northern Suburbs
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
FANTASTIC CCTV MONITORING SPECIAL INSIDE!! HALT GROUP ESTABLISHED l COMMITTED l TRUSTED
PHONE 021-975-1503
ARMED RESPONSE l ALARMS l GUARDING l CCTV
www.haltgroup.co.za
AUGUST 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Northern Suburbs
FRESH EGGS NOURISH THE MIND
Paul Browne 079 957 6438 Sales
Jason Geldenhuys 076 421 0944 Sales
Noreen Logan 074 357 9985 Sales
LATEST SCHOOL NEWS
Fotograaf: Morné Coetzee
FREE / GRATIS
AFRIKAANSE MUSIEKLEGENDE
Nico Mong 083 556 2730 Sales
Pat Klaasen 082 677 3840 Manager
AUTOMARK TOYOTA CAPE GATE
Cnr Okavango & Langerberg Road Tel: 021 980 0500 | www.imperialtoyota.co.za
Kurt Darren het reeds sy eerste CD meer as 20 jaar gelede bekendgestel. Hy is deel van die Afrikaanse musiek landskap en met snitte soos Meisie Meisie, Voorwaarts Mars, Kaptein en meer onlangs, Laat die Dansvloer Brand is hy ‘n legende in eie reg. Kurt stel binnekort sy nuutste album bekend en AWSUM het gaan inloer by hierdie ikoon.
Fotograaf: Christian Wolf
Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer oor jou skoolloopbaan. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Hallo AWSUM lesers, ek was in Lyttleton Manor Hoërskool wat in Pretoria geleë is. My pa was Afrikaans en my ma was Engels, so ek het in Engels skool gegaan, maar naweke wanneer almal bymekaar gekom het, het ons gekuier in Afrikaans. Ek sal altyd my vriende van skool onthou en my onderwysers sal sê ek was ‘n soetstout seun en ek het altyd poetse gebak met almal om my, maar my skoolwerk was altyd ingehandig. Watter tipe tiener was jy? Ek sal sê ek was ‘n sorgelose tiener, in daai dae was dit nog veilig om saam met jou vriende huis toe te loop as jy die skoolbus verpas het, wat gereeld gebeur het! Ons as tieners het baie vryheid gehad en dit was regtig goeie tye. Jy het in Pretoria groot gewordwat maak die area en sy mense so uniek volgens jou? Lyttleton, waar ons groot geword het, was ‘n doodnormale onpretensieuse buurt waar die mense oor en weer by mekaar se huise gekuier het. Dis met hierdie kuiers waar ek my liefde vir musiek gevind het. Jy woon tans in die Paarl – wat het jou laat besluit om hier te kom woon? Ons het vir 3 jaar in die mooie Paarl gewoon, maar terug getrek Pretoria toe, toe ons besef het hoeveel ons ons mense mis.
ORT OP BINNEK KKE! DIE RA
Wat is jou gunsteling liedjie wat jy uitgebring het en hoekom? Ek sal sê my gunsteling liedjie is Onbeskryflik, maar my gunsteling liedjie om te sing is Kaptein en om te sien hoe die mense reageer elke keer is baie spesiaal. Ek is deur die jare baie geseën deurdat meeste skole my liedjies gebruik op hulle skoolkonserte, wat ‘n voorreg!
Editorial team
Advertising
Distribution
Designers
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Valencia Plaatjies | 083 243 9911 valencia@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liez@tiemedia.co.za
AWSUM News is distributed to the following schools in Northern Suburbs: Primary Schools: Bellville-Noord, De Tyger, Kenridge, Welgemoed, Brackenfell, Mikro, Fanie Theron, Gene Louw, Bellpark, Durbanville, Bastion, Eversdal, Durbanville Voorbereidingskool, Aristea. High Schools: Bellville, Durbanville, DF Malan, HTS Bellville, Brackenfell, Settlaars, Eben Donges, Stellenberg.
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Christelle van Wyk
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Page 2
AWSUM NEWS AUGUST 2019
Jy het al met heelwat groot plaaslike musikante gewerk. Wie is jou droom kunstenaar plaaslik en internasionaal en hoekom? Daar is heelwat plaaslike kunstenaars met wie ek lekker saamwerk, onder andere Heuwels Fantasties, Karen Zoid, Ray Dylan, Francois van Coke en Gian Groen, maar as ek saam met iemand van die buiteland sou kon optree, sou dit verseker Ed Sheeran, Mercy Me of The Weekend wees. Wat wil jy as musikant nog bereik? Dit sal lekker wees as my musiek die klankbaan vir ‘n fliek kan wees. Dit sal ‘n fantastiese uitdaging vir my wees! Wat inspireer jou? Ek omring myself met positiewe, vooruitdenkende mense en die mense om my inspireer my as mens. Goeie liedjies, kunstenaars en nuwe, innoverende klanke inspireer weer my musiek. Die Selfie-song is nogal ‘catchy’ en het byna 2 miljoen hits op YouTube. Is dit vir jou belangrik om musiek te maak wat by oud en jonk aanklank vind? Ek dink verseker so, ek probeer altyd op trant bly met die nuwe klanke wat uitkom sonder om my getroue ondersteuners van al die jare van my te vervreem. In dieselfde asem, probeer ek ook altyd musiek maak wat mense opbeur en ek dink dit op sigself, is iets wat alle ouderdomsgroepe by kan aanklank vind. Watter stad het die beste gehoor en hoekom? O, geen druk nie! Elke stad is uniek op sy eie manier, van die saamsing stede in die Oos-Kaap tot die polsende gehore van Gauteng en die nederige gehore van die platteland. Ek is mal oor almal van hulle! Hoe sal jy graag onthou wil word? Ek sal onthou wil word as daai ou wie se musiek ‘n partytjie aan die gang kon kry, jou laat lag as jy bietjie af sou voel en deur wie se musiek jy jou metgesel in die lewe gevind het. Ek het nog altyd net 100% gegee in als wat ek doen.
Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Kyk, as ek saam my kinders ry luister ek, onder dwang, na enige iets wat op hulle ‘playlist’ is, van Bobbejaan klim die berg tot my eie musiek. As ek alleen ry, sit ek my eie speellys op ‘shuffle’ en luister enige iets van Ed Sheeran tot Avicii. As jy nie ‘n musikant was nie, watter ander beroep of werk sou jy graag wou doen? Ek sou verseker ‘n wildbewaarder gewees het. Ek, my vrou en kinders is absoluut mal oor die bosveld en ek is inderdaad ‘n ‘Honourary game ranger’ vir SANParke. Jy het ook onlangs ‘n groot klomp gewig afgeskud. Hoe belangrik is ‘n gesonde leefstyl vir jou? Die gewig afskud was net ‘n goeie ‘simptoom’ van die regte oefening en gesonde leefwyse. Ek is glad nie obsessief daaroor nie, maar ek dink inderdaad dis baie belangrik dat jy na jouself en jou ligaam kyk vir die pad vorentoe. As jy ‘n ‘how-to-guide’ moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die musiekbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? Droom groot, volslae toewyding en deursettingsvermoë. 2019 Is nog lank nie verby nie, wat is in die pyplyn vir Kurt Darren vorentoe? Ek bring oor ‘n maand my 28ste CD uit en ek is so opgewonde oor hierdie opname, want dit weerspieël die tipe musiek wat ek gedoen het deur die jare, maar met ‘n splinternuwe klank. Die CD se naam is ‘Partytjiedier’!! Ek het ook ‘n maatskappy met die naam ‘SuperEvents’ wat baie groot geleenthede hanteer soos Oujaarsaand by Carnival City, Super Sokkie Cruise, Krone Cruise en Dis ‘n Sirkus!
Blitsvrae: Braai of takeaways? Braai Steri Stumpie of lemoensap? Lemoensap Live Springbokke game of musiek fees? Die een gevolg deur die ander. ‘n Lekker double cab bakkie of ‘n vinnige sportmotor? ‘n SUV Nike of Adidas? Hi-Tec se nuwe reeks Beste vakansiewegbreek? Wildtuin toe saam met my familie of Venesië toe saam met my vrou.
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
NEWS
School’s News
Sound the alarm! This special includes: 4 Channel CCTV System 4 Camera’s 4 Channel DVR 100m Cat 5 Cable Power Supply
OFF-SITE CCTV MONITORING NOW AT A DISCOUNTED RATE! ESTABLISHED l COMMITTED l TRUSTED
Only R4650 ex. VAT & Installation *Monitor not included
HALT GROUP PHONE 021-975-1503
www.haltgroup.co.za
LAERSKOOL BELLPARK (t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za
ARMED RESPONSE l ALARMS l GUARDING l CCTV l ELECTRIC FENCING
laerskool mikro (t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com
Sport Weekend
Redenaars: Podiumpret kompetisie
Bellpark had their annual Sport Weekend against Courtrai. Our teams worked hard and showed a lot of enthusiasm and school spirit. We are very proud of our learners and our coaches.
Hierdie redenaars leerders het deelgeneem aan die Podiumpret kompetisie. Hulle het Laerskool Mikro se naam hoog gehou met die lewer van hul toesprake. Die sprekers het die beoordelaar so beïndruk dat al 18 deur is na Podiumpret se finaal op 7 September 2019 in die Paarl. Laerskool Mikro is uiters trots op elkeen van hierdie leerders.
Voor: Keante Korkie, Elani Theron en Janco du Plessis. 2de Ry: Faith Boer, Anke Louw, Christine Kingsley, en Zea Plekker. 3de Ry: Therina de Bruin, Ryka Koch, William Graham en Carla Hattingh. 4de Ry: Rozelle Buhr, Emily Visser en Cindy Cain. Agter: Danelle van der Westhuizen, Janke Marais, Nadia Ludick en Kari van der Merwe.
Durbanville Voorbereidingskool (t) 021 975 1125 (e) info@dvprep
Aplusstudents: Janu Smit Congratulations to Janu Smit whom attended Aplusstudents’ national competition held in Krugersdorp on Saturday 3 August 2019 and achieved a CHAMPION AWARD. They award the top 20% of each category with a Champion award. The next 20% receive 1st winner trophies (Gold); 30% 2nd winner (Silver) and 30% 3rd winner (Bronze). In each category of level and age only the TOP student will receive the champion of champions’ trophy. Students from all over South Africa was invited to attend. Only 650 children qualified on the basis of their performance at the regional competitions earlier this year. 575 Children then attended the nationals ranging in age from 5 – 14 years old and mathematical skill levels in 10 categories. Congratulations Janu!
LAERSKOOL BASTION (t) 021 981 1882 (e) www.bastionps.co.za
New Deputy Principal Mr Gary Oosthuizen has been appointed as Deputy Principal of Bastion Primary School in Brackenfell. We wish him well in his new position.
Our learners excel: Daniel Abrahams The Prep School would like to congratulate our very own Prince Al (2018 concert) - Daniel Abrahams for getting an incredible role in the International Musical of Matilda. Daniel will be touring the world with this production for the next year. We wish you all the best for a very bright future. CONGRATULATIONS!
AWSUM NEWS AUGUST 2019
Page 3
laerskool durbanville (t) 021 976 8115 (e) office@durbieland.com
LAERSKOOL ARISTEA (t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com
Interskole pret!
Rugby Dag!
Vrydag, 23 en Saterdag, 24 Augustus het die bogenoemde skole hul jaarlikse Interskole-geleentheid gehad. Dit was vanjaar die derde keer wat dit plaasvind en Laerskool Durbanville was die gashere. Hierdie interskole fokus op massa-deelname, die positiewe verhouding tussen die twee skole en wedersydse respek vir mekaar en die onderskeie sportkodes, Die verrigtinge het reeds op Woensdag, 21 Augustus met die Groot Brag afgeskop Hier is al die spanne voorgestel en gees gebou vir die naweek se Interskole. Die tema vanjaar was “Footloose”. Die Vrydagmiddag het die gholf-, skaak- en tenniswedstryde plaasgevind. Die aand is die onderwysers en afrigters van George-Suid genooi na ‘n verwelkomingsfunksie by Canto-wynplaas. Hier kon die personeel van die onderskeie skole bietjie ontspan en mekaar beter leer ken. PG Engelbrecht, bekende kulkunstenaar, het die funksie met ‘n ysbreker geopen. Saterdag het al die hokkie-, netbal- en rugbywedstryde plaasgevind. Daar is Saterdag 66 wedstryde gespeel. Daar is ook geskiedenis gemaak toe die eerste hokkiewedstryd op Laerskool Durbanville se splinternuwe astro-baan gespeel is. Hierdie sportgeleentheid was in alle opsigte positief en suksesvol en albei skole sien daarna uit om die nuwe tradisie in die toekoms voort te sit. Laerskool Durbanville bedank alle borge, ouers, ondersteuners, onderwysers en veral die deelnemers wat hierdie uitsonderlike sportnaweek moontlik gemaak het.
0/11 B en C rugbyseuns het n tawwe, maar lekker sportdag by Laerskool Fanie Theron gehad. Al die seuns het 2 wedstryde gespeel en hul talent en passie op die veld uitgeleef. Dankie aan Mnr. Van der Merwe en Mnr. Fourie.
Aristea se netbal skitter! Die groep leerders het vir die tweede agtereen volgende jaar die liga vir die sone gewen en dring deur na die uitspeel rondtes op 26 Augustus 2019 by Jan van Riebeeck waar besluit sal word oor wie na die WP finale deur dring.
LAERSKOOL WELGEMOED (t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za
Prestasie by Wêreldkennisolimpiade Hanlie Naudé in graad 7 het weer bewys dat haar algemene kennis uitstekend is. Sy het verlede jaar die tiende plek in die Graad 6-kategorie behaal en vanjaar het sy die negende plek in die Graad 7-kategorie van die landswye Wêreldkennis-olimpiade behaal met 86%.
Welgemoed presteer in Wiskunde Nege leerders van Laerskool Welgemoed (Graad 4 – 6) het deurgedring na die finale rondte vir die MNED se Wiskundekompetisie. Hierdie leerders het onderskeidelik die afgelope drie Saterdae, ‘n Wiskunde-werkswinkel by Wolraad Woltemade bygewoon. Probleemoplossingsvaardighede is behandel en leerders kon verskillende strategieë beproef. Ons nege Blessies het onder die Top 10 in hulle graadgroep geëinding en skole van regoor die Noord-distrik het deelgeneem.
Page 4
laerskool de tyger (t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net
Unisa Ererol De Tyger is verskriklik trots op Niel van der Colff (graad 7) wat nie een nie, maar TWEE Unisa ererol toekennings ontvang het. Een vir teorie graad 2 en een vir klavier prakties graad 3. Dit is besonderse hoë prestasies om te behaal. Baie geluk Niel!
Mini Maestros
Front: Michael Watts (graad 4), Daniel Solomon (graad 5), Koos Jordaan (graad 4), Andrew Lappeman (graad 5). Back: Kian Goliath (graad 6), Jean Serfontein (graad 4), Nina van Eeden (graad 6), Allen Nowers (graad 6), Matt Oosthuizen (graad 5).
AWSUM NEWS AUGUST 2019
Drie van ons leerders het aan die Mini Maestros kompetisie deelgeneem verlede week en ons is baie trots op hulle. Niel van der Colff (klavier, sang en kitaar), Alain Basson en Tanya Fourie (sang). Baie geluk aan Alain Basson wat ‘n geldprys ontvang het vir die beste sanger van die aand.
northern Suburbs
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
Bellville Glass Centre
Mobile service to the extreme!!!
Tel: 021 946 1535 Fax: 021 946 1539 salesbellglass@telkomsa.net
AUGUST 2019
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
Die Grootste Keuse is ons Leuse !
LIKE US ON
ONS ONDERSTEUN DIE SPRINGBOKKE
MET TROTS !
55” 55″ UHD 4K
SMART LED - 55UK6200 x3
TV LISENSIE & ID BENODIG MET DIE AANKOOP VAN ENIGE TV
x2
2
Jaar Waarborg
was R8 999
R7
999
Geldig by alle Wes-Kaapse takke tot Maandag 30 September 2019 • Terwyl voorraad hou • www.tafelberg.co.za • BF & W
CAPE TOWN 021 982 1412
RPM DRILLING Proud supporters of RSA rugby and its viewers We wish the team the best of luck
023 342 5184 082 568 1163 info@rpmdrilling.co.za www.rpmdrilling.co.za RPM Drilling
malcolm marx (age 25) Height - 1.89m Weight - 117kg Position(s) - hooker caps - 26 (20pts)
duane vermeulen (age 33) Height - 1.93m Weight - 117kg Position(s) - loose forward caps - 48 (15pts)
|
Cell: 060 501 7498
|
handrĂŠ pollard (age 25) Height - 1.89m Weight - 98kg Position(s) - fly half caps - 41 (381pts)
admin@motojunction.co.za
willie le roux (age 30) Height - 1.86m Weight - 90kg Position(s) - full back caps - 55 (60pts)
SOURCE: https://www.sarugby.co.za/en/teams/springboks?teamclass=1&category=springboks
Tel: 021 982 2333
GET THE PERFECT GIFT AT MICA
GET CASH BACK REWARDS ON MICA PURCHASES
2019 FIX
HELPING YOU FIND EVERYTHING YOU NEED UNDER ONE ROOF!
12:45
JAPAN v RUSSIA
20 SEPT
POOL A Tokyo Stadium, Tokyo
AUSTRALIA v FIJI
06:45 21 SEPT
POOL D Sapporo Dome, Sapporo
09:15
FRANCE v ARGENTINA
21 SEPT
Trou Items, Foto Rame Skryfbehoeftes Verf & Crafts en vele meer! Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier
11:45 21 SEPT
07:15 22 SEPT
09:45 22 SEPT
POOL C Tokyo Stadium, Tokyo
NEW ZEALAND v SOUTH AFRICA
POOL B International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
ITALY v NAMIBIA
POOL B Hanazono Rugby Stadium, Osaka Prefecture, Higashiosaka City
IRELAND v SCOTLAND
POOL A International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
12:15
ENGLAND v TONGA
22 SEPT
12:15 23 sept
12:15 24 sept
07:15 25 sept
09:45 26 sept
POOL C Sapporo Dome, Sapporo
WALES v GEORGIA
POOL D City of Toyota Stadium, Aichi Prefecture, Toyota City
RUSSIA v SAMOA
POOL A Kumagaya Rugby Stadium, Saitama Prefecture, Kumagaya City
FIJI v URUGUAY
POOL D Kamaishi Recovery Memorial Stadium, Iwate Prefecture, Kamaishi City
ITALY v CANADA
POOL B Fukuoka Hakatanomori Stadium, Fukuoka Prefecture, Fukuoka City
12:45
ENGLAND v USA
26 sept
06:45 28 sept
09:15 28 sept
11:45 28 sept
POOL C Kobe Misaki Stadium, Kobe City
ARGENTINA v TONGA
07:15 29 SEPT
GEO
POOL D Kumagaya Rugby
09:45
AUS
29 SEPT
POO
12:15
SCO
30 SEPT
09:45 2 oct
POOL A K
F
POOL C Fukuoka Hakatano
12:15
NEW Z
2 oct
07:15 3 oct
POOL B
G
POOL D Hanazono Rugby
IRE
12:15 3 oct
POOL A K
11:45
SOUT
4 oct
POOL B Shizuoka
07:15
AUST
5 oct
POOL D
10:00
ENGL
5 oct
POO
POOL C Hanazono Rugby Stadium, Osaka Prefecture, Higashiosaka City
JAPAN v IRELAND
POOL A Shizuoka Stadium Ecopa, Shizuoka Prefecture
SOUTH AFRICA v NAMIBIA
POOL B City of Toyota Stadium, Aichi Prefecture, Toyota City
WITH A DIRTY SHIRT AND VERY LITTLE SUN, LET US DO YOUR LAUNDRY AT R18.50P/KG WHILE YOU HAVE FUN! Shops: Shop 5 De Bron Centre, De Bron Road, Vredekloof Shop 7 On Darwin Centre, Dan King Road, Kraaifontein. Soapy Suds Laundromat. Email: jeanmichelburger@soapysuds.co.za Contact us on 061 449 6480 or 081 733 2718
SOURCE: www.rugbyw
Tyres, Mags, Brakes, Shocks, Towbars, Suspension, Batteries, Number Plates.
GET THE PERFECT GIFT AT MICA
GET CASH BACK REWARDS ON MICA PURCHASES
XTURES
HELPING YOU FIND EVERYTHING YOU NEED UNDER ONE ROOF!
12:30
JAPAN v SAMOA
5 oct
POOL A City of Toyota Stadium, Aichi Prefecture, Toyota City
06:45
NEW ZEALAND v NAMIBIA
6 oct
09:45
ORGIA v URUGUAY
y Stadium, Saitama Prefecture, Kumagaya City
FRANCE v TONGA
6 oct
POOL C Kumamoto Stadium, Kumamoto Prefecture, Kumamoto City
12:15
SOUTH AFRICA v CANADA
8 oct
STRALIA v WALES
OL D Tokyo Stadium, Tokyo
06:45 9 oct
OTLAND v SAMOA
Kobe Misaki Stadium, Kobe City
09:15 9 oct
FRANCE v USA
mori Stadium, Fukuoka Prefecture, Fukuoka City
Oita Stadium, Oita Prefecture
ARGENTINA v USA
POOL C Kumagaya Rugby Stadium, Saitama Prefecture, Kumagaya City
SCOTLAND v RUSSIA
POOL A Shizuoka Stadium Ecopa, Shizuoka Prefecture
11:45 12:15 11 oct
GEORGIA v FIJI
y Stadium, Osaka Prefecture, Higashiosaka City
06:45 12 oct
ELAND v RUSSIA
Kobe Misaki Stadium, Kobe City
10:15 12 oct
TH AFRICA v ITALY
a Stadium Ecopa, Shizuoka Prefecture
12:45 12 oct
TRALIA v URUGUAY
Oita Stadium, Oita Prefecture
05:15 13 oct
LAND v ARGENTINA
OL C Tokyo Stadium, Tokyo
07:45 13 oct
10:15 13 oct
12:45
worldcup.com/matches
13 oct
Parow Centre 021 911 2825
Visit our Pharmacy and Primary Healthcare Practice for your health needs.
POOL B Kobe Misaki Stadium, Kobe City
WALES v FIJI
9 oct
ZEALAND v CANADA
Brackenfell 021 983 9058
POOL B Tokyo Stadium, Tokyo
POOL D Oita Stadium, Oita Prefecture
AUSTRALIA v GEORGIA
POOL D Shizuoka Stadium Ecopa, Shizuoka Prefecture
NEW ZEALAND v ITALY
POOL B City of Toyota Stadium, Aichi Prefecture, Toyota City
ENGLAND v FRANCE
POOL C International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
IRELAND v SAMOA
POOL A Fukuoka Hakatanomori Stadium, Fukuoka Prefecture, Fukuoka City
NAMIBIA v CANADA
POOL B Kamaishi Recovery Memorial Stadium, Iwate Prefecture, Kamaishi City
USA v TONGA
POOL C Hanazono Rugby Stadium, Osaka Prefecture, Higashiosaka City
WALES v URUGUAY
POOL D Kumamoto Stadium, Kumamoto Prefecture, Kumamoto City
JAPAN v SCOTLAND
POOL A International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
Zevenwacht Mall 021 906 6213
Durbanville 021 975 5162
Intercare Tygervalley 021 943 3614
Hours: 08H00 - 22H00 (Monday - Friday) 09H00 - 20H00 (Saturdays / Sundays / Public Holidays)
Contact Details: Tel: 021 981 3453 Cell / Whatsapp: 072 191 8072 Fax: 086 585 8402 Email prescriptions to: rx@araunapharm.co.za
CAPE TOWN 021 982 1412
2019 FIXTURES 09:15 19 oct
12:15 19 oct
09:15 20 oct
12:15 20 oct
WINNER POOL C v RUNNER UP POOL D QUARTER-FINALS Oita Stadium, Oita Prefecture
WINNER POOL B v RUNNER UP POOL A
26 oct
11:00 27 oct
QUARTER-FINALS Tokyo Stadium, Tokyo
WINNER POOL D v RUNNER UP POOL C QUARTER-FINALS Oita Stadium, Oita Prefecture
WINNER POOL A v RUNNER UP POOL B QUARTER-FINALS Tokyo Stadium, Tokyo
10:00
11:00 1 nov
11:00 2 nov
SOURCE: www.rugbyworldcup.com/matches
WINNER QUARTER-FINAL 1 v WINNER QUARTER-FINAL 2 SEMI-FINALS International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
WINNER QUARTER-FINAL 3 v WINNER QUARTER-FINAL 4 SEMI-FINALS International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
LOSER SEMI-FINAL 1 v LOSER SEMI-FINAL 2 BRONZE FINAL Tokyo Stadium, Tokyo
WINNER SEMI-FINAL 1 v WINNER SEMI-FINAL 2 FINAL International Stadium Yokohama, Kanagawa Prefecture, Yokohama City
SUPA QUICK DURBANVILLE Cnr Wellington Road & Chenoweth Street 021 976 1161 | www.supaquick.com
1987
New Zealand David Kirk 29-9
1991
Australia Nick Farr Jones 12-6
1995
South Africa Francois Pienaar 15-12
1999
Australia John Eales 35-12
SOURCE: www.sarugby.co.za/teams/springboks?teamclass=1&category=springboks
Ons stel die skole se 2020 leiers bekend en nooi hulle op die AWSUM Rusbank. Lees gerus hulle onderhoude op www.awsumnews.co.za
2003
England Martin Johnson 20-17
2007
South Africa John Smit 15-6
2011 & 2015 New Zealand Richie McCaw 8-7 & 34-17
2019 RUGBY WORLD CUP SPRINGBOK SQUAD
Schalk Brits
Lood de Jager
Pieter-Steph du Toit
Eben Etzebeth
Steven Kitshoff
Vincent Koch
Siya Kolisi
Francois Louw
Frans Malherbe
Malcolm Marx
Bongi Mbonambi
Tendai Mtawarira
Franco Mostert
Trevor Nyakane
Kwagga Smith
RG Snyman
Duane Vermeulen
Lukhanyo Am
Damian de Allende
Faf de Klerk
Warrick Gelant
Elton Jantjies
Herschel Jantjies
Cheslin Kolbe
Jesse Kriel
Makazole Mapimpi
S’bu Nkosi
Willie le Roux
Handré Pollard
Cobus Reinach
Frans Steyn
SOURCE: https://www.sarugby.co.za/en/teams/springboks?teamclass=1&category=springboks
Paul Browne 079 957 6438 Sales
Jason Geldenhuys 076 421 0944 Sales
Noreen Logan 074 357 9985 Sales
Nico Mong 083 556 2730 Sales
Pat Klaasen 082 677 3840 Manager
AUTOMARK TOYOTA CAPE GATE
Cnr Okavango & Langerberg Road Tel: 021 980 0500 | www.imperialtoyota.co.za
Excitement – Create a Wow! Suzuki’s “Way of Life!” is the heart of our brand every Suzuki vehicle is built to create excitement so customers can enjoy every day life.
SU
Laerskool Gene Louw (t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za
LAERSKOOL EVERSDAL (t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za
Oud-Genie, Ruan Terblanche presteer!
Sportdag teen Laerskool Swartland
Laerskool Gene Louw is besonder trots op ‘n oud-Genie van 2014, Ruan Terblanche. Ruan was die O/13A-krieketspan se kaptein in 2014 en het ook reeds as O/12- en O/13-speler die WP-span verteenwoordig. Ruan is onlangs gekies as lid van die O/19A SA-span wat in Indië getoer het en ook plaaslik teen Pakistan gespeel het. Ruan is in Paul Roos Gimnasium en is reeds sedert 2016 deel van hulle eerste krieketspan. Hy het die span reeds by 87 wedstryde verteenwoordig. Mnr. A.C. van der Westhuizen (skoolhoof) en mnr. Johan Bezuidenhoudt (afrigter) het op Woensdag 7 Augustus tydens saalopening ‘n geraamde eerstespan kriekethemp en -hoedjie aan Ruan oorhandig.
Heerlike sportweek en sportdag teen Laerskool Swartland, Malmesbury. In totaal was daar `n 100 wedstryde gespeel.
Mnr. A.C. van der Westhuizen (skoolhoof), Ruan Terblanche en mnr. Johan Bezuidenhoudt (afrigter).
THE SETTLERS HIGH SCHOOL (t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za
40 Days
Hoërskool Bellville (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za
Interskole 2019
On Friday, 2 August 2019, our Grade 12’s celebrated their 40 days - the beginning of the end for their school career.
Die eerste XV na die wedstryd. Fotokrediet: Corné Opperman.
Settlers Derby Great sportmanship and spirit was evident at the annual Fairbairn / Settlers Derby.
Die eerste netbalspan saam met hul hoofborg, Jaco en Cindy Fischer van Bunches for Africa (links op foto). Regs staan afrigter Hanlie van der Merwe en Elsa Ward (skakel-onderwyser van span). Fotokrediet: Natasha de Kock Combrink.
AWSUM NEWS AUGUST 2019
Page 13
HTS Bellville
Eben DÖnges HoËrskool
(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za
(t) 021 9887430 (e) head@edonges.org.za
Our own Hattie Karate Champ
Archery
One of our Hatties, Johan Combrinck in grade 10, our own Boland Karate champ, is a member of Francois du Plessis school for Karate for several years now. He was awarded his provincial colours for Goju-Kai Karate in 2016. He also represented Overberg/Boland at the Goju-Kai South African National Championships in Kata and Kumite held in Bloemfontein in 2016. In 2018 he was awarded provincial colours again and represented Overberg/Boland at the South African National Championships in Kata and Kumite again, held in Stellenbosch. He won a bronze medal for his Kata in his age group that year. This year Johan has been selected to represent Overberg/Boland at the South African National Championships in Kata and Kumite (once again) to be held in Port Elizabeth from 20-22 September 2019. CONGRATULATIONS Johan, you are truly our own Hattie Karate star and we wish you all the best for the upcoming championships! We believe in you!
Matiao Cupido did great at the Archery competition. He got personal best, gold medal for grade 9 boys and 2nd placefor 3D. Mataio also got 2nd place for Bullseye and he made the National team. His coach Mr J. Coetzee, thank you for your dedication coaching Mataio and support him every weekend. You are truly an amazing teacher. Well Done!
Hoërskool DF Malan
Hoërskool Brackenfell
(t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com
(t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za
Prestige Konsert 2019
DF-Toneel
Die Musiekdepartement van die Hoërskool Brackenfell het hierdie jaar groot gegaan met hul Prestige Konsert 2019. Daar was instrumentale – en sangitems met begeleiding deur ‘n klein simfonie-orkes. Musiek van so vroeg soos 1650 tot hedendaagse ‘Rock’ en Jazz, asook musiek uit ‘Phantom of the Opera’ is gehoor. Agt oudskoliere van die Hoërskool Brackenfell het saam met skoolleerders opgetree, asook die gaskunstenaar en oudleerling Zinzi Carolissen, wat tans in Boston, VSA sang studeer, het die gehoor bederf met haar stem. Vier kore het opgetree: Dié van die hoërskole Brackenfell, Fairmont, Tygerberg en die Juniorkoor van Laerskool Bastion. Die aand was afgesluit met 230 koorlede wat ‘n medley van Queen-musiek gesing het.
DF is baie trots op die DF-toneelgeselskap wat gisteraand aan ATKV-tienertoneel deelgeneem het. Die geselskap het hard gewerk en ‘n kwaliteit produksie wat DF se naam hoog hou, op die planke gebring. Spesiale dank aan die dramaturg en regisseur, Kristin Pienaar, vir jou harde werk en die mooi manier waarop jy met die geselskap werk.
WP-Landloopspan Baie geluk aan en Curtis Booysen en Marcelle Pakendorf wat gekies is in die WP-Landloopspan. Hulle verteenwoordig die Westelike Provinsie by die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Strand op 24 Augustus. Ons is baie trots op julle!
Page 14
AWSUM NEWS AUGUST 2019
LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD
Laerskool fanie theron
(t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za
(t) 021 988 7490 (e) info@fanietheron.co.za
Bellville-Noord sluit wintersport af met Kleuresport
Karate
Goud het vanjaar eers die netbal (2 gewen, gelykop, verloor) en toe ook ‘n week later die rugby (3-2) gewen. Hierdie is elke jaar vir al die netbal-en rugbyspelers ‘n hoogtepunt. Vanjaar het ‘n hele paar pappa’s en mamma’s die meisies aangedurf in ‘n paar wedstryde na afloop van die Kleure-netbal. Nee, geen ouer het ‘n besering opgedoen nie.
Nicole Ayres (Grade 3A3) from Francois du Plessis School of Karate, took part in KAWC Women and Children’s Championship and Development Competition 10 August 2019 . Nicole received Gold for Kumite in the Championships and Gold for Kata. Well done!
kenridge Primary school (t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za
Tuimel kompetisie Mischka van Deventer graad 7 het onlangs deelgeneem aan die Weskaap Tuimel kompetisie. Sy het 3de gekom, gekwalifiseer vir WP span en ontvang Honours toekenning.
Hoërskool Stellenberg (t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za
Media 24-Wiskunde Kompetisie
Stellenberg High School Prem hockey team 2019 League champions
Mia Gräbe, in Graad 7, het vanjaar se Media 24-Wiskunde Kompetisie gewen. Dit was ‘n ongelooklike verassing aangesien sy die algehele wenner in Suid-Afrika is. As wenner van die eerste prys, het sy self R15 000 gewen asook R15 000 vir ons skool. Mia, Kenridge is verskriklik trots op jou!
What an absolute roller-coaster of a ride this past week. Drawing agents Herschel in a league game and then playing Durbanville in a Interschool’s game the day after and coming from 4-1 behind to, draw the game 4-4. To the last league game off the season agents St Cyps and securing the top of the log position for the WP Prem girls league. Hard work and determination has paid off and we are proudly the 2019 League Champions. Congratulations to all the girls, management, coaches and supporters for a brilliant season.
U/13 Hockey girls Congratulations to the U/13 hockey girls who won a gold medal at the Kenridge Tournament on Saturday, 27 July. Thank you to Ramble for sponsoring the medals as well as beautiful hockey sticks for each of the players.
Stellenberg wen Die Tygerburger 7’s toernooi Baie geluk aan ons 019A span wat vandag die WP Tygerberg streek se 7’s toernooi vir die 2de agtereenvolgende jaar gewen het. Hulle klop De Kuilen in die finaal 40-7. Oppad na die finaal is oorwinnings ook behaal teen onder andere Bellville en Brackenfell.
AWSUM NEWS AUGUST 2019
Page 15
LAERSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za J.W.G Sportdag – 24 Augustus Dis die 3de jaar wat hierdie sportgeleentheid plaasvind. Dit het in 2017 begin en is gel as ‘n vorm van waardering aan ons vorige skoolhoof Mnr. J.W. Groenewald. Die sportdag is vir 1ste spanne om afskeid te neem van hul Laerskool sport loopbaan. Hokkie-, Rugbyen netbalspanne. Daar het 20 netbalspanne (daar was hierdie jaar 6 o/12-spanne ook betrokke), 10 hokkiespanne en 7 rugbyspanne deelgeneem aan hierdie geleentheid. Daar was min of meer 400 spelers betrokke! Ons sien uit om hierdie sportdag elke jaar groter te laat ontwikkel. Sien onderaan ons eerstespanne wat op Saterdag, 24 Augustus deelgeneem het aan hierdie geleentheid. Nie een van ons spanne het ‘n wedstryd verloor nie. Vir meeste van die spelers was dit die laaste wedstryde wat hulle op LS Brackenfell se sportsgronde gespeel het. Ons is baie trots op elke Brackie wat betrokke was!
o/13A-rugbyspan
o/13A-netbalspan
o/13A-hokkie seuns
o/13A-hokkie dogters
Hoërskool Durbanville
(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za
Durbanville wen Interskolestryd Vanjaar se Interskole was beslis een vir die boeke. Die gees tydens vanjaar se Interskole was elektries met die opbou na die Saterdag. Ons Durbies het tydens die weeklange Interskoleprogram gees gevang, elke dag met sy eie tema. Op Vrydag 16 Augustus 2019 het die Old Boys en Old Girls ons gewys waarvan hulle gemaak is en gesorg vir groot vermaak. Met die grootste aantal toeskouers nog, het die Oud-Durbies ons skool trots gemaak. Daarna was dit tyd vir die immergewilde “Rocking The Suburbs”, waar oud-leerders van Durbanville en Stellenberg lekker saamgekuier het tot laataand.
Die Saterdag het aangebreek en gebak in pragtige sonskynweer is daar in die verskeie sportkodes - hokkie, netbal en rugby gekompeteer. Na die valskermspringers die toeskouers vermaak het, was dit tyd vir die voorstelling van die Eerste rugbyspanne van beide skole. Die pawiljoene en rondom die veld was gepak met leerders, ouers, Oud-leerders en ondersteuners van beide skole. Die Eerste Rugbyspan van die Hoërskool Durbanville het nie die tuisskare teleurgestel nie en het die wedstryd 46-39 beklink. Ons wil graag albei skole geluk wens met die manier waarop die leerders deelgeneem en hulself hanteer het. Dankie vir die goeie gees waarin beide hierdie twee kwaliteit skole, van die Noordelike Voostede, kon meeding.