Issuu on Google+

MAY 2014

NORTHERN SUBURBS

NEWS

LAERSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

NUUS

GRATIS

FREE

PRIMARY SCHOOL

- Laerskool Welgemoed - DF Malan Hoë - Hoërskool Tygerberg E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE AWSUM Scoop

Health

P2 Discover Robertson

P2 5 Facts about wine

P3 Handy hints for your home

P3 “Groepsdruk”

P3 Rawson Properties

P5 - P8 School NEWS

SCHOOLS INSIDE

In & around the house

• Kenridge

• Gene Louw

• De Tyger

• Durbanville

• Eversdal • Welgemoed

Voorbereiding • Edgemead

WHO WE ARE

Advertise in this newspaper - Contact: Liza Schreuder - (076) 614 2317 - liza@tiemedia.co.za Michelle van Zyl - (083) 414 6948 - michelle@tiemedia.co.za Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | tenille@tiemedia.co.za Graphic Designer Rowan Engledoe - 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS: Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville

Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw. High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen.

PRINTED BY - Paarl Coldset

www.awsum.co.za

AWSUM News

Vol magies, warm lyfies en ’n gróót plan

Idees vir ’n Warm Winterhart-projek

D

ie winter is hier! Die koue klop aan die venster, dit is tyd vir lekker pannekoek en sop, en die Kaapse reëns betrap ons gereeld sonder ’n sambreel. Maar … wat van hulle wat nie ’n sambreel het nie – ook nie ’n huis met vensters of ’n ietsie warm om te eet nie? Vir talle minderbevoorregtes hier in ons streek is die winter vreesaanjaend. Ons hart bloei wanneer ons ’n man, vrou of kind op straat sien wat in wind en weer staan en bedel. Die meeste van ons wil graag iets vir hulle doen … maar ons weet dat om geld te gee nié ’n goeie idee is nie. Hier is wel ’n klompie goeie idees; dit is prakties en dit kan maklik saam met jou gesin, jou vriende of jou klasmaats aangepak word. Só kan julle ’n verskil maak: Maak magies vol! Maak blikkieskos bymekaar, en rys, bone, pap, langlewe-melk en ander nie-bederfbare produkte, en begin ’n kosbank. Daar is altyd gesinne wat daardie kos bitter nodig het, én organisasies wat na sulke gesinne probeer omsien. Julle kan hier ’n groot verskil maak – en só ander se magies so vol soos julle s’n kry! Óúgoed is warmgoed Die koue en nat weer kry ons almal onder – maar het jy al daaraan gedink dat daar mense is wat in hierdie nat winter nie skoene het om aan te trek nie? Gaan kyk ’n bietjie in jou kas – en loer sommer in jou broer of suster of ma of pa s’n – en tel ’n bietjie

die pare skoene en tekkies wat nooit meer gebruik word nie. En die jeans wat nooit meer gedra word nie (omdat dit te styf sit!). En wat van die opgevoude kombers wat al twee jaar lank ongebruik daar lê? Dit is tyd dat daai goed ’n nuwe huis kry! En onthou sommer ook daardie serp wat nie meer cool is nie. Daar sál iemand wees wat dit sal LOVE! Onthou die Engelse spreekwoord: “One man’s junk is another man’s treasure!” Maak kleingeld groot! Kies ’n organisasie wat jy wil ondersteun – en doen dit dan! Kyk, ’n mens het mos altyd ’n klomp kleingeld in jou beursie (dalk gooi julle dit in ’n bottel wat iewers in die huis staan). Moedig jou bure, ouers en die res van die familie aan om van daardie swáár sente – én die ewe swaar blink geld – ontslae te raak.

Stuur vir ons fo to’s van júlle Warm Winterha rtprojek!

Stel dan ’n doelwit: Hoeveel geld WIL jy insamel? En: Wanneer wil jy die projek voltooi? Vertel al wat leef en beef daarvan op Facebook en whatsapp. Kry nou sommer jou hele skool hierby betrokke. Gaan teken dan ’n prent of die skoolwapen met bordkryt op ’n parkeerterrein of sommer op die netbalbaan (hoe groter die prent, hoe meer plek vir die geld!). Op ’n spesifieke dag – of by ’n spesiale geleentheid wat jy met die onderwysers gereël het – bring almal dan hulle kleingeld en pak dit binne-in die getekende prent. Jy sal jou verstom oor hoe groot kleingeld word! Daar is ’n KLOMP maniere om in hierdie winter ’n verskil te maak. Hierbo is maar drie idees.


NEWS / NUUS

Lifestyle - Rediscover Robertson

Discover Robertson...

ROBERTSON

2 MAY 2014

The Bruwer family combine their experience, personal attention and love for wine to produce a selection of the country’s finest wines.

S

ituated between the Langeberg Mountains and the Breede River, Robertson (or better known as the small town with the big heart) is the gateway to Route 62. This friendly town may be best known for its wines, as it forms part of the longest wine route in the world. But Robertson is bursting at the seams with attractions, activities, accommodation, and culinary delights to suit any traveller’s budget and taste.

Guests can visit wineries and game reserves, tribal art, cultural tours, museums and for the more adventurous: hiking trails and mountain climbing, 4x4 routes, canoeing, horse riding, even ostrich riding, fishing and caving. For foodies, the local farm stalls overflow with fresh produce, dried fruit and freshly made breads, homemade jams and preserves. This combined with spectacular scenery makes it a fabulous getaway ensuring visitors an unforgettable stay.

ON R317

Welcome to the heart of Route 62!

Tel: 023 626 4178 www.boncourage.co.za

BonCourage.indd 1

2014/05/20 9:02 AM

DID YOU KNOW? Five facts about wine.

When next you host a dinner party for friends, drop a few facts about your vino and impress your guests! Cork vs. Screw

Move over, cork, and make way for screw caps. Today, screw caps are replacing corks on more than just inexpensive bottles. Currently, screw caps seal 75 percent of Australian wines and 93 percent of New Zealand wines, and they’re gaining popularity in all countries, including here in S.A.

To Age or Not to Age?

It is a common misconception that all wines improve with age. In fact, more than 90 percent of all wines should be consumed within one year.

Use Your “Nose”

• The term bouquet refers to the

total scent of the wine. • Aroma is the scent of the grapes. • When wine tasters want to describe the bouquet and the aroma together, they use the term nose.

What Colour Tells You

As white wines age, they gain color. Red wines, on the other hand, lose colour as they age. To analyze your glass of wine, hold the glass on an angle in front of a white background, such as a napkin or tablecloth. White wines can range from a pale yellowgreen to a brownish hue. Reds begin at purple and scale all the way to brown.

Drink to Your Health!

According to Dietary Guidelines, there are 100 calories in a glass of wine (compared to 150 calories in a beer). Plus wine is a fat-free and cholesterol-free drink. Cheers! www.delish.com

S H E I L A M CACTUS

To advertise in this newspaper

www.sheilamnursery.com

Contact:

GARDEN & NURSERY

Spesialis kwekery van kaktusse en vetplante Adres: Klaasvoogdswes pad (tussen Robertson en Ashton op die R60) Tel: 023 626 4133 Besigheidsure: Ma - Do: 8h00 - 17h00 Vry/Sat en Vakansiedae: 8h00 - 16h00

Liza Schreuder - (076) 614 2317 - liza@tiemedia.co.za Michelle van Zyl - (083) 414 6948 - michelle@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

In and around the house MAY 2014 3

Handy hints for your home These Handy Hints will remind you of the ways you can save around the home – some you may be able to do, and others you may not be able to do, but every single one of them can help you save money and energy. Even if you only choose one or two, it all adds up! Fridge/freezer • Check seals and doors. Doors need to close firmly. • Check the temperature. Fridges work best between 3° and 5°, freezers work best between -15° and -18°. • Room to breathe. Fridges and freezers run better with air circulating around them. Heating • Check the temperature. Keep the room temperature between 18° and 21° in winter.

• Seal those cracks and gaps with blockers like a door ‘snake’ • Throw on a jersey so you can turn your heater down • Keep the curtains closed to keep the warmth in • Hot water • Shorten your shower to save water, money and energy! • Fix those dripping taps. They can waste up to 1 litre of water/hour • Hand wash single dishes instead of using the dishwasher

• Try a front loader washing machine they use less water and up to 60% less energy Electric pumps • Use the right size, and don’t pay for wasted energy • Install a timer, and only use it in off peak times or when you need to • Use a pool cover, this can reduce the need for filtering.

For more handy hints and a downloadable booklet that could help you save money and electricity visit www.dss.gov.au/sites/default/files/.../02.../hess_handy_hints_booklet.pd

Genoeg vir 4 mense Bereidingtyd: 10 minute Gaarmaaktyd: 20 minute 500 ml (2 k) rys, gekook en verkoel 2 blikke (170 g elk) tuna, gevlok 250 ml (1 k) bevrore ertjies, ontvries 1 rooi soetrissie, in blokkies gesny 2 tamaties, gekap 3 sprietuie, in skywe gesny ’n hand vol pietersielie, gekap 60 ml (¼ k) mayonnaise sap van 1 suurlemoen 30 ml (2 e) olyfolie sout en vars gemaalde swartpeper

i a a l S a n u T

1 Plaas die rys en tuna in ’n groot bak. Meng die ertjies, rooi soetrissie, tamaties, sprietuie en pietersielie in. 2 Roer die mayonnaise, suurlemoensap en olyfolie deur en geur met die sout en peper.

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, Durbanville Cell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: admin.dv-elite@rawson.co.za 1. Rawson Durbanville Elite | 2. Rawson Rentals Cape Metro Elite

Come & see how we are changing! Free-range lamb R59.99/kg

Ostrich Mince R49.99/kg

Springbok Wors R57.99/kg

Spatchcocks R39.99/kg

Chedder & Gouda R69.99/kg


NEWS / NUUS

Health 4 MAY 2014

Die gevreesde woord… ”GROEPSDRUK”!

Deur Karla van Biljon

‘n Bekende aanhaling van Jim Rohn sê: “Jy is die gemiddeld van die vyf mense met wie jy jouself omring.” Hierdie woorde herinner ons aan die dringendheid en belangrikheid van die invloed wat ander mense op ons lewens het. Ons almal meet onsself daagliks op teenoor ander mense en dink: Ek is nie so intelligent of so mooi of so kreatief soos daardie persoon nie. In die proses onderskat en verkleineer ons ons eie waarde. En dit het tot gevolg dat ons onsself relatief tot daardie persoon wil verander en ‘n slagoffer van groepsdruk word. In plaas van die vraag “Hoe intelligent is jy?”, moet ons vra: Waarin ís jy intelligent? In plaas van “Hoe kreatief is jy?”, moet ons vra: Waar ís jy kreatief? Daar is ‘n engelse spreuke wat lui: “He who has the most certainty, rules the game.” So hoe kan jy jou kind help om selfversekerheid en selfvertroue te ontwikkel, sodat hulle die invloed van groepsdruk kan weerstaan: • Begin by jouself! Let op na die voorbeeld wat jy vir jou kinders uitleef en waar jy aan hulle demonstreer dat jyself onder groepsdruk val. Wees seker van jou eie waardes – dit wat jou uniek maak– en

omring jouself met mense wat hierdie unieke “jy” aanvaar en liefhet. • Vir jou kind: Help jou kind om te ontdek wat sy/ haar waardes is. Vra eerder vir hulle kwaliteit vrae soos: Waarmee kan jy jouself vir ure aan een besig hou sonder dat iemand jou beïnvloed? Help hulle om eerder hierdie vaardighede te ontwikkel, wat hulle selfvertroue sal bevorder. Help jou kind om hom/haar te omring met vriende wat hierdie waarde in hulle raaksien en hulle help om dit te ontwikkel. Wanneer jy as mens sekerheid het oor wie jy is, wat jy wil doen en waarheen jy wil gaan, kan ander mense jou nie beïnvloed om te word wat hulle wil hê jy moet wees nie! Vir meer inligting, kontak Karla van Biljon: vanbiljonkarla@yahoo.co.za. Of kom woon die Familie Dinamieka Werkswinkel by om meer te leer oor wat jou eie unieke waardes is.

Preparing for Exams, what you need to know.

Yes we know, big tests can cause big stress. But here are a few AWSUM ways to help make exams’ stress free Some will experience an increase in blood pressure just by reading the title of this article! But the good news is that there are lots of things you can do to reduce your exam anxiety, stay healthy and perform at your best. Be Active When You Study The first step is to energize your study time. Yes, it’s important to have a

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKEL Aangebied deur Karla van Biljon (Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 April 7 June ProteaHotel, Hotel, Durbanville Durbanville Protea Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel? Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method: • Om konflik in die familie te hanteer • Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer • Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - vanbiljonkarla@yahoo.co.za

Be AWSUM. Read AWSUM.

quiet, distraction-free place for some extended power studying. To restore the blood flow to your brain, take mini-activity breaks like stretching, going to the bathroom on a different floor or dancing. This will renew your energy level and also help you sleep better. On the day of the exam, be sure to engage in some moderate physical activity to warm up your body and brain for writing the exam. Feed Your Brain Don’t forget that your brain needs healthy fuel to do its job properly. Good food = good mood. Tips for eating right during exams: • Dude, chewable Vitamin C is not a meal. • Eat at regular intervals. • Big meals keep on turning … in your stomach. • Meet breakfast, your new study buddy. • Choose powerful vegetables. • Smart snacking can enhance studying. • Stay well hydrated. Watch Your Time Last-minute cramming is often counterproductive and can send your stress level through the roof. Managing your time well can go a long way toward reducing your stress. Plan your study schedule for exams a few weeks in advance, especially when you have three or four in one week. Schedule some variety into your study schedule: Don’t spend too much time on one topic. Have a family member or friend ask you questions. Try teaching the concepts you need to know to the person who is helping you. (Teaching is also a great way to learn.) GOOD LUCK!


NEWS / NUUS

Edgemead Primary School MAY 2014 5 Birthday Books Every Gr1 – Gr3 learner is sent a birthday card from the librarians and their parents are informed that they may, for a small cash donation,

select a birth-day book. The learner’s name is then written in the book so that others know who donated the book to the library, and a special handing over ceremony is held. This week, Sarah Fourie from Mrs Whittemore’s class selected an Amelia Bedelia book to donate to the library. HAPPY BIRTHDAY, Sarah, and happy reading!

General Knowledge Team

Our General Knowledge Team attended the first round of the Interschool General Knowledge Quiz at Herschel Prep on 9 May. The First Round Results have been released and Edgemead is in fourth position, only five points behind SACS! Congratulations team and keep it up!

Outing

The Grade 4’s enjoyed an outing to the Fair Cape Dairy. The learners thoroughly enjoyed mixing their own yoghurt flavours.

National Voting Day

Miss Long’s Grade 2 class voted for their class captains in the week of our National Voting Day. Congratulations to Luke Blomdal and Jesse-Lee Moses for being elected as our class captains!

Spelling Bee SMARTBoard

The Grade 5’s love doing Maths on the SMARTBoard. It’s just so much fun!

The following Grade 3’s made it to the third round of our Spelling Bee competition.

Sandwich Day

The Grade 3’s brought extra sandwiches to school this week. These sandwiches were then given to children in need. The Grade 3’s were very excited to be helping other children.

Erin Tolken, Tyla Fraser, Connor Curry, Kirsten Achilles, Isabella Wright, Phumelela Mphuthi, Reid Gilmour, Leo Mischker, Reece Govender, Dominique Cunningham, Roarke Bailey, Yulia Galukhin, Jade Smith, Joshua Biggs, Xivono Chabalala, Gabriel West, Robyn van Heerden, Asher Kellyer, Luke Stinton and Lahna Perumal.

Ballet

Congratulations to Danielle Howes for achieving four Gold Diplomas at the Cape Town Ballet Eisteddfod!

Grade 5 Comparitive Poem ALIENS ARE AS SMART AS SCIENTISTS by Emma-Lee Swartzkoff Aliens are as smart as scientists. They look as ugly as a snail. They’re scarier than a boogie man. They’re louder than a whale. They’ll spook you while you’re sleeping. They’ll haunt you in the night. They’ll catch you while you dreaming. It’ll give you a freaky, ferocious, fright!

Laerskool Welgemoed Diere-liefde

Die graad 1’s het gesels oor: Hoekom ons diere nodig het. Terselfdertyd het ons kos ingesamel vir ‘n verdienstelike diereorganisasie. Jody van A.R.T het dit in ontvangs geneem nadat sy die kinders kortliks toegespreek het.

“Showboat”

Some of the grade 7 music pupils attending final dress rehearsals of the production “Showboat” at Artscape with their music teacher, Gerrida Dickeson.

“Selfies”

The Senior Phase is currently busy with some interesting art projects themselves behind the lens …

Sportdag

Op 17 Mei het die Blessies kragte gemeet teen die spanne van Laerskool Worcester Noord.

Graad 2 Mondeling

Hier is paar van die Afrikaanse Graad 2’s wat in Engels kom vertel het oor die naweek se weer.

“ Sit die Hitte terug die winter” “Put the Heat back this winter”


NEWS / NUUS

Durbanville Voorbereiding 6 MAY 2014 Bon Mella Mini-Rugbydag Die Durbanville Voorbereidingskool het op Saterdag 31 Mei sy jaarlikse mini-rugbydag op die velde van die Hoërskool Durbanville aangebied. Vanjaar was Gavin Arends van Smile 90.4 die aankondiger. Die mondigwording van die Mini-Rugbydag is hierdie jaar gevier met Bon Mellalandgoed wat al die afgelope 21 jaar die geleentheid borg. ‘n Volle 21 jaar later en die naam is sinoniem met mini rugby in die Noordelike voorstede. Daar het 1200 spelers van 20 skole in die Durbanville-omgewing en selfs sover as Hermanus, Overberg en Grabouw deelgeneem. Deelnemende skole het ingesluit Aristea, Curro, de Tyger, Eikestad, Eversdal, Fanie Theron, Gene Louw, Grabouw, Hermanus, Kenridge, Rhenish, Overberg, Paarl Seunskool,

Fair Cape Netbalnaweek Riebeeckstrand, Rondebosch, Swartland, Monte Vista, Paarl Skool, Durbanville Voorbereidingskool en Welgemoed. Die dag word vir 0.7, 0.8en 0.9 spelers aangebied. Tydens die 20 minute pouse wat deel gevorm het van die program, het die Durbanville Voorbereidingskool se Trompoppies opgetree en is die toeskouers vermaak deur die Graad R-spelertjies van Future Rugby wat hulle heel eerste wedstryd gespeel het! Die doel van hierdie dag is om massadeelname, plesier, opwinding, spangees en selfdissipline te bevorder. Dit is ‘n geleenthede wat ons jong rugbyspelers vir nog lank sal onthou en met heimwee sal laat terug dink aan hul kaalvoet rugbydae. Een kind per span uit elke deelnemende skool het selfs ‘n “Speler van die dag”sertifikaat ontvang!

Durbanville Voorbereidingskool het hulle jaarlikse Fair Cape netbalnaweek aangebied vanaf Donderdag 8 Mei tot Saterdag 10 Mei 2014. 14 skole het deelgeneem met 38 0/7 spanne, 43 0/8 spanne en 42 0/9 spanne. ‘n Totaal van 984 deelnemers het deelgeneem! Oud springbok Elenor Melck het die geleentheid bygewoon en het tussen die wedstryde deurgeloop om spesiale talent te identifiseer. Elke afrigter het ook 2 spelers uit haar span aangewys as speelsters van die dag wat medaljes ontvang het. Ons opregte dank aan Fair Cape wat hierdie geleentheid vir die dogters moontlik gemaak het.

Grade 2 Voting Day The Grade 2’s had their very own VOTING DAY today. There were 5 parties that they could choose from: 1. 2. 3. 4. 5.

Crazy Kids Team Kids of the Future Rock ‘n Roll Team Cool Kids Rule Team The Dream Team

WELL DONE to the winning PARTY!

Agter: Lynette Loubser. Voor van Links: Aniska Olivier, Amber Welthagen, Mieke Besselaar, Cara Aggenbach en Leoné Steyn. Agter van Links: Rieze Scholtz, Ankia Bosman en Kaylee Barnard.

Laerskool Gene Louw Eden Rugby toer 2014

Op Vrydag 28 Maart het `n groep van 20 o/11A rugbyspelers na George vertrek om aan die Hollard Eden Super Series by Laerskool George-Suid deel te neem. Op die eerste dag van die toernooi het ons teen Outeniqua gewen en gelykop teen Blanco gespeel. Op die laaste dag van die toernooi het hul gemaklik met Kretzenshoop afgereken. Ons sien die toernooi as `n reuse sukses en dit was `n baie goeie leerskool vir ons leerders.

O/12 Netbal

Laerskool Gene Louw se O/12ANetbalspan het aan die Panorama O/12-toernooi deelgeneem.

Gr. 6-Kamp

Die Gr. 6-leerders van Laerskool Gene Louw was weer hierdie jaar by Jonkershoek vir hulle jaarlikse kamp. Die kamp was ‘n groot sukses.

Agter: Mev. Marinda Strydom (afrigter); Derde ry v.l.n.r: Kaylie Lategan, Rochelle Visagie en Hannah Venter; Tweede ry: Taylor Hendrikse, Tenica Mearns en Thina Campbell; Eerste ry: Anele Fourie, Tonet Tallie en Cara Mulder.

Interhuis Landloop

Die leerders van Laerskool Gene Louw neem ywerig deel aan die jaarlikse Interhuis landloop byeenkoms.

Paashaas

Laerskool Gene Louw se leerders en me. Zita van Zyl het ’n reuse Paashaas gebou uit herwinbare materiaal vir Willowbridge Inkopie Sentrum se kompetisie.


NEWS / NUUS

Kenridge Primary MAY 2014 7 SATA – WP Mini3-tennistoernooi

Mischka Kriel het in die 0/12 Platinum groep in‘n aanskoulike finaal, ‘n tweede plek behaal, waarop sy baie trots kan wees. In die 0/12 Goue groep het Meghann Mulder in die finaal baie goed gespeel en die trofee met ’n eerste plek gewen.

District North Cricket Team

These boys were selected for the District North cricket team. Congratulations to these boys on their wonderful achievement. Wwe are proud of you!

From left: Jordan Collier, Matthew MacLeod, Francois Joubert and Dylan Fourie.

U/7 Netball team The U/7 A and B netball girls played their first tournament on Thursday, 8 May. The girls played beautifully and they won three matches and drew one.

Baseball

Daniel Schonken (6MA) represented the Western Province U/12 team at the Baseball Interprovincial Tournament in Durban.

Swimming: Level 2 Regional Championships

The following Kenridge swimmers represented their respective clubs in Oudtshoorn at this prestigious gala. Individual medals are indicated in brackets.

Rapportryers Bybelvasvra

Hierdie vier Graad 7-dogters het aan die eerste rondte van die jaarlikse Junior Rapportryers Bybelvasvra vir SA op 16 Mei deelgeneem.

Carla Hollander, Marcelle Pakendorf, Lana Janson, Mandy Vroon, Stefke Tolmay, Hayley Roux, Adriaan Viljoen, Adam Keating, Rourke Veller and Heinrich Leeuw.

Swimming: Level 1 Regional Championships

Congratulations to the Botha twins, Jana and Johannes, who swam in these championships which were held in East London.

Blikkies versamel

Laerskool Kenridge se Graad Twee leerders het blikkies versamel om hul verantwoordelik vir die omgewing te bewys. Mej. Rossouw se klas het gewen deur 617 blikkies te bring.

Jana Botha (2 silver, 2 bronze medals) and Johannes Botha (7 gold, 1 silver medal). Kenridge Primary is very proud of your results.

Laerskool Eversdal Wêreldboekedag

Op 23 April 2014 het die Laerskool Eversdal Wêreldboekedag gevier. Al die leerders kon as hul gunsteling boekekarakter aantrek en het in die skoolsaal bymekaargekom. Op die foto is Mev. Maryna van Zyl, die bibliotekaresse, besig om die kinders te vermaak.

Ouerskapkonferensie

Dr. Jeanette de Klerk-Luttig het op 6 Mei 2014 by die Laerskool Eversdal se jaarlikse Ouerskapkonferensie as spreekster opgetree. Dr. De Klerk-Luttig is ‘n internasionaal erkende kundige op die gebied van karakteropvoeding.

Character First Programme The teachers and parents at Eversdal Primary School are very serious about the development of the characters of the learners and, as part of the Character First Programme, there is a programme named Big Brother and Sister in place. Regularly the Grade 7 learners meet with the younger learners to discuss the characteristic, dealt with at that stage, with them. On 9 May 2014 it was inisiative and the colour co-ordinating colour that help the learners remember, is red.

Onderwysstudente

Die Laerskool Eversdal was die afgelope paar weke bevoorreg genoeg om onderwysstudente van België te kon akkommodeer. Op die foto is ‘n Graad 7-klas, onder leiding van een van die studente, besig om te Skype met ‘n skool in België.

Spice Project

On 16 May 2014 the parents of Eversdal Primary School launched the two yearly Spice Project. Ilse Fourie, known model and Master Chef contender, was the guest of honour. The learners had lots of fun when she participated in a quiz with the Headmaster, Mr Henk Arangies and a Grade 4 teacher, Mr Anton Nortier, as her opponents.

Senior Choir

On 8 May 2014 the Senior Choir of Eversdal Primary School participated in a concert hosted by Bellville High School in the Hugo Lambrechts Centre. Mrs Petro Bell was the conductor and Mrs Marna Prozesky accompanied the choir on the piano.


NEWS / NUUS

Laerskool De Tyger 8 MAY 2014 Saalboodskap op Vrydae

Elke Vrydag tydens saal word daar ‘n boodskap uit die Bybel aan die leerders gebring. Ek glo dat elke leerder by die saal uitstap met ‘n goeie boodskap in hul harte, wat verder uitgeleef kan word.

Visvangers van Formaat

Graad 1 Mondeling

Hier het die graad 1’s gepraat oor hul gunsteling vakansieplek. Sommiges wat maar skrikkerig om te praat, maar ander het sonder huiwering gepraat.

Monya Rex, het die Karp rekord vir Juniors gebreek toe sy ‘n Karp van 3,33kg uitgetrek het, en 3de in die kompetisie geeindig. Haar sussie Amy-Leigh in het ‘n rekord 7,29kg barber uitgetrek, en die kompetisie gewen. Welgedaan en ons is baie trots op julle.

Monya Rex (graad R)

Van die Graad 7’s.

Graad 4 – Kunsprojek

Hane der hane! Die afgelope paar weke se kuns-periodes vir die graad 4’s is gebruik om “hane in die veld”, met verskillende mediums, te maak. Baie dankie aan juf. Thea Willemse vir hierdie idee.

Wintersport

Ons drie wintersportsoorte neem aan verskeie sportdae en wedstryde gedurende die 2de en 3de kwartaal deel. Hier is ‘n paar fotos, wat deur van ons ouers geneem is, tydens die wedstryde.

Rugby

Die jong rugby “manne” het aan verskeie mini-wedstryde deelgeneem, maar die groot wedstryde lê nog voor.

Amy-Leigh Rex (graad 4).

Shalom Gebedsgroep

Elke Donderdagoggend word daar gebid vir Laerskool De Tyger. Daar word spesifiek gebid vir sake rondom die skool, die leerders, ouers, onderwysers en die gemeenskap.

O/8 Rugbyspelers.

Hokkie

Die o/10 en o/11 hokkie-dogters teen Laerskool Panorama.

Gr. 4 Kunsprojek.

O/11 Dogters Hokkiespan in aksie.

Netbal

Na verskeie oefensessies en ‘n paar wedstryde, het van die spanne mooi gewen. Baie sterkte aan die deelnemers aan sport en hul afrigters. Hard oefen en lekker wedstryd speel.

O/12 Netbalspelers.

Gebedsversoek Boksie.

Streekkamp – Landsdiens

Dané Kroon en Izabel Lubbe was deel van drie leerders, van ons skool, wat aan die Landsdiens Streekkamp te Kopbeenskloof bygewoon het. Hierdie twee leerders, op foto, is gekies om aan die Nasionale Kamp deel te neem.

Dané Kroon en Izabel Lubbe.

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


Northern Suburbs (May) Primary Schools