NORTHERN SUBURBS
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
DID YOU
KNOW!
Link up and receive our FREE Mobile Panic App!
HALT will fund LPR cameras in Durbanville CBD & Residential areas & Monitor @ no charge. Contact your Neighbourhood Watch for Info
PHONE 021-975-1503
HALT GROUP
ARMED RESPONSE l ALARMS l GUARDING l CCTV
ESTABLISHED l COMMITTED l TRUSTED
FEBRUARY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Northern Suburbs
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS
DIE ‘ALL-ROUNDER’ IN DIE MEDIABEDRYF!
Katlego Maboe het in Potchefstroom grootgeword waar hy sy skoolopleiding asook sy na-graadse studies voltooi het. Katlego is nog deur sy hele lewe baie aktief en het veral op skool uitgeblink in hokkie en krieket. Hy is n man wat drie tale magtig is naamlik Engels, Afrikaans en Setswana. Sy grootste passie is egter musiek en vermaak. As lid van die akapella-groep, Flip a Coin, gashere van die gewilde Expresso show en Strictly Come Dancing South Africa (seisoen 7 en 8), TV-aanbieder, sanger, model en akteur het Katlego ongetwyfeld sy merk in die Suid-Afrikaanse mediabedryf gemaak. AWSUM het hom bietjie beter leer ken.
Vertel ons asseblief van jou skoolloopbaan? In laerskool het ek by die Laerskool Tsepho in Potchefstroom begin, waarna ek in my Graad 4-jaar na Potchefstroom Central School geskuif het en toe na Potch Boys’ High. Ek was altyd daardie ambisieuse kind. Ek onthou een keer tydens ‘n saalbyeenkoms by Laerskool Tsepho, was ons gevra wat ons wil word as ons groot is, en ek het met my hand in die lug gestaan en gesê ek wil ‘n wetenskaplike word! Nie dat ek geweet het wat ‘n wetenskaplike was nie, maar ek het die woord gehoor in een van die TV-programme wat ek gekyk het, en ek het gedink dit was ‘n goeie idee om hierdie wetenskaplike te wees, soos iemand wat ‘n laboratoriumjas dra! So, ambisie was nog altyd deel van my karakter. Potchefstroom Central School was baie anders as Laerskool Tsepho. Dit was dus ‘n plek waar ek myself vinnig moes vestig en besluit wat ek in my lewe en my skoolloopbaan wou bereik, want my familie het groot opofferings gemaak. Ek het my bes gedoen in atletiek, kultuurkompetisies en akademiese kompetisies.
gedissiplineerde leerder. Ek was altyd te bang om detensie te kry omdat dit ‘n hele Vrydag beteken. Tweedens sou dit beteken dat ek huis toe moet gaan na streng ouers wat wil weet hoekom ek stout was en daarom het ek maar meestal die reguit pad geloop.
Wat is jou beste herinnering van Hoërskool? Toe ek vir die o.17 Provinsiale Krieketspan gekies was en ons na Oos-Londen getoer het vir die Nasionale Provinsiale Krieketweek. Ek het nie die nasionale span gemaak nie. Een van die nasionale keurders het vertel dat ek die eerste dag van die toernooi regtig een van die beste paaltjiewagters was, maar my prestasie het gedaal gedurende die week. ‘n Ander hoogtepunt in my skoolloopbaan was ook die North West Youth Choir wat in ons Graad 11 jaar na Europa gereis het. Ek was gelukkig om ‘n borgskap te kry van een van die ouers. Ek dink die reis het my oë regtig oopgemaak vir ‘n wêreld van moontlikhede en ek het geglo dat enigiets moontlik was solank ek hard genoeg werk.
Watter raad sal jy jou 16-jarige self gee? Spandeer meer tyd aan jou passies en dinge wat jy regtig geniet om te doen, wie weet, dalk kan jy nóg beter daarin wees.
Hoe was jy op hoërskool? Ek was beslis die nerd tipe kind en ek was nooit vriende met die “cool kids” nie! Dit was ek en my boeke, want ek wou akademies en ook op die krieketveld goed presteer. Ek het nooit probeer om myself met die cool kinders te assosieer nie en ek het baie min vriende gehad. Ek en my vriende het dieselfde drome gehad, byvoorveeld ek en my vriend Steven het mekaar op die krieketveld uitgedaag om te sien wie die verste kon vaar in krieket. Hoe sou jou onderwysers jou beskryf het? Ek was ‘n nerd, maar ek was beslis nie stil nie! Ek was gewoonlik die een wat baie vrae gevra het. Ek het altyd gevra, “hoekom dit” en “hoekom dat” so ek dink ek het heelwat van my onderwysers erg geïrriteer! Ek dink hulle sou my beskryf as ‘n
At Remac we cater for the individual customer as well as dance teachers, schools, theater groups and many more. We stock all the standard dance clothing and shoes as well as make customised leotards, dresses and skirts. Our mission is to manufacture and source reasonably priced dance wear, shoes and accessories in order to allow anyone to experience the joy of dance. If you are unable to visit our fully stocked store based in the heart of Durbanville, we offer postage and courier services to get the items you need to your door.
To stay up to date with our latest specials, new releases and competitions follow us on our Facebook page. Email: marketing@remacdancefashions.co.za www.facebook.com/remacdancefashions
Page 2
As jy dink oor ‘n vurk in die pad in jou lewe, wat was dit en hoekom het jy daardie pad gekies? Ek dink dit was my eerstejaar by die Noordwes-universiteit, toe ek moes kies tussen musiekstudie of ‘n loopbaan in rekeningkunde. Musiek was nog altyd ‘n groot passie vir my, maar ek het gedink rekeningkunde sal my verder kan vat. Ek dink dit was ‘n belangrike besluit vir my want as ek my passie gekies het, sou ek op ‘n heel ander plek in my lewe gewees het. Ek het rekeningkunde gekies omdat ek iets stewig agter my naam wou hê en ek is nie spyt daaroor nie. Alhoewel dit ‘n moeilike besluit was om op daardie tydstip te neem, dink ek in alle opsigte dat dit ‘n goeie besluit was om rekeningkunde te studeer. Dit het my vertroue gegee en ‘n mate van waarde.
Wat is die beste ding van pa wees? Ek dink dit is die onvoorwaardelike liefde wat jy kry en dat jy iemand geskep het wat vir ewig jou as “ma en pa” sal onthou. En die feit dat mens as ouers weer besef waaroor die lewe gaan: die eenvoudigheid van lag en speel. Hoe lyk ‘n normale Sondag vir jou en jou gesin? Ons slaap gewoonlik op Sondae, en word deur ‘n 6-maande oue baba regeer! Soms is daar ‘n goeie ontbyt saam met vriende, maar gewoonlik ontspan ons en maak gereed vir die week wat voorlê. Beste toer van jou lewe? Sonder ‘n twyfel die Tuinroete! Dit was ‘n pragtige, spesiale tyd en van die mooiste dele in ons land. Wat verbaas jou die meeste oor die samelewing deesdae? Ek dink dit is ongelooflik dat baie jongmense probeer om hulself te vind in posisies en beroepe wat vir die verbetering van ander sal wees in plaas van om geld te maak. Ek het byvoorbeeld hierdie dokumentêr genaamd “Insta-Famous” gekyk en een van die ouens is ‘n surfer met ‘n passie vir fotografie en hy neem hierdie beelde van golwe wat breek en klomp mense volg hom op Instagram. Hy het sy passie in ‘n loopbaan verander wat volgens my die motivering vir enige beroepskeuse moet wees.
Editorial team
Advertising
Distribution
Designers
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Tanya Benting | 083 483 4346 tanya@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
AWSUM News is distributed to the following schools in Northern Suburbs: Primary Schools: Bellville-Noord, De Tyger, Kenridge, Eversdal, Welgemoed, Brackenfell, Mikro, Fanie Theron, Aristea, Gene Louw, Bellpark, Durbanville Voorbereiding, De Kuilen, Eben Donges. High Schools: Bellville, Durbanville, The Settlers, DF Malan, HTS Bellville, Brakenfell, Stellenberg, De Kuilen, Fairmont, Tygerberg.
Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
Roomerige Mac ‘n Kaas Bestandele • 2 jumbo Nulaid eiers • 125 ml gerasperde kaas (jou keuse) • 2 repies spek, in blokkies gesky • 45 ml mielieblom • 250 ml melk • 250 ml gekookte en gesoute macaroni, gedreineer • 1 ekstra spek rasher, baie bruin gebraai en fyngekap (opsioneel) Metode Klits die Nulaid eiers in ‘n mengbak, roer die kaas in en sit dit opsy. Braai die spek in ‘n pan tot dit krakerig is. Meng die mieliemeel met ‘n bietjie koue water in ‘n dun pasta en klits die melk in. Gebruik die hoeveelheid mielieblom, sodat dit ‘n dik sous maak. (As jy dit dunner wil hê, gebruik 30 ml mielieblom). Gooi die mengsel oor die spek en roer vinnig totdat dit verdik. Klits nou ‘n paar groot lepels van die melksous by die eier-en kaasmengsel en gooi dan die res in. Klits goed. Roer voortdurend oor medium hitte totdat
pplies Specialists •
UR NEW STORE
N1 city Cape Town 2 F: 086 628 1628 avenue.co.za
% DISCOUNT ON ALL STATIONARY ITEMS
motions and paper
Paper
die kaas gesmelt het en die eiers die sous effens gekook en verdik het. Wees versigtig vir hoë hitte jy kan met bolle roereier in die macaroni eindig. Laastens, voeg die gekookte en goed gedreineerde macaroni by en roer net tot die mac warm is, www.nulaid.co.za/kids_corner_recipes.php#creamymacncheese
(R48 Inc VAT) per ream
(R240 Inc VAT) per box
•Lamminating •Binding •Engraving
• Copies • Printing
ALL DONE IN STORE !!!!!
KENRIDGE PRIMARY SCHOOL
(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za
The Kenridge U/13A cricket had a successful season!
A new dimension to our school’s history.
Gala Keegan Wright, Stéphen Viljoen, Danel Rossouw and Isabella Rodriques with the swimming trophies which were won by the KPS Swimming team at the Durbanville Gala.
LAERSKOOL WELGEMOED (t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za
DURBANVILLE VOORBEREIDINGSKOOL (t) 021 975 1125 (e) info@dvprep
Welgemoed se atlete in die pylvlak
Inter Provincial Biathlon
Laerskool Welgemoed spog hierdie jaar met 15 atlete wat opgeneem is in die Durbell atletiekspan. Uit die 14 atlete, het nege gekwalifiseer om aan die WP Atletiekkampioenskappe te Coetzenburg deel te neem. Die atlete van Laerskool Welgemoed het uitstekend gevaar by die onlangse MNOD Atletiekbyeenkoms en spog met 11 medaljes.
Grace Engelbrecht, Louis Andrag, Leah Gobel, Kara Wentzel, Christopher Els, Garth Wearing, Shae Wearing and Anieka Louw took part in the Highgate Inter Provincial Biathlon in Oudtshoorn. Die leerders het saam met Durbanville Laerskool deelgeneem en is bekroon as die Laerskool wenners by die geleentheid! Baie geluk met die uitsonderlike prestasie!
Voor links: Lisa Craven, Laura Spolander, Zach Dashner, Malherbe Louw, Jean Serfontein en Christiaan Pienaar. Links agter: Anne Nel, Marné Nel, Matthew v.d. Merwe, Antonia Louw, Janke van Rensburg, Nala Best en Emma Uys. Inlas: Andrew Lappeman. Afwesig: Sophia Vorster.
Atletiekbyeenkoms
Welgemoed celebrates Valentine’s Day! Welgemoed Primary School celebrated this past Valentine’s Day with many festivities. The learners all wore a touch of red with their uniform and even the teachers wanted to be part of the theme. The staff was spoiled by die PTA with a lovely lunch during break. We also held a heart decorating competition and received some beautiful entries.
Page 4
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Baie geluk aan Linné Retief, Michelle Jeje en Jean le Roux met hulle fantastiese uitslae tydens die Somerset-Wes Primêr se atletiekbyeenkoms wat op Dinsdag 5 Februarie plaasgevind het. Linné het brons vir 0/8 dogters behaal, Michelle brons vir 0/9 dogters en Jean goud vir 0/9 seuns. Ons is voorwaar trots op die Durbies!
LAERSKOOL DE TYGER
(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net
Water
Wêreld Hardop Leesdag
Danksy ons skool se nuwe boorgat kon die grondslagfase leerders op hierdie warm dae afkoel. Hulle het te lekker deur die sproeiers gehardloop en baljaar.
Op wêreld hardopleesdag het ons leerders in die klasse vir mekaar gelees. Dis verblydend om te sien dat daar nog baie lees in hul is.
Kuns Ons leerders het weer heerlik in die kunsklas hul projekte gedoen en die resultate spreek van self.
LAERSKOOL MIKRO
(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com
Interhuisatletiekbyeenkoms 2019
Elani Theron het die Junior Victrix Ludorum beker tydens die byeenkoms verower.
Joshua Donohoe het die Junior Victor Ludorum beker tydens die byeenkoms verower.
WP Span
Trofeewenners
Die volgende atlete is opgeneem in die WP-span en het medaljes by die byeenkoms verower: • Danel Crafford - O/10 D gewigstoot - silwer • Carlie Meintjes - O/10 D 70mH brons • Lana Oberholzer - O/13 D 75mH - silwer • Lisa Terblanche - O/13 D gewigstoot - silwer en O/13 D diskus - goud • JC Clark - O/13 S gewigstoot goud en O/13 S diskus - goud
Therina de Bruin het die Stefan de Villiers Trofee ontvang vir die beste middelafstand atleet.
Rozelle Buhr het die Marie Hurter Trofee ontvang vir die beste dogtersprestasie in spronge.
Hierdie vyf atlete verteenwoordig WP-span op Saterdag, 2 Maart 2019 die by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap te Dal Josafat-stadion, Paarl.
WP Tennisspan Emma Smith (gr. 6) is in die O/12 W.P. Tennisspan opgeneem. Ons wil haar graag sterkte toewens met die toernooie wat voorlê.
Lisa Terblanche het die Senior Victrix Ludorum beker tydens die byeenkoms verower. Sy het die Lombard Trofee ontvang vir die beste prestasie in baan– en velditems vir dogters. Sy het die Ronnie de Bruyn Trofee ontvang vir die beste dogtersprestasie in ‘n werpnommer.
Barend Geldenhuys het die Senior Victor Ludorum beker tydens die byeenkoms verower. Hy het die De Kock Trofee ontvang vir die beste prestasie in baan– en velditems vir seuns.
JC Clark het die Rocco van Rooyen Trofee ontvang vir die beste seunsprestasie in ‘n werpnommer.
Jayden Gumede het die Willie van Zyl Trofee ontvang vir die beste seunssprestasie in spronge.
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Page 5
HOËRSKOOL BELLVILLE 2019 SPORTBEPALINGS RUGBY DATUM BEPALINGS
NETBAL
HOKKIE
DATUM
BEPALINGS
DATUM
BEPALINGS
2 Maart
Boland Landbou (Slegs o.19A) (w)
9 Maart
Hoër Meisieskool Paarl toernooi: o.14A - o.18A
8/9 Maart
Toernooie Premier (Kaap) o.14’s DF Toernooi
8/9 Maart
Brackenfell Sportdag (o.19A, o.16A, o.15A, o.14A) (w)
27 - 30 Maart
o.15A, o.17A Paarl Gim Netbalfees
15 Maart
George Toer
6 April
Margaret Pansegrouw Sportdag
4 Mei
Herschel
Maart vakansie
Oakdale Toernooi (o.19) Paarl Gim Toernooi (o.14 en o.16) Kwaggaweek George (o.15) (w)
16 April
Vriendskaplik vs Hoër Meisieskool Paarl
11 Mei
Worcester Gim Sportdag
27 April
LIGA - De Kuilen - Alle spanne
12 Mei
SPAR Toernooi
Sportdag vs Worcester Gim - Alle spanne
18 Mei
St Cyprians
6 April
HS Strand (t)
11 Mei
13 April
Bishops (t)
25 Mei
LIGA vs Tygerberg - Alle spanne
25 Mei
Springfield
27 April
HS Parel Vallei (t)
25 Mei
CTHSN Top Schools by De Kuilen
1 Junie
Rustenburg
4 May
HS Brackenfell (w)
1 Junie
Wes - Kaap Top Schools
8 Junie
Fairmont
11 May
Worcester Gim (w)
7 - 8 Junie
Wes - Kaap Oefenkamp Morreesburg
9 - 14 Julie
Cape Town Festival
25 May
HS Tygerberg (w)
16 - 21 Junie
All Ages Toernooi - Boksburg
13 Julie
Stellenberg
1 June
Milnerton High (t)
4 - 6 Julie
W.P. Inter-distrik Toernooi
20 Julie
Edgemead
4 - 6 July
Swartland Toernooi (o.19) Brackenfell Toernooi (o.14, o.15, o.16) (w)
13 Julie
LIGA - Durbanville - Alle spanne
27 Julie
Westerford
16 Julie
LIGA - Brackenfell - Alle spanne
3 Aug
Wynberg
13 July
HS Durbanville (w)
27 Julie
LIGA - Stellenberg - Alle spanne
17 Aug
DF Malan Interskole
20 July
WP TIPP (o.19A, o.16B, o.15B, o.14A) (t) Millfield (Engeland) (o.15A en o.16A) (t)
17 Aug
LIGA - D.F. Malan - Alle spanne INTERSKOLE
24 Aug
Reddam
27 July
HS Stellenberg (t)
22 Aug
Netbalprysuitdeling
31 July
Glantaf Boys (Wallis) (o.19A, o.19B, o.16A) (t)
7 Sept
CTHSN LIGA KAMPIOENSKAP
3 Aug
Primrose (w)
5 Aug
Felsted (Engeland) (t)
17 Aug
Interskole: DF Malan (w)
pieter@vhvm.co.za | mariska@vhvm.co.za 021 035 0825 Shop 21A, Boulevard Square, C/O Brackenfell Blvd & Protea Rd, Protea Heights, Brackenfell
Datums onderhewig aan verandering.
Pieter Van Heerden +27 72 596 5070
CAPE TOWN 021 982 1412
LAERSKOOL ARISTEA
(t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com
Karate Kiana Prinsloo and Zack Skosan represented WP Karate at the Karate Association Western Cape Trials 2019. Both these excellent karatekas won medals. Kiana placed 1st and Zack 3rd in their divisions. Both of them will represent Western Cape at the Karate South Africa Nationals which will be held in Cape Town on 15 an 16 March 2019. Good luck to both these Aristea Stars.
HOËRSKOOL DURBANVILLE Durbies haal WP tennisspan Die volgende leerders is vir die WP Tennisspan gekies wat op George gaan deelneem. Seuns o.19 • JW Wessels • Louwrens Wessels o.15 • Joshua Louw • Deniël Rademeyer • Chris Laubscher Dogters o.15 • Mia Pretorius Sterkte Durbies, ons is trots op julle! #TrotsDurbanville
Mini-Krieket Rebada, Faf du Plessis en Amla. Dit is maar net ‘n paar van die bekendes waarmee ons 0/9 krieketspelers kon skouer skuur tydens SA en Pakistan se 5de en beslissende ODI wedstryd. Die seuns het die voorreg gehad om deel te vorm van die “Anthem Kids” vir die geleentheid. Dit is ‘n dag wat nie gou vergeet gaan word nie.
(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za
Durbies klop Biskoppe in Dag-Aand Krieket
Oud-Durbies presteer in Rugby
Ons Eerste XI Krieketspan klop Biskoppe op Biskoppe se tuisveld in ‘n 40 boulbeurt dag-aand wedstryd! • Biskoppe 198 • Durbanville 200/9 • Dian Barnard 84* Durbanville wen met 1 paaltjie Baie geluk Durbies, ons is trots op julle! #TrotsDurbanville
Oud-Durbies, Juanré de Klerk (UWK) en Len Pelser (UVS) het onlangs hul debuut in die Varsitybeker kompetisie gemaak. Juanré het vir UWK se seniorspan en Len vir Shimlas se Young Guns uitgedraf. Juanré het vanjaar ‘n kontrak by die WP gekry en Len by die Cheetahs. Baie geluk manne, ons is trots op julle! Sterkte met die seisoen en geniet elke oomblik! #TrotsDurbanville
Durbies hou Valentynsbal
Juanre de Klerk
Ons Durbies het soos altyd pragtig gelyk by ons Valentynsbal. #TrotsDurbanville
Len Pelser
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Page 7
HTS BELLVILLE
(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za
HATTIE SHINES AT HERALD CONTINENTAL CYCLE TOUR Matthew Fortuin, our own HATTIE CYCLE CHAMP, competed in the Herald Continental Cycle tour that took place this past weekend, 24 February 2019 in Port Elizabeth.
Even though he raced with major elite PRO-teams he still managed to win the Junior category of the tour. Matthew described the Herald Continental as a really tough race that tests your perseverance and determination. Well done with yet another outstanding achievement Matthew, we are proud of you!
We build great apps for great schools.
Contact us at awsumapp@tiemedia.co.za
LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za Crossing the stage: Sunflower Ceremony De Kuilen Primary School hosted its second Sunflower Ceremony. This tradition, which started in 2018, is done to acknowledge the grade 7 learners as the senior pupils of the school.
In five years’ time, the grade 7’s of 2019 will be in grade 12, and the current grade 2 learners will be in grade 7. Thus to honour this journey, every grade 7 learner was accompanied by a grade 2 leaner, to physically cross the stage with them. This also symbolises the journey of these learners from one phase to another.
Page 8
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
The grade 2’s also had the privilege of handing over a sunflower to all 163 grade 7 leaners. A special badge, designed especially for our Grade 7 learners were handed out to the learners at the ceremony. The sunflower symbolises loyalty, happiness, strength, hope and renewal. It remains the responsibility of grade 7 learners to exhibit these characteristics in our community.
“Wherever light is, no matter how weak, these flowers will find it. And that’s such an admirable thing. And such a lesson in life.“
-Helen Mirren
HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za DIE HOËRSKOOL BELLVILLE DEEL MTBS-PAWILJOENBEKER MET DF NÁ BEREKENINGSFOUT MET TOEKENNING. Die trane het gevloei van vreugde toe die leerders van die Hoërskool Bellville by ‘n spesiale saalbyeenkoms twee weke ná die MTBS-atletiekbyeenkoms ingelig is dat hul die pawiljoenbeker met DF Malan deel. Dit volg nadat die skole deur die organiseerder van die MTBS ingelig is dat daar ‘n berekeningsfout met die verwerking van die beoordelaars se punte was. Die Hoërskool Bellville was aanvanklik in die tweede plek nadat DF Malan die pawiljoenvertoning (“flashes) gewen het. Daar is egter gevind dat daar ‘n fout met die verwerkingsprosedure van die punte ingesluip het. “Wat belangrik is, is om te besef dat jy iets geskep het. Nog meer belangrik is dat jy dit saam met ‘n span geskep het. Watter skoolkind in Suid-Afrika, selfs in die wêreld kan dit sê. Jy kan op jou oudag terugkyk na die video’s van die MTBS en sê ‘welgedaan, ek is trots op myself.’” – mnr. Deon du Plessis, skoolhoof van die Hoërskool Bellville.
HOËRSKOOL DE KUILEN
(t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com
De Kuilen performs at Northern Zone High School Athletics Name
Event 1
Event 2
Jada Agbugba
Long Jump
Anja Oosthuizen
Hammer Throw
Sune Heymans
Hammer Throw
Anima Arendse
2000m SC
Lauren Mcmor
Hammer Throw
Live Matholo
Javelin
Divaldo Kampher
Long Jump
Dedlan Kuhn
High Jump
Caleb Isaacs
400m
300mH
Ethan Marais
100m
Long Jump
Lubabalo Matuwana
Triple Jump
Graydon Fabe
Hammer Throw
Carel van der Merwe
Hammer Throw
Mbasa Arendse
2000m SC
Jaeden Boois
110mH
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Event 3
Triple Jump
Page 9
HOËRSKOOL BRACKENFELL 2019 RUGBYBEPALINGS DATUM
RUGBY WEDSTRYD
Tuis / Weg
23 Februarie
Hopefield Sportdag (o.14 - o.16 – TBC)
W
2 Maart
Boland Landbou (o.19A)
W
Dirkie Uys (o.14 – o.16 –TBC) 8, 9 Maart
Brackenfell Sportnaweek
T
11 Maart
Duineveld (o.19B)
T
16 – 20 Maart
Oakdale Rugby Week (o.19A)
W
Tony Stoops Rugby Fees (o.19B)
T
28 – 30 Maart
Hermanus Fees (o.14A, o.15A, o.16A)
W
6 April
Bellville sportdag (Alle A spanne)
W
13 April
WPTI / RDP (Alle spanne)
T
20 April
Bye / Paasnaweek
27 April
Rondebosch (Alle spanne)
W
4 Mei
Bellville (Alle spanne)
T
11 Mei
SACS (Alle spanne)
W
18 Mei
Milnerton (Alle spanne)
T
25 Mei
Durbanville (Alle spanne)
W
1 Junie
WP HUBS (Alle spanne)
T
4 – 6 Julie
Land Rover Junior Rugby Fees (o.14, o.15, o.16)
T
Swartland Rugby Fees (o.19A)
W
13 Julie
Hermanus Sportdag (Alle spanne)
T
20 Julie
DF Malan (Alle Spanne)
W
27 Julie
Parel Vallei (Alle Spanne)
T
3 Augustus
Hugenote Sportdag (Alle spanne)
W
7 Augustus (Woens)
High School Dundee (o.19A, o.16A)
T
17 Augustus
Interskole: Tygerberg
W
23 & 24 Aug
Titanium 7’s (TBC)
T
31 Augustus
7’s Toernooie
Datums onderhewig aan verandering.
BRACKENFELL
Kry alle nuus
STOCKEST OF - Complete, Montego, Lionels Choice, Royal Canin, Jock, Pro Pac & Earthborn Holistic Dog Foods. We also stock bird seeds, small animal accessories, a wide range of dog & cat accessories + Fish Tank Accessories & Aquarium Supplies.
aanlyn by
021 981 8274
awsumnews.co.za CTM Brackenfell Paradys Street, Brackenfell.
021 981 4576
Shop 15B Paradys Park Centre, C/O Paradys & Fransconradie Drive, Brackenfell
OPEN 7 DAYS A WEEK FOR CONVENIENT SHOPPING
HOËRSKOOL BRACKENFELL 2019 NETBALBEPALINGS
pieter@vhvm.co.za | mariska@vhvm.co.za 021 035 0825 Shop 21A, Boulevard Square, C/O Brackenfell Blvd & Protea Rd, Protea Heights, Brackenfell
DATUM
NETBAL WEDSTRYD
15 Maart
Netbal 1ste Span vs Waterkloof
16 Maart
Netbal 1ste Span vs Waterkloof
06 April
Netbal vs Stellenberg (B-F)
08 April
Netbal CTHS o.14 proewe
09 April
Netbal CTHS o.15 proewe
10 April
Netbal CTHS o.16 proewe
11 April
Netbal CTHS o.17 en o.18 proewe
13 April
Netbal vs Stellenberg
15 April
Netbal CTHS rondte 2
16 April
Netbal CTHS rondte 3
17 April
Netbal CTHS finale proewe
09 Mei
Netbal vs PGH
T
14 Mei
Netbal vs Paarl Gimnasium
T
17-18 Mei
Netbal Wes Kaap Proewe
21 Mei
Liga teen De Kuilen
25 Mei
Netbal WP Top Skole
31 Mei
Netbal WP Top Skole
7-9 Junie
Netbal Wes Kaap oefenkamp
13 Julie
Netbal vs De Kuilen
W
13 Julie
Sportdag vs Hermanus
T
Tuis / Weg
T
16 Julie
Netbal vs Bellville
T
20 Julie
Netbal vs DF Malan
W
03 Augustus
Netbal vs Durbanville
W
03 Augustus
Sportdag vs Hugenote
W
06 Augustus
Liga teen Durbanville
16 - 17 Augustus
Interskole netbal
07 September
Netbal CTHS finaal
Pieter Van Heerden +27 72 596 5070
BUILD YOUR 2TOPPING PIZZA Limited Time Offer
SMALL
MEDIUM
LARGE
R25 R50 R75 We cover all your paving and patio needs, with a budget plan to suit all our customers. Only the best available paving products on the market are used, to ensure long term durability and quality finish. Customer satisfaction guaranteed.
CHOOSETWOTOPP I NGS.ONEFROMEACHBox. Beef, Boerie, Pepperoni, Diced Macon, Sliced Macon, Chicken, Feta, any Veg Toppings.
ADDANYFREESAUCE!
SWEET CHILLI
Red Onion, Olives, Mushroom, Jalapeno, Green Pepper, Pepperdew, Pineapple.
TIKKA
FIERY
BBQ
(Lightly drizzled over the top of your pizza)
CALL FOR DELIVERY: 010 060 0606 • York Street Boulevard
HOËRSKOOL TYGERBERG (t) 021-939-2023 (e) info@hstygerberg.co.za
MTBS 2019 Tygerberg verbeter hulle algehele puntetelling van 2018 met 27 punte en eindig op 921. Ons atlete wen 17 goue, 20 silwer en 29 brons medaljes (aflosse uitgesluit). 57 leerders vorder na die Noord Zone-byeenkoms
LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD (t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za
Koringbergkamp Bellville-Noord se Groentjiesklub het die naweek van 21-23 Februarie ‘n heerlike gr. 3-5 kamp te Koringberg meegemaak. Saterdag was hul by die Uitvlug Boerdery, ‘n ent in die Sandveld in buite Piketberg, waar hul eerstehands kon ervaar hoe daar met aartappels geboer word. Hier het Oubaas Lambrechts (een van die vriendelike plaasbestuurders) hul op ‘n bakkierit geneem na die landerye en om die plaas te besigtig. Na verdere ritte agterop die plaas se vierwielmotorfietse én ‘n smaaklike boereworsbroodjies was hul terug in die Swartland om die museum op Piketberg te besoek. Die kurator, tannie Marie, het die museum vir die kinders laat léwe. Na die museum het hul piekniek gehou op die dominee se parkeerblok buite die NG Kerk in die welkome koelte van skadubome. Hul het ook een van die kampers se ouma-hul op die dorp gaan verras, voordat hul teruggekeer het kampterrein toe vir ‘n heerlike swem- en spelery op die plaas. Daar was ook teikengeskiet en op ‘n nagmars gegaan.
Saam met Oubaas Lambrechts na ‘n opwindende rit agterop een van die plaasbakkies.
Buite die Piketberg Museum.
LAERSKOOL EVERSDAL (t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za SCIENCE WEEK @ EVERSDAL Gedurende die week van 11 – 13 Februarie 2019 vier ons wetenskaplikes, Wetenskapweek! Die fokus van die week was “Wie is ‘n wetenskaplike en wat doen ‘n wetenskaplike.” Maandag het ons navorsing gedoen oor vroue in wetenskap en wat vroue al bereik het. Ons het in die geskiedenis gaan rondsnuffel en geleer dat enige iemand wat nuuskierig is, eintlik ‘n wetenskaplike is! Tuesday the school was transformed into a scientific treasure hunt. We hunted down the answers to some very interesting questions. Each hypothesis question was printed with a QR code to explain the answer. We learned that to be a good scientist, we must ask good questions. Woensdag 13 Februarie is wêreldradio dag. Ons was by Bokradio om uit te vind wat die resultaat is van ‘n wetenskaplike wat vrae gevra het en daaruit iets ontwerp het. Tussen 11:00 en 12:00 het ons wetenskaplikes met hul omroepers gesels. All of this is done to get ourselves ready for the Eversdal Science Expo to be held at our school on 9-12 July 2019. Each learner entering the expo will have to pose a research question, do research and design a solution to the question. Vanuit ons Evers sal baie nuwe idees kom wat ons wêreld ‘n beter, gesonder of skoner plek sal maak!
Page 12
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
LAERSKOOL FANIE THERON WP Kleure
Kevin Laubser ontvang sy WP Kleure vir Gewigstoot en behaal n eerste plek.
(t) 021 988 7490 (e) info@fanietheron.co.za
Grondslagfase Junior Atletiek byeenkoms
David Oguntibeyi het n 2de plek in die 40m verower met n rekordtyd. Hy het ook n eerste plek verower in di e300m met nog n rekordtyd. End an 1ste gekom in die 80M in die Copytype Grondslagfase Junior Atletiek byeenkoms wat by Laerskool Aristea gehou was.
Logan Roberts het 3de gekom in die 80m by die Copytype Grondslagfase Junior atletiek byeenkoms.
WP Athletics Meeting Mr Beets, the School Principal, congratulated Aiden McKenzie, Kevin Laubsher and Samual Ludick for receiving Zonal Colors to qualify for the upcoming WP Athletics Meeting, taking place on Saturday, 23 February 2019. Aiden Mckenzie ontvang sy WP Kleure in atletiek vir verspring en behaal n eerste plek.
EBEN DÖNGES HOËRSKOOL (t) 021 9887430 (e) head@edonges.org .za
FAIRMONT HIGH SCHOOL (t) 021 976 1147 (e) secretary@fairmont.co.za
Chess Tornament
INTERSCHOOLS ATHLETICS 2019 CHAMPIONS!!!
Eben Donges Highschool held a chess tornament at the school. Here are the winners and also a glimpse at how the competitione went. WELL DONE EBEN!!!!!
What an amazing day. The trophy is coming back HOME!
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Page 13
LAERSKOOL GENE LOUW WP-atlete Baie geluk aan ons atlete wat vir die WP-atletiekspan gekies is. Hulle neem op Saterdag 2 Maart aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe in die Paarl deel.
(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za
Gene Louw Minikriekettoernooi Laerskool Gene Louw het op 16 Februarie hul jaarlikse minikrieket-toernooi aangebied. Daar was 53 spanne wat op die dag gespeel het en elke span het twee wedstryde gespeel. Die toernooi was ‘n groot sukses en die spelers en ouers het dit terdeë geniet.
Voné de Lange (Afrigter Gene Louw) groet die afrigter van Laerskool Welgemoed voor die wedstryd tussen die twee skole se O/9B-spanne.
Valentine’s Day: Best Dressed and Lucky Draw winners Heel voor: Jayden Brits. Voor v.l.n.r.: Hugo-Martin Potgieter, Emma Esterhuizen, Schalk Fourie, Haydan Cornelius, Nadia van Wyk en Amy ten Cate. Agter v.l.n.r.: Shana Maggott; Ethan Ferreira, Mila Vermaak, Zanré Potgieter en Megan Ross.
Gene Louw Primary had their annual Valentine’s Day celebrations on 14 February. Everyone had great fun at school and it was a very difficult task to select the winners from all the colourful costumes. Congratulations to all!
Gene Louw Minikrieket-toernooi
Erik van Dyk van Laerskool Gene Louw gee sy beste vir sy span.
Olunge Mehlomakulu van Laerskool Gene Louw se eerste krieketspan kyk belangstellend toe hoe ‘n minikrieketspeler van Laerskool Eversdal die bal vang.
LAERSKOOL BELLPARK (t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za Cricket
Gala
Bellpark enjoys a lovely cricket day.
Bellpark took part at the Somerset West Primary Swimming gala. Our learners won 23 gold medals, 16 silver and 7 bronze. We are very proud of all our swimmers.
Kry alle nuus aanlyn by
awsumnews.co.za Page 14
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
HOËRSKOOL STELLENBERG 2019 SPORTBEPALINGS NETBAL
DATUM
BEPALINGS
DATUM
BEPALINGS
8 Maart
Gim A & B spanne (weg)
19-20 Julie
Bonnievale Toer 19B & C
9 Maart
HMS Sportdag (alle A-spanne, nie 1ste span)
25 Julie
De Kuilen (tuis)
27 Julie
Bellville (weg)
15-20 Maart
Waterkloof (O/15 & O/16A & O/19A)
2 Augustus
Trolley Dash looitjie trekking
17-20 Maart
Affies (O/14 & O/17)
3 Augustus
DFM (weg)
DATUM
BEPALINGS
5 Maart
Netball-a-thon & Drive thru supper
17 Augustus
Interskole Durbanville (weg)
2 Maart
Drostdy
7 September
WP Finale
Oakdale
6 Maart
B-F Toernooi (Alle C-F spanne) Bellville sportdag B-spanne
9 Maart
18 September
Netbal Prysuitdeling
15 Maart
Affies EG Jansen
RUGBY
11 Maart
Grils High CDEF spanne (tuis)
19 Maart
13 Maart
Brackenfell (tuis)
6 April
Brackenfell
27 Maart
Outeniqua
13 April
Wynberg
1-4 Mei
Wilderklawer Kimberly (O/19A)
18 April
Helpmekaar
10 Mei
Inter Distrik Training
20 April
Nelspruit
15 Mei
Inter Distrik Training
22 April
Golden Lions Inv
17-18 Mei
WC Trials
27 April
Outeniqua
25 Mei
CTSN Topskole Dek Kay Motshepe o/15 toernooi
1 Mei
Diamantveld
4 Mei
Welkom Gim
WK Topskole (Wie deurdring vanaf 25 Mei) Kay Motshepe o/15 toernooi Dek Primary
11 Mei
WP Development
1 Junie
25 Mei
Boland Landbou
1 Junie
Rondebosch
7-9 Junie
Wes-Kaap Spanne Training Camp
13 Julie
Bishops
All Ages Boksburg (u14,u15,u17,u18) Boksburg WK spanne
20 Julie
Tygerberg
16-21 Junie
27 Julie
Bellville
Inter Distrik Toernooi (WPspanne)
3 Augustus
DF Malan
4-6 Julie
17 Augustus
Durbanville
16 Julie
o/19ABC spanne vs Tygerberg (weg)
Kry alle nuus aanlyn by awsumnews.co.za
Your ONE stop braai shop We specialize in all Braai products in Stainless Steel & Mild Steel
• Custom made braai products is our speciality • Portable braais • Gas refill • Build in Braai’s • Fire places • Gas Fire places • Replacement of braai parts • Accessories & gifts
WWW.CA.AC.ZA
Microsoft Certified Solutions Expert
Structural steelwork drAUghting
•ELECTRONIC ENGINEERING •N1-3 ENGINEERING STUDIES
EARLY CHILDHOOD DEVELOPMENT
•SPORT MANAGEMENT •PERSONAL TRAINING
Higher Education Regulation No.24(b)(1): Registered with the Department of Higher Education and Training as a private higher education institution under the Higher Education Act, No. 101 of 1997. Registration no. 2001/HE07/003.
NATURE MANAGEMENT
sms AWSUM TO 33903 FOR MORE INFO
Datums onderhewig aan verandering.
MCSE
NETBAL
HOËRSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za Brakkies got Talent kompetisie Die Hoërskool Brackenfell het op 9 Februarie 2019, hulle eerste Brakkies got Talent kompetisie gehou ten bate van die skool se hokkie-fondsinsameling. Hoërskool Brackenfell se 1ste meisies-hokkiespan het die geleentheid verteenwoordig. Daar was hope talent onder die deelnemers en wonderlike gaskunstenaars onder andere: Kay-Cee, Dirk Lazenby, Danielle van Niekerk, Amber Kruger en Marius Swanepoel. Die beoordelaars was Anele de Milander, David-John Swanepoel, Piesang Gillomee, Kyle Frick van Bokradio en Amber Kruger. Baie dankie vir die gemeenskap se ondersteuning asook die skool se ouers vir hul harde werk. Ons bedank ook al ons borge: The Fox & Hound Photography, SR Kruger IT Solutions, Coba Photography, Uniflo, Jump4Joy, Helene Starke Photography, Cloudnr 9 Photography & Novelty Candies Stikland. Ons beoog om volgende jaar nog groter te gaan!
HOËRSKOOL DF MALAN (t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com Pierre Spies besoek DF Malan! DF se Gr. 10’s het op 21 Februarie die voorreg gehad om ‘n paar inspirerende woorde uit die mond van die oud Springbokrugbyspeler, Pierre Spies, te hoor. Pierre is ‘n lid van ‘n CRC-kerk in Pretoria. ‘n Mede DF Gr. 10 leerder, Mikaela Labuschagne, het vir Pierre genader om met ons gedurende hoofdeperiode te gesels. DF is voorwaar dankbaar vir die tyd wat hy deurgebring het om ons harte te raak. - Tia Crous
THE SETTLERS HIGH SCHOOL
(t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za
Athletics The scorching February sun and sweltering heat couldn’t stop the energy of ‘The Settlers Carnival’. Our learners, led by the magnificent team of cheerleaders, danced, sang and cheered their way to victory at the Inter-Schools Athletics meet held at Dal Josefat Stadium in Paarl. Once again, The Settlers claimed the spirit cup as well as the cheerleaders’ cup. Well Done The Settlers! Ole! ole! Settlers was most certainly feeling hot hot hot on the day!
Page 16
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
LAERSKOOL DURBANVILLE 2019 SPORTBEPALINGS
Datums onderhewig aan verandering.
DATUM
WEDSTRYD
5 Maart
Eikestad o.13 Rugbytoernooi
14-20 Maart
o.13 Marlow Rugbyweek
27 Maart - 2 April
Hokkietoer na Bloemfontein
4-7 April
DVS: o.9 Rugby- en Netbaltoer
04 April
Eversdal Rugbytoernooi vir o.11B & o.13B
06 April
Rugbywedstryde
06 April
Durbanville o.10 Netbaltoernooi
12 April
Bellville-Noord Aandtoernooi (o.12 + 13)
13 April
Rugby vs Van Riebeeckstrand (tuis)
13 April
Mikro Hokkietoernooi o.10 - 13 Seuns & Dogters (weg)
27 April - 3 Mei
Wildeklawer Toernooi
4-5 Mei
VBS: o.8 & o.9 C,D Netbaltoer na Heidelberg
04Mei
o.11 Super Series Rugbytoernooi (tuis)
08 Mei
Rugby vs Eversdal (tuis)
9-12 Mei
VBS: Fair Cape Netbaltoernooi
11-12 Mei
Brackenfell Sportdag
17 Mei
Rugby vs Bishops (weg)
17-20 Mei
o.11 Hokkietoer na Oudtshoorn
25 Mei
Rugby vs SACS (tuis)
08 Junie
DVS: Mini-Rugbydag
12-16 Junie
o.11 Jeffereysbaai Aloe Cup Rugbytoernooi
BUILD YOUR 2TOPPING PIZZA
Your ONE stop braai shop
Limited Time Offer
We specialize in all Braai products in Stainless Steel & Mild Steel
• Custom made braai products is our speciality • Portable braais • Gas refill • Build in Braai’s • Fire places • Gas Fire places • Replacement of braai parts • Accessories & gifts
SMALL
MEDIUM
LARGE
R25 R50 R75
CHOOSETWOTOPP I NGS.ONEFROMEACHBox. Beef, Boerie, Pepperoni, Diced Macon, Sliced Macon, Chicken, Feta, any Veg Toppings.
ADDANYFREESAUCE!
SWEET CHILLI
Red Onion, Olives, Mushroom, Jalapeno, Green Pepper, Pepperdew, Pineapple.
TIKKA
FIERY
BBQ
(Lightly drizzled over the top of your pizza)
CALL FOR DELIVERY: 010 060 0606 • York Street Boulevard
LAERSKOOL BRACKENFELL 2019 SPORTBEPALINGS DATUM
WEDSTRYD
11 Mei
Laerskool Durbanville en Durbanville Voorbereiding
18 Mei
Laerskool Vredenburg
25 Mei
GSF Sportdag
26 - 27 Julie
Laerskool Paarl Gimnasium
16 - 17 Augustus
Laerskool Eversdal
24 Augustus
J.W.G Sportfees
5 Oktober
Six-a-side krieket
5 Oktober
4-Pot tennis toernooi
29 Oktober
Brackies Duo-Blitz
Datums onderhewig aan verandering.
BUILD YOUR 2TOPPING PIZZA Limited Time Offer
SMALL
MEDIUM
LARGE
R25 R50 R75
CHOOSETWOTOPP I NGS .ONEFROMEACHBox. Beef, Boerie, Pepperoni, Diced Macon, Sliced Macon, Chicken, Feta, any Veg Toppings.
ADDANYFREESAUCE!
SWEET CHILLI
Red Onion, Olives, Mushroom, Jalapeno, Green Pepper, Pepperdew, Pineapple.
TIKKA
FIERY
BBQ
(Lightly drizzled over the top of your pizza)
CALL FOR DELIVERY: 010 060 0606 • York Street Boulevard
BRACKENFELL
STOCKEST OF - Complete, Montego, Lionels Choice, Royal Canin, Jock, Pro Pac & Earthborn Holistic Dog Foods. We also stock bird seeds, small animal accessories, a wide range of dog & cat accessories + Fish Tank Accessories & Aquarium Supplies.
021 981 8274
CTM Brackenfell Paradys Street, Brackenfell.
021 981 4576
Shop 15B Paradys Park Centre, C/O Paradys & Fransconradie Drive, Brackenfell
OPEN 7 DAYS A WEEK FOR CONVENIENT SHOPPING
HOËRSKOOL DE KUILEN 2019 SPORTBEPALINGS DATUM
WEDSTRYD
6 April
Bellville Sports Day, WP Rugby Hup (home)
13 April
Melkbosstrand Rugby (home)
27 April
DK vs Bellville (away)
4 May
Wildeklawer, Monument Park Rugby (home)
11 May
Swartland Sportdag (home)
18 May
Somerset College Rugby (home)
25 May
(DK) Netball, DF Malan Rugby (away)
17-21 June
Netball All Ages Tournament (Boksburg)
4-6 Julie
Netball Inter District Tournament
13 July
HTS Bellville Rugby (home), Brackenfell Netbal (home)
20 July
Primrose RFC Rugby (away), Durbanville Netbal
25 July
Stellenberg Netbal
27 July
Strand Sportdag (home)
1 August
Tygerberg Netbal
3 August
HHH Rugby (away)
10 August
DK vs DF Malan
17 August
Interschools Worcester (home)
Datums onderhewig aan verandering.
BUYING, SELLING & LETTING. Tel: 021 906 5567 Email: admin@grosch.co.za www.grosch.co.za
Family for Life! Tel: 021 900 3100 | www.toyotakuilsrivier.co.za | 2 Triton Road, Kuilsrivier, 7580 pieter@vhvm.co.za | mariska@vhvm.co.za 021 035 0825 Shop 21A, Boulevard Square, C/O Brackenfell Blvd & Protea Rd, Protea Heights, Brackenfell
BUILD YOUR 2TOPPING PIZZA Limited Time Offer
SMALL
LARGE
R25 R50 R75
Trou Items, Foto Rame Skryfbehoeftes Verf & Crafts en vele meer! Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier
MEDIUM
CHOOSETWOTOPP I NGS.ONEFROMEACHBox. Beef, Boerie, Pepperoni, Diced Macon, Sliced Macon, Chicken, Feta, any Veg Toppings.
ADDANYFREESAUCE!
SWEET CHILLI
Red Onion, Olives, Mushroom, Jalapeno, Green Pepper, Pepperdew, Pineapple.
TIKKA
FIERY
BBQ
(Lightly drizzled over the top of your pizza)
Pieter Van Heerden +27 72 596 5070
CALL FOR DELIVERY: 010 060 0606 • York Street Boulevard
HOËRSKOOL TYGERBERG 2019 SPORTBEPALINGS RUGBY
Datums onderhewig aan verandering.
DATUM
BEPALINGS
1 March
Hugenote (Away)
9 March
Porterville-Toernooi 14A, 15A, 16A, 19A (Away)
21, 23, 25 March Wynberg Festival14A,15A,16A,19A (Away) 6 April
TBC (Home)
13 April
Development Team (WPTIP) (Home)
27 April
Boland Landbou (Away)
4 May
Strand High (Home)
11 May
Durbanville (Home)
18 May
DF Malan (Home)
25 May
Bellville (Home)
1 June
TBC (Home)
13 July
Parel Vallei (Home)
20 July
Stellenberg (Home)
27 July
HTS Drostdy (Away)
3 August
Swartland (Home)
17 August
Brackenfell (Home)
NETBAL
DE TIJGER 25 HANNES LOUW DRIVE DE TIJGER, PAROW NORTH
TEL: 021 930 4711 greengrocerdt@gmail.com
RE
OK MINI MARK DE TIJGER SUPPORTS TYGERBERG HIGH SCHOOL
DATUM
BEPALINGS
2 March
Hugenote (A-Spanne) (Away)
9 March
Porterville-Toernooi 14A, 15A, 16A, 19A (Away)
16-20 March
Waterkloof Festival (1st Team) (Away)
6 April
Bellville Tournament (A-Teams) Bellville Stellenberg Tournament (B-F Teams) Stellenberg
11 May
Durbanville (Home)
18 May
DF Malan (Home)
25 May
Bellville (Home)
1 June
Top Schools TBC
16-21 June
WK All Ages Toernooi Boksburg
4, 5, 6 July
WP Interdistrik Toernooi TBC
16 July
Stellenberg (19 A,B,C) (Home)
20 July
Stellenberg (Home)
27 July
HTS Drostdy (Away)
1 August
De Kuilen (Away)
3 August
Swartland (Home)
16 August
Brackenfell (Home)
7 September
WP Finaal TBC
OURS PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE
FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTHS
CONVENIENCE 24HOURS
BUILD YOUR 2TOPPING PIZZA
CORNERCORNER OF R44 &OF BLAAUWKLIPPEN R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
Limited Time Offer
SMALL
S
CONVENIENCE CENTRE
WORTHS CONVENIENCE 24HOURS
MEDIUM
LARGE
R25 R50 R75
CHOOSETWOTOPP INGS.ONEFROMEACHBox. Beef, Boerie, Pepperoni, Diced Macon, Sliced Macon, Chicken, Feta, any Veg Toppings.
ADDANYFREESAUCE!
SWEET CHILLI
Red Onion, Olives, Mushroom, Jalapeno, Green Pepper, Pepperdew, Pineapple.
TIKKA
FIERY
BBQ
(Lightly drizzled over the top of your pizza)
KLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
CALL FOR DELIVERY: 010 060 0606 • York Street Boulevard
LAERSKOOL DE KUILEN 2019 SPORTBEPALINGS DATUM
WEDSTRYD
10 April
Excelsior (t) De Kuilen (w)
17 April
De Kuilen (t) Brackenfell (w)
24 April
De Kuilen (t) De Tyger (w)
7 Mei
De Kuilen (t) Table View (w)
15 Mei
De Kuilen (t) Goodwood Park (w)
22 Mei
De Kuilen (t) Fanie Theron (w)
20 Julie
Interskole: De Kuilen (t) Mikro (w)
24 Julie
Panorama (t) De Kuilen (w)
31 Julie
Totius (t) De Kuilen (w)
7 Augustus
De Kuilen (t) Aristea (w)
14 Augustus
De Kuilen (t) Welgemoed (w)
Datums onderhewig aan verandering.
pieter@vhvm.co.za | mariska@vhvm.co.za 021 035 0825 Shop 21A, Boulevard Square, C/O Brackenfell Blvd & Protea Rd, Protea Heights, Brackenfell
BUILD YOUR 2TOPPING PIZZA Limited Time Offer
SMALL
LARGE
R25 R50 R75
Trou Items, Foto Rame Skryfbehoeftes Verf & Crafts en vele meer! Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier
MEDIUM
CHOOSETWOTOPP INGS.ONEFROMEACHBox. Beef, Boerie, Pepperoni, Diced Macon, Sliced Macon, Chicken, Feta, any Veg Toppings.
ADDANYFREESAUCE!
SWEET CHILLI
Red Onion, Olives, Mushroom, Jalapeno, Green Pepper, Pepperdew, Pineapple.
TIKKA
FIERY
BBQ
(Lightly drizzled over the top of your pizza)
Pieter Van Heerden +27 72 596 5070
CALL FOR DELIVERY: 010 060 0606 • York Street Boulevard
HOËRSKOOL DURBANVILLE 2019 SPORTBEPALINGS RUGBY
NETBAL
DATUM
OPPONENT
DATUM
OPPONENT
14-16 Februarie
Senior oefenkamp & proewe
10 Maart
Girls’ High toernooi
Augsburg Clanwilliam
15-20 Maart
Waterklooftoer (weg)
23 Februarie
Hopefield Rugbydag
8 April – 12 April
Rondte 1 CTHSN proewe
28 Februarie
Paul Roos Gimnasium
13 April
Riversdal (tuis)
2 Maart
Boland Landbou Rugbydag
15 April
Rondte 2 CTHSN proewe
9 Maart
Brackenfell Sportdag A-spanne
16 April
Rondte 2 CTHSN proewe
vs Paarl Gimnasium
17 April
FINALE proewe
11-19 Maart
Noord-Suid (Pretoria)
4 Mei
LIGA DF Malan
12 Maart
vs Hans Strydom
10 Mei
CTHSN: Wes-Kaap oefengroep
15 Maart
vs Dr EG Jansen
11 Mei
LIGA Tygerberg (tuis)
18 Maart
vs Waterkloof
17-18 Mei
Wes-Kaapproewe (Riversdal)
15-20 Maart
Paarl Gimnasium Rugbytoernooi
25 Mei
CTHSN Top Schools / Kay Motsepe (De Kuilen)
16 Maart
vs Potch Gimnasium
1 Junie
Wes-Kaap Top Schools (De Kuilen)
18 Maart
vs Affies
4-6 Julie
Inter-distrikte: Wynland
20 Maart
vs Garsfontein
13 Julie
LIGA Bellville (weg)
Outeniqua Rugbytoernooi
20 Julie
LIGA De Kuilen (tuis)
6 April
SACS (tuis)
19-21 Julie
SA: Top Skole (Gauteng)
13 April
Oakdale (tuis)
27 Julie
Outeniqua (weg)
27 April
Hugenote (tuis)
6 Aug
LIGA Brackenfell (tuis)
05 Mei
DF Malan (tuis)
17 Aug
LIGA Stellenberg (tuis)
11 Mei
Tygerberg (tuis)
22-25 Aug
Kay Motsepe – 0.15
25 Mei
Brackenfell (tuis)
7 Sept
LIGA Eindstryd (HS Bellville)
1 Junie
Paarl Vallei (tuis)
3-6 Julie
Swartland Wintertoernooi (weg)
13 Julie
Bellville (tuis)
20 Julie
WP TaIent IP (tuis)
24 Julie
Millfield School UK (tuis)
27 Julie
Outeniqua (weg)
3 Augustus
Milnerton (weg)
17 Augustus
Stellenberg Interskole (tuis)
27 Augustus
Bredasdorp 7’s
31 Augustus
7’s Rugbytoernooi
07 September
Marius Schoeman 7’s
Datums onderhewig aan verandering.
BUILD YOUR 2TOPPING PIZZA
Your ONE stop braai shop
Limited Time Offer
We specialize in all Braai products in Stainless Steel & Mild Steel
• Custom made braai products is our speciality • Portable braais • Gas refill • Build in Braai’s • Fire places • Gas Fire places • Replacement of braai parts • Accessories & gifts
SMALL
MEDIUM
LARGE
R25 R50 R75
CHOOSETWOTOPP INGS.ONEFROMEACHBox. Beef, Boerie, Pepperoni, Diced Macon, Sliced Macon, Chicken, Feta, any Veg Toppings.
ADDANYFREESAUCE!
SWEET CHILLI
Red Onion, Olives, Mushroom, Jalapeno, Green Pepper, Pepperdew, Pineapple.
TIKKA
FIERY
BBQ
(Lightly drizzled over the top of your pizza)
CALL FOR DELIVERY: 010 060 0606 • York Street Boulevard
LAERSKOOL BRACKENFELL (t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za WP Atlete Baie geluk aan Enya Binneman en Cara Bester wat gister hulle WP-kleure by die WP-Kampioenskappe ontvang het. Enya het brons vir 80m en 100m, asook goud vir aflos verower, waar Cara goud vir Spiesgooi verower het.
Cara Bester o/12
Personeelontwikkeling Personeelontwikkeling by die rolbalklub op DInsdag, 19 Februarie.
Enya Binneman o/10
Baie geluk aan hierdie ses atlete met hulle Sone-kleure wat aan die WPKampioenskappe op Saterdag, 23 Februarie by Coetzenburg Stadium Stellenbosch deelgeneem het. Links voor: Kayla du Plessis en Enya Binnman. Van link agters: Cara Bester, Beor van Reenen, Zak Hickman, Rylon Claasen.
HOËRSKOOL STELLENBERG Cricket training camp Stellenberg held it first Cricket Training Camp form 3-5 January 2019. This training camp was for Stellenberg learners only, with the aim of improving our own players and their understanding of the game. We believe that any player can make a difference if they understand what cricket is about, rather than just focusing on the outcome of their performance. We hope to make this training camp an annual event.
Page 24
(t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za
U15 Cricket Phillip Feldtman had his name added to the honour-boards by scoring 119 (120) runs and taking 6 wickets vs. Durbanville, in an interschools match that will be remembered for many years to come. Tian Fritz 47(81) and Eli Bush 46(40) both added to the teams great performance – showing that there is more to this team than meets the eye. Phillip was selected for Stellenberg 1ST XI and took 3 wickets in his debut match vs. Brackenfell.
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
U14 Cricket Sean Dednam has been in great form for the U14A team, scoring half centuries in each of their first two matches. He is no one-trick pony though, taking wickets on a regular basis. Sean also represented the U19C team vs. Eben Donges. Marco Ferreira had a standout performance vs. Brackenfell, scoring 84 runs of just 49 balls.