25. You can pay during each decade of life. Here’s how: cash at the venue or to fast track the process you can make an online donation Let’s set the record straight on some in advance and take your confirmation common myths. e-mail to the venue as proof of payment.

1. “I’m too young to worry about heart disease.” How you live now affects your risk for cardiovascular diseases later in life. As early as childhood and adolescence, plaque can start accumulating in the arteries and later lead to clogged arteries. Even young and middle-aged people can develop heart problems – especially now that obesity, type 2 diabetes and other risk factors are becoming more common at a younger age.

Shave or Spray here!

CANSA SHAVATHON VENUES Bellville

Builders Express

Bellville

Cape Gate Mall

Century City

Canal Walk

Goodwood

Grandwest

Goodwood

N1 City Mall

Kuilsriver

Zevenwacht Mall

Tygervalley

Tygervalley Centre

Cape Town

V&A Waterfront

for your body to alert you that there’s a problem. The way to know if you have high blood pressure is to check your numbers with a simple blood pressure test. 3. “I’ll know when I’m having a heart attack because I’ll have chest pain.” Not necessarily. Although it’s common to have chest pain or discomfort, a heart attack may cause subtle symptoms. These include shortness of breath, nausea, feeling lightheaded, and pain or discomfort in one or both arms, the jaw, neck or back. 5. “Heart disease runs in my family, so there’s nothing I can do to prevent it.” Although people with a family history of heart disease are at higher risk, you can take steps to dramatically reduce your risk. 6. “I don’t need to have my cholesterol checked until I’m middle-aged.” Start getting your cholesterol checked at age 20. It’s a good idea to start having a cholesterol test even earlier if your family has a history of heart disease. So February is the month you think of your heart – don’t let someone break it and prevent heart disease. No matter what your age – test your cholesterol. Source: www.heart.org

2. “I’d know if I had high blood pressure because there would be warning signs.” High blood pressure is called the “silent killer” because you don’t usually know you have it. You may never experience symptoms, so don’t wait

Ratanga Junction Theme Park

Open Saturdays and Sundays until 23 March! www.ratanga.co.za Info line: 0861 200 300

BUY 2 Adventurer tickets and get a third one FREE!

& Sun) 3 for 2 valid weekends (Sat until 23 March 2014

Terms and conditions apply SpecsaversSA


NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 5

Lamsboudtjops Bestandele:

oor die kole

Die aantal mense wat verslaaf is aan Facebook neem daagliks toe en dit is belangrik dat jy betyds uitvind hoe om van die verslawing ontslae te raak.

Gee jouself ’n punt op die volgende skaal: (1) baie selde (2) selde (3) soms (4) dikwels (5) baie dikwels.

`n Bietjie kookolie 2 groot uie, in skywe gesny 25ml bruinsuiker 3 lourierblare 1el kerriepoeier 60ml aasyn eetlepel vol gerasperde lemoenskil koppie fyn appelkooskonfyt halwe kop chutney kop water 10ml sout paar swart peperkorrels 2 kg lamsboudtjops lamsboudtjo

Metode:

Verhit die olie, Braai die ui tot deurskynend. Voeg alles behalwe die vleis by prut 10 min. Laat goed koud word. Pak die vleis in ‘n bak en gooi die afgekoelde sous oor die vleis. Marineer paar ure. Rooster die vleis oor die kole. Bedruip gereeld met sous terwyl jy braai.

Is jy verslaaf aan facebook?

www.boerekos.com

FRUIT AND VEGETABLES AVAILABLE

Kriteria: • Jy bestee baie tyd daaraan om aan Facebook te dink of te beplan om dit te gebruik. • Jy voel ’n ál sterker drang om Facebook te gebruik. • Jy gebruik Facebook om van jou probleme te vergeet. • Jy het al sonder sukses probeer om jou gebruik van Facebook af te skaal. • Jy raak rusteloos of bekommerd as jy gekeer word om Facebook te gebruik. • Jy gebruik Facebook so baie dat dit ’n negatiewe uitwerking het op jou werk en studies. • Dit het vir jou moeilik geword om uit die Facebookwebwerf te gaan, sodat jy kan aangaan met jou werk. Volgens Dr. Cecilie Andreassen van die Universiteit van Bergen in Noorweë moet mense wat op vier of meer van die stellings met (4) of (5) antwoord, bekommerd raak oor verslawing.

Kontak ons by - sales@speelgoedland.co.za • Tel: 021 976 2213 • Roy Hayes (071 863 2648)

• • • • •

Jungle gyms – klimrame Pit model trampolines en herstel van alle soorte trampoline matte Diens van bestaande klimrame Hindernis bane by skole , asook team building baan Hout bruggies in tuine asook by groot damme , en vleie

Hoe om jou Facebook-verslawing af te skud. Jy kan jouself en ander mense rondom jou help deur kennis te neem van hierdie inligting. Facebook neem die wêreld oor noudat amper almal aan die gesellige webtuiste behoort. Die Facebook-webwerf word gebruik om in te skakel by ander, gesellig te verkeer en in aanraking te bly met mekaar op `n maklike manier. Ongelukkig gebruik mense dit nie net meer vir kommunikasie doeleindes nie, maar neem deel aan speletjies en ander aktiwiteite op die dié webblad.

Have a great 2014 with us! c/o Aurora en Burton Street, Aurora, Durbanville Tel: 021 975 9730 | Fax: 021 975 9731

Indien jy (4) of (5) op die skaal gemeet het, het jy tien teen een `n Facebook – verslawing. Hoe om vinnig van Facebookverslawing ontslae te raak 1. Neem `n persoonlike besluit en skryf jou voorneme neer; dat jy slegs vir `n sekere tydperk of tyd elke dag op die internet of webwerf sal ingaan. Plaas die skriftelike voorneme op `n plek naby of op jou rekenaar waar jy dit telkens sal raaksien. 2. Beplan ander aktiwiteite. Noudat jy besef hoe erg jou verslawing is, moet jy dink aan ander dinge waarmee jy jou kan besig hou, om weg te bly van hierdie versoeking. Een van die heel maklikste maniere om van Facebookverslawing ontslae te raak, is om jouself besig te hou. 3. Neem drastiese stappe. Hoewel dit nie dikwels aanbeveel word nie, is drastiese stappe die enigste uitweg as nie een van die bogemelde aanbevelings vir jou gewerk het nie. Sluit jou rekenaar, of sluit dit êrens toe. Gebruik eerder `n selfoon wat nie toegang tot die internet bied nie. Bly ten alle koste weg van die webwerf, dit maak nie saak hoe desperaat jy voel om daarop in te gaan nie. As niks anders help nie, is hierdie die laaste uitweg en moet jy jouself daarby hou. Noudat jy weet hoe om van die Facebook-verslawing ontslae te raak, is dit die moeite werd dat jy dit probeer. Om van enige verslawing ontslae te raak is gewoonlik nie maklik nie en die belangrikste stap is om aan jouself te erken dat dit vir jou `n probleem is. Sterkte! Bronne: Universiteit van Bergen in Noorweë www.republikein.com


NEWS / NUUS

6 FEBRUARY 2014 After thorough investigation by the AWSUM team in Nulaid egg grading plants in Cape Town, Port Elizabeth, Durban and Johannesburg we are excited to share one particular chicken interview with all our readers. The outcome was interesting… Q: AWSUM Investigator: Where do you come from and where do you lay the eggs? Chicken: We all came through the integrated Nulaid production process with our own breeding farms, hatcheries, rearing farms. At age 18 weeks, when we are strong and healthy, we go to all the Nulaid layer farms to start laying eggs, where after Nulaid grades these eggs and supply our customers with quality commercial eggs and pasteurized liquid egg products. Q: AWSUM Investigator: After your eggs are packaged, what happens then? We deliver in all pack sizes as per our customer needs and we supply all market segments in all the provinces. Our product range consists of all grades of eggs from medium to jumbo and we grade eggs into the following pack sizes: 2x6, 18 eggs, 24 eggs, 30 eggs, 48 eggs and 60 eggs. Q: AWSUM Investigator: How are they delivering the eggs? We wish deliveries could be as easy as in that Leon Schuster movie where chickens ask to be put in the Durban box, but deliveries are done by our own delivery fleet as well as outsourced fleets in certain provinces. We proud ourselves that we deliver within 48 hours to all customers and that our products are always of the best quality and freshness. After all, they choose the best chickens to lay them. Q: AWSUM Investigator: Do you think your eggs are the best? After we have laid our eggs, they take the eggs to pack stations where they are audited once a year by SAFSIS. We make sure that we comply with the criteria of these audits to lay the best eggs as possible. Passing these audits means that our customers are assured of the best products, produced in the correct manner. No one really knows what was first, the chicken or the egg, but one thing is certain, the AWSUM team is proud consumers of Nulaid eggs. To find out more about Nulaid you can visit our website at www. nulaid.co.za or contact our call centre at 0861 NULAID.

Wys jou liefde met `n OMELET Februarie is die maand wat ons liefde vier, maar nie net liefde vir jou vrou, man, meisie of kêrel nie, liefde vir mekaar. En wat is beter as om liefde te toon as om jou ma, pa, boetie of sussie in die bed met `n lekker ontbyt wakker te maak.

`n Liefdes omelet Bestandele o o o o

4 groot Nulaid eiers 30 ml gesmelte botter Sout en gemaalde peper 125 ml saadlose gesnyde tamaties, sonder `n skil o 125 ml fyn gerasperde kaas o 30 ml fyn gekapte basil

Metode

Klop die eiers saam met die gesmelte botter. Voorverhit die oond. Posisioneer die oondrak in die middel van die oond en plaas die groot oondskinkbord om warm te word. Verwyder dit sodra dit warm is en sprei met `n nie- kleef middel. Gooi die eier in die skinkbord en plaas terug in die oond. Bak vir 3-5 minutes of tot die eiers gebak is, maar nogsteeds klam is. Verwyder van die oond en gooi die tamaties, eier en speserye oor en rol (nogsteeds in die pan) soos `n Swiss roll. Sny in 4 porsies en bedien.

Wil jy jou besigheid lys op `n skool van jou keuse se 2014/2015 yskasmagneet telefoongids? * Jou besigheid word eksklusief gelys. Bv. slegs een tandarts, een prokureur, ens. word gelys. * Die skool trek finansiële voordeel uit die advertering * Magnete word by die skool uitgedeel, direk aan elke ouer! Skakel 021 872 3880 of stuur `n e-pos na sales@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

Hoërskool Tygerberg Duits-Olimpiade 2013 Anita du Toit in graad 11 het verlede jaar aan die nasionale Duits-Olimpiade deelgeneem wat wêreldwyd in 90 lande geskryf word. Sy het 89% in hierdie Olimpiade behaal wat meegebring het dat Anita een van 8 leerders in SuidAfrika is wat in Junie vanjaar vir 4 weke gratis deur Duitsland sal reis. Die eerste 2 weke sal ‘n kulturele toer wees waartydens sy in verskillende stede in hotelle sal woon en allerhande kulturele instansies sal besoek. Vir die laaste twee weke sal sy by ‘n gasgesin woon en daar ook skoolgaan. Die Tiere het die afgelope 10 jaar nog elke jaar ‘n leerder gehad wat hierdie eer te beurt geval het.

PERDRY

FEBRUARY 2014 7

Die Hoërskool Tygerberg , ‘n DSD-Skool Die Hoërskool Tygerberg is ‘n DSD-Skool, een van slegs 8 skole in Suid-Afrika. DSD staan vir Deutsch Sprachdiplom. ‘n Skool se Duits-onderrig moet van ‘n baie hoë standaard wees voordat die Duits-leerders van so ‘n skool toegelaat word om ‘n internasionale Duits-eksamen af te lê wat in Keulen, Duitsland, opgestel en gemerk word. Duitsleerders wat hierdie diploma verwerf, kom in aanmerking vir studies en studiebeurse in Duitsland. Vanjaar het die Tiere weer eens skitterend gevaar in hierdie eksamen. Twee leerders het meer as 70%, 5 het meer as 80% en 3 het meer as 90% in hierdie internasionale Duits-eksamen behaal.

Die Zentralstelle für Auslandschulwesen in Keulen het vanjaar ‘n Mimio (smart)bord, ‘n oorhoofse projektor, volledige klanktoerusting asook ‘n skootrekenaar vir tegnies-ondersteunde Duits-onderrig aan die Tiere se Duits-leerders geskenk.

Michelle Jordaan se mikpunt was om volgende jaar te kwalifiseer om aan die FEI World Cup Qualifier deel te neem. Hulle het deur die jaar so goed gevaar dat hulle daardie mikpunt in 2013 kon bereik. Michelle en Manhattan Moment het ‘n ongelooflike kompetisie week by die FEI World Cup Qualifier 2013 gehad en ons is baie trots op hulle. Hulle het in vier klasse gespring, waarvan hulle drie 1ste plekke gekry het (uit 40 ruiter- en perd kombinasies). In die vierde klas het hulle ongelukkig in die jump-off ‘n paal af geslaan wat hulle toe in die 8ste plek uit 40 geplaas het. Hulle het ook die 1m Victor Ludorum World Cup Qualifier 2013-toekenning ontvang.

Pad na jou Hart Op Dinsdag, 4 Februarie 2014 het Donnalee Roberts en Ivan Botha, akteurs van 7de Laan en hoofrolspelers in die fliek, “Pad na jou hart” ons skool besoek. Hul was op uitnodiging van die Afrikaanse department by die skool om hul boek, “Pad na jou hart” wat in samewerking met Francois Bloemhof, oud-leerder van Tygerberg, geskryf is, bekend te stel.


NEWS / NUUS

8 FEBRUARY 2014

Hoërskool Brackenfell

Ou rekords wat lank bly staan Riaan Ebersohn het in 1983 die kleuresport byeenkoms van die Hoërskool Brackenfell die So.17 spiesgooi- sowel as die So.17 400m rekords verbeter. Sy moeder het van toe af elke jaar die kleuresport bygewoon om te sien of sy rekords nog staan. Sy is ‘n paar jaar gelede oorlede en vanjaar het Riaan, wie se dogter vanjaar by sy almal mater ingeskryf is, self die kleuresport bygewoon. By dié geleentheid het Cameron Pienaar die So.17 400m-rekord wat vanaf 1983 staan, verbeter. Alhoewel die 2014-Brakkies alles ingesit het, is Riaan se So.19 spiesgooi-rekord (54,82m) van 1984 nog nie verbeter nie! Die oudste rekord wat nog staan, is

opgestel deur Vonnelene Kruger (suster van die bekende Pedro Kruger) in 1981 in die Do.14 100m. Sy het die 100m in 13,7s gehardloop. Daar is nog sewe rekords wat voor 1990 opgestel is, bv. drie van Elaine Stanford: 3000m in D/Ope in 1985 (10:50,7), Do.14 800m in 1983 (02:25.8) en Do.14 1500m in 1983 (05:06,2). ‘n Mens wonder wat van haar geword het? Verder ook ‘n Hoogspring Do.14-rekord van 1,49m in 1988 opgestel deur Leonie Joubert, ‘n 1500m So.19-rekord van 1988 deur Pieter Grobler, ‘n Do.19Verpringrekord van 5,33m deur Annerie Smit in 1987 en ‘n So.17-diskusrekord van 46,40m deur Jaco Smit in 1986. (Annerie en Jaco is broer en suster.)

Ons eie model

Riaan Ebersohn oorhandig die 400m-medalje aan Cameron Pienaar.

Elke hond kry sy dag

Baie geluk aan Luvé wat verlede jaar aan die IMTA-modelkompetisie in New York deelgeneem het en 'n medalje vir vierde plek in ‘TV-beauty’ ontvang het. Luvé is ook as algehele wenner in die kategorie "16 jaar en ouer" aangewys by Figures modelagentskap se Nasionale Model van die Jaar kompetisie wat in Johannesburg gehou is. Sy was ook 'n beoordelaar vir Figures se nasionale kompetisie, ouderdomsgroep 13-15. Sy ontvang ook internskap by Figures vir die Wes-Kaap en is genooi vir 'n onderhoud met IMG New York-modelagentskap in Februarie. Baie geluk Luvé.

Vier opvoeders aan die Hoërskool Brackenfell se dag is letterlik gemaak toe vyf Brakkies as Top 10-vakpresteerders in hul onderskeie vakke by die matriekeindeksamen aangewys is. Bernard Makan was 3de in Ingenieursgrafika en Ontwerp en ‘n leerder van Johan Nieuwoudt. Volgens hom was dit ‘n groot plesier om bevestiging te kry van die goeie punte wat hy van Bernard verwag het.

WP o.15 Aksiekrieketspan Vier leerders van die Hoërskool Brackenfell is gekies vir die WP o.15 Aksiekrieketspan. V.l.n.r.: Sean-Douglas van Binsbergen, Wikus Strydom, Morné Pentz en JP Vorster.

Worcester Drostdy Atletiek - 31 Januarie 2014 Ons atlete het 31 Januarie op Worcester geskitter. Die byeenkoms tussen Drostdy, Tygerberg, Durbanville en Brackenfell het in 'n fantastiese gees plaasgevind en gaan beslis een van die hoogtepunte op die atletiek-kalender word. Baie dankie aan al die atlete wat die hitte trotseer het. Baie geluk dan ook aan die medaljewenners en ons ouderdoms wenners: • Elandri Weyers was die beste 0/14 dogter met haar prestasie in gewigstoot. • Rozanne Liebenberg was die beste o/16 dogter met 'n uitstekende prestasie in die spiesgooi. • Inge Liebenberg was die beste o/19 dogter, ook gewigstoot. • Liam Pietersen was die Junior Victor Ludorum. • Brandon Collins en Inge-Lynne Jordan het die Senior Victor en Victrix Ludorum trofee verower.

Liam Pietersen (hekkies)

Brandon Collins (400m)

Rozanne Liebenberg (Spiesgooi)

Twee Dansstudie-leerders, Bianca Blom en Lania Louw was onderskeidelik 5de en 8ste in dié vak en hul opvoeder, Jackie Badenhorst sê hulle het by haar deurgaans uitstekende punte in hul praktiese werk én teorie verwerf. Jackie Badenhorst het ook ‘n leerder van die Hoërskool Durbanville vir Dansstudie as ‘n ekstra vak voorberei en dié leerder was 3de op die Top-10-lys van die WKOD. Meagan Davids het ‘n 10de plek losgeslaan vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Volgens haar opvoeder, Maritsa Brand, was Meagan haar hele hoërskoolloopbaan die wenner of naaswenner van die junior én senior tweetaligheidspryse. Dus het Meagan haar pragtige ingesteldheid teenoor die Afrikaanse taal gestand gedoen met hierdie prestasie. Riana Grobbelaar van die Engelse Departement is met reg trots op Simoné Jordaan wat 10de geplaas is in English First Additional Language. Volgens haar het Simoné sekuur afgestuur op hierdie prestasie met pligsbesef en werkywer.

Golf Olivia le Roux, ‘n Boland gholfspeler en oud-leerder van die Hoërskool Brackenfell, studeer tans met ‘n gholf-

beurs aan die Lamar Universiteit in Texas nadat sy aan die einde van 2013 in haar matriekeindeksamen met 8 onderskeidings geslaag het. Sy is ingeskryf vir ‘n “pre-med B.Sc Biology”graad en sy gaan gholf speel vir die Lady Cardinals. Olivia het indrukwekkende gholfuitslae in Suid-Afrika behaal: in 2012 wen sy haar eerste senior titel by die Vrystaat en Noord-Kaap Dames Ope en ‘n tweede plek by die SA Junior Meesters by Kingswood. In 2011 het sy ook die Gauteng-Noord Junior Kampioenskappe by Wingate Park gewen. Ons wens haar net die allerbeste toe in Amerika.


NEWS / NUUS

Hoërskool Stellenberg MTBS 2014 Atletiek wenners!!! Wat ‘n ongelooflike dag! Die spangees was van die begin af duidelik sigbaar. Die atlete was netjies geklee in hul sweetpakbroeke, T-hemde en ekstras. The new athletic clothes look stunning. The athletes look professional on the track. Die atlete was van die 1ste item af getrou by hul items en gemotiveerd. Gedurende die dag was daar geen atlete wat gesoek moes word nie. Verskeie atlete het ook hul persoonlike beste prestasie behaal, al was dit nie noodwendig ‘n eerste plek nie. Dankie vir die positiewe terugvoer wat ons van die beamptes ontvang het oor die gedrag van al ons atlete. Die atlete en afrigters is aan die einde van die dag beloon met die algehele 1ste plek in die span kompetiesie.

FEBRUARY 2014 9

Results: Western Province sasko swimming championships 2013 CONGRATULATIONS to the following swimmers who participated in the Western Province Swimming Championships from 6-10 December 2013 at UWC: Francois Rossouw (17yrs, gr 12), William Ochse (16yrs, gr 10), Dané Meier (15yrs, gr 10), Kristen Straszacker (13yrs, gr 9), KD Straszacker (13yrs, gr 9) and Nadia Augustyn (13yrs, gr 8).

Left to right: Nadia Augustyn; KD Straszacker; William Osche; Francois Rossouw, Dané Meier

Results: Jack Currie swimming championships 2014 CONGRATULATIONS to the following swimmers who participated in the Jack Currie Swimming Championships from 31 January – 2 February 2014 at UWC: Amanda Erasmus (15yrs, gr 10), Anja Wolstenholme (15yrs, gr 10), Marcell Brand (14yrs, gr 9) and Calvin Nigrini (13yrs, gr 8).

Left to right: Amanda Erasmus; Marcell Brand; Calvin Nigrini; Anja Wolstenholme.

Left to right: Evert Carstens; Lance Jurgens; Eugene Kleinhans; Schalk Carstens.

STELLENBERG HIGH SCHOOL SWIMMING

German cup lifesaving championships Warendorf, Germany November 2013 Our sincere congratulations to FRANCOIS ROSSOUW who was selected to represent our country as a member of the Senior Protea Team. Please accept our appreciation and pride in your performance at this international event. Thank you for your dedicated training and commitment. Francois behaal die ongelooflike prestasie om in twee indiwiduele items in die 2de plek in die o/18afdeling te eindig. Baie geluk! Verskeie lande van regoor die wêreld het aan hierdie internasionale prestige byeenkoms deelgeneem, o.a. Australië, Frankryk, Italië, Duitsland en Kanada. Congratulations country proud!

on

doing

Left to right: Amanda Erasmus; Marcell Brand; Calvin Nigrini; Anja Wolstenholme.

our

Combined Gala 30 January 2014 - Camps Bay

Baie geluk aan ons swemspan met ‘n skitterende EERSTE plek! Ons het teen die volgende skole deelgeneem: Camps Bay, Deutsche Schule, Milnerton, Elkanah House, Reddam Atlantic & Herzlia. Swimmers may only compete in 2 individual races (excl 100IM). This will allow other swimmers to take part too.

Tel: 021 919 2050 | Lindi: 084 510 0761 | Email: vanilliahealth@gmail.com Web: www.vanilliahealth.co.za 4 Mountain View Drive, Mountain View Office Park, Victoria House, Unit 1, Ridgeworth, Bellville

VALUE BEYOND EXPECTATION. FOR BOOKINGS +27 (0) 21 913 9256 events@phdurbanville.com proteahotels.com/durbanville

LOOKING FOR A VENUE. For your wedding day, kitchen tea, birthday celebration, baby shower, TEAM building event or just a social cocktail function, Protea Hotel Durbanville is the place to be! Book an event for 30 GUESTS or more and we will provide the venue complimentary. Terms and conditions apply.


NEWS / NUUS

HTS Bellville

10 FEBRUARY 2014

BDPT Athletics

On Tuesday, 11 February, Bellville THS took part in the second BDPT athletics (Brackenfell, Eben DČ?nges and Parow) at the Tyger Valley track. Our athletes were up against stiff competition, but none the less won several gold medals. Congratulations to Lee-Ann Amon, Monique de Klerk, Dylan Naidoo, Dylan Schoor, Lee-Roy Cameron, Jason Jansen and Joshua Jacobs for winning their events. Jay-Cee Phooko and Aidan Classen won two events and Aidan won the trophy for the best u.15 athlete of the day.

Dylan Naidoo

Jamie-Lee Thorne

Dylan Schoor

Aidan Classen

Cheerleaders

Monique de Klerk

Clarise and Clarissa Maasdorp

Positive results for Hattie cricket

The start of the new cricketing year has seen a new look that our 1st XI take on their counterparts. Under the leadership of captain and stalwart Tim Ockhuis we have beaten Fish Hoek High and The Settlers High over the last two weeks. From our juniors we have seen the rise of a new Hattie star Caleb Adams, who have scored 54, 62* and 43 in his first three matches for BTHS. Caleb has been well supported by Jason Jansen who has regularly taken wickets for the u.14A team.

Advertise here! Contact 021 872 3880 or email sales@tiemedia.co.za

Keenan Cupido


NEWS / NUUS

HoĂŤrskool Bellville

014A - Ian Smith- Driekuns teen JG Meiring eindig met boulsyfers van 4 paaltjies vir slegs 5 lopies in 2 boulbeurte.

015A - Nico Olivier 103 lopies en Dan Aspeling 103 nun teen Monumentpark.

Baie geluk aan ons MTBS - atlete met hul puik prestasies.

MTBS- Fairy Tail.

MTBS-wenners SILVERMEDALJES.

Zanie Kruger - Deel die volgende trofees - Meeste punte op die ASA tabel per item, 900 punte vir die 300m ope dogters

FEBRUARY 2014 11

Paratus, Ad en Omnia.

MTBS-wenners BRONSMEDALJES.

Dirigente

019A - Tiaan Boonzaier 5 paaltjies teen Bellville Krieketklub en 6 paaltjies teen HTS Bellville.

MTBS-wenners GOUEMEDALJES.

Premier dogters hokkiespan berei voor vir hul toer na Nederland.

MTBS-WEN o17 seunsafdeling.

MTBS - Pawiljoen.

Hands for a bridge - Roseveldt High Seattle USA kom ons besoek.


NEWS / NUUS

12 FEBRUARY 2014

MTBS-byeenkomste ATLETIEK Met een van die spannendste MTBS-byeenkomste agter die rug, het DF Malan se atlete deur skitterende prestasies weer eens bewys dat hulle nie onderskat moet word nie. DF Malan se o.14’s wen beide die seuns- en dogtersafdeling, terwyl die o.19-seuns ook hul afdeling buit. In drie van die ander afdelings was DF Malan tweede. In die afdeling (dogters) vir beste individuele prestasies volgens die ASA-tabel, lewer die DF Malan se o.14’s vyf van die beste ses prestasies. Hier het Tamzyn Groenewald met die louere weggestap met ‘n ASA-punt van 850. Jean-Pierre Luise stel ‘n nuwe rekord in die diskus op met ‘n punt van 800, gevolg deur Teagan Abrahams, ook van DF Malan, met ‘n punt van 760. Jancke du Tot (spiesgooi) palm die beste o.15-prestasie in. Suné Faure en Nika Jordaan kom onderskeidelik tweede en derde in die dogters o.17, terwyl Carlo Visser die beste o.19-prestasie met 890 punte in die 110m hekkies lewer. Carlo Visser (o.19-seuns) verower ook die trofee vir die meeste punte (volgens die ASA-tabel ) in drie items. Slegs 4 atlete kon tydens die byeenkoms spog met drie eerste plekke; twee van hulle is van DF Malan. Tamzyn Groenewald seëvier in die 100m, 200m & 90m hekkies en Teagan Abrahams in die 100m, 200m & 400m. Die beste prestasie van die dag is ook deur ‘n DF Malan-atleet gelewer toe Jancke du Toit in die seuns o.15-afdeling die spies 67m ver geslinger het.

PAWILJOEN Die Dee-Effers se pawiljoenvertoning was vanjaar een van die hoogtepunte van die MTBS-byeenkoms. Hul kreatiwiteit en oorspronklikheid met die uitbeelding van hul tema Get the Message, het toeskouers behoorlik na hul asems laat snak. Hierdie skittervertoning is te sien by www.youtube.com/watch?v=0RRIwwvKdiw

Enter a world of quality service

cape town north

Tel: 021 930 9290 or 021 975 7625

Subscribe now to receive our “Digital Magazine” www.21digitalmagazine.co.za

Hoërskool DF Malan


NEWS / NUUS

The Settlers High School

FEBRUARY 2014 13

The settlers high school 1st cricket team win against Fairmont

One act plays – bain, pringle & shaw house

The Settlers High School 1st Cricket Side.

Shaw House, Winner of the One Act Plays.

After a disappointing loss against Fairmont two years ago, The Settlers High School put on a much stronger display on Saturday 1 February, turning the result in favour of The Settlers. The Settlers bowled first and managed to take all ten wickets for just 64 runs on the board. Fine fielding and bowling lead to this result. A highlight of the match was a match winning partnership between Dylan McKenzie and the captain, Andrew James. They managed to clinch the match with just two wickets remaining. Overall, it was a great display of cricket from both teams!

Captain Andrew James.

Interhouse athletics

The Settlers High School annual Interhouse Athletics took place on Thursday 23 January where the schools 3 Houses: Bain, Pringle & Shaw tackled the challenge of winning the Interhouse and Spirit Cup after many hours on the track and field. Well done to Pringle, the winners of the Athletics event and Shaw for the Spirit cup as well as all participants and supporters for making this an enjoyable and successful Interhouse Athletics event!

Pringle House, Interhouse Athletics Winners.

The One Act Play Festival is one of the major cultural activities held in the 1st Term at The Settlers High School. Pupils from each house are given the opportunity to nurture their theatrical skills and directors are chosen from the Grade 12 pupils. The pupils can take a play from its written form and transform it into a stage production or they can write their own play. The One Act Plays teach the Grade 12’s leadership as well as organizational skills as they are in charge of the auditions, backstage, directing and also to develop creativity. Auditions are open to all grades. All the houses are to be congratulated on the exceptional standards achieved this year. All participants worked hard, took responsibility and showed outstanding commitment and leadership qualities. The One-Act Plays Competition was won by Shaw House – Congratulations!

SA actors & author visit the settlers

Christo Davids, actor in 7de Laan and Eldridge Jones, author of the book “Gerook” and writer for Die Son visited the school to talk about the importance of reading. The pupils enjoyed their presentation and were encouraged to start reading more.

Shaw House, Spirit Trophy Winners.

Campus development update

The newly revamped Consumer Studies room (complete with brand new counters, ovens and hobs is now in use the school’s budding little chefs are very motivated and proud to be baking/cooking in such a smart environment.

School leadership The new RCL (Representative Council of Learners) for 2014 were officially inducted on Tuesday 28 January.

Donnalee Roberts and Ivan Botha also visited The Settlers to promote their Afrikaans movie, “Pad na jou hart” which will be screened from 14/02.

ACADEMICS: MATHEMATICS & ENGLISH WCED SYSTEMIC TESTS Congratulations to the Maths Department for the outstanding results obtained by the 2013 Grade 9's in the WCED Systemic Tests. 87,7% of the grade scored more than 50% (up from 74,8% in 2012) - Provincial figure is 14,3%. The Settlers average was 67,2% - Provincial figure is 28,7%. The English results continue to be excellent. 99,6% were above 50% - Provincial figure is 47,8% and the Settlers English average was 81,1% - Provincial figure is 50,9%. Well done to both departments!


NEWS / NUUS

Hoërskool Fairmont

14 FEBRUARY 2014

Girls Hockey Tour to Holland

Fairmont WELCOMES the new Grade 8 learners! Fairmont High School’s Hockey girls getting their Visas from the Dutch Embassy for their tour to Holland in March.

The Sound of Music Guess whose very own will be seen as one of the Von Trapp family members in Andrew Lloyd Webber’s production The Sound of Music playing at the Artscape this February?

Congratulations to Adam Ferguson for this amazing achievement. Break a leg!

Grade 8 Monties had lots of fun in the sun at the Annual Grade 8 Fun Day, on Saturday 18 January 2014. We have no doubt that our new assets will blossom to be amazing Fairmont learners. The future is bright with our newest addition of Monties.

Congratulations Fairmont athletes! The Camps Bay Athletics Interschool Cup is ours for the 6th time running! Fairmont won the trophy by 300 points and holds all 8 records at Camps Bay. We would like to thank all of our athletes for their dedication and hard work. Congratulations on your impressive achievements and thank you to all the staff members involved. New records: Samuel van der Merwe: 800 and 1500 metres Ella Horn: 800 and 1500 metres Bryan Beyer: High Jump and Shot Put U/17 Boys and Girls Relay U/19 Boys and Girls Relay

Hoërskool Durbanville

Interhuis

HSD se jaarlikse interhuis-atletiek-byeenkoms is op Vrydag 24 Januarie gehou. Die uitslae was as volg:

Barend Erlank en Brunick Bezuidenhout, Meerendal se spankapteine, met die atletiekskild

Jessé Cupido en Sammy van Straaten, Bloemendal se spankapteine, met die pawiljoenskild

Atletiekbeker: Meerendal

Geesbeker: Bloemendal

Die volgende leerders het toekennings ontvang as die senior en junior victor en victrix ludora:

Agter, vlnr - TJ Campbell (Senior Victor Ludorum) en Kayleb van der Merwe (Junior Victor Ludorum) Voor, vlnr – Leiere Falck (Junior Victrix Ludorum) en Bertmari Kraay (Senior Victrix Ludorum)

Senior Victor Ludorum: TJ Campbell Senior Victrix Ludorum: Bertmari Kraay Junior Victor Ludorum: Kayleb van der Merwe Junior Victrix Ludorum: Leiere Falck

In die volgende items het leerders die rekords laat spat: 3000 m Seuns o/17: Lambert Brink 10:11,24; Mje Boshoff 10:17,09 200m Dogters o/14: Chene Bosch 28,3 Spiesgooi Dogters o/14: Annelie Young 26,78m Spiesgooi Seuns o/17: Derick Turner 51,70m 400m Dogters o/17: Bertmari Kraay 61,0 Spiesgooi Dogters o/17: Suzanne Lureman 29,98m; Shereen Adams 25,5m

KO-ED

Hoërskool Durbanville het op 14 Februarie aan die interskoleatletiekbyeenkoms tussen hulle, Settlers High en Fairmont High deelgeneem. HSD het die geesbeker gewen en 2de gekom in die atletiek (hulle was slegs 60 punte agter die wenskool, Fairmont High). Sien volgende uitgawe van Awsum vir meer inligting en foto’s.

Tues-Fri: 09h00 - 17h00 Sat: 08h00 - 13h00 2B Danena Close Belville, Tygervalley

t: 021 914 1246


NEWS / NUUS

Hoërskool Eben Donges Rachel’s Angels

FEBRUARY 2014 15

Athletics

For the first time Eben Dönges High School will participate in the Rachel’s Angels Mentorship programme. The following learners have been selected to be part of the Rachel’s Angels Mentorship program.

Eben Dönges held their annual sports’ day. The weather conditions were perfect. The noncompeting learners had the stand buzzing with their singing and the athletes kept them entertained. Lorenzo Fransman took the boy u/16 100m sprint.

Braai

The annual family school braai was held recently. All past, present and new learners and parents were welcomed.

Front: QhamaNdaleni, Duane Wheeler, CarmelitaViljoen, Manfred Japftha Back: Kay Rudolph, Silvia Mathee, JodiqueMaarman

The programme strives to contribute to a holistic development through an effective mentorship programme for grade 11 and 12 learners.

Eben Donges vs Curro u/19 Cricket EDHS Victorious: Curro scored 113 all out in the allotted 21 overs. EDHS reached the target of 114 in 14.3 overs, with 7 wickets to spare. Man of the Match went to Matthew Flanagan with an undefeated score of 62 runs.

The Student Council Leaders for 2014

Blood donation On the 6th of February Eben Dönges had another successful blood drive. The new Peer Promoters were on duty and fully prepared to assist the WPBT staff and fellow learners. Aneeqha Fatagoedien(Secretary:RCL),Louisa Isaacs(Chairperson), Leigh Hannies (Treasurer), Sakeenah Dramat(Secretary: Student Council), Andrea Petersen( Deputy Chairperson)

Grade 8 orientation

During the grade 8 orientation session learners had to wear their own homemade ID cards.

Joshua Steyn, Tamson Jacobs,Mr. W. Taylor (Principal), Caron February and Joshua Matthews.

New educators

6 Nuwe opvoeders het by die Eben Dönges familie aangesluit. Hulle is:

Matric pass results Top 10 achievers in matric 2013

Mev. K. Weeks: Verbruikerstudies

Mej. Y. Oosthuizen: Lewenswetenskappe

Mnr. C. Hendricks: Wiskunde

Mev. C. van Niekerk: Wiskunde

Events

Johnelize Louw top achiever for 2013.

Mej. T. Howard: English

Mnr. A. Coerecius: Afrikaans

• 21 February – Rocking Horse • 24 February – Career Evening • 14 March – March Test Series Starts


NEWS / NUUS

16 FEBUARY 2014

4 5

8 1

3 2

8

6

1

6

8 7 4

2 3 5

Entertainment

SUDOKU

5

3

7

4 5

4

Movies Showing Watch the following movies at a cinema near you!

7

American Hustle

Cloudy with a Chance of Meatballs 2 (3D)

Parental Guidance

Faan se Trein

Parental Guidance 10-12

Inside Llewyn Davis

1

Jack Ryan: Shadow Recruit

5

Labor Day

No persons under 13

No persons under 13

Pad na Jou Hart

Parental Guidance 10-12

RoboCop

6

No persons under 16

Parental Guidance 7-9

The Wolf of Wall Street

Parental Guidance 10-12

No persons under 16

NEWS / NUUS

Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za

R 690 000

DURBANVILLE I

2| !! L

1|G ft

-

: 499675 x

!V

 082 467 8637

Buyer TIPS:

Reasons to own your own home Equity:

Savings: Freedom:

Stability:

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, Durbanville Cell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: admin.dv-elite@rawson.co.za 1

D

E

| 2

C

E


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.